6
1 WILD LAND Junie / June 2014 JUNIE / JUNE 2014 | WILDLAND #0012 65 65 Jou laaste kans om ’n Steyr- Mannlicher geweer te wen! 66 Wildland is nou digitaal beskikbaar 28 Waarom jagters- verenigings? Teken in en WEN groot WILDLAND FIRST FOR THE HUNTER | EERSTE VIR DIE JAGTER SA R25,00 BTW Ing. / VAT Incl. Other Countries R21.93 Excl. TAX 30 Amper raak of amper mis? Die trofeë bynes Nikon laat jou dieper kyk Musgrave: Die boerseun is terug Forest ghosts By Boddington Spesiale afdeling - Jag in Noord-Wes 21 Wild&Warm jagtersresepteboek 9 772307 794005 06012

WildLand - June 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

This is a free sample of WildLand issue "June 2014" Download full version from: Apple App Store: https://itunes.apple.com/us/app/id829607519?mt=8&at=1l3v4mh Google Play Store: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.presspadapp.wildland Magazine Description: Established in March 2013,Produced by Andre Van Dyk, who retired after 13 years of service as editor of SA Hunter/Jagter. The product is aimed at the fast growing hunting market. Distributed to more that 2200 outlets nationwide. The Magazine is carefully constructed with a mix of: – Latest Product testing – Current Affairs and Reviews – Magnificent cinematography – Exploring of SA’s 15 000 hunting farms – Mouth Watering Game Recipes – Fully Bilingual content You can build your own iPad and Android app at http://presspadapp.com

Citation preview

Page 1: WildLand - June 2014

1 WILD LANDJunie / June 2014

JUNIE / JUNE 2014 | WILDLAND #001265

65Jou laaste kans om ’n Steyr- Mannlicher geweer te wen! 66

Wildland is nou digitaal beskikbaar28 Waarom jagters-

verenigings?

Teken in en WEN groot

WILDLANDF I R ST F OR T H E H U N T E R | E E R ST E V I R DI E JAG T E R

SA R25,00 BTW

Ing. / VAT Incl.O

ther Countries R21.93 Excl. TA

X

30

Amper raak of amper mis?

Die trofeë bynes

Nikon laat jou dieper

kyk

Musgrave:Die boerseun is terug

Forest ghostsBy Boddington

Spesiale afdeling -

Jag in Noord-Wes

21 Wild&Warm jagtersresepteboek

9772307794005

06012

Page 2: WildLand - June 2014

Z6(i) FAMILYPRECISION IN EVERY SITUATIONStalking. Mountain hunting. Moving hunt. Safari. Hide hunting. Every type of hunting is special, each of them appealing and exciting in their own way. You are equipped for any of these scenarios with the Z6(i). This masterpiece from SWAROVSKI OPTIK has revolutionised the way we use rifl e scopes. It has a 6x zoom, thereby ensuring an impressive fi eld of view at low magnifi cation, as well as enabling you to recognise all the key details at high magnifi cation. You can choose from eight different models, which all essentially combine uncompromising optics with all the necessary fi ne settings. Perfectly adapted and already tried and tested more than 100,000 times. When seconds are crucial – SWAROVSKI OPTIK.

SEE THE UNSEENWWW.SWAROVSKIOPTIK.COM

YOU CAN FIND OUR PRODUCTS AT EXCLUSIVE SPECIALIST RETAILERS AND ONLINE AT WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM

For your closest stockist, please contact Brad on 0861-005903

H21ND_SouthAfrica_A4_EN.indd 1 18.06.13 12:36

Page 3: WildLand - June 2014

3 WILD LANDJunie / June 2014

Indeks / IndexUit die heup uit / From the hip 04Internasionaal / Internasional 14Wat, Waar, Wanneer 16Die luiperds van Shayamanzi 30Jan de man: Kinderrubriek 50Jaggeleenthede 64

Musgrave: Die boerseun is terug 06Skietdag in Nurenberg 26Waarom jagtersverenigings? 28Aan die kant van bedreigde spesies 46Practical Cartridge Basics: 25-06 Rem 54Die trofeë bynes 58

The bushbuck by Craig Boddington 18 ‘n Koedoejag wat een van dáárdie oomblikke was 48Om ‘n jagter groot te maak 60Eerder amper raak as amper mis 62

Slim katrol 53Kyk dieper met Nikon 36Lig vir Afrika 66

18

37

06 Musgrave is die boerseun wat sy plek weer volstaan. Lees hoe hierdie eg Suid-Afrikaanse produk weer sy rug styf maak.

Craig Boddington is one of the world’s leading hunting journalists, he has vast experience in hunting bushbuck and other African species.

Die Noord-Wes Provinsie verdien amper die helfte van alle jaginkomste uit die buiteland. Dit is ook ‘n uitstekende jagbestemming vir Suid-Afrikaaners.

WILDLANDF I R ST F OR T H E H U N T E R | E E R ST E V I R DI E JAG T E R

© Kopiereg Wildland. Alle inhoud in hierdie publikasie is kopiereg beskerm. Alle regte voorbehou.© Copyright Wildland. All Content in this publication is copyright protected. all rights reserved. The Editor reserves the right to change or shorten articles and letters. The editor, publisher and editorial staff accept no responsibility for the content of articles as well as the content of advertisements.

Algemene navrae / General [email protected]

Drukker / PrinterConti [email protected]: 011 334 1484Adres / Address:Unit D7 Village Main Industrial Park51 - 61 Rosettenville RoadVillage MainJohannesburg

Verspei deur / Distributed by:Hazel Moyo T: 011 713 9322 [email protected] / Subscribers [email protected]: 082 455 8707

Member of/Lid van:

RUBRIEKE / COLUMNS

ARTIKELS / ARTICLES

JAGSTORIES / HUNTING STORIES

Jag in Noord-Wes 37SPESIALE SEKSIE / SPECIAL SECTION

PROMOSIE-ARTIKELS / PROMOTIONAL ARTICLES

KOMPETISIES / COMPETITIONSKyk wat het ek gejag – Wen ‘n Nikon verkyker 32Wen met Wildland - teken in en wen groot 65Facebook kompetisie 47

UIT DIE WINKEL / FROM THE SHOPSpesiale aanbod “Wild&Warm” Jagtersresepteboek 21Vadersdagmesse 29

RESEP / RECIPEEenpot ontbyt 44

Posadres / Postal addressPosbus 30541,Wonderboompoort, 0033Redaksionele / Editorial staffRedakteur / EditorAndré van [email protected]: 012 335 1140C: 082 455 8707Spesialisredakteur / Specialist editorDeon [email protected] / Layout artistQuentin NellAlgemene navrae / General inquiriesRika van Dyk of Joané van der Merwe T: 012 335 1140 C: 079 892 0023Bydraers / ContributersCobus ErasmusCraig BoddingtonDeon FurstenburgJaco ZeemanJan de ManJannie ParsonsPierre van der WaltRené PrinslooSchalk van der Merwe

“Like” Wildland op Facebook en staan ‘n kans om ‘n jagnaweek vir twee te WEN ter waarde van R10 000!

Sien bladsy 47 vir meer inligting

Foto: Mike Viljoen

www.facebook.com/wildlandmag

Z6(i) FAMILYPRECISION IN EVERY SITUATIONStalking. Mountain hunting. Moving hunt. Safari. Hide hunting. Every type of hunting is special, each of them appealing and exciting in their own way. You are equipped for any of these scenarios with the Z6(i). This masterpiece from SWAROVSKI OPTIK has revolutionised the way we use rifl e scopes. It has a 6x zoom, thereby ensuring an impressive fi eld of view at low magnifi cation, as well as enabling you to recognise all the key details at high magnifi cation. You can choose from eight different models, which all essentially combine uncompromising optics with all the necessary fi ne settings. Perfectly adapted and already tried and tested more than 100,000 times. When seconds are crucial – SWAROVSKI OPTIK.

SEE THE UNSEENWWW.SWAROVSKIOPTIK.COM

YOU CAN FIND OUR PRODUCTS AT EXCLUSIVE SPECIALIST RETAILERS AND ONLINE AT WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM

For your closest stockist, please contact Brad on 0861-005903

H21ND_SouthAfrica_A4_EN.indd 1 18.06.13 12:36

Page 4: WildLand - June 2014

4 WILD LAND Junie / June 2014

Uit die heup uit! From the hip!

André van Dyk by die Chobe bosbok wat hy in die Luangwa-vallei in Zambië gejag het.

Teken in op WILDLAND en staan ‘n kans om ‘n Steyr Mannlicher-geweer te WEN. Sien bl. 65SMS “Wildland” na 45633 om in te teken (R1,50 per SMS)

Subscribe to WILDLAND and stand a chance to WIN a Steyr-Mannlicher rifle. See p. 65 SMS “Wildland” to 45633 to subscribe (R1,50 per SMS)

“Like” Wildland op Facebook en staan ‘n kans om ‘n jagnaweek vir twee te WEN ter waarde van R10 000!www.facebook.com/wildlandmag

!Ons wil graag die mening van ons lesers kry en dit in ‘n briewekolom publiseer. Stuur asseblief jul briewe aan [email protected]

We want to publish the opinion of our readers. Please send your comments to [email protected]

en die Wildland-span

and the Wildland team

36

Straight shooting

Reguit skiet

Sien Bladsy 47 vir meer inligting

HuntEx was ‘n reuse sukses, dit het alle verwagtinge oortref en ek dink al die uitstallers sal saam met my stem dat dit uiters goed georganiseerd was. Mens kan nie anders as om vir Adriaan Woudstra en sy span geluk te wens met die hoogs suksesvolle skou nie. Ek dink dit is vinnig besig om meer en meer internasionale erkenning te geniet.

Vir WILDLAND was dit ‘n eerste poging by HuntEx in Midrand en die belangstelling was oorweldigend. Ek bedank elkeen wat van ons produkte aangeskaf het, maar veral vir die vriendelikheid en goeie wense wat ons van talle skougangers ontvang het, dit was werklik ‘n riem onder die hart om te sien hoeveel welwillendheid daar is teenoor WILDLAND.

Dit is Juniemaand en die 2014 jagseisoen is in volle gang. Geniet dit en maak die beste daarvan, want die jagseisoen is die beste tyd van die jaar en dié van 2014 sal mens net een keer ervaar – benut dit ten volle. Hou egter altyd die vuurwapenveiligheidsmaatreëls in gedagte en moet niks uit die natuur neem wat jy nie ten volle kan benut nie. Onthou die ou Engelse gesegde “A moment of madness can lead to a lifetime of sadness!”. Dit klind dalki na ‘n cliché, maar is baie ware woorde.

Ons intekenare kompetisie sluit aan die einde van Junie, so gebruik hiedie geleentheid om op WILDLAND in te teken en staan ‘n kans om ‘n Steyr-Mannlicher Pro-Hunter met ‘n Zeiss teleskoop te wen, die tweede prys is ‘n Bushnell teleskoop. Sien bladsy 65 vir meer inligting.

Ons splinternuwe jagtersresepteboek “Wild&Warm” is te koop by Safari&Outdoor en Wildman winkels, of bestel dit deur die pos (Sien bladsy 21). Die “Vadersdagmesse” wat ons bemark is ‘n “limited edition” en kom uit die stal van die wêrledbekende vervaardiger Muela. (Sien bladsy 29). Gebruik hierdie geleentheid om jou pa of man se hart bly te maak, jy gaan baie voordeel hieruit trek!

HuntEx was a huge success and it exceeded all expectations. Most of the exhibitors will agree with me that it was extremely well organised. We can only applaud Adriaan Woudstra and his team for a job very well done. I personally think that HuntEx is gaining more and more international exposure and accreditation.

It was the first time for WILDLAND to exhibit at the Midrand show and the warm reception we received was overwhelming. I thank everybody who purchased our products but the most rewarding factor was the well wishes we received from our readers. It is heart-warming to experience such goodwill.

Our subscribers competition ends on the 30thof June, so use this opportunity to subscribe to WILDLAND and stand a chance to win a Steyr-Mannlicher Pro Hunter rifle with a Zeiss telescope. The second prize is Bushnell telescope. See page 65 for more information.

It is June and the hunting season is in full swing. Enjoy it and make the most of it because the 2014 hunting season will only come along once. Firearm safety is of paramount importance and practise it at all times. Remember the old saying, “A moment of madness can lead to a lifetime of sadness!”. Though this might sound like a cliché, it is still very true. Never take something from nature which you cannot utilize to the fullest.

Our new recipe book for the hunter, “Wild&Warm”, is on sale at Safari &

Outdoor and Wildman shops, or you can order it directly from us (see page 21). Our “Fathers day” knives are a limited edition and are from the Muela stable, one of the world’s best known knife makers. (See page 29 for more info). Use this opportunity to “gain brownie points” with your dad or husband and you will definitely reap the benefits!

Page 5: WildLand - June 2014
Page 6: WildLand - June 2014

Vir daai 25 tree skote op groot goed was ek nog altyd goed genoeg en op die baan het ek darem gewoonlik die boonste helfte van die Big Bore uitslae gehaal. Hierdie slag was daar egter geen ander uitkoms nie; ek moes ‘n .25-06 Remington kaliber Musgrave Varminter Camo model op blesbokke op die grasvlaktes anderkant Ermelo gaan toets.

Die Varminter Camo is op ‘n VZ-24 Mauser aksie gebou wat eers deur ervare geweerbouers soos Gary Barnes en Richard Proudfoot onder hande geneem is. Die aksie is gepoleer en afgewerk en van ‘n in-huis veiligheidsknip en ‘n

Timney sneller voorsien voordat die Musgrave loop en kolf daarop gepas is.

Die veiligheidsknip sit aan die linkerkant van die grendelhuls, maar lig net tot kort onderkant die teleskoop op om die geweer te beveilig. Dit swaai nie reg oor soos wat op onveranderde Mauser K-98 gewere die geval is nie. Kom ons noem dit ‘n ‘laeprofiel’ veiligheidsknip. Anders as met ander laeprofiel knippe wat mens teëkom is die hoeke van die Musgrave laeprofiel veiligheidsknip effe gerond. Dit is nie net baie mooier as die gewone knippe nie, maar steek jou nie in die rug as die geweer oor jou skouer

is nie. Dis ‘n klein, maar uiters positiewe verandering.

Daar is min te vertel oor Mauser aksies wat nie al voorheen gesê is nie en ek loop die risiko om lesers te verveel as ek oor die aksie se tegniese aspekte uitbrei. Dus gaan ek dit nie doen nie. Ek moet egter meld dat daar ‘n paar aandagtrekkers op die Musgrave is.

Die eerste is die Musgrave kenteken wat op die buitekant van die uittrekker aangebring word en in die uitwerp poort sigbaar is. Dis subtiel, stylvol en pragtig.

Die tweede is die kolf. Dis van gelamineerde hout in drie kleuropsies;

Musgrave Varminter – ‘n Boerseun se welkom terugkeerElke nou en dan word 'n mens met nuwe dinge gekonfronteer. Ek is ‘n bosjagter en ‘n lang skoot is vir my 75 treë, want ek is nie skaam vir bekruip nie. Ek het my ook nog nooit daarop geroem dat ek klein groeperings in die verte kan skiet nie.Dit is‘n faset van my jagvermoeëns wat ek nog nooit ontwikkel het nie. Selfs vir my 75 tree skote was daar darem altyd ‘n stam of tak waaroor ek my stewiger kon staanmaak.

6 Junie / June 2014WILD LAND