7

tlir'slol'it'word hoe elke model se hare en grimering moet lyk. "Die ure voor 'n vertoning is 'n yslike gedoente. Terwyl 'n g mee!-kurstenaar aan haar werk, kry sy 'n manikuur en pedikuur

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: tlir'slol'it'word hoe elke model se hare en grimering moet lyk. "Die ure voor 'n vertoning is 'n yslike gedoente. Terwyl 'n g mee!-kurstenaar aan haar werk, kry sy 'n manikuur en pedikuur
Page 2: tlir'slol'it'word hoe elke model se hare en grimering moet lyk. "Die ure voor 'n vertoning is 'n yslike gedoente. Terwyl 'n g mee!-kurstenaar aan haar werk, kry sy 'n manikuur en pedikuur

tlir'slol'it'

Die Suid-Afr ikanerUlr ich Knoblauchwas die eerstefotograaf wat Katrynafgeneem het. Hullehet weer ontmoetby die pasafgelopeNew Yorkse mode-week, waar hy'n reeks{oto! van haar geneemhet. Hier berei sy voorvir die Marc JacobsLente 2013'vertoning.

F- tF

{

,

f?r

Page 3: tlir'slol'it'word hoe elke model se hare en grimering moet lyk. "Die ure voor 'n vertoning is 'n yslike gedoente. Terwyl 'n g mee!-kurstenaar aan haar werk, kry sy 'n manikuur en pedikuur

SKONT

( )p l7 is ' rr

. \ l i ' ikr lrrst ' skr x r l t t teisie cor \ iur Su i( l- . \ f l i l ia sc sr iseslolslctt i l r i relprrrt l tr l i l t ' i rrdicnr rcicbt'dlrl. Sv het :rl sl<oners geslour met ,\nna \\'intour lan \/ooue er mc-t die belocnrclstc

[ i r log'aut ' i rr t l i t 'bedlr1'salt t t l ] t 'st ' t l i . ( lnfmocl l(utt '1 rr Nrrrgcr:

DEUR BIBISLIPPERSFOTO'S ULRICH KNOBLAUCH

T f a$n K'rrger verskln aa-n mJ soos iels wal var lig gemaal<ls.

| ^< Haar ges ig fl iRer-0 ihler eers so elfe en kom dan in fokus op

I \ mv rekenaarskerm. Dis soos n Skype-afspraal mel n hemel--l L. ,"+aam: Sy straal n blhl glimlag in my rigting n lewende

nldi. : x'dgesinde godin.- ,k is doofgeslaan deur haar skoonheid:

i lrr:rveeg, maar ek hoor nie 'n woord:::, ::. :i|se getjoei-tjoei wat niks met die\_isior-:. , :rikc het nie.

''Tic, . ,rk die gebeitelde wangbene, die.r it sery ongedrg hang. "Tjoei-::r ha:re wat met 'n geoefende

harti . .- . - - . .. asgemaak is. Eerc wan-neel :- :: . : oor haaMOrkOp val,k o m e k : - : : :

"Katryn, : :r , . . ikan jouniehoornie. Kan ek jou it. . : , ,, :n n glimlag uit,("Tjoei! ' ' l haar oi i ve::r. . : - . : ' " lbord en sy t iktu my haar no{uner

OP N gewone Sondag nd keri :: - : : .lrr, familie Kmger in dieC':.: \\Ialk-inkopiesentrum in Ki:::i:. i : :.i. ira ],icter, Ma Aletta endi. !- ' rr Katryn en Albert, lt'ord r ooxcitr:; tirur die akeur,modelRoh:: rl. .il.r. wat nie verby Katnn kon kr k nie. Robed se \Tou, pabicia

Stidworthy, is besturende dirckteur var Y Models in Kaapstad en Robertk6n talent as hy dit sien. Patiicia maal( 'Il aispma] met Katryn en biedhaar 'n kontrak aan. Binne weke word IGtry.n vir 'n coslmg gestuu by 'n

talentsoeker van MG New York wat op besoek is aar Kaapstad.Die talentsoeker hetgesoek en gevind: Kat-ryal,

toe 16, vlieg Parys toe en daarvandaan na Milaan,waai sy haar eeNte fotosessie vir Pmda doen...

Ja, geen sprake van 'n wit perd of 'n koets in di6sprol ie nie. Die Prada-folosessie hel Katryn op nr.uurpyl geplaas, reguit stere toe,

By die Paryse modeweek was sy op die loopplar <vir Givenchy en daama is sy gewa om weer vir Prada

te werk - di6 keer 'n veldtog saam met die wereld-beroemde fotogmaf Steven Meisel.

Vardag kan iy maar die blinkstes in die modebedr]4opnoem, en Katrlrl het al vir hulle gewerk: Dior,Oscar de la Renta, Stella McCartney, Calvin Klein,Coach, Valentino, Donna lGran, Dolce & Gabbana. Dielys is ligjare lank en dis eindik nog net die begin..,

Verbeel iou ditr Midde-in die polsende chaos vailNew York tydens rnodeweek sit Katrlrr Icuger tydens seldsame a.f-tydjiesen leer vir haar wiskunde-eksamen. Tot onlangs was hierdie toneel tipies

van die b1'na sunealistiese deurmekaarvloei van die lewe van di6 dood-gewone skoolmeisie van Belville en 'n.1-ef-sefhng intemasionale model. >

h ' , , :

e leg; , : : '

t j o e : r ' : .

Page 4: tlir'slol'it'word hoe elke model se hare en grimering moet lyk. "Die ure voor 'n vertoning is 'n yslike gedoente. Terwyl 'n g mee!-kurstenaar aan haar werk, kry sy 'n manikuur en pedikuur

die storie

Oor die foon is Katryn se stem klokhelder - en bloedjonl. Ek vanghaar aan die einde van sewe weke tuis - die langste wat sy nog by diehuis was sedert sy haar skoolloopbaal einde verlede jaar op ys gesithet om heeltyds op modelwerk te fokus. 'n Eenvoudige keuse wasdit bepaa.ld nier Katrlar was 'n al<ademiese uitblinler by Ho6rskoolTygerbelg, waar sy verlede jaar gaad tien voltooi het ierwyl sy steedsdie w6reld vol gereis het.

"Katrln was 'n model-leerder," s6 haar Aftikaals-onderwyseres,Johama Carstens. (Ek wonder of haar woordspel opsedik is.) "Sy wasdie afgelope jaar die wenner van die Junior Hertzogprys 6n die Poort-s\d<ompetisie. Sy's 'n slimkopmet 'n A-gemiddeld en 'n goeiesirl vir humor Ons rnis haar. "

Maar saam met vinnig-groot-naam-word kom virnig groot-word: TennJl haar wiendinnehulle oor huiswerk en k6relsbekommer, moet Katrlrr uitwerkwaar sy gaan bly en watter treinin die \,aeemde stad haal die vin-nigste na haar volgende aispraakgaan neem.

"Mense dink dalk modelwerkis een groot pafi]'tjie, maar disharde werk, soms tot 18 uur op 'n

dag." Gelulkig skrik Katrp nievir werk nie. Vroear vanjaar het sytydens die Paryse modeweek aanbyna ryfug rnodeparades deel-geneem, 'n ongehoorde hoeveel-heid vir 'n nuwe model.

Dis juis haar verstommendewerketiek wat haar agent, GavinMiller van Y Models in Kaapstad,as een van die grootste sleutels tothaar sukses sien.

"Modelwerk is 'n besigheid enKatr]'n het dit van die begin af sobenader Dis nogal baie om te wavan 'n tiener, maar daar word ver-wag dat selfs meisies van 14 soosvolwassenes moet fud<sioneer in'n komplekse bedry{."

Aletta, KatrJm se ma, wassaam met haar dogter by diepasafgelope modeweek inNew York, en vertel Kabj'n moet soms al sesuur sog8ens op stel wees entot so laat as tienuu saans vii cdsfuhgs gaan.

"Daar kan enige iets van lJ'f tot 50 modelle by so 'n ddstrng wees,almal gewapen met hulle portefeulje en 'n paar hoEhakskoene om hulleslag voor die ontwerper, stilis en cosfing drecfor te wys," vetel sy. "As'n model gekies word vir 'n vertoning, moet sy gewoonlik later terug-keer na dle modehuis om haar uihusting aan te pas en dan word diehele vertoning met 'n rceks Polaroid-foto s ge-storyboord v66r besluitword hoe elke model se hare en grimering moet lyk.

"Die ure voor 'n vertoning is 'n yslike gedoente. Terwyl 'n g mee!-kurstenaar aan haar werk, kry sy 'n manikuur en pedikuur. Dan volgdie hare. As die tyd min laak, is dit niks ongewoon om tot vier stilistete sien wat gelyk aan 'n model se hare werk nie, Hierdie mense is baie

professioneel en op die ou end speel elkeen val hulle 'n belangrike rolin die hele 'produksie'. En met al daardie ure van beplanning en voor-bereiding is die vertoning in so min as 10 minute verbyl"

Maar dis tien vlietende minute waadn jy 'n bll.wende indruk moetmaak. Kab)'n volg haar agent se mad: "Hou altyd jou kop, jou hakke enjou standaarde hoog." Md6r: Sy skiet behoorlik uit, Tydens die Parysemodeweek het die ontwerper Valentino haar gekies om sy ve oning teopen 6n af te sluit.

Hieroor sC KatrJn ewe beskeier "Ek weet nie ofek sodanig baie bereikhet nie, want ek is glad nie 'n mededingende mens nie, Modelwerk is

lekler, maar dis nie myalles nie."

Voor haaj eerste mode'week in Parys het sy"absoluut niks" van diebedryfgeweet nie, hou syvol. Sy het die stiliste metonhverpers verwar, hetgeen idee gehad wie diebekende modelle is aanwie sy voorgestel is nie enhet heeltemal oorweldiggevoel. Maar pleks vanvoorgee het Katr}ryr diebedryfgevat soos dit kom.En die bedryf, haar. . .

"Ek het by een passing

na die ontwerper geloop,sy hand geskud en myselfaar hom voorgestel. Almalrondom ml sc koppe het:. ' :1,, . ornq, 'r ' l ic3 en hul le':-:: i:-: ,l'', (i ,ti r('k. Ek hetn o i r . ( , , i n , , , f r t n ^ n n i o

sommer net en skud Ralphlauren se hand nie. Maarhy was baie vriendelik! Nadie tyd het iemand vir myges6 dis net Katnn wat soiets sal aan!'ang. Ek dinkop 'n nanier tel sulke goed

in mr' guns."\\:anneer sy ve el van

haar ontmoetrng n1et .lieintemasionale supemrodeiCisele Br.indchen, wat haar

voor haar eerste uittog op die loopplank gerusgestel het, is Kaft}'n weer

vir 'n oomblik pure grootoog skoolmeisie: "Sy was so nlce!" Sy Seselsvolstoom verde. oor haar tyd by die huis - kuiers oret vriende, haal af-

sprad< rir haar leerlinglisensie. die meisies wat so baie van haal jor.tel

boetie hou. Ek kan hoor sy verlang,Ek h'k na die foto's wat Craig McDean van haar geneenr h' rie

Amerikaaase tydslciflafen'jer,. Dis dubbelbeJigte foto s' :: :. :.. rs

kar nie besluit of jy 'n meisie of 'n blom sien nie. Kor, : :::L:rpl

Bo-arms of blare? Dis die toorkuns van Katr-vn Knr: : . ;:.- :. .r'

basende sterk wou. soms net plein-Kab-\n. di" . . . . ' . rr" l haar

maats en haar ouma se kos mis,Op haar beste is sy altwee, 'n spseisf \Jo :i : r', -. .:: i:i'kamera en

'n waardise muse vir dip LLmslenaar- r '"1. . . : -

Page 5: tlir'slol'it'word hoe elke model se hare en grimering moet lyk. "Die ure voor 'n vertoning is 'n yslike gedoente. Terwyl 'n g mee!-kurstenaar aan haar werk, kry sy 'n manikuur en pedikuur

HOOFFOTO ENVOORBLAD:

Katryn se eerste foto-sessie deur Ulr ich,

HEEL LINKS:Katryn se uitrustings

hang gereed virdie Marc Jacobs-

vertoning.

F. ,

"li:, .

-..:"*t

... '\ Ft

- .{ii-

Page 6: tlir'slol'it'word hoe elke model se hare en grimering moet lyk. "Die ure voor 'n vertoning is 'n yslike gedoente. Terwyl 'n g mee!-kurstenaar aan haar werk, kry sy 'n manikuur en pedikuur

die storie

BO: Katryn in haarskooluniform.REGS: ln velegedaantes opdie loopplankevan New Yorken Parys.

DIE VELE GESIGTE VAN ONS KATRYN .

Page 7: tlir'slol'it'word hoe elke model se hare en grimering moet lyk. "Die ure voor 'n vertoning is 'n yslike gedoente. Terwyl 'n g mee!-kurstenaar aan haar werk, kry sy 'n manikuur en pedikuur