52
Welkom! 1 Samuel 18 Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid

1 Samuel 18.pptx

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 1 Samuel 18.pptx

Welkom!

1 Samuel 18

Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid

Page 2: 1 Samuel 18.pptx

God versamel ons en ons is bly!God versamel ons en ons is bly!

Vadersdag

• Fokus jou aandag• Spandeer tyd

Page 3: 1 Samuel 18.pptx

God versamel ons en ons is bly!God versamel ons en ons is bly!

Toetrede

Page 4: 1 Samuel 18.pptx

Sit

Page 5: 1 Samuel 18.pptx

God versamel ons en ons is bly!God versamel ons en ons is bly!

Votum en Seëngroet

Page 6: 1 Samuel 18.pptx

God versamel ons en ons is bly!God versamel ons en ons is bly!

Lofliedere

Page 7: 1 Samuel 18.pptx

SitSing in kanon

Groep I - middelblokGroep II - galleryGroep III - syblokke

Page 8: 1 Samuel 18.pptx

Staan

Page 9: 1 Samuel 18.pptx
Page 10: 1 Samuel 18.pptx
Page 11: 1 Samuel 18.pptx

God versamel ons en ons is bly!God versamel ons en ons is bly!

Toewyding

Page 12: 1 Samuel 18.pptx

Sit

Page 13: 1 Samuel 18.pptx
Page 14: 1 Samuel 18.pptx

God versamel ons en ons is bly!God versamel ons en ons is bly!

Geloofsbelydenis

• Ek glo in God die Vader, die Almagtige Skepper van hemel en aarde;

• en in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here;

• wat ontvang is van die Heilige Gees,• gebore uit die maagd Maria;• wat gely het onder Pontius Pilatus,

gekruisig , gesterf het en begrawe is• en ter helle neergedaal het,• wat op die derde dag weer opgestaan

het uit die dood;

Page 15: 1 Samuel 18.pptx

God versamel ons en ons is bly!God versamel ons en ons is bly!

Geloofsbelydenis

• wat opgevaar het na die hemel• en sit aan die regterhand van God, die

almagtige Vader,• vanwaar Hy sal kom om te oordeel, die

wat nog lewe en die wat reeds gesterf het.

• Ek glo in die Heilige Gees;• Ek glo aan een, heilige, algemene

Christelike kerk,

Page 16: 1 Samuel 18.pptx

God versamel ons en ons is bly!God versamel ons en ons is bly!

Geloofsbelydenis

• die gemeenskap van die heiliges;• die vergewing van sondes;• die opstanding van die vlees• en 'n ewige lewe.

Page 17: 1 Samuel 18.pptx

God versamel ons en ons is bly!God versamel ons en ons is bly!

Kindertyd

Page 18: 1 Samuel 18.pptx
Page 19: 1 Samuel 18.pptx
Page 20: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons luister

• 57Toe Dawid terugkom nadat hy die Filistyn verslaan het, het Abner hom gevat en voor Saul gebring met die kop van die Filistyn nog in sy hand. 58Saul het vir hom gevra: “Seun, wie se kind is jy?”

• “Die kind van u onderdaan Isai, uit Betlehem,” het Dawid geantwoord.

Page 21: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons luister

• 18 Nadat Dawid klaar met Saul gepraat het, het Jonatan baie geheg geraak aan Dawid en hom liefgekry soos homself. 2Dieselfde dag nog het Saul vir Dawid saamgevat huis toe en hom nie toegelaat om na sy pa se huis toe terug te gaan nie. 3Jonatan en Dawid het ’n verbond gesluit omdat Jonatan hom liefgekry het soos homself.

Page 22: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons luister

• 4Jonatan het die mantel wat hy aangehad het, uitgetrek en dit vir Dawid gegee, ook sy uitrusting, sy swaard, sy boog en sy gordel. 5Dawid het toe opgetrek teen elkeen teen wie Saul hom uitgestuur het. Hy was suksesvol, en Saul het hom oor die soldate aangestel. Die hele volk en Saul se amptenare het dit goedgevind.

Page 23: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons luister

•  10Die volgende dag het ’n boosaardige gees wat deur God gestuur is, vir Saul beetgepak, sodat hy in sy huis te kere gegaan het soos ’n waansinnige. Soos gewoonlik het Dawid op die lier gespeel. In die hand van Saul was daar ’n spies. 11Toe lig Saul die spies op en dink: ek gaan vir Dawid teen die muur vaspen.

Page 24: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons luister

• Maar Dawid het weggekoes, selfs twee maal. 12Saul het bang geword vir Dawid omdat die Here by hom was, maar die Here het vir Saul verlaat. 13Saul het daarna nie meer vir Dawid by hom laat bly nie en hom aangestel as hoof van ’n leërafdeling. Hy het in die oorlog as aanvoerder van die manskappe opgetree

Page 25: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons luister

• 14en in alles sukses behaal omdat die Here by hom was. 15Saul het opgemerk dat Dawid baie suksesvol was, en Saul was bang vir hom. 16Maar die hele Israel en Juda was lief vir Dawid, en hy het in die oorlog as hulle aanvoerder opgetree.

Page 26: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons luister

• Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid

Page 27: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons luister

• Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid

• Redes?

Page 28: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons luister

• Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid

• Redes?– Geveg met Goliat

Page 29: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons luister

• Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid

• Redes?– Geveg met Goliat– Jonatan se liefde vir Dawid

Page 30: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons luister

• Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid

• Redes?– Geveg met Goliat– Jonatan se liefde vir Dawid– Oorwinnings van Dawid

Page 31: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons luister

• Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid

• Redes?– Geveg met Goliat– Jonatan se liefde vir Dawid– Oorwinnings van Dawid– “omdat die Here by hom was”

Page 32: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons luister

• Wat leer ons uit Dawid se storie?

Page 33: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons luister

• Wat leer ons uit Dawid se storie?– Vrese werk verlammend

Page 34: 1 Samuel 18.pptx

• “Vrees het ’n groot skaduwee, alhoewel hyself maar klein is.”

Ruth Gendler

Page 35: 1 Samuel 18.pptx

• “Vrees maak die wolf groter as wat dit is.”

(Duitse spreekwoord)

Page 36: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons luister

• Wat leer ons uit Dawid se storie?– Vrese werk verlammend– Dawid het God raakgesien!

Page 37: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons luister

• Wat leer ons uit Dawid se storie?– Vrese werk verlammend– Dawid het God raakgesien!

• Hoe doen ons dit?

Page 38: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons luister

• Wat leer ons uit Dawid se storie?– Vrese werk verlammend– Dawid het God raakgesien!

• Hoe doen ons dit?– Vrees word getroef deur naby God te

lewe

Page 39: 1 Samuel 18.pptx

• “Moed is net vrees wat begin bid het.”

Anne Lamont

Page 40: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons luister

• Wat leer ons uit Dawid se storie?– Vrese werk verlammend– Dawid het God raakgesien!

• Hoe doen ons dit?– Vrees word getroef deur naby God te

lewe– Vrees word getroef deur jou visie op

God met ander te deel

Page 41: 1 Samuel 18.pptx

• “Hou jou vrese vir jouself, maar deel jou moed met ander.”

Robert Louis Stevenson

Page 42: 1 Samuel 18.pptx

• Gaan jy gevorm word deur jou vrese vir die Goliats van die lewe óf deur God?

Page 43: 1 Samuel 18.pptx

• Gaan jy gevorm word deur jou vrese vir die Goliats van die lewe óf deur God?

• Gaan jy op jou knieë leef, naby aan God, gefokus op God?

Page 44: 1 Samuel 18.pptx

• Gaan jy gevorm word deur jou vrese vir die Goliats van die lewe óf deur God?

• Gaan jy op jou knieë leef, naby aan God, gefokus op God?

• Gaan jy jou visie op God deel, en so moed eerder as vrees versprei in hierdie wêreld?

Page 45: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons bid

Page 46: 1 Samuel 18.pptx

God praat met onsGod praat met ons

Ons gee

Page 47: 1 Samuel 18.pptx

God stuur onsGod stuur ons

Ons antwoord

Page 48: 1 Samuel 18.pptx

Staan

Page 49: 1 Samuel 18.pptx
Page 50: 1 Samuel 18.pptx
Page 51: 1 Samuel 18.pptx

God stuur onsGod stuur ons

Seëngroet

Page 52: 1 Samuel 18.pptx