8
Gr. 3 Huiswerk vir Week 8 (18-21 Mei) Maandag : Wiskunde: bl 119 en 120 X6 en ÷6 woordprobleme (bl onderaan ) Afrikaans: Bl 116 en 117 Sw en hfw bl 16 5 sinne Engels: Pg 67 Dolch words pg 16 * Say the alphabet in English Skrif: Skryf 10 sinne in lopende skrif, uit jou Afrikaanse aanvullende leesboek, in jou lyntjiesboek. Lees: Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels Dinsdag: Wiskunde: bl 121 en 122 X6 en ÷6 woordprobleme Afrikaans: Bl 118 en 119 Sw en hfw bl 16 Engels: Pg 68 Dolch words pg 16 5 sentences *Say the alphabet in English Lees: Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels Woensdag: Wiskunde: bl 123 en 124 X6 en ÷6 woordprobleme Afrikaans: Bl 120 en 121 Sw en hfw bl 16 Skrif: Skryf 10 sinne in lopende skrif, uit jou Engelse aanvullende leesboek, in jou lyntjiesboek.

laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-3-Huiswerk-18-21-Mei.docx · Web viewword MAANDAG1. Natal het 14 punte in 'n rugbywedstryd. As hulle nog 6 punte aanteken,

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-3-Huiswerk-18-21-Mei.docx · Web viewword MAANDAG1. Natal het 14 punte in 'n rugbywedstryd. As hulle nog 6 punte aanteken,

Gr. 3 Huiswerk vir Week 8 (18-21 Mei)

Maandag :

Wiskunde: bl 119 en 120 X6 en ÷6 woordprobleme (bl onderaan )

Afrikaans: Bl 116 en 117 Sw en hfw bl 16

5 sinne

Engels: Pg 67 Dolch words pg 16 * Say the alphabet in English

Skrif: Skryf 10 sinne in lopende skrif, uit jou Afrikaanse aanvullende leesboek, in jou lyntjiesboek.

Lees: Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels

Dinsdag:

Wiskunde: bl 121 en 122 X6 en ÷6 woordprobleme

Afrikaans: Bl 118 en 119 Sw en hfw bl 16

Engels: Pg 68 Dolch words pg 16

5 sentences *Say the alphabet in English

Lees: Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels

Woensdag:

Wiskunde: bl 123 en 124 X6 en ÷6 woordprobleme

Afrikaans: Bl 120 en 121 Sw en hfw bl 16

Skrif: Skryf 10 sinne in lopende skrif, uit jou Engelse aanvullende leesboek, in jou lyntjiesboek.

Engels: Pg 69 Dolch words pg 16 * Say the alphabet in EnglishLees: Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels

Donderdag: Wiskunde: bl 125 en 126 X6 en ÷6 woordproblemeAfrikaans: Bl 122 en 123 Sw en hfw bl 16

Engels: Pg 70 Dolch words pg 16 * Say the alphabet in EnglishLees: Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels

Page 2: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-3-Huiswerk-18-21-Mei.docx · Web viewword MAANDAG1. Natal het 14 punte in 'n rugbywedstryd. As hulle nog 6 punte aanteken,

GRAAD 3 WOORDPROBLEMEWeek 8

*Hierdie werk kan in die blokkies of lyntjiesboeke gedoen word

MAANDAG1. Natal het 14 punte in 'n rugbywedstryd. As hulle nog 6 punte aanteken, sal dit net soveel soos Grens se punte wees. Hoeveel punte het Grens?2. Die winkelier het 'n rak vol blikkies konfyt. Hy verkoop 14 blikkies. Nou is daar nog 28 blikkies oor. Hoeveel blikkies het hy op sy rak gehad?3. Pa het 72 spykers. Hy gebruik 'n aantal om 'n tafel te maak . Nou het hy 5 oor. Hoeveel het Pa gebruik?

DINSDAG1. Die bakker het 109 brode gebak. Hy verkoop 29 brode. Hoeveel brode bly oor?2 . Daar staan 9 fietse voor die skool. Hoeveel wiele het die fietse altesaam?3. Tannie Karin bak 9 koeke. Op elke koek sit sy 3 kersies. Hoeveel kersies gebruik sy?

WOENSDAG1. Brenda het 11 maats en sy gee vir elkeen 3 lekkers. Hoeveel lekkers het sy altesaam uitgedeel?2. Peet het R30. Hy koop 5 boeke. Hoeveel kos een boek as elke boek ewe veel gekos het?3. Frikkie stap 2 km in 'n uur. Hoeveel km sal hy in 12 ure stap?

DONDERDAG1. Pa het 'n aantal beeste op die plaas. Hy koop nog 25 beeste op die veiling. Nou het hy 71 beeste. Hoeveel beeste het Pa eers gehad?2. 'n Skooljaar bestaan uit 'n aantal weke. Sestien weke is reeds verby en daar is nog 26 weke oor. Uit hoeveel weke bestaan 'n skooljaar?3. Die motor se tenk het 'n paar liter brandstof in. By die vulstasie word nog 31 liter ingetap om die tenk te vul. Nou is daar 52 liter brandstof in die tenk. Hoeveel brandstof was daar eers in die tenk?

Page 3: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-3-Huiswerk-18-21-Mei.docx · Web viewword MAANDAG1. Natal het 14 punte in 'n rugbywedstryd. As hulle nog 6 punte aanteken,
Page 4: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-3-Huiswerk-18-21-Mei.docx · Web viewword MAANDAG1. Natal het 14 punte in 'n rugbywedstryd. As hulle nog 6 punte aanteken,

*Hierdie werk moet slegs bespreek en mondeling met leerders gedoen word

Page 5: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-3-Huiswerk-18-21-Mei.docx · Web viewword MAANDAG1. Natal het 14 punte in 'n rugbywedstryd. As hulle nog 6 punte aanteken,
Page 6: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-3-Huiswerk-18-21-Mei.docx · Web viewword MAANDAG1. Natal het 14 punte in 'n rugbywedstryd. As hulle nog 6 punte aanteken,

Vir die wat kan en wil gaan luister na hulle Engelse klanke op youtube. Nie verpligtendhttps://youtu.be/vwxNBQnhRr

Page 7: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-3-Huiswerk-18-21-Mei.docx · Web viewword MAANDAG1. Natal het 14 punte in 'n rugbywedstryd. As hulle nog 6 punte aanteken,