71
DIAGNOSTIESE BEELDING TIROIED FLIKKERGRAFIE Dr M G Nel(Riana)

DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

DIAGNOSTIESE BEELDING

TIROIED FLIKKERGRAFIE

Dr M G Nel(Riana)

Page 2: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

INHOUD • Anatomie en selstruktuur

• Fisiologie en Hormoon produksie

• Tiroied se hantering van jodium

• Radionuklied beelding van die tiroied

• Siekte toestande v/d tiroied nl

hiper en hipo tireose

tiroied nodules

kropgeswelle

tiroiditisse

tiroied ca

• Radio-aktiewe I-131 terapie vir

Grave’s

Tiroied Ca

Page 3: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

TIROIED FLIKKERGRAFIE: KENNIS, BEGRIP en TOEPASSING

(VLAK 1-3) Die vooraf opgedoende kennis van Anatomie en Fisiologie van die

organe moet geken word en hierop van toepassing gemaak kan word.

UITKOMSTE ASSESSERINGS KRITERIA ASSESSERINGS

TAKE

Sel en Sel funksie beelding Benoem/bespreek basiese beginsels van

beelding (Technesium asook Jodium)

Basiese Interpretasie en gebruik

v prosedures

Basiese inligting verkry uit die

tiroied beeldings

Benoem en bespreek inligting Interpretasie v prosedures en

studie rapportering

Normale tiroied flikkergram Interpreteer normale beeld, sodat abnormaal

herken kan word.

Interpretasie v prosedures en

studie rapportering

Radionukliede in gebruik vir

tiroied beeldings

Benoem, bespreek en verduidelik die gebruik

van TcO4¯, Tc-99m MIBI, I-123 and I131

Interpretasie en gebruik v

prosedures

Faktore wat RN verspreiding

beinvloed

Benoem en bespreek en verduidelik die

ontstaan van abnormaliteite

Interpretasie en gebruik v

prosedures

Ontstaan van abnormale beelde Benoem/ bespreek en verduidelik hoe

abnormalitieite ontstaan

Interpretasie v prosedures en

studie rapportering

Indikasies vir tiroied flikkergrafie Benoem/bespreek die indikasies Toepassing op pasiente en hul

siektes

Tipes tiroied siektes wat gebeeld

kan word

Benoem en verduidelik hoe siektes gebeeld

kan word

Toepassing op pasiente en hul

siektes

Hiper tireotiese siektes Verduidelik die abnormaliteit en benoem

oorsake

Toepassing op pasiente en hul

siektes

Hipotireotiese siektes Verduidelik die abnormaliteit en benoem

oorsake

Toepassing op pasiente en hul

siektes

Page 4: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

TIROIED FLIKKERGRAFIE: KENNIS, BEGRIP en TOEPASSING

(VLAK 1-3) Die vooraf opgedoende kennis van Anatomie en Fisiologie van die

organe moet geken word.

UITKOMSTE ASSESSERINGS KRITERIA ASSESSERINGS TAKE

Basiese beginsels van die

Tegnesium tiroied flikkergram

Verduidelik die gebruik van die prosedure

en al die voorsorg maatreels

Toepassing op pasiente en hul

siektes

Basiese beginsels van I-131

opname prosedure

Verduidelik die gebruik van die prosedure

en al die voorsorg maatreels

Toepassing op pasiente en hul

siektes

Basiese beginsels van I-123

heelliggaam beelding

Verduidelik die gebruik van die

prosedure en voorsorg maatreels

Toepassing op pasiente en hul

siektes

Rol van Tc-99m gemerkte MIBI in

tiroied beeldings

Verduidelik die gebruik van die prosedure

Toepassing op pasiente en hul

siektes

Non visualisering van die tiroied Benoem moontlike oorsake Toepassing op pasiente en hul

siektes

Koue nodules in die tiroied Beskryf hoe gevorm en benoem

moontlike oorsake

Basiese Interpretasie v prosedure

Warm nodules in die tiroied Benoem moontlike oorsake Basiese Interpretasie v prosedure

Grave’s as tiroied siekte Bespreek KG se rol in die hantering van

die pasiente (diagnosties/terapeuties)

Interpretasie v prosedures en studie

rapportering

Tiroiditisse = akuut en chron Bespreek KG se rol in die hantering van

die pasiente

Interpretasie v prosedures en studie

rapportering

Tiroied Ca ‘s Bespreek KG se rol in die hantering van

die pasiente (diagnosties/terapeuties)

Toepassing op pasiente en hul

siektes

Page 5: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

TIROIED FLIKKERGRAFIE: KENNIS, BEGRIP en TOEPASSING

(VLAK 1-3) Die vooraf opgedoende kennis van Anatomie en Fisiologie van die

organe moet geken word.

UITKOMSTE ASSESSERINGS

KRITERIA

ASSESSERINGS TAKE

Kropgeswelle Bespreek KG se rol in die hantering van

die pasiente

Toepassing op pasiente en hul

siektes

Multinodulere tiroied

/kropgeswel

Verduidelik hoe dit op flikkergram kan

lyk en belang daarvan

Toepassing op pasiente en hul

siektes

Rol van pertegnetaat in tiroied

flikkergrafie

Benoem, bespreek en verduidelik die

gebruik van TcO4¯ in tiroied siektes

Interpretasie v prosedures en studie

rapportering

Rol van I123 in tiroied beelding Benoem, bespreek en verduidelik die

gebruik van I-123 in tiroied siektes

Interpretasie v prosedures en studie

rapportering

Rol van I-131 in tiroied

beeldings

Benoem, bespreek en verduidelik die

gebruik van I-131 in tiroied siektes

Interpretasie v prosedures en studie

rapportering

Rol van I-131 in die terapeutiese

rol van KG

Benoem, bespreek en verduidelik die

gebruik van I-131

Toepassing op pasiente en hul

siektes

Belang van t ½ in hantering

van tiroied pasiente

Bespreek en verduidelik hoe dit die

uitvoer en bespreking van RN studies

beinvloed

Toepassing op pasiente en hul

siektes

Voorsorg en nasorg maatreels

vir pasiente wat RAI Rx gekry

Benoem, bespreek en verduidelik die

beginsels

Toepassing op pasiente en hul

siektes

Opvolg van Tiroied Ca pasiente

in KG Dept

Bespreek KG se rol in die hantering van

die pasiente

Toepassing op pasiente en hul

siektes

Page 6: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

ANATOMIE

MAKROSKOPIES • 2 simmetriese lobbe, sentraal verbind

deur die isthmus

• Lê ant van die 2-3de trageale ringe

• Pre-tracheale fascia heg ook hier vas,

en is verantw vir die tiroied beweging

tydens sluk proses

• PIRAMIDALE LOB: klierweefsel wat

van die isthmus af opwaarts strek en

vasheg aan die hyoied been dmv

fibreuse weefsel( is orblyfsel van die

tiroglossale ductus)

Page 7: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen
Page 8: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

ANATOMIE

MIKROSKOPIES • Bestaan 98% uit follikulere selle

• Vorm ‘n massa ronde

follikels/vesikels gevul met

kolloied

• Tiroied stoor sy sekrete in die

kolloied

• Sekreet bestaan hoofsaaklik uit

Jodium bevattende hormone T3

en T4

• ‘n Enkellaag follikulere/endoteel

selle vorm die follikel wand

• 2% van die selle is para-

follikulere of C-selle wat

kalsitonien afskei.

Page 9: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

FISIOLOGIE

TIROIED HORMOON

PRODUKSIE EN AFSKEIDING

Page 10: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

JODIUM HORMOON PRODUKSIE

(FOLLIKULERE SEL FUNKSIE)

Jodium word deur die tiroied opgeneem,

om Tiroksien te produseer

Dit geskied op 2 maniere:

i) Invangs/opname/konsentrasie in die follikulere selle

ii) Organifisering/inbouiing in die tiroied hormoon

Tiroiedsiektes kan bg 2 prosesse afsonderlik OF

gesamentlik aantas

(KG help met onderskeid hier tussen)

Page 11: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

• SVK ; DIEET Jodium word geabsorbeer en opgeneem

(tirosien)

• BLOED : jodied gevorm - I

aktiewe jodium meganisme vind plaas

• FOLLIKULERE EPITEEL WAND :

geoksideer na jodium

• FOLLIKEL LUMEN*: Jodium + tirosien

MIT en DIT

T3 en T4 in tiroglobulien substans

• FOLLIKULERE EPITEEL WAND: pinositose, en vrystelling

van tiroied hormone = T3 (vry en gebonde) T4 (pro H)

gebonde aan TBG, in die bloed in.

• T4 (onaktief) T3(aktiewe H): in lewer, spiere en niere

JODIUM HORMOON

PRODUKSIE:

Page 12: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen
Page 13: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

T3 --------- 5%------ T3 = vry /aktiewe H + TBG

T4 ----- 95% ---- T4 onaktiewe pro-H + TBG

T4 T3 in die lewer/spiere en niere

Page 14: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

TIROIED HORMOON

REGULERING VAN VLAKKE

T3 5% Vry T3 + TBG = aktiewe hormoon

T4 95% onaktiewe T4 +TBG = pro H (oorwegend gesekreteer)

T4 T3 (85%) in lewer, spiere en niere

(KALSITONIEN VANAF C-SELLE)

Page 15: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

NEGATIEWE TERUGVOER

MEGANISME HIPOTALAMUS

TRH

HIPOFISE

TSH

TIROIED

T4 (T3) + TBG

T3

Page 16: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

SIRKULERENDE TIROIED HORMONE ↓

gebonde aan Plasma Proteien (TBG)

+

vry hormone

BIOCHEMIESE METING VAN

TIROIED HORMONE

Meet beide

VRY Hormoon vlak

asook die Totale gebonde konsentrasie plasma hormoon vlakke

Page 17: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

VLAKKE VAN

[GEBONDE HORMOON]

HANG AF VAN DIE BINDINGSPROTEIEN (TBG)

SE VLAKKE

VERHOOG VERLAAG

• Sw skap Androgene

• Kontrasepsie pil Nefrose

• Estrogene

• Lewersiektes

• Hipertireose

Page 18: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

TIROIED SE HANTERING VAN JODIUM PLASMA JODIED POEL FOLLIKULERE

SELWAND

KOLLOIED

IN LUMEN

GROOTTE

I)Jodium word

Ingeneem vanuit die

SVK dmv

dieet (sout)

OPNAME/INVANGS

#Invangs funksie

Korrelleer NIE

noodwendig met

biochemiese tiroied

funksies nie #

ORGANIFISERING

INBOU IN HORMOON

IN

#organofiseringsdefekt

e

Toon warm tiroied met

verlaagde TF

medikasies bv

Corderone X

Kelp produkte

Kontras medium ens

Tegnesium word ook

so hanteer

(Jodium en Tc-O4-)

Jodium alleen bv

Tydens I-131 opname

2) Endemiese gebiede

Met verlaagde Jodium

vlakke in water

Die funksie word deur

ELTROXIN geblok

Die funksie word deur

Neomercazole geblok

***

Page 19: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

JODIUM OPNAME***

VERHOOG

Hashimoto tiroiditis

VERLAAG

Virus tiroieditis

Hipertireose

Agv Grave’s of Plummers

Hipotireose

Bv primere/sek tot Jodium

kontaminasie

Jodium gebrek agv vinnige

omset

en Jodium terugslag

T4 toediening

Bv Eltroxin

Nefrotiese sindroom Kontrasmiddel ondersoeke

en goiterogene

Ensiem gebreke Lugols Gedrink

Neomercazole Rx

Page 20: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

TIROIED HORMOON se FUNKSIES

Metabolisme Sek tot metabolisme

Proteien katabolisme Verhoog melk produksie

Koolhidraat absorpsie Versnelde hart tempo

Glukose verbranding Verlaag perif weerstand

Versnelde lipied sintese Prikkel SSS

Verhoog vitamien aanvraag Stimuleer groei en

ontwikkelling

Page 21: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

RADIO-AKTIWITEITE WAT IN

TIROIED SIEKTES GEBRUIK

WORD

Diagnosties: Vry tegnesium

Tc-gemerkte MIBI

I-131 pilletjies/vloeistof

I-123

Terapeuties: (Hipertireose/Tiroied Ca)

I-131 vloeistof

Page 22: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

TEGNESIUM - 99M

Tc-99M

• SEDERT 1957 BY KERNGENEESKUNDE INGEBRUIK SEDERT DIE 99Mo-Tc-99M GENERATOR ONTWIKKEL IS

• 86% VAN ONDERSOEKE WORD HIERMEE GEDOEN, DAAROM NIE MEER AS EEN ONDERSOEK PER DAG PER PASIENT GEDOEN NIE BEELDE OORVLEUEL

• VERKRY VANAF ‘N GENERATOR EN DUS 24H00 BESKIKBAAR

• BAIE GOEIE FISIESE EIENSKAPPE VIR BEELDINGS

• T ½ = 6 URE, MET 140KeV FOTON ENERGIE

• GOEIE WEEFSEL PENETRASIE EN GOEIE BEELDINGS MOONTLIKHEDE MET GEBRUIK VAN GAMMA KAMERAS

• SLEGS GAMMA STRALING .

• GEEN BETA STRALING NIE DAAROM LAE GEABSORBEERDE BESTRALINGS DOSERING

Page 23: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

Distribution of plain Technesium:

*thyroid

*salivary glands

*stomach epithelium

Page 24: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

TEGNESIUM TIROIED FLIKKERGRAM

INDIKASIES: word net in die Follikulere sel in opgeneem! EVALUASIE VAN –MORFOLOGIE EN POSISIE

--TIROIED FUNKSIES (HIPER/HIPO)

SOEK EKTOPIESE WEEFSEL

SOEK RESIDUELE TIROIED WEEFSEL NA VORIGE TIROIED CHIRURGIE

KYK VIR ENIGE NODULES

VOORBEREIDING:

• STAAK TIROIED BLOKKERENDE MEDIKASIES bv

ELTROXIN, NEOMERCAZOLE,

JODIUM BEVATTENDE MIDDELS bv

CORDERONE X , LUGOLS, KELP PRODUKTE, BETADINE

• UITVIND VAN KONTRAS MEDIUM ONDERSOEKE bv

RT/ARETRIOGRAMME IN AFGELOPE 3 MND

• UITVIND VAN VORIGE RAI Rx, CHIR/ KOP + NEK XST

• STAAK INNAME VAN GOITEROGENE KOSSE BV KOOL EN RAPE

Page 25: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

NORMALE TIROIED

FLIKKERGRAM

BENODIG ONLANGSE BIOCHEMIESE

TIROIED FUNKSIES

Page 26: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

KOUE NODULE

WARM NODULE

DIE EFFEK VAN SIEKTE OF DIE SELFUNKSIE

Page 27: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

NON-VISUALISERING VAN

TIROIED – REDES?

Page 28: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

EFFEK VAN CORDERONE X

MIBI TIROIED FLIKKER

in pasient op Corderone X

Page 29: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

• MIBI is bekend as die MIOKARDIALE PERFUSIE

agens (toon baie ooreenkomste met 201 Tl)

• Meg van sel opname is oa

bloedvloei

selmembraam potensiaal

mitochondriale inhoud

• Ook bekend vir Paratiroied adenoom beeldings, agv die

verbeterde en laer agtergronds aktiwiteit van 201 Tl

• RN mammografie, opsporing van oa brongus, tiroied,

en brein tumore

• Vertraagde opnames na 2-3 ure verbeter die sensitiwiteit

van die tegniek.

DIE ROL VAN Tc-99M GEMERKTE MIBI

IN TIROIED BEELDINGS

Page 30: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

Mibi heelliggaam

Page 31: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

31

Tegnesium tiroied flikkergram

23/10/07

Normale R lob

ERG vergrote

L lob

Tegnesium tiroied flikkergram

15/11/07

Opname te

Laag om

Tiroied te

beoordeel

MIBI tiroied = wys net tiroied weefsel

Op, NIE Fx gekoppel nie!!!

Weereens massiewe

Groot linkerlob, met

Onreelmatige opname

(soos sonar) lat aspek

Page 32: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

32

Tc – TIROIED

TIROIED IS ?? GEBLOK

MIBI TIROIED

SLEGS OPNAME

VAN MIBI IN DIE

NODULE

Page 33: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

33

Pynlike tiroied massa, pasient moontlik

hipertireoties

Page 34: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

34

TEGNESIUM TIROIED MIBI TIROIED

Page 35: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

GEBRUIKE EN KENMERKE VAN

I-131

• BEVAT BEIDE GAMMA EN BETA STRALE (364 KeV ENERGIE)

• RA VAN KEUSE VIR TELLINGS EN TERAPIE (SWAK BEELDE)

• IONISERING VIND PLAAS OP AFSTAND VAN 2MM EN VEROORSAAK HOë LOKALE BESTRALING SONDER ENIGE SKADELIKE EFFEKTE AAN OMLIGGENDE WEEFSELS. (DWS DIE RA BLY IN DIE LIGGAAM)

• SEDERT 1942 IN GEBRUIK AS TERAPIE VIR HIPERTIREOSE PASIENTE

• IS ‘N VLUGTIGE HALOGEEN MET t½ = 8.02 DAE WAT MAKLIK DIE ATMOSFEER KAN KONTAMINEER

• IS REDELIK GOEDKOOP (R1500-00 VIR 30 mCi)

• AGV REDELIK LANG HALFLEEFTYD WORD DIT PER WEEK AANGEKOOP EN IS DIT VIR DIE HELE WEEK BESKIKBAAR

In die Follikulere sel OPGENEEM

EN in die hormoon ingebou sg ORGANIFISERING

Page 36: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

I-131 SE ROL IN TIROIED

ONDERSOEKE

(A) 24H00 I-131 OPNAME: VIR DIE UITWERK VAN

HIPERTIREOSE PASIENTE

• NORMAAL = 15-45%

• VERHOOGDE I-131 OPNAME = I GEBREK

• NEFROTIESE SINDROOM

• ENSIEM GEBREKE

• HIPERTIROESE

• VERLAAGDE I-131 OPNAME = HIPOTIREOSE

• ELTROXIN EN LUGOLS Rx

• NEOMERCAZOLE Rx

• VORIGE KONTRAS

• ONDERSOEKE

• GEBRUIK IN DIE BEREKENING VAN DIE RAI Rx DOSERING

• NEGATIEWE SWANGERSKAPS TOETS

Page 37: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

Tiroied teller / Thyroid counter

Page 38: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

38

GRAVE’S PATIENT’S WORKOUT

BEFORE RAI TREATMENT

FIRST: RA I-131 UPTAKE

THEN: TECHNESIUM THYROID SCAN

ALSO: THYROID FUNCTION RESULTS

NEG PREGNANCY TEST

FINALLY: RAI RX WITH I-131

Page 39: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

(B) RAI TERAPIE: 2 TIPES nl

a) HIPERTIREOSE PASIENTE: 10-20 mCi po

MAKS EFFEK NA 8-12 WEKE

HERHAAL Rx EERS NA 3 MND

KOMPLIKASIES: VERHOED mbv INDERAL

HIPOTIREOSE

BESTRALINGS TIROIEDITIS

GEEN BEWYS VIR TIROIED CA GEVAAR

b)TIROIED CA PASIENTE = ABLASIE DOSERING

100-200 mCi

GEISOLEERDE VERPLEGING VIR 1 WEEK

OPPAS VIR BESTRALINGS TIROIEDITIS

BY ONKO TERAPIE GEDOEN

(C) I-131 HEELLIGGAAM BEELDING: OPVOLG VAN TIROIED Ca PASIENTE

VERAL POST TIROIEDEKTOMIE, STAAK ELTROXIN 3 WEKE VOORAF! SWAK BEELDE.2mCi po TOEGEDIEN

BEELDE NA 24H EN 72H

Page 40: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

JODIUM I-131

HEELLIGGAAM BEELDING

OORBLYWENDE TIROIED WEEFSEL

Page 41: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

• Jodium-123 (123I or I-123) is ’n radioaktiewe isotope of jodium

• Word vir Kerngeneeskundige BEELDINGS gebruik

• Jodium-123 word deur die Siklotron geproduseer deur middel van

proton bestralings van verrykde xenon. (BAIE DUUR), (Slegs

Woensdae beskikbaar en slegs op bestelling)

• Halfleeftyd is 13.22 ure;

• Tydens die radio aktiewe verval tydperk word gamma straling met

energie van 159 keV and 27 keV uitgestraal.

• Hierdie straling word deur die gamma kamera opgetel en daarom

kan dit vir mediese/diagnostiese beelding gebruik word.

• 123I is ‘n hoogs geskikte Jodium isotope vir diagnostiese beelding

van tiroied siektes en vir tiroied ca metastase opsporing.

• Staak Eltroxin 3 weke voor die uitvoering van die heelliggaam

studie anders word die tiroied sowel as die metastatses geblok!

I-123 SE ROL IN TIROIED ONDERSOEKE

Page 42: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

ROL VAN I-123 IN DIE TIROIED

A. NON VISUALISERING VD TIROIED

Page 43: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

B. OPVOLG VAN DIE TIROIED CA PASIENTE POST CHIR EN POST

ABLASIE

LONGMETS Oorblywende tiroied weefsel teenwoordig

Page 44: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

TIROIED SIEKTES

• EUTIREOTIES: KROPGESWELLE

• HIPERTIREOTIES

• HIPOTIREOTIES

• TIROIED NODULES

• TIROIED CA’e

• TIROIEDITISSE

• EKTOPIESE TIROIED WEEFSEL

Page 45: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

EUTIREOTIESE SIEKTES

• KROPGESWELLE/GOITERS

( = vergrote tiroied met NORMALE serum TF)

OORSAKE:

ENDEMIESE KROPGESWEL:

Jodium tekort in grond en water.

Veral bergagtige streke bv OOS FS en LESOTHO

GENOEG JODIUM IN DIEET, MAAR MEDIKASIES BLOK DIE JODIUM OPNAME deur die follikulere selle

BV Metronidasool, tiosianaat, tio-urasiel

JONG VROUENS: (15-25jr) geass met SW SKAP

OUER VROUENS: NODULERE kropgeswelle wat retro sternaal strek

Page 46: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

BIOCHEMIES HIPOTIREOTIES/eutireoties

ORGANIFISERINGSDEFEK

MULTI-NODULERE KROP

Page 47: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

HIPERTIREOTIESE SIEKTES

• GRAVE’S (outo-immuun/antiliggaam toestand)

• NODULERE KROPPE enkel nodule

Plummer

multi-nodulêre

• TIROIEDITIS

sub akuut viraal/De Quervain

chron OI tiroieditis/hashimoto tiroieditis

Bestralings tiroieditis

• EKSOGENE JODIUM BLOOTSTELLING

• TSH TIPE STIMULASIE agv chorio ca

hipofise tumor

testis tumore

Page 48: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

GRAVE’S SE SIEKTE

TOKSIESE NODULES

PLUMMER’S

Page 49: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

OORSAKE VIR HIPERTIREOSE:

• GRAVE’S SE SIEKTE

• PLUMMER SE SIEKTE/ outonoom funksionerende lobbe of nodules

• MULTI-NODULÊRE KROP

• VIRUS TIROIEDITIS

• POST XST /BESTRALINGS TIROIEDITIS

• HASHIMOTO TIROIEDITIS (aanvanklike stadium)

• EKSOGENE I-BLOOTSTELLING (drink medikasie bv eltroxin)

• TSH STIMULATORE BV hipofise tumor / ovariele chorio ca

Page 50: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

HIPOTIREOTIESE SIEKTES

• PRIMERE: kretinisme Primere hipotireose

ideopatiese miksedeem

• SEKONDER: outo-immuun versaking

genetiese ensiem defekte

inname van goiterogene substanse bv

lithium, kontras middel, corderone X

iatrogeen na chirurgie + bestraling

+ RAI terapie

TSH gebrek

• TIROIDITIS: post partum

Hashimoto tiroieditis (chron)

• ENDEMIESE JODIUM GEBREK: geografies/endemies

Page 51: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

HIPOTIREOSE: Biochemiese

/flikkergrafiese ????

Page 52: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

TIROIED KARSINOME

• 95% FOLLIKULER HEMATOGEEN

PAPILLER (80-90%) LIMF ,

veral jong mans, goeie oorlewing!

• <5% MEDULLER (C-SELLE)

ANAPLASTIES hoogs maligne,

ouer mense, LOKAAL DRUK Sx. NIE

Jodium gevoelig nie!

Page 53: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

KOUE NODULES ENKEL KOUE NODULES:

ADENOMATEUSE HIPERPLASIE

KOLLOIED SISTE

HEMATOOM

EKSTERNE DRUK OP TIROIED

???TIROIEDITIS

TIROIED CA: 10 – 20% KAN MALIGNE WEES

3-4% NEEM NIE Tc -99M OP NIE,

DOEN I-123 FLIKKERGRAM OF MIBI ****

NIE-HOMOGENE KOLLERIGE OPNAME:

MULTI-NODULERE TIROIED

70% agv ADENOMATEUSE HIPERPLASIE,

FOLLIKULERE ADENOME,

KOLLOIED SISTE,

TIROIEDITIS,

MULTINODULERE GOITER agv I-TEKORT

30% agv TIROIED CA na KOP EN NEK XST/bestraling by ONKOTERAPIE

HASHIMOTO TIROIEDITIS (OI SIEKTE, BRAND HEELTEMAL UIT)

PLUMMER SE SIEKTE,

POST CHIR HIPERTIROESE,

TIROIED CA

Page 54: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

PAPILLERE

TIROIED CA

Page 55: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

FOLLIKULERE TIROIED CA

LONGMETS

Page 56: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

ANAPLASTIESE TIROIED CA

Page 57: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

MEDULêRE TIROIED CA

• Word nie in die lesing bespreek nie

• Ontstaan vanaf die C-selle

• Word ook gebeeld met ander Radio-

nukliede bv I-123 MIBG

Pentavalente DMSA

PET scans

Page 58: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

“CSL” AKTIWITIEITE: ( gewone Tc-tiroied

flikkergrafie) WAT IS VAN BELANG OP GP VLAK

• Tegnesium Tiroied flikkergram is ‘n RN prosedure sonder newe effekte, en kan

maklik op buitepasiente basis gereël word.

• Bel Dept en maak afspraak om beskikbaarheid van die kameras en Radio-nukliede te

verseker. (051-4053487/8)

• PASIENT BLY DIE BRON VAN BESTRALING let op na pasient kontakte bv in

commuter bussies ( swanger vrouens en klein kindertjies) vir die terug rit na die

flikkergram gedoen is.Kan terug ry maar maak seker sit nie direk langs die swanger

vrou of baba nie (bespreking NB)

• Berei pasiente voor op die wag periode (vir tiroied is dit ± 20 min na inspuiting en

beelding duur ook so 20 min, totaal op gouste na 1uur tydperk eers klaar wees. Wag

dan vir res van bussie se mense OF gaan na die Spesialis kliniek vir opvolg)

• Hoef nie npo vooraf te wees nie

• MOET alle medikasie wat tiroied kan blokkeer TEN MINSTE 3 weke vooraf

STAAK bv Eltroxin, Kelp produkte, Neomercazole, Corderone X, ENS

• Gaan ten minste 24h00 radio aktief wees na tegnesium flikkergramme

• Geen klein kindertjies saambring as kom vir RA ondersoeke nie, ook nie swanger

familie lede nie

• Nie swanger wees of lakterend nie, bring neg swangerskapstoets bewys saam

ASOOK uitslae van onlangse biochemiese tiroied funksies

• Indien aktief lakterend , dan uitmelk vooraf of reël vir ander voeding vir 24h00 na die

flikkergram

• Kan net die een KG ondersoek op een dag doen.

Page 59: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

TERAPEUTIESE FUNKSIE

RAI TERAPIE

Page 60: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

JODIUM-ISOTOPE IN GEBRUIK VIR

TERAPIE

I-131 (vloeistof of kapsule) is die agens

van keuse agv

a) die teenwoordigheid van gamma en B

strale wat die follikulere sel kan

beskadig en vernietig

b)word opgeneem en georganifiseer

deur die tiroied se follikulere selle

c) halfleeftyd is lank genoeg

d)Isotoop is relatief goedkoop en maklik

bekombaar

e)Redelik veilig en herhaal terapie kan

ook gedoen word

Page 61: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

METINGS EENHEDE en DOSERINGS

•1mCi radio-aktiwiteit = 37 MBq(mega bequerals)

•5mCi I-131 gee dieselfde bestralings dosis aan die pasient

se liggaam ivm ‘n gewone radiologiese IVP/Barium maal.

•1Gy = 100rads geabsorbeerde bestralings dosis

•5 mCi I-131 gee ongeveer 4000rads bestraling aan die

tiroied

•1μCi gee dus 1 Rad bestraling aan die tiroied.

•‘n Aanvaarbare intra-tiroied geabsorbeerde bestralings

dosis van 150Gy is genoeg om die Hipertireose van ‘n

Grave’s pasient te behandel MAAR met die dosis kan

herhalings/voortgesette hipertireose plaasvind DUS

Page 62: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

•Vir hoer risiko pasiente moet daar liewer ‘n hoër

dosering van ongeveer 300Gy of 20 mCi gebruik word.

(bv multi-nodulere Grave’s )

•Die hoër doserings gaan nie net ‘n eutireotiese staat te

weeg bring nie, maar kan gouer ‘n hipotireotiese staat

bewerkstellig, sodat ‘n 2de dosering nie nodig sal wees

nie

•Hipotireose induksie tempo IS

86% na 3 maande post terapie OF

93% na 18 maande post terapie

62

•( Die plaaslike benadering is gerig op ablasie terapie

aangesien die meeste pasiente met outo-immuun

hipertireose nl Grave’s IN ELK GEVAL eindig met

hipotireose na ‘n paar jaar.)

Page 63: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

HOE WERK DIE I-131 AS TERAPEUTIESE AGENS

•Dieet jodium is belangrik vir die vorming van tiroied

hormone

•RA I-131 word oraal toegedien as terapie, word dan

metabolies in die follikulere selle ingebou en die B-

strale kry kans om die ooraktiewe selle te vernietig

•Die fisiese hoeveelheid jodium in die RA terapie is

baie laag, en daar is selde enige newe effekte of

allergiese reaksies

•Soms klagtes van keelseer, hoofpyne en naarheid

post terapie, maar braking kan ‘n probleem van

radio-aktiewe kontaminasie skep.

Page 64: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

PROSEDURE •Verlangde dosering word deur die Stralings terapeut

voorgeskryf

•Geneeskundige fisikus trek die dosis op en plaas in ‘n lood

houer OF agv vlugtigheid van die Jodium (kan maklik

ingeasem word) kan ‘n kapsule met die verlangde dosering

gesluk word

•Duidelik skriftelike en mondelinge instruksies oor die

vereistes word aan pasient gegee. Pasient onderteken die

toestemmings vorm (of ouers van minderjarige kinders)

•Pasient drink dan die RA vloeistof onder streng toesig van

die geneesheer

•Die pasient se uitstralings dosis word dan gemeet en

gedokumenteer sodat pasient binne die wetlike limiet is, voor

hy ontslaan kan word.

Page 65: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

•Geslukde RA beland in die maag en word hematogeen na die

tiroied vervoer

•Ooraktiewe follikulere selle neem die Jodium op en

organifikasie vind plaas

•B strale bestraal nou die tiroied selle en ontlok ‘n

inflammatoriese proses sg bestralings tiroiditis, gevolg deur

sellulere nekrose en fibrose.

•Verlies van metabolies aktiewe tiroied weefsel vind plaas,

met verminderde tiroied hormoon produksie en vrystelling –

hipertireose word dus beheer en die tiroied grootte verminder

•Probeer dus die eutireotiese status van die pasient herstel

•Graad van bg reaksie hang af van hoeveelheid RA I-131

toegedien asook die radio-sensitiwiteit van die tiroied

•Hipotireose bly die mees waarskynlikste en mees

aanvaarbare uitkoms van terapie (alhoewel sekere pasiente

steeds hipertireoties is na 3 maande)

Page 66: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

66

I-131 HEELLIGGAAM EN TIROIED

POST OPERATIEF en

PRE – RAI terapie van

100 MCI I-131

TIROIED CA Tc- TIROIED

I-131

Page 67: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

FAKTORE WAT DIE EFFEKTIWITEIT VAN I-

131 TERAPIE BEINVLOED

•funksionele tiroied massa

•teenwoordigheid van uniforme of multi-

nodulere tiroied weefsel

•tempo waarteen die tiroied die Jodium

opneem

•I-131 opname deur die tiroied soos vooraf

bereken

•Inname van tiroied funksie beinvloedende

geneesmiddels of Kontras middel

ondersoeke

Page 68: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

KOMPLIKASIES EN RISIKO’S a) verbygaande bestralings tiroieditis

b) sialo- adenitis bv parotitis

c) tydelike verergering van hipertireose simptome en verhoogde tiroied

hormoon vrystelling en moontlikheid van ‘n tiroied krisis (veral ouer

persone en persone met onderliggende kardiale siekte) Voortgesette B-

blokker terapie is dus uiters noodsaaklik in die post terapeutiese fase,

vir ten minste 3 maande post terapie.

d) verbygaande of permanente hipotireose wat maklik behandel word met

Eltroxin vervangings terapie (gereelde biochemiese tiroied funksie

bepalings moet dus gedoen word vanaf ± 5 weke post terapie

e) Hipo-paratiroiedisme na herhaalde RAI terapie

f) Oftalmopatie kan vererger

g) risiko vir herhaling van die hipertireose veral in gevalle met multi-

nodulere Grave’s en pasiente wat neomercazole gekry het

h) Osteoperose risiko agv verhoogde tiroied hormoon vlakke en

kalsitonien disfunksie

Page 69: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

RISIKO’S VAN RAI TERAPIE

A PASIENT SELF

I) Teratogenisiteit:

Pasient mag nie swanger wees tydens die terapie nie

MOET ‘n NEGATIEWE SWANGERSKAPS TOETS pre-terapie hê

Veral die swangerskaps periode na 10-12 weke is belangrik (fetale

tiroied dan so ontwikkel dat dit die jodium kan organifiseer)

II) Genetiese skade:

Pasient mag nie swanger raak in die daaropvolgende 6 maande post

terapie nie

III)Karsinogenies:

Geen konneksie tussen RAI terapie vir hipertireose en tiroied ca nie

Wel Tiroied ca insidensie na kop en nek bestraling(onkoterapeuties)

IV)Sel disfunksie effek:

RAI terapie behandel slegs die hipertireose simptome van Grave’s NIE

die Immunologiese abnormaliteit van die siekte nie, die oftalmiese

aantasting en miksedeem word nie behandel met RAI NIE!

Page 70: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

B OMSTANDERS/FAMILIE VAN DIE PASIENT

PASIENT IS DIE BRON VAN BESTRALING!!!

Die pasient self skep dus ‘n bestralings probleem indien hy

met gesonde mense in aanraking kom post terapeuties

Voorsorg maatreels moet dus getref word om die Radio-

aktiewe pasient se kontak met ander mense(veral swanger

vrouens en klein kindertjies) tot ‘n minimum te beperk

Pasient se uriene is ook radio-aktief, veral in die eerste 2 dae

post terapie

Pasient moet genoeg vog inneem, blaas gereeld ledig, tiolet

2x spoel na gebruik en hande behoorlik was. Mans moet veral

versigtig wees om nie uriene te mors nie!!

Page 71: DIAGNOSTIESE BEELDING - Learninglearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC... · nie meer as een ondersoek per dag per pasient ... • is ‘n vlugtige halogeen

WAT GEBEUR MET DIE PASIENT NA DIE RA-TERAPIE?

OPVOLG EN ADJUVANTE TERAPIE mbv B BLOKKERS, ANTI-

TIROIED MEDIKASIES ENS

•Maksimum effek van die RAI terapie word eers 8-12 weke

post terapie bereik

•Gereelde opvolg bloed ondersoeke moet gedoen word

vanaf 5 weke post terapie (vroeer is dit ‘n probleem,

agv die bestralings tiroieditis beeld)

•Hipotireose so gou moontlik diagnoseer en begin

behandel

•Volgehou B blokker terapie word aanbeveel om die effek

van die bestralings tiroieditis te behandel

•Opvolg diagnostiese uitwerk en behandeling kan eers na

3 maande weer gedoen word.