8
Grensdraad kwel beesboere pg 3 November 2015

Agribulletin 151127

Embed Size (px)

DESCRIPTION

 

Citation preview

Page 1: Agribulletin 151127

Grensdraad kwel beesboere pg 3

November 2015

BonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmaraBonsmara

Page 2: Agribulletin 151127

November 20152

Your agriadvertising solution provider

’n publikasie van Bulletin

Uitgewer:Francois Aucamp

[email protected]:Louis Roux

[email protected]:

Jacques [email protected]

Uitleg en ontwerp:Tamryn Branch

[email protected] Thompson

[email protected] 8, Tzaneen,

0850015 307 7248015 307 7684

www.bulletin.us.comDrukker/Printer: Paarl-

Coldset

Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin.

Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin.

Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved.

Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.

Jacques Smuts071 268 2543

[email protected]

Representative: Werner Smith 072 668 4378Technical Advisor: Alan Faul 082 881 0301

Water Soluble FertilizersLiquid Blends

Foliar FertilizersSoil enhancement products

Formulated MixesCoir/Growing Medium

Fertilizer Recommendations

Specialize in...Specialize in... FERTILIZERS.

Specialise in….

•WaterSolubleFertilizers•FoliarFertilizers•FormulatedMixes•FertilizerRecommendations

•LiquidBlends•SoilEnhancementProducts•Coir/GrowingMedium

agri©10161wk150227dm

Cor Greyling | Cell: 082 856 5445 • Steve Smuts | Cell: 071 819 3269

Vir `n volledige reeks:• Mikro-element blaarvoeding• Na-oesbederfmiddels• Plaagdoders• Swamdoders• Citrosol Wakse

Wenkem S.A.(EDMS) BPK. (PTY) LTDReg № 1988/003854/07

[email protected]@wenkem.co.za

Wenkem S.A.

agri©10161wk150227dm

agri©10161wk150227dm

071 819 3269

agri©10161wk150227dm

Al trek die sluise oop vir goeie reënval in die oorblywende deel van die somer, reën dit nie gras vir hul diere nie, sê die veeboere van Limpopo.

Die weiding is gedaan en die meeste boere het van hul beeste ontslae geraak, met net ‘n be-perkte teelkudde wat met die hand gevoer word.

In Letsitele het mnr Ben Vorster van Laeveld Sitrus gesê hul Bons-mara-beeskudde is met 70% ver-minder. Die diere is van die hand

gesit terwyl hulle nog nuttig vir die bedryf is. Net ‘n teelkudde het oorgebly en word ten duurste aan die gang gehou.

Mnr Bennie (Bees) van Vuuren het gesê hy het ook die meeste van sy beeste laat gaan, want voerkoste het te duur geword. Die droogte het hom genoop om minder mielies te plant, wat ook as veevoer moes dien.

“Ons weiveld is kaal en ons ver-wag nie behoorlike gras vir wei-ding voor Februarie volgende

jaar nie, terwyl die boorgate se water-vlakke bly sak.”

Rubbervale hou sy laaste vee-veiling van die jaar op 3 Desember. Die man in beheer, mnr Willem Coetzee, sê die aanbod bly sterk, hoewel ‘n klompie boere reeds van al hul beeste ontslae geraak het. “Produsente wat weiding het, koop steeds. Ons verwag nie ‘n groot ver-skil in aanbod en aanvraag nie.”

Hy het bygevoeg dat ver-skeie boere van beeste na wild oorgeskakel het. “Wild se pryse

is beter, die wild vreet minder en is meer gehard teen uiterste toe-stande.”

Die deursnee-mening onder veeboere is dat vleispryse in dié stadium in die verbruiker se guns swaai weens groter beskikbaar-heid, maar dat dit vroeg volgen-de jaar drasties kan verander.

“Baie veeboere moet hul kud-des opnuut begin bou en die diere uit die vleismark hou, wat ‘n groot invloed op die prys van rooivleis kan hê,” sê Van Vuuren.

Dit reën nie gras nie, sê veeboere

The � rst free app-based live rain indicator in South Africa was introduced by the agricul-tural service provider Dalevest recently.

This rain gauge comes at a time when every precious drop of rainfall is being counted, as SA grapples with the devastating e� ects of what some are calling the country’s worst drought since the 1980’s, says Mr Andries

D’Alebout, inventor and director of Dalevest.The indicator is hosted on the free Dalev-

est app launched early this year and collects real-time information from a series of digital rain gauges across the country. This network comprises twenty gauges in SA’s key maize-producing regions, but more gauges will be added as it grows in the future.

These rain gauges gather live rain-related data for their respective areas, and send this information directly to the app using local mo-bile telephone networks. The data is instantly updated as rainfall increas-es or decreases.

D’Alebout said this data arms producers with the vital informa-tion they need to make informed market-related decisions, which in the current drought is critical.

The rain gauges don’t just meas-ure the volume of rainfall, but the velocity or speed as well. This al-lows for a better understanding of

the quality of rain received in a speci� c area over a certain period, as hard rain for a short period is less e� ective for crops than soft rain over an extended period.

To install a private rain gauge, the site must have access to Eskom power and be within the range of a mobile network signal.

New gauge measures speed of rainfall

Page 3: Agribulletin 151127

November 2015 3

Grensbeheer in die noordelike deel van die land het dringende aandag nodig, as Suid-Afrika sy status as bek-en-klouseer vrye gebied wil behou. As die status in die slag bly, kan dit lei tot die ineenstorting van die land-bou-ekonomie en verliese van miljarde rande.

Dit is die dringende boodskap van belanghebbendes wat onlangs ‘n noodvergadering in die Weipe-distrik bygewoon het. Ongelukkig het sleutelorganisasies soos die Rooivleisproodusente-organisasie (RPO), die Polisie en Zimbabwiese owerhede in hul afwesigheid geskitter, nadat hulle vroeër bywoning bevestig het.

Onder die teenwoordiges was mnr Mosiua Lekota van Cope, me Annette Steyn van die DA, veeartsenydienste en etlike boere uit die distrik, wat indringende vrae oor gebreke aan die grensdraad gestel het. Hulle het ook gesien hoe hekke op die grenslyn gesluit staan, maar die

res van die lyn is sonder draad.Een van die boere het beeste wat van Zimbabwe oor-geloop het probeer skut, maar hy is deur die polisie met vervolging gedreig. Hy het die beeste oor die Limpo-porivier teruggejaag na waar hulle vandaan gekom het.

Mnr Willem van Jaarsveld, die uitvoerende hoof van AgriLimpopo, sê dié organisasie het nou voet neergesit om die toestand reggestel te kry. “Die regering steur hom nie aan die grensdraad nie. Die weermaglede wat die grens patrolleer het opdrag om diere te skiet as hulle die grens oorsteek, maar hulle word dan deur die polisie in hegtenis geneem.”

Hy het ook gesê daar is vrye beweging van diere en mense oor die grenslose Limpopo, wat benewens ‘n gevaar vir dieregesondheid ook ‘n bedreiging vir boere weens plundertogte inhou.

Die RPO het hom vroeër sterk uitgespreek oor swart-witpense wat onwettig uit Zambië na SA ingevoer word, nadat twee sulke besendings betyds deur amptenare in Zimbabwe voorgekeer is. Bek-en-klouseer is endemies aan Zambië en Zimbabwe en die siekte kan met die ge- ringste oortreding van regulasies hierheen versprei.

Van Jaarsveld sê die regering en veeartsenydienste moenie wag tot ‘n voorval aan dié kant van die grens aangemeld word nie, maar eerder voorkomend optree voor dit skade kan bring.

“’n Opvolg-ondersoek na SA se bek-en-klou status word eersdaags gedoen. As die ondersoekspan sien hoe die grensdraad verwaarloos word, kan dit oorspoel na lande wat in mededinging met SA produkte is.

Dit kan ernstige komplikasies vir veral die sitrusbedryf veroorsaak.”

A signi� cant growth in export volumes of South African avo’s, mango’s, litchi’s and macadamia nuts may be expected to countries like China, Japan and America in the near future, as new markets are in a developing stage.

Mr Derek Donkin, CEO of Subtrop, made a presentation at the organisation’s an-nual marketing symposium on 4 Novem-ber, in which he outlined the future plans of export to these countries.

For litchi-growers a bright future is luring in America, where all necessary protocols for export are in place. The fruit will be irradiated in the US and the

� rst airfreight of litchi is planned for the end of this month. If the � rst consignment is suc-cessful, sea freight will follow.

Other markets for litchi are China, India, South Korea and Vietnam. Negotiations with these countries have just started and is in the process of developing.

The macadamia industry is still riding high, but entrance to China is hampered by a free trade agreement with Australia.

Access for SA avo’s to China, Japan and the US are also part of the export expan-sion process, where

several phytosanitary processes are followed in mitigation to enter these markets. If the

US department of agri-culture agrees to the proposed

mitigation measures, the � rst exports can be expected next year.

Application for access of mango’s to In-dia, Vietnam, China, Thailand and Japan

is also on the cards. Certain phytosanitary measures, such as for fruit � y, false cod-ling mot and seed weevil are still needed to be approved to ensure these export markets.

Subtrop experts visited several markets in the Far East to engage with govern-ment o� cials on market access issues, in-cluding India, Vietnam, Indonesia, China, Thailand, Hong Kong, Japan, South Korea and the Philippines. They enjoyed the support of researchers, the DAFF, interna-tional relations and cooperation (DIRCO), the department of Trade and Industry (Dti), Fruit SA and other lobbyists.

Beter grensbeheer dringend bepleit

Luring fruit markets in Far East and USA� rst airfreight of litchi is planned for the end of

India, South Korea and Vietnam. Negotiations with these US department of agri-

Luring fruit markets in Far East and USA

Page 4: Agribulletin 151127

November 20154

Die voorkoms van die El Nino-toestand het groot dele van die wêreld op hol — en in Limpopo word die reeks ellendes van droogte en hael vingerwysend na dié toestand gedui. Die foto regs toon die verskynsel van warm toestande oor ‘n groot deel van die Stille Oseaan, vanwaar dit ‘n klimatologiese invloed

oor ‘n groot deel van die wêreld het.Die foto links toon ‘n soortgelyke

toestand in 1997, maar ‘n meteoroloog van die WNNR, prof Willem Landman, sê elke El Nino het sy eie invloed en stem nie noodwendig ooreen met ‘n patroon wat soortgelyk is nie. Die ver-wagting is dat die bestaande patroon

sy hoogtepunt binne die volgende maand of twee sal bereik en daarna geleidelik sal afplat.

Suid-Afrika is maar een van etlike lande wat weens El Nino droogtetoe-stande beleef, terwyl ander streke in die wêreld bogemiddelde nat toe-stande ervaar.

Moh

lale

ng_2

575_

A

Eskom Holdings SOC Ltd Reg Nr 2002/015527/30

Baie elektriese motors is soms te groot, juis om voorsiening te maak vir maksimum uitsette wat selde of nooit benodig word nie. Masjiene, pompe, waaiers en lugversorgingstelsels gebruik sowat 42% van die elektrisiteit wat in die landbousektor gebruik word. Deur net ’n waaier of pomp van 100 tot 80% af te skaal deur middel van ’n Verstelbare Spoedaandrywer kan energieverbruik met tot 50% verminder word. Gesels gerus met een van ons Energie-Adviseurs en laat ons jou help om die doeltreffendste energieplan vir jou boerdery saam te stel.

Skakel ons Eskom Kontaksentrum op 08600 37566 en vra dat ’n Energie-Adviseur jou skakel.Vir meer inligting, besoek www.eskom.co.za/idm

Soms kan ’n bietjie dryfkrag die wêreld se verskil maak

Page 5: Agribulletin 151127

November 2015 5

Page 6: Agribulletin 151127

November 20156

Jaco kap, bewaar en ontleedDie bewaring van bome wat na jare se groei groot hoogtes in Tzaneen bereik het, is ‘n passie by mnr Jaco Rautenbach, mede-eienaar van Kingsland Farming in Parkstraat. Tog is dit sy besigheid om bome in die dorp af te saag of te snoei wanneer dit die eienaar pla.

‘n Nuwe toevoeging is grond-ontleding vir boere, wat deur ‘n ISO-geakkrediteerde laboratorium, Bem-lab, gedoen word en die uitslag binne tien dae lewer. Die akkreditasie is vir grond, blare, vrugte en water, terwyl die ontleding van kunsmis en kompos vroeg in die nuwe jaar toegevoeg sal word.

Rautenbach is reeds vyf jaar in sy private hoeda-nigheid besig met die snoei en verwydering van bome, maar die besigheid het so gegroei dat hy en sy vrou, Hanna-Let, Kingsland Farming gestig het om in die vraag te kan voorsien. Die maatskappy lewer dien-ste vanaf Mooketsi tot in Hoedspruit en spits hom toe op snoeiwerk in plantasies en boorde, ontbosting en grondontledings.

Twee werkspanne is heeltyds in diens. Die een span bestaan uit twee kundiges wat bome in beboude ge-biede verwyder of snoei. Hulle gebruik spesiale tegnieke

om dit so veilig as moontlik te doen en vervang ‘n verwy-derde boom gratis met ‘n inheemse boom as die eienaar dit so verkies. Albei boomkundiges het jarelange erva-ring en geen voorvalle van beserings of skade het die afgelope vyf jaar voorgekom nie. Die leier van die span is reeds vyftien jaar in die bedryf.

Die tweede span van vier doen uitsluitlik boordsnoei en ontbos-ting, waarvoor daar ‘n toenemende vraag is.

Rautenbach sê hy glo aan goeie toe-rusting en die gepaste tegnologie om die werk so vinnig en knap as moontlik af te handel. Hy gebruik sae en implemente van die vervaardiger Husqvarna, wat ook sy werkers in die gebruik van die toerus-

ting oplei. Alle ontledingsdienste gaan gepaard met ‘n korting van

8% tot die einde van die jaar. Hulle werk vanaf Parkstraat, maar besoek self die plase om die ontledingsmonsters te kry.

Kingsland Farming is groot in aanvraag en het ‘n wag-tydperk van minstens ‘n week op elke nuwe bestelling. Hulle is bereikbaar by 082 219 6423.

Die verwydering van bome word deur ‘n kundige span van twee gedoen.

Mnr Jaco Rautenbach en sy vrou, Hanna-Let, is die eienaars van Kingsland Farming

in Tzaneen.

Page 7: Agribulletin 151127

November 2015 7

Viskonsentrate Beskikbaar

Ocean-Fert: Viskonsentraat

Sea-Potas: Viskonsentraat + Kalsium

Sea-Boost: Viskonsentraat + Kelp

Sea-Phos: Viskonsentraat + Fosfaat

Okita pH Plus: Vloeibare Kalsium

Okita Gypflo: Vloeibare Gips

Ander bemesting beskikbaar op aanvraag

Adriaan Badenhorst 082 850 2166Kantoor 083 715 6160

[email protected]

Agrib

ullet

in©10

395e

f150

731t

b

Brandrissies of “chillies” is ’n goeie keuse vir die produsent wat soek na ’n gewas wat ver-bou kan word oor ’n verlengde oestyd-perk en die geleentheid bied om nuwe markte te ont-gin.

Die segmen-tasie binne die brandrissie -groep is groot, met sekere groepe wat meer bekend en gewild is in Suid-Afrika as ander. Dit is ongelukkig so dat sekere variëteite nie meer spesi� ek ingedeel kan word in die segmente nie en dit veroorsaak verwarring onder kop-ers en produsente. Sakata het uitgebreide kweekpro-gramme vir die meeste van die brandrissie-segmente, insluitende vars- en drogingsmarkte.

Fury is ’n bekende brandrissie-variëteit wat oor die jare goeie resultate gelewer het, met goeie vrugge-halte, hoë opbrengste en die vermoë om oor ’n lang groeiseisoen te produseer. Dit dra vrugte wat tussen 70 en 100 mm lank word en 10 mm dik, met ’n skerp punt. Die kleur is baie eenvormig en kan as groen of rooi vrugte geoes word. Fury het ’n goed gebalanseerde

smaak, en dit is ook eenvor-mig in die hitte-eenhede. Die scoville-eenheid vir Fury is in die omgewing van 45 000. Die hitte-eenhede van brandrissies kan baie wissel na gelang van die omge-wingstoestande, maar Fury is gewoonlik baie konstant.

Montero is ’n nuwer toevoe-ging tot Sakata se bran-drissie-reeks en word ingedeel as ’n klassieke serrano

chilli. Daar is baie variasies in hierdie segment, maar Montero is ’n goeie voorbeeld van wat ’n tipiese ser-rano chilli werklik is en hoe dit lyk. Montero het ’n dik vrugwand wat ‘n goeie raklewe verseker en word groen bemark — soos wat oorwegend ’n kenmerk is van dié soort rissies. Brandrissies moet slegs gepluk word wan-neer dit � siologies ryp is, anders kan dit lei tot ‘n swak raklewe. Die eenvormigheid van Montero maak dit makliker vir die produsent om te bepaal wanneer geoes kan word, en bied ’n goeie eenvormige produk. Die scoville-eenheid van Montero is ongeveer 35 000.

Kontak gerus vir Leon Labuschagne by 083 585 1181 vir navrae oor die produksie van Sakata se brandrissies.

Vuurwarm somerproduk vir nuwe markte

AFWYSENDE KLOUSULE: Hierdie inligting is op ons waarnemings en/of inligting vanaf ander bronne gebaseer. Aangesien gewasprestasie van die interaksie tussen die genetiese potensiaal van die saad, die � siologiese

eienskappe daarvan en die omgewing, bestuurspraktyke ingesluit, afhang, gee ons geen waarborg uitdruklik of deur implikasie, vir die prestasie van gewasse relatief tot die inligting gegee, nog aanvaar ons enige aanspreek-

likheid vir enige verlies, direk of as gevolg daarvan, wat tewyte aan enige oorsaak ookal mag ontstaan. Lees eers asseblief Sakata Seed Southern Af-rica (Pty) Ltd se verkoopsvoorwaardes voordat saad bestel word.

Montero is ‘n Serrano-tipe geskik vir die varsmark. Die aantreklike, eenvormige vrugte beskik ook oor ’n hoë op-

brengspotensiaal.

Fury produseer eenvormige, aantreklike vrugte met ’n hoë op-brengspotensiaal. Fury is geskik vir inmaak, varsmark asook droging.

Die para� enbos het ontwikkel tot een van die grootste uitheemse bedreigings vir die noordelike streke van Suid-Afrika en het reeds ‘n stewige vastrapplek in Limpopo gekry.

Die onkruid (Chromolaena odorata) met sy oorsprong in Sentraal- en Suid-Amerika, het klaarblyklik tydens die Tweede Wêreldoorlog in ‘n besending per skip in Natal aangekom en gou sy voete gevind. In 1950 was dit reeds ‘n onkruid en twaalf jaar later het dit geil langs die kus versprei. Dit word beskou as een van die weerstandigste onkruide in die wêreld.

Nou kom dit in groot getalle in Lim-

popo en Mpumalanga voor en bedreig alle plantegroei wat voor sy spreigang verskyn.

Mnr Stephan Honiball, insektekun-dige en natuurliefhebber van Tza-

neen, sê naas lantana is die par-a� enbos die ergste onkruid

wat in die gebied voorkom. Dit is ‘n meerjarige plant wat kragtig groei en ruigtes vorm waar geen ander plantespesies

voorkom nie. Dit kom in bewaringsgebiede,

inheemse bosse, weiveld en op enige grond voor, waar

daar nie gereeld verbou word nie.Die olie in die blare van die plant is erg

ontvlambaar wanneer dit droog is — vandaar die naam para� enbos. As ver-klaarde onkruid is dit onwettig om die plant of sy sade van een plek na ‘n ander te skuif. Die para� enbos se eie versprei-ding van sade is egter hoogs doeltref-fend en kan binne ‘n kort tydperk oor ‘n groot oppervlakte versprei.

Die sade kan vir minstens ‘n jaar in die grond oorleef voor dit in gunstige toe-stande sal ontkiem.

Waak teen die paraffienbos

Page 8: Agribulletin 151127

November 20158