27
T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za ARBEIDSREG ARR214 Tema 4 NEOAR, Raamwerk van die Wet op Arbeidsverhoudinge & Vryheid van Assossiasie PHA (2008: 201-225) ;WL (2009: 425-442) PLL (2005: 10-12, 15-19, 210-256)

ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

ARBEIDSREGARR214

Tema 4NEOAR, Raamwerk van die Wet op Arbeidsverhoudinge & Vryheid van

AssossiasiePHA (2008: 201-225) ;WL (2009: 425-442)

PLL (2005: 10-12, 15-19, 210-256)

Page 2: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (LEERUITKOMSTE)

• Verduidelik die probleme wat aanleiding gegee het tot die daarstelling van NEOAR.• Gee 'n uiteensetting van die instelling en struktuur van die Nasionale Ekonomiese Ontwikkeling en Arbeidsraad

(Nedlac).• Ken die doelstellings en funksies van Nedlac.• Gee ’n verduidelikende skematiese uiteensetting van die raamwerk van die WAV.• Bespreek die betekenis en effek van vryheid van assosiasie, met verwysing na toepaslike wetgewing en

hofuitsprake.• Gee die doel, oogmerke, toepassing en interpretasie van die Wet op Arbeidsverhoudinge weer.• Bespreek die regte van werkgewers en werknemers met betrekking tot vryheid van assossiasie.• Gee die beskerming van werknemers en persone wat werk soek weergee asook die regte van werkgewers.• Verduidelik die strukture van kollektiewe bedinging ingevolge die WAV.• Verduidelik die strukture vir geskilbeslegting ingevolge die WAV.• Gee die regte van vakbonde en werkgewersorganisasies met betrekking tot vryheid van assossiasie weer.• Verduidelik die daarstelling en funksies van bedingingsrade en statutêre rade.• Verduidelik die daarstelling, funksies en finansies van die KVBA.• Verduidelik die samestelling, jurisdiksie en magte van die Arbeidshof.• Verduidelik die samestelling, jurisdiksie en magte van die Arbeidsappèlhof.• Verduidelik werkplekforums.• Gee 'n oorsig van die prosedures in die geval van geskille.

Page 3: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (NEOAR I)

Inleiding• Hervorming van wetgewing was nodig. • Probleme ondervind op p201 (PGL).• WAV moes herskryf word.• Nasionale Mannekrag Kommissie het aanbevelings aan Minister

gemaak. Ook Nasionale Ekonomiese Forum.• NMK en NEF moes deur een verteenwoordigende liggaam vervang

word.• Ten einde arbeids- en ekonomiese aangeleenthede meer effektief

aan te spreek, het hierdie drie rolspelers (arbeid, besigheid en regering) ooreengekom om een liggaam daar te stel.

• As gevolg daarvan is die Nasionale Ekonomiese Ontwikkeling en Arbeidsraad (NEOAR) daargestel.

Page 4: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (NEOAR II)

Drie sleutel rolspelers• Georganiseerde arbeid (werknemers/werkers en vakbonde) • Georganiseerde besigheid (werkgewers en

werkgewersorganisasies) • Regering• Organisasies wat gemeenskaps- en ontwikkelingsbelange

verteenwoordig het.

Page 5: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (NEOAR III)

Instelling (I)• Regspersoon• Struktuur:

o Nasionale Spitsberaad Jaarliks belê deur Uitvoerende Raad. Doen verslag aan NEOAR maar is nie deel daarvan nie.

o Uitvoerende Raad Vergader minstens kwartaaliks. Verslae vanaf kamers. Sluit ooreenkomste. Belê nasionale spitsberaad en berei begroting voor.

o Bestuurskomitee Hanteer en koördineer werk van NEOAR tussen vergaderings van UR.

o Kamers� Finansies en Monetêr� Handel en Nywerheid� Arbeidsmark Verteenwoordig 3 rolspelers. Stel verslae op en maak aanbevelings

rakende arbeidsaangeleenthede aan NEOAR.� Ontwikkeling

Page 6: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (NEOAR IV)

Instelling II• Georganiseerde besigheid en arbeid nomineer

verteenwoordigers en Minister stel hulle aan. • Regeringsverteenwoordigers aangestel deur

President. • Gemeenskapsverteenwoordigers genomineer deur

demokraties –saamgestelde organisasies en aangestel deur Minister sonder Portefeulje in President se Kantoor.

Page 7: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (NEOAR V)

Die Wet bepaal dat NEOAR die volgende moet doen::• Ekonomiese groei, deelname en besluitneming en sosiale

geregtigheid bevorder.• Eenstemmigheid moet bereik rakende sosiale en ekonomiese

beleid.• Alle arbeidswetgewing oorweeg voordat dit voor die

parlement dien.• Alle veranderinge aan sosiale en ekonomiese beleid moet

oorweeg alvorens dit geïmplementeer word. • Die formulering van ‘n gekoördineerde ekonomiese en sosiale

beleid.

Page 8: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (WAV – RAAMWERK I)

Inleiding• Nywerheidsversoeningswet van 1956 het die openbare

sektor en swart mense uitgesluit.• Wiehann Kommissie het veranderinge aanbeveel.• WAV is in die lewe geroep sowel as die begrip ‘billike

arbeidspraktyke’.• Verandering van vorige wetgewing:

o Erkenning van reg om te staak en uit te sluit.o Werknemerdeelname in besluitneming.o Geskilbeslegting in die vorm van versoening en arbitrasie.o Instelling van AH en AAH.

Page 9: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (WAV – RAAMWERK II)

Doelwit• Die Wet op Arbeidsverhoudinge van 1995 het ten doel

om ekonomiese ontwikkeling, sosiale geregtigheid, arbeidsvrede en demokrasie in die werksplek te bevorder deur:o Uitvoering te gee aan die fundamentele regte in die Grondwet.o Uitvoering te gee aan internasionale verpligting (IAO).o ‘n Raamwerk vir kollektiewe bedinging in te stel.o Ordelike kollektiewe bedinging te bevorder.

Page 10: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (WAV – RAAMWERK III)

Toepassing• Die Wet is van toepassing op elke werkgewer en

werknemer in elke onderneming, nywerheid, bedryf of beroep in SA.Die Wet vind egter nie toepassing op lede van die volgende nie:o Die Nasionale Weermag.o Die Nasionale Intelligensie Agentskap.o Die SA Geheimediens.o Die SA Nasionale Akademie van Intelligensie.

• Onthou die definisie van ‘n werknemer (Tema 2)

Page 11: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (VRYHEID VAN ASSOSIASIE I)

Werknemers• Elke werknemer het die reg om deel te neem aan die stigting van ‘n vakbond of ‘n

federasie van vakbonde, en om ‘n lid te word van so ‘n vakbond.• As ‘n lid van ‘n vakbond het ‘n werknemer die reg:

o Om deel te neem aan die wettige bedrywighede;o Om deel te neem aan die verkiesing van ampsdraers, vakbondverteenwoordigers of

beamptes; eno Om deel te neem as ‘n kandidaat in sodanige verkiesings of om sodanig aangestel te

kan word.• Lede van ‘n vakbond wat ‘n lid is van ‘n federasie van vakbonde beskik oor dieselfde

regte.• Niemand mag teen ‘n werknemer diskrimineer omdat lg sy regte uitoefen nie.• Niemand mag ‘n werknemer of ‘n werksoeker versoek om nie deel van ‘n vakbond te

wees of nie ‘n lid te word van ‘n vakbond of werkplekforum nie. • ‘n Bepaling in enige kontrak, hetsy voor of na inwerkingtreding van die Wet

aangegaan is, wat direk of indirek die bepalings van die Wet beperk, is ongeldig.

Page 12: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (VRYHEID VAN ASSOSIASIE II)

Werkgewers• Werkgewers word gelyke regte toegeken

om aan die stigting van ‘n werkgewersorganisasie of ‘n federasie van werkgewersorganisasies deel te neem, of om by ‘n werkgewersorganisasie aan te sluit.

Page 13: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (VRYHEID VAN ASSOSIASIE III)

Vakbonde en werkgewersorganisasies I• Definisie van ‘n vakbond “’n Vereniging van

werknemers wie se hoofdoelwit is om verhoudinge tussen werknemers en werkgewers, insluitend werkgewersorganisasies, te reguleer.”

• Definisie van ‘n werkgewersorganisasie “Enige aantal werkgewers wat saam geassosieer is vir die doel om verhoudinge tussen werkgewers en werknemers of vakbonde te reguleer.”

Page 14: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (VRYHEID VAN ASSOSIASIE IV)

Vakbonde en werkgewersorganisasies IIElke vakbond en elke werkgewersorganisasie het die

reg om:• Eie grondwet en reëls te bepaal.• Verkiesings te hou.• Die administrasie en wettige aktiwiteite te beplan en

te organiseer. • By enige federasie aan te sluit en met enige

internasionale organisasie te affilieër.

Page 15: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (VRYHEID VAN ASSOSIASIE V)

Geskille• Verwys geskil vir bemiddeling na

bedingingsraad of KVBA. • Indien versoening misluk verwys na

Arbeidshof vir beregting.

Page 16: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (RAAMWERK VAN WAV)

• Sien diagramme hieronder

Page 17: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

Page 18: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

Page 19: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

Page 20: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (VAKBONDE EN WERKGEWERSORGANISASIES)

• Moet registreer om regte itv WAV uit te oefen. Kennis van registrasie in Staatskoerant.

• Vereistes vir registrasie:o Naam moet nie misleidend/verwarrend wees nie.o Grondwet moet aan WAV-vereistes voldoen.o Adres in RSA.o Werklike vakbond/wg-organisasie.o Vakbond moet onafhanklik wees.

• Grondwet moet regulasies vir lidmaatskap, vergaderings ens bevat.• Registrasie-sertifikaat maak dit ‘n regspersoon.• Rekords van finansies.• Moet registrasie kanselleer as AH gelas dat gelikwideer moet word of nie

onafhanklik is nie.• Mag registrasie kanselleer as dit nie meer as sodanig funksioneer nie of by

versuim van bekendmaking van finansies.

Page 21: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (BEDINGINGSRADE)

• Vakbonde, werkgewersorganisasies en/of Staat kan bedingingsraad vir bepaalde sektor stig.

• Bg doen aansoek om party te word. Grondwet moet vir verskeie aspekte voorsiening maak. Moet ook aansoek doen vir registrasie van raad.

• Werksaamhede sluit in:o Sluiting en afdwinging van kollektiewe ooreenkomste.o Voorkoming en beslegting van arbeidsgeskille.o Administrasie van fonds vir geskilbeslegting.o Instelling en bevordering van fondse en skemas.o Maak van voorstelle oor beleid en wetg aan NEOAR.o Bepaling, by wyse van kollektiewe ooreenkoms, wat nie vraagstuk in geskil mag wees nie.o Opdra van bykomende aangeleenthede aan WF vir oorlegpleging.o Verskaffing van nywerheidsteundienste.o Uitbreiding van dienste na informele sektor.

• Sien bedingingsrade in staatsdiens by par 11.3.3

Page 22: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (STATUTÊRE RADE)

• Waar geen bedingingsraad is nie deur geregistreerde vakbond met minstens 30% van werknemers in sektor.

• Bevoegdhede:o Onderneming van geskilbeslegting.o Bevordering van opleidings- en onderwysskemas.o Instelling van fondse en skemas.o Sluiting van kollektiewe ooreenkomste.

Page 23: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (KVBA)

• Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies met provinsiale kantoor in elke provinsie.• Werksaamhede:

o Poog om geskille deur versoening te besleg.o Staan by met instelling van werksplekforums.o Adviseer oor watter prosedures gevolg moet word.o Help om regsadvies te bekom.o Akkreditasie van bedingings- of statutêre rade.o Verkiesings vir vakbond of werkgewersorganisasie te hou.o Navorsing en publikasie.o Publikasie van inligting en statistieke.o Aanbied om geskille wat nie verwys is nie, te besleg.o Publikasie van riglyne.

• Sien bestuur en finansies van KVBA in par 11.5.3-11.5.4.

Page 24: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (ARBEIDSHOF)

• Jurisdiksie in al die provinsies. Uitsluitlike jurisdiksie tov aangeleenthede wat kragtens WAV deur Arbeidshof beslis moet word. Konkurrente jurisdiksie met HGH tov skendings van fundamentele regte deur Staat as wg.

• Hoër hof.• Bevoegdhede:

o Toestaan van gepaste bevele.o Nakoming van wet te gelas.o Om arbitrasie- of skikkingsooreenkoms ‘n bevel van Hof te maak.o Om KVBA te versoek om ondersoek in te stel.o Om geskil tussen vakbond en lede ivm nienakoming van grondwet te beslis.o Om laat-liassering te kondoneer.o Om sake in hersiening te neem.o Om besluite van Staat as w/g in hersiening te neem.o Op appèl van WOBGV te beslis.o Ander aangeleenthede.

Page 25: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (ARBEIDSAPPÈLHOF)

• Jurisdiksie in al die provinsies.• Hoogste hof van appèl tov uitsprake van Arbeidshof.• Hoër hof en gelykwaarding aan HHA.• Kan verdere getuienis aanhoor of saak terugverwys. • Besluit is finaal.

Page 26: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za

TEMA 4 (WERKSPLEKFORUMS)

• Versekering van werkersdeelname.• Vermy vyandige arbeidsbetrekkinge

deur oorlegpleging en gesamentlike besluitneming.

Page 27: ARBEIDSREG Tema 4 - Learninglearning.ufs.ac.za/ARR214_OFF/Resources/1 RESOURCES/SLIDES/LESING 1-14... · TEMA 4 (KVBA) • Onafhanklike regspersoon. • Jurisdiksie in al die provinsies

T: 051 401 9111 [email protected] www.ufs.ac.za