8
Redakteur: Johan Schoeman, Renier Hattingh (Adjunk) Ontwerp en uitleg: Justin Reinecke (Hoof), Mico Hefer, Zirk Mackay Nuus: Renier Hattingh, Dexter Labuschagne, Charl Smit, Jaco Marais, Christo Langenhoven, Christoff Loubser Stuurdingetjies: Luke White (hoof), CP Kock Onderwyser in beheer: Hesti van der Mescht [email protected] | Instagram: @Paul_Roos_Gimnasium | Twitter: @PaulRoos_Gym | Facebook: .com/PaulRoos_Gymnasium UITGAWE/ISSUE 272 JAARGANG XIII 30 OCTOBER 2015 Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by www.paulroos.co.za. 270 Editions “It is with great sadness that we have to say farewell to arguably the most historic matric class ever to walk the sacred matric grounds. ey have certainly provided the perfect end to an amazing legacy leſt by their 149 precursors.” – Editor (also read page 2) Photo: omas Moss “As jy eendag ’n sakeberoep wil volg, moet jy ten minste die regte kwalifikasies hê. Jy moet ook elke oggend die koerant lees en weet wat aangaan in die wêreld.” p.5

Concipio - | Paul Roos Gimnasium...rette and tobacco company, Rem-brandt Group Limited, in 1948. In time, the company’s interests came to include wine, spirits and luxury goods

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Concipio - | Paul Roos Gimnasium...rette and tobacco company, Rem-brandt Group Limited, in 1948. In time, the company’s interests came to include wine, spirits and luxury goods

Redakteur: Johan Schoeman, Renier Hattingh (Adjunk)Ontwerp en uitleg: Justin Reinecke (Hoof), Mico Hefer, Zirk Mackay

Nuus: Renier Hattingh, Dexter Labuschagne, Charl Smit, Jaco Marais, Christo Langenhoven, Christoff LoubserStuurdingetjies: Luke White (hoof), CP KockOnderwyser in beheer: Hesti van der Mescht

[email protected] | Instagram: @Paul_Roos_Gimnasium | Twitter: @PaulRoos_Gym | Facebook: fb.com/PaulRoos_Gymnasium

Uitgawe/issUe 272 Jaargang Xiii 30 OctOber 2015

Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by www.paulroos.co.za.

Concipio270 Editions

“It is with great sadness that we have to say farewell to arguably the most historic matric class ever to walk the sacred matric grounds. They have certainly provided the perfect end to an amazing legacy left by their 149 precursors.” – Editor (also read page 2) Photo: Thomas Moss

“As jy eendag ’n sakeberoep wil volg, moet jy ten minste die regte kwalifikasies hê. Jy moet ook elke

oggend die koerant lees en weet wat aangaan in die wêreld.”

p.5

Page 2: Concipio - | Paul Roos Gimnasium...rette and tobacco company, Rem-brandt Group Limited, in 1948. In time, the company’s interests came to include wine, spirits and luxury goods

Uitgawe/issUe 272 cOncipiO page 2

It is with great sadness that we have to say farewell to arguably

the most historic matric class ever to walk the sacred matric grounds. They have certainly provided the perfect end to an amazing legacy left by their 149 precursors. Some highlights from their year include: winning the trian-gular athletics meeting, beating both Greys at rugby and hockey, the first rugby team being crowned best in the world at the Sanex rugby festival in Japan and the choir claiming the title of best boys choir in South Africa.

Then again – this is only the begin-ning.

The beginning of new legacy and a new dream – the fulfilment of which has become the responsibility of Ben-Jason and his able comrades.

Ben-Jason has said that it is impera-tive that we not slump in the shadow left by our forebears, but that we stand tall in the light of opportunity and make the next 150 years more memorable, more successful and more legendary.

Because – as Mr Cloete will have

you know – that's what we're all about. Semper splendidior. Always more splendid.

And so here we stand, at the brink of a new era, with 150 years of tradi-tion behind us and a thousand of possibilities staring us in the face. What more could we possibly ask for?

Yours Truly Johan Schoeman Editor-in-Chief

Van Agter die Skoolbank

Page 3: Concipio - | Paul Roos Gimnasium...rette and tobacco company, Rem-brandt Group Limited, in 1948. In time, the company’s interests came to include wine, spirits and luxury goods

Uitgawe/issUe 272 cOncipiO page 3

Jaco Marais

Schools mountain biking has grown immensely over the past

few years, with competition rising and more schools developing their riders

Paul Roos mountain bikers have once again proved their racing prow-ess at the National Schools League Finals, hosted in Magaliesberg, Gauteng.

The school’s first team, consist-ing of 10 riders from all age groups, achieved an overall national rank-ing of second place (with a score of 101 points), coming in close behind Menlo Park – who logged 116 points – and thrashing bitter rivals Grey College Bloemfontein by a large mar-gin. About 400 mountain bike riders representing 40 schools contested for the podium.

Jamie Penfold earned the gold med-al in the U/14 category, as well as George Ducharme coming 6th and Rossouw Bekker coming in 7th in U/14 and U/16 categories respectively.

The team also did exceptionally well in the relay race that took place later that day.

Mr Puddu, the team’s enthusiastic manager since 2014, and coaches Hanno Lategan and Steph Senekal were very impressed with the results and are looking forward to training hard to reclaim the title as South Africa's best mountain biking school.

Contego is very excited to be a part of this amazing team setup! Contego Pro MTB will be working closely with Ben Puddu, PRG mountainbike team man-ager, with the goal of reaching new heights for this top performing school MTB team!

Op die foto van links: Racing captain Rossouw Bekker, Adriaan Louw van Contego, PRG team captain Thomas Moss and team manager Ben Puddu.

Die afgelope tyd het Paul Roos Gimnasium ’n groot deurbraak gemaak in Stellenbosch se fietsrykringe. PRG het ’n nuwe titelborgskap losgeslaan, naam-lik dié van Contego.

PRG MTB moves on to the next level

1. PRG O/19B: Wen 6 - 0 teen Strand H/S2. PRG O/15B: Wen 6 - 0 teen Strand H/S

Grey Tennis Festival in Bloemfontein.1. PRG O/19A wen HJS Paarl (Boishaai): 9 - 0

2. PRG O/19A wen Waterkloof: 7 - 23. PRG O/19A wen St. Stithian’s: 6 - 3

4. PRG O/19A wen Affies: 5 - 4 (semifinaal)5. PRG O/19A verloor teen Grey College: 1 - 5 (finaal). Verower die silwer medalje

O/15-Toernooi by H/S Stellenbosch1. PRG O/15 A span neem deel saam met Bloemhof en wen die Toernooi: 1ste plek

2. PRG O/15 B span neem deel saam met Rhenish: 3de plek

Tennis

Page 4: Concipio - | Paul Roos Gimnasium...rette and tobacco company, Rem-brandt Group Limited, in 1948. In time, the company’s interests came to include wine, spirits and luxury goods

Uitgawe/issUe 272 cOncipiO page 4

MultisportBiathlon at Swartland High School

BOYS U/15 1st Joshua SunderlandBOYS U/19 1st GJ Bezuidenhoudt 

Triathlé Results at PRGBOYS U/173rd Timon Machtelinck2nd Victor Bakker1st Joshua SunderlandBOYS U/192nd Garth Wentley1st Calvin Durr

Biathlé Results At PRGBOYS U/173rd Victor Bakker1st Joshua SunderlandBOYS U/192nd James Britz

Uitslae teen Bishops

14D verloor 2-814C verloor 2-314B verloor 1-614A verloor 2-815D verloor 2-3

15C verloor 1-6 15B Verloor 2-715A Verloor 5-719D verloor 3-719C verloor 0-1419B verloor 2-1519A verloor 5-10

Waterpolo

Christo Langenhoven

Nadat die skool se A-spanne teruggekeer het van ’n baie sukses-volle Affies-toer het drie B-spanne tydens die Oktobervakansie Knysna toe getoer.

Die O/14B’s het hul eerste wedstryd – teen Lillyfontein se O/14A’s – met 3 paaltjies gewen, danksy ’n uitstekende boulvertoning deur André Smit, wat

6 paaltjies laat spat het.Die O/15B’s het met 8 paaltjies

teen Oakhill College se O/15A-span geseëvier. Fred Louw teken ’n onoor-wonne 52 lopies aan.

PRG se O/14B’s klop Hartswater met 7 paaltjies en Pierce Cyster moker 52 lopies, die hoogste indivi-duele telling van die wedstryd.

Die O/19B‘s seëvier met ’n indruk-wekkende 4 paaltjies teen Villagers

Colts se Eerste Span. Die O/14B’s - die enigste onoorwonne span op die toer – wen met 70 lopies teen Oakh-ill College se O/15A’s.Die O/15B’s wen ook met 70 lopies teen Knysna Sports School se O/15A’s en Remy Engelbrecht vermag ’n driekuns – ’n groot prestasie in enige krieketspeler se boekie.Die O/19B’s ransel Knysna Sekondêr se Eerste XI met 77 lopies af. Jodi Simon teken 55 lopies aan.

Knysna-kriekettoer

Page 5: Concipio - | Paul Roos Gimnasium...rette and tobacco company, Rem-brandt Group Limited, in 1948. In time, the company’s interests came to include wine, spirits and luxury goods

Uitgawe/issUe 272 cOncipiO page 5

Wenke van dié wat weetIn die eerste van ’n reeks onderhoude met suksesvolle Paul Roos-oudskoliere, gee die hoof- uitvoerende beampte van

Remgro, Jannie Durand, vir ons advies oor die sakeberoepsveld.

Renier Hattingh

Mnr. Durand glo die sleutel tot die suksesvolle bestuur van jou persoon-like finansies op hoёrskool is niks anders as selfdissipline nie. Jy moet vooraf weet waarvandaan jy geld gaan kry en wat jy daarmee gaan doen. Dus is dit belangrik om nie impulsief te koop nie. Indien jy die geleentheid het, beveel hy dit ook sterk aan om van jongs af ’n paar rand op die aan-delemark te sit. “...want dis op die ou einde in elk geval waar jy die meeste van jou geld oor die langtermyn gaan spaar.”

As jy eendag ’n sakeberoep wil volg, moet jy ten minste die regte kwali-fikasies hê. Jy moet ook elke oggend die koerant lees en weet wat aangaan in die wêreld.

As jy eendag ’n sakeberoep wil volg, moet jy ten minste die regte kwalifikasies hê. Jy moet ook elke

oggend die koerant lees en weet wat aangaan in die wêreld.

Weet wat gebeur in die ekonomie en ken die wêreld se neigings.

Hoekom gaan die rentekoers op? Waarom verander die eenheidspryse? Dit is dié tipe goed waaroor jy moet

begin nadink. Algemene kennis is steeds een van

jou grootste bates.’n Finansiële beroep vereis dat jy

korrek en presies moet werk en jy moet natuurlik ’n aanvoeling hê vir syfers.

Interpretasievaardighede en die toepassing van probleemoploss-ing is baie belangrik vir hierdie

tipe beroep.

Omdat jy met ander mense se geld gaan werk is integriteit en eerlikheid twee baie belangrike eienskappe waaroor jy moet beskik.

Interpretasievaardighede en die toepassing van probleemoplossing is baie belangrik vir hierdie tipe beroep.

Mnr. Durand glo die beste deel van hierdie tipe beroep is dat dit uiters bevredigend kan wees. Hy vertel dat dit ’n baie interessante veld is en dat ’n mens by amper enige tipe besig-heid betrokke kan raak. Die kennis wat jy opdoen terwyl jy werk is nie net in Suid-Afrika nuttig nie, maar kan in enige land van toepassing wees. Dit raak veral interessant om die verandering in syfers te sien soos wat ’n maatskappy groei.

Volgende keer gesels ek met Jacobus Brink van die musiekgroep ‘Nagligte’.

A short history of Remgro

Dexter Labuschagne

Amongst South Africa’s large cap stocks, Remgro (JSE: REM) is unique. It is the only investment holding company in the FTSE/JSE Top 40 with diverse interests across a num-ber of market sectors. It is also the only one to invest in both listed and unlisted companies.

Remgro’s focus is primarily on the southern African market, and it has a handful of international interests.

Approximately 65% of Remgro’s portfolio is held in JSE-listed compa-nies.

Anton Rupert established the ciga-rette and tobacco company, Rem-brandt Group Limited, in 1948. In time, the company’s interests came to include wine, spirits and luxury goods.

From the 1970s, the group began to obtain interests in financial services, mining, engineering and food. In 1972 the group’s overseas tobacco interests were listed on the London Stock Exchange under Rothman’s International.

In 1988 Remgro formed the inter-national and luxury goods company, Richemont, followed by the merger

between Rothman’s International and British American Tobacco.

Remgro is represented on the boards of the companies it holds and can therefore look after its sharehold-ers’ interests.

By focusing on companies that gen-erate strong cash returns, the group has secured an exceptional track record of sound, long-term invest-ments, and has expanded these into telecommunications and technology infrastructure. It has holding in a CIV Group that owns Dark Fibre, a company installing fibre-optic rings in South African cities.

Chaired by Old Boy Johann Rupert, Chancellor of the University of Stellenbosch

Page 6: Concipio - | Paul Roos Gimnasium...rette and tobacco company, Rem-brandt Group Limited, in 1948. In time, the company’s interests came to include wine, spirits and luxury goods

Uitgawe/issUe 272 cOncipiO page 6

’n Dubbel Zoid en Coke, assebliefChristoff Loubser

Youtube, 13 Oktober 2015: Die rocker Francois van Coke en die voorste Afrikaanse rock-chick, Karen Zoid, se liefdesbalade, Toe vind ek jou, se veeltalige deubraak-prestasie maak hierdie maand een van groot feesvieringe.

Zoid en Coke is toe ’n goeie mix! So goed dat die rockballade al meer as een miljoen keer op Youtube geluister is en ander Afrikaanse treffers behoo-rlik ore aansit. Dit is ongewoon, want hoofstroommusiek kraai gewoonlik koning op die platform.

Nie net het hierdie treffer oornag die lewe gesien nie, maar dit het ook in ses maande ’n nuwe Suid-Afrikaanse musiekkultuur tot stand gebring. Dit is een van die eerste songs wat op enige plek, te eniger tyd geniet kan word, nie net in ’n sweterige klub nie, maar selfs in ’n teater. Verder kan ons ook byvoeg dat hierdie gouenuwe (hopelik oor twintig jaar ’n -oue) dit immers reggekry het om saam te speel op die wêreld se speelgrond en dit in ons moedertaal- wys jóú net Afrikaans is ideaal om die tonge mee los te maak.

Oor ‘Toe vind ek jou’ het van Coke die volgende te sê gehad: “Die sukses

lê in die eerlikheid en opregtheid van die lirieke, op die oog af ’n liefdes-balade vir my vrou, Lauren. Ek en Karen Zoid het dit saam geskryf en sy het gehelp sodat dit meer kwesbaar as gewoonlik kan wees.”

Volgens van Coke lê die triek van liedjiekuns in “eerlikheid” en die milieu waarin jy jouself bevind. Die geheim lê egter in eenvoud en kombi-nasie van beide faktore.

Van Coke het die volgende te sê gehad oor die dae toe sy musiek-boompie gebuig is: “My inspirasie het gekom van alles rondom my. Lewen-dig en dood, liefde en haat en alles

tussen-in. Ek het musiek begin omdat ek verlief geraak het op Grunge. Dit was eenvoudig genoeg om te speel en het moontlik gelyk. So ek dink my aanslag is om eenvoudige musiek te maak, maar dit moet earlike en opreg wees.”

Karen Zoid beskryf egter die liedjie as volg: “Dit is ’n powerhouse op sy eie wat die vermoë het om my over the moon te neem elke nou en dan.”

Dit is ons lied. Dit is ons wysie. Lug julle dubbel Zoid en Coke.

Toe vind ek jou is in blomtyd. Tjôrts, op die eerste ses, mag daar nog baie wees!

Charl Smit

Iewers vlug daar diere. ’n Groot boom val neer. Iewers in die verte word nog ’n stad gebou. Iewers vaar ’n vragskip oor die see se laaste blou. En iewers onder alles sug Moeder Aarde swaar.

Langs ’n duisend vuil riviere, langs berge van plastiek hardloop die mensdom met hulle oogklappe verby. Ons het ’n verbruikerskultuur wat so behep is met “nuwer”, ”beter” en “meer”. As ’n mens die media glo, sal jy dink omgewingsbewustheid is ’n politieke saak – en boonop een waar-oor daar gereeld en vurig gedebatteer word.

Die mens se eerste opdrag was om

die aarde "te bewerk en op te pas”. Ongelukkig kan ons die reuse fout maak om die opdrag te beskou as toestemming om die aarde se hulp-bronne te stroop, te vermors, te beskadig en selfs te vernietig.

Ons keuses kan deel wees van die oplossing eerder as die probleem. Om goeie rentmeesters te wees hoef jou nie geld te kos nie. Eet minder uit, kweek jou eie groente, verwerk jou kombuisafval in kompos en laat jou klere op die wasgoeddraad droog word in plaas van met ’n tuimel-droeër – al die dinge maak van ons beter rentmeesters.

Almal ge(mis)bruik die natuur, maar almal gee nie terug aan die natuur nie. Bordjies moet ver-

hang word en Moeder Aarde moet voorkeur kry in elke aksie wat die mensdom uitvoer.

‘n Doodgewone mens op aarde gebruik sowat 80 bome in ’n normale leeftyd.

Hoeveel van daardie 80 het jy al teruggegee aan die natuur? Moeder Aarde smag na digte woude, ’n helder, koningsblou see en ’n skoon hemel-ruim.

Sy het ’n lang pad geloop. Wanneer gaan ons leer? Sy’s al wat ons het. Kies Societas as jy deel van ’n groen leef-styl wil wees- verminder, hergebruik en herwin.

Om ’n getroue rentmeester van die aarde te wees kan “eenvoud” ons van die modern manie verlos.

Moeder Aarde – sy’s al wat ons het

Page 7: Concipio - | Paul Roos Gimnasium...rette and tobacco company, Rem-brandt Group Limited, in 1948. In time, the company’s interests came to include wine, spirits and luxury goods

Uitgawe/issUe 272 cOncipiO page 7

Straatlig is die organisasie wat haweloses op die dorp bedien en Societas is ook op ’n gereelde basis by hul betrokke. Hulle hou vandag, môre en Vrydag ’n somermark en verkoop werklik fantastiese goed teen baie billike pryse! Naas

hul produkte is daar ook kos, wyn, nagereg en selfs blomme en kuns wat gesmous word. Volg gerus die skakel na hul Facebook-blad om te sien wat hulle als het…https://www.facebook.com/Straatlig/photos

Die mark word in die Hofmeyersaal in Kerkstraat gehou, dit is langs Java en Basic Bistro - stapafstand.

André Schwartz vertoning 18 Nov 2015 @ Drostdy teater: Kaartjies teen spesiale tarief vir PRG blokbespreking beskik-baar – slegs R80. Kontak Ronella van Rensburg by [email protected] teen 2 Nov 2015.

Page 8: Concipio - | Paul Roos Gimnasium...rette and tobacco company, Rem-brandt Group Limited, in 1948. In time, the company’s interests came to include wine, spirits and luxury goods

Uitgawe/issUe 272 cOncipiO page 8