5
’n KRIP OF ’n LOFLIED? LUK 2:1-14

n Krip of ’n Loflied

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: n Krip of ’n Loflied

’n KRIP OF ’n LOFLIED?

LUK 2:1-14

Page 2: n Krip of ’n Loflied

Die Saligmaker is gebore!

Hierdie tyd word gekenmerk deur vreugde en opgewondenheid

Jesus, the reason for the season!

Jesus, die oorsaak van ’n hemelse loflied

Wat is jou en my reaksie vanoggend op die geboorte van Jesus?

Page 3: n Krip of ’n Loflied

Hoe het die mense van Jesus se tyd reageer op Sy geboorte?

Luk 1:32 -33 Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word; en die Here God sal aan Hom die troon van sy vader Dawid gee, en Hy sal koning wees oor die huis van Jakob tot in ewigheid, en aan sy koninkryk sal daar geen einde wees nie.

Luk 2:7 en sy het haar eersgebore Seun gebaar en Hom toegedraai in doeke en Hom in die krip neergelê, omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie.

Page 4: n Krip of ’n Loflied

Is my optrede vandag ’n loflied of plaas dit Jesus in die krip?

Die aankoms van ’n baba bring baie voorbereiding

Wil jy Hom nie uit die krip haal en aanbid vir wie Hy is nie?

’n Krip of ’n Loflied?

Page 5: n Krip of ’n Loflied