7
Die Fontein 03 Des ‘17 tot 20 Jan 2018 - Jaaruitgang 39 Uitgawe 33 Nuusbrief van die GK Kameeldrift 1 Eredienste vandag: Oggenddiens: 9h00 Dankdiens vandag: Aanddiens: 18h30 Predikant se program in hooftrekke. Huisbesoek op aanvraag deur die predikant, ouderling of diaken, kontak 082 7454117 of SMS of 012 819 1181 of [email protected] Die normale huisbesoekprogram gaan voort, maar bg is bedoel vir enigeen wat ter enige tyd die predikant wil ontmoet . Die belydeniskamp word gehou vanaf 9-14 Desember! Verlof: DS Ben is met verlof 1823 Desember 2017 Kantoor gesluit 25 Des2 Januarie 2018 Ds Ben woon die Nasioanale Sinode by vanaf 919 Januarie 2018 Leef jou nuwe lewe! Lees: Johannes 4:1-26 Teks: Johannes 4:23-24 Tema: Kom ons bou in gees en waarheid. Dink nuut! Sing: Lof: Lied 184:1,3 By verootmoediging: Ps 40:4,5 (p 205) Voor preek: Ps 80:1 (p 409 2001) Slot: Sb 2-2:1 Amen Sb 13-3 Ruildiens. Ds Attie Venter van Pretoria-Annlin sal hier die diens lei.

Die Fontein - Kameeldrift · Die belydeniskamp word gehou vanaf 9-14 Desember! Verlof: DS Ben is met verlof 18—23 Desember 2017 Kantoor gesluit 25 Des—2 Januarie 2018 Ds Ben woon

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Die Fontein - Kameeldrift · Die belydeniskamp word gehou vanaf 9-14 Desember! Verlof: DS Ben is met verlof 18—23 Desember 2017 Kantoor gesluit 25 Des—2 Januarie 2018 Ds Ben woon

Die Fontein 03 Des ‘17 tot 20 Jan 2018 - Jaaruitgang 39 Uitgawe 33 Nuusbrief van die GK Kameeldrift

1

Eredienste vandag:

Oggenddiens: 9h00

Dankdiens vandag:

Aanddiens: 18h30

Predikant se program in hooftrekke. Huisbesoek op aanvraag deur die predikant, ouderling of diaken, kontak 082 7454117 of SMS of 012 819 1181 of [email protected] Die normale huisbesoekprogram gaan voort, maar bg is bedoel vir enigeen wat ter enige tyd die predikant wil ontmoet.

Die belydeniskamp word gehou vanaf 9-14 Desember!

Verlof: DS Ben is met verlof 18—23 Desember 2017 Kantoor gesluit 25 Des—2 Januarie 2018 Ds Ben woon die Nasioanale Sinode by vanaf 9—19 Januarie 2018

Leef jou nuwe lewe!

Lees: Johannes 4:1-26

Teks: Johannes 4:23-24

Tema: Kom ons bou – in gees en waarheid. Dink nuut!

Sing:

Lof: Lied 184:1,3

By verootmoediging: Ps 40:4,5 (p 205)

Voor preek: Ps 80:1 (p 409 – 2001)Slot: Sb 2-2:1

Amen Sb 13-3

Ruildiens. Ds Attie Venter van Pretoria-Annlin sal hier die diens lei.

Page 2: Die Fontein - Kameeldrift · Die belydeniskamp word gehou vanaf 9-14 Desember! Verlof: DS Ben is met verlof 18—23 Desember 2017 Kantoor gesluit 25 Des—2 Januarie 2018 Ds Ben woon

Ons bely in Sondag 7 oor ons ware geloof

20 Vraag: Word al die mense dan weer deur Christus salig soos hulle deur Adam verlore gegaan

het?

Antwoord: Nee; ; maar slegs die wat deur 'n ware geloof in Hom ingelyf word en al sy weldade

aanneem.

21 Vraag: Wat is 'n ware geloof?

Antwoord: 'n Ware geloof is nie alleen 'n vasstaande kennis waardeur ek alles wat God in sy

Woord aan ons geopenbaar het vir waar aanvaar nie, maar ook 'n vaste vertroue wat die Heilige

Gees deur die evangelie in my hart werk, naamlik dat God nie net aan ander nie, maar ook aan

my uit loutere genade, slegs op grond van die verdienste van Christus, vergewing van sondes,

ewige geregtigheid en saligheid (f) geskenk het.

22 Vraag: Wat moet 'n Christen glo?

Antwoord: Alles wat in die evangelie aan ons beloof word (a) en wat die artikels van ons

algemene en ongetwyfelde Christelike geloof ons in hoofsaak leer

Wat gebeur vandag?

Genadeplaas-uitreik

Die diakonie en susters het vandag hulle jaarlikse gesamentlike Kersfunksie by

Genadeplaas. Daar word ‘n Kersdiens gehou, presente uitgedeel en lekker saam

geëet. Dankie vir almal wat deelgehad het aan die reëlings.

Die 60+ groep kuier vanmiddag saam vanaf 15h00 by die Le Roux´s in Lynnwood.

Daar word ´n skyfievertoning aangebied wat fokus op Job as ook verversings. Dankie

WIE IS ONS ?

Die Gereformeerde Kerk Kameeldrift verlig ons omgewing deur ‘n

Geesvervulde,

Christus-gesentreerde,

Evangelie-gedrewe,

Biddende kerk te wees

WAT DOEN ONS ?

• S Skrifgefundeerde aanbidding —> Ons diens aan God

• E Doelgerigte Evangeliebediening —> Ons diens in die wêreld

• L Toerustende Liefde —> Ons diens aan ander

• A Aanhoudende onderrig —> Ons diens aan mekaar

Page 3: Die Fontein - Kameeldrift · Die belydeniskamp word gehou vanaf 9-14 Desember! Verlof: DS Ben is met verlof 18—23 Desember 2017 Kantoor gesluit 25 Des—2 Januarie 2018 Ds Ben woon

SONDAE PREEKBEURTE:

10 Desember 2017

Oggendiens: 09h00 Prop Marnus Venter

Aanddiens: 18h30 Prop Marnus Venter

Diensbeurt: 3, 4

Teekskink: 15, 16

Kollekte: GKSA Jeugsorg

16 Desember 2017 NG Kerk -Kameeldrift

Oggendiens: 08h15 Dr Willem Pretorius

24 Desember 2017

Oggendiens: 09h00 Ds Ben Fourie

Aanddiens: 18h30 Ds Ben Fourie

Diensbeurt: 7, 8

Teekskink: 1, 2

Kollekte: GKSA Sustenstasiefonds

25 Desember 2017 Kersdag

Oggendiens: 09h00 Ds Ben Fourie

31 Desember 2017

Oggendiens: 09h00 Ds Ben Fourie

Aanddiens: 18h30 Ds Ben Fourie

Diensbeurt: 9, 10

Teekskink: 3, 4

Kollekte: Bystandsfonds vir Diakonie

17 Desember 2017

Oggendiens: 09h00 Ds Ben Fourie

Aanddiens: 18h30 Ds Anton Dednam

Diensbeurt: 5, 6

Teekskink: 17, 18

Kollekte: Instandhouding

07 Januarie 2018

Oggendiens: 09h00 Ds Ben Fourie

Aanddiens: 18h30 Ds Ben Fourie

Diensbeurt: 11, 12

Teekskink: 5, 6

Kollekte: Instandhouding

14 Januarie 2018

Oggendiens: 09h00 Ds Ben Fourie

Aanddiens: 18h30 Ds Ben Fourie

Diensbeurt: 13, 14

Teekskink: 7, 8

Kollekte: Emeritaatsfonds

Vir die wat met vakansie gaan, voorspoedige reis en geniet die welverdiende

rus!

Page 4: Die Fontein - Kameeldrift · Die belydeniskamp word gehou vanaf 9-14 Desember! Verlof: DS Ben is met verlof 18—23 Desember 2017 Kantoor gesluit 25 Des—2 Januarie 2018 Ds Ben woon

Langdurige lyding Rita Horn; Minke Labuschagne; Elize van Rooyen; Hennie Enslin; Daleen Venter

…Lief en Leed….van huis tot huis….

2

Ria van der Merwe is in die Steve Biko Hospitaal opgeneem vir behandeling.

Baie geluk aan Werner en Tanya Nel wat vandag hulle baba doop. Ook geluk oupa en ouma Roland en Ria Klingberg.

Baie geluk aan Jaco van der Walt en Tiaan Fick wat vandag in die diakensamp bevestig word.

‘n Geseënde feestyd aan almal!

Dankie aan elkeen vir jou insette, deelname en harde werk in 2017! Ons het baie gawes uit God

se hand ontvang waarmee ons kon woeker. Aan Hom al die eer daarvoor. Mag jy gekoester word

en omarm in genade deur die boodskap van Kerstyd. Mag die saamwees met familie vir jou

kosbaar wees. Lekker rus en ons bede is dat hierdie rus en die Blye Boodskap van die feesseisoen

ons weer nuwe asem en nuwe energie sal gee om 2018 DV met entoesiasme uit God se hand te

ontvang.

Mag ons almal steeds toeneem in geloof en groei in die LEEF van ons Nuwe LEWE

Dankie vir baie liefde

Ben en Susan vanuit die pastorie

Bring jou Gawe-projek

Dit werk so:

Lidmate bied ‘n gawe aan wat ander lidmate kan koop. Die lidmaat wat sy gawe aanbied, skenk dus net sy tyd

aan die fondsinsamelingsaksie. Wat moet jy doen?

1 Skryf op die lyste watter gawe jy kan aanbied.

2 Lidmate kan ook op ‘n ander vorm aandui as jy spesifiek behoefte het

3 As jy ‘n gawe wil koop,gaan jy elke Sondag jou betaling aan ‘n suster by die waentjie op die stoep doen

en ‘n kwitansie kry wat jy dan toon aan die persoon wat die gawe aanbied.

Page 5: Die Fontein - Kameeldrift · Die belydeniskamp word gehou vanaf 9-14 Desember! Verlof: DS Ben is met verlof 18—23 Desember 2017 Kantoor gesluit 25 Des—2 Januarie 2018 Ds Ben woon

Leef jou nuwe lewe – ‘n keur van tema’s van 2017

Teks: Efesiërs 4:22-24

Tema: Leef jou nuwe lewe soos God dit vir jou gun!

Teks: Klaagliedere 3:24

Tema: Die bron van my nuwe lewe – uit God gebore!

Teks: I Johannes 4:8

Tema: Die bron van my nuwe lewe – liefde uit God gebore!

Teks: Efesiërs 2:8

Tema: Innige verhouding: Christus in ons en ons in Christus deur geloof

Teks: I Petrus 1:22,23

Tema: Leef jou nuwe lewe deur egte liefde

Teks: Job 1:8

Tema: My geloof ... ’n nuwe-lewe uitdaging?

Teks: II Korintiërs 3:3

Tema: Net ‘n nuutgemaakte mens kan God liefhê!

Teks: II Konings 4:41

Tema: God bring wesensverandering

Teks: Jesaja 49:1-7

Tema: Net ‘n geroepe en toegeruste dissipel kan ander lei!

Teks: Markus 1:22,27

Tema: Verwonderd oor die Woord

Teks: Lukas 5:37,38

Tema: God se nuwe bedeling en jou nuwe lewe

Teks: Josua 14:12

Tema: Aanvaar nuwe uitdagings in die geloof op grond van God se beloftes

Teks: Psalm 111:2

Tema: Dink met nuwe vreugde oor die Here se werke!

Teks: Jesaja 60:7b

Tema: Die roem en prys van God se nuwe huis – nuwe identiteit

Teks: Hand 13:48

Tema: Elkeen wat op pad moet hoor, sal hoor – nuwe boodskap vir nuwe ore

Teks: Eksodus 31:2,3

Tema: Toegerus en geheilig vir die diens van die Here met nuwe vaardighede

Teks: Romeine 8:37

Tema:Danklied oor die nuwe troos van die gelowiges

Teks: Esegiël 37:4,9

Tema: Nuutmakende en geestelik-aktiewe lewe!

Teks: 2 Kronieke 34:21

Tema: My allerbeste opnuut luister na die Woord van die Here

Teks: Sagaria 4:10a

Tema: Groot dag van klein dingetjies - onbeskryflike genade vir die nuwe ek!

Teks: Hebreërs 12:11

Tema: Leef jou nuwe lewe met heiligheid

Teks: Filippense 2:12,13

Tema:Gereed vir nuwe,oorgegewe selfstandige diens aan die Here

Teks: Johannes 20:21

Tema: Na die donker breek die nuwe lig deur!

Teks: Handelinge 16:25

Tema: Singend, uitsing van my nuwe lewe!

Teks: Rigters 10:16

Tema:Die verlore seun van die Ou Testament

Teks: Johannes 20:19, 26

2 Korintiërs 2:12,14

Tema: Die opgestane Christus maak geslote deure oop – nuwe energie!

Page 6: Die Fontein - Kameeldrift · Die belydeniskamp word gehou vanaf 9-14 Desember! Verlof: DS Ben is met verlof 18—23 Desember 2017 Kantoor gesluit 25 Des—2 Januarie 2018 Ds Ben woon

VERJAARSDAE 3 Des 2017—20 Jan 2018

JANUARIE

CARLI VORSTER 01/01 071 492 0160

ADELLE LABUSCHAGNE 03/01 082 373 4447

SUE KRUGER 05/01

WARREN ALEXANDER 07/01 083 264 0707

JAN HORN 07/01 083 246 3190

ANTOINETTE MACLEAN 07/01 082 460 6431

WIAN HORN 07/01 078 517 9312

ROZAHN VAN BILJON 07/01 082 817 6630

MINA BUYS 08/01 083 559 8126

MIEMIE VD MERWE 15/01 083 253 7191

DOUW KRUGER 15/01 083 452 5029

ANNIE MARÉ 15/01

YOLANDI PEREIRA 16/01 082 572 5466

JAC MARAIS 16/01 082 412 7137

ARINA AUCAMP 16/01 0845551890

LEANE VAN WYK 20/01 082 372 2628

OLIVIER SLABBERT 20/01 079 494 7952

DESEMBER

HANTIE SCHUTTE 04/12 082 335 2827

LINDIE MARÉ 06/12

LOURENS AUCAMP 07/12 084 555 1890

BRONWIN GOUWS 07/12 083 284 3416

CHARLOTTE SCHUTTE 09/12 083 387 3381

WERNER NEL 09/12 083 656 2413

LIEZELDA DU PLESSIS 10/12

DAAN SMIT 10/12 082 9389 462

JOHNNY CHAMBERLAIN 10/12 082 339 3943

MARELIZE MARé 12/12 082 339 7144

GERHARD BOTHA 13/12 073 751 8070

CHRIS HOUGH 14/12 083 635 8503

LULU NAUDE 14/12 072 120 4504

CHARMAINE VD WESTHUIZEN 15/12 083 609 1203

JD SMIT 16/12 082 784 2010

LINA BUURKE 16/12 082 460 0140

RIANI ENGELBRECHT 17/12

ELEANOR ERASMUS 17/12 072 954 6609

NOLENE DE BEER 17/12 082 390 9488

SUSAN KRUGER 17/12 082 670 6862

MINETTE MALAN 17/12 060 960 5636

STOFFEL VD MERWE 18/12 083 377 7479

MAGTELD THERON 19/12 082 969 9909

DRIES JV VUUREN 21/12 083 305 2474

TOM MULLER 21/12 082 333 5887

MARINDA BRINK 22/12 082 333 4220

CHRIS SCHUTTE 25/12 082 873 4281

NELIE VD SCHYFF 27/12 082 841 4049

RUBEN ALEXANDER 28/12

NANDI KRUGER 29/12 082 432 0132

BAIE GELUK AAN JULLE!

Page 7: Die Fontein - Kameeldrift · Die belydeniskamp word gehou vanaf 9-14 Desember! Verlof: DS Ben is met verlof 18—23 Desember 2017 Kantoor gesluit 25 Des—2 Januarie 2018 Ds Ben woon

Nuttige inligting

Epos: [email protected]

Pastorie: (012) 819 1181

Kerkkantoor: (012) 819 1424

Tye: Dinsdag: 08:30—12:30

Donderdag: 08:30—12:30

Bankbesonderhede by ABSA

Geref Kerk Kameeldrift: (1430340154)

Diakonie: (1430280135)

Susters: (1430810088)

Fontein:

Stuur bydraes vir Die Fontein asb. in voor 09:00 op ‘n Donderdag.

Benita Malan: 082 573 0855

Epos: [email protected]

Kyk gerus na www.kameeldrift.co.za

6