6
09:00 Erediens Ouditorium Ds. Philip Schotlz Deuroffer: Bybelverspreiding 23 September 2018 Bergsig Boodskap 16 September 2018 16 Sept: Uitstuursondag 18 Sept: Damesaand 25 Sept: Nuwe lidmaatfunksie 27 Sept: Seniors uitstappie 28 Sept: Skole sluit 29 Sept: Betesda- mark 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Glow Kidz diens (Saal) Poppekas 18:00 @6 Diens Ds. Johan Els Deuroffer: Hugenote Kollege 16 September 2018, UITSTUUR- SONDAG, VELDTOG: DEEL JESUS,BEDIENING AAN JODE "Sosiale leiers dien en seën ander. Hulle skep skoonheid in die wêreld, lig die visie van die mensdom op, brei ons moontlikhede uit en verdiep ons lewenservarings." Dit is die visie van die kollege in Wellington. Ons het al baie oor die kerk/geloofsgemeen- skap as n brandende vuur gepraat. Ons moedig die mense aan om na die vuur toe te kom sodat hulle warmkan brand vir Christus. Ons weet ook as jy n kool uit die vuur haal en daar eenkant neersit raak dit koud en die hitte verflou. Dus kan ons die afleiding maak: Saam is ons beteren moet ons nie geestelike weeskinders wees nie. Elkeen het geestelike ondersteuning en versorg- ing nodig. As jy iemand na Jesus gelei het, is dit nodig om hulle te leer, op te bou, te ondersteun en aan te moedig. Hulle het iemand om na op te kyk as geestelike mentor. Selfs Jesus het nie alles op sy eie gedoen nie en het die beginsel verstaan van saam is ons beter”. Jesus het vir drie jaar in twaalf dissipels se lewens ingebou. Hy het sy lewe met hulle gedeel. Hy het hulle geleer, n voorbeeld gestel en hulle aange- moedig. Vanuit die twaalf het hy n nouer mentorpad met drie van hulle gestap. In wie belê jy geestelik? Met wie deel jy Jesus? Het jy iemand wat jou be- gelei en geestelik opbou? Dit is nodig, ons het ook mense nodig na wie ons geestelik opkyk en wat ons verantwoordbaar hou. Ons praat baie van goeie Koninkryksbestuur - o.a. met die klem op verant- woordelike Evangelie ver- kondiging dit beteken dat wanneer ons Jesus se liefde en lewe met ander deel ons meer as net dit sal doen ons sal ons oor hul ontferm sodat die impak en invloed dieper is as net die uitdeel van n kospakkie byvoorbeeld. Daar moet opreg belê word. Leef Jesus se liefde sodat ander Jesus se hart kan beleef. 09:00 Erediens Ouditorium Dr. Kobus de Jager Deuroffer: Metrixpedisie 30 September 2018 Ons groet Bea Saam is ons beter Hoe spreek ons, ons dankbaarheid uit teenoor Bea wat met soveel passie die juniorjeug be- diening hanteer het vir die afgelope 8 jaar? Haar toewyding en insette sal ons baie mis in Berg- sig. Haar uitstaande ken- merk is n brandende hart vir Jesus, goeie mense- verhoudings, met kinders, hul ouers en medeperso- neel. Bea het altyd goeie raad vir mense en sy bied dit met groot opregtheid aan. Wanneer ons groet is dit baie moeilik, gelukkig kan ons sê: Tot weersiens! Bea bly n gemeentelid en ons gaan hul as gesin nog sien by Bergsig. Bea, ons beste wens ver- gesel jou in jou nuwe loopbaan. Mag dit geseënd wees. Psalm 23 rig Bea se lewe. Tim 2 1:1- 4:22 Belê in n volgeling van Jesus

16 September 2018 - bergsigdv.co.za · 9/16/2018  · liefde en lewe met ander deel ons meer as net dit sal doen … ons sal ons ... Pikkie selfoon 082 681 9557 Jannie ernstige vrag-

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 16 September 2018 - bergsigdv.co.za · 9/16/2018  · liefde en lewe met ander deel ons meer as net dit sal doen … ons sal ons ... Pikkie selfoon 082 681 9557 Jannie ernstige vrag-

09:00

Erediens Ouditorium Ds. Philip Schotlz

Deuroffer: Bybelverspreiding

23 September 2018

Bergsig Boodskap 16 September 2018

16 Sept: Uitstuursondag

18 Sept: Damesaand

25 Sept: Nuwe lidmaatfunksie

27 Sept: Seniors uitstappie

28 Sept: Skole sluit

29 Sept: Betesda-mark

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els

10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Glow Kidz diens (Saal) Poppekas

18:00 @6 Diens

Ds. Johan Els

Deuroffer: Hugenote Kollege

16 September 2018, UITSTUUR-SONDAG, VELDTOG: DEEL JESUS,BEDIENING AAN JODE

"Sosiale leiers dien en seën ander. Hulle skep skoonheid in die wêreld, lig die visie van die mensdom op, brei ons moontlikhede uit en verdiep ons lewenservarings." Dit is die visie van die kollege in Wellington.

Ons het al baie oor die

kerk/geloofsgemeen-

skap as ’n brandende

vuur gepraat.

Ons moedig die mense

aan om na die vuur toe te

kom sodat hulle “warm”

kan brand vir Christus.

Ons weet ook as jy ’n kool

uit die vuur haal en daar

eenkant neersit raak dit

koud en die hitte verflou.

Dus kan ons die afleiding

maak: “Saam is ons beter”

en moet ons nie geestelike

weeskinders wees nie.

Elkeen het geestelike

ondersteuning en versorg-

ing nodig. As jy iemand na

Jesus gelei het, is dit

nodig om hulle te leer, op

te bou, te ondersteun en

aan te moedig. Hulle het

iemand om na op te kyk

as geestelike mentor.

Selfs Jesus het nie alles

op sy eie gedoen nie en

het die beginsel verstaan

van “saam is ons beter”.

Jesus het vir drie jaar in

twaalf dissipels se lewens

ingebou. Hy het sy lewe

met hulle gedeel. Hy het

hulle geleer, ’n voorbeeld

gestel en hulle aange-

moedig. Vanuit die twaalf

het hy ’n nouer mentorpad

met drie van hulle gestap.

In wie belê jy geestelik?

Met wie deel jy Jesus?

Het jy iemand wat jou be-

gelei en geestelik opbou?

Dit is nodig, ons het ook

mense nodig na wie ons

geestelik opkyk en wat

ons verantwoordbaar hou.

Ons praat baie van goeie

Koninkryksbestuur - o.a.

met die klem op verant-

woordelike Evangelie ver-

kondiging … dit beteken

dat wanneer ons Jesus se

liefde en lewe met ander

deel ons meer as net dit

sal doen … ons sal ons

oor hul ontferm sodat die

impak en invloed dieper

is as net die uitdeel van ’n

kospakkie byvoorbeeld.

Daar moet opreg belê

word. Leef Jesus se liefde

sodat ander Jesus se

hart kan beleef.

09:00

Erediens Ouditorium Dr. Kobus de Jager

Deuroffer: Metrixpedisie

30 September 2018

Ons groet Bea

Saam is ons beter

Hoe spreek ons, ons

dankbaarheid uit teenoor

Bea wat met soveel

passie die juniorjeug be-

diening hanteer het vir die

afgelope 8 jaar?

Haar toewyding en insette

sal ons baie mis in Berg-

sig. Haar uitstaande ken-

merk is ’n brandende hart

vir Jesus, goeie mense-

verhoudings, met kinders,

hul ouers en medeperso-

neel. Bea het altyd goeie

raad vir mense en sy bied

dit met groot opregtheid

aan.

Wanneer ons groet is dit

baie moeilik, gelukkig kan

ons sê: Tot weersiens!

Bea bly ‘n gemeentelid en

ons gaan hul as gesin

nog sien by Bergsig.

Bea, ons beste wens ver-

gesel jou in jou nuwe

loopbaan. Mag dit

geseënd wees. Psalm 23

rig Bea se lewe.

Tim 2 1:1- 4:22 Belê in ’n volgeling van Jesus

Page 2: 16 September 2018 - bergsigdv.co.za · 9/16/2018  · liefde en lewe met ander deel ons meer as net dit sal doen … ons sal ons ... Pikkie selfoon 082 681 9557 Jannie ernstige vrag-

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke

wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

Durbanville Kinderhuis Golfdag

Dis weer daardie tyd van die jaar om met u gholf-talente ’n goeie daad of twee te doen vir die kinders by die Dur-banville Kinderhuis deur ’n vierbal te bespreek, ’n bof of setperk te borg of ’n finansiële donasie te maak. Ons nooi u graag uit om ons Jaarlikse Gholfdag te ondersteun op Vrydag 2 November 2018 by die Durban-ville Gholfbaan. Borg asb. 'n vierbal teen R4,000-00 of 'n nat gat teen R 2,000-00. 'n Pryswennersete, asook geskenkpakkie maak deel uit van die vierbal. Kontak asseblief vir Angelina Snyman by [email protected] of 021 975 6822 om u vierbal te bespreek.

Sopprojek

Projek kort dringend leë 2 liter-roomyshouers of

1 liter-jogurthouers. Lewer skoon af by kerkkantoor

asseblief.

Deel Jesus OMGEE-uitdaging

Deel van ons OMGEE UITREIKuitdaging is dat lidmate, gesinne, klein-groepe of individue tydens die Deel Jesus Preekreeks hulle betrokkenheid by ʼn Bergsig-Projek of gemeen-skapsprojek bevestig en tydens die vierde kwartaal ons OMHELSING-tema uitleef deur spesifiek die projekleiers en projek-spanne te ondersteun en in deernis te omhels, veral met die aanloop na Kers-fees en behoeftes wat pro-jekte mag hê in die tyd.

Inligting oor die verskillen-de projekte en hulle be-hoeftes verskyn in die GGO brosjure, op die plak-kate soos opgeplak in die kerksentrum asook op die webblad.

Kleingroepe gaan ingedeel word by Bergsig se uitreikprojekte as deel van

die kleingroep-uitreik se gebedstrategie.

Stuur asseblief vir ons foto’s en getuienisse van julle betrokkenheid by die projekte na [email protected]

Teen 16 September wil ons graag ʼn lys in die eredienste aan die ge-meente wys van indi-vidue, gesinne en kleingroepe wat die uitdaging aanvaar het en bevestig het dat hulle tydens die vierde kwartaal Jesus se liefdevolle omhelsing aan projekleiers of projek-spanne gaan uitleef.

Thailand: Frontida

Bergsig se Betesda Uitreikprojek vir Gestremdes se maande-likse mark vind plaas op Saterdag, 29 September by Bergsig se Kerksentrum van 8:30 - 14:00. Honderde Afrikaanse en Engelse fiksie, nie-fiksie, geestelike, koffietafel, kook, bak, selfhelp en kinderboeke is te koop. Al die boeke, CD’s en DVD’s en ’n klein voorraad langspeelplate word teen die weggeeprys van R10,00 elk verkoop. Koffie, tee, pannekoek, pasteie en soetigheid is ook te koop. Behalwe persone in die gemeenskap wat ons ondersteun, wie se identiteit nie bekend gemaak word nie, ondersteun die pro-jek die inwoners met kwadruplegie in Gazellestraat Uitzicht, Yarden Children’s Enrichment Centre(fb) in Vierlanden waar Adri Cloete vyf kinders met ernstige en diepgaande intel-lektuele en fisiese gestremdhede versorg. Regulasies beperk die aantal kinders aangesien sy dit in haar motorhuis doen. Daar is ’n groot behoefte in die gemeenskap en sy sou meer kinders kon versorg indien sy ’n groter plek kon bekom. Kontak haar op 052 680 0236 indien u belangstel om haar te help. PerdePret (fb) ’n terapeutiese aktiwiteit met perde. Kinders van Durbanville Kinderhuis en volwassenes en kinders uit die gemeenskap met intellektuele, emosionele of fisiese beperk-inge neem gratis deel aan die aktiwiteit. Indien u boeke, DVD’s, CD’s of vinielplate wil skenk kan u dit by die kerksentrum aflaai of ons sal dit by u afhaal. Vir meer inligting oor die projek en die mark skakel Hans Human by 082 549 0518.

BETESDA-MARK

www.bergsigdv.co.za

Page 3: 16 September 2018 - bergsigdv.co.za · 9/16/2018  · liefde en lewe met ander deel ons meer as net dit sal doen … ons sal ons ... Pikkie selfoon 082 681 9557 Jannie ernstige vrag-

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: [email protected]

Jannie Nieuwoudt (skoonseun

van Pikkie Louw)

Pikkie selfoon 082 681 9557 Jannie ernstige vrag-

motor ongeluk

Herstel en bemoediging

Helena Fourie Vierlanden Villas 25, 083 718 5802 Man oorlede Troos en bemoediging

Christo Bezuidenhout Meerenbosch Huis 61 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Johan Marais Fairtrees 44, Hospitalisasie Herstel en bemoediging

Danie Tolken St Lucia 6, 082 905 5995 Rugoperasie Bid vir geduld en sukses met

rehabilitasie

Johan Prins Hugenoot 28, 082 807 0843 Vader oorlede Troos en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Bemoediging

Eduard Hattingh Primulalaan 43, 074 822 5217 Motorfietsongeluk Herstel en bemoediging

JC Smith Richterstraat 8., 082 563 0408 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Babs Schoeman Summer Places 2, 021 975 4965 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Dirk Carstens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Johan Haasbroek Vierlandenstraat 24, 021 976 0425 Beroerte Herstel en bemoediging

Alida Nel La Gratitude 25 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Danie en Alida Muller Zandkloofweg 10, 076 177 7626 Kanker Herstel en bemoediging

Elri du Preez Penniesingel 1, 084 592 9595 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Theme: It’s not

about the bully

Shifting the paradigm on

how we view bullying

With Jacques Taylor

In this presentation, Jacques Taylor, a regis-tered counselling psy-chologist, will be giving teachers and parents a different perspective on viewing bullying and hard life experiences in general. Bad things happens to good people. You cannot control others’ behaviour but you can choose what you make of it…says Mr

Taylor. Join us for this powerful new look at bullying where the focus will be on em-powering parents and edu-cators to equip the youth of today to better handle the time old issue of bully-ing constructively. The presentation is practi-cal and posters, defining what behaviour is regard-ed as rude, mean or bully-ing, will be available for purchase. The presentation will be

hosted by LiveLove who

exists to ensure the pre-

cious next generation start

adult life emotionally

whole, and well equipped

with life skills by equipping

parents and educators on

their journey of raising

them.

Date: Wednesday 19 Sep-

tember 2018

Venue: Durbanville Prima-

ry School

Time: 18:30 for 19:00

Entry fee: R50 per person

or couple (Tickets availa-

ble at the door)

Enquiries: Magda Bell

079 878 6952 or in-

[email protected]

֍֎֍֎֍֎֍֎֍֎

Die afgelope tyd was daar

baie sprake en vrese oor

die mensehandel van

kinders - dat kinders ge-

steel kan raak.

Dit is ongelukkig ‘n werk-

likheid in die wêreld. Ook

in Suid-Afrika is dit

hartseer dat kinders leed

aangedoen word en in die

ergste gevalle met hul

lewe daarvoor boet. Ons

harte gaan uit na ouers

wat hierdeur geraak word.

Ons wil tog die ouers

vandag bly bemoedig in

hul groot opvoedings taak.

Vertrou God vir jou kind se

welstand en doen daar-

mee saam alles in jou ver-

moë om jou kind goed op

te voed, veilig te hou en

genoeg liefde te gee.

Onthou die TV, tablet of

selfoon is nie altyd die

beste kinderoppasser nie.

Maak seker dat jou kind

veilig en geborge is waar

jou kind speel by ander

(selfs al vertrou jy die

mense).

Praat met jou kinders elke

dag. Skep vir julle spesiale

tye sodat die band sterk

genoeg raak dat jul ver-

troue daar is vir mekaar.

Vra raad van mense wat

klaar die pad gestap het

en bid, bly bid.

Page 4: 16 September 2018 - bergsigdv.co.za · 9/16/2018  · liefde en lewe met ander deel ons meer as net dit sal doen … ons sal ons ... Pikkie selfoon 082 681 9557 Jannie ernstige vrag-

05:45 Vrydagoggende

Luister ook na getuienisse by www.tgifcape.co.za

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

ISRAEL-TOER 2019 Ons is baie opgewonde om jou te nooi na Bergsig se

Israeltoer van 16 – 25 Maart 2019 gelei deur Ds Johan Els en Pastoor Rykie Steyn van Menorah Toere.

Ons gaan dit aanpak as ’n Geestelike Pelgrimstog en jy kry ‘n geleentheid om die plekke te sien waarvan ons

elke dag in die Bybel lees.

Die koste is R 33 100 (bereken op S1 = R15) en ’n deposito van R 3 000 is betaalbaar om jou

plek te verseker. Opskud, uit die 30 plekke is daar nog net 10 oor. Kontak gerus vir Ds Johan Els by 084 672

0626 of Esther Goosen by 076 183 4568 of [email protected] vir toerinligting.

Durbanville / Bergsig Seniorgroep Ons uitstappie na Club Mykanos is op Donderdag

27 September 2018.

Die afsnydatum vir lede wat nog wil saamgaan is

Vrydag 14 Sept 2018.

Die bus sal om 8:45 vanaf Bergsig Gemeente

vertrek.

Padlangs Ouerskap-kursus - 22 - 24 Okt

Communitas Stellenbosch

’n Nuwe tyd vra baie nuwe dinge, maar wat van ouerskap?

Hoe hanteer jy selfoon en internet gebruik in ’n nuwe generasie?

Hoe beskerm jy jou kinders teen al die invloede in ’n tyd waar hulle toegang tot alles het?

Hoe gee jy nie net vir jou kinders goeie waardes nie, maar ook die vaardighede om die waardes toe te pas

en uit te leef?

Maryke Fourie: 021 808 9050, [email protected] (Jeug en Familiebediening)

9 Maart 2019

Hou die datum oop!

Dit is wanneer ons ge-

meente weer as ’n span

saamwerk by die Dur-

banville Plaasfees.

AANDAG ALLE

BESIGHEDE: Indien jy graag in die Ekspo-laan wil uitstal

kontak vir Jana Louw by 082 222 7347 om

jou plek VROEGTYDIG te bespreek.

Of e-pos haar by:

[email protected]

Page 5: 16 September 2018 - bergsigdv.co.za · 9/16/2018  · liefde en lewe met ander deel ons meer as net dit sal doen … ons sal ons ... Pikkie selfoon 082 681 9557 Jannie ernstige vrag-

KOMMUNIKASIE:

Ons probeer om voortdurend kommunikasie met die

gemeente uit te brei.

Indien jy oor belangrike kerkraadsake wil gesels

benut die

e-posadres: [email protected]

HET JY ’n PREEK GEMIS? Ons poog om alle preke op die web beskikbaar te stel

vir lidmate om te luister. Met groot uitsondering

ondervind ons soms tegniese probleme en is dit nie

moontlik nie. Gaan luister gerus by

www.bergsigdv.co.za by die skakel

MEDIA/preke.

LIVESTREAMING VAN EREDIENSTE

Bergsig se preke word 10:00 Sondagoggende en 18:00

by die @6 Aanddiens lewendig uitgesaai. Dit beteken jy

kyk na die preek op die tyd wat dit uitgesaai word via die

internet. Terwyl hul preek is daar dus die hele tyd ’n ka-

mera op hulle gerig wat die diens lewendig uitsaai op die

internet.

Weg met vakansie, tuis siek of wat ook al en jy wil nie

Bergsig se eredienste mis nie … skakel dan in via jou

rekenaar, selfoon, tablet of “smart” TV met YouTube:

OPSIE 1

1. MAAK DIE WEB OOP

2. TIK BY JOU SOEKENJIN IN:

www.bergsigdv.co.za

klik op die skakel media/livestreaming

3. Klik op die skakel in blou gemerk:

Durbanville Bergsig Gemeente Sy ligdraers.

4. Kies jou preek (lewendig / 1 uit argief)]

OPSIE 2

1. MAAK DIE WEB OOP

2. TIK BY SOEKENJIN IN: YOUTUBE

3. TIK IN SOEKBLOKKIE BY YOUTUBE:

Durbanville-Bergsig Gemeente Sy ligdraers en klik.

4. Kies jou preek (lewendig / 1 uit argief)

Onthou “livestreaming” / lewendig kyk, gebruik data.

Om vrywillig deel te word van die kerk se algemene

WhatsApp ‘broadcast’ groep stuur jou naam en van

na: 071 529 9491

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap

SEPTEMBER SKOOLVAKANSIE:

Kolstert - deel van die Fonteinhutte

in Jongensfontein is nog beskikbaar

vir verhuring. 50m vanaf strand

Slaap 5. DSTV ingesluit

Bel Stephan Lombard

072 506 0212

BABA- EN KLEUTERFASILITEITE

Naby die damesbadkamer onder die galery is ’n lokaal ingerig

vir ouers met babas en kleuters.

Daar is ook fasiliteite agter die liturgiese ruimte. ’n Familiebad-

kamer is daar beskikbaar met ’n doekomruilstasie. Beide lo-

kale het klank en beeld.

Gebedskamer onder trap kan gebruik word deur ma’s wat

babas voed.

Page 6: 16 September 2018 - bergsigdv.co.za · 9/16/2018  · liefde en lewe met ander deel ons meer as net dit sal doen … ons sal ons ... Pikkie selfoon 082 681 9557 Jannie ernstige vrag-

NG Kerk Durbanville-Bergsig

021 976 4106 • [email protected] • www.bergsigdv.co.za

Facebook: Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

Straatadres: H/v. Boland- en Proteaweg, Durbanville 7550

Posadres: Posbus 479, Durbanville, 7551

Kantoor-ure: Ma tot Vry 08:00 - 14:00 Leraars en kantoorpersoneel kan daagliks by die kerkkantoor gebel word.

OUPA & OUMA DAG

Bea Pretorius het oupa en ouma dag by Bergsig

begin aanbied omdat dit vir haar belangrik was

dat verskillende generasies te alle tye kontak

moet behou en by mekaar moet leer.

Daar is min dinge wat die harte van seniors

oopsluit soos kinders en kinders ervaar weer op

hul beurt aanvaarding en minder gejaagdheid by

seniors.

Dankie vir so pragtige dag wat almal kan geniet!

Mannekamp 2018

Boegoeberg