39
Dieper Dieper Dissipelskap en Dissipelskap en Morele Vorming in Morele Vorming in Afrika Afrika Danie Mouton Danie Mouton Stellenbosch Maart 2007 Stellenbosch Maart 2007

Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

  • Upload
    alcina

  • View
    82

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika. Danie Mouton Stellenbosch Maart 2007. Inhoud. Uitdagings in Afrika Kontoere vir die gesprek oor Christelike geestelike vorming Begripsverheldering Vier fasette van Christelike vorming Westerse kultuur en Christelike geestelike vorming - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Dieper Dissipelskap en Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in AfrikaMorele Vorming in Afrika

Danie MoutonDanie MoutonStellenbosch Maart 2007Stellenbosch Maart 2007

Page 2: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

InhoudInhoud

Uitdagings in AfrikaUitdagings in Afrika Kontoere vir die gesprek oor Christelike Kontoere vir die gesprek oor Christelike

geestelike vorminggeestelike vorming BegripsverhelderingBegripsverheldering Vier fasette van Christelike vormingVier fasette van Christelike vorming Westerse kultuur en Christelike geestelike Westerse kultuur en Christelike geestelike

vormingvorming Afrika-kontekse en Christelike geestelike Afrika-kontekse en Christelike geestelike

vormingvorming

Page 3: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Uitdagings in Afrika - 1Uitdagings in Afrika - 1

Christelike geloof groei dramaties (van 10 Christelike geloof groei dramaties (van 10 tot 360 miljoen Christene in die 20ste eeu)tot 360 miljoen Christene in die 20ste eeu)

Politieke onrus (erfenis van kolonialisme)Politieke onrus (erfenis van kolonialisme) MIV / VigsMIV / Vigs ArmoedeArmoede Gebrekkige integriteit by leiersGebrekkige integriteit by leiers Korrupsie, wanbestuur – ‘n vasgelegde Korrupsie, wanbestuur – ‘n vasgelegde

patroon?patroon?

Page 4: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Uitdagings in Afrika - 2 Uitdagings in Afrika - 2

Vier strukturele werklikhede (Vier strukturele werklikhede (Laurie Laurie Nathan, Centre for Conflict ResolutionNathan, Centre for Conflict Resolution):): Outoritêre regeringOutoritêre regering Uitsluiting van groepe uit regeringUitsluiting van groepe uit regering Sosio-ekonomiese deprivasie gekombineer Sosio-ekonomiese deprivasie gekombineer

met ongelykheidmet ongelykheid Swak state en regerings nie in staat om Swak state en regerings nie in staat om

politieke en sosiale konflikte te bestuur nie.politieke en sosiale konflikte te bestuur nie. Publieke orde stort in duie (Lamin Sanneh)Publieke orde stort in duie (Lamin Sanneh)

Page 5: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Uitdagings in Afrika - 3Uitdagings in Afrika - 3

Die diverse kontekse in Afrika – Westers, Die diverse kontekse in Afrika – Westers, tradisionele Afrika-kulture, eerste-wêrelds, tradisionele Afrika-kulture, eerste-wêrelds, derde-wêrelds, klowe tov geletterdheid en derde-wêrelds, klowe tov geletterdheid en akademiese vorming - verg ‘n spesifieke akademiese vorming - verg ‘n spesifieke model van dissipelmaking en morele model van dissipelmaking en morele vormingvorming

AlAl die mense van Afrika het morele opbou die mense van Afrika het morele opbou en vorming as dissipels nodigen vorming as dissipels nodig

Page 6: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Uitdagings in Afrika - 4Uitdagings in Afrika - 4

The Church has an enormous responsibility The Church has an enormous responsibility in this continent. in this continent.

The way we deal with this challenges will The way we deal with this challenges will be the ultimate witness to the reality of the be the ultimate witness to the reality of the

God we serve. God we serve. We believe his Kingdom can come in We believe his Kingdom can come in

Africa and heal our world.Africa and heal our world.(Jurgens Hendriks)(Jurgens Hendriks)

Page 7: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Kontoere vir die gesprekKontoere vir die gesprek

Publieke teologiePublieke teologie ‘‘n Missionêre gesprekn Missionêre gesprek Gemeentes as primêre sentraGemeentes as primêre sentra Verreken ons eie onkundeVerreken ons eie onkunde Gestaltes van dissipelskap verskil in Gestaltes van dissipelskap verskil in

kontekstekontekste Selfgerigte suspisie – ‘n les vir Selfgerigte suspisie – ‘n les vir

WesterlingeWesterlinge

Page 8: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Kontoer 1: Publieke teologieKontoer 1: Publieke teologie

Publiek versus geprivatiseerde vroomheidPubliek versus geprivatiseerde vroomheid Maak dissipels van die Maak dissipels van die nasiesnasies (Mt 28:19) (Mt 28:19) Westerse onderskeid tussen publieke feite Westerse onderskeid tussen publieke feite

en private waardes en godsdienstige en private waardes en godsdienstige oortuigings is onhoudbaaroortuigings is onhoudbaar

Vorming met die oog op die hele leweVorming met die oog op die hele lewe Alle publieke rolspelers betrek – versigtig Alle publieke rolspelers betrek – versigtig

vir fundamentalisme wat uitsluitvir fundamentalisme wat uitsluit

Page 9: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Kontoer 2 – Missionêre gesprekKontoer 2 – Missionêre gesprek

Missio DeiMissio Dei God werk aktief in Afrika – genesend, God werk aktief in Afrika – genesend,

seënend, suiwerend, opbouendseënend, suiwerend, opbouend Die drie-enige God is ‘n fontein van Die drie-enige God is ‘n fontein van

sturende liefde (Bosch)sturende liefde (Bosch) Geloofsonderskeiding om vas te stel waar Geloofsonderskeiding om vas te stel waar

God ons nooi om by Hom aan te sluitGod ons nooi om by Hom aan te sluit Afskeid van ou teologiese paradigmas – Afskeid van ou teologiese paradigmas –

vorming van outentieke Afrika-dissipelsvorming van outentieke Afrika-dissipels

Page 10: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Kontoer 3 - GemeentesKontoer 3 - Gemeentes

Gemeentes is die primêre sentra vir Gemeentes is die primêre sentra vir dissipelmaking en morele vormingdissipelmaking en morele vorming

Wat is die verband tussen verlossing en Wat is die verband tussen verlossing en gemeenskap? gemeenskap?

Volf: Onderwaardeer gereformeerde Volf: Onderwaardeer gereformeerde teologie gemeentes?teologie gemeentes?

Gemeente as uitlegger van die evangelie Gemeente as uitlegger van die evangelie (Newbigin)(Newbigin)

Page 11: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Kontoer 4 – Eie onkundeKontoer 4 – Eie onkunde

Verreken ons onkunde en gebrek aan Verreken ons onkunde en gebrek aan insig in konteksteinsig in kontekste

Ons het nie alreeds die antwoorde vir Ons het nie alreeds die antwoorde vir Afrika nieAfrika nie

Verskil tussen tegniese uitdagings Verskil tussen tegniese uitdagings (toepassing van bestaande kennis en (toepassing van bestaande kennis en tegniek) en aanpassende uitdagingstegniek) en aanpassende uitdagings

Learning organisation (Peter Senge)Learning organisation (Peter Senge)

Page 12: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Kontoer 5 – Gestaltes verskilKontoer 5 – Gestaltes verskil

Gestaltes van dissipelskap verskil in Gestaltes van dissipelskap verskil in verskillende konteksteverskillende kontekste

Handelinge 15 – Joods versus Grieks-Handelinge 15 – Joods versus Grieks-HellenistiesHellenisties

Efesiërs – saam een nuwe mensheidEfesiërs – saam een nuwe mensheid Ander gestaltes lyk oppervlakkigAnder gestaltes lyk oppervlakkig Geen standaard weergawe van dogmaGeen standaard weergawe van dogma ‘‘n Dialoog oor kultuurgrense is nodign Dialoog oor kultuurgrense is nodig

Page 13: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Kontoer 6 - SelfkritiekKontoer 6 - Selfkritiek

‘‘n Selfgerigte hermeneutiek van suspisien Selfgerigte hermeneutiek van suspisie Westerse individualismeWesterse individualisme VerbruikersmentaliteitVerbruikersmentaliteit Tegnologie – die evangelie ons instrumentTegnologie – die evangelie ons instrument Die evangelie het met die hemel te doen – Die evangelie het met die hemel te doen –

vir wanneer jy sterfvir wanneer jy sterf Privatisering van godsdiensPrivatisering van godsdiens Dissipelskap instemming met proposisiesDissipelskap instemming met proposisies

Page 14: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Hoe kan Afrika ons help?Hoe kan Afrika ons help?

Hoe kan Afrika ons help met dissipelskap Hoe kan Afrika ons help met dissipelskap en morele vorming?en morele vorming?

Ubuntu?Ubuntu? Geen digotomie tussen materiële en Geen digotomie tussen materiële en

spirituele?spirituele? Ander voorbeelde?Ander voorbeelde?

Page 15: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Begripsverklaring - 1Begripsverklaring - 1

Geestelike vorminGeestelike vorming: g: ‘n Algemeen menslike proses waarin die ‘n Algemeen menslike proses waarin die wil, waardes en besluite beïnvloed word wil, waardes en besluite beïnvloed word op ‘n wyse wat uitloop op die vorming van op ‘n wyse wat uitloop op die vorming van identiteit en karakteridentiteit en karakter

KarakterKarakter::Die resultaat van geestelike vorming. Die resultaat van geestelike vorming. Karakter is “gestolde wil” (Dallas Willard)Karakter is “gestolde wil” (Dallas Willard)

Karakter word liggaamlik vasgelêKarakter word liggaamlik vasgelê

Page 16: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Begripsverklaring - 2Begripsverklaring - 2

Christelike geestelike vorming:Christelike geestelike vorming:Altyd transformerend. Mens ontvang die Altyd transformerend. Mens ontvang die nuwe lewe van Bo en neem al hoe meer nuwe lewe van Bo en neem al hoe meer die karakter van Jesus Christus aandie karakter van Jesus Christus aan

Passief en aktief: Passief en aktief: Vorming is groei in genade (passief)Vorming is groei in genade (passief) Ons reageer in vertroue deur te doen wat die Ons reageer in vertroue deur te doen wat die

Woord en Gees in ons werk (aktief)Woord en Gees in ons werk (aktief) Groei in Groei in kenniskennis van Jesus Christus van Jesus Christus

Page 17: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Begripsverklaring - 3Begripsverklaring - 3

"Spiritual formation" in the Christian tradition is a "Spiritual formation" in the Christian tradition is a process of increasingly being possessed and process of increasingly being possessed and

permeated by such character traits as we walk in permeated by such character traits as we walk in the easy yoke of discipleship with Jesus our the easy yoke of discipleship with Jesus our

teacher. From the inward character the deeds of teacher. From the inward character the deeds of love then naturally - but supernaturally - and love then naturally - but supernaturally - and

transparently flow. Of course there will always be transparently flow. Of course there will always be room for improvement, so we need not worry that room for improvement, so we need not worry that

we will become perfect. Our aim is to be we will become perfect. Our aim is to be pervasively possessed by Jesus through constant pervasively possessed by Jesus through constant

companionship with him. Like our brother Paul: companionship with him. Like our brother Paul: "This one thing I do! ...I press toward the "This one thing I do! ...I press toward the mark! ...That I may know him!" (Phil. 3)mark! ...That I may know him!" (Phil. 3)

(Dallas Willard)(Dallas Willard)

Page 18: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Begripsverklaring - 4Begripsverklaring - 4

Dissipelskap:Dissipelskap:Die grondhouding van navolging waarin ek Die grondhouding van navolging waarin ek tot Jesus staan wat dit moontlik maak om tot Jesus staan wat dit moontlik maak om die karakter van Jesus aan te neemdie karakter van Jesus aan te neem

““...totdat Christus in julle gestalte ...totdat Christus in julle gestalte aanneem” (Gal 4:19)aanneem” (Gal 4:19)

“’“’n Volgroeide mens, so volmaak en n Volgroeide mens, so volmaak en volwasse soos Christus” (Ef 4:13)volwasse soos Christus” (Ef 4:13)

Page 19: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Begripsverklaring - 5Begripsverklaring - 5

Die rol van wetsonderhouding:Die rol van wetsonderhouding:Hoeveel krag het die doen van die wet om Hoeveel krag het die doen van die wet om morele mense te vorm?morele mense te vorm?

Fariseërs het gefokus op die bestuur van Fariseërs het gefokus op die bestuur van gedrag – wat altyd mislukgedrag – wat altyd misluk

Menslike gedrag altyd gedryf uit verskuilde Menslike gedrag altyd gedryf uit verskuilde aspekte van die karakteraspekte van die karakter

Vrug van die Gees innerlike vernuwing wat Vrug van die Gees innerlike vernuwing wat vasgelê word in patrone van vasgelê word in patrone van gehoorsaamheidgehoorsaamheid

Page 20: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Begripsverklaring – 6Begripsverklaring – 6

There can be no doubt that we were meant to be There can be no doubt that we were meant to be inhabited by God and live by a power beyond inhabited by God and live by a power beyond

ourselves. Human problems cannot be solved by ourselves. Human problems cannot be solved by human means. Human life can never flourish human means. Human life can never flourish

unless it pulses with “the exceeding greatness of unless it pulses with “the exceeding greatness of his power towards us who believe” (Eph 1:19). his power towards us who believe” (Eph 1:19).

But only constant students of Jesus will be given But only constant students of Jesus will be given adequate power to fulfill their calling to be God’s adequate power to fulfill their calling to be God’s person for their time and their place in this world.person for their time and their place in this world.

(Eugene Peterson)(Eugene Peterson)

Page 21: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Christelike vormingChristelike vorming

In hierdie gedeelte ondersoek ons vier In hierdie gedeelte ondersoek ons vier wesenlike dimensies van Christelike wesenlike dimensies van Christelike geestelike vorminggeestelike vorming

GemeenteGemeente SkrifSkrif OpstandingOpstanding Tyd en geduldTyd en geduld Gaan primêr oor God se werk in onsGaan primêr oor God se werk in ons

Page 22: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Gemeente - 1Gemeente - 1

Die Here vorm ons primêr in gemeenskap Die Here vorm ons primêr in gemeenskap met Hom en met mekaarmet Hom en met mekaar

Liggaam van Christus: geen redding of Liggaam van Christus: geen redding of vorming buite die liggaam om nie (Volf)vorming buite die liggaam om nie (Volf)

God versamel en vorm die gemeenteGod versamel en vorm die gemeente Erediens / aanbidding die sentrale Erediens / aanbidding die sentrale

aktiwiteit in die gemeenteaktiwiteit in die gemeente In die erediens werk die Here vormend In die erediens werk die Here vormend

met ons – Hy is Subjek en verskaf aksiemet ons – Hy is Subjek en verskaf aksie

Page 23: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Gemeente - 2Gemeente - 2

Offerande: ons gee onsself as lewende Offerande: ons gee onsself as lewende offers aan God, sodat Hy ons kan vormoffers aan God, sodat Hy ons kan vorm

Nagmaal: Christus se offer word die Nagmaal: Christus se offer word die sentrale gebeure wat ons eie selfverstaan sentrale gebeure wat ons eie selfverstaan as sy volgelinge vormas sy volgelinge vorm

As lewende offers lê God beslag op ons As lewende offers lê God beslag op ons en vorm ons vir getuienis, diens en en vorm ons vir getuienis, diens en geregtigheidgeregtigheid

DoopDoop

Page 24: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Gemeente - 3Gemeente - 3

Erediens as verbruikers-itemErediens as verbruikers-item Watter godsdienstige produkte benodig Watter godsdienstige produkte benodig

verbruikers?verbruikers? My vermaak, my probleme oplos, vreugde My vermaak, my probleme oplos, vreugde

bring, avontuurlik, my ekstase en fantasieëbring, avontuurlik, my ekstase en fantasieë Westerse kerke word maklik Westerse kerke word maklik state of the state of the

artart geestelike winkelsentrums geestelike winkelsentrums Struikelblok vir Christelike geestelike Struikelblok vir Christelike geestelike

vormingvorming

Page 25: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Skrif -1Skrif -1

Die Skrif is deur God gegee om ons te Die Skrif is deur God gegee om ons te vorm tot die Beeld van Christusvorm tot die Beeld van Christus

God openbaar God-self sodat ons God God openbaar God-self sodat ons God kan ken en uit liefde reageer op wie God iskan ken en uit liefde reageer op wie God is

Die Skrif kommunikeer God se aksie en Die Skrif kommunikeer God se aksie en nooi ons uit om by die nooi ons uit om by die missio Dei missio Dei aan te aan te sluitsluit

Maria: “Ek is tot beskikking van die Here. Maria: “Ek is tot beskikking van die Here. Laat met my gebeur wat u gesê het.”Laat met my gebeur wat u gesê het.”

Page 26: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Skrif - 2Skrif - 2

Gevaar is dat ons die Woord as instrument Gevaar is dat ons die Woord as instrument hanteer waarmee ons iets wil laat gebeurhanteer waarmee ons iets wil laat gebeur

Tegnologie is de-personaliserend en wil Tegnologie is de-personaliserend en wil mense systapmense systap

Mense is hardkoppig, tegnokrate werk met Mense is hardkoppig, tegnokrate werk met die gewilliges, of skakel mense uitdie gewilliges, of skakel mense uit

Tegnokrasie is haastig en manipuleer met Tegnokrasie is haastig en manipuleer met Skrifbeginsels tot aksieSkrifbeginsels tot aksie

Page 27: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Opstanding - 1Opstanding - 1

God het Jesus uit die dood opgewek – die God het Jesus uit die dood opgewek – die hoeksteen van die Christelike geloofhoeksteen van die Christelike geloof

Jesus as die lewende Here, deur die Jesus as die lewende Here, deur die Gees, aktief in ons middeGees, aktief in ons midde

Die opstanding word herhaal in die lewens Die opstanding word herhaal in die lewens van Jesus se volgelinge (bv Rom 8:11)van Jesus se volgelinge (bv Rom 8:11)

Die opstanding volledig God se werkDie opstanding volledig God se werk Verkry deel daaraan deur dit te ontvangVerkry deel daaraan deur dit te ontvang

Page 28: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Opstanding - 2Opstanding - 2

Opstanding as misterie die kern van die Opstanding as misterie die kern van die vorming van die nuwe lewe in onsvorming van die nuwe lewe in ons

Ons is volledig passief hierin – vergelyk die Ons is volledig passief hierin – vergelyk die opstandingsverhale in evangeliesopstandingsverhale in evangelies

Geestelike vorming benodig die erkenning en Geestelike vorming benodig die erkenning en teenwoordigheid van hierdie misterie in die teenwoordigheid van hierdie misterie in die erediens / gemeenskap van gelowigeserediens / gemeenskap van gelowiges

Opstanding nie program of tegniek - kan net Opstanding nie program of tegniek - kan net binnegetree, gevier, ontvang, geprys wordbinnegetree, gevier, ontvang, geprys word

Page 29: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Opstanding - 3Opstanding - 3

Westerlinge nie goed met die passiwiteit Westerlinge nie goed met die passiwiteit wat opstanding veronderstel niewat opstanding veronderstel nie

Wil aktief deelneem, verstaan, hanteer, Wil aktief deelneem, verstaan, hanteer, daarmee beplan, ongemaklik met daarmee beplan, ongemaklik met ambiguityambiguity, vertrou nie wat nie verstaan en , vertrou nie wat nie verstaan en gebruik kan word niegebruik kan word nie

Wil opstanding bewys, gebruik, verduidelikWil opstanding bewys, gebruik, verduidelik

Page 30: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Tyd en geduldTyd en geduld

Geestelike vorming is stadige werk – kan Geestelike vorming is stadige werk – kan nie aangejaag word nienie aangejaag word nie

Geestelike vorming is dringende werk – Geestelike vorming is dringende werk – kan nie uitgestel word niekan nie uitgestel word nie

Metafore soos suurdeeg, groei dui op die Metafore soos suurdeeg, groei dui op die prosesmatige aard van vormingprosesmatige aard van vorming

Westerlinge -met klem op kortpaaie, Westerlinge -met klem op kortpaaie, minagting vir stadigheid - soek vinnige minagting vir stadigheid - soek vinnige oplossingsoplossings

Page 31: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Westerse kultuur en vorming - 1Westerse kultuur en vorming - 1

Kultuur as sisteem van waardes en Kultuur as sisteem van waardes en oortuigings is altyd geestelik vormendoortuigings is altyd geestelik vormend

Westerse kultuur weerstandig teen Westerse kultuur weerstandig teen Christelike geestelike vormingChristelike geestelike vorming

Die wêreld draai om “my” – my potensiaal, Die wêreld draai om “my” – my potensiaal, invloed, besittings, statuur, vooruitganginvloed, besittings, statuur, vooruitgang

Tegnologie – instrumentele rasionaliteit. Tegnologie – instrumentele rasionaliteit. Die Bybel, kerk en godsdiens my Die Bybel, kerk en godsdiens my instrument.instrument.

Page 32: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Westerse kultuur en vorming - 2Westerse kultuur en vorming - 2

Hernude belangstelling in spiritualiteitHernude belangstelling in spiritualiteit Antwoorde word nie by gevestigde kerke Antwoorde word nie by gevestigde kerke

gesoek niegesoek nie Mense moeg vir kerke wat met groot Mense moeg vir kerke wat met groot

geleerdheid oor God praat, maar skynbaar geleerdheid oor God praat, maar skynbaar nie in Hom geïnteresseerd is nie, nie in Hom geïnteresseerd is nie, enen

Moeg vir kerke wat vol advies en reëls vir Moeg vir kerke wat vol advies en reëls vir mense is, sonder om in mense belang te mense is, sonder om in mense belang te stel (Eugene Petersen)stel (Eugene Petersen)

Page 33: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Westerse kultuur en vorming - 3Westerse kultuur en vorming - 3

Die invloed van 200 jaar van Verligting en Die invloed van 200 jaar van Verligting en industrialisasie stort in duieindustrialisasie stort in duie

Skuif weg van klem op geleerdheid en groot Skuif weg van klem op geleerdheid en groot projekteprojekte

Gefassineerd met ‘n plaaslike, alledaags-like Gefassineerd met ‘n plaaslike, alledaags-like lewelewe

Behoefte aan praktiese wysheidBehoefte aan praktiese wysheid Rasionaliteit (kennis en projekte) behoed ons Rasionaliteit (kennis en projekte) behoed ons

nie van ‘n slegte, vernietigende lewenie van ‘n slegte, vernietigende lewe Implikasies vir Afrika?Implikasies vir Afrika?

Page 34: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Afrika-kontekste en vorming - 1Afrika-kontekste en vorming - 1

Afrika is ‘n spirituele kontinentAfrika is ‘n spirituele kontinent Afrika geskend deur Westerse kulturele Afrika geskend deur Westerse kulturele

imperialisme – ook van sending en kerkeimperialisme – ook van sending en kerke Kolonialisme het die verspreiding van die Kolonialisme het die verspreiding van die

Christelike geloof geïnhibeer (Sanneh)Christelike geloof geïnhibeer (Sanneh) Politieke bevryding bevorder ditPolitieke bevryding bevorder dit Bybelvertaling dra geweldig byBybelvertaling dra geweldig by Inheemse leierskap na bevryding positiefInheemse leierskap na bevryding positief

Page 35: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Afrika-kontekste en vorming - 2Afrika-kontekste en vorming - 2

Christian expansion was virtually limited to those Christian expansion was virtually limited to those societies whose people had preserved the societies whose people had preserved the

indigenous name for God. That was a surprising indigenous name for God. That was a surprising discovery, because of the general feeling that discovery, because of the general feeling that Christianity was incompatible with indigenous Christianity was incompatible with indigenous ideas of religion. ... Africans best responded to ideas of religion. ... Africans best responded to

Christianity where the indigenous religions were Christianity where the indigenous religions were strongest, not weakest, suggesting a degree of strongest, not weakest, suggesting a degree of indigenous compatibility with the gospel, and an indigenous compatibility with the gospel, and an

implicit conflict with colonial priorities.implicit conflict with colonial priorities.(Lamin Sanneh)(Lamin Sanneh)

Page 36: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Afrika-kontekste en vorming - 3Afrika-kontekste en vorming - 3

It suggests that theologically God had It suggests that theologically God had preceded the missionary in Africa, a fact preceded the missionary in Africa, a fact

that Bible translation clinched with decisive that Bible translation clinched with decisive authorityauthority..

(Lamin Sanneh)(Lamin Sanneh)

Page 37: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Afrika-kontekste en vorming - 4Afrika-kontekste en vorming - 4

In Afrika-kulture bevat die naam vir God In Afrika-kulture bevat die naam vir God opvattings oor persoon-wees, die opvattings oor persoon-wees, die ekonomiese lewe, sosiale en kulturele ekonomiese lewe, sosiale en kulturele identiteitidentiteit

Kolonialisme het Islam bevoordeel.Kolonialisme het Islam bevoordeel. Islam groei die vinnigste in Afrika waar die Islam groei die vinnigste in Afrika waar die

inheemse godsdienste vernietig en inheemse godsdienste vernietig en onderwerp is, en Afrikane hul oorspronk-onderwerp is, en Afrikane hul oorspronk-like naam vir God skaars kon onthou.like naam vir God skaars kon onthou.

Page 38: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Afrika-kontekste en vorming - 5Afrika-kontekste en vorming - 5

Dwarsdeur Afrika kreun die kerk onder die Dwarsdeur Afrika kreun die kerk onder die geweldige groei in bekeerlingegeweldige groei in bekeerlinge

Die ineenstorting van die publieke orde Die ineenstorting van die publieke orde plaas ‘n ekstra las op die kerkplaas ‘n ekstra las op die kerk

Ter sprake: hoe om dissipels van nasies te Ter sprake: hoe om dissipels van nasies te maak, hoe om outentieke gestaltes van maak, hoe om outentieke gestaltes van gehoorsaamheid in hierdie kulture te skepgehoorsaamheid in hierdie kulture te skep

Terwyl die Westerse kultuur ook Terwyl die Westerse kultuur ook geestelike vorming nodig hetgeestelike vorming nodig het

Page 39: Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika

Dankie!Dankie!