7
DESEMBER 2018 [email protected] News for businesses - Sakenuus vir besighede Dr. Willie Cilliers, AHI WesKaap se Voorsitter, het onlangs die lede van Ceres Besigheidsinisiatief (CBI) toegespreek oor die belang- rikheid om vennootskappe tussen groot en kleinbesighede te vorm om suksesvol te kan wees. Cilliers het eers sy B.Comm en daarna ‘n MBA graad in 2007 verwerf asook sy PHD in Besigheids-studies met die onderwerp ‘Entrepreneurskap in SA in perspektief’ in 2009 behaal. Tydens sy aanbieding het hy vele statistieke uit ‘n navorsings dokument “SA Report for 2016/2017 - Can small businesses sur- vive in SA”, aangehaal. Die afgradering na rommel status, hoë werkloosheidsyfer van 27.6% en ‘n GDP groei van slegs 0.3% was ‘n paar van die feite. Byna 65% van alle jeug in SA is tans werkloos. Hy het ook die kleinsake segmente van SA met Nederland vergelyk in ‘n wêreld peiling oor die Nasionale Entrepreneurs Raamwerk en waar SA gereeld bokant die 35ste land uit 54 lande gelê het en Nederland onder die beste 5 lande uit 54 gelê het. Cilliers het die volgende aanbevelings gemaak, nl: 1. Onderrig en opleiding - suksesvolle sakelui moet op skoolvlak leerders voorberei 2. Regeringsbeleid - sterk fokus op kleinsake ondersteunings modelle lê 3. Toegang tot finansiering - staatshulp prosesse moet korter wees en Mikro befondsings modelle moet geskep word 4. Toegang tot markte - vennootskappe tussen groot en klein be- sighede moet bevorder word om kennis en ervaring te deel 5. Mentorskap - netwerke van kleinsake ondersteuning moet ge- skep word Cilliers het verwys na die bogenoemde illustrasie en elkeen se rol vanaf plaaslike regering tot by die AHI se ondersteuning uitgelig in die bevordering van ekonomiese groei en gesê die vorm van VENNOOTSKAPPE die pad vorentoe moet wees. Hy het ook verwys na die huidige vennootskap tussen CBI en die Munisipaliteit as een van die min suksesse in SA en dat CBI reeds met sakekamers soos Stellenbosch en George vergelyk kan word. Cilliers het afgesluit en verduidelik hoe die nuwe AHI Wes-Kaap se struktuur lyk saam met ‘n 24/7 dienssentrum wat kleinsake op vele platforms kan help. Sukses hang af van vennootskappe CBI maandvergadering

Sukses hang af van vennootskappe...sagteware vir beplanning, koste berekening en rekordhouding doeleindes. Ook moes ‘n stelsel ontwikkel word om vee-aksies korrek te administreer

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Sukses hang af van vennootskappe...sagteware vir beplanning, koste berekening en rekordhouding doeleindes. Ook moes ‘n stelsel ontwikkel word om vee-aksies korrek te administreer

DESEMBER 2018 [email protected]

News for businesses - Sakenuus vir besighede

Dr. Willie Cilliers, AHI WesKaap se Voorsitter, het onlangs die ledevan Ceres Besigheidsinisiatief (CBI) toegespreek oor die belang-rikheid om vennootskappe tussen groot en kleinbesighede tevorm om suksesvol te kan wees.

Cilliers het eers sy B.Comm en daarna ‘n MBA graad in 2007verwerf asook sy PHD in Besigheids-studies met die onderwerp‘Entrepreneurskap in SA in perspektief’ in 2009 behaal.

Tydens sy aanbieding het hy vele statistieke uit ‘n navorsingsdokument “SA Report for 2016/2017 - Can small businesses sur-vive in SA”, aangehaal.

Die afgradering na rommel status, hoë werkloosheidsyfer van27.6% en ‘n GDP groei van slegs 0.3% was ‘n paar van die feite.

Byna 65% van alle jeug in SA is tans werkloos. Hy het ook diekleinsake segmente van SA met Nederland vergelyk in ‘n wêreldpeiling oor die Nasionale Entrepreneurs Raamwerk en waar SAgereeld bokant die 35ste land uit 54 lande gelê het en Nederlandonder die beste 5 lande uit 54 gelê het. Cilliers het die volgendeaanbevelings gemaak, nl:1. Onderrig en opleiding - suksesvolle sakelui moet op skoolvlak

leerders voorberei2. Regeringsbeleid - sterk fokus op kleinsake ondersteunings

modelle lê3. Toegang tot finansiering - staatshulp prosesse moet korter

wees en Mikro befondsings modelle moet geskep word4. Toegang tot markte - vennootskappe tussen groot en klein be-

sighede moet bevorder word om kennis en ervaring te deel5. Mentorskap - netwerke van kleinsake ondersteuning moet ge-

skep wordCilliers het verwys na die bogenoemde illustrasie en elkeen se

rol vanaf plaaslike regering tot by die AHI se ondersteuning uitgeligin die bevordering van ekonomiese groei en gesê die vorm vanVENNOOTSKAPPE die pad vorentoe moet wees.

Hy het ook verwys na die huidige vennootskap tussen CBI en dieMunisipaliteit as een van die min suksesse in SA en dat CBI reedsmet sakekamers soos Stellenbosch en George vergelyk kan word.

Cilliers het afgesluit en verduidelik hoe die nuwe AHI Wes-Kaapse struktuur lyk saam met ‘n 24/7 dienssentrum wat kleinsake opvele platforms kan help.

Sukses hang af van vennootskappeCBI maandvergadering

Page 2: Sukses hang af van vennootskappe...sagteware vir beplanning, koste berekening en rekordhouding doeleindes. Ook moes ‘n stelsel ontwikkel word om vee-aksies korrek te administreer

Entrepreneurs showcase theirproducts during SMME Indaba

THE CBI Gala evening held in September at KaleoGuest Farm saw over 200 people attend an in-spiring talk by Guy Lundy on the future of SouthAfrica.

Guests enjoyed an insightful discussion onwhat makes us unique in a world of change andironically, makes us just like the rest of the worldat the same time – chaos and uncertainty are hereto stay but opportunity surrounds us. We canembrace the change and succeed, or we canresist and suffer the consequences. Guy spokeeloquently of all that is going on around us and yet,

Guy’s message is inspiring for the futureif we think critically about it, there are more waysto succeed today than ever before. Chaos anduncertainty are likely to be here for the foreseeablefuture, all that we can do is to strive for excellenceevery day in what we do and prepare ourselves tobe better the next day, be that in farming, agricul-tural services or any of the services that supportthe Witzenberg.”

CBI would like to thank Jaco Cronje and his teamfrom Santam Structure Financed for their spon-sorship at this event as well as Andre Dumas fromKaap-Agri for their contribution of the wines en-joyed.

Pictured above with the organizers and sponsors are the winners of the 2018 SMME Indaba. Front from left is Clarize’s Treats, winnerof the Hospitality category, Gellen’s Genuine Leather Crafting, winner of the Manufacturing category and also overall winner forthe day, Smthandile’s Boutique, 2nd place in the Service category, Witzenberg Honey Bees Farmer Co-op, 3rd place in the Servicecategory and PLY Supply’s, winner in the Service category.

PARTNERS Ceres Business Ini-tiative, Nedbank and Witzen-berg Municipality once againpresented the 2018 SMMEIndaba during the recent Ham-let Arts and Cultural Festival.

The Indaba was opened byCllr. Trevor Abrahams with Cllr.Dirk Swart doing the closing andvote of thanks.

17 Small businesses from theWitzenberg region entered thisevent with eventually only 12

showcasing their products andservices. The businesses wereplaced into 3 categories namely:Manufacturing, Hospitality andService and the committee ap-proached business people spe-cializing in these categories todo the judging.

They included André Botha ofBoland Isuzu, Yolani Abrahamsof Kole & Deeg and Johan Jacobsof JJ Welding (and also lastyear’s overall winner).

Both Yolani and Johan shared

with the entrepreneurs some oftheir experiences during the start-up phase of their own busines-ses and encouraged them tokeep on trying even when it feltthat things were falling apart.

Other speakers includedNedbank, Witzenberg HoneyBee Farmers Co-op and Labit, aconsulting firm linked to theGouda Wind Farm. All entrepre-neurs received a certificate ofparticipation with the winnerseach receiving a certificate, a

year’s free CBI membership for2019 as well as a cash prize touse within their businesses. Inaddition, the overall winner forthe day also received a floatingtrophy. Considerably less visi-tors attended the festival this yearwhich was evident throughoutthe day in the Business tent. Theentrepreneurs, however, appre-ciated the opportunity to take partin this annual event and the or-ganizers once again regardedthe Indaba as a big success.

Page 3: Sukses hang af van vennootskappe...sagteware vir beplanning, koste berekening en rekordhouding doeleindes. Ook moes ‘n stelsel ontwikkel word om vee-aksies korrek te administreer

Belangrike datums vir 2019●●●●● 21 Februarie 2019 - AJV van CBI●●●●● 23 Mei 2019 - Ledevergadering●●●●● 13 Augustus 2019 - CBI/Munisipaliteit strategiesesessie●●●●● 22 Augustus 2019 - Ledevergadering●●●●● 14 November 2019 - Ledevergadering●●●●● Daar sal ook ‘n Beplanningsessie vir 2019 asook vier

bestuursvergaderings gehou word. Twee CBI nuusblaaiesal ook verskyn in Julie en Desember.CBI Gala Dinee sal elke 2 jaar aangebied word met dievolgende weer in 2020.

CHARLES Brown, committee member for the portfolio ServiceOrganisations, has decided to step down due to personal rea-sons. Charles served for the past 12 months and was involvedin projects such as the Schools Cycles and Schools Water Ma-nagement projects as well as the Witzenberg Matric Funds ini-tiative. We thank Charles for his valuable contribution towardsCBI and the Ceres community and wish him well going forward.This portfolio is currently vacant.

We also say goodbye to JohanMostert who has served on thecommittee for more than 6years and who has also decid-ed to pursue his internationalbusiness interests. We thankJohan for his time and energy inmanaging and completing sev-eral projects within his portfo-lio of Ceres Main Streets andEntrances and wish him well.

At the same time, we welcomeAttie Heyns from the firm Jou-bert van Vuuren to the CBI teamwho will take over Johan’s port-folio which also includes Ceresinfrastructure, small business-es and regular interaction withMunicipality’s Technical Ser-vices. Attie also brings to thetable a vast background of le-gal experience. We wish Attiewell in his new position as ViceChairperson of CBI.

Movementswithin CBI

managementAFTER an excellent winter snow season with lots of visitorsflocking to this area, all hands on deck were needed to pre-pare for the upcoming summer season.

A new logo, showing seasonal mojo’s, was adopted and newmarketing material in the form of a Ceres town brochure andWitzenberg Meander Tear-off map were revisited together witha new Ceres Cherry route map having been designed.

In the meantime, Ceres Tourism also welcomed the follow-ing new members: Caratello Wine Club, Ceres Brewery, Duimse Huis, Kunika Camp & Tours, Loxtonia Cider, Meat Olive,Mountain View Guest House, Rocky River Spur and WitzenbergBird Club.

Ceres Tourism has also collaborated with Down South Ad-ventures to offer guests and locals a new activity called Ceresby Bike. Mountain bikes can now be rented from Ceres Tourismto explore the town and surrounds.

The Ceres Cherry Route initiative was recently launched andto get the cherry season off to a good start a Cherry Fair was heldon the 24/25 th November at the Ceres Golf Estate.

Various stalls, cherry promotions, a Cherry Train and CherryGolf Day that coincided with a Cherry Artisan Fair was spreadover the weekend and which attracted both locals and visitorsafar.

A Cherry art competition performed by children from varioushigh schools in the Ceres area as well as a fundraising initiativefor a local charity (the Douglas Community Club, a restaurantthat serves the homeless and less fortunate), also formed partof the cherry promotion. Please support this cherry initiative.

Ceres Tourism would once again like to thank the WitzenbergMunicipality, Ceres Business Initiative, as well as the CeresTourism members for their continued support and assistancethroughout the year.

Other businesses that are interested in becoming a memberof Ceres Tourism can send an e-mail to [email protected]

Ceres tourism keepson growing

Page 4: Sukses hang af van vennootskappe...sagteware vir beplanning, koste berekening en rekordhouding doeleindes. Ook moes ‘n stelsel ontwikkel word om vee-aksies korrek te administreer

Deur Anton Reinecke

PROJEK Skoon Veld het in November 2018 die eerste vee-aksiegeloods in die Ceres Bergfynbos natuurreservaat.

Die goeie geluk is dat die wen tender vir die vee-aksie ‘n besigheidis wat ook deur CBI se entrepreneurs program ondersteun is.

Die eerste vee-aksie is ‘n mylpaal wat volg op byna 2 jaar van voor-bereiding. Baie dinge moes in plek kom: ‘n strategie en plan vir diereservaat moes ontwikkel word, verhoudings moes gebou word nabuite partye vir advies en befondsing. Intern moes kundigheid ge-bou word in terme van die korrekte tegnieke om toe te pas vir elketipe indringer, wie om te gebruik vir vee-aksies en die gebruik vansagteware vir beplanning, koste berekening en rekordhoudingdoeleindes. Ook moes ‘n stelsel ontwikkel word om vee-aksieskorrek te administreer.

Die area wat tans aandag geniet is die opvang gebied suid vandie Koekedouwdam. Hierdie area dreineer suiwer water na diedam en geniet die Ceres dorp en produsente gemeenskap al dievoordele daarvan. Die area is in sekere dele sleg geïnfesteer metindringer plante, veral Hakea.

Die munisipaliteit se fondse word gebruik vir inisiële skoonmaakaksies, waarna Skoon Veld fondse gebruik word om die wenne ge-wen te hou, oftewel “maintaining the gain” (via gereelde opvolg vee-aksies).

Die munisipaliteit en CBI het met hierdie projek ‘n goeie werksver-houding opgebou om die toekomstige risiko van water vir die eko-nomie van Witzenberg te help aanspreek. Daagliks verskyn daarartikels in die media oor die noodsaaklikheid om die bergagtige enrivierloop areas van die Wes-Kaap vry te kry en te hou van indringerplante soos Denne en Black Wattle, om te verseker dat ge-meenskappe en landbou toegang het tot genoegsame water.

Die navorsing toon dat 6 hektaar fynbosveld wat matig tot diggeïnfesteer is met enige van die bekende indringer plante net soveel water gebruik soos 1 hektaar appels. Vir elke 6 hektaar veld watons dan oorgee aan indringers, verloor ons dus 1 hektaar appels- die impak op werkloosheid is vanselfsprekend.

Dit is nodig om te beklemtoon dat hierdie ‘n baie langtermyn pro-jek is wat ook ander fondse gaan benodig om die hele reservaatonder beheer te kry.

EEN van die spanlede besig om die terrein skoon te maak. * Onsvan CBI Skoon Veld bedank graag ons langtermyn vennoot dona-teurs.

Deur Mauritz Walters

NA sekerlik een van die meer uitdagende seisoene in die laaste20 jaar wat by tye maar tande kners gekos het, kan ons metdankbaarheid eens wees dat dinge na normaal teruggekeer het.

Selfs onder plaaslike besighede in die dorp word nagevolge vandie droë jaar nogsteeds beleef deur groot afnames in koopkrag.

Al wat Ceres gekort het was ‘n normale winter en ons het dit gekry.Skielik is die gemoedere weer hoog en dit is wonderlik om weerpositiewe energie onder die landbouers en gemeenskap te ervaar.

Oor die algemeen is damvlakke meer as dubbeld teenoor die-slefde tyd laasjaar, baie damme is propvol en die ondergrondsewatervlakke het ook heelwat gestyg wat dus die beste sekuriteit virenige landbouer is.

Buiten die damme wat voller raak hou ‘n goeie winter soveel an-der voordele in. Onder andere die grondkwaliteit wat drasties verbe-ter deur oortollige opgeboude soute wat uitgewas word en dus baiebeter plant- en boomkwaliteit verseker.

As ons kyk na wat die nuwe seisoen inhou lyk dinge baie positief.Die vrugteoes aan die bome lyk normaal, sekere kultivars onderandere rooi appels het redelik lig geset in sekere dele weens bo

gemiddelde hitte wat in blomtyd ervaar is en die peeroes lyk ookgoed.

Voorspellings toon dat ons goeie vruggrootte sal moet versekerweens ‘n groot peeroes wat in Europa verwag word en dus baieklein vrugte in die mark teweeg gaan bring.

Die inmaak- en droogbedryf bly maar steeds wisselvallig, maarhou steeds goeie geleenthede in vir die meer geesdriftige bemarkersterwyl cherry aanplantings by die jaar meer begin produseer wat ‘nenorme bydrae tot die groeiende toerisme bedryf in Ceres maak.

Aanduidings toon dat sowat 3000 hektaar uie en 800 hektaar aar-tappels geplant is wat dus weer normaal is vir die Witzenberg dis-trik. Belowende graanoeste met opbrengste van 3 tot 4 ton per hek-taar is geoes wat as ‘n bogemiddelde jaar opgeteken kan word.

Aan die politieke kant is daar steeds baie onsekerhede wat land-bouers baie bekommer, maar dit is baie belangrik dat ons nie insulke tye fokus en belangstelling verloor en geleenthede laat ver-bygaan nie.

Ons wil ook van die geleentheid gebruik maak om Pieter Graaffvan Witzenberg Eiendomme hartlik geluk te wens met sy toekenningas Nasionale Boer van die Jaar.

Dit bly ‘n voorreg as mede landbouer om te weet dat die Witzenbergstreek op ‘n gereelde basis van die leierboere in ons land oplewer.

Landbou se kop lig na droë 2017

Skoon Veld hou berg skoonProjek goed op dreef

Page 5: Sukses hang af van vennootskappe...sagteware vir beplanning, koste berekening en rekordhouding doeleindes. Ook moes ‘n stelsel ontwikkel word om vee-aksies korrek te administreer

SEDERT 2015 is Ceres Besigheidsinisiatief (CBI) besig omfinansiële hulp en ondersteuning aan klein besighede teverleen.

Die sukses van die program kon nie moontlik gewees het sonderdie hulp van die borge wat die besondere program steun nie.

Dit plaas die entrepreneurs in ‘n beter posisie om ‘n sukses vanhulle besigheid te maak. Tot op datum is daar reeds 17 entrepre-neurs suksesvol afgeteken.

Gedurende hierdie tyd is byna R250000 bestee aan kleinsakewat kleremakers, haarkappers, houtverwerkers, swyswerke, letter-skrif, skoonmaakdienste, druk en liaseer werk en vele ander insluit.

KeuringprosesDie bestuur van CBI bestaan uit ‘n baie kundige span. ‘n Baie

streng keuringsproses word gevolg en slegs sowat 10% van alleaansoeke ontvang kwalifisering vir ons Entrepreneurs Program.

Die proses vir klein besighede is soos volg:Entrepreneurs doen aansoek by CBI vir hulpKeuring vind plaas op die basis van ondervinding, kennis en

lewensvatbaarheid.Op die stadium ondersteun CBI net bestaande besighede.Alle dokumentasie moet volledig ingevul en beskikbaar gestel

word bv: (Balansstaat, besigheidsplan, bankstate, maatskappydokumentasie, ID’s, ens.)

Elke suksesvolle aansoek gaan met opleiding gepaard. ‘nKonsultant/mentor gee ondersteuning vir die volgende + 6 maande.

Besighede se vordering word dan gemeet teen sekere doelwittegestel.

Bemarking is ‘n baie belangrike deel van mentorskap. CBI ledeword betrek om ‘n belangrike rol te speel met sekere projekte.

Projekte 2019Ons het reeds 5 nuwe entrepreneurs geïdentifiseer vir 2019,

maar dit staan enige ander entrepreneur vry om aansoek te doenvir finansiële hulp en opleiding.

Borge en beleggersBaie dankie aan alle borge/beleggers/donateurs vir julle lojale

ondersteuning. Sonder julle bydrae sou hierdie inisiatief nie moontlikgewees het nie.

Indien enige besigheid by die projek betrokke wil raak, kan u virHannes van Schalkwyk (083-414-6956) of Neil Bettesworth (man-ager@ cerescbi.co.za) skakel.

Sien meegaande fotos van entrepreneurs wat gedurende 2018suksesvol afgeteken is.

Entrepreneurs genietondersteuning

ROSLIN Swartz (Roslin’s Printers).

DENVER Steyn (Oom D’s Baber Shop).

FARIEDA de Bruin (Farieda’s Dressmaking and Altertions).BRONWYNNE Davids (Bronny’s Hair Rescue).

Page 6: Sukses hang af van vennootskappe...sagteware vir beplanning, koste berekening en rekordhouding doeleindes. Ook moes ‘n stelsel ontwikkel word om vee-aksies korrek te administreer

ABOUT a year ago the Witzenberg Security Forum wasestablished to investigate the safeguarding of main cor-ridors from Ceres to PA Hamlet with CCTV cameras.

Visits to both the Cape Town and Worcester (LTS) control roomsto gain insight into the magnitude of such a project has given theTask Team invaluable information and direction. The main objec-tive of this project is to monitor all vehicles entering and leaving thetowns of Ceres and PA Hamlet and in so doing to reduce variouslevels of crime related activities. Drug trafficking operations haveincreased over the past few years and is a major cause for concern.

The Team has received 4 capital (infrastructure) and 4 opera-tional (monitoring and reaction) quotations from various serviceproviders both locally and externally and have now narrowed themdown to 2 of each category. 22 sites for both LPR and IP camera’sstarting at Ceres Zipline through to Nduli and along Vos streetending at DuToit Wood at the exit of PA Hamlet have been identifiedresulting in an estimated 120 camera’s being considered. LPR

cameras are used for vehicle number plate registration purposeswhile the IP camera’s will monitor busy intersections/hot spots inorder to minimize petty crime related activities as well as bad roadbehavior. The Team intends to present their findings and recom-mendations to the Security Forum with a presentation and livefootage of cameras in action by middle December 2018.

Still a lot of work needs to be done before the project can be signedoff and the installation of equipment can commence. Approval fromthe Municipal Council needs to be obtained, a company needs tobe registered, directors elected, and a bank account opened. VATalso needs to be registered along with the NPO and 18 (A) status.

Main street business owners will be approached to obtain theirbuy-in to support the capital outlay while the monthly operating costsare still under negotiation. We are positive that the presence ofCCTV camera’s will make a huge difference to this area and willassist both the SAPS and Law Enforcement in their duties incombatting crime. The aim is to provide a safe and secure environ-ment for our communities.

Ceres security project moving forward

CERES Besigheidsinisiatief, in vennootskap met die Witzenberg Munisipaliteit, het nasowat 3 jaar se beplanning met ontwikkelaars en plaaslike sakelui die Ingangsmuurby die Mitchelspas ingang voltooi.

Op 8 November is ‘n klein seremonie gehou waar die lint deur the Voorsitter van CBI,Naas van der Merwe, en die Uitvoerende Burgermeester, Barnito Klaasen, geknip is (foto).Verskeie Raadslede, Munisipale Bestuurder en senior amptenare, CBI komiteeledeasook betrokke sakelui van Ceres het die geleentheid bygewoon.

Ceres is byna 170 jaar oud en tydens Naas vd Merwe se toespraak het hy gese “Dieingangsmuur is ‘n teken van standvastigheid omring deur berge. So lank as wat CBIbestaan en daar hande gevat word saam met die munisipaliteit, sal ons U eer as Vader.Die muur moet as bewys hiervan dien”.

Die Taakspan aan die stuur van hierdie projek saam met DB Slootgrawers, JC Services,El Flora Kwekery, CNDV Argitekte, Go Graphic en Cerula Construction is bedank vir hullesamewerking en dienste gelewer. Die ingange na Ceres by Nduli en Bella Vista sal deelvorm van die 2de fase van hierdie projek.

Ingangsmuur ingehuldig

Geskiedkundige oomblik

Page 7: Sukses hang af van vennootskappe...sagteware vir beplanning, koste berekening en rekordhouding doeleindes. Ook moes ‘n stelsel ontwikkel word om vee-aksies korrek te administreer

Inligting voorsien deurCBI en nuusbrief opgesteldeur Witzenberg Herald

BESTUURDER

Ceres Besigheidsinisiatief (CBI) is ‘n organisasie wat die be-lange van die breë besigheids-gemeenskap van Ceres op ‘ninnoverende, inklusiewe en deursigtige wyse dien en bevorder.CBI het ‘n noue verbintenis met die Witzenberg munisipaliteiten saam met ander belanghebbendes, sal hierdie persoon ‘nsleutelrol speel om die finansiële welvaart van die streek te helpuitbou en vennootskappe te vestig.U sal ook as skakel dien tussen die munisipaliteit, CBI lede enander belange groepe. Benewens die bywoning van relevantevergaderings fokus die posbekleër op die behoeftes van CBIlede deur gereelde besoeke en skakeling via internet of tele-fonies.Die ideale kandidaat beskik by voorkeur oor:‘n Tersiêre kwalifikasie; uitstaande kommunikasie en interper-soonlike vaardighede; rekenaar en administratiewe vaardig-hede; ‘n bogemiddelde werksetiek; besigheidsvernuf; vermoëom op strategiese vlak te funksioneer; ervaring in projekbe-stuur; ‘n aktiewe belangstelling in munisipale aangeleenthede.Kandidate moet verkieslik in die Ceres/P.A. Hamlet area gevestigwees en oor eie vervoer beskik.Hierdie deeltydse kontraktuele aanstelling sal aan CBl-bestuurop ‘n gereelde basis rapporteer. ‘n Aantreklike vergoeding/uur-tarief pakket sal vir hierdie deel pos aan die ideale kandidaat/organisasie aangebied word.Rig aansoeke met dekbrief en bondige CV met twee verwysingsaan:Neil Bettesworth by:

NA meer as 5 jaar by CeresBesigheidsinisiatief, gaan Neilen Elsabé Ceres einde Aprilverlaat en hul vestig op Lange-baan. Die beplanning is om diespreekwoordelike stokkie se-kuur oor te gee en reeds vanafmiddel April waarna die nuwepersoon amptelik sal oorneemop 1 Mei 2019. Ons wil ook methierdie skrywe vir Neil bedankvir goeie diens aan die Ceresbesigheids gemeenskap! Seënen voorspoed met die nuwe ge-leenthede.

2018 was 'n jaar van voor- en teenspoed vir die Witzenberg.Die finansiële hervormings binne Plaaslike Regering het groot

druk op die munisipaliteit geplaas, maar desondanks is dit vir onsaangenaam om aan te kondig dat die munisipaliteit weer 'n skoonoudit behaal het.

Ongelukkig het ons hierdie jaar ook protesaksies binne die Wit-zenbergstreek ervaar wat uiters kommerwekkend is.

Ongeag die meriete van dié aksies bly beter lewensomstandig-hede, armoede verligting en sosiale maatskaplike probleme diemiddelpunt van die probleem. Dit is daarom verblydend dat CBI dieinisiatief neem om met die organisasie Value of Abundance kragtesaam te snoer om 'n ondersoek te loods na vroeë kinderontwikkelingbinne die Ceresomgewing met die oog om die euwel van ongelet-terdheid en swak prestasie op skoolvlak hok te slaan.

Toe Witzenberg munisipaliteit 'n MOUC met CBI gesluit het, hetbeide partye dit ten doel gehad om 'n vennootskap daar te stel watbinne Ceres en onmiddellike omgewing 'n impak en verskil soumaak.

CBI se entrepreneursprogram in terme waarvan, toepaslikeentrepreneurs gementor en met finansiële hulp ondersteun word,is reeds 'n blou druk binne die konteks van plaaslike ekonomiesebemagtiging nie slegs in Witzenberg maar die hele Suid Afrika. Diemunisipaliteit was nog altyd van mening dat die kundigheid vanbesigheidsbestuur in die privaat praktyk gesetel is en is daar dank-baarheid vir die bereidwilligheid en inisiatief van CBI om entrepre-neurs te skep wat nie net selfversorgend is nie, maar ook 'n ekono-miese impak binne hul gemeenskap kan maak.

Die gesamentlike verfraaiing van Ceres dorp se ingang is sim-boliek van die samewerkingsvennootskap tussen besigheid endie munisipaliteit. Die munisipaliteit en besigheid het dit veral in2019 ten doel om 'n groter bewustheid te skep onder inwoners oorvaste afval bestuur, water besparing en omgewingsbewustheid.Die munisipaliteit is daarom uiters dankbaar teenoor die voorsitteren bestuur van CBI vir hul ondersteuning en wens hul voorspoedtoe met hul werksaamhede vir 2019.

David Nasson (Munisipalebestuurder)

Nog ‘n jaar het ten einde gesnel.Binne CBI kan ons terug kyk en dankbaar wees vir vele suksesse:

●Daar is verskeie projekte suksesvol afgehandel.(Sien elders in die nuusbrief).

●Samewerking met munisipaliteit bied ‘n paar uitdagendegeleenthede. (word ook na verwys in dele van nuusbrief).

●Doelgerigte bou aan verhoudings met ons plaaslike owerheidskep wedersydse vertroue.

●Netheid en dissipline gaan hand aan hand, daarom is ons trotsop ‘n netjiese dorp!!●Goed gemotiveerde bestuur wat met passie uitvoering gee aan

elke portefeulje.●Al vier Boereverenigings is lid van CBI.●Waardering dat ledegelde van 276 lede ten volle betaal is.●Goeie dienslewering en groei van die ekonomie is CBI se doelwit

en uitvoering daaraan maak Ceres en omgewing ‘n beter plek viralmal.Dankie vir u ondersteuning in 2018 en elkeen se bydrae tot goeie

samewerking. Geniet die Feestyd saam met u familie en vriende.Reis veilig en kom vars terug na u eie mooi omgewing!!

Naas van der Merwe

Kersboodskap van voorsitter

Samewerking is sleutel tot sukses

Neil verhuisna Langebaan

E-pos: [email protected]: 7 Februarie 2019Diensaanvaarding: 1 Mei 2019