Test 1_2012_forbb (1).pdf

Embed Size (px)

Citation preview

  • 8/17/2019 Test 1_2012_forbb (1).pdf

    1/10

    1

    Instruksies:

    •  Hierdie vraestel bestaan uit 4 vrae op 5 bladsye.

    •  Beantwoord al die vrae.

    •  Lees die vrae noukeurig en skryf asseblief netjies.

     

    Toon al berekeninge aan waar nodig..

    Vraag 1 [10 x 2 = 20]

    Beantwoord Vraag 1 in u antwoordboek. Skryf die letter van u keuse langs die

    vraagnommer (bv. 1.1 A of 1.1 B).

    1.1 

    Watter een van die volgende items sal ondersoek word in die makro-ekonomie?

    A. 

    Die vermoë van monopolieë om hoër pryse te hef.

    B.  Hoe MTN en Vodacom met mekaar meeding vir markaandeel.

    C. 

    Die impak van die nasionale begroting op die prysvlak.

    D.  U besluit om minder van ‘n produk te koop wanneer sy prys styg?

    1.2 

    Die totale vraagkurwe dui die verhouding aan tussen:

    A. die werklike loonkoers en die kwaliteit van die hulpbronne wat deur produsente van

    goedere en dienste aangevra word.

    B. die rentekoers en die bedrag van uitleenbare fondse gevra deur leners.

    EECF 62306

    UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

    DEPARTEMENT EKONOMIE

    AUGUSTUS 2012

    TOETS 1

    DATUM: 14 AUGUSTUS 2012

    DOSENTE: MEV. C. CAMPHER/ MNR. S. GUVURIRO

    MODERATOR: MNR. N. KEYSER

    TYD: 1 UUR PUNTE: 50 

  • 8/17/2019 Test 1_2012_forbb (1).pdf

    2/10

    2

    C. die natuurlike werkloosheidskoers en die vraag na goedere en dienste, wanneer die

    ekonomie in die langtermynewewig is.

    D. die algemene prysvlak en die totale hoeveelheid van goedere en dienste gevra.

    1.3 

    In die vertikale segment van die totale aanbodkurwe:

    A. stem die verskillende vlakke van die BBP ooreen met 'n hoë werkloosheid.

    B. kan mededinging, tussen produsente vir hulpbronne wat alreeds indiens geneem is net

    daarin slaag om die prysvlak in die ekonomie te verlaag.

    C. word volle indiensname bereik.

    D. Produsente is in staat om meer werkers in diens te neem teen laer lone.

    1.4 

    Indien ons sê dat die BBP = C + I + G + X - M, dan is BBP gemeet met behulp van die:

    A. uitgawe (bestedings) metode.

    B. produksie metode.

    C. inkomste metode.

    D. toegevoegde waarde metode.

    1.5 

    In 2005 was 'n land se nominale BBP R500 miljard. In 2006 was die land se nominale BBP

    R600 miljard. Die inflasiekoers in 2006 was 17%. Wat is die benaderde waarde van die land

    se reële BBP in 2006 (gemeet in 2005 pryse)?

    A. R513 miljard

    B. R498 miljard

    C. R587 miljard

    D. R600 miljard

    U word voorsien van die volgende inligting om die volgende drie vrae te beantwoord:

    Werkende ouderdom bevolking 30 miljoen

    Aantal mense wat werk het 10 miljoen

    Aantal mense werkloos 5 miljoen

    Nie ekonomies aktief 15 miljoen

    Van die 15 miljoen mense wat nie ekonomies aktief is, is 3 miljoen ontmoedige werksoekers.

  • 8/17/2019 Test 1_2012_forbb (1).pdf

    3/10

    3

    1.6 Wat is die grootte van die arbeidsmag?

    A. 10 miljoen

    B. 15 miljoen

    C. 18 miljoen

    D. 30 miljoen

    1.7 Wat is die werkloosheidsyfer in terme van die streng definisie van werkloosheid?

    A. 16,7%

    B. 33,3%

    C. 44,4%D. 50.0%

    1.8 

    Wat is die werkloosheidsyfer in terme van die uitgebreide definisie van werkloosheid?

    A. 16,7%

    B. 33,3%

    C. 44,4%

    D. 50.0%

    1.9 Deflasie verwys na:

    A. dalende relatiewe pryse.

    B. 'n dalende prysvlak.

    C. afname in die inflasiekoers.

    D. die regering se beleid om begroting surpluse te handhaaf.

    1.10 

    'n Individu wat deeltyds indiens geneem is, maar op soek is na 'n voltydse werk, word

    geklassifiseer as:

    A. wrywings werkloos.

    B. siklies werkloos.

    C. struktureel werkloos.

    D. indiens geneem.

  • 8/17/2019 Test 1_2012_forbb (1).pdf

    4/10

    4

    VRAAG 2 [10]

    2.1 Maak gebruik van die inligting in die datatabel hieronder om die vrae wat volg te

    beantwoord:

    Pryse in

    1965

    Hoeveelheid

    in 1965

    Pryse in

    1980

    Hoeveelheid

    in 1980

    Ingevoerde stoepmeubels 40 1,000 60 2,000

    Brood gebruik deur ‘n restaurant 10 8,000 20 10,000

    Voëlsaad verkoop deur ‘n plaaslike

    winkel

    6 140 8 160

    Salarisse van onderwysers 2,000 800 4,000 1,200

    Donuts verkoop by Pick ‘n Pay 1 18,000 2 20,000

    2.1.1 Bereken die inflasiekoers vir die tydperk 1965- 1980. Toon duidelik al die stappe en

    berekeninge. (10)

    VRAAG 3 [12]

    3.1 Verduidelik en illustreer, deur gebruik te maak van AD/AS grafieke, die effek van die

    volgende gebeure op die algemene prysvlak en die reële uitsette (BBP). Veronderstel dat daar ‘n

    'n bedrag van werkloosheid is in elke geval.

    3.1.1 “Staatsamptenare sal 'n 7% salarisverhoging ontvang nadat die vakbonde en die staat 'ndrie-jaar betaalskikking onderteken het.” (4)

    3.1.2 “"Internasionale oliepryse het Woensdag tot die laagste vlak in sowat vyf maande verlaag.”

    (4)

    3.1.3 "Groei in beide huishoudelike besteding en private sektor investering was stadiger in die

    eerste kwartaal van 2012, volgens syfers van die Reserwebank.” (4)

    VRAAG 4 [8]

    4.1 'n Land produseer slegs twee produkte: goud en platinum. In 2005 het die land 100 ton goud

    teen R50 000 per ton produseer en 60 ton platinum teen R 100 000 per ton. In 2006 het die landhet 90 ton goud teen R60 000 per ton produseer en 80 ton platinum teen R 150 000 per ton.

    4.1.1 Bereken die waarde van nominale BBP in 2005. (2)

    4.1.2 Bereken die waarde van BBP in 2006 teen konstante 2005 pryse. (2)

    4.1.3 Bereken die waarde van BBP teen huidige pryse in 2006. (2)

  • 8/17/2019 Test 1_2012_forbb (1).pdf

    5/10

    5

    4.1.4 Wanneer u die prestasie van die ekonomie oor tyd vergelyk, moet 'n mens die groeikoers in

    die reële of nominale BBP bereken? Gee 'n rede vir u antwoord. (2)

    TOTAAL = 50

  • 8/17/2019 Test 1_2012_forbb (1).pdf

    6/10

    6

    EECF62306

    UNIVERSITY OF THE FREE STATE

    DEPARTMENT OF ECONOMICS

    AUGUST 2012

    TEST 1

    DATE: 14 AUGUST 2012

    LECTURERS: MS. C. CAMPHER/ MR. S. GUVURIRO

    MODERATOR: MR. N. KEYSER

    DURATION: 1 HOUR MARKS: 50 

    Instructions:

    •  This paper consists of 4 questions on 5 pages.

    •  Answer all the questions.

    •  Read the questions carefully and please write legibly.

    •  Show all calculations where necessary.

    QUESTION 1 [10 x 2 = 20 MARKS]Answer Question 1 in your answer book. Write the letter of your choice next to the

    question number (e.g. 1.1 A or 1.1 B).

    1.1 Which of the following items would be investigated in macroeconomics?

    A. The ability of monopolies to charge higher prices.

    B. How MTN and Vodacom compete for market share.

    C. The effect of the national budget on the price level.

    D. Your decision to buy less of a good if its price increases.

    1.2 The aggregate demand curve indicates the relationship between:

    A. the real wage rate and the quality of resources demanded by producers of goods and

    services.

    B. the interest rate and the amount of loanable funds demanded by borrowers.

  • 8/17/2019 Test 1_2012_forbb (1).pdf

    7/10

    7

    C. the natural rate of unemployment and the demand for goods and services when the

    economy is in long run equilibrium.

    D. the general price level and the aggregate quantity of goods and services demanded.

    1.3 In the vertical segment of the aggregate supply curve:

    A. different levels of GDP correspond with high unemployment.

    B. competition among producers for already employed resources can succeed only in

    lowering the economy’s price level.

    C. full employment is achieved.

    D. producers are able to hire more workers at lower wages.

    1.4 If we say that GDP = C + I + G + X – M, then GDP has been measured using the:

    A. expenditure method

    B. production method

    C. income method

    D. value-added method

    1.5 In 2005 a country’s nominal GDP was R500 billion. In 2006 the same country’s nominal

    GDP was R600 billion. The inflation rate in 2006 was 17%. What is the approximate value

    of the country’s real GDP in 2006 (measured in 2005 prices)?

    A. R513 billion

    B. R498 billion

    C. R587 billion

    D. R600 billion

    You are provided with the following information to answer the next three questions:

    Working age population 30 million

    Number of people employed 10 million

    Number of people unemployed 5 million

    Not economically active 15 million

    Of the 15 million people not economically active, 3 million are discouraged work seekers.

  • 8/17/2019 Test 1_2012_forbb (1).pdf

    8/10

    8

    1.6 What is the size of the labour force?

    A. 10 million

    B. 15 million

    C. 18 million

    D. 30 million

    1.7 What is the unemployment rate, based on the strict definition of unemployment?

    A. 16.7%

    B. 33.3%

    C. 44.4%D. 50.0%

    1.8 What is the unemployment rate based on the expanded definition of unemployment?

    A. 16.7%

    B. 33.3%

    C. 44.4%

    D. 50.0%

    1.9 Deflation refers to:

    A. decreasing relative prices.

    B. a decreasing price level.

    C. slowing down of the rate of inflation.

    D. federal government policy of running budget surpluses.

    1.10 An individual who is employed part time, but is looking for a full-time job, is classified as:

    A. frictionally unemployed

    B. cyclically unemployed

    C. structurally unemployed

    D. employed

  • 8/17/2019 Test 1_2012_forbb (1).pdf

    9/10

    9

    QUESTION 2 [10]

    2.1 Use the information in the following data table to answer the questions that follow:

    Prices in

    1965

    Quantity in

    1965

    Prices in

    1980

    Quantity

    in 1980

    Imported patio furniture 40 1,000 60 2,000

    Bread used by a restaurant 10 8,000 20 10,000

    Birdseed sold at local store 6 140 8 160

    Salary of Teachers 2,000 800 4,000 1,200

    Donuts sold at Pick and Pay 1 18,000 2 20,000

    2.1.1 Calculate the inflation rate for the period 1965- 1980. Clearly show all steps and

    calculations. (10)

    QUESTION 3 [12]

    3.1 Explain and illustrate, by making use of AD/AS graphs, the effect of the following situations

    on the general price level and the real output (GDP). Assume that there is an amount ofunemployment in each case.

    3.1.1 “PUBLIC servants will receive a 7% salary increase after trade unions and the state signeda three-year pay settlement.” (4)

    3.1.2 “INTERNATIONAL oil prices on Wednesday fell to their lowest level in about five

    months.” (4)

    3.1.3 “GROWTH in household spending and private sector investment both slowed in the first

    quarter of 2012, according to figures from the Reserve Bank.” (4)

    QUESTION 4 [8]

    4.1 A country produces only two products: gold and platinum. In 2005 the country produced 100

    tons of gold at R50 000 per ton and 60 tons of platinum at R 100 000 per ton. In 2006 the

    country produced 90 tons of gold at R60 000 per ton and 80 tons of platinum at R 150 000 per

    ton.

    4.1.1 Calculate the value of nominal GDP in 2005. (2)

    4.1.2 Calculate the value of GDP in 2006 at constant 2005 prices. (2)

    4.1.3 Calculate the value of GDP at current prices in 2006. (2)

  • 8/17/2019 Test 1_2012_forbb (1).pdf

    10/10

    10

    4.1.4 When comparing the performance of the economy over time, should one calculate the

    growth rate in real or nominal GDP? Give a reason for your answer? (2)

    TOTAL = 50