12
’n KULTUUR van KAMPIOENE POTCHEFSTROOMKAMPUS ®

’n KULTUUR van KAMPIOENE · 2013-05-03 · internasionaal gevestig as plek van kundigheid, kultuur, sport, atmosfeer en studentevriendelikheid. Potchefstroom spog met die beste

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: ’n KULTUUR van KAMPIOENE · 2013-05-03 · internasionaal gevestig as plek van kundigheid, kultuur, sport, atmosfeer en studentevriendelikheid. Potchefstroom spog met die beste

’n KULTUUR van KAMPIOENE

POTCHEFSTROOMKAMPUS

®

Page 2: ’n KULTUUR van KAMPIOENE · 2013-05-03 · internasionaal gevestig as plek van kundigheid, kultuur, sport, atmosfeer en studentevriendelikheid. Potchefstroom spog met die beste

e rugbyveld wat vir die sewende agtereenvolgende jaar spog asdie Luiperds se klubkampioen en in 2008 vir die sesde agtereenvolgende jaar as die

wenners van die Goue Leeus se Pirates Groot Uitdaagliga uit die stryd getree het. Voortswas die NWU-Pukke sedert 2004 reeds vier keer die nasionale klubkampioene en hetnog verder uitgetroon in die FNB Superbowl deur in 2006 en 2007 die wenbeker te verower.

Koshuisrugby het gegroei van die aanvanklike 14 spanne in 2000 tot altesaam 38 spannein die huidige ligas. Hierdie massiewe groei in ywerige spelers is ‘n aanduiding van die totale rugbygees wat op die NWU-Pukkampus heers. Die NWU-Puk-Rugbyinstituut hetook deur ver

,

AGTERGROND

PUKtot ‘n

PUK

PUK

EERSTEJAARS

KOSHUISRUGBY

5

5

Page 3: ’n KULTUUR van KAMPIOENE · 2013-05-03 · internasionaal gevestig as plek van kundigheid, kultuur, sport, atmosfeer en studentevriendelikheid. Potchefstroom spog met die beste

02

,

Met ‘n lae misdaadsyfer, gerugsteun deur ‘n rustige, kalm omgewing en slegs sowat 110 km vanafJohannesburg, is Potchefstroom ‘n plek wat jou hart gou steel. Die NWU-PUK-kampus wat die hart van die stad vorm, is wyd bekend vir sy studente se gewoonte om behoorlik te groet, hartlik tewees, en hoë morele waardes te handhaaf.

Besoekers wat Potchefstroom hul tuiste in SA maak:• Die Spaanse Sokkerspan - wenners van 2010 Wêreldbeker.• Pampas Rugby - vanuit Argentinië.• Australiese Krieketspan - wenners van Wêreldbeker in SA in 2003

Hierdie pragtige plattelandse stad aan die oewer van die Mooirivier het hom oor die jare internasionaal gevestig as plek van kundigheid, kultuur, sport, atmosfeer en studentevriendelikheid. Potchefstroom spog met die beste sport-, kultuur-, en ontspanningsgeriewe en is die afgelope vyftien jaar die tuiste van die Nasionale Aardklop Kunstefees - die grootste kunstefees in die noorde van die land. Die stad is ook die hoofkwartier van die vernaamste sportsoorte in die Noordwes-provinsie.

Page 4: ’n KULTUUR van KAMPIOENE · 2013-05-03 · internasionaal gevestig as plek van kundigheid, kultuur, sport, atmosfeer en studentevriendelikheid. Potchefstroom spog met die beste

Tans is daar sowat 124 mans in behuising wat deur die rugbyinstituut bestuur word. Hierdie behuising is loopafstand van die kampus en sportgeriewe en is sentraal geleë in die studente-lewe van Potchefstroom.

Watter studierigtings kan ek by die NWU-PUK-Rugbyinstituut volg?

PUK

Terwyl sowat 44% van die NWU-Puk se studente in kampuskoshuise bly, is “dorpskoshuise” net sogesog, met 56% van die wat studente gebruik maak van studenteverblyf in die vorm vanwoonstelle en hui

volg

Dit is belangrik om te onthou dat jy onder geen verpligting is om net ‘n Diploma in Sportkunde te oorweeg nie. Sowat 90% van alle NWU-PUK-rugbyspelers is ingeskryf vir graadkursusse.

Page 5: ’n KULTUUR van KAMPIOENE · 2013-05-03 · internasionaal gevestig as plek van kundigheid, kultuur, sport, atmosfeer en studentevriendelikheid. Potchefstroom spog met die beste

04

• 4 x voltydse afrigters• 3 x voltydse sportwetenskaplikes• 1 x deeltydse video-opnemer en -ontleder• 10 x deeltydse afrigters

Die instituut beskik oor jong en dinamiese afrigters onder leiding van Hannes Esterhuizen, afrigters wat beskikbare talent ontwikkel deur uitnemende metodes, is ons oogmerk. Die juniorafrigters by die Instituut is ook die afrigters by die Luiperd Juniors wat in die A-afdeling van die Curriebeker speel.

Waarskynlik die mees unieke eienskap van hierdie instituut is dat jy as speler al die tyd, moeite,wetenskap en kennis wat aan jou verskaf word, gratis kry. Jy betaal niks vir die sportwetenskaplikes (totale fisieke kondisioneringsprogram), biokinetikuste en afrigters wat tydaan jou as individu skenk nie.

Om slegs die grootte van ons personeelkorps aan te dui is nie noodwendig ‘n bewys dat onseffektief is nie, daarom word die personeellede met latere verwysing na ons prestasies bespreekonder die vraag: “Kan ek blootstelling kry in Potchefstroom?”

Op ‘n baie elementêre wyse kan rugby en die opleiding daarvan verdeel word in taktiese,tegniese, psigiese en fisieke aspekte. Ons het spesialiste op elkeen van die gebiede, met mensewat hul kennis kan ondersteun met praktiese ervaring.

Die NWU-PUK spog met die mees moderne en bes toegerusde sportgeriewe in die land. Die Faniedu Toit-sportterrein, die tuiste van NWU-PUK-rugby, beslaan sowat 20 hektaar aan die oewer vandie Mooirivier en is loopafstand van die kampus. Hier in onder meer agt rugbyvelde, waarvan sewe spreiligte het, met ‘n indrukwekkende stadion met gerieflike kleedkamers, luukse spankamers en onthaalgeriewe. Bykans elke span het dus sy eie veld, waar dit saans tussen 17:00 en 19:00 dreun soos nagenoeg 250 rugbymanne alles uithaal om beter, sterker en vinniger te word.

• Spesialiste in sportvoeding, -aanvullings en funksionele kondisionering is by die Universiteit beskikbaar. Die groep word ondersteun deur ‘n sekretaresse en ‘n bemarkingspan van twee.

Page 6: ’n KULTUUR van KAMPIOENE · 2013-05-03 · internasionaal gevestig as plek van kundigheid, kultuur, sport, atmosfeer en studentevriendelikheid. Potchefstroom spog met die beste

EERSTEJAARS

Koshuisrugby vorm ‘n sentrale deel van die NWU-Puk-Rugbyinstituut. Nie alleen dien dit as voedingsbron nie, maar dit dra ook by tot die totale kultuur van rugby wat op die Potchefstroom-kampus heers. Die manne oefen op dieselfde velde as die amptelike NWU-PUK-spanne. Daarbenewens het die NWU-Puk-Rugbyinstituut borge bekom vir die koshuisspanne se rugby-uitrusting.

Hierdie liga het gevorder van 14 spanne wat in 2000 deelgeneem het, tot 38 spanne wat in 2013deel was van die dinamiese koshuisliga. Enige koshuisspeler het die reg om hom enige tyd aan temeld vir oefening by die NWU-PUK-spanne en sy plek te probeer oopspeel. Die NWU-PUK-Rugbyinstituut is inderdaad NWU-Pukke wat speel vir NWU-Pukke. Patria manskoshuis wen dan ook in 2011 die Varsity Cup Steinhoff Koshuisliga.

PUK

PUK

Die sportterrein het die afgelope tyd toenemend gewild geword onder atlete van die buiteland.Tans oefen meer as 300 internasionale atlete en Olimpiese medaljewenners jaarliks hier om dieEuropese winter vry te spring. Die NWU-PUK se mededingende voorsprong op sportgebied het die afgelope tyd ook ‘n turbo-inspuiting gekry met die ingebruikneming van die splinternuwe FNBHoëprestasie-instituut vir Sport. Die indrukwekkende instituut is weens sy samestelling en aard van dienste uniek in vergelyking met die res van die wêreld, terwyl die gimnasium die bes toegeruste sportgimnasium in Afrika is. Met sy verskeidenheid navorsingslaboratoriums en ‘n rehabilitasie- enafkoelbad direk langs die Fanie du Toit-sportterrein, is hierdie fasiliteit veral vir rugbyspelers ietsbesonders.

Daar word slegs 60 eerstejaars per jaar toegelaat tot die NWU-PUK-Rugbyinstituut, waarvan ±30-35 spelers, wat vooraf geïdentifiseer is by die verskillende rugbyweke en skolewedstryde, beurse ontvang. Die res van die spelers word gekeur uit die aansoeke wat ons ontvang. Aansoeke sluit 31 Augustus. Die spelers wat nie 'n beurs ontvang het nie kan op grond van sy prestasie gedurende die jaar homself kwalifiseer vir 'n beurs die volgende jaar.

Beurshouers en gekeurde nie-beurshouers neem vir 6-8 weke deel aan 'n siftingsproses van proefwedstryde en 'n reeks oefeninge en kondisioneringsprogram. Hierna word die groep verminder na ongeveer 60 spelers wat dan as NWU-PUK 0/19A1 in die koshuis eersteliga speel en NWU-PUK 0/19A2 wat in die Goue Leeus 0/19-liga speel.

Spelers wat nie in die aanvanklike 60 is nie, sal tydens die Eerstejaarstoernooi vir hul onderskeie koshuisspanne speel, waar daar weer 'n geleentheid vir spelers is om onder die aandag van die Instituut se afrigters te kom.

Die Luiperd 0/19-span wat in die A-afdeling van die provinsiale kompetisie deelneem, bestaan hoofsaaklik uit NWU-PUK-spelers.

Page 7: ’n KULTUUR van KAMPIOENE · 2013-05-03 · internasionaal gevestig as plek van kundigheid, kultuur, sport, atmosfeer en studentevriendelikheid. Potchefstroom spog met die beste

Die volgende spelers speel in 2012 Super Rugby, almal was op ‘n stadium deel van die NWU-PUK-Rugbyinstituut: (Lions) Deon van Rensburg; Franco van der Merwe; Burton Francis; Warren Whiteley; (Cheetahs) Barry Geel; Tewis de Bruyn; Frans Viljoen; Riaan Smit; Naas Olivier; (Sharks) Gerhard Mostert; Jacques-Louis Potgieter; (Stormers) Brok Harris; Tiaan Liebenberg; Wicus Blaau;(Blou Bulle) Louis Fouché.

Dusty Noble, Howard Noble, MJ Mentz en Lolo Waka is Springbok 7’s-spelers wat ook hul rugby in Potchefstroom geleer het.

Jaarlikse intervarsities is altyd ‘n hoogtepunt op enige student se rugbykalender, en die wedstryd teen Kovsies is alombekend as die grootste volwaardige intervarsity wat vandag nog bestaan inSuid-Afrika.

Luiperds NWU O/19 en 0/21. Hierdie ouderdomspanne word bykans sonder uitsondering deur dieNWU-PUK-Rugbyinstituut gevoed en speel jaarliks in die A-afdeling teen die Blou Bulle, Sharks, Cheetahs, WP, Lions en ander. Die NWU-PUK 1 neem deel aan die Varsity Cup kompetisie en die beste koshuisspan speel in die koshuiskompetisie.

Die NWU-PUK-Rugbyinstituut speel in die Goue Leeus se Pirates Groot Uitdaagliga, wat ‘n baie sterk klubkompetisie in Suid-Afrika is. Dus speel daar 5 spanne op ‘n gereelde basis in Johannesburg.

PUK

inspeel

Verskaf julle beurse of kan ek my in ‘n beurs inspeel?

Page 8: ’n KULTUUR van KAMPIOENE · 2013-05-03 · internasionaal gevestig as plek van kundigheid, kultuur, sport, atmosfeer en studentevriendelikheid. Potchefstroom spog met die beste

• NWU-PUK 1 het die Goue Leeus se Pirates Groot Uitdaagliga sedert2001 vir sewe jaar gewen waarvan vyf jaar agtereenvolgens was (2002/03/04/05/06/08/09).

• NWU-PUK is die enigste span in Suid-Afrikawat oor die afgelope twaalf jaar die eindstryd van die Nasionale Klubkampioenskappe sewe keergehaal het. Dit dui op volgehoue prestasie ennie sporadiese opflikkerings nie.

• Gedurende 2004/05/06/08/2011 wen NWU-PUK die hoofwedstryd van die SASSU Studente Toernooi en voltooi hierdie toernooieonoorwonne.

• Wen Nasionale Klubkampioenskappe2004/06/08/11

• Wen alle kompetisies waaraan deelgeneem isgedurende 2006.

• Haal sedert 2008 vier maal semi-finaal en een maal finaal van die Varsity Cup.

• Sedert 2000 wen ons die intervarsity teen Kovsies nege keer.

• Patria manskoshuis wen Steinhoff Varsity Cup vir koshuise in 2011.

Watter uitsonderlike prestasies het dieNWU-PUK-Rugbyinstituut sedert sy ontstaan behaal?

,

Page 9: ’n KULTUUR van KAMPIOENE · 2013-05-03 · internasionaal gevestig as plek van kundigheid, kultuur, sport, atmosfeer en studentevriendelikheid. Potchefstroom spog met die beste

;;

Page 10: ’n KULTUUR van KAMPIOENE · 2013-05-03 · internasionaal gevestig as plek van kundigheid, kultuur, sport, atmosfeer en studentevriendelikheid. Potchefstroom spog met die beste

Hoe doen ek aansoek om toelating tot die NWU-PUK-Rugbyinstituut?

Ingesluit as deel van hierdie brosjure is ‘n aansoekvorm wat voltooi moet word. Dievoltooide vorm, sonder enige ander dokumente, moet betyds ingestuur word viroorweging. Dit kan per faks, e-pos of gewone pos gedoen word.

Aansoekers moet asseblief bevestiging van ontvangs by ons kantoor doen terwyl elkepersoon wie se aansoek ontvang is skriftelik terugvoer van die NWU-PUK-Rugbyinstituut salontvang. Dit is belangrik om te weet dat hierdie aansoek slegs vir toelating tot die NWU-PUK-Rubyinstituut is en dat voornemende studente steeds die ander aansoeke vir die instellingwaar hulle oorweeg om te gaan studeer asook vir inwoning/behuising self moet afhandel.Jy moet dus drie aansoekvorms voltooi en aanstuur as jy wil studeer en ook van universiteitsverblyf gebruik wil maak.

Page 11: ’n KULTUUR van KAMPIOENE · 2013-05-03 · internasionaal gevestig as plek van kundigheid, kultuur, sport, atmosfeer en studentevriendelikheid. Potchefstroom spog met die beste

Waar doen ek navraag oor die NWU-PUK-Rugbyinstituut en kursusse op die NWU-PUK?

Skakel met die Departement Bemarking en Kommunikasie van die Potchefstroomkampus vandie Noordwes-Universiteit vir persoonlike aandag:

Johan Pyper (018) 299-4212E-pos: [email protected]

NWU-PUK-RugbyinstituutHannes Esterhuizen Jaco PienaarTel: (018) 299-2431 (018) 299-2913Faks: (018) 299-2430 (018) 299-2430E-pos: [email protected] [email protected]

Ronel EmmsTel: (018) 299 2429Faks: (018) 299 2430E-pos: [email protected]

Page 12: ’n KULTUUR van KAMPIOENE · 2013-05-03 · internasionaal gevestig as plek van kundigheid, kultuur, sport, atmosfeer en studentevriendelikheid. Potchefstroom spog met die beste