4
Waar staan ons met alkohol en gesondheid? Prof MaritHa Kotze Dr David van Velden Departement Patologie Departement Patologie Universiteit van Universiteit van Stellenbosch & Stollenbosch Gknowmix (Edms.) Bpk. www.gknowmix.com Mediese perspektiewe oor die gebruik van alkohol in die sper- vuur Die gesondheidsvoordele en -nadele van alkoholgebruik, het weer in die mediese literatuur onder die spervuur gekom nadat daar onlangs in vooraanstaande mediese tydskrifte (De Leon, 2010) kommer uitgespreek is oor die aanbeveling in die pas vrygestelde Amerikaanse Dieetriglyne (www.dietaryguidelines.gov ) dat matige alkoholverbruik 'n bydrae kan lewer tot beter gesondheid. Navorsing gedoen gedurende die afgelope 10 jaar het baie nuwe perspektiewe na yore gebring wat meer hg werp op die poten- siële voor- en nadele van matige alkoholgebruik op die mens se gesondheid (Di Castelnuovo et at., 2010). Navorsing in Suid-Afrika het 'n betekenisvolle bydrae gemaak in hierdie verband deur die belang van genetiese merkers te be- klemtoon waarvoor getoets kan word om individue uit te sonder wat dalk nie voordele sal kan kry met matige alkoholgebruik nie Jan Velden et at., 2007). Sosio-politiese agtergrond Aangesien daar geen twyfel bestaan oor die ernstige negatiewe sosio-ekonomiese gevolge van alkoholmisbruik nie, is daar wêreldwyd politieke druk op beleidmakers om alkohol uit te sonder as die oorsaak van geweldsmisdade, motorongelukke, verdrinking, beserings as gevolg van mense wat val, borskanker en ander ernstige siektes wat toegeskryf kan word aan oormatige alkoholgebruik. Daar is dus druk van politiese aard om alkohol- verbruik aan bande te IS en selfs te verbied. Daar is geen twyfel dat alkohol in oormaat, en asetaldehied, die afbraakproduk van alkohol, giftig is vir die liggaam voordat dit verder afgebreek word in koolsuurgas en water nie. Asetaldehied is toksies vir die hg- gaam, en in gesonde mense word dit vinnig geoksideer tot skade- lose aldehied. Mense wat eon of meer van die iso-ensiome van aldehied dehidrogenase kort (in 50% van Japannese, en moontlik ander Suid-Asiatiese mense, maar selde onder Kaukasiers), ondervind onaangename newe-effekte soos hoofpyn, naarheid, warm gloede en hartkloppings as gevoig van die akkumulasie van asetaldehied. Tekorte van iso-ensieme van aldehied dehidroge- nase kan opgespoor word met genetiese toetse. Die doel van mediese navorsing oor alkohol is om te bepaal wafter dosis van etielalkohol toksies is en selfs kanker kan veroorsaak, en watter persone glad nie alkohol mag gebruik in enige dosering onder enige omstandighede nie. Verder is dit ons ems om veilige riglyne te verskaf aan die algemene publiek vir die gebruik van enige alkohohiese drank wat gesondheidsvoordele mag inhou vir mense waar daar geen teenaanwising is vir die gebruik van ahkohol nie. Wyn en ander spiritualiee word beskou as deel van die dieet en 'n genotvolle en gesonde leefstyl, en dit is belangrik dat daar voort- durend navorsing gedoen sal word om die voor- en nadele van hierdie gevestigde gewoonte vas te stel, Daar is eenstemmigheid dat alkoholverbruik beperk moet word onder mense wat swaar masjinerie beheer by die werkplek, en wanneer mense motor bestuur. Daar is mense wat glad nie enige vorm van alkohol mag gebruik nie, soos byvoorbeeld mense wat verslaaf was aan middels of alkohol, sekere mense met ernstige siektes, jong kinders, gedurende swangerskap en mense met morele en geloofsbesware om alkohol te gebruik. Daar kan dus nooit 'n algemene aanbeveling wees vir alle mense om alkohol te gebruik nie. Dit is belangrik om te weet dat verskeie voedingstowwe 5005 byvoorbeeld vitamiene ook giftig kan wees wanneer dit in oor - maat ingeneem word, en dat medikasie erge newe-effekte en selfs die dood tot gevolg kan he as dit weens genetiese variasie nie optimaal gemetaboliseer kan word nie. Alkohol is geen uit- sondering in hierdie verband nie, en die bevinding dat matige alkoholverbruik voordelig is, en geen alkohol en 'n oormaat alkohol nadehige gevolge vir die gesondheid inhou, is al deur verskeie publikasies geboekstaaf. Die belang van navorsing Gelukkig is mense wat glad nie alkohol kan metaboliseer nie, en aan siektes ly waar die gebruik van alkohol verbied moet word, in die minderheid. Die algemene pubhiek het die reg om te weet wat die mediese wetenskap se oor die potensiële voor- en nadele van alkoholgebruik. Dokters moet dus in staat gestel word om op individuele vlak aanbevelings te kan maak vir pasiënte vir die veilige gebruik van alkohol aan die hand van sekere omgewingsfaktore gerugsteun deur biochemiese toetse en in sommige gevalle die genetiese bloudruk wat eie is aan elke persoon. Voortgesette navorsing op hierdie gebied lei tot meer kennis oor die interaksie tussen genetiese en omgewingsfaktore wat in sekere kombinasies tot die ontwikkeling van siektes kan lei. Deur die omgewingsfaktore wat inwerk op die genetiese variasie te identifiseer tesame met die geneprofiele kan voor- komende behandeling op individuele vlak beplan word. Die 2010 Dieetriglyne vir die VSA wat offisleel bekendgestel is op 31 Januarie 2011 (www.dietaryguidelines.gov ), is gebaseer op die beste beskikbare wetenskaplike bewyse, en stel dit onomwonde dat wanneer alkohol gebruik word, dit matig moet wees: tot en met een drankie (14 g) per dag vir vrouens, en op tot twee drankies (28 g) vir mans, en slegs vir volwassenes bo die weftige ouderdom vir alkoholverbruik. Daar word erken dat matige alkoholgebruik veral voordele inhou vir die voorkoming van kardiovaskulSre siektes. Hartsiektes bhy nog een van die belangrikste oorsake van dood in WynLand . Oktober• 2011

Waar staan ons met alkohol en gesondheid? · Waar staan ons met alkohol en gesondheid? Prof MaritHa Kotze Dr David van Velden Departement Patologie Departement Patologie Universiteit

  • Upload
    ledien

  • View
    221

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Waar staan ons met alkohol en gesondheid? · Waar staan ons met alkohol en gesondheid? Prof MaritHa Kotze Dr David van Velden Departement Patologie Departement Patologie Universiteit

Waar staan ons met alkohol en gesondheid?

Prof MaritHa Kotze Dr David van Velden Departement Patologie Departement Patologie

Universiteit van Universiteit van Stellenbosch & Stollenbosch

Gknowmix (Edms.) Bpk. www.gknowmix.com

Mediese perspektiewe oor die gebruik van alkohol in die sper-vuur

Die gesondheidsvoordele en -nadele van alkoholgebruik, het weer in die mediese literatuur onder die spervuur gekom nadat daar onlangs in vooraanstaande mediese tydskrifte (De Leon, 2010) kommer uitgespreek is oor die aanbeveling in die pas vrygestelde Amerikaanse Dieetriglyne (www.dietaryguidelines.gov ) dat matige alkoholverbruik 'n bydrae kan lewer tot beter gesondheid.

Navorsing gedoen gedurende die afgelope 10 jaar het baie nuwe perspektiewe na yore gebring wat meer hg werp op die poten-siële voor- en nadele van matige alkoholgebruik op die mens se gesondheid (Di Castelnuovo et at., 2010).

Navorsing in Suid-Afrika het 'n betekenisvolle bydrae gemaak in hierdie verband deur die belang van genetiese merkers te be-klemtoon waarvoor getoets kan word om individue uit te sonder wat dalk nie voordele sal kan kry met matige alkoholgebruik nie Jan Velden et at., 2007).

Sosio-politiese agtergrond

Aangesien daar geen twyfel bestaan oor die ernstige negatiewe sosio-ekonomiese gevolge van alkoholmisbruik nie, is daar wêreldwyd politieke druk op beleidmakers om alkohol uit te sonder as die oorsaak van geweldsmisdade, motorongelukke, verdrinking, beserings as gevolg van mense wat val, borskanker en ander ernstige siektes wat toegeskryf kan word aan oormatige alkoholgebruik. Daar is dus druk van politiese aard om alkohol-verbruik aan bande te IS en selfs te verbied. Daar is geen twyfel dat alkohol in oormaat, en asetaldehied, die afbraakproduk van alkohol, giftig is vir die liggaam voordat dit verder afgebreek word in koolsuurgas en water nie. Asetaldehied is toksies vir die hg-gaam, en in gesonde mense word dit vinnig geoksideer tot skade-lose aldehied. Mense wat eon of meer van die iso-ensiome van aldehied dehidrogenase kort (in 50% van Japannese, en moontlik ander Suid-Asiatiese mense, maar selde onder Kaukasiers), ondervind onaangename newe-effekte soos hoofpyn, naarheid, warm gloede en hartkloppings as gevoig van die akkumulasie van asetaldehied. Tekorte van iso-ensieme van aldehied dehidroge-nase kan opgespoor word met genetiese toetse.

Die doel van mediese navorsing oor alkohol is om te bepaal wafter dosis van etielalkohol toksies is en selfs kanker kan veroorsaak, en watter persone glad nie alkohol mag gebruik in enige dosering onder enige omstandighede nie. Verder is dit ons ems om veilige riglyne te verskaf aan die algemene publiek vir die gebruik van enige alkohohiese drank wat gesondheidsvoordele mag inhou vir mense waar daar geen teenaanwising is vir die gebruik van ahkohol nie. Wyn en ander spiritualiee word beskou as deel van die dieet en 'n

genotvolle en gesonde leefstyl, en dit is belangrik dat daar voort-durend navorsing gedoen sal word om die voor- en nadele van hierdie gevestigde gewoonte vas te stel,

Daar is eenstemmigheid dat alkoholverbruik beperk moet word onder mense wat swaar masjinerie beheer by die werkplek, en wanneer mense motor bestuur. Daar is mense wat glad nie enige vorm van alkohol mag gebruik nie, soos byvoorbeeld mense wat verslaaf was aan middels of alkohol, sekere mense met ernstige siektes, jong kinders, gedurende swangerskap en mense met morele en geloofsbesware om alkohol te gebruik. Daar kan dus nooit 'n algemene aanbeveling wees vir alle mense om alkohol te gebruik nie.

Dit is belangrik om te weet dat verskeie voedingstowwe 5005

byvoorbeeld vitamiene ook giftig kan wees wanneer dit in oor -maat ingeneem word, en dat medikasie erge newe-effekte en selfs die dood tot gevolg kan he as dit weens genetiese variasie nie optimaal gemetaboliseer kan word nie. Alkohol is geen uit-sondering in hierdie verband nie, en die bevinding dat matige alkoholverbruik voordelig is, en geen alkohol en 'n oormaat alkohol nadehige gevolge vir die gesondheid inhou, is al deur verskeie publikasies geboekstaaf.

Die belang van navorsing

Gelukkig is mense wat glad nie alkohol kan metaboliseer nie, en aan siektes ly waar die gebruik van alkohol verbied moet word, in die minderheid. Die algemene pubhiek het die reg om te weet wat die mediese wetenskap se oor die potensiële voor- en nadele van alkoholgebruik. Dokters moet dus in staat gestel word om op individuele vlak aanbevelings te kan maak vir pasiënte vir die veilige gebruik van alkohol aan die hand van sekere omgewingsfaktore gerugsteun deur biochemiese toetse en in sommige gevalle die genetiese bloudruk wat eie is aan elke persoon. Voortgesette navorsing op hierdie gebied lei tot meer kennis oor die interaksie tussen genetiese en omgewingsfaktore wat in sekere kombinasies tot die ontwikkeling van siektes kan lei. Deur die omgewingsfaktore wat inwerk op die genetiese variasie te identifiseer tesame met die geneprofiele kan voor-komende behandeling op individuele vlak beplan word.

Die 2010 Dieetriglyne vir die VSA wat offisleel bekendgestel is op 31 Januarie 2011 (www.dietaryguidelines.gov), is gebaseer op die beste beskikbare wetenskaplike bewyse, en stel dit onomwonde dat wanneer alkohol gebruik word, dit matig moet wees: tot en met een drankie (14 g) per dag vir vrouens, en op tot twee drankies (28 g) vir mans, en slegs vir volwassenes bo die weftige ouderdom vir alkoholverbruik. Daar word erken dat matige alkoholgebruik veral voordele inhou vir die voorkoming van kardiovaskulSre siektes. Hartsiektes bhy nog een van die belangrikste oorsake van dood in

WynLand . Oktober• 2011

Page 2: Waar staan ons met alkohol en gesondheid? · Waar staan ons met alkohol en gesondheid? Prof MaritHa Kotze Dr David van Velden Departement Patologie Departement Patologie Universiteit

ontwikkelde en ontwikkelende lande, en alle pogings moet aan-

gewend word om hierdie siekte te voorkom wat veroorsaak word deur die wisseiwerking tussen sekere lewenstylfaktore en genetiese risikofaktore vir kardiovaskulêre siektes. Dit word ook bekendge-maak dat matige alkoholverbruik voordele inhou vir middeijarige en ouer voiwassenes om kognitiewe breinfunksie intakt te hou in ouerwordende gemeenskappe, aihoewel daar weer eens genetiese

subgroepe is wat nie bevoordeel sal word nie.

Hierdie 7de uitgawe van die Dieetriglyne is daarop gemik om

gesondheid te bevorder, die risiko om chroniese degeneratiewe siektes te ontwikkel, te verminder en om die epidemie van vetsug te bekamp deur verbeterde voeding en fisieke aktiwiteit. Dit fokus op die balansering van kilojoule inflame met fisieke aktiwiteit, en am die Amerikaanse bevolking aan te moedig om gesonder voedselkeuses te maak soos meer groente en vrugte, lae-vet melkprodukte, meer vis, minder sout, versadigde vet en trans-vette, suiker en verlynde graankosse. Hierdie aanbevelings sluit ook in 29 aanbevelings vir spesifieke bevalkingsgroepe soos swangerskap om publieke gesondheid te verbeter.

Wat se die wetenskap vandag? Die Kankervereniging, Winetech en THRIP ondersteun navorsing wat in Suid-Afrika gedoen word oni te bepaal hoe mense mdi-vidueel reageer op veranderbare omgewingsfaktore coos byvoor-beeld dieet, oefening, rook, asook die metabolisme van alkohol en sekere medisynes. Alkohol, net soos sommige voorskrif medisyne, kan nadelig wees vir mense met sekere genetiese

afwykings wat redelik algemeen onder die bevolking voorkom. Deur genetiese analise, kan hierdie genetiese afwykings gelden-

tifiseer word, en kan dit dokters in staat stel om veilige drinkpa-trone aan te moedig in mense met sekere genetiese variasies.

Die Suid-Afrikaanse bevolking het byvoorbeeld 'n bale hoe insidensie van familiële hipercholesterolemie (FH), wat vroegtydig uitgeken moet word aangesien dit aanleiding kan gee tot hart-aanvalle op 'n baie vroeë ouderdom indien dit nie met die regte medikasie en leefstyl aanpassings behandel word nie.

Dieet, oefening, gewigbeheer, om op te hou rook en om stres beter te hanteer, is die eerste stappe in die behandeling en voorkoming van hartsiektes. Daar bestaan oortuigende weten-skaplike bewyse dat die sogenaamde Mediterreense dieet voordele inhou vir die voorkoming van kardiovaskulêre siektes, en wyn vorm tradisioneel deel van hierdie dieetpatroon.

Wat is die ml van gene in die ontstaan van siektes? Oor die afgelope 10 jaar is groat vooruitgang gemaak in die veld van molekulêre biolagie am te verklaar waarom mense verskil-lend reageer op sekere dieetkomponente. Alle siektes of vatbaar-heid vir enige mediese toestand word veroorsaak of beInvloed deur gene. Geen-dieet interaksies, oak bekend as nutrigenetika, hg die sluier oar hierdie onderwerp want die genetiese bloudruk verklaar nie die totahe prentjie nie.

Alhoewel elke genetiese merker maar 'n geringe invloed het in isolasie, sal 'n kombinasie van funksionele genetiese variasies 'n betekenisvolle invloed kan he in die ontstaan of verergering van sekere mediese toestande. Die resultate van molekulêre gene-tiese toetse kan gekarreleer word met sekere biochemiese af-wykings in die bloed am die respons op behandeling met mid-dels of 'n dieetintervensie te moniteer.

Die genetiese prafiel toan sterk interaksies met verskeie om-gewings-, sosio-ekonomiese- en gedragsfaktore, en daarom is dit hoogs onwaarskynlik dat 'n enkele geen of risikafaktor sal kan voorspel of 'n mens vatbaar is vir een of ander siekte of nie. Daar is byvoorbeeld verskeie genetiese kardiale risikofaktore wat al-

leenlik geaktiveer word wanneer daar 'n omgewingsfaktor sacs aorgewig of onaktiwiteit teenwaardig is. Hierdie genetiese mer -

kers word dan oak genoem lae penetrasie' mutasies. Die gene-

tiese predisposisie vir sekere siektetoestande bly dus sluimerend totdat daar 'n omgewing-sneller' is wat die geen aanskakel'

voordat die siekte sal manifesteer. Dit is belangrik am te weet of sulke omgewing-snellers teenwoardig is in mense met sekere

geenkombinasies.

Daar is sekere hoe penetrasie monagenetiese merkers soas die gene vir familiële hipercholesterolemie (FH), oorerflike borskanker en Huntington's chorea, wat so sterk uitgedruk word dat net die

teenwoordigheid van hierdie een genetiese afwyking altyd of in die meeste gevalle die spesifieke siekte of toestand tat gevolg het. Daar is dus gewoonlik geen ander eksterne faktor nadig am hierdie gene te aktiveer nie en daaram is genetiese raadgewing

bale belangrik in families waar hierdie siektes voorkam.

Beide vir primêre en sekondêre siektevoorkoming en optimale behandeling, word gekonsentreer op die oorsaak van die pro-bleem en nie net die simptome en tekens nie. Die kennis van die genetiese status is egter nie genaeg vir die effektiewe hantering van die siekte nie. Slegs deur die genetiese status te korreleer met die teenwoordigheid of afwesigheid van amgewing-snellers wat 'n invloed het op die geenuitdrukking, asoak sekere bioche-miese bloedtoetse (by. cholesterol, ystervlakke en hamasistdien) kan die dokter bemagtig word am 'n meer spesifieke diagnose te maak en behandeling te formuleer. Waar die genetikataetse

tekortskiet t.o.v. nutrigenetika, maak die chemiese patolagie-laboratorium in die vorm van biochemiese taetse daarvaar op wanneer 'n nuwe, patologie-ondersteunde genetiese benadering gevoig word (www.gknowmix.com).

Speel genetiese merkers 'n rol in kardiovaskulére en Alzheimer se siektes? Die mens se genetiese prafiel bepaal hae elke individu sal respondeer op veranderbare risikofaktare soas byvaarbeeld

dieet, aefening, rook, asook die metabolisme van alkahal en middels. Die anti-oksidant werking van roaiwyn is good gedoku-menteerd, en tesame met alkohoh is dit gedeeltelik verant-woordelik vir die gesandheidsvoordele wat rooiwyn vir die mens mag inhau. Alkohol, net coos sekere voorskrif medisyne, mag nadelig woes in mense wat sekere genetiese variasies het. Hier-

die afwykings is meer algemeen ander die bevalking as wat ons voarheen vermaed bet.

Navorsing het getaan dat ongeveer 30 - 40% van die algemene papulasie draers is van die apolipaprotei'en E4 (Apo E4)-geen-variant. Mense wat hierdie genetiese variasie het se risiko am hartsiekte en Alzheimer se siekte te ontwikkel, word nie in die-selfde mate deur alkahol verminder as individue wat nie hierdie mutasie het nie.

Daar is 'n interaksie tussen alkohal en die Apa E4-geenvariant wat mense met hierdie mutasie se kanse om Alzheimer se siekte en kardiavaskulêre siektes verhoog met oormatige alkohalinname. Dit geld veral in diegene met ander risikofaktore vir hartsiektes coos hoe blaeddruk, oorgewig en onaktiwiteit. Bale navorsing ward tans

WineLand . October• 2011

Page 3: Waar staan ons met alkohol en gesondheid? · Waar staan ons met alkohol en gesondheid? Prof MaritHa Kotze Dr David van Velden Departement Patologie Departement Patologie Universiteit

gedoen om die assosiasie tussen kardiovaskulêre risikofaktore met die vetmassa en obesiteit (FTO)-geen te ondersoek, wat interaksie toon met die Apo E4-alleel am die risika van Alzheimer se siekte te verhaag (Kellereta/., 2011). Navarsing het getoon dat alkahol die risiko vir verstandelike agteruitgang wat met veraudering gepaard gaan (demensie), verhaag hoafsaaklik in individue wat draers is van die Apa E4-alleel, terwyl die FlO-geen die verbruik van alkohol affekteer(Sobczyk-Kopcioleta/., 2011). Mense met hierdie gene-tiese afwyking geniet dus nie in dieselfde mate beskerming teen hartsiektes as individue wat nie Apa E4-alleeldraers is nie.

Familiële hipercholesteralemie (FH) is 'n ander algemene aange-bore afwyking wat voorkom ander die Suid-Afrikaanse bevolking. Hierdie afwyking kan oak aangetaon word deur genetiese toetse. Hierdie mense het baie hoe cholesterolvlakke vanaf geboorte, en hulle kanse am 'n hartaanval te kry op vroeë ouderdom is so haag dat dit noodsaaklik is am hulle vroegtydig uit te ken sodat daar dadelik met behandeling begin kan word om die choleste-rolvlak at te bring. Bale mense met verhoogde cholesterol is anbewus daarvan dat hulle hierdie ernstige genetiese afwyking het. Onder die algemene bevalking is die risiko vir 'n hartaanva! 8%, maar in die teenwoardigheid van hierdie oorerflike faktor, kan die risiko verhoag tot 80 - 90%.

Natuurlike metodes am die cholesterolvlakke af te bring soos byvoorbeeld am die dieet aan te pas, aefening to doen, gewig te verloor en alkohol matig te gebruik, is nie genoegsaam am die risiko vir 'n hartaanval te verminder in mense wat FH hot nie. Dit is noodsaaklik dat hullo op cholesterol-verlagende medikasie sal gaan. Omdat sommige mense spierpyne en ander newe-effekte kan ontwikkel met gebruik van statiene mag dit raadsaam wees am 'n genetiese toots aan te vra wat kan bepaal tot watter mate die middel wat vaargeskryf word, gemetaboliseer kan ward in die persoan, sodat die regte medisyne vaorgeskryf kan ward binne die spesifieke kliniese kanteks.

Daar is verskeie ander genetiese afwykings soos Faktor V Leiden-gebrek wat die mens se kans am blaedklonte in die bene te antwikkel 5 - lO-vaudig verhoog, of tat 80% verhoog indien die genetiese verandering van beide ouers aorgeerf word. Mense wat diep veneuse trambase in die bone antwikkel, kan pulmanale ombolisme kry wat naodlottige gevolge mag h. Harmoonvervan-gingsterapie of estrogeen in die vorm van die kontraseptiewe pu of hormoonvervangingsterapie is 'n belangrike sneller wat die risiko 40-vaudig kan verhoag in die teenwoordigheid van die genetiese afwyking. Genetiese taetsing kan hierdie sluimerende genetiese afwyking uitken, en voorsarg kan getref ward am anti-stolbehandeling te gee, en am nie estrogeen voor te skryf aan hierdie mense nie. Dit kan bloedklonte voarkam in gevalle waar die blood hiperstolbaar is soos byvoorboold wanneer lang afstande gevlieg ward of tydens swangerskap. Dieselfde gene-tiese afwyking, veral as dit saam met 'n genetiese taut in folaat-metabalisme voorkam, kan oak 'n verkiaring bled vir swanger-skap probleme, veral in vroue met 'n mediese geskiedenis van herhaalde miskrame en ander swangerskap kamplikasies.

Watter mense sat baat vind by genetiese toetsing? Aangesien sekere genetiese tootse relatief duur is, is dit nie koste-effektief am hierdie ondersoek op alle pasidnte te doen nie. Ondersoeke deur die navorsingspan van die Universiteit van Stellenbosch, onder leiding van dr David van Velden en prof Maritha Kotze, het aangetaon dat mense wat ly aan die sage-naamde metaboliese sindroom 'n grater kans het am een of

ander genetiese afwyking te he (van Velden et al., 2007). Mense met die metaboliese sindroom toon 3 of meer van die volgende siektesimptome en tekens: hoe bloeddruk, glukose intoleransie, sentrale obesiteit, lae-HDL cholesterolvlakke, en verhoogde tn-gliseriedvlakke wat die risiko vir beide hartsiekte en kanker ver-haag. Dit betoken dat mense wat effense hoe bloeddruk het, aorgewig is, hod cholesterol en bloedsuiker het, meer geneig is am die metaboliese sindroom te ontwikkel indien hulle sekere genetiese afwykings het wat aangetaon is in ens navarsing. Hierdie inligting wat net met 'n genetiese toets verkry kan word, verskaf belangrike toikens vir die toepassing van voorkomende behandeling. Mense wat 'n sterk familiegeskiedenis het van hartsiekte, kanker, Alzheimer se siekte en diep veneuse tram-bose, moet verkieslik genotiese raadgewing en toetsing ander -gaan am die diagnose te bevestig sodat die behandeling daar -volgens aangepas kan word.

Genetiese toetsing vorm dus 'n belangrike kamponent van die optimalisering van die diagnose volgens behandelbare subtipes en die instelling van lewenstyl intervensies am die risiko van verskeie siektes to vorminder.

Die genetieso data kan egter nie in isolasie gesien word nie, maar moet geinterpretoer word teen die agtergrond van ander nie-geneties verwante risikofaktore, biochemiese merkers, familie-geskiedenis en bekende geen-omgewingsinteraksies wanneer die genetiese uitslae gerapporteer ward (www.gknowmix.com ). 'n Multi-geen kardiovaskuldre toets is ontwikkel in Suid-Afrika deur prof Maritha Kotze en medewerkers (Kotze et al., 2003a,b) waarvolgens geIndividualiseerde nisikovermindening strategiee en gesondheidsmoniterings-programme geformuleer word. Dit word gebaseer op die konvensionele risikofaktore vir hartaanvalle wat geintegreer ward met toepaslike genetiese toetsresultate (Kotze & Badenhorst, 2005).

Waar staan ons nou? Die moderne mediese wetenskap het ons in staat gestel am die fynere geheime van die wingerdstok so vrug te ontrafel. Dour die eeue heon ward daar al gedebatteer oar die rol wat alkohol speel in die gemeenskap, en omdat alkoholmisbruik so 'n duidelike stompel afdruk op die samelewing, en verantwoordelik is vir vele sosio-maatskaplike probleme, sal daar altyd daomprofete op-staan am alkohol te blameer vir siektes en die vorval van orde in die samelewing. Dit is al lankal duidelik dat oormaat (in gewoon-tes, voedsel on alkahal) probleme kan veroorsaak wat nie eie is in die aktiwiteite of substanse in sigself nie, maar in die antae-paslike gebruik daanvan.

In 'n taespraak gelewer voor 'n gematigde gemeenskap in 1842, het Abraham Lincoln, later die 1 6de President van dio Vorenigde State van Amorika, opgemerk:

"It has long been recognised that the problems with alcohol in this country relate not to the use of a bad thing, but to the abuse of a good thing."

Gelukkig kan dokters nou meer akkuraat voorspel watter mense versigtig meet omgaan met alkohol, on kan diegene met gene-tiese afwykings wat deur alkoholinname beinvloed word vroeg-tydig uitgeken word. Behandelings- en voorkomende pro-gramme kan op individuele vlak uitgewerk word om te verseker dat alkohol nie die gesondheid negatief raak nie.

Die gesondheidsvoordele van matige alkaholgebruik in die groat- ste gedeelte van die samelewing is oak duideliker ontsyfer, en

WynLand . Oktober. 2011

Page 4: Waar staan ons met alkohol en gesondheid? · Waar staan ons met alkohol en gesondheid? Prof MaritHa Kotze Dr David van Velden Departement Patologie Departement Patologie Universiteit

kan medici met oortuiging die voordele van 'n gesonde lewenstyl wat matige alkoholverbruik insluit aan hulle pasiente voorhou. Dit moet beklemtoon word dat alkohol nooit in isolasie gesien moet word nie, maar altyd teen die agtergrond van ander omgewlngs-faktore soos dieet, oefening, gewigsbeheer, effektiewe streshan-

tering en geen rook van sigarette nie. Alleenlik dan sal alkohol die lewenskwaliteit en genot verbeter van mense wat hierdie produk

van die wynstok met verantwoordelikheid gebruik. Behaiwe vir alkohol, is daar baie ander voorbeelde waar matige gebruik beter is as oormaat of geen gebruik nie (by. lae dosering aspirien in die

sekondêre kardiovaskulêre risikovoorkoming).

Aihoewel alle verbruikers van alkohol nie noodwendig hulle drank drink vir die potensiële gesondheidswaarde nie, is dit gerusstel-lend om te weet dat die mediese wetenskap stadig maar seker besig is om vas te stel dat alkohol onder sekere omstandighede 'n betekenisvolle bydrae kan maak tot ons tisieke en emosionele welsyn. Ondertussen kan ons maar voortgaan am die glase te

hg op goeie gesondheid!

In vino sanitas / In vino veritas In wine there is health / In wine there is truth

Pliny the Elder (AD 23 - 79), Romeinse wetenskaplike.

Verwysi ngs De Leon, M.P. What should we advise about alcohol consumption? www.dietaryguidehines.gov. Intern. Emerg. Med., 2010. DCI 10.1007/ 511739-010-0487-1.

Di Castelnuovo, A., Costanzo, S., Donati, M.B., Lacoviello, L., De Gaetano, G. Prevention of cardiovascular risk by moderate alcohol con-sumption: Epidemiologic evidence and plausible mechanisms. Intern. Emerg. Med., 2010; 5: 291 - 297.

Keller, L., Xu, W., Wang, H.X., Winblad, B., Fratiglioni, L., Graff, C. The obesity related gene, FTC, interacts with APCE, and is associated with Alzheimer's disease risk: A prospective cohort study. J. Alzheimer's Dis., 2011;23: 461 -469.

Van Velden, D.P., Van der Merwe, S., Fourie, E., Kidd, M., Blackhurst, D.M., Kotze, M.J., Mansvelt, E.P.G. The acute influence of a Mediterra-nean-like diet with and without red wine on patients with the metabolic syndrome. S. Afr. J. Enol. Vitic., 2007; 28: 44 - 49.

Kotze, M.J., Badenhorst, H., 2005. Chronic disease risk management: Combining genetic testing with medical and nutrition therapy. SA Fam. Pract., Vol. 47 No. 4, pp. 40 - 42.

Kotze, M.J., Kriegshauser, C., Thiart, A., DeVilliers, J.N.P., Scholtz, C.L., Kury, F., Moritz, A., Cberkanins, C. Simultaneous detection of multiple familial hypercholesterolaemia mutations facilitates an improved diagnos-tic service in South African patients at high risk of cardiovascular disease. Mol. Diagn., 2003a; 7: 169- 174,

Kotze, M.J., Thiart, A., De Villiers, J.N.P., Scholtz, CL., Joffe, Y. Cardio-vascular genetics: Practical applications and gene-based intervention. Cardiovasc. J. S. Afr., 2003b; 14: 269-270.

Sobczyk-Kopciol, A., Broda, C., Wojnar, M., Kurjata, P., Jakubczyk, A., Klimkiewicz, A., Pioski, A. Inverse association of the obesity predisposing FTC rs9939609 genotype with alcohol consumption and risk for alcohol dependence. Addiction, 2011; 106: 739 - 748.

Abstract The consumption of alcohol can have beneficial or harmful effects, depending on the amount consumed, age, and other char-

acteristics of the person consuming the alcohol. Strong evidence has shown that alcohol consumption may have beneficial

effects when consumed in moderation. The 7th edition of the 2010 Dietary Guidelines for Americans officially released on 31

January 2011 (www.dietaryguidelines.gov ), is the federal government's evidence-based nutritional guidance to promote health,

reduce the risk of chronic diseases, and reduce the prevalence of overweight and obesity through improved nutrition and

physical activity. Moderate alcohol consumption is defined as up to 1 drink (14 g) per day for women and up to 2 drinks (28 g)

per day for men.

Research is done in South Africa to investigate how people react to modifiable environmental factors such as diet, exercise,

smoking, as well as the metabolism of alcohol and medicines. All diseases and susceptibility for any medical condition are

caused or influenced by genes. Alcohol could be detrimental to the health of certain individuals with common genetic abnor-

malities in the population in the same way that prescription medicines may cause side effects in some people. However,

knowledge of the presence of a specific genetic profile is not sufficient for the effective management of the disease. It is only

when the genetic blueprint is correlated with the presence or absence of environmental triggers influencing the expression of

the gene, as well as certain biochemical blood tests (e.g. cholesterol, iron levels and homocystein) that the doctor is empowered

to make a specific diagnosis and to formulate effective therapy. Genetic testing is an important component of the optimising of

the diagnosis to institute lifestyle interventions to lower the risk of various diseases.

Scientific research enabled us to explain the mechanisms of the health implications of alcohol consumption, and to unravel the

concept of the added health benefits of the non-alcoholic components of wine. Scientific data from epidemiologic studies, basic

science, and limited clinical trials support a role for moderate alcohol consumption in the prevention of cardiovascular diseases.

However, alcohol should never be seen in isolation, but always against the genetic background and other environmental influ-

ences such as diet, exercise, weight management, effective stress management, and smoking cessation.

It should be emphasised that there are certain people who should not drink at all (including former abusers of drugs or alcohol,

people with certain medical conditions, children and adolescents, pregnant women and people with religious or moral proscrip-

tions against alcohol), and there can never be a general recommendation for everybody to consume alcohol for its health

benefits. Our current understanding suggests that moderate, sensible drinking can be potentially helpful for prevention of

coronary heart disease in most adults (those without contra-indications to alcohol use) as part of a healthy lifestyle.

WineLand . October . 2011