Upload
others
View
5
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Telefoon/Faks: 012 361 3618
E-pos Adres: [email protected]
Kantoorure: Maandae 11:00– 13:00
Dinsdae - Vrydae: 08:00 - 13:00
Maandae: 11:00 - 13:00 & Dinsdae tot Vrydae: 08:00 -
13:00
:
ABSA Tjekrekening: NG Pretoria Garsfontein,
Rek nr: 1630 580 125, The Grove (630919)
Onthou verwysing se 1ste woord moet die doel van inbetaling wees
bv. Dankoffer Potgieter
Onthou asb dat die Finansies Dokter nou regdeur die jaar
sal loop! Hou asb al jou R5’de - Baie dankie vir u onder-
steuning!
Prediker: Ds Jaco Barnard
Tema: ‘n Tyd van hoop en vreugde!
Skriflesing: Efesiërs 1 :16-23
Kategese!
Teeskink: Mopani Groep
Prediker: Ds Ronnie Stanton
Tema: Vir wie stem jy?
Skriflesing: Matteus 6:33
Tiener groepe!
Maandag (29 April 2019)
9h00 - Leraarsbediening
19h00 - Gemeenteraad
Dinsdag (30 April 2019)
6h00 - Gebedsgeleentheid
8h30 - Elengos
9h00 - Kruisvroue Bybelstudie
Woensdag (1 Mei 2019)
Vakansiedag!
Donderdag (2 Mei 2019)
9h00 - Vlytige hande
18h00 - Orkesoefening
Groeigroepe
Vrydag (3 Mei 2019)
Mannebediening
Voorbidding:
Vossie Vorster het chroniese gesondheidsprobleme met sy hart en longe en het u voorbidding baie nodig. Bid vir
hom en Susie wat ook met haar gesondheid sukkel.(084 626 1423)
Tienerhuis dogters en Ds Jaco en Erika - Bid asb in besonder vir dogters van die Tienerhuis.
Helena Zwart is gediagnoseer met motorneuronsiekte. Bid asb vir haar. (082 772 8488)
Sussie Nortje se dogter Adele Scholtz is in Kloof hospitaal, bid asb vir haar. (082 790 3452)
Piet Venter is in Kloof hospitaal se Hoësorg afdeling. Bid asb vir hom en sy vrou Jakkie (082 342 7574)
Corné Uys sterk tuis aan na ‘n breindreineringsoperasie. Bid asb vir hom en Elsa in hierdie tyd. (072 262 9566)
Dewald Slabbert is in Pretoria Oos hospitaal se intensiewe sorg eenheid. Bid asb vir hom en Annarina (084661
6263).
Daniel Potgieter, seun van Theo Potgieter het brandwonde opgedoen in ‘n elektriese fratsongeluk, bid asb vir hom.
(0713234253).
Aftreeoorde:
Bid vir al die kroniese siek / verswakte persone in ons aftree oorde.
Serenepark:
Frans Els het ‘n breinoperasie ondergaan, hy is bedleênd, sterk tuis aan. Hy moet weer ‘n rugoperasie ondergaan.
Bid asb vir hom en San. (0826833168)
Chrissie Burgess het baie pyn, bid asb vir haar. (083 416 4595)
Featherwood:
Dirk Graaff het gesondheidsprobleme, is kort van asem. Bid asb vir hom en sy vrou Rienie. (079 515 6585)
Glenhaven:
Erns Hein is ernstig siek en is in ‘n versorgingseenheid. Bid asseblief vir hom en Sannie (076 275 7950)
Mej Esmé Ferreira is in die intensiewe eenheid van Pretoria Oos hospitaal. Bid asb vir haar.
Kanker Pasiënte:
Bertus Siebert (082 574 7837) het longkanker wat versprei het, ontvang tans Chemo behandeling. Ons bid vir
Bertus en sy gesin en ook sy ouers Hennie en Esmé (082 573 7614)
Elize Groenewald het borskanker en kry tans behandeling. Bid asb vir haar. (083 288 8558)
Allen en Lydia van Deventer se moeder, Alice van Deventer (woonagtig in Dannabaai) is gediagnoseer met
kanker. Bid asb vir hulle familie in hierdie tyd. (071 532 1225—Allen)
OORLEDE:
Neels en Helene van Heerden (Gemeentebestuurder) se moeder is oorlede. Bid asb vir hulle in hierdie tyd.
DANKIE!
Sussie Nortje het ‘n leweroperasie ondergaan, sy sterk tuis aan (082 790 3452). Dankie vir die gebede!
Elsa Joubert het ‘n operasie in haar regterhand ondergaan, dankie vir almal se gebede. (012)993 1093
Mev Wolmarans is terug by Glen Haven, nadat sy in Pretoria Oos hospitaal was. Baie dankie vir al die voorbidding.
1 Kor 13: 5 - “Die liefde is nie liggeraak nie, hou nie boek van die kwaad nie.
Ons benodig dringend maandeliks, geldelike
bystand vir ‘n pensionaris egpaar in die
gemeente wie se dogter spesiale behoeftes
het.
Kontak asb vir Lynette van Eeden indien u
kan help, 083 578 2088
‘n Bejaarde egpaar verkoop Jaffels van Maandae tot Vrydae om hul pensioen aan
te vul. R15 per jaffel!
Dit word afgelewer by die kerk se ingang daagliks om 12h00 en 16h30.
Kontak gerus vir Johan en Hanna vir bestellings!
079 425 8621 of 063 643 2654. Ondersteun hulle gerus!
Van Noemnaam Landlyn Selfoon Verjaar
Coetzee Christelle (012) 9985832 04/28
De Klerk Gia (012) 3491429(W) 04/28
De Villiers Victor 0832793890 0832793890 04/28
Du Plessis Francine (012) 9986501 0823314240 04/28
Kruger Rothea (012)9985711 0729865181 04/28
Van Niekerk Carien (012)9984615 0798985482 04/28
Whitlock Lizelle 0726075146 04/28
Claassen Eben 04/29
Du Plooy Louise (012) 3617322 0725897623 04/29
Erasmus Martin 0837452244 0836580662 04/29
Joubert Elsa (012)3484942 0825612294 04/29
Joubert Heila 0820850282 0822531700 04/29
Meier Corinne (012) 3617232 0836608394 04/29
Van Schalkwyk Vidol (012) 3487454 04/29
Venter Riette 0832276515 04/29
Du Preez Jacques 0720494883 04/30
Erasmus Marthinus 0837452244 04/30
Lerm Deon 0834656995 04/30
Louw Bea 0827862318 04/30
Nel Dian 04/30
Van Rensburg Katrina 0824485714 04/30
Van Schoor Dirk 0823596827 0797528243 04/30
Van Wijk Annatjie (012) 3616986 0825767083 04/30
Venter Duan 0823300811 04/30
Vorster Frans (012) 8110282 0826720538 04/30
Perold Maurits (012)9933271 05/01
Rautenbach Hennie (012) 3616370 05/01
Reyneke Thomas 0818317349 0818317349 05/01
Smit Hannes (012)9989747 0721295622 05/01
Swanepoel Landi (012)3611207 05/01
Van Rooyen Mariëtta (012)3616594 0824780352 05/01
Greyling Hanny (012) 9933327 05/02
Janse Van Vuuren Leandré (012)9935869 0837871373 05/02
Kemp Ingrid 0845860926 05/02
Le Grange Chris (012)9971054 0832547983 05/02
Munnik Mardaleen 0722983942 0827740185 05/02
Pieterse Hester (012)9971818 0664330465 05/02
Pretorius Robyn 0828126317 05/02
Clack Willem (012)3611823 0824142790 05/03
Du Plessis Dick 0790426677 05/03
Joubert Elizna (012)3484942 0836111183 05/03
Joubert Stian 0795247122 05/03
Van Deventer Lydia 0715321225 05/03
Van Oosten Frederik (012)3614676 0823200387 05/03
Van Pyper Gert (012)9975257 0827747228 05/03
van Staden M J 05/03
Bruwer Louis 0823392055 05/04
Du Plooy Neil (012)3480922 05/04
Erasmus Johan 05/04
Hattingh Lodé 0795028181 05/04
Henegan Billy (012)3488810 05/04
Mouton Dawie (012)3613164 0762647955 05/04
Van Rensburg Elize (012)9986481 0824756496 05/04
Van Rooyen Wilhelm (012)3616594 0824546534 05/04
Sop Benodig vir die tydperk!
Ons is op soek na lidmate om te help met die kook van sop gedurende die
Pinkster tyd!
Kontak asb vir Michelle Raubenheimer by die Kerkkantoor indien u ons kan
help!
Pinksteroffer in Tweede Kwartaal
Ons het jaarliks net twee groot offer-insamelings in ons Gemeente, nl die
Koningsoffer in November, asook die Pinksteroffer gedurende Pinkstertyd. Hierdie
offergeleenthede gaan gepaard met groot geestelike hoogtepunte van ons kerkjaar
- Kersfees en Pinkster. Ons gaan op Pinkstersondag (9 Junie) ‘n spesiale
Pinksterinsameling hou om as Gemeente dankie te sê vir Sy seëninge in ons
Gemeente. Kom ons bring ‘n besondere offerbydrae aan die Here hierdie Pinkster.
2-9 Junie 2019
Diamante Uitstappie - 10 Julie 2019
Alle seniors merk nou reeds julle kalenders vir ‘n lekker kuierdag!
Ons besoek die Van Gaalen Kaasmakerij en die populêre Jasmyn in
Hartbeespoortdam omgewing.
Meer inligting volg later...
Vriendelike groete
Die Diamante Bestuur
Die Diamante verkoop heerlike biltong en droëwors pakkies vir ekstra fondse.
Dit is beskikbaar in die Kerkkantoor. U is welkom om enige tyd vir u te gaan koop, dit is
deur die week ook beskikbaar!
R25 per pakkie!.
Kontak gerus vir Theo Potgieter vir enige navrae
071 323 4253
Daar is nog hierdie week tyd om jou kaartjie te koop !!
Kontak vir Michelle by die Kerkkantoor om jou kaartjie te bespreek en
betaal sommer met EFT.
Die VLU Wapadrant hou ‘n Sop oggend:
Datum: 15 Mei 2019
Plek: NG Gemeente Garsfontein
Tyd: 9h30 - 12h00
Kostes is R80 per persoon.
Hulle het ‘n spreker wat kom gesels oor Altzheimers.
Kontak vir Petro by 076 184 5252 vir kaartjies.
FONDSINSAMELING VIR GROENKLOOF GEMEENTE:
ONTBYT MET BRAND PRETORIUS
wat praat oor Bemagtigende Leierskap.
Saterdag 11 MEI 2019 om 09H00 by Hatfield Christian Church,
551 January Masilela Dr. Waterkloof Glen.
Kaartjies R250 pp.
Daar is min mense so bevoeg as Brand Pretorius om jong mense te inspireer met sy leierskaplesse en insigte.
Bring u kinders en studente en bemagtig hulle om uitstekende leiers van die toekoms te word.
In ‘n harde sakewêreld wys Brand Pretorius dat ‘n sagte aanslag tot sy sukses gelei het.
Vir meer inligting:
www.nggroenkloof.net
Vir kaartjies: Elnerine 082 446 0351
Die laaste dag vir besprekings is Dinsdag 07 Mei, aangesien ons die regte getalle moet hê vir die ontbyt.