5
LAERSKOOL KRUINSIG SOSIALE WETENSKAP GR.7 GEOGRAFIE / AARDRYKSKUNDE WEEK 9 8 Junie – 12 Junie KWARTAAL 2 VULKANE, AARDBEWINGS EN OORSTROMINGS Teorie: Kollig op Sosiale Wetenskap. Eenheid 4: Oorstromings Bl. 38 - 39 Hierdie week is die laaste week wat ons enige werk moet doen voor dat ons begin met hersiening. Daar is 2 werkkaarte Werkkaart . 1) Bl. 38 Aktiwiteit. 2.8 Inpakvermindering van Oorstromings. (10) 2) Bl. 39 Aktiwiteit. 2.9 Die 2008 oorstroming in Kaapstad. (10),

laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/Gr.-7... · Web viewBl. 3 8 - 3 9 Hierdie week is die laaste week wat ons enige werk moet doen voor dat ons

  • Upload
    others

  • View
    7

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/Gr.-7... · Web viewBl. 3 8 - 3 9 Hierdie week is die laaste week wat ons enige werk moet doen voor dat ons

LAERSKOOL KRUINSIGSOSIALE WETENSKAP

GR.7GEOGRAFIE / AARDRYKSKUNDE

WEEK 98 Junie – 12 Junie

KWARTAAL 2VULKANE, AARDBEWINGS EN OORSTROMINGS

Teorie:Kollig op Sosiale Wetenskap.Eenheid 4: Oorstromings Bl. 38 - 39Hierdie week is die laaste week wat ons enige werk moet doen voor dat ons begin met hersiening.Daar is 2 werkkaarte Werkkaart.

1) Bl. 38 Aktiwiteit. 2.8 Inpakvermindering van Oorstromings. (10)2) Bl. 39 Aktiwiteit. 2.9 Die 2008 oorstroming in Kaapstad. (10),

Page 2: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/Gr.-7... · Web viewBl. 3 8 - 3 9 Hierdie week is die laaste week wat ons enige werk moet doen voor dat ons
Page 3: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/Gr.-7... · Web viewBl. 3 8 - 3 9 Hierdie week is die laaste week wat ons enige werk moet doen voor dat ons
Page 4: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/Gr.-7... · Web viewBl. 3 8 - 3 9 Hierdie week is die laaste week wat ons enige werk moet doen voor dat ons

Aktiwiteit. 2.8. Impakvermidering van Oorstromings (Memo)

1. Die water is vuil en kan siektes dra.Skerp voorwerpe kan onder die water weggesteek wees.Kinders kan verdrink (2)

(Enig van 2 van bogenoemde 2 vir 2 punte)

2. (Enig van 4 van onder genoemde 7 vir 8 punte) Maak seker dat vleilande beskerm word om water te absorbeer Daar moet genoeg groengordelgebiede wees sodat water in die

grond kan wegsypel. Stormwaterdreine moet gebou word en vry van rommel en

plantegroei gehou word. Inwoners moenie toegelaat word om huise te bou op plekke wat

bekend is vir oorstromings nie. Huise moet op hoër grond gebou word. Vore moet gegrawe word om water weg te lei van huise af. ‘n Goeie kommunikasienetwerk moet daargestel word om

inwoners bestyds waarskuwing te gee as daar oorstromingsrisiko bestaan. (4x2=8)

Totaal 10Aktiwiteit. 2.9. Die 2008 oorstromings in Kaapstad (Memo)

1. Duisende mense moes hulle huise verlaat a.g.v. oorstromings. (2)2. Dit is geleë op ‘n laagliggende plat stuk grond en water het nêrens om

weg te loop nie. (2)3. ‘n Damwal in die gebied het ineengestort en die pad oorstroom. (2)4. Verkeersligte werk nie, paai is oorstroom, brϋe is weggespoel, paaie het

ingesak en slaggate is veroorsaak. (2)5. Hulle het skuiling en warm maaltye in gemeenskapsale ontvang. (2)

Totaal 10