View
1
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
Die Fontein 03 Des ‘17 tot 20 Jan 2018 - Jaaruitgang 39 Uitgawe 33 Nuusbrief van die GK Kameeldrift
1
Eredienste vandag:
Oggenddiens: 9h00
Dankdiens vandag:
Aanddiens: 18h30
Predikant se program in hooftrekke. Huisbesoek op aanvraag deur die predikant, ouderling of diaken, kontak 082 7454117 of SMS of 012 819 1181 of ds@kameeldrift.co.za Die normale huisbesoekprogram gaan voort, maar bg is bedoel vir enigeen wat ter enige tyd die predikant wil ontmoet.
Die belydeniskamp word gehou vanaf 9-14 Desember!
Verlof: DS Ben is met verlof 18—23 Desember 2017 Kantoor gesluit 25 Des—2 Januarie 2018 Ds Ben woon die Nasioanale Sinode by vanaf 9—19 Januarie 2018
Leef jou nuwe lewe!
Lees: Johannes 4:1-26
Teks: Johannes 4:23-24
Tema: Kom ons bou – in gees en waarheid. Dink nuut!
Sing:
Lof: Lied 184:1,3
By verootmoediging: Ps 40:4,5 (p 205)
Voor preek: Ps 80:1 (p 409 – 2001)Slot: Sb 2-2:1
Amen Sb 13-3
Ruildiens. Ds Attie Venter van Pretoria-Annlin sal hier die diens lei.
Ons bely in Sondag 7 oor ons ware geloof
20 Vraag: Word al die mense dan weer deur Christus salig soos hulle deur Adam verlore gegaan
het?
Antwoord: Nee; ; maar slegs die wat deur 'n ware geloof in Hom ingelyf word en al sy weldade
aanneem.
21 Vraag: Wat is 'n ware geloof?
Antwoord: 'n Ware geloof is nie alleen 'n vasstaande kennis waardeur ek alles wat God in sy
Woord aan ons geopenbaar het vir waar aanvaar nie, maar ook 'n vaste vertroue wat die Heilige
Gees deur die evangelie in my hart werk, naamlik dat God nie net aan ander nie, maar ook aan
my uit loutere genade, slegs op grond van die verdienste van Christus, vergewing van sondes,
ewige geregtigheid en saligheid (f) geskenk het.
22 Vraag: Wat moet 'n Christen glo?
Antwoord: Alles wat in die evangelie aan ons beloof word (a) en wat die artikels van ons
algemene en ongetwyfelde Christelike geloof ons in hoofsaak leer
Wat gebeur vandag?
Genadeplaas-uitreik
Die diakonie en susters het vandag hulle jaarlikse gesamentlike Kersfunksie by
Genadeplaas. Daar word ‘n Kersdiens gehou, presente uitgedeel en lekker saam
geëet. Dankie vir almal wat deelgehad het aan die reëlings.
Die 60+ groep kuier vanmiddag saam vanaf 15h00 by die Le Roux´s in Lynnwood.
Daar word ´n skyfievertoning aangebied wat fokus op Job as ook verversings. Dankie
WIE IS ONS ?
Die Gereformeerde Kerk Kameeldrift verlig ons omgewing deur ‘n
Geesvervulde,
Christus-gesentreerde,
Evangelie-gedrewe,
Biddende kerk te wees
WAT DOEN ONS ?
• S Skrifgefundeerde aanbidding —> Ons diens aan God
• E Doelgerigte Evangeliebediening —> Ons diens in die wêreld
• L Toerustende Liefde —> Ons diens aan ander
• A Aanhoudende onderrig —> Ons diens aan mekaar
SONDAE PREEKBEURTE:
10 Desember 2017
Oggendiens: 09h00 Prop Marnus Venter
Aanddiens: 18h30 Prop Marnus Venter
Diensbeurt: 3, 4
Teekskink: 15, 16
Kollekte: GKSA Jeugsorg
16 Desember 2017 NG Kerk -Kameeldrift
Oggendiens: 08h15 Dr Willem Pretorius
24 Desember 2017
Oggendiens: 09h00 Ds Ben Fourie
Aanddiens: 18h30 Ds Ben Fourie
Diensbeurt: 7, 8
Teekskink: 1, 2
Kollekte: GKSA Sustenstasiefonds
25 Desember 2017 Kersdag
Oggendiens: 09h00 Ds Ben Fourie
31 Desember 2017
Oggendiens: 09h00 Ds Ben Fourie
Aanddiens: 18h30 Ds Ben Fourie
Diensbeurt: 9, 10
Teekskink: 3, 4
Kollekte: Bystandsfonds vir Diakonie
17 Desember 2017
Oggendiens: 09h00 Ds Ben Fourie
Aanddiens: 18h30 Ds Anton Dednam
Diensbeurt: 5, 6
Teekskink: 17, 18
Kollekte: Instandhouding
07 Januarie 2018
Oggendiens: 09h00 Ds Ben Fourie
Aanddiens: 18h30 Ds Ben Fourie
Diensbeurt: 11, 12
Teekskink: 5, 6
Kollekte: Instandhouding
14 Januarie 2018
Oggendiens: 09h00 Ds Ben Fourie
Aanddiens: 18h30 Ds Ben Fourie
Diensbeurt: 13, 14
Teekskink: 7, 8
Kollekte: Emeritaatsfonds
Vir die wat met vakansie gaan, voorspoedige reis en geniet die welverdiende
rus!
Langdurige lyding Rita Horn; Minke Labuschagne; Elize van Rooyen; Hennie Enslin; Daleen Venter
…Lief en Leed….van huis tot huis….
2
Ria van der Merwe is in die Steve Biko Hospitaal opgeneem vir behandeling.
Baie geluk aan Werner en Tanya Nel wat vandag hulle baba doop. Ook geluk oupa en ouma Roland en Ria Klingberg.
Baie geluk aan Jaco van der Walt en Tiaan Fick wat vandag in die diakensamp bevestig word.
‘n Geseënde feestyd aan almal!
Dankie aan elkeen vir jou insette, deelname en harde werk in 2017! Ons het baie gawes uit God
se hand ontvang waarmee ons kon woeker. Aan Hom al die eer daarvoor. Mag jy gekoester word
en omarm in genade deur die boodskap van Kerstyd. Mag die saamwees met familie vir jou
kosbaar wees. Lekker rus en ons bede is dat hierdie rus en die Blye Boodskap van die feesseisoen
ons weer nuwe asem en nuwe energie sal gee om 2018 DV met entoesiasme uit God se hand te
ontvang.
Mag ons almal steeds toeneem in geloof en groei in die LEEF van ons Nuwe LEWE
Dankie vir baie liefde
Ben en Susan vanuit die pastorie
Bring jou Gawe-projek
Dit werk so:
Lidmate bied ‘n gawe aan wat ander lidmate kan koop. Die lidmaat wat sy gawe aanbied, skenk dus net sy tyd
aan die fondsinsamelingsaksie. Wat moet jy doen?
1 Skryf op die lyste watter gawe jy kan aanbied.
2 Lidmate kan ook op ‘n ander vorm aandui as jy spesifiek behoefte het
3 As jy ‘n gawe wil koop,gaan jy elke Sondag jou betaling aan ‘n suster by die waentjie op die stoep doen
en ‘n kwitansie kry wat jy dan toon aan die persoon wat die gawe aanbied.
Leef jou nuwe lewe – ‘n keur van tema’s van 2017
Teks: Efesiërs 4:22-24
Tema: Leef jou nuwe lewe soos God dit vir jou gun!
Teks: Klaagliedere 3:24
Tema: Die bron van my nuwe lewe – uit God gebore!
Teks: I Johannes 4:8
Tema: Die bron van my nuwe lewe – liefde uit God gebore!
Teks: Efesiërs 2:8
Tema: Innige verhouding: Christus in ons en ons in Christus deur geloof
Teks: I Petrus 1:22,23
Tema: Leef jou nuwe lewe deur egte liefde
Teks: Job 1:8
Tema: My geloof ... ’n nuwe-lewe uitdaging?
Teks: II Korintiërs 3:3
Tema: Net ‘n nuutgemaakte mens kan God liefhê!
Teks: II Konings 4:41
Tema: God bring wesensverandering
Teks: Jesaja 49:1-7
Tema: Net ‘n geroepe en toegeruste dissipel kan ander lei!
Teks: Markus 1:22,27
Tema: Verwonderd oor die Woord
Teks: Lukas 5:37,38
Tema: God se nuwe bedeling en jou nuwe lewe
Teks: Josua 14:12
Tema: Aanvaar nuwe uitdagings in die geloof op grond van God se beloftes
Teks: Psalm 111:2
Tema: Dink met nuwe vreugde oor die Here se werke!
Teks: Jesaja 60:7b
Tema: Die roem en prys van God se nuwe huis – nuwe identiteit
Teks: Hand 13:48
Tema: Elkeen wat op pad moet hoor, sal hoor – nuwe boodskap vir nuwe ore
Teks: Eksodus 31:2,3
Tema: Toegerus en geheilig vir die diens van die Here met nuwe vaardighede
Teks: Romeine 8:37
Tema:Danklied oor die nuwe troos van die gelowiges
Teks: Esegiël 37:4,9
Tema: Nuutmakende en geestelik-aktiewe lewe!
Teks: 2 Kronieke 34:21
Tema: My allerbeste opnuut luister na die Woord van die Here
Teks: Sagaria 4:10a
Tema: Groot dag van klein dingetjies - onbeskryflike genade vir die nuwe ek!
Teks: Hebreërs 12:11
Tema: Leef jou nuwe lewe met heiligheid
Teks: Filippense 2:12,13
Tema:Gereed vir nuwe,oorgegewe selfstandige diens aan die Here
Teks: Johannes 20:21
Tema: Na die donker breek die nuwe lig deur!
Teks: Handelinge 16:25
Tema: Singend, uitsing van my nuwe lewe!
Teks: Rigters 10:16
Tema:Die verlore seun van die Ou Testament
Teks: Johannes 20:19, 26
2 Korintiërs 2:12,14
Tema: Die opgestane Christus maak geslote deure oop – nuwe energie!
VERJAARSDAE 3 Des 2017—20 Jan 2018
JANUARIE
CARLI VORSTER 01/01 071 492 0160
ADELLE LABUSCHAGNE 03/01 082 373 4447
SUE KRUGER 05/01
WARREN ALEXANDER 07/01 083 264 0707
JAN HORN 07/01 083 246 3190
ANTOINETTE MACLEAN 07/01 082 460 6431
WIAN HORN 07/01 078 517 9312
ROZAHN VAN BILJON 07/01 082 817 6630
MINA BUYS 08/01 083 559 8126
MIEMIE VD MERWE 15/01 083 253 7191
DOUW KRUGER 15/01 083 452 5029
ANNIE MARÉ 15/01
YOLANDI PEREIRA 16/01 082 572 5466
JAC MARAIS 16/01 082 412 7137
ARINA AUCAMP 16/01 0845551890
LEANE VAN WYK 20/01 082 372 2628
OLIVIER SLABBERT 20/01 079 494 7952
DESEMBER
HANTIE SCHUTTE 04/12 082 335 2827
LINDIE MARÉ 06/12
LOURENS AUCAMP 07/12 084 555 1890
BRONWIN GOUWS 07/12 083 284 3416
CHARLOTTE SCHUTTE 09/12 083 387 3381
WERNER NEL 09/12 083 656 2413
LIEZELDA DU PLESSIS 10/12
DAAN SMIT 10/12 082 9389 462
JOHNNY CHAMBERLAIN 10/12 082 339 3943
MARELIZE MARé 12/12 082 339 7144
GERHARD BOTHA 13/12 073 751 8070
CHRIS HOUGH 14/12 083 635 8503
LULU NAUDE 14/12 072 120 4504
CHARMAINE VD WESTHUIZEN 15/12 083 609 1203
JD SMIT 16/12 082 784 2010
LINA BUURKE 16/12 082 460 0140
RIANI ENGELBRECHT 17/12
ELEANOR ERASMUS 17/12 072 954 6609
NOLENE DE BEER 17/12 082 390 9488
SUSAN KRUGER 17/12 082 670 6862
MINETTE MALAN 17/12 060 960 5636
STOFFEL VD MERWE 18/12 083 377 7479
MAGTELD THERON 19/12 082 969 9909
DRIES JV VUUREN 21/12 083 305 2474
TOM MULLER 21/12 082 333 5887
MARINDA BRINK 22/12 082 333 4220
CHRIS SCHUTTE 25/12 082 873 4281
NELIE VD SCHYFF 27/12 082 841 4049
RUBEN ALEXANDER 28/12
NANDI KRUGER 29/12 082 432 0132
BAIE GELUK AAN JULLE!
Nuttige inligting
Epos: kerkkameeldrift@gmail.com
Pastorie: (012) 819 1181
Kerkkantoor: (012) 819 1424
Tye: Dinsdag: 08:30—12:30
Donderdag: 08:30—12:30
Bankbesonderhede by ABSA
Geref Kerk Kameeldrift: (1430340154)
Diakonie: (1430280135)
Susters: (1430810088)
Fontein:
Stuur bydraes vir Die Fontein asb. in voor 09:00 op ‘n Donderdag.
Benita Malan: 082 573 0855
Epos: kerkkameeldrift@gmail.com
Kyk gerus na www.kameeldrift.co.za
6
Recommended