6
VANOGGEND SE DIENS (DR WILHELM BURGER) LEES ONS DIE BYBEL MET ’N TELESKOOP OF MIKROSKOOP? (2 Tim 3:14-17) Daar is een eienskap van Gereformeerde gelowiges wat ons kan waardeer - hulle is lief vir die Here en is lief vir die Woord. Gelowiges wil graag gehoorsaam wees aan die Bybel. Daarom is lidmate ontwrig as die Bybelse waarhede onder verdenking kom. Lidmate raak verward as die interpretasie van die Bybel met die jare verander. Dit voel vir hulle asof hulle diepste geloof aangetas word. Hierdie ervaring is die afglope weke weer by lidmate te bespeur. Emosies loop hoog omdat geloofsfondamente geskud word. Mense voel ontwrig omdat vaste sekerhede wat oor jare vasgelê is, nou op losse skroewe staan. Hoeveel moet nou nog veran- der? Wie kan ons vertrou? Ontwrigting is nie altyd sleg nie. Dit dwing ons om nuut te kyk na vaste sekerhede en soms gebeur dit dat die bevrydende waarheid ons verras. Dit hang dikwels af van hoe ons kyk na die waarheid, deur 'n teleskoop of deur 'n mikroskoop? Ons almal saam in diens van JESUS CHRISTUS oral, altyd en in alles SONDAGMIDDAE SAAMKUIER OM 15:30 DIENSSENTRUM Vir alle 50 plussers. Nie seker wat om met jou Sondagmiddag te doen nie? Lus vir gesels en lag en kuier? Kom geniet die geselskap en ‘n heerlike koppie tee/ koffie. Mans en vroue, enkel of getroud u is almal baie welkom. Vir enige navrae: Hannie Koch 028 316 1595 / 081 271 2290 DEURKOLLEKTE VANDAG Sin Koll: Gemeenteontwikkeling Baie dankie vir u ondersteuning en gebede. Wees Lig! HARTLIK WELKOM Aan feeste ontbreek dit ons nie. Ons het baie. Ons het ‘n Sondag, Kersfees, Paasfees, Pinksterfees, Hervormingsfees en nou ook nog Dankfees. In die praktyk ontbreek die vrolikheid dikwels by ons feeste: In die ou dae het ons van Sondag ‘n ‘Wettiese Fees’ gemaak – ‘jy mag nie en jy móét’, want dit is Sondag. Kersfees kan soms ‘n baie uitputtende fees wees met al die kuiergaste om ons. Paasfees kan weer só somber gevier word, want Jesus is dan nou dood. Onder sekere predikers se preke word Pinkster ‘n ‘huilfees’. Met Hervormingsfees waarsku ons teen die ‘Roomse Gevaar’. En ons Een-Tiendefeeste word ‘n ‘sommetjie-fees’, want ons maak sommetjies en wag vir die skriba se kwitansies. Maar Dankfees is anders. Dit is ‘n vrolike fees. Dan sing ons “Kom, dank nou almal God met hart en mond en hande .....” (Lied #188) Prys die Here. Sing jul Dankgesange. Vier die Dankfees vrolik. Doen dit saam. En dink aan die minderbevoorregtes ... Welkom by ons Dankfees! Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier 25 OKTOBER 2015 TEKS VIR DIE WEEK SONDAG 1 NOVEMBER DR CLIFFORD HEYS MATT 7:13 & 14 FIL 3: 12-14 In albei Skrifgedeeltes gaan dit oor mense wat ‘n pad stap. (Onthou u nog die prentjie van ‘DE BREDE EN DE SMALLE WEG’?) 1. DE BREDE WEG lei na al die plekke van verderf soos die Danszaal’, die ‘Plaats voor Wêreldsvermaak’. DE SMALLE WEG is baie anders met bakens soos die Kruis, die Kerk, die Sondagskool. Jou kommentaar? 2. Lees nou Filp. 3 praat Paulus ook van ‘n pad en sê hy ons moet los wat agter is’ en ‘strek na wat voor is’ (v13), want voor ons is die wenstreep’ (v14), daarom ‘hou koers’ (v16). 3. Vandag is Biddag vir die Vervolgde Kerk. Wat verskyn op hulle Kerkraads-agendas? Waaroor praat hulle lidmate met soveel erns en kommer? 4. Wat is ons op ons Kerkraads- agendas. Waaroor praat ons met soveel erns en kommer? 5. Wat leer ons van die Vervolgde Kerk?

25 OKTOBER 2015 Hartklop - NGK ONRUSRIVIER · Kersfees kan soms ‘n baie uitputtende fees wees met al die kuiergaste om ons. Paasfees kan weer só somber gevier word, want Jesus

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 25 OKTOBER 2015 Hartklop - NGK ONRUSRIVIER · Kersfees kan soms ‘n baie uitputtende fees wees met al die kuiergaste om ons. Paasfees kan weer só somber gevier word, want Jesus

VANOGGEND SE DIENS

(DR WILHELM BURGER) LEES ONS DIE BYBEL

MET ’N TELESKOOP

OF MIKROSKOOP?

(2 Tim 3:14-17)

Daar is een eienskap van Gereformeerde gelowiges wat ons kan waardeer - hulle is

lief vir die Here en is lief vir die Woord. Gelowiges wil graag gehoorsaam wees aan

die Bybel.

Daarom is lidmate ontwrig as die Bybelse waarhede onder verdenking kom. Lidmate

raak verward as die interpretasie van die Bybel met die jare verander. Dit voel vir

hulle asof hulle diepste geloof aangetas word.

Hierdie ervaring is die afglope weke weer by lidmate te bespeur. Emosies loop hoog

omdat geloofsfondamente geskud word. Mense voel ontwrig omdat vaste sekerhede

wat oor jare vasgelê is, nou op losse skroewe staan. Hoeveel moet nou nog veran-

der? Wie kan ons vertrou?

Ontwrigting is nie altyd sleg nie. Dit dwing ons om nuut te kyk na vaste sekerhede

en soms gebeur dit dat die bevrydende waarheid ons verras. Dit hang dikwels af

van hoe ons kyk na die waarheid, deur 'n teleskoop of deur 'n mikroskoop?

Ons almal saam in diens van

JESUS CHRISTUS

oral, altyd en in alles

SONDAGMIDDAE SAAMKUIER

OM 15:30 DIENSSENTRUM

Vir alle 50 plussers. Nie seker

wat om met jou Sondagmiddag te

doen nie? Lus vir gesels en lag en

kuier? Kom geniet die geselskap

en ‘n heerlike koppie tee/

koffie. Mans en vroue, enkel of

getroud – u is almal baie welkom.

Vir enige navrae: Hannie Koch

028 316 1595 / 081 271 2290

DEURKOLLEKTE VANDAG Sin Koll: Gemeenteontwikkeling

Baie dankie vir u ondersteuning

en gebede.

Wees Lig!

HARTLIK WELKOM

Aan feeste ontbreek dit ons nie. Ons het baie. Ons het ‘n Sondag, Kersfees,

Paasfees, Pinksterfees, Hervormingsfees en nou ook nog Dankfees.

In die praktyk ontbreek die vrolikheid dikwels by ons feeste:

In die ou dae het ons van Sondag ‘n ‘Wettiese Fees’ gemaak – ‘jy mag nie en

jy móét’, want dit is Sondag.

Kersfees kan soms ‘n baie uitputtende fees wees met al die kuiergaste om

ons.

Paasfees kan weer só somber gevier word, want Jesus is dan nou dood.

Onder sekere predikers se preke word Pinkster ‘n ‘huilfees’.

Met Hervormingsfees waarsku ons teen die ‘Roomse Gevaar’.

En ons Een-Tiendefeeste word ‘n ‘sommetjie-fees’, want ons maak sommetjies

en wag vir die skriba se kwitansies.

Maar Dankfees is anders. Dit is ‘n vrolike fees. Dan sing ons “Kom, dank nou almal God met hart en mond en hande .....” (Lied #188)

Prys die Here. Sing jul Dankgesange. Vier die Dankfees vrolik. Doen dit saam.

En dink aan die minderbevoorregtes ...

Welkom by ons Dankfees!

Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier

25 OKTOBER 2015

TEKS VIR DIE WEEK SONDAG 1 NOVEMBER

DR CLIFFORD HEYS

MATT 7:13 & 14

FIL 3: 12-14

In albei Skrifgedeeltes gaan dit oor mense wat ‘n pad stap. (Onthou u nog die prentjie van ‘DE BREDE EN DE SMALLE WEG’?) 1. DE BREDE WEG lei na al die plekke van verderf soos die ‘Danszaal’, die ‘Plaats voor Wêreldsvermaak’. DE SMALLE WEG is baie anders met bakens soos die Kruis, die Kerk, die Sondagskool. Jou kommentaar? 2. Lees nou Filp. 3 praat Paulus ook van ‘n pad en sê hy ons moet ‘los wat agter is’ en ‘strek na wat voor is’ (v13), want voor ons is die ‘wenstreep’ (v14), daarom ‘hou koers’ (v16). 3. Vandag is Biddag vir die Vervolgde Kerk. Wat verskyn op hulle Kerkraads-agendas? Waaroor praat hulle lidmate met soveel erns en kommer? 4. Wat is ons op ons Kerkraads-agendas. Waaroor praat ons met soveel erns en kommer? 5. Wat leer ons van die Vervolgde Kerk?

Page 2: 25 OKTOBER 2015 Hartklop - NGK ONRUSRIVIER · Kersfees kan soms ‘n baie uitputtende fees wees met al die kuiergaste om ons. Paasfees kan weer só somber gevier word, want Jesus

ONS BID VIR ... Sarie van Staden

Willie Smit

Jaap Sadie

Cebella Krige

Louna Kloppers se seun

Johan, Berenice Auret

Hennie Botha

Rudi & Annemarie Barnard

Elna Ludick

Joan Swart

Avrol Steenkamp

Miriam Dreyer

Wessel Vorster (Charlo & Ria

Viljoen se skoonseun)

Ian McHendry

Tarence (Mathilda Roos se

swaer)

MEEGEVOEL: met Helen Genis

en familie met die heengaan van

haar swaer Dawid.

WAGTERS OP DIE MURE

Ons bly bid vir reën in die droë

dele van ons land (2 Kron 7 : 14)

VERSOEKE Annette 072 903 9189

NOODKETTING Sheila 084 800 0947

MA. 26 OKTOBER DI. 27 OKTOBER WO. 28 OKTOBER

Indien u belangstel om u HARE TE LAAT

SNY (mans en vrouens), droogblaas, krullers

indraai (set) ensovoorts kontak vir Ester du

Toit by 028 316 2229 of 083 407 7973 en

maak ‘n afspraak. Ester sal fooie verskaf.

SOPKOMBUIS

09:45 GOLDEN HARVEST diens in die sit-

kamer.

09:30 - 10:00 NAALDWERK: Ons het ‘n

“reparasie/hersteldiens” by die dienssen-

trum. Rita (028 316 2981)

10:00 KOM WEES KREATIEF en geniet

dit! Kontak Joan of Hannie by die dienssen-

trum (028 316 1745).

10:00 KOM SPEEL SAAM SKAAK saam met

Johan Oosthuizen. Almal welkom, ons sal

jou leer hoe om te speel.

10:00 - 12:00. KLINIEK IS OOP Kontak

vir sr. Calitz by 073 152 5623 en maak

gerus 'n afspraak.

10:00 VROEË KINDERONTWIKKELING:

Dr David Harrison kom besoek ons. Kom ge-

sels gerus saam. Almal welkom.

08:00 VOETE– & HANDE VERSORGING.

Voete en hande versorging deur Marilyn

Prinsloo. Maak afspraak by 082 532

6931. Marilyn het nog 'n kursus gedoen

en kan nou die volgende bykomende diens

lewer: die verwydering van gesigshare,

wenkbrou en wimpers tinting doen.

10:00–13:00 & 15:00-18:00 KUNSKLASSE.

(Laaste klas vir die jaar).

10:00 TRIMGIM

11:00 - 13:00 KLEREKAS

18:30 GESPREK OOR HOMOSEKSUALI-

TEIT: Ons kyk na ‘n dvd van Prof Willie

Pienaar. Almal is baie welkom!

DO. 29 OKTOBER VR. 30 OKTOBER SA. 31 OKTOBER

10:15: Fliek

in die OnsTeater:

Letters to God.

Welkom!

09:30 - 11:30 DIE KOLWYNTJIE

TEETUIN IS OOP! KOM KUIER SAAM!

10:00 GEBED in die Gebedskamer. Ons bid

saam vir ons Gemeente en gemeenskap. U is

almal baie welkom!

WAT GEBEUR ALLES SONDAG 1 NOVEMBER ?

08:30 GEBEDSKAMER: Ons bid saam vir

die erediens. U is welkom.

09:00 EREDIENS

Dr Clifford Heys gaan voor.

WYKE DIENSBEURTE Gebed (Gebedskamer) (Wyk 17)

Teebeurt (Maalruimte) (Wyk 5 & 6)

O Jesus, wat ons hoogste liefde werd is, Heer van alle goedheid! Watter eerbied, watter dank en onophoudelike lof kom U toe, vir die voorreg om U

heilige Liggaam te kan ontvang – wat geen enkele mens genoeg na waarde kan skat nie!

Ek kan Hom nie aanbid soos ek moet nie, en tog verlang ek om Hom in toewyding te ontvang! Die beste en nuttigste ding om te doen, is om nederig voor U te buig, en U

eindelose goedheid teenoor my groot te maak.

Ja, ek loof U, my God, en verhoog U vir ewig; ek minag myself, en onderwerp my, in die donker dieptes van my leegheid, aan U wil. O, hoe wonderlik is

wat U doen, o Heer! Hoe groot is U krag, hoe onbedrieglik U Woord, want U het beveel, en alles geskep.

Juig, my hart, met alles wat in my is, en dank God vir so ‘n hoogstaande geskenk. Christus se liefde neem nooit af nie, en die rykdom van sy versoening word nooit uitgeput nie.

Heer, ek kom na U toe met ‘n opregte hart, met goeie, vaste geloof. Met hoop en in aanbidding omdat U my dit beveel het; en ek glo werklik dat U self in die

Woord teenwoordig is.

"O my God, hoe is dit moontlik

dat U in hierdie wêreld so

groot is en tog sien ons U nie

raak nie; Ons vlug dikwels van

U af weg, en sê dan dat ons U

nie kan sien nie; ons druk ons ore toe, en

kla dat ons U nie kan hoor nie ...

KLEUTERKERK 3 - 6 jr tydens Erediens (Ark)

BYBELGROEPE Gr 1 - 5 tydens die Erediens

TEENTRIX Gr 6 - 11 direk na die Erediens

Page 3: 25 OKTOBER 2015 Hartklop - NGK ONRUSRIVIER · Kersfees kan soms ‘n baie uitputtende fees wees met al die kuiergaste om ons. Paasfees kan weer só somber gevier word, want Jesus

KOLWYNTJIE-TEETUIN VRYDAG 30 OKTOBER

09:30 - 11:30

Bring die koepon in die Hartklop na die teetuin en

ontvang 'n gratis koppie koffie of tee! Vir slegs

R30 word koffie/tee plus 'n heerlike koek/tert bedien by 'n

tafeltjie van jou keuse! Lede betaal net R20.

Opsoek na 'n pragtige kaartjie vir 'n spesiale geleentheid?

Noekie kom stal haar handgemaakte kaartjies by ons uit.

WELKOM!

EEN GRATIS KOPPIE KOFFIE/TEE GELDIG VIR VRYDAG 30 OKTOBER 2015

09:30 - 11:30

KERKKANTOOR TYE

Neem asb kennis dat die kerkkantoor oop is

Maandae tot Vrydae vanaf 08:00 - 13:00

behalwe op Woensdag wanneer dit vanaf 09:00 - 13:00 sal wees.

Woensdagoggende 08:00 - 09:00 bid die hele personeel saam in die

gebedskamer. Baie dankie!

17 DESEMBER 2015 @ 17:00

Ons is besig om te beplan en voor te berei vir nog ‘n heerlike fees en het u hulp asb nodig met die volgende: * Hande om te help om die dag 'n groot sukses te maak (ons kort ook nuwe koördineerders vir sekere stalletjies) Skenkings van: * Beskuit * Slaai * Nagereg * Indien u kan help op die feesdag of enige donasies of skenkings wil gee, kontak asb vir: Carel 083 444 9581 of Muriel 083 3355 195.

Baie dankie dat ons op u kan staatmaak

en ons sien uit daarna om heerlik saam met

u fees te vier!

KONFERENSIE OOR SELFDEGESLAG VERBINTENISSE Die Sinodale Taakspan vir Leer en Aktuele sake bied in samewerking met die NG Kerk se Dosenteraad (US) ‘n eendag-konferensie aan oor Selfdegeslag Verbintenisse. Datum: 12 November 2015 Tyd: 10:00 – 15:00 Plek: Attie van Wyk Ouditorium, Fakulteit Teologie, Stellenbosch Inskrywingsfooi: R100 Die onderwerp word vanuit die volgende dissiplines toegelig: Ou Testament, Nuwe Testament, Dogmatiek, Ekklesiologie, Kerkreg, Genetika en Regte. Die volgende persone tree as sprekers op: Prof Louis Jonker Prof Jeremy Punt Prof Robert Vosloo Prof Johan van der Merwe Prof Geo Quinot Dr Coenie Burger Om in te skryf, vul asseblief die aangehegte inskrywingsvorm in, en stuur saam met die betaalbewys terug na Epos: [email protected] Faks: 086 563 7128

SPERDATUM: Voor of op Maandag 9 November 2015

PERSONAL: PREPARING MY HEART FOR REVIVAL

I worship You as the God of hope in my life, in our city and

our nation. Please come and fill us with all joy and peace as

we trust in You. May we abound in hope by the power of

the Holy Spirit. Fill us with goodness and knowledge so we

may admonish one another in love. My hope is in Your plan

for my life knowing that Your purposes are good and for

Your glory.

NISSIES BY ONRUSGEMEENTE

Daar is nog sowat 10 nissies oor @ R2000. Daarna is

die prys R3000. Kontak gerus die kerkkantoor vir info.

Hierdie naweek dink ons na oor die Hervorming 498

jaar gelede. 'n Deel van die erfenis van die Hervorming

is dat die Bybel die oriëntasiepunt van die kerk geword

het. So is dit ook met die NG Kerk. Die gesprek oor

homoseksualiteit word eintlik gevoer oor ons verstaan

van die Bybel en tekste in die Bybel.

Twee stellings help ons om met die Bybel as punt van

oriëntasie te werk:

1. Die Bybel is 'n ou boek (wat lank terug geskryf is)

in 'n nuwe wêreld (met vraagstukke eie aan ons tyd).

2. Die Bybel is 'n nuwe

boek (die evangelie van

God se genade!) in 'n

ou wêreld (wat telkens

misluk om probleme

regtig op te los).

Page 4: 25 OKTOBER 2015 Hartklop - NGK ONRUSRIVIER · Kersfees kan soms ‘n baie uitputtende fees wees met al die kuiergaste om ons. Paasfees kan weer só somber gevier word, want Jesus
Page 5: 25 OKTOBER 2015 Hartklop - NGK ONRUSRIVIER · Kersfees kan soms ‘n baie uitputtende fees wees met al die kuiergaste om ons. Paasfees kan weer só somber gevier word, want Jesus
Page 6: 25 OKTOBER 2015 Hartklop - NGK ONRUSRIVIER · Kersfees kan soms ‘n baie uitputtende fees wees met al die kuiergaste om ons. Paasfees kan weer só somber gevier word, want Jesus

ONSTEATER DONDERDAG 29 OKT 10:15 FILM: LETTERS TO GOD "....is the true story of what happens when one boy's walk of faith crosses paths with one man's Search for meaning....." Slegs donasie

SPOELKLIPPE-AFSLUITING Vrydag 20 November DV om 18:00 in die ouditorium. DRIE VAN DIE BESTE "BALLROOM" DANSPARE VAN DIE WES-KAAP IS ONS GASTE!

* R80pp Slegs 120 plekke beskikbaar! * Braaivleis met slaaie. * Bring eie eetgerei en drinkgoed. * Gee asb name op en betaal by Kerkkantoor. * Vir meer inligting: Joep 028 316 4018

BYBELSKOOL: Die Bybelskool het vir die jaar gesluit. Dankie vir jul meelewing. Enige nuwe idees of voorstelle vir 2016 sal waardeer word. Skakel asb vir Clifford Heys by 028 316-4895.

MOSAÏEK OMGEEGROEP byeenkoms Maandag 26 Oktober 2015 om 15h00 by Dienssen-trum. Ons gaan die fliek “Christmas Cottage” vertoon. Almal Welkom.

GESPREK OOR HOMOSEKSUALITEIT WOENSDAG 28 OKT @ 18:30 (OUDITORIUM) Ons kyk saam na die DVD van die praatjie oor sek-sualiteit wat prof Willie Pienaar, Psigiater van die Universiteit Stellenbosch, verlede jaar in ons gemeenete gehou het.

VROEË KINDERONTWIKKELING GESPREK (ECD) Dinsdagoggend 27 Okt om 10:00 in Ons Teater. Dr David Harrison van Hope for Kids besoek ons om ons betrokkenheid by Vroeë Kinder Ontwikkeling te bespreek. ONDERSTEUNINGSGROEP vir mense met Neurologiese siektes soos MNS, MS, Alzheimer, Dimensie, Parkinsons: Die persoon self en sy/haar Familielede (gades) word hartlik uitgenooi na ons derde byeenkoms op Maandag, 2 November 2015, om 11h00 - 12h00 in die dienssentrum. Kom luister, kom gesels saam, kom deel advies/ raad uit, kom sit net agteroor en ontspan en stap weer weg met nuwe moed! Navrae: Erika. SPESIALE VERSOEK: Die Dienssentrum hou op 11 Maart 2016 'n Biltong en Brood aand. Vir dié geleentheid benodig hulle leë klein Pichards-, klein groente- en klein konfyt blikkies. Bring dit asseblief vir Joan en Hannie by die dienssen-trum. Dit sal baie waardeer word. OnVerWag (Buurtwag vir Onrus & Vermont) Die buurtwag nooi graag lede (en nie-lede) om deel te wees van opleidingsessies wat sal plaasvind op 5 & 6 Nov 2015 in die Ark. Die opleiding is spesifiek vir buurtwag, patrollies, wetlike aspekte asook ba-sies noodhulp. Hulle het asb jul ondersteuning nodig. Kontak asb vir Abner vir meer inligting en tye. ABNER INGHELS 082 323 5433 of [email protected]

KOSPAKKIES Baie dankie vir al die bydraes! God het die blymoedige gewer lief. HULP BY DIE KOLWYNTJIE-TEETUIN 2016 DV Wil jy meer betrokke raak by ons gemeente? Dan is die teetuin 'n goeie plek om te begin. Kontak Marie by 028 316 4018 of stuur sms aan 083 457 1896. Sy wag vir jou oproep of sms!

ONS BENODIG DRINGEND 'n yskas en mikrogolf vir 'n persoon. Dit het gebreek en sy het nie geld om dit te vervang nie - kan ook nie reg gemaak word nie. Baie dankie vir die persoon wat die TV vir haar geskenk het. Dit word opreg waardeer.

DIENSSENTRUM VIR ONRUSRIVIER: ons het 'n prag-tige dienssentrum langs die kerk. Die dienssentrum soek lede wat wil aansluit. Kom betaal u lidmaat-skapsfooi en word deel van hierdie wonderlike plek wat deur die genade van Vader vir ons daar gestel is. Dit is 'n dienssentrum vir al die jongmense vanaf 60 jaar - dan begin die lewe mos eers! Die dienssentrum is oop vanaf Maandae tot Vrydae van 9h30 – 12h30. Dienssentrum telefoonnommer: 028 316 1745. OPPASDIENS BY DIENSSENTRUM: Wat daarvan as u wil dorp toe gaan en u kan nie u huweliksmaat of ouer tuis laat nie. Kontak die dienssentrum en reël dat die persoon by dienssentrum vir daardie tyd ver-sorg word. Dit is gratis vir lede beskikbaar vanaf 9h00 – 12h30 van Maandae tot Vrydae. Skakel Joan of Hannie om te reël by 028 316 1745.

DS MICHIEL DE KOCK 028 316 4174 (K)

083 468 8194 [email protected]

DR WILHELM BURGER 028 316 2110 (K)

083 448 1651 [email protected]

DR CLIFFORD HEYS 028 316 4895

[email protected]

VOORSITTER KERKRAAD

Piet van Zyl 082 339 9871

[email protected]

EVANGELIS Chookie Naudé 072 355 9633

[email protected]

MAATSKAPLIKE WERKER Dr Erika Oosthuysen

028 316 3115 (K) 079 322 0998

[email protected]

KOMMUNIKASIE BEAMPTE

Karin de Bruin 084 305 2086

[email protected]

ONTVANGS

Mervian van der Merwe 084 875 7875

[email protected]

REK BEAMPTE

Rika Eveleigh 082 679 1312

[email protected]

ADMIN BEAMPTE

Hanna de Jager 082 441 9759

[email protected]

KOSTER

Hennie Davies 061 300 4577

Vir navrae en kommentaar

op die Hartklop [email protected] (Advertensies sluit Dins 12:00)

KERKKANTOOR ma - vry 08h00 - 13h00

Tel (028) 316-2116 [email protected]

www.ngkonrusrivier.co.za

DANKOFFERS NG Kerk Onrusrivier

Bank: ABSA

Rek. 406 215 2718

SENDING (GBO) Geloof Belofte Offer

Bank: ABSA

Rek. 916 9799 886

boek

wees

Tel 028 316 4649 Sel 082 450 8352

[email protected]

* Onrus * Vermont *