15
Uitgawe 523 2 Mei 2019 Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms BOME EN HUL STORIES Deur Ronel Theart So baie keer raak mens so gewoond aan dinge om jou dat jy dit alles as vanselfsprekend aanvaar. Bome het nog altyd vir my ‘n sekere mate van bekoring ingehou. Die afgelope week het ons die voorreg gehad om ‘n gas met ‘n lewendige belangstelling in geskiedenis bietjie in die Noord- Kaap rond te wys. In Kathu mag Kameeldoringbome glad nie verwyder word nie. Wanneer daar gebou word, moet daar regtig om die bome gebou word. So is die golfbaan beplan met die Kameeldoringbome as die fokuspunte. Hier dra die bome by tot ‘n rustige en ontspanne atmosfeer. Op die klein dorpie Marchand is die begraafplase netjies en vorm die kokerbome en nie sipresbome, die fokuspunt. Bome is ook die stille getuienis van doodsvonnisse wat tydens die Anglo-Boereoorlog onder hulle voltrek is. Die Blougomboom op die Burgerplein is so ‘n boom. Onder hierdie boom is die vonnis op die jong burger Petrus Klopper voltrek. Uit vrees dat die boom sou omwaai, het die stadsraad jare later besluit om die boom enkele meters bo die grond af te saag. Die volgende woorde is op die gedenkplaat aangebring: Blougomboom 90 jaar oud. Grootste boom in Noordoos- Kaapland. Onder hierdie boom Waterskema geopen 1898 Doodsvonnis oor Burger P. Klopper uitgespreek In Anglo-Boereoorlog. Gesamentlike diens gehou met vorming van Unie van Suid-Afrika. Gedenkplaat onthul met Eeufees Ossewatrek op Burgersdorp, 12 Oktober 1938” Bron: Burgersdorp Eeufeesgedenkboek,1846-1946

BOME EN HUL STORIES Deur Ronel Theartbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019. 10. 22. · Erica Delpoert Adriaan Pretorius . Ontbyt 08h00 tot 10h00 12 Mei

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: BOME EN HUL STORIES Deur Ronel Theartbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019. 10. 22. · Erica Delpoert Adriaan Pretorius . Ontbyt 08h00 tot 10h00 12 Mei

T met sy gewee in die hand en bandolier oor

Uitgawe 523 2 Mei 2019

Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms

BOME EN HUL STORIES

Deur Ronel Theart

So baie keer raak mens so gewoond aan dinge om jou dat jy dit alles as vanselfsprekend aanvaar. Bome het nog altyd vir my ‘n sekere mate van bekoring ingehou. Die afgelope week het ons die voorreg gehad om ‘n gas met ‘n lewendige belangstelling in geskiedenis bietjie in die Noord-Kaap rond te wys. In Kathu mag Kameeldoringbome glad nie verwyder word nie. Wanneer daar gebou word, moet daar regtig om die bome gebou word. So is die golfbaan beplan met die Kameeldoringbome as die fokuspunte. Hier dra die bome by tot ‘n rustige en ontspanne atmosfeer.

Op die klein dorpie Marchand is die begraafplase netjies en vorm die kokerbome en nie sipresbome, die fokuspunt.

Bome is ook die stille getuienis van doodsvonnisse wat tydens die Anglo-Boereoorlog onder hulle voltrek is. Die Blougomboom op die Burgerplein is so ‘n boom. Onder hierdie boom is die vonnis op die jong burger Petrus Klopper voltrek. Uit vrees dat die boom sou omwaai, het die stadsraad jare later besluit om die boom enkele meters bo die grond af te saag. Die volgende woorde is op die gedenkplaat aangebring: “Blougomboom 90 jaar oud. Grootste boom in Noordoos- Kaapland. Onder hierdie boom Waterskema geopen 1898 Doodsvonnis oor Burger P. Klopper uitgespreek In Anglo-Boereoorlog. Gesamentlike diens gehou met vorming van Unie van Suid-Afrika. Gedenkplaat onthul met Eeufees Ossewatrek op Burgersdorp, 12 Oktober 1938”

Bron: Burgersdorp Eeufeesgedenkboek,1846-1946

Page 2: BOME EN HUL STORIES Deur Ronel Theartbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019. 10. 22. · Erica Delpoert Adriaan Pretorius . Ontbyt 08h00 tot 10h00 12 Mei

R18 000-prysgeld geborg deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die

UV

en ’n slypskool by bekroonde en veelvertaalde oud-misdaadjoernalis en

spanningskrywer, Karen Brynard, op die spel!

Digters en skrywers in die hoërskool (gr. 8 – 12), studente en volwasse skrywers, insluitende niemoedertaalskrywers van Afrikaans, het nog ongeveer ’n maand oor om in te skryf vir die bekende Nasionale BSV-skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) wat die 13de Mei 2019 sluit.

Die wedstryd bestaan reeds sedert 1979 en word aangebied in samewerking met dieNasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN), wat die inskrywings ontvang. Die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van die Vrystaat tree vanjaar vir die tiende agtereenvolgende jaar as borg van die skryfwedstryd op omdat die ontdekking van veral jong talent vir beide die BSV en die UV na-aan die hart lê. Vier gesoute onafhanklike beoordelaars, self bekroonde skrywers en akademici, identifiseer jaarliks meesterlik onontdekte skryftalent.

Volgens Corlietha Swart, voorsitter van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging en dosent verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat se Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, lewer die wedstryd jaarliks nuwe, onontdekte skrywerstemme op wat kort voor lank debuteer, soos 2017 se Ingrid Jonkerpryswenner, Hilda A. Smits wat haar bundel uit Amerika by die BSV in NALN, Bloemfontein kom bekendstel het en daarna vereer is met ’n nasionale letterkundeprys. Binnekort debuteer Hannes Visser, gereelde BSV-Slypskoolgabger en BSV-wenner en redakteur van Courant in Oudtshoorn ook en ook hy kom in Mei sy bundel by die BSV in NALN bekendstel. (Vroeëre BSV-wenners sluit bekende skrywer in, soos Jaco Jacobs, Fanie Viljoen, Carina Diedericks-Hugo, Carina Stander, Piet Steyn, Sonja Loots, om maar enkele van die welbekende skrywers wat die BSV-wedstryd as wegspringplek gebruik het, te noem.)

Veral skoolgroepe en tersiêre studente word aangemoedig om in groot getalle deel te neem aan hierdie tradisieryke skryfwedstryd met ’n heerlike verskeidenheid onderwerpe vir elke smaak. Ook vir niemoedertaaldeelnemers van Afrikaans is daar aanmoedigingspryse op die spel, asook die moontlikheid van beurse om die slypskool gratis by te woon. Buiten vir kontantpryse en die publikasie van weninskrywings in Inkvars, word al die wenners van al die kategorieë genooi om gratis die jaarlikse Nasionale BSV-slypskool vir Ontluikende Skrywers, wat ook deur die publiek bygewoon kan word, op 24 Augustus 2019 by die dinamiese bekroonde en veelvertaalde oud-misdaadjoernalis en spanningskrywer, Karen Brynard, by te woon.

Genres waaraan deelgeneem kan word, is ’n kortverhaal, kortkortverhaal, skets/vertelling, essay en ’n gedig. Buiten vir prysgeld, trofeë en sertifikate, word die weninskrywings jaarliks in die publikasie, Inkvars (Redakteur: Corlietha Swart) gepubliseer – ’n publikasie wat deur die Stichting tot Bevordering van Culturele Betrekkingen, Nederland/ Zuid-Afrika befonds word en met groot vrug deur stelwerkonderwysers in stelwerkklasse gebruik kan word, omdat selfs die beoordelaarsverslae van die vier gerekende BSV-beoordelaars in die publikasie opgeneem word.

BSV-kryfwedstrydreëls en inskrywingsvorms kan self elektronies afgelaai word by http://bloemsv.wordpress.com onder Skryfwedstryd 2019, of u kan die BSV-sekretaresse, mej. Roline Brits, kontak by [email protected]. Ons hou die pos dop vir u inskrywings!

Page 3: BOME EN HUL STORIES Deur Ronel Theartbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019. 10. 22. · Erica Delpoert Adriaan Pretorius . Ontbyt 08h00 tot 10h00 12 Mei

Lekker verjaar …,

Lekker verjaar!!!! van u, vriende, kollega’s en families.

3 Mei Chriska Coetzer

Wally Viljoen 6 Mei Marion Webb 7 Mei Gwen Johnstone 8 Mei Autumn Drury 9 Mei André Nel

Erica Delpoert Adriaan Pretorius

Page 4: BOME EN HUL STORIES Deur Ronel Theartbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019. 10. 22. · Erica Delpoert Adriaan Pretorius . Ontbyt 08h00 tot 10h00 12 Mei

Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bl

Bloemfontein

KAARTJIE VERKOPE Kiki Corner (051-4465666) Langenhoven Park, Pick 'n Pay-sentrum. Sommige kaartjies sal beskikbaar wees by Toms Musiek Winkel (051-4300665), 59 on Plenty(Levisseur Gallery) , hulle no. is 0514441683 of 0826726157 Hulle is op die h.v. Dan Pienaar rylaan en Levisseur St. ook by die deur beskikbaar indien nie uitverkoop. Jy sal in die meeste gevalle afslag kry as jy jou kaartjies vooraf koop by bogenoemde verkopers. As jy te ver is of nie iewers of betyds kaartjies kry nie, epos jou naam, sel nommer en die vertoning wat jy wil bywoon en hoeveel mense julle gaan wees na [email protected] of bel vir Lollie op 0797967975 vir 'n bespreking.

Meer inligting op

http://vulture-aasvoelclub.com/events-page/ Alle vertonings begin 8 nm tensy anders vermeld. 3 Mei – Dan Patlansky R150 10 Mei – Refense en “Band” R130 23 Mei – Bee Gees Tribute by the 1925 Band R100 25 Mei – Oulaw-Rock band R100 31 Mei – Abba Tribute by the Imposters R100 1 Junie – History of Rock by Cloud 9 R100(sold out) 5 Junie – Jan Blom R150 7 Junie – Eddie van Potch Band R100 2-7 Julie – “Kunstefees vertonings by Aasvoëlklub o.a. Koos Kombuis, die Wasgoedlyn, Mel Botes “Pink Floyd Tribute”, “The Eva Cassidy story”, Piet Botha ens. 30 Aug – Dennis East en Pierre de Charmoy R100 31 Aug – Thys die Bosveldklong R120 6, 7 Sept – Touch of Class R130 13 Sept – Andre Swartz R120 20 Sept – Andrea Bocelli Tribute Extend version by Jacobus Silwer Featuring Cezanne Yzzel R150 21 Sept – Hallo Lente dans met 3’s Company R60pp of R100 p paar 11 Olt – Dozi R100

TRUKSVY 0767688726

5 Mei

Ontbyt 08h00 tot 10h00

Selfskep ete 12h30, en die Sondag is

dit

SKAAPKOOKVLEIS

HOENDERPASTEI , ons begin met tuisgebakte brood

botter en konfyt, groentes, mielierys,

aartappels, slaai en malvapoeding met

vla

@ R148-00,

bespreek vir die een.

Bestel gerus ook ‘n ekstra afval vir jou

tafel

8 Mei

Ons is oop vanaf 09h00 tot 13h00

Moedersdag

12 Mei Ons het ‘n Beesstert en

Hoenderpastei buffet,

maar vir ons moeders

het ons met die ete dan

‘n nageregtafel en ‘n

geskienkie vir haar.

R220 per persoon Koop jou kaartjie by

Truksvy

Page 5: BOME EN HUL STORIES Deur Ronel Theartbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019. 10. 22. · Erica Delpoert Adriaan Pretorius . Ontbyt 08h00 tot 10h00 12 Mei

T +27 51 401 2504 I [email protected] I www.ufs.ac.za/music

17 Mei, 19:00, R60

te planetarium Naval Hill,

1. Cuatro Estaciones Portenas (A Piazolla) 2. Por una cabeza, from Scent of a woman (C Gardel) 3. Café 1930 (A Piazzolla) 4. La Cumparsita (G Rodriguez) 5. Oblivion (A Piazzolla) 6. La Puerto Riquena (I Hernandez) 7. Angelica, from Pirates of the Caribbean (H Zimmer) 8. Assassins Tango, from Mr and Mrs Smith (J Powell) 9. El Tango de Roxanne, from Moulin Rouge (The Police)

Elsabé Raath (viola)

Rina Schutte (cello) Jonalene Taylor (double bass) Belinda le Roux (piano)

Werner Stander (piano, djembe, castanets)

Page 6: BOME EN HUL STORIES Deur Ronel Theartbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019. 10. 22. · Erica Delpoert Adriaan Pretorius . Ontbyt 08h00 tot 10h00 12 Mei

18-25 April

Shazam! 10-12PGHLV Thu-Thu; 11:15, 15:30, 19:45 Die Seemeeu 16DLSV Thu–Thu; 12:00, 14:45, 17:30, 20:15 The Queen’s Corgi3D 7-9PGV Thu-Thu; 12:00, 14:00, 16:00, 18:00, 20:00 Wonder Park 3D 13LV Thu-Thu; 13:45, 20:00 A Dogs Way Home PGV Thu-Thu; 12:00, 14:00, 18:00 Hellboy PGV Thu-Thu; 15:45, 19:45 Please Note: Show times may vary due to unforeseen schedule changes, contact the cinema for up to date information.

A la Carte

500g Jack Daniel’s T-Bone Steak

R120

Chicken Stack with Bacon, Avo & Three

Cheeses Paprika Sauce R85

1kg Eisbein R120

BOGENOEMDE ETE’s

WORD VOORGESIT

MET RYSSLAAI,

AARTAPPELWIGGIES,

ASPERSIEBONDELS &

SOETWORTELS.

OF

KING’s PLATTER FOR 2 R300

2 x Beer Battered Hake Fillets

500g Flame Grilled Spare Ribs

6 x Spring Rolls

2 x Chicken Drumsticks

2 x Peppadew Sausages

2 x Grilled Halloumi

Homemade Dip / Rice Salad

Potato Wedges

Bespreek jou tafel vooruit om terleurstelling te voorkom– 083 432 9927 of [email protected]

N eem as s eb l i e f k en n i s d a t vo o r r a d e b ep er k i s

e n d a t t e r m e v oo r w aa rd e s g e l d .

V o o r k eur w o rd a a n b e s p r e ek t e t a f e l s g egee .

Page 7: BOME EN HUL STORIES Deur Ronel Theartbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019. 10. 22. · Erica Delpoert Adriaan Pretorius . Ontbyt 08h00 tot 10h00 12 Mei

KAARTJIES IS BESKIKBAAR BY KIKI CORNER IN LANGENHOVENPARK OF KAN BESPREEK WORD BY

[email protected] navrae 079 387 3614

4 Mei FAK in STYLe! Komedie met Ilne Fourie en Heinrich Lategan 9 Mei DEON MEIRING & ALMERO Musiek en Stories 11 Mei BOTTOMLESS COFFEE BAND 14 Mei JAN BLOHM 22&23 Mei STEVE HOFMEYR 29 Mei CORLEA BOTHA 5 Junie The Music of QUEEN met JOSEPH CLARK 6 Junie MANIE JACKSON 9 Junie JANNIE MOOLMAN & KEVIN LEO

Alle kaartjies beskikbaar by kiki corner in

langenhovenpark of bespreek by

[email protected] (buiten waar

anders vermeld)

Heerlike pizzas en kontantkroeg beskikbaar,

middagvertoning geen pizzas

Vertonings begin om 19h30

Onthou ook van die paintball by MEERKATKOLONIE vir die kinders. Skakel Pieter vir navrae by 079 664 6814

KONTAK 079 387 3614 vir volledige program of besoek ons facebookblad.

We are daily exposed to different kinds of stress: Mechanical - such as injury, strain or bad posture. Chemical - such as air pollutants, additives and colorants in food. Mental / Emotional - such as circumstances outside of your control having an emotional effect on you. Releasing body stress will allow your body to cope better with your daily life and restore your natural state of self healing. Body stress release is a gentle non-therapeutic technique and does not treat any condition.

Werner Frylinck MBSRA (SA)

Bloemfontein

062 910 2531 [email protected]

www.bodystressrelease.com

10/04/2019 Vriend/Vriende, Graag nooi die Nasionale Vrouemonument Kommissie u en u organisasie/instelling uit na ‘n kitsberaad wat op 31 Mei 2019 van 9:00-11:30 by die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van die Vrystaat gehou word. Die tema is “Die boodskap van die Nasionale Vrouemonumentkommissie vandag”. Dit is ‘n beraad of ‘n gesprek vir vriende of ondersteuners van die Monument. Tee en iets ligs word na afloop van die beraad aangebied. Die beraad is gratis en die versoek u eie mening en inset. Ons nooi u én/of u as organisasie/instelling om almal te stuur wat belangstel. Laat weet ons asb. teen 20 Mei 2019 van die getal en persone met ‘n kontaknommer by [email protected]. Die rede hiervoor is dat ons die lokaal en die teegoed wil finaliseer. Die doel van die Nasionale Vrouemonumentkommissie is om die belangrikheid en aktualiteit van die Monument vir vandag te beklemtoon. Die beraad begin stiptelik om 09:00 met ‘n paar kort inleidings (10 minute) van bekendes en daarna volg bespreking van die teenwoordiges. Indien moontlik, kan ons ‘n konsensus of twee formuleer. U ontvang hierdie uitnodiging namens die Nasionale Vrouemonumentkommissie. Dankie vir u aandag aan die saak. Prof Piet Strauss Voorsitter Nasionale Vrouemonumentkommissie.

Posbus 11822, Universitas, Bloemfontein, 9321 Sekretaresse Esta Jones - [email protected]

Page 8: BOME EN HUL STORIES Deur Ronel Theartbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019. 10. 22. · Erica Delpoert Adriaan Pretorius . Ontbyt 08h00 tot 10h00 12 Mei

Hoërskool Gimnasium Potchefstroom: Reünie 2019

Op 25 Mei 2019 hou ons reünie by Gimmies vir die volgende 10-jaargroepe: 1949 (70 jaar);1959 (60 jaar); 1969 (50 jaar); 1979 (40 jaar); 1989 (30 jaar) en 1999 (20 jaar), asook die volgende 5-jaar intervalle: 1954 (65 jaar),1964 (55 jaar),1974 (45 jaar),1984 (35 jaar),1994 (25 jaar) en 2004 (15 jaar).

Kontak: Anel Hulley (018) 293 0267

[email protected]

of

Facebook: Potchefstroom Gimnasium Oud-Gimmiebond

T +27 51 401 2504 I [email protected] I www.ufs.ac.za/music

Would you like to …….

be your own boss??

Earn an additional income, part-

time or full time in a health and

wellness venture.

Ask me how.

Call 082 377 6169 to set up an appointment

Page 9: BOME EN HUL STORIES Deur Ronel Theartbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019. 10. 22. · Erica Delpoert Adriaan Pretorius . Ontbyt 08h00 tot 10h00 12 Mei
Page 10: BOME EN HUL STORIES Deur Ronel Theartbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019. 10. 22. · Erica Delpoert Adriaan Pretorius . Ontbyt 08h00 tot 10h00 12 Mei

Laat jou gedig die lig sien

Taalmonument bied genotvolle werkswinkel; borg ook plaaslike leerders ter ere van Jeugdag Vir diegene wat dalk soms ʼn bietjie dig voel as hulle pen op papier of vinger op sleutelbord plaas om ʼn gedig op te tower, bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl weereens ʼn poëtiese oplossing: ʼn werkswinkel op Saterdag, 15 Junie 2019, met digkunskenner prof Bernard Odendaal. Nie net vorm dit deel van die monument se Jeugdagherdenkinge nie, maar deelnemers se beste Afrikaanse gedigte sal vir die Groen Galery-uitstalling by die monument oorweeg word. Die genotvolle dag, aangebied in samewerking met die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit en die LW Hiemstra Trust, sal verskeie aspekte van digkuns bespreek asook ʼn praktiese afdeling waarin daar aan deelnemers se gedigte geskaaf sal word. Aangesien die werkswinkel gemik is op belangstellendes wat reeds dig, maar kundigheid oor hoe om hul gedigte beter en treffender te maak wil opdoen, word hulle aangemoedig om een van hul gedigte saam te bring. Odendaal, die direkteur van die ATKV-Skryfskool, is ’n deskundige op die gebied van die Afrikaanse digkuns en self ’n gepubliseerde digter, liedteksskrywer en essayis. Van die vrae wat onder die loep geneem gaan word, is:

• Waarom skryf ons as mense gedigte? • Wat onderskei gedigte van byvoorbeeld prosawerk? Met ander woorde, watter kommunikasiewyses en

skeppingsmiddele is in die besonder van toepassing by die skryf van poësie? • Verskil liedtekste en gedigte enigsins van mekaar? • Op grond waarvan kan ’n mens die kunsgehalte van ʼn gedig bepaal?

Die werkswinkel vind in die konferensielokaal van die Taalmonument in Gabbema Doordriftstraat op Paarlberg vanaf 09:00 tot 16:00 plaas. Dit kos slegs R150 per persoon, wat ʼn gratis besoek aan die monument asook koffie/tee, soetgoed en ʼn heerlike middagete insluit. Plekke is beperk, dus bespreek asseblief vroegtydig by Jeffrey Pietersen op 021 872 3441 of [email protected] om deelname te verseker. Ter ere van Jeugdag, gaan die ATM ook 10 belowende Drakenstein-leerders borg om die dag gratis by te woon. Naas opwindende musiek- en ander geleenthede, bied die ATM jaarliks ʼn reeks kursusse en werkswinkels aan wat fokus op die ontwikkeling van basiese vakkundige vaardighede. Vanjaar se program sluit onderwerpe soos boekherstelwerk, skryfkursus en stersirkelsfotografie in. Voorstelle vir bykomende werkswinkels word verwelkom. Sien www.taalmonument.co.za vir meer en volg hulle op Facebook, Twitter en Instagram. Meer oor die ATKV-Skryfskool by http://humanities.nwu.ac.za/af/atkv-creative-writing/oor-ons

Page 11: BOME EN HUL STORIES Deur Ronel Theartbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019. 10. 22. · Erica Delpoert Adriaan Pretorius . Ontbyt 08h00 tot 10h00 12 Mei

Opregte Rifrughondjies te koop Skakel Ronel 082 490 3112

Page 12: BOME EN HUL STORIES Deur Ronel Theartbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019. 10. 22. · Erica Delpoert Adriaan Pretorius . Ontbyt 08h00 tot 10h00 12 Mei

Die vertoning sal Nataniël se nuutste Afrikaanse en Engelse stories en vertellings insluit met bekende pop, blues en rock musiek. Daarbenewens is daar musiek uit sy eie pen. Nataniël deel die verhoog met die Charl du Plessis Trio en Juan Oosthuizen op kitaar. Hierdie viermanskap speel reeds etlike jare vir Nataniël. Nuwe kostuums deur modeontwerper Floris Louw sal die gehoor na hulle asems snak.

SAND DU PLESSIS

TEATER

Dinsdag 30 Julie

Nuwe produksie MESSENGER. Besprekings kan reeds gedoen word by

PACOFS 0514477772 en kaartjies beloop R160, R200 en R260.

The University of the Third Age

,9 May 2019, 10:00

at the Synagogue Hall, 1 Dickie-Clark Street,

Talk by Dr Idalia Venter on

“Edith Cavell – The Enigma”.

Everyone is welcome.

Entrance costs R10 for non-members and

includes tea.

Call Sheila Addison 082 850 8801 for

further information.

Page 13: BOME EN HUL STORIES Deur Ronel Theartbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019. 10. 22. · Erica Delpoert Adriaan Pretorius . Ontbyt 08h00 tot 10h00 12 Mei

FUNCTIONAL TRAINING @ R690 P/M

Personal trainer + body stats + kids access to The Playground

079 921 1193 or [email protected]

T’s & C’s apply

1st

MONTH R400 / No joining fee

Guy Robyn Adéle

Page 14: BOME EN HUL STORIES Deur Ronel Theartbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019. 10. 22. · Erica Delpoert Adriaan Pretorius . Ontbyt 08h00 tot 10h00 12 Mei

VOTING DAY 8

MAY

Vote for your

AND

ONLY R70!!! Terms and Conditions Apply

Please book at

083 432 9927

Slow Roasted Lamb Tortilla

Wrap Chilli & Lime Mayonaise

Or

BBQ Tomato Salsa

With Salad & Chips

x

GET ONE FOR FREE

x

Die Vrystaattak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika

kom op Maandag 13 Mei 2019 om 6:30 nm

in die ouditorium van die Anglo-Boereoorlogsmuseum byeen.

Ons eie Mnr Chris Hendriks is die spreker.

Onderwerp: Genealogie en Weerlig – Die Switserse Konneksie.

Besoekers is welkom en betaal R 20.00 elk.

Tee/Koffie word bedien.

Kontak John Webb by 051-4368537 of 083-2588986.

Page 15: BOME EN HUL STORIES Deur Ronel Theartbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem... · 2019. 10. 22. · Erica Delpoert Adriaan Pretorius . Ontbyt 08h00 tot 10h00 12 Mei

‘n Heerlike gemeente basaar word gehou deur die Afrikaanse Protestantse Kerk Bloemfontein,

Moedergemeente.

Saterdag 4 Mei 2019 om 08h00 te Rooiwalsingel, Bloemfontein.

Kom geniet ʼn vrolikheid met ʼn andersheid. Heerlike eetgoed soos: worsbroodjies, braaivleis, kerrie & rys; lewerkoekies, pannekoek; vetkoek; nagereg en nog vele meer. Die plaasstal het die mees fantastiese gebottelde konfyte, vrugte, ens. Baie handgemaakte artikels sal ook te koop wees. Daar sal ook speletjies vir die kinders wees. Vir enige navrae kontak gerus vir Willie Engelbrecht by 082 728 1489

MOEDERSDAG 12 Mei Ons geskenk

aan al die

Moeders – Die Cheetah Trein kom vermaak al die

kinders GRATIS tussen 11h30 en

14h30

Ons vorige jare se pryse:

2016 – R190

2017 – R200

2018 – R220

Vanjaar, 2019, slegs R230!!

Twee Sessies: 11h00 & 13h00

Single Kiddies Burger & Chips R35

Double Kids Burger & Chips R45

Three Course Meal

Starter: Soup Buffet

Beef & Chick Pea Soup with Toasted

Bruschetta

Main: Plated

Slow Braised Lamb Shanks

Chicken Fillet Alfredo

Jasmine Rice

Roasted Baby Potatoes with Bacon &

Parmesan Cheese

Lightly Curried Moussaka

Butternut, Sweetcorn & Pea Casserole

Dessert: Plated

Mixed Fruit Blinis with Lemon Curd Mousse

Terms and Conditions Apply

Please book at

083 432 9927