8
Kantoor: Lucille van Jaarsveld 051-522-7999 Gereformeerde Kerk Bloempark DIE KOLLIG 25 JUNIE 2017 Bloemparkgemeente moet as eenheid funksioneer om na binne en buite die groot opdrag uit te leef en die liefdesgebod sinvol te gehoorsaam deur middel van uitvoerbare aksieplanne. Predikant: Ds Zak Scholtz Tel: 051-5222254 Sel: 079 885 4206 E-pos: [email protected] Skriba: Willie Coetzee (Vw05) Sel: 072 068 2583 Hulp—Skriba Willie Coetzee (Fi01) Sel: 082 772 9533 Orreliste: Frelet de Villiers Sel: 071 643 4671 KATKISASIE: Geen DIENSBEURTE: Vandag: Wyk Fi09 Volgende week: Wyk Fi10 OFFERGAWES: Onder die diens: Barmhartigheid Deuroffergawes: Teologiese Studentekas AANDDIENS: Die aanddiens is vanaand om 18:00 in die kerkgebou van Bloemfontein-Suid en Ds Fritz sal die diens lei. Bankbesonderhede: Absa Loch Logan Rek nr: 047 0341 688 TAKKODE: 334134 ONTHOU: Om te reël dat aftrekorders en internet- oorbetalings elke maand vóór die 9de moet geskied, anders wys die maand wat oorgeslaan is as geen betaling nie. Bydraes, Sustersbydraes, Dertiende Bydrae en Projek Dankoffer. Ons wil n beroep op lidmate doen om ons administrasie te vergemaklik deur die bydraekoeverte volledig in te vul: dit sluit in voorletters, .... en wyk. Posbus 31099, Fichardtpark, 9317 Kerkkantoor: Lucille van Jaarsveld 051-522 7999 () 082 818 8382 0514452457 086 682 7287 () E-pos: [email protected] Die Kollig en Preke is beskikbaar op ons webblad onder die hofie ONS EREDIENS: www.gkbloempark.org Facebook: Bloem-Doppers Susters: Santjie Lombard Sel: 072 570 2443 Kassier: Sr Wilna du Toit Sel: 072 406 1323 Diakonie: Werner Griessel Sel: 072 048 7866 Koster: Minette Fivaz Tel: 051-4224591 Sel: 072 420 5012 Braaistalletjie / Teeskinkbeurte 24/25 Jun Pe12, Fi01; Retha Gravett, 5228057; René Breed, 078 019 6157 1 Jul Fi02, Fi03, Vw13; Rina Blignaut, 5222011; Gretha van der Walt, 5223233; Bea Ackerman, 072 253 3560

DIE KOLLIG 25 JUNIE 2017 - · PDF filelekker vol!! SUSTERS • Die volgende wyke is vakant: Fi05, Fi09, Pe02, Pe05, Pe09, Pe10, Pe11, ... 30 Jun Tertius FOURIE Sel: 071 487 3369 JEUG

  • Upload
    dangnhi

  • View
    241

  • Download
    12

Embed Size (px)

Citation preview

Kantoor:

Lucille van Jaarsveld

051-522-7999

Gereformeerde Kerk

Bloempark

DIE KOLLIG 25 JUNIE 2017 Bloemparkgemeente moet as eenheid funksioneer om na binne en buite die groot

opdrag uit te leef en die liefdesgebod sinvol te gehoorsaam deur middel van

uitvoerbare aksieplanne.

Predikant: Ds Zak Scholtz

Tel: 051-5222254

Sel: 079 885 4206

E-pos: [email protected]

Skriba: Willie Coetzee (Vw05)

Sel: 072 068 2583

Hulp—Skriba

Willie Coetzee (Fi01)

Sel: 082 772 9533

Orreliste: Frelet de Villiers

Sel: 071 643 4671

KATKISASIE: Geen

DIENSBEURTE: Vandag: Wyk Fi09

Volgende week: Wyk Fi10

OFFERGAWES: Onder die diens: Barmhartigheid

Deuroffergawes: Teologiese Studentekas

AANDDIENS: Die aanddiens is vanaand om 18:00 in die

kerkgebou van Bloemfontein-Suid en Ds Fritz sal die diens lei.

Bankbesonderhede: Absa Loch Logan

Rek nr: 047 0341 688

TAKKODE: 334134

ONTHOU: Om te reël dat aftrekorders en internet-oorbetalings elke maand vóór die 9de moet geskied, anders wys die maand wat oorgeslaan is as geen betaling nie. Bydraes, Sustersbydraes, Dertiende Bydrae en Projek Dankoffer. Ons wil ’n beroep op lidmate doen om ons administrasie te vergemaklik deur die bydraekoeverte volledig in te vul: dit sluit in voorletters, .... en wyk.

Posbus 31099, Fichardtpark, 9317

Kerkkantoor:

Lucille van Jaarsveld

051-522 7999 ()

082 818 8382

0514452457

086 682 7287 ()

E-pos: [email protected]

Die Kollig en Preke is beskikbaar op ons webblad onder die hofie ONS EREDIENS:

www.gkbloempark.org

Facebook:

Bloem-Doppers

Susters: Santjie Lombard

Sel: 072 570 2443

Kassier: Sr Wilna du Toit

Sel: 072 406 1323

Diakonie: Werner Griessel

Sel: 072 048 7866

Koster: Minette Fivaz

Tel: 051-4224591

Sel: 072 420 5012

Braaistalletjie / Teeskinkbeurte

24/25 Jun Pe12, Fi01; Retha Gravett, 5228057; René Breed, 078 019 6157

1 Jul Fi02, Fi03, Vw13; Rina Blignaut, 5222011; Gretha van der Walt, 5223233; Bea Ackerman, 072 253 3560

LIEF EN LEED

• Ds Jan Oelofse het stents ontvang die week en is in ICU.

• Br Gawie Venter (071 101 6648; Vw07) begin eersdaags met chemoterapie.

• Sr Daleen Pienaar (073 163 6932; Vw03) is ontslaan en sterk tuis aan.

• Sr Linda Pieters (082 556 3258; Vw11) het ‘n heupvervanging operasie ondergaan.

• Sr Marie Strydom, Ester le Grange (083 502 5933; Pe10) se moeder, sterk tuis aan.

• Juanne Lowings (082 454 0043; Vw09) het medikasie gekry en dit gaan beter.

• Danel Venter (072 930 7172; Fi11) was siek en sterk tuis aan.

• Jaco Steyl (082 389 6233; Vw04) het pynblok vir heup ontvang.

• Sr Adelaide Bierman (5228709; Fi09) gaan die week na oogspesialis vir toetse.

Bladsy 2

Voorbidding gevra vir… • Bejaardes

• Lidmate wat kanker het

• Lidmate wat onder finansiële druk verkeer

• Reddersburg kinderhuis

• Eensames

• Pastorie-gesin

• Sendelinge in Mosambiek en Zambië.

• Jongmense

• Skoliere

• Christenvervolging in Irak en Sirië.

• Droogte en danksegging vir reën in dele van ons land

DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD!

GROEN KIS

Ons almal ken al die groen kis voor in die portaal, en dat die evangelisasie kommissie vra dat ons hom vol maak met artikels van tyd tot tyd. Ons het nou ’n behoefte aan toiletware, en dan veral toiletware vir jong meisies asook jong seuns. Kom ons maak sommer daai kis lekker vol!!

SUSTERS

• Die volgende wyke is vakant: Fi05, Fi09, Pe02, Pe05, Pe09, Pe10, Pe11, Vw06, Vw08, Vw10, Vw11

ONS DOEN ‘N DRINGENDE BEROEP

OP AL DIE SUSTERS OM DIE KERKKAN-TOOR TE SKAKEL INDIEN U BEREID IS OM AS WYKSUSTER TE DIEN, EN TE HELP MET TEESKINK SONDAE!

Baie dankie vir die positiewe reaksie op die naaldwerktafel. Die sameroepster is Elize Har-bron 0832791730 Kontak haar asb vir die sken-kings in die verband.

VERJAARDAE AKSIE AFTREE-OORD EN AF-GETREDENES

25 Jun (77) Marie DU PLESSIS Sel: 082 323 5058

26 Jun (77) Rachel VAN DER LINDE Sel: 072 841 6601

ANDER

25 Jun Susan DU TOIT Sel: 073 197 8511; Carolina STEYN Sel: 072 405 5689; Lida VAN TONDER Sel: 072 056 6455

26 Jun Simonei VAN EDE Sel: 081 270 4046; Anita VAN WYK Sel: 072 141 3132

28 Jun Clemence SMITH Sel: 082 789 7094; Gert VAN ZYL Sel: 082 374 8287

29 Jun Gawie STOLTZ Sel: 082 573 9177

30 Jun Tertius FOURIE Sel: 071 487 3369

JEUG

26 Jun Chrissie JACOBS Sel: 082 572 7096

30 Jun Melanja DE WITT Sel: 084 569 4350

BEROEPE NUUS

GKSA - GEEN BEROEPENUUS VIR SONDAG 25 JUNIE 2017 NIE .

DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD! Bladsy 3

Preektema: 5 Beginsels: 2V’s,2B’s en 1D

Skriflesing: Fillipense 4:1-20 Agtergrond

Hierdie gemeente in Fillipi is heel moontlik deur Paulus gestig tydens sy reis en besoek aan Macedonië. ‘n Gemeente waarvoor Paulus baie lief was en wat baie naby aan sy hart was. Paulus skryf hierdie brief aan die gemeente in Fillipi, terwyl hy in die tronk, onder huisarres in Rome (heel moontlik) is. Die fokus van die brief kan opgesom word in die woorde: Verbly julle in die Here! Dit is egter ook ‘n dankie-sê brief aan die gemeente, omdat hulle so mildelik bygedra het om die bediening van Paulus moontlik te maak en ook bygedra het om ander gemeentes te help.

Die Slotwoorde van Paulus

Paulus sluit hierdie brief af deur 5 beginsels te gee aan die gemeente om aan vas te hou en uit te leef:

4Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal: Verbly julle!

5Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word.

Hierop volg ‘n belofte: Die Here is naby...

6Wees oor niks besorg nie...

Hierop volg ‘n alternatief: Laat eerder julle begeertes deur gebed en smeking met danksegging aan God bekend word...die vrede van God...sal julle hart en julle sinne bewaar in Christus Jesus.

...alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is—watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit.

9En wat julle geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het, doen dit...

Hierop volg weer ‘n belofte: ...die God van vrede sal met julle wees.

Hierdie beginsels is nie losstaande van Jesus se verlossing nie. Net in die vorige gedeeltes het Paulus gewys dat juis omdat hulle gelowig is. Juis omdat Jesus vir hulle gesterf het kan hulle hierdie beginsels deel maak van hulle lewe. Ons het ook die opdrag om vanuit ons geloof en vrede in Christus hierdie beginsels uit te leef. Die mooi van hierdie gedeelte is hoe duidelik Paulus wys dat as Jesus deel van ons lewe is en as ons in opregtheid leef vanuit ons verhouding met Hom dat Hy met ons sal wees (Hy is naby) en dat sy vrede ons hele wese sal kenmerk.

Hoe maak ons dit deel van ons lewe?

Deur te besef Wie Jesus is en wat Hy gedoen het en werklik daarin ons te verbly.

Deur sy Voorbeeld na te volg. Elkeen van hierdie beginsels was duidelik in Jesus se lewe en woorde sigbaar.

Deur mekaar te ondersteun en mekaar te wys daarop.

BYBELSTUDIE 5 Beginsels: 2V’s,2B’s en 1D

Lees: Filippense 4:1-20

• Waar was Paulus toe hy hierdie brief geskryf het?

• Wanneer was dit min of meer?

• Wanneer het Paulus hierdie gemeente gestig? Hoekom lê hierdie gemeente so na aan Paulus se

hart?

• Wat is die 5 beginsels wat na vore kom in die slotwoorde van hierdie brief?

• Op watter manier het die vrede van God deel van ons lewe geword?

• Bespreek: Hoe het die vrede van die Here al oor jou lewe geheers? Onder watter omstandighede?

Hoe kan ons altyd die vrede van die Here ervaar, onder enige omstandighede?

• Hoe kan ons hierdie beginsels prakties deel van ons lewe maak?

Bladsy 4 DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD!

“IN DIE WEEK”

Vandag 25 Jun

08:45 09:30 18:00

Gebedsgroep : Ds Zak Oggenddiens: Aanddiens: Ds Fritz Potgieter

Dinsdag 27 Jun

09:00 09:15 17:30 18:30

Bybelstudie Bybelstudie (Gemeente sentrum) Bybelstudie Studente Bybelstudie

Alta Labuscagne Ds Zak Scholtz Anton Blignaut Jolien van der Linde

522 0516 079 885 4206 522 2011 071 433 1735

Woensdag 28 Jun

06:00 - 07:00 10:00 19:00 19:00

Dissipelskap Bybelstudie (Ds Zak) Bybelstudie Bybelstudie (Jong werkendes)

Ds Zak Scholtz Wilmien du Plessis Pieter Harbron Werner Griessel

079 885 4206 072 323 6568 422 5192 072 048 7866

Donderdag 29 Jun

19:00 19:00

Bybelstudie (Jong Werkendes) Bybelstudie (Jong gesinne)

Jaco Breed Surien van Tonder

071 491 1168 082 343 8503

Vrydag 30 Jun

06:00 Dissipelskap Ds Zak Scholtz 079 885 4206

BLOEMPARK-NUUS

• Ons wil ‘n vriendelike versoek rig dat nuwe intrekkers of belangstellendes om lidmaat te word na die erediens by die blou muur in die kerksaal bymekaar kom sodat daar met u kon-tak gemaak kan word.

• Ons wil weer ‘n vriendelike versoek aan die gemeente rig vir die skenking van blikkies kos vir die diakonie se koskas.

• Ons herinner aan die Manie Jackson optrede, 12 Augustus 2017, om 19:00 in ons kerkgebou. Kaartjies is R100 en is beskikbaar by die kerkkantoor en Kiki Corner in Langenhovenpark.

• Die Sweet en Eet vind op 20/21 Oktober 2017 plaas en ons wil goodie bags aan die eerste 50 inskrywings gee. Enige persone wat items wil skenk om in die goodie bags te sit, borgskappe wil gee of as vrywilligers wil optree tydens die wedloop, kan vir Martin Keller kontak by 072 240 1141.

• Die volgende broers en susters word ter approbasie aan die gemeente voorgehou:

Ouderlinge: Brs Frans Buter, Dirk Lourens, Douw Steenkamp, Hendri du Plessis, Dawie Jacobs, Kallie Lötter, Henry Breed, Piet Pieterse, Xander Snyders Diakens: Srs Lucinda Stoltz, Danél Venter, Surien van Tonder, Lida van Tonder, Orlé Breed

Indien hulle die roeping opvolg sal hulle Sondag, 30 Julie 2017, tydens die oggenddiens bevestig word.

• Ouderlinge word herinner aan spesiale vergadering om 11:00 vanoggend vir ‘n belangrike aangeleentheid.

• Evangelisasiekommissie benodig Bybels wat in onbruik is by lidmate,vir verspreiding aan diegene wat nie Bybels het nie. Handig in asseblief by Lucille by kerkkantoor.

• Voorstelle word ingewag vanaf lidmate vir die gebruik van die stalletjie vanaf Julie 2017. Dit sluit in moontlike verhuring, ens. Dien voorstelle by kerkkantoor in.

• Met bewys van lidmaatskap aangekom vanaf die NG Gemeente Deneysville: Br Deon Potgieter (079 427 6696; Vw12) Ons wens u ‘n geseënde verbintenis met Bloempark gemeente toe.

Bladsy 5 DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD!

• Geldelike bydraes vir brandskade by Knysna: Absa bank, reknaam SDDS, rekno 3330141750, takkode 632005. Verw Nood Eden

• Gereformeerde Kerk Ladybrand bied aan ‘n gholfdag by Bfn Gholfklub op 28 Julie 2017. Alle gholfspelers kan skriba kontak vir nadere besonderhede.

• Gemeente word uitgenooi na tee en verversings om afskeid te neem van Br Anton Blignaut wat uitgetree het as Skriba en ouderling.

• Daar is nog koeksisters en die susters bak weer Donderdag, 29 Junie 2017, by die kerk.

BRAAISTALLETJIE

Hiermee wil ek vir elkeen wat die afgelope +/- 20 jaar betrokke was by die stalletjjie deur die

Saterdag wat hulle beurt was te kom werk het of vir ons iets geskenk het of iets gemaak het, baie baie dankie vir julle bydrae. Baie dankie ook aan die wyksusters wat dit moes reël, sonder julle sou ek dit nie kon doen nie, maar dit was ‘n voorreg om so saam met julle te kon werk. Baie dankie ook aan Wimpie du Plessis wat elke keer vir ons gehelp het om ‘n bees te koop en te reël dat dit geslag word en vir Callie Lötter wat sy huis en slaghuis vir ons beskikbaar gestel het saam met ons hard gewerk het om die vleis te verwerk en ook almal wat die oggend opgeoffer het om te kom help met die verwerk van die vleis. Ons het dit baie waardeer.

Ons wil ook hiermee almal uitnooi om Saterdag, 1 Julie 2017, om 11 uur vir ou laas ’n draai by die stalletjie te kom maak. Kom eet ’n pannekoek en drink ’n koppie koffie saam met ons.

Teeskink vir Sondae sal voortgaan soos stalletjierooster, maar datums sal verander aangesien ons nie in die skoolvakansies teeskink nie. Hou die Kollig dop om te sien wanneer dit julle beurt gaan wees, dit sal daarin geplaas word.

Baie dankie!

Rina Blignaut

BEDANKING

Baie dankie aan elke persoon wat bygedra het om Saterdag, 10 Junie, ‘n babatee vir ons te hou. Dit was vir ons besonders spesiaal. Ons staan verstom oor almal se opgewonden-heid oor ons wonderwerk babaseuntjie wat een van die dae gebore word! Dankie dat jul elkeen deel in ons vreugde!

Baie liefde, Zak en Tanya

Bladsy 6 DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD!

Bladsy 6 DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD!

Bladsy 5 DEUR CHRISTUS IS ONS LIGDRAERS VIR DIE WêRELD!

BRAAISTALLETJIE

Hiermee wil ek vir elkeen wat die afgelope +/- 20 jaar betrokke was by die stalletjjie deur die

Saterdag wat hulle beurt was te kom werk het of vir ons iets geskenk het of iets gemaak het, baie baie dankie vir julle bydrae. Baie dankie ook aan die wyksusters wat dit moes reël, sonder julle sou ek dit nie kon doen nie, maar dit was ‘n voorreg om so saam met julle te kon werk. Baie dankie ook aan Wimpie du Plessis wat elke keer vir ons gehelp het om ‘n bees te koop en te reël dat dit geslag word en vir Callie Lötter wat sy huis en slaghuis vir ons beskikbaar gestel het saam met ons hard gewerk het om die vleis te verwerk en ook almal wat die oggend opgeoffer het om te kom help met die verwerk van die vleis. Ons het dit baie waardeer.

Ons wil ook hiermee almal uitnooi om Saterdag, 1 Julie 2017, om 11 uur vir ou laas ’n draai by die stalletjie te kom maak. Kom eet ’n pannekoek en drink ’n koppie koffie saam met ons.

Teeskink vir Sondae sal voortgaan soos stalletjierooster, maar datums sal verander aangesien ons nie in die skoolvakansies teeskink nie. Hou die Kollig dop om te sien wanneer dit julle beurt gaan wees, dit sal daarin geplaas word.

Baie dankie!

Rina Blignaut

• Geldelike bydraes vir brandskade by Knysna: Absa bank, reknaam SDDS, rekno 3330141750, takkode 632005. Verw Nood Eden

• Gereformeerde Kerk Ladybrand bied aan ‘n gholfdag by Bfn Gholfklub op 28 Julie 2017. Alle gholfspelers kan skriba kontak vir nadere besonderhede.

• Gemeente word uitgenooi na tee en verversings om afskeid te neem van Br Anton Blignaut wat uitgetree het as Skriba en ouderling.

• Daar is nog koeksisters en die susters bak weer Donderdag, 29 Junie 2017, by die kerk.

BEDANKING

Baie dankie aan elke persoon wat bygedra het om Saterdag, 10 Junie, ‘n babatee vir ons te hou. Dit was vir ons besonders spesiaal. Ons staan verstom oor almal se opgewonden-heid oor ons wonderwerk babaseuntjie wat een van die dae gebore word! Dankie dat jul elkeen deel in ons vreugde!

Baie liefde, Zak en Tanya