6
ONSEKERHEID MAG NIE DIKTEER NIE Job 1:20-22, 2:9- 10

21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie

ONSEKERHEID MAG NIE DIKTEER NIE

Job 1:20-22, 2:9-10

Page 2: 21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie

Agtergrond

Ongelooflike reaksie

Job se vriendeJob 4:7-8 Bedink tog, wie het ooit onskuldig omgekom, en waar is opregtes verdelg? Volgens ek gesien het: Die wat

onreg ploeg en moeite saai, dié maai dit.

Job 18:5-7 Ja, die lig van die goddelose gaan dood, en die vlam van sy vuur bly nie flikker nie. Die lig in sy tent word

duisternis, en sy lamp bo hom gaan dood. Sy geweldige treë word ingekort, en sy eie plan gooi hom omver.

Page 3: 21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie

Job was op die verhoog vir die magte in die lug

Job se keuses

Onsekerheid het nie dikteer nie

Job 2:9 Toe sê sy vrou vir hom: Volhard jy nog in jou vroomheid? Seën God, en sterf!

Watter onsekerhede konfronteer jou?

Page 4: 21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie

Onsekerheid mag nie dikteer nie!

Job 2:10 Maar hy antwoord haar: Soos ‘n dwaas praat, praat jy! Die goeie sou ons van God aanneem, en nie ook die slegte aanneem nie? By dit alles het Job nie

gesondig met sy lippe nie.

Page 5: 21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
Page 6: 21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie