8
Gebede van Moses, Hiskia en Jesus Inleidi ng

4 okt 2015 (gebedes van moses, hiskia, en jesus)

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 4 okt 2015 (gebedes van moses, hiskia, en jesus)

Gebede van Moses, Hiskia en Jesus

Inleiding

Page 2: 4 okt 2015 (gebedes van moses, hiskia, en jesus)

Moses – Eksodus 17:9 -169En Moses het aan Josua gesê: Kies vir ons manne en trek uit, veg teen Ámalek. Môre sal ek op die top van die heuwel staan met die staf van God in my hand. 10En Josua het gedoen soos Moses aan hom gesê het, om te veg teen Ámalek. Maar Moses, Aäron en Hur het op die top van die heuwel geklim..

Page 3: 4 okt 2015 (gebedes van moses, hiskia, en jesus)

11En telkens as Moses sy hand ophou, was Israel die sterkste; maar as hy sy hand laat sak, was Ámalek die sterkste.12Maar die hande van Moses het swaar geword; daarom het hulle ’n klip geneem en dit onder hom neergelê, dat hy daarop kon sit. En Aäron en Hur het sy hande ondersteun, die een duskant en die ander anderkant.

Moses – Eksodus 17:9 -16

Page 4: 4 okt 2015 (gebedes van moses, hiskia, en jesus)

So het sy hande dan vas gebly tot sononder. 13En Josua het Ámalek en sy volk met die skerpte van die swaard ’n neerlaag toegebring. 14Toe sê die Here vir Moses: Skrywe dit as ’n aandenking in ’n boek en prent dit Josua in, dat Ek die gedagtenis van Ámalek onder die hemel heeltemal sal uitdelg.

Moses – Eksodus 17:9 -16

Page 5: 4 okt 2015 (gebedes van moses, hiskia, en jesus)

15En Moses het ’n altaar gebou en dit genoem: Die Here is my banier. 16En hy het gesê: Waarlik, die hand op die troon van die Here! Oorlog het die Here teen Ámalek van geslag tot geslag.

Moses – Eksodus 17:9 -16

Page 6: 4 okt 2015 (gebedes van moses, hiskia, en jesus)

14En toe Hiskía die brief uit die hand van die boodskappers ontvang en dit gelees het, het hy opgegaan na die huis van die Here; en Hiskía het dit voor die aangesig van die Here uitgesprei.

Hiskia se gebed – 2 Konings 19:14

Page 7: 4 okt 2015 (gebedes van moses, hiskia, en jesus)

36 TOE kom Jesus met hulle in ’n plek met die naam van Getsémané, en Hy sê vir die dissipels: Sit hier onderwyl Ek daar gaan bid. 37En Hy neem Petrus en die twee seuns van Sebedéüs saam en begin bedroef en benoud word.

Jesus se gebed Matteus 26:36 - 39

Page 8: 4 okt 2015 (gebedes van moses, hiskia, en jesus)

38Toe sê Hy vir hulle: My siel is diep bedroef tot die dood toe; bly hier en waak saam met My. 39En Hy het ’n bietjie verder gegaan en op sy aangesig geval en gebid en gesê: My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker by My verbygaan; nogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil.

Jesus se gebed Matteus 26:36 - 39