5
KWA ZULU NATAL NUUSBRIEF / NEWS LETTER SEPTEMBER 2016 Voorsier aan die woord.... Dear Land Service Members During the second term there were a lot of acvies tak- ing place in the various clubs. We are very proud of each and every one who reached out to their fellow man and to all Gods creatures whilst doing what they like, name- ly Land Service. To the 260 members who aended the Provincial camps, thank you for making it a great occasion yet again. I do not know who enjoyed the camp the most, the children or the adults? Thank you very much. Aan ons matrikulante wil ons voorspoed toewens met die finale hekkie van julle skoolloopbaan. Neem alles wat lekker en goed is van Landsdiens saam met julle in die wye wêreld in. Die vier pilare is lewenslesse wat jou goed te staan sal kom in enige situasie. Baie geluk aan almal wat verkies is tot die onderskeie Nasionale kampe. Go out and make us proud. Onthou dat jy baie spesiaal is vir almal in jou lewe en as jy moeg en benoud raak soos wat die skooljaar sy einde nader kan jy jou altyd wend tot die woord van God U woord, Here, is vir altyd, dit staan vas in die hemel. U trou is vir geslag na geslag. Psalm 119:89-90. Remember that you are very special to everyone in your life and if you feel despondent at the end of the school year you must remember where your strength comes from Forever, O Lord, your word is firmly fixed in the heavens. Your faithfulness endures to all generaons; you have established the earth, and it stands fast. Psalm 119:89-90 Grab every opportunity that life offers you and make the most of it! Tannie Anita Psst…. Kyk gerus op die laaste twee bladsye wat Suid- kaap (Rungu) en Mpumalanga (Albon) maak om geld vir renosterbewaring in te samel. KZN het reeds in 2011 R10 000 vir renosterbewaring geskenk. Red. LAERSKOOL PIET RETIEF Kyk die pragtige oorbelle van vere Die landsdiensbeweging staan vas by hul doelstellings en leef die landsdiens se vier liefdes uit nl. Liefde vir God, liefde vir die skepping, liefde vir jou medemens en liefde vir arbeid. Ons het die ouetehuis gaan besoek en die oumensies se hande met heerlike room ingevryf. n Leersame uitstappie na ons plaaslike kwekery is onderneem om sodoende ons omgewing beter te leer ken. Daar het die kinders kans gekry om hul eie potplant te plant. Ons gee om vir ons moeders, daarom is daar vir Moedersdag iets spesiaal vir mamma gemaak. Met vere is daar vir mam- ma pragtige oorbelle gemaak. Sterkte vir die kinders wat ons die vakansie op die streekkamp gaan verteenwoordig. Ons hou styf duim vas dat jul in die nasionale span opgeneem sal word. Ons sien uit na volgende kwartaal se opwindende pro- gram. Sien jou daar. Mev. Elize Riekert Die vere maak die voêl….

Voorsitter aan die woord LAERSKOOL PIET RETIEFlandsdiens.co.za/wp-content/uploads/2019/07/KZN-Sept2016.pdf · 2019-07-23 · KWA ZULU NATAL NUUSRIEF / NEWS LETTER SEPTEM ER 2016 Voorsitter

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Voorsitter aan die woord LAERSKOOL PIET RETIEFlandsdiens.co.za/wp-content/uploads/2019/07/KZN-Sept2016.pdf · 2019-07-23 · KWA ZULU NATAL NUUSRIEF / NEWS LETTER SEPTEM ER 2016 Voorsitter

KWA ZULU NATAL

NUUSBRIEF / NEWS LETTER

SEPTEMBER 2016

Voorsitter aan die woord....

Dear Land Service Members

During the second term there were a lot of activities tak-

ing place in the various clubs. We are very proud of each

and every one who reached out to their fellow man and

to all God’s creatures whilst doing what they like, name-

ly Land Service.

To the 260 members who attended the Provincial

camps, thank you for making it a great occasion yet

again. I do not know who enjoyed the camp the most,

the children or the adults? Thank you very much.

Aan ons matrikulante wil ons voorspoed toewens met

die finale hekkie van julle skoolloopbaan. Neem alles

wat lekker en goed is van Landsdiens saam met julle in

die wye wêreld in. Die vier pilare is lewenslesse wat jou

goed te staan sal kom in enige situasie.

Baie geluk aan almal wat verkies is tot die onderskeie

Nasionale kampe. Go out and make us proud.

Onthou dat jy baie spesiaal is vir almal in jou lewe en as

jy moeg en benoud raak soos wat die skooljaar sy einde

nader kan jy jou altyd wend tot die woord van God U

woord, Here, is vir altyd, dit staan vas in die hemel. U

trou is vir geslag na geslag. Psalm 119:89-90.

Remember that you are very special to everyone in your

life and if you feel despondent at the end of the school

year you must remember where your strength comes

from Forever, O Lord, your word is firmly fixed in the

heavens. Your faithfulness endures to all generations;

you have established the earth, and it stands fast. Psalm

119:89-90

Grab every opportunity that life offers you and make the

most of it!

Tannie Anita

Psst…. Kyk gerus op die laaste twee bladsye wat Suid-

kaap (Rungu) en Mpumalanga (Albon) maak om geld vir

renosterbewaring in te samel. KZN het reeds in 2011

R10 000 vir renosterbewaring geskenk. Red.

LAERSKOOL PIET RETIEF

Kyk die pragtige oorbelle van vere

Die landsdiensbeweging staan vas by hul doelstellings en leef die landsdiens se vier liefdes uit nl. Liefde vir God, liefde vir die skepping, liefde vir jou medemens en liefde vir arbeid. Ons het die ouetehuis gaan besoek en die oumensies se hande met heerlike room ingevryf. ’n Leersame uitstappie na ons plaaslike kwekery is onderneem om sodoende ons omgewing beter te leer ken. Daar het die kinders kans gekry om hul eie potplant te plant. Ons gee om vir ons moeders, daarom is daar vir Moedersdag iets spesiaal vir mamma gemaak. Met vere is daar vir mam-ma pragtige oorbelle gemaak. Sterkte vir die kinders wat ons die vakansie op die streekkamp gaan verteenwoordig. Ons hou styf duim vas dat jul in die nasionale span opgeneem sal word. Ons sien uit na volgende kwartaal se opwindende pro-gram. Sien jou daar. Mev. Elize Riekert

Die vere maak die voêl….

Page 2: Voorsitter aan die woord LAERSKOOL PIET RETIEFlandsdiens.co.za/wp-content/uploads/2019/07/KZN-Sept2016.pdf · 2019-07-23 · KWA ZULU NATAL NUUSRIEF / NEWS LETTER SEPTEM ER 2016 Voorsitter

LADYSMITH HIGH SCHOOL We kick started the second term by making cards for our

handsome fathers. We collected clothes and toys for the

Roosboom crèche. We had a club camp were we com-

bined a sleepover in the boys hostel, with a movie night

and a fund raiser. We organised a fancy ball where you

could have been any cartoon character. We donated half

of this money to the learners who went on the German

tour and the rest we used to buy food to donate to the

Roosboom crèche. We worked, we played and we praised

during the second term and we did it all with a dash of

fun. This term we started with the making of gift boxes to

give out to teachers on spring day and a clean-up session

in and around the class rooms of our Land Service teach-

ers.

Sent in by A Msibi

SUID NATAL PRIMêRE SKOOL

`n Besige termyn 2 het afgeskop met handwerkaktiwiteite

wat “Liefde vir natuur” tov ons see-ekostelsel onder-

steun. `n Totaal van ongeveer 30 Junior-en senior lede het

onderskeidelik op 1 & 2 Augustus die papierkuns uit-

beeldings, met pret, praat en baie gom meegemaak!

Verdere aksies vir die termyn is as volg:

Spesiale sprekers kom ons leerders toespreek om ons

karakters te slyp na God se wil.

`n Gesinskamp - ouers asook junior en seniorlede te TO

Strand. Spesiale aksies word beplan om leerders aan te

spoor tot beter leiers. Sprekers vir ouers is aangewys om

hulle toe te spreek terwyl leerders spanbouaksies gaan

meemaak soos kanoevaarte

Leerders en onderwysers gaan behoorlik in die klaskamers

en skoolterein die lente binne nooi deur stof en bossies te

vervang met blomme en skoon lokale. Daar gaan geverf,

geplant en gewas word, afgesluit met `n piekniek.

Landsdiens-lede gaan poog om ten minste 20 swartsakke

vol huishoudelikeware, klere en kos aan ons jaarlikse

HOSPICE aksie te skenk en so `n verskil te maak aan

minderbevoorregtes

Matrix at the Ellen Margaret Cooke Crèche

Op Sondag, 7 Augustus 2016 het ons Landsdiensklub

deelgeneem aan die Suidkus se Rotarieërs se kaskarresies.

Dit beeld “Liefde vir medemens uit”. Alle gelde ingesamel

tydens die geleentheid is geskenk aan minderbevoorregtes.

Ons Suidies-klub het geblaas en gestoot en gelag en gejaag!

Aan party se bestuursvernuf sal beslis aandag geskenk moet

word....

Page 3: Voorsitter aan die woord LAERSKOOL PIET RETIEFlandsdiens.co.za/wp-content/uploads/2019/07/KZN-Sept2016.pdf · 2019-07-23 · KWA ZULU NATAL NUUSRIEF / NEWS LETTER SEPTEM ER 2016 Voorsitter

Ons beplan vanjaar om behalwe die kruietuin wat ons vir

die skool aangeplant het, ook mettertyd, ‘n groentetuin aan

te le. Ons wil graag ‘n verskil maak by ons skool en ‘n spoor

agterlaat sodat almal daarin wil volg.

Danelle Maree, Gr 7

Nog twee fotos van gelukkige Suidies

LAERSKOOL GERT MARITZ

Die Landsdiensklub by Gert Maritz het ‘n baie interssante

naam – Eco Gecko’s. Die naam het in 2012 ontstaan en is

deur een van die leerlinge van die skool uitgedink in ‘n kom

-petisie. Gerries leef waarlik elke jaar die Landsdiensleuse

ten volle uit in al ons aktiwiteite – ons liefde vir God, ons

naaste, die natuur en om te werk.

Vanjaar is ons 66 lede, en dit in vir ons lekker om all ons

Engelse maats te verwelkom! Onder die leiding van Mev

Nell, Mej L du Preez van Zyl en het ons opwindende akti-

witeite wat die volgende insluit:

Handaktiwiteite soos lapverf, verskeie inkleurtegnieke,

soos zentangle, maak van bruikbare artikels uit 2

liter bottles, blikkies en allerhande herwinbare ma-

terial. Hierdie artikels kan ons as geskenkies vir

maats, ouers en oumense gee.

Natuuraktiwiteite soos spruit skoonmaak, kampus

opruiming, besoeke aan Tala en Queen Elizabeth

Park en die Natal Museum. Ons word dan intens

bewus van die noodsaaklikheid om ons natuur en

water te beskerm, en te bewaar vir die toekoms.

Kampe by die skool, by die see, saam met ander klubs

van ons streek en ook van KZN. Tydens die kampe

leer ken ons mekaar beter en ook ander kinders

regoor die land, maak blywende vriende en ver-

sterk ook ons geloof.

Die vier fotos hierbo wys hoe geniet die Gert Maritz

Landsdieners hul Landsdiens

Page 4: Voorsitter aan die woord LAERSKOOL PIET RETIEFlandsdiens.co.za/wp-content/uploads/2019/07/KZN-Sept2016.pdf · 2019-07-23 · KWA ZULU NATAL NUUSRIEF / NEWS LETTER SEPTEM ER 2016 Voorsitter

SUID NATAL HOëRSKOOL

Hoërskool Suid-Natal landsdiens kook soos ‘n gesellige keteltjie op ‘n warm vuurtjie! Handvaardigheid, lentedag en outehuise was maar ‘n paar van hulle besige landsdiens bedrywighede. Die personeel is bederf met naambordjies vir hulle klaskamers, asook ‘n vetplantjie.

By 2 outehuise is daar gesing dat die spoeg spat, die oupas en oumas is bederf met blommetjies, kaartjies en ‘n melktertjie. Wat ‘n geseënde dag! Viva Landsdiens groete vanaf die Suidkus.

Al die fotos op hierdie bladsy is van die Hoërskool

Suidies se klub

RUNGU DIE SUID-KAAP RENOSTER

Rungu is ‘n Swahili woord wat in engels “wooden throwing club or baton” beteken. Die hoofrede vir haar ontstaan was om geld in te samel vir die bewaring van ons renosters dmv herwinning van blikkies en donasies.

Ons projek samel blikkies in die hele Suid-Kaap en met ‘n oogmerk om dit per gewig te verkoop. Die twee dames wat ons by nasionaal toegespreek het oor renosters is ook genooi om in April ons streek te besoek en dit sal die hoogtepunt wees van ons Wild-Affair fees wat gepaard gaan met TV dekking.

Behalwe dat Rungu bewusmaking doen vir die bewaring van renosters, pronk Rungu die model weekliks op verskillende plekke in ons streek as advertensie vir Landsdiens.

Hein Marais—Voorsitter Suidkaap

Page 5: Voorsitter aan die woord LAERSKOOL PIET RETIEFlandsdiens.co.za/wp-content/uploads/2019/07/KZN-Sept2016.pdf · 2019-07-23 · KWA ZULU NATAL NUUSRIEF / NEWS LETTER SEPTEM ER 2016 Voorsitter