8
Kantoor: Lucille van Jaarsveld 051-522-7999 Gereformeerde Kerk Bloempark DIE KOLLIG 3 NOVEMBER 2019 Bloemparkgemeente moet as eenheid funksioneer om na binne en buite die groot opdrag uit te leef en die liefdesgebod sinvol te gehoorsaam deur middel van uitvoerbare aksieplanne. Predikant: Ds Zak Scholtz Tel: 051-5222254 Sel: 062 154 8847 E-pos: [email protected] Skriba: Willie Coetzee Sel: 072 068 2583 E-pos: [email protected] Hulp—Skriba Willie Coetzee (Fi01) Sel: 082 772 9533 Orreliste: Frelet de Villiers Sel: 071 643 4671 KATKISASIE & PREEKBEGELEIDING: Afsluiting DIENSBEURTE: Vandag: Wyk FI 4 Volgende week: Wyk FI 5 OFFERGAWES: Onder die diens: Barmhartigheid Deuroffergawes: Bybelverspreiding AANDDIENS: Die aanddiens is vanaand om 18:00 in Bfn- Suidheuwels se kerkgebou. Die erediens word gelei deur Ds Zak. Bankbesonderhede: Absa Loch Logan Rek nr: 047 0341 688 TAKKODE: 334134 ONTHOU: Om te reël dat aftrekorders en internet- oorbetalings elke maand vóór die 9de moet geskied, anders wys die maand wat oorgeslaan is as geen betaling nie. Bydraes, Sustersbydraes, Dertiende Bydrae en Projek Dankoffer. Ons wil n beroep op lidmate doen om ons administrasie te vergemaklik deur die bydraekoeverte volledig in te vul: dit sluit in voorletters, .... en wyk. Posbus 31099, Fichardtpark, 9317 Kerkkantoor: Lucille van Jaarsveld 051-522 7999 () 082 818 8382 086 682 7287 () E-pos: [email protected] KANTOORURE: 06:30 TOT 10:30 Die Kollig en Preke is beskikbaar op ons webblad onder die hofie ONS EREDIENS: www.gkbloempark.org Facebook: Bloem-Doppers Susters: Orlé Breed Sel: 084 555 3045 Kassier: Sr Wilna du Toit Sel: 072 406 1323 Diakonie: Heimericks Vermeulen Sel: 082 783 3174 Koster: Minette Fivaz Tel: 051-4224591 Sel: 072 420 5012 Oudl Tiaan Adendorff Sel: 076 981 1438 Teeskinkbeurte 3 Nov: LHP 1, LHP 2 & LHP 3; Annemie van Jaarsveld, 072 592 5346; Theané Steenkamp, 072 377 9866; Christell Snyman, 082 521 7938 17 Nov: PEL 1, PEL 2 & PEL 3; Esther van Biljon, 084 750 5588; Karen van Emmenes, 083 260 4313; Helena Marais, 082 594 3918 1 Des: PEL 5, PEL 6 & SP; Liana Venter, 061 259 5441; Elize Harbron, 083 279 1730; Surien van Tonder, 082 343 8503

DIE KOLLIG 3 NOVEMBER 2019 - gkbloempark.orggkbloempark.org/wp-content/uploads/sites/57/2019/... · 11/3/2019  · • Hou die oë gevestig op Jesus wat die voleinder is van ons geloof

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: DIE KOLLIG 3 NOVEMBER 2019 - gkbloempark.orggkbloempark.org/wp-content/uploads/sites/57/2019/... · 11/3/2019  · • Hou die oë gevestig op Jesus wat die voleinder is van ons geloof

Kantoor:

Lucille van Jaarsveld

051-522-7999

Gereformeerde Kerk

Bloempark

DIE KOLLIG 3 NOVEMBER 2019 Bloemparkgemeente moet as eenheid funksioneer om na binne en buite die groot

opdrag uit te leef en die liefdesgebod sinvol te gehoorsaam deur middel van

uitvoerbare aksieplanne.

Predikant: Ds Zak Scholtz

Tel: 051-5222254

Sel: 062 154 8847

E-pos: [email protected]

Skriba: Willie Coetzee

Sel: 072 068 2583

E-pos: [email protected]

Hulp—Skriba

Willie Coetzee (Fi01)

Sel: 082 772 9533

Orreliste: Frelet de Villiers

Sel: 071 643 4671

KATKISASIE & PREEKBEGELEIDING: Afsluiting

DIENSBEURTE: Vandag: Wyk FI 4

Volgende week: Wyk FI 5

OFFERGAWES: Onder die diens: Barmhartigheid

Deuroffergawes: Bybelverspreiding

AANDDIENS: Die aanddiens is vanaand om 18:00 in Bfn-

Suidheuwels se kerkgebou. Die erediens word gelei deur Ds

Zak.

Bankbesonderhede: Absa Loch Logan

Rek nr: 047 0341 688

TAKKODE: 334134

ONTHOU: Om te reël dat aftrekorders en internet-oorbetalings elke maand vóór die 9de moet geskied, anders wys die maand wat oorgeslaan is as geen betaling nie. Bydraes, Sustersbydraes, Dertiende Bydrae en Projek Dankoffer. Ons wil ’n beroep op lidmate doen om ons administrasie te vergemaklik deur die bydraekoeverte volledig in te vul: dit sluit in voorletters, .... en wyk.

Posbus 31099, Fichardtpark, 9317

Kerkkantoor:

Lucille van Jaarsveld

051-522 7999 ()

082 818 8382

086 682 7287 ()

E-pos: [email protected]

KANTOORURE: 06:30 TOT 10:30

Die Kollig en Preke is beskikbaar op ons webblad onder die hofie ONS EREDIENS:

www.gkbloempark.org

Facebook:

Bloem-Doppers

Susters: Orlé Breed

Sel: 084 555 3045

Kassier: Sr Wilna du Toit

Sel: 072 406 1323

Diakonie: Heimericks Vermeulen

Sel: 082 783 3174

Koster: Minette Fivaz

Tel: 051-4224591

Sel: 072 420 5012

Oudl Tiaan Adendorff

Sel: 076 981 1438

Teeskinkbeurte

3 Nov: LHP 1, LHP 2 & LHP 3; Annemie van Jaarsveld, 072 592 5346; Theané Steenkamp, 072 377 9866; Christell Snyman, 082 521 7938

17 Nov: PEL 1, PEL 2 & PEL 3; Esther van Biljon, 084 750 5588; Karen van Emmenes, 083 260 4313; Helena Marais, 082 594 3918

1 Des: PEL 5, PEL 6 & SP; Liana Venter, 061 259 5441; Elize Harbron, 083 279 1730; Surien van Tonder, 082 343 8503

Page 2: DIE KOLLIG 3 NOVEMBER 2019 - gkbloempark.orggkbloempark.org/wp-content/uploads/sites/57/2019/... · 11/3/2019  · • Hou die oë gevestig op Jesus wat die voleinder is van ons geloof

LIEF EN LEED

• Sr Ria Steenkamp is steeds in ICU en haar toestand is onveranderd. (066 222 6939)

Bladsy 2

Voorbidding gevra vir… • Bejaardes

• Lidmate wat kanker het

• Lidmate wat onder finansiële druk verkeer

• Reddersburg kinderhuis

• Eensames

• Pastorie-gesin

• Sendelinge in Mosambiek en Zambië.

• Jongmense

• Skoliere

• Christenvervolging in Irak en Sirië.

• Droogte

DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD!

BEROEPE NUUS

GEEN

GROEN KIS

Ons almal ken al die groen kis voor in die portaal, en dat die evangelisasie kommissie vra dat ons hom vol maak met artikels van tyd tot tyd. Ons het nou ’n behoefte aan toiletware, en dan veral toiletware vir jong meisies asook jong seuns. Kom ons maak sommer daai kis lekker vol!!

VERJAARDAE

AKSIE AFTREE-OORD EN AFGETREDENES

9 Nov (72) Wilna DU TOIT Sel: 072 406 1323

ANDER

3 Nov Jan-Carel COETZEE Sel: 082 553 4247 ; Anneline OBERHOLSTER Sel: 083 390 1568

4 Nov Madalene VENTER Sel: 083 3209778

5 Nov Truter KRUGER Tel huis: 4438751; Elmé SMITH Sel: 072 712 1661

6 Nov George PENNELLS Sel: 082 420 6383; Fred VAN HEERDEN Sel: 082 524 1721

8 Nov Marchell JACOBS Sel: 082 829 0380

9 Nov Martin DE KLERK Sel: 082 415 3994; Martin KELLER Sel: 074 012 3190

JEUG

7 Nov Jayhden Swart Tel huis: 082 446 7385

Page 3: DIE KOLLIG 3 NOVEMBER 2019 - gkbloempark.orggkbloempark.org/wp-content/uploads/sites/57/2019/... · 11/3/2019  · • Hou die oë gevestig op Jesus wat die voleinder is van ons geloof

DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD! Bladsy 3

SKRIFGEDEELTE: HEBREERS 12:1-4

TEMA: HOE MOET ONS AS CHRISTENE VOLHARD?

Inleiding

Wat is volharding?

Om te volhard daarin om die sonde al hoe meer af te sterf en om ten spyte van enige om-standighede vas te bly hou aan die Here.

Om te volhard in die Christelike geloof is ‘n paar dinge nodig:

• Elke las moet afgelê word Pasop vir dinge wat jou kan wegtrek van die werk van die Here af. Dinge wat nie nood-wendig sonde is nie, maar wat jou fokus net genoeg skuif – dat jy sukkel om te volhard. Dat jy sukkel om te breek met die sonde. Pasop vir onnodige strikvrae of bespiegelings oor dit wat die Here doen.

• Sonde moet daadwerklik aangespreek word Dis op hierdie punt waar heiligmaking en volharding hande vat. Heilgmaking is om die sonde al hoe meer af te sterf en volharding is om daarmee vol te hou en ook om ten spyte van omstandighede aan die Here bly vas te klou. Ons stryd teen die sonde gaan voort duur.

• Onthou van die skare van getuies rondom wat ons aanmoedig om vol te hou Op die paviljoen sit egter die skare van getuies wat hierdie pad gestap het. Skare van getuies wat volhard het tot die einde. As ons na die Bybel kyk dan sien ons figure wat ten spyte volhard het. As ons na die Skrif kyk dan sien ons ook figure wat opgehou en die stryd prys gegee het. Ons sien dus feit, oorsaak en gevolg. Daarmee saam is hierdie ska-re van getuies ook besig om ons na Jesus toe te wys!

• Hou die oë gevestig op Jesus wat die voleinder is van ons geloof Hoe volhard ‘n mens: wel uit jou eie krag kan jy nie, maar in die krag van die Here kan jy. Twee dinge om te onthou: ook ons volharding is ‘n werk van die Heilige Gees. Die Here sal die wat Hy na Hom toe gebring het deur die wedergeboorte en die bekering ook laat volhard tot die einde toe. En tog word ons opgerig om daadwerklik te bly volhard. Dis ook ‘n funksie van Christen-wees en ‘n opdrag aan elke Christen. Die Gees stel ons in staat om te volhard en ons bly volhard! Verder as ons begin moedeloos word of begin uitsak het die Hebreer skrywer vir ons advise: Hou die oog gevestig op Jesus, wat Self volhard het en Self vir ons die lyding verduur het – nie net as Voorbeeld nie – maar as Verlosser!

BYBELSTUDIE VRAE

1. Wat is volharding?

2. Hoe het volharding met die aanspreek van sonde te doen? Wat is die verband daarmee met

heiligmaking?

3. Wie is almal die skare van getuies rondom ons?

4. Op watter maniere moedig die skare van getuies ons aan om te volhard?

5. Verduidelik: Jesus is vir ons ‘n Voorbeeld van Iemand wat volhard tot die einde – maar ter-

selfdertyd ook Iemand wat volharding moontlik maak deur sy lewe, kruisdood en opstanding?

Page 4: DIE KOLLIG 3 NOVEMBER 2019 - gkbloempark.orggkbloempark.org/wp-content/uploads/sites/57/2019/... · 11/3/2019  · • Hou die oë gevestig op Jesus wat die voleinder is van ons geloof

Bladsy 4 DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD!

“IN DIE WEEK” Vandag

3 Nov

08:45

09:30

18:00

Gebedsgroep : Ds Zak

Oggenddiens: Ds Zak

Aanddiens: Ds Zak

Dinsdag

5 Nov

08:00 - 09:00

09:00

09:30

17:30

19:00

Dissipelskap

Bybelstudie

Bybelstudie (Gemeente

sentrum)

Bybelstudie

Dissipelskap

Ds Zak Scholtz

Alta Labuscagne

Ds Zak Scholtz

Anton Blignaut

Liza Labuscagne

062 154 8847

522 0516

079 885 4206

083 242 6490

073 712 6252

Woensdag

6 Nov

10:00

19:00

Bybelstudie (Ds Zak)

Bybelstudie (Jong werkendes)

Wilmien du Plessis

Werner Griessel

072 323 6568

072 048 7866

Donderdag

7 Nov

19:00

19:00

Bybelstudie (Jong

Werkendes)

Bybelstudie (Jong gesinne)

Jaco Breed

Surien van Tonder

071 491 1168

082 343 8503

Vrydag

8 Nov

06:00 Dissipelskap Ds Zak Scholtz 062 154 8847

BLOEMPARK NUUS

• Ouderlinge vergadering vanoggend om 11:15 by pastorie.

Die diakonie vergader vanoggend om 11:00 in die konsistorie.

• Vertrek met attestaat na GK Bfn-Suid: Br Johann en Sr Lizel Coetzee.

• Vertrek met reisattes: Lenus Pretorius

• Die volgende katkisante lê vanoggend belydenis van geloof af: Marista Nortjé, Marko Ja-cobs, Philna Booysen en Quinton Kotze. Baie geluk aan hulle, ouers en familie.

• Die volgende broeders word ter approbasie aan die gemeente voorgehou vir die amp van ouderling: Dewald Fourie, Wynand van Tonder en Gert Jacobs.

Page 5: DIE KOLLIG 3 NOVEMBER 2019 - gkbloempark.orggkbloempark.org/wp-content/uploads/sites/57/2019/... · 11/3/2019  · • Hou die oë gevestig op Jesus wat die voleinder is van ons geloof

DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD! Bladsy 5

Page 6: DIE KOLLIG 3 NOVEMBER 2019 - gkbloempark.orggkbloempark.org/wp-content/uploads/sites/57/2019/... · 11/3/2019  · • Hou die oë gevestig op Jesus wat die voleinder is van ons geloof

DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD! Bladsy 6

Page 7: DIE KOLLIG 3 NOVEMBER 2019 - gkbloempark.orggkbloempark.org/wp-content/uploads/sites/57/2019/... · 11/3/2019  · • Hou die oë gevestig op Jesus wat die voleinder is van ons geloof

DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD! Bladsy 6

Page 8: DIE KOLLIG 3 NOVEMBER 2019 - gkbloempark.orggkbloempark.org/wp-content/uploads/sites/57/2019/... · 11/3/2019  · • Hou die oë gevestig op Jesus wat die voleinder is van ons geloof

DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD! Bladsy 5