Pastoor allen 29 maart 2015

Preview:

Citation preview

Word ’n veranderde

mens!

Efesiërs 4:23“...en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed...”

KJVEphesians 4:23“And be renewed in The spirit of your mind;...”

Agtergrond van Rigters

Simson

Rigters 16:7 “... Dan sal ek swak word en wees soos ’n ander mens (gewone mens).”

Rigters 14:19 “En die Gees van die Here het oor hom vaardig geword.

Jy kan ook ’n buitengewone mens wees.

Rom 8:11Dieselfde krag wat Jesus uit die dood opgewek het, sal ook in julle sterflike liggame wees.

Die tyd van Rigters

Rigters 21:25 “...elkeen het gedoen wat reg was in sy (eie) oë”

Rigters se tyd waarin ons lewe.

Filippense 2:14 “Doen alles sonder murmuring en teëspraak,...”

Vraag is: Wil jy ’n gewone mens of wil jy ’n buite gewone mens wees?

Gideon

Rigters 6:11 “...terwyl sy seun Gideon juis koring uitslaan in die parskuip om dit te beveilig teen die Midianiete.”

Wat sê die Here vir die Gideon?

Rigters 6:12 – 1312“En die Engel van die Here het aan hom verskyn en vir hom gesê: Die Here is met jou, dapper held! ”

Rigters 6:12 – 1313“Toe vra Gideon Hom: Ag, my heer, as die Here met ons is, waarom het al hierdie dinge ons dan oorgekom? En waar is al sy wonders waar ons vaders ons van vertel het,...”

Rigters 6:1414“Toe draai die Here na hom toe en sê: Gaan in hierdie krag van jou en verlos Israel uit die hand van die Midianiete. Is dit nie Ek wat jou stuur nie?”

Begin ’n ander prentjie van jouself te kry.

1 Joh. 3:2“Geliefdes, nou is ons kinders van God,...”

Hoe verander jy die manier hoe jy jouself sien?

Matteus28:19 – 20Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.

Recommended