4
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 19 15 - 22 Junie 2018 OUERS: BEHEERLIGGAAM / KOSHUISKOMITEE: Lede word herinner aan die volgende vergaderings wat op Maandag, 18 Junie plaasvind: Finansiële komiteevergadering: 12:00 Beheerliggaamvergadering: 14:00 Daar sal geen Koshuiskomiteevergadering plaasvind nie. KWARTAALPROGRAM EN BUITEMUURSE ROOSTER: Die voorlopige kwartaalprogram en buitemuurse rooster vir kwartaal 3 word by die nuusbrief ingesluit. JEUGDAGPROJEK: Ons vier weer hierdie jaar Jeugdag en ons poog om minderbevoorregte kinders te help. Ons wil graag hierdie jaar die volgende doen: Kinders met gesondheidsprobleme, wie se ouers dit nie kan bekostig nie, help. Kinders wat koud kry van ekstra komberse voorsien. Sop kook en dit Donderdag aan al ons Jakkies en werkers gee. Graag vra ons van al ons ouers en belangstellendes skenkings van die volgende: KONTANT KOMBERSE (hoef nie nuut te wees nie) GROENTE SOPVLEIS/-BENE PAKKIES SOP BRODE Stuur dit asseblief op Maandag, 18 Junie skool toe. As almal van ons net een ietsie gee, kan ons klomp mense help! HUISWERKBOEK: [AFSKEURSTROKIE] Leerders van gr 4 – 6 kan huiswerkboeke @ R25 elk by die klasonderwysers bestel. Kontant met bestelling asb. KOSHUIS: Baie baie dankie aan al die ouers wat die afgelope kwartaal produkte aan die koshuis geskenk het. Ons waardeer dit ongelooflik baie! LEERDERDEELNAME: RUGBY: Baie geluk aan Phillip Noeth wat vir die Griekwaland-Wes 0/13A-span gekies is en aan die Cravenweek in Kimberley gaan deelneem. Baie trots op jou! DUIWESKOU: Baie geluk aan Jaco Krüger wie se skouduif vir die tweede jaar as raskampioen tydens die Wes-Transvaal skou aangewys is. ALGEMEEN: DISCONTO BOEKUITSTALLING: Ons nooi ouers en belangstellendes uit om Disconto se boekuitstalling op Maandag, 18 (9:00 – 15:00) en Dinsdag 19 Junie (8:00 – 15:00) in die sportkamer te kom besigtig. Baie oulike boeke teen billike pryse te koop. Gee vir u kind ‘n geldjie om vir hom/haar ‘n boekie te gaan koop. …………………. PW Tait SKOOLHOOF

JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewkwartaal 3 word by die nuusbrief ingesluit. JEUGDAGPROJEK: Ons vier weer hierdie jaar Jeugdag en ons poog om minderbevoorregte kinders te help

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    1

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewkwartaal 3 word by die nuusbrief ingesluit. JEUGDAGPROJEK: Ons vier weer hierdie jaar Jeugdag en ons poog om minderbevoorregte kinders te help

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 19 15 - 22 Junie 2018OUERS:BEHEERLIGGAAM / KOSHUISKOMITEE:Lede word herinner aan die volgende vergaderings wat opMaandag, 18 Junie plaasvind:Finansiële komiteevergadering: 12:00Beheerliggaamvergadering: 14:00 Daar sal geen Koshuiskomiteevergadering plaasvind nie.

KWARTAALPROGRAM EN BUITEMUURSE ROOSTER:Die voorlopige kwartaalprogram en buitemuurse rooster vir kwartaal 3 word by die nuusbrief ingesluit.

JEUGDAGPROJEK:Ons vier weer hierdie jaar Jeugdag en ons poog om minderbevoorregte kinders te help. Ons wil graag hierdie jaar die volgende doen:

Kinders met gesondheidsprobleme, wie se ouers dit nie kan bekostig nie, help.

Kinders wat koud kry van ekstra komberse voorsien. Sop kook en dit Donderdag aan al ons Jakkies en werkers gee.

Graag vra ons van al ons ouers en belangstellendes skenkings van die volgende:KONTANT KOMBERSE (hoef nie nuut te wees nie) GROENTE SOPVLEIS/-BENE PAKKIES SOP BRODEStuur dit asseblief op Maandag, 18 Junie skool toe. As almal van ons net een ietsie gee, kan ons klomp mense help!

HUISWERKBOEK: [AFSKEURSTROKIE]Leerders van gr 4 – 6 kan huiswerkboeke @ R25 elk by die klasonderwysers bestel. Kontant met bestelling asb.

KOSHUIS:Baie baie dankie aan al die ouers wat die afgelope kwartaal produkte aan die koshuis geskenk het. Ons waardeer dit ongelooflik baie!

LEERDERDEELNAME:RUGBY:Baie geluk aan Phillip Noeth wat vir die Griekwaland-Wes 0/13A-span gekies is en aan die Cravenweek in Kimberley gaan deelneem. Baie trots op jou!

DUIWESKOU:Baie geluk aan Jaco Krüger wie se skouduif vir die tweede jaar as raskampioen tydens die Wes-Transvaal skou aangewys is.

ALGEMEEN:DISCONTO BOEKUITSTALLING:Ons nooi ouers en belangstellendes uit om Disconto se boekuitstalling op Maandag, 18 (9:00 – 15:00) en Dinsdag 19 Junie (8:00 – 15:00) in die sportkamer te kom besigtig. Baie oulike boeke teen billike pryse te koop. Gee vir u kind ‘n geldjie om vir hom/haar ‘n boekie te gaan koop.

…………………. PW TaitSKOOLHOOF

GEBEDSLYS:Pastor Shaun Smit (moeder baie siek)Margaret Smit (moeder in hospitaal)

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewkwartaal 3 word by die nuusbrief ingesluit. JEUGDAGPROJEK: Ons vier weer hierdie jaar Jeugdag en ons poog om minderbevoorregte kinders te help

Jakkies opwaarts sentrumVerkoop

P pcorn

op bestellingKinderpartytjies, Bederfpakkies of Peuselhappies

Ons het heerlike speserye @ R5 /100gCheese Butter

Sour Cream ChutneySout en asyn

Ons maak ook soet gekleurde popcorn @ R10 / 100g

Kontak Marinda 082 689 489 2

KLEINKOEKIES:NG Kerk Jacobsdal

AFSKEURSTROKIE: HUISWERKBOEKE – GR 4 - 6

OUER: _________________________________________

LEERDER: __________________________ GR.: _____

WIL GRAAG ‘N HUISWERKBOEK @ R25 BESTEL (KW 3)

BEDRAG INGESLUIT: _______

HANDTEKENING VAN OUER: ________________________

DATUM: __________________

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewkwartaal 3 word by die nuusbrief ingesluit. JEUGDAGPROJEK: Ons vier weer hierdie jaar Jeugdag en ons poog om minderbevoorregte kinders te help

Phantom 4 Pro+Flight time: 30 minutes/battery

Control range: 7kmSpeed: 72 km/h

Camera/Video resolution: 24mega pixels/ 4K 60fps

Sensor range: 30mObstacle sensing: 5 Direction

Ekstra lootjie kaartjies beskikbaar by Juffrou Delene@ R50/kaartjie.

Trekking by Kleuratletiek

KLEINKOEKIES:NG Kerk Jacobsdal

WERKSURE BESKIKBAAR:

Maandae tot Donderdae: 7:00 tot 10:30Vrydae: Die hele dag

Winter spesiale aanbieding vir Mei en Junie:Sny, blaas en Manikuur (hande)

of Pedikuur (voete) virR280

Skakel vir Liezel