Upload
others
View
3
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
6 O
kt
ob
er
2019
09:00 Oggenddiens
Dr. Lodewyk Sutton Teks: Psalm 70 en 71
Bevestiging van Bestuursraadlede.
18:00 Centre of Faith Volgende Sondag:
09:00 Retief Botha
18:00 Centre of Faith
Deurkollekte: Centre of Faith
Deurkollekte: Musiekbediening
Eredienste word direk op Youtube ge‘stream’ en kan ook later daar onder Geloofsentrum Universitas se video’s gekyk word.
Identiteit: Ons is ’n inklusiewe geloofsentrum wat biddend daarna
streef om die Woord van God volgens Skrifbeginsels eietyds en suiwer aan gelowiges met verskillende
spiritualiteitsbehoeftes te bedien. So kom die Koninkryk deur Woord en Heilige Gees vir almal.
Unikids: Zilke Mahabeer
Welkom tuis!
Kuier jy vanoggend by ons?
Baie welkom! Nuwe geloofsfamilies wat by die gemeente
hier wil inskakel, kan die Gasvryheidsbediening met die
goue hoedjies onder die Koinonia-afdak ontmoet vir meer
inligting en enige vrae.
Kom drink gerus ’n koppie koffie/tee!
Preke is ook op die webwerf
Tiendemaand-insameling:
“Ons vertrou die Here om die kruike te vul tot by
R600 000.”
Hierdie week is R155 450 ingesamel.
Koevertjies word by die deure uitgedeel. Daar is ook
koevertjies in die voorportaal.
Siekes en meelewing
Stel ons asseblief in kennis, indien daar enige lidmate siek, of in die hospitaal is. (Die hospitale
stuur nie meer vir ons die naamlyste nie, omdat hulle kragtens die wetgewing op die beskerming
van persoonlike inligting, dit nie mag beskikbaar stel nie.)
Die volgende siekes het onder ons aandag gekom en ons bid hul spoedige herstel toe.
Morné van Wyk, (Elisha 0827486742) (ma)
Valerie van Zyl, Stellenryk 65, Tel 0822024290.
Annatjie Killian, Arcadia 40, Tel 0833799135.
Jannie Nothnagel, Paul Krugerlaan 115B, Tel 0828969358.
Oorlede: Tillie Botha (0736201999) se suster.
Letitia Jordaan (0845143329) se moeder.
KA
NT
OO
RIN
LIG
TIN
G Dankoffers
Bankbesonderhede vir Internetbetalings: Absa Brandwag. Rek no.1570580066. Tak 632005 Verwysing: Naam en Dankoffer
Tjeks moet asseblief uitgemaak word aan Geloofsentrum Universitas.
Tel: 051 522 4911
E-pos: [email protected]
Web www.universitasng.co.za
Helpmekaar
VAKATURE: FASILITEITSBESTUURDER (KOSTER) BY DIE GELOOFSENTRUM
UNIVERSITAS, BLOEMFONTEIN
Aansoeke word voor 21 Oktober 2019 ingewag vir die aanstelling van ‘n Fasiliteits-bestuurder op 1 Januarie 2020 in ‘n dinamiese geloofsomgewing. Dit behels basiese kosterswerk, bestuur van lokale en verhurings, sekuriteit, hulp met bedienings en instandhouding. Kantoorure: Maandae tot Vrydae vanaf 08:00 tot 13:30, (na ure met verskeie take help en Sondag diens verrig by eredienste. Die ideale kan-didaat beskik oor die vermoe om goeie verhoudings te handhaaf, oor rybewys en eie vervoer. Moet bereid wees om ongereelde ure diens te lewer by funksies (soos nodig) en op bystand te wees vir kontak persoon vir die sekuriteitsalarm. Die kandidaat moet oor vaardighede beskik om basiese onderhoud van die geboue te hanteer. Minimum 2 kontakbare referente. Volledige CV of navrae aan: “Die Voorsitter” by e-pos [email protected] Indien u teen 31 Oktober 2019 nie gekontak is nie, aanvaar asseblief u aansoek as onsuksesvol.
Country Inn & Cabin is opsoek na studente of matrikulante om skofte te werk by die gastehuis. Enige belangstellendes kan ons kontak op epos adres [email protected].
13 Oktober 2019
11:30
Bespreek jou en jou vriende se plek op die lys in die voorportaal of skakel Elmien
by 0515224911.
Die koste is R100 pp - kinders 6-12 jr R50. (Dit moet asseblief vooraf betaal word.)
(Laaste besprekings: Maandag 7 Oktober)
Skenkings benodig:
Ons het nog ± 15 slaaie, brode en roomys (2L) nodig. Skryf jou naam op die lys in
die voorportaal as jy vir ons iets kan skenk. Baie dankie!!
Baie dankie vir al die braaiers wat bereid is om te help met die braai. James Wille
(083 2299 542) sal met julle met ’n whatsapp-groep kommunikeer. Skakel hom
gerus vir enige navrae.
Bring saam: Alle eetgerei en voorkeur-drinkgoed.
Daar sal ‘n waterglybaan wees vir die kinders.
Skoenboksprojek: Kersfees
Dit is weer tyd vir ons skoenboksprojek wat die volgende behels: Ons maak ’n mooi oorgetrekte skoenboks vol met bederf items vir minderbevoorregtes met o.a. koekies, seep, tandepasta, borsels, sokkies, ens. Ons beoog om vir +-60 mense (mans en vroue) van so ’n boks te voorsien. Die bokse moet asseblief nie later as middel November by my of die kerkkantoor afgegee word, sodat dit versprei kan word na Yade- en Athaliahuise, asook onder die haweloses. Belangstellendes kan my kontak sodat ek ’n whatsapp-groep kan opstel waarmee ons besonderhede deurgee. Baie dankie. Ek maak staat op julle.
Annette Raath (0832357659)
Kalender 2020: Tydens ’n Bestuursraadvergadering is daar besin oor die effek-tiwiteit en koste implikasie van die kerk-kalenders. Dit kos die ge-meente baie geld en dit blyk dat baie mense nie die kalender wat uitgedeel word, gebruik nie. Die kalender is ook beskikbaar op die gemeente se webwerf en sosiale platvorms terwyl die weeklikse program op die afkondigingsblaadjie verskyn. Die Bestuursraad het daarom besluit om kalenders voortaan op aanvraag te druk en beskikbaar te stel.
Skryf asseblief jou naam op die lys wat in die voorportaal op die tafel lê, as jy ‘n kalender wil bestel. Die afsnydatum is 30 Oktober 2019.
Bestuursraadlede wat bevestig word:
Ouderlinge: Diakens:
Anton Viljoen Annelize van der Merwe
Cloete J van Vuuren Mathys Labuschagne
Dawie Truter
Dorette du Toit (verskoning)
Francois Tolmie
Herman Botha
Japie Marais
Johan Goosen
Johannes Theron
Johannes van der Westhuizen
Karn Botha
Louis Myburgh
Maryke Labuschagne
Michael Coomans
Minette du Preez
Renaldo Meyer
Ruben Gouws (verskoning)
Zedré Matthysen