14
Bladsy 28 Elander Augustus 2011 Suid Afrikaanse Woonwa Assosiasie Streek–Elandsrand Kaia Manzi 19-21 Augustus 2011 TARIEF VIR DIE NAWEEK R340-00 – PER WOONWA (4 persone) (Betaalbaar by die hek) R20,00 by Mariza vir 50/50 en plaatjie (Betaalbaar Saterdag 09H30 in die saal) VRYDAG 19H00 Boekevat en verwelkoming by Jannie en Alet se woonwa SATERDAG 10H00 AJV in die saal Verversings na die AJV (Dames bring asb. vir ons ‘n bord soet en ‘n bord sout vir die geleentheid) Bring eie eetgerei 19H00 AJV aand geleentheid Tema; Skooldae (trek enige iets aan wat met skool te doen het, ‘n skolier, onderwyser, biblio- tekaresse, sport, skoonmaker, ens. Elkeen maak sy eie tafel op en bring weer eie eetgerei ) SONDAG 09H30 Sondagskool 10H00 Kerkdiens Afsluiting direk na kerkdiens Kampkommandante – Bestuur Bevestig asb. bywoning en verskonings voor of op 15 Augustus 2011 by Liana Sel: 083 566 6548 Faks: 086 546 2692 of e-pos: lianan@gma .co.za STREEK ELANDSRAND NUUSBRIEF FEBRUARIE 2010 JAARGANG 24—UITGAWE 3 1

Suid Afrikaanse Woonwa Assosiasie Streek–Elandsrand · Jannie en Alet Meyer, Hennie en Charmaine Swart, Deon en Sharné le Roux, Hendrik en Edith Böhnen, Dries en Marie Coetzee,

  • Upload
    others

  • View
    9

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Suid Afrikaanse Woonwa Assosiasie Streek–Elandsrand · Jannie en Alet Meyer, Hennie en Charmaine Swart, Deon en Sharné le Roux, Hendrik en Edith Böhnen, Dries en Marie Coetzee,

Bladsy 28

Elander Augustus 2011

Suid Afrikaanse Woonwa

Assosiasie

Streek–Elandsrand

Kaia Manzi 19-21 Augustus 2011 TARIEF VIR DIE NAWEEK R340-00 – PER WOONWA (4 persone) (Betaalbaar by die hek) R20,00 by Mariza vir 50/50 en plaatjie (Betaalbaar Saterdag 09H30 in die saal)

VRYDAG

19H00 Boekevat en verwelkoming by Jannie en Alet se woonwa

SATERDAG 10H00 AJV in die saal

Verversings na die AJV

(Dames bring asb. vir ons ‘n bord soet en ‘n bord sout vir die geleentheid)

Bring eie eetgerei

19H00 AJV aand geleentheid

Tema; Skooldae

(trek enige iets aan wat met skool te doen het, ‘n skolier, onderwyser, biblio-tekaresse, sport, skoonmaker, ens. Elkeen maak sy eie tafel op en bring weer

eie eetgerei )

SONDAG 09H30 Sondagskool

10H00 Kerkdiens

Afsluiting direk na kerkdiens

Kampkommandante – Bestuur

Bevestig asb. bywoning en verskonings voor of op 15 Augustus 2011 by Liana

Sel: 083 566 6548 Faks: 086 546 2692 of e-pos: lianan@gma .co.za

STREEK ELANDSRAND NUUSBRIEF FEBRUARIE 2010

JAARGANG 24—UITGAWE 3

1

Page 2: Suid Afrikaanse Woonwa Assosiasie Streek–Elandsrand · Jannie en Alet Meyer, Hennie en Charmaine Swart, Deon en Sharné le Roux, Hendrik en Edith Böhnen, Dries en Marie Coetzee,

Inhoud Elander Augustus 2011

November - Februarie 2011 Jaargang VOORBLAD

2 INHOUD

3 OORDENKING

4 SAWA EREKODE

5 ELANDSRAND KAMPE

6 ELANDSRAND BESTUUR

7 REDAKTEURS BRIEF

8 BRIEF VANAF VOORSITTER

9 BRIEF GAAN AAN

10 ELANDER KINDERHOEKIE

11 KINDER AKTIWITEITE

12 BLOEKOMPOORT KAMP

13 BLOEKOMPOORT KAMP

14 GHOLFDAG

15 SITRUS FEES

16 PRESIDENTE

17 PRESIDENTE

18 RESEP

19 VERJAARSDAE

20 LIEF EN LEED

21 AGIE VRAAG

22 VOOGDE LYS

23 VOOGDE LYS

24 GEBIED SAAMTREK

25 GEBIED SAAMTREK

26 MUTANGU

27 MUTANGU

Redaktrise: Alet Meyer

Tel: 011 907-3212(w)

011 902-3860(h)

Sel: 082 825 1211

Faks: 011 869-3559

E-Pos: [email protected]

Bladsy 2 Bladsy 27

Elander Augustus 2011

Ons kampkommandante vir die naweek was Kobus en Janine,

Mike en Mariza, Willie en Lete-sha, Brian en Liana.

Sandra en Vlooi kry aansporings plaatjie

Jacks en ʼn paar van haar vriende het die naweek saam met ons kom kamp om haar 21ste verjaarsdag te vier hoop dit was vir haar ʼn wonderlike naweek en ons is bly

ons kon dit met haar deel.

Sponge bob het ook kom

saam kuier die naweek.

Al die hout het gesorg vir ʼn lekker warm vuurtjie

die aand.

Van jacks se vriende wat die naweek saam met ons kom

kuier het.

Page 3: Suid Afrikaanse Woonwa Assosiasie Streek–Elandsrand · Jannie en Alet Meyer, Hennie en Charmaine Swart, Deon en Sharné le Roux, Hendrik en Edith Böhnen, Dries en Marie Coetzee,

Bladsy 26

Elander Augustus 2011

Mike en sy groepie helpers het gesorg dat ons almal se magies heel naweek vol is deur Saterdag en Sondagoggend vir almal ont-byt broodjies te maak en Saterdag aand het almal lekker aan “bunny chow” gesmul

Schalk het sy 3de verjaarsdag saam met die res van die

Elandsrand maatjies kom deel

Gebed vir Augustus Almagtige Skepper-God, die aarde en die volheid daarvan behoort aan U.

Skenk aan ons u onmisbare seën, want sonder die goeie wat uit u liefdes hand na ons toe kom, is ons verlore.

Skenk aan ons geestelike groei, geloof, hoop en liefde.

Gee aan ons gesondheid, krag, vreugde, sukses en vrede.

Heilige God, skenk aan ons u beskerming.

Hou u almagtige hand oor ons, bedek ons met u vlerke.

Skenk ons stilte aan die einde van die dag.

Wees vir ons ʼn skuilplek teen gevaar.

Here ons God, verskyn tot ons redding.

U was daar toe Jesus Christus in Betlehem in sy moeder se arms gelê het.

U het Uself aan ons geopenbaar op Golgota: deur U Seun se wonde het daar vir ons genesing gekom en met sy opstanding het ons u heerlikheid aanskou.

Ons is verlos! Halleluja!

Laat ons nie een dag leef asof U nog in die graf is nie!

Here, wees ons genadig.

Ons sien so maklik dwaal ligte vir sterre aan; ons dryf so dikwels onnadenkend van U af weg.

Koester ons in U genade.

Hou ons staande in die stryd teen die Bose.

Laat ons ook in donker dieptes vashou aan U genade sodat ons tot U eer kan leef ... En sterf.

Here, hoor ons gebede.

Dit is so goed om te weet dat U die Hoorder van gebede is - op U tyd en op U manier verhoor U ons gebede.

U weet van ons, en U gee vir ons om.

Laat u Heilige Gees ons leer om te bid en gee aan ons U vrede.

Gee ons u sjalom, u “vrede vir julle”.

Skenk aan ons welsyn na liggaam en gees.

Loof die Here, Hy is goed! Aan sy liefde is daar geen einde nie !

Amen

Elander Augustus 2011

Bladsy 3

Page 4: Suid Afrikaanse Woonwa Assosiasie Streek–Elandsrand · Jannie en Alet Meyer, Hennie en Charmaine Swart, Deon en Sharné le Roux, Hendrik en Edith Böhnen, Dries en Marie Coetzee,

Elander Augustus 2011

SAWA EREKODE

Hiermee verbind ek myself en my gesin tot die Grondwet, asook die

Riglyne en Gedragskode van die Suid-Afrikaanse Woonwa Assosiasie.

Verder verbind ek myself tot die volgende:

1. Ek sal strewe om die Christelike grondslag van SAWA te be-

waar en uit te lewe.

2. Ek sal SAWA dien sovêr ek kan en alles in my vermoë doen om ons

assosiasie uit te brei.

3. Ek sal ons geliefde land se natuurskoon en sy fauna en flora

beskerm en bewaar.

4. Ek sal poog om alle openbare geriewe en fasiliteite tot my beskik-

king so te benut dat ander gaste dit sonder ongerief kan gebruik.

5. Ek sal poog om in alle opsigte hoflik te wees, beleefd op te tree en

bedagsaam te handel teenoor alle padgebruikers.

6. Ek sal daarop let om nie deur my gedrag die eer van SAWA te

skend nie, maar sal poog om die agting van almal met wie ons in

aanraking kom af te dwing.

SAWA EREKODE IN JEUGTAAL

1. Ek sal my bes probeer om Christelik op te tree teenoor al my maats.

2. Ek sal help waar ek kan en vir ander maats vertel van SAWA.

3. Ek sal nie bome en plante verniel of afpluk nie en die diere en voëls

beskerm en bewaar.

4. Ek sal nie in die toilette speel of mors nie, want ander wil dit ook

graag gebruik.

5. Ek sal met my SAWA maats vriendelik wees en nie met hulle

baklei nie.

6. Ek sal nie lelike dinge doen sodat ander mense sê SAWA

kinders is stout nie.

Bladsy 4

Elander Augustus 2011

Bladsy 25

Die manne en vroue wat avontuurlustig is, het hulle staal kom wys op die baan en het omtrent die res van ons ʼn ding of twee gewys. Links is

Hennie ook besig om die baan aan te durf.

Die gesogte beker waaraan almal so hard deel geneem het.

Jannie ontvang die beker namens Elandsrand vir beste deelname aan die pretloop. Welgedaan

Elandsrand>

Ons heet ons nuwe lede welkom

Janine en Kobus ontvang ʼn aansporings

plaatjie

Page 5: Suid Afrikaanse Woonwa Assosiasie Streek–Elandsrand · Jannie en Alet Meyer, Hennie en Charmaine Swart, Deon en Sharné le Roux, Hendrik en Edith Böhnen, Dries en Marie Coetzee,

Elander Augustus 2011

Bladsy 24

Koppisol-25/26 Februarie Die naweek kon nie beter afskop as met ʼn pretloop vroeg oggend in die

natuur nie

Die verskillende streke het darem gesorg vir ʼn iet-sie lekker soos

pannekoek, slaptjips en nog vele meer deur

die naweek

Die reëls van die kompetisie word mooi aan almal verduidelik

Datum

28-30 Januarie

Kampe

Klipdraai

Kampkommandante

Hennie en Charmaine Brian en Marlene Trevor en Lynette

25-27 Februarie Koppisol Gebied

18-21 Maart Malonjeni Die Pretorius

21-24 April Presidente Wapadrand

27-29 Mei Sitrusfees Kosmos

24-26 Junie Bloekompoort Jannie en Alet

22-24 Julie Mutangu Jennings, Hauptfleisch,

van Niekerk, Smit

19-21 Augustus Kaia-Manzi Bestuur (AJV)

23-25 September Nkwe Piet en Dana

28-30 Oktober Monateng Swannie en Denise

25-27 November Malonjeni Jeug

Elander Augustus 2011

EEELANDSRANDLANDSRANDLANDSRAND KKKAMPEAMPEAMPE 201120112011

Bladsy 5

Page 6: Suid Afrikaanse Woonwa Assosiasie Streek–Elandsrand · Jannie en Alet Meyer, Hennie en Charmaine Swart, Deon en Sharné le Roux, Hendrik en Edith Böhnen, Dries en Marie Coetzee,

Voorsitter: Jannie Meyer 89 Kritzinger weg Verwoerd Park Alberton Tel: 011 907 3212 Sel: 082 825 1211 Email: [email protected] Ondervoorsitter: Piet van Staden McBride Straat 89 Brackenhurst Tel:011 867 5327 Sel: 082 469 5363 Email: [email protected] Penningmeester: Mariza Jennings 9 Villa Romano Edgar Str Beyerspark Boksburg Tel: 011 918 4108 Sel: 083 388 5135 Email: [email protected] Sekretaresse: Liana van Niekerk 48 5de Straat Marlands Tel: 011 974 8914 Sel: 083 566 6548 Email: [email protected]

Skakelbeampte: Letesha Hauptfleisch Posbus 1401 Fonteinriet Tel: 011 918 4955 Sel: 083 259 9099 Email: [email protected] Bate houer: Brian van Niekerk 48 5de Straat Marlands Germiston Tel: 011 822 4111 Sel: 083 661 8239 Email: [email protected] Jeug: Wimpie Bierman Plot 22 Pretoria weg Fairleads Sel: 082 096 0054 Email: [email protected] Redaktrise: Alet Meyer 89 Kritzinger weg Verwoerdpark Alberton Tel: 011 907 3212 (w) Sel: 082 825 1211 Email: [email protected]

Bladsy 6

Elander Augustus 2011 Elander Augustus 2011

Voogde lys vir bestuur 2010/2011

Wimpie Bierman (082 096 0054)

Eugene en Ina Coetzee, Kobus en Anette Smit, Jannie en Doreen du Preez,

James en Breggie Slow, Andries en Raume Diedericks, Hendrik Diedericks,

Eugene en Engela van Niekerk, Francois en Noline Engelbrecht, Theuns en

Karin Brooks.

Brian van *iekerk (083 661 8239)

Phillip en Johanita van Staden, Frans en Martie Heyneke, Sarie Grobbelaar,

Garnett en Amanda Nel, Floris en Leilanie Coetzee.

Mariza Jennings (083 388 5135)

Stanley en Veronica Stewart, Louis en Melinda Myburg, Barry en Henna

Buitendag, Fred en Priscilla Smit, Lai en Rita Papenfus.

Bladsy 23

Page 7: Suid Afrikaanse Woonwa Assosiasie Streek–Elandsrand · Jannie en Alet Meyer, Hennie en Charmaine Swart, Deon en Sharné le Roux, Hendrik en Edith Böhnen, Dries en Marie Coetzee,

Elander Augustus 2011

Voogde lys vir bestuur 2010/2011

Jannie Meyer (082 462 7615)

Piet en Dana van Staden, Brian en Liana van Niekerk, Mike en Mariza Jennings,

Willie en Letesha Hauptfleisch, Wimpie en Mariette Bierman, Viv en Miems

van Zyl, Japie en Bettie van Deventer, Willie Oudbier.

Piet van Staden (082 469 5363)

Jannie en Alet Meyer, Hennie en Charmaine Swart, Deon en Sharné le Roux,

Hendrik en Edith Böhnen, Dries en Marie Coetzee, Pieter en Chere Pretorius,

Piet en Rietha Pretorius, Adriaan en Annamarie Pretorius, Wikus en Tanya van

Zyl.

Alet Meyer (082 825 1211)

Nico en Lorraine Zwarts, Brian en Marlene Edberg, Willa en Joranie Wolma-

rans, Nick en Marie Wolmarans, Trevor en Lynette Haylock, Tony en Connie

Peixinho, Prof en Gertie Phyffer.

Liana van *iekerk (083 566 6548)

Johnnie en Fransie Visser, Dawie en Hannelie Brits, Swannie en Denise Swane-

poel, Tokkie van der Walt, Braam en Nellie Human, Gerhard en Retha Nel,

Johan en Elna Dreyer.

Letesha Hauptfleisch (083 259 9099)

Gert en Juanita Venter, Vlooi en Sandra Swanepoel, Freddy en Paula McCrate,

JP Bezuidenhout, August en Elize Compion, Chris en Magda Broxham, Cobus

Janine Smit, Riaan en Annerie Hyman, Johan en Antonette Hyman.

Bladsy 22

Elander Augustus 2011

Hallo daar,

Uiteindelik sien nog ‘n Elander die lig.

Soos julle almal weet het ons hierdie jaar ‘n bitter koue winter gehad, en

dit wil lyk of hy net nie wil breek nie, maar dit het nie verhoed dat ons

nog lekker saam gekamp het nie.

Ek het maar sover moontlik foto's geplaas van die afgelope kampe sodat

julle weer kan terugdink hoe lekker die kampe was.

Ons het ongelukkig in die laaste twee jaar geen borge gehad wat gehelp

het met die druk van die Elander nie, daarom wil ek graag weer ‘n beroep

op elkeen doen om te probeer om vir ons borge te in of dalk net weer ‘n

bladsy te borg. Enige gelde wat ons inkry maak dit vir ons makliker.

Ek wil ook graag die lede se opinie hoor van die inhoud van die Elander,

moet dit enigsins verander, is daar iets wat julle anders sal wil sien. En

dan het arme Agie baie lank laas terugvoering gekry op sy vrae.

Hiermee wil ek dan ook net weer vir Nico bedank dat hy altyd bereid is

om sy foto's vir my beskikbaar te stel.

Dankie ook vir Brian vir die druk van hierdie uitgawe, en baie dankie aan

my dogter Madelyn wat altyd ook bereid is hand by te sit met die opstel

van die Elander.

Soos julle sal sien verder in hierdie uitgawe gaan dit nie so goed met van

ons senior burgers nie. Ek wil tog vra dat ons aan hulle sal dink en hulle

in julle gebede sal opdra. Aan oom Johnny en tannie Fransie en aan Dries

en Marie wat nie weer saam met ons sal kamp nie wil ek net se dat ons

julle geweldig baie gaan mis, maar ons sal julle nooit vergeet nie.

Dan wil ek net graag vir Jannie baie gelukwens met sy verkiesing tot Na-

sionale Ondervoorsitter, dit is ’n groot taak wat op jou wag maar ek glo

dat jy goed sal wees daarin.

Dankie aan die afgelope jaar se bestuur, ons het so lekker saam gewerk,

ons het soos ’n klein familie binne in ’n groot familie gevoel.

Tot weersiens.

Alet

Bladsy 7

Page 8: Suid Afrikaanse Woonwa Assosiasie Streek–Elandsrand · Jannie en Alet Meyer, Hennie en Charmaine Swart, Deon en Sharné le Roux, Hendrik en Edith Böhnen, Dries en Marie Coetzee,

Elander Augustus 2011

Bladsy 8

VANAF DIE VOORSITTER.

Dagsê Elandsranders

Dit is al weer tyd vir ons AJV en die jaar het so vinnig verby gesnel. Daar was baie verwikkelinge in SAWA die afgelope tyd.

Seker die grootste hiervan is die grondwet wysigings wat die nuwe struktuur veranderings bevat wat nou groot nuus is. Ek wil eerstens vir almal die versekering gee dat dit niks aan ons kampe of die manier waarop ons kamp gaan verander nie. Dit gaan bloot om die kommunikasie lyn van besture te verkort. Dit gee egter ook ʼn uitdaging aan streke om dalk meer met ander streke saam te kamp op ʼn informele manier en nie meer soos die Gebieds kampe wat ons voorheen gehad het nie. Ons beplan juis so ʼn “kuier kamp” in Februarie by Koppisol.

Kommer is tydens die pasafgelope NUB uitgespreek oor die be-houd van lede. Daar word verskeie redes vir die afname van lede aangevoer soos die veroudering van lede en die moeilike ekonomiese toestand wat ons huidig beleef. Veral die laasge-noemde tref ons almal. Met die nuwe tol stelsel wat binnekort in werking tree het dit ook aan die lig gekom dat ʼn voertuig met ʼn woonwa omtrent R1,00 per kilometer sal moet opdok omdat die kombinasie langer as 6 meter is. Dit gaan beslis ʼn groot im-pak op ons as kampers hê en dit maak ons kamp beplanning soveel meer belangrik. Nuwe lede word ook nie maklik gewerf nie vanweë die duur koste van kamp toerusting en die pad wet wat vereis dat ʼn bestuurder moet ʼn EB lisensie hê om ʼn woonwa te sleep. Min nuwe kampers het lus vir daardie moeite en daar heers nog redelike verwarring oor hoe so ʼn lisensie bekom moet

Elander Augustus 2011

Agie en Sawie vra?

Sal die tolgelde jou besluit om te kamp beïnvloed.

Op hierdie stadium lyk dit of ons met ons woon-

waens aan tot R1-00 per kilometer gaan moet be-

taal.

Bladsy 21

Hier is Ninke Scholtz

dogter van Werner en

Mylandia wat gebore

is op 1 Julie. Baie ge-

luk aan die trotse

ouers en ook die oupa

en ouma Vlooi en

Sandra.

Graag wil ons net vir Inge Hauptfleisch gelukwens met haar groot

prestasie wat sy behaal het.

Sy was die algehele item wenner en so ook die algehele afdeling

wenner vir English public speaking vir graad 8,9 en 10 by Hartklop,

‘n afdeling van ATKV. Sy wen dan die beker.

Baie geluk Inge ons is trots op jou.

Page 9: Suid Afrikaanse Woonwa Assosiasie Streek–Elandsrand · Jannie en Alet Meyer, Hennie en Charmaine Swart, Deon en Sharné le Roux, Hendrik en Edith Böhnen, Dries en Marie Coetzee,

Lief en leed.

Geluk aan Piet met sy seun se troue.

Cobus Smit het sy graag gekry, baie geluk.

Geluk aan Wimpie en Mariette, hul dogter Elaine het verloof geraak.

Geluk aan Mariette, sy het ‘n koffie winkel oopgemaak.

Geluk aan Vlooi en Sandra hulle het oupa en ouma geword.

Geluk aan Mariza sy het haar eksamens geslaag.

Geluk aan Inge sy het gewen op hartklop met redenaars.

Brian is gediagnoseer met diabetes, sterke vir jou en Liana.

Willa en Joranie se skoondogter het die baba verloor.

Tannie Nellie is nie gesond nie sterkte aan haar.

Johanita van Staden se ma het ‘n virus in haar oog opgetel en amper die

oog verloor, hulle het geopereer en wat vir die uitslae.

Oom Johnny is in die hospitaal en dit gaan nie goed met hom nie.

Piet se kleinseun het ‘n hartoperasie gehad maar dit gaan darem beter.

Brian se broer het ‘n stamp teen die kop gekry en moet ‘n plaat in sy

voorkom kry, sterkte aan julle.

Oom Jannie was in die hospitaal, dit gaan weer beter, hy word net nog

gou moeg.

Dit gaan nie goed met Henna nie ons vra almal se voorbidding vir hulle.

Dana se dogter was in ‘n motor ongeluk en het haar rug seergemaak,

sterkte vir julle.

Oom Johnnie is uit die hospitaal maar kan nie meer loop nie, hy is baie

swak en sal ook nie weer kan kamp nie. Ons gaan julle vreeslik mis.

Dries Coetzee het terminale kanker en dit gaan nie goed met hom nie, ons

vra almal se voorbidding vir Marie en die gesin.

Elander Augustus 2011

Bladsy 20

Elander Augustus 2011

Bladsy 9

word. Met al hierdie redes in ag geneem is die kamp bedryf nog redelik gesond en dit wil amper klink of daar net negatiewe nuus is. Statistiek bewys egter dat van al die woonwa klubs in SA, SAWA nog steeds die klub is wat persentasie gewyse die minste lede verloor het.

Soos meeste van julle by die tyd weet is ek genomineer vir Na-sionale Ondervoorsitter van SAWA en so moet ek dan onttrek van die streek bestuur. Ek weet daar is lede wat bekommerd is oor wat nou in die streek gaan gebeur. Ek wil julle verseker dat die streek in goeie hande is met ʼn goeie samestelling van jong energie en ervare koel koppe wat die streek sal bestuur. Geen bestuur kan dit egter doen sonder die ondersteuning van die lede nie. Ek doen dus ʼn beroep op elke lid om die bestuur te ondersteun en te help. Ek wil ook die versekering gee dat ek nog ten volle toegewyd tot Elandsrand is en dit bly die streek waar ek betrokke is en tuis voel. Vanweë my betrokkenheid op Dagbestuur sal dit dalk moeilik wees om alle streek aangeleent-hede by te woon maar ons sal poog om soveel as moontlik nog betrokke te wees.

Ten slotte wil ek graag die bestuur van die afgelope jaar be-dank vir al jul harde werk die jaar. Ek weet hoe hard julle gewerk het en ek waardeer dit baie. Dit was ʼn voorreg om met julle die jaar besig te wees. Ek wil graag die nuwe bestuur wat verkies gaan word tydens die AJV geluk wens en sterkte toewens. Ek weet elkeen van julle doen dit uit vrye wil vir die liefde van die saak.

Dit is dus nou totsiens maar nie vaarwel.

Elandsrand groete Jannie Meyer

Page 10: Suid Afrikaanse Woonwa Assosiasie Streek–Elandsrand · Jannie en Alet Meyer, Hennie en Charmaine Swart, Deon en Sharné le Roux, Hendrik en Edith Böhnen, Dries en Marie Coetzee,

Elander Augustus 2011

Bladsy 10

VERJAARSDAE

Mei

Retha Nel 01/05

Liana van Niekerk 05/05

Paula Mc Crate 07/05

Clariska van Staden 07/05

Deon Le Roux 08/05

Christo Phyffer 14/05

Elaine Bierman 20/05

Gerhard Nel 21/05

Gertie Phyffer 21/05

James Slow 23/05

Dana van Staden 27/05

Viv van Zyl 27/05

Wicus van Zyl 28/05

Doreen Du Preez 30/05

Letesha Hauptfleisch 31/05

Junie

Jean Engelbrecht 01/06

Lorraine Zwarts 02/06

August Compion 03/06

Pieter Pretorius 09/06

Willa Wolmarans 12/06

Andries Diedericks 15/06

Hennie Swart 18/06

Nic Wolmarans 18/06

Jannie Meyer 24/06

Hendrik Diedericks 27/06

Stanley Stewart 29/06

Julie

Janine Smit 01/07

Hendrik Böhnen 05/07

Willie Hauptfleisch 15/07

Marlene Etberg 18/07

Jacquelene Jennings 20/07

Schalk van Niekerk 25/07

Ricardo Venter 31/07

Elander Augustus 2011

Bladsy 19

Augustus

Henna Buitendag 02/08

Lize Hauptfleisch 09/08

Breggie Slow 13/08

Johan Bierman 15/08

Engela van Niekerk 15/08

Sandra Swanepoel 26/08

Francois Engelbrecht 30/08

Page 11: Suid Afrikaanse Woonwa Assosiasie Streek–Elandsrand · Jannie en Alet Meyer, Hennie en Charmaine Swart, Deon en Sharné le Roux, Hendrik en Edith Böhnen, Dries en Marie Coetzee,

Elander Augustus 2011

Bladsy 18

• 1 x 400g-rol bros korsdeeg • 200 g botter • 5 ml vanieljegeursel • 4 eiers • 200 g gemaalde amandels • 200 g versiersuiker • 40 g koekmeel • 50 ml brandewyn • 1 x 410 g-blik Rhodes-perske-

helftes • mascarpone-kaas vir voorsit

Verhit jou oond tot 160 ˚C. Voer ’n tertpan van 35 x 11 cm met die broskors uit. Prik die koue deeg met ’n vurk. Klits botter en vanielje tot lig en romerig. Voeg eiers een vir een by en klits goed ná elke byvoeging. Vou amandels, suiker en meel by. Gooi beslag in kors. Gooi brandewyn in skoon braaipan en gooi perskes by. Bring tot kook-punt en steek aan die brand deur pan liggies na die vlam toe te kantel tot dit aan die brand raak. Skep perskes bo-op amandel mengsel. Plaas in die oond en bak vir 30-45 minute of tot goud-bruin en gaar. Sit voor met mascarpone kaas.

Perske en amandel tert

Elander Augustus 2011

Bladsy 11

Elander Augustus 2011

Page 12: Suid Afrikaanse Woonwa Assosiasie Streek–Elandsrand · Jannie en Alet Meyer, Hennie en Charmaine Swart, Deon en Sharné le Roux, Hendrik en Edith Böhnen, Dries en Marie Coetzee,

Van vroeg af het almal begin saamtrek vir ʼn baie koud maar baie spe-siale naweek, dit is natuurlik Jannie se 50ste verjaarsdag naweek ge-wees. Die dames het elkeen die beurt gehad om hul eie tafel vir Vrydag-aand se geleentheid te dek en ek sal sowaar se die dames het hul puik van hul taak gekwyt. Die oomblik het uiteindelik aangebreek en ons al-mal het Vrydagaand se partytjie gate uit geniet. Van die musiek wat Varkie vir ons gedoen het tot die kos wat deur die oord voorsien is was uit die boonste rakke. ʼn Paar van Vaalrivier se lede het die naweek saam met ons kom kamp en ek sê vir ieder en elkeen van hulle baie dankie vir die mooi wyse waarop hulle elke oomblik saam met ons gedeel het. Ons het n lid van Wesrand streek ook saam ons gehad en ons sê vir hulle ook baie dankie dat hulle bereid was om in te skakel en die naweek saam ons te geniet. Saterdag oggend is die ontbyt weer deur die oord voorsien en ek glo baie sal met my saamstem as ek sê dit was beter as ʼn Wimpy ontbyt en dat daar baie min was wat nie twee keer voor die potte gaan staan het nie. Die res van Saterdag het almal dit maar rustig gevat en net lekker gekuier en elke bietjie son wat daar was is deur Elandsrand opgeraap net om bietjie warm bloed in die are te kry. Die Saterdag aand is daar tot laat aand gekareoke en glo vir my daar is nogal talent onder klomp Elandsranders. Willa was ʼn ware digter die aand en het die mense laat skaterlag. Die Sondag oggend is die diens waargeneem deur Ds. Christman Krige en wat ʼn besonderse preek was dit nie om die naweek af te sluit nie. Daarna het ons ons afsluiting gehad en hier is arme Willa weer gepeper met die boetes. Alhoewel dit so koud was, was dit ʼn heer-like naweek waar ons almal weer kon saam kuier en lag as vriende en familie want ons by Elandsrand is mos maar ʼn klein familie.

Elander Augustus 2011

Bladsy 12

Hendrik besig om karavaan op te slaan in die koue

Vra maar vir die klomp dames hoe koud dit die naweek was

Elander Augustus 2011

Bladsy 17

Daar was iets vir almal van jonk tot oud by die basaar die Saterdag og-

gend

Van lekkergoed tot kos tot speletjies kon gevind word by die basaar

Elandsrand het weer gekook by die kaskar wedren en almal sal saam stem dit was ʼn lekker oefen sessie.

Met elke sport soort kom daar maar sy be-serings en ongelukke

Streek kosmos het weggeloop met die beker vir die beste bywoning die

naweek

Die kampkommandante het hul puik van hul taak gekwyt

die naweek en ons sê aan hulle baie dankie vir ʼn

heerlike naweek

Page 13: Suid Afrikaanse Woonwa Assosiasie Streek–Elandsrand · Jannie en Alet Meyer, Hennie en Charmaine Swart, Deon en Sharné le Roux, Hendrik en Edith Böhnen, Dries en Marie Coetzee,

Elander Augustus 2011

Bladsy 16

Elke oggend het ʼn ander uitbeelding ons laat dink aan Paasfees en dit was sowaar asemrowend

Ons eie President Nico Spaumer open amptelik die

Presidente van 2011

Die Vrydagaand het almal bietjie deelgeneem aan

SAWA noot-vir-noot en nie-mand kon kers vashou by

Elandsrand nie.

Saterdag het die talentkompetisie

sowaar vir jou goeie talent opge-lewer. Ons se geluk

aan elkeen van hulle, hulle was

puik.

Dit lyk vir my al die gekuier kon die mense nie warm ge-noeg hou nie en dat die win-ter kla homself lastig kom

maak het.

Elander Augustus 2011

Bladsy 13

Elander Augustus 2011

Die mooi gedekte tafels vir Vrydagaand se funksie

ʼn Klompie van Vaalrivier se lede Jannie se spesiale verjaardag koek

Daar is lekker deur oud en jonk gedans en gekuier by Vrydagaand se funksie

Van ons talentvolle sangers die Saterdag-aand en natuurlik Elandsrand se eie digter

Ons lede kry aansporings

plaatjies

Ons kampkom-mandante

vir die naweek was Jannie en

Alet

Ons hou lekker “party”

Page 14: Suid Afrikaanse Woonwa Assosiasie Streek–Elandsrand · Jannie en Alet Meyer, Hennie en Charmaine Swart, Deon en Sharné le Roux, Hendrik en Edith Böhnen, Dries en Marie Coetzee,

Die tyd het weer aangebreek waar Elandsrand hul jaarlikse gholf-dag hou en hierdie jaar was State Mines weer die gasheer. ʼn Baie groot dank aan state mines wat die dag ons vergesel het. Ons as Elandsrand wil ook net ieder en elkeen wat die dag so spesiaal gemaak het en gehelp het opreg bedank julle weet wie julle is baie dankie dat ons weereens n groot sukses van die dag kon maak.

Elander Augustus 2011

Bladsy 14

ʼn Paar foto's van die dag se gebeure, pryse en spelers

Elander Augustus 2011

Bladsy 15

Jannie en Brian was braaf genoeg om ʼn helikopter rit oor die Hartbeespoort dam aan te pak

Van die kunstenaars wat ons die naweek kom vermaak het, onder hulle was bekendes soos Theuns Jordaan en Jennifer

Zamudio

Nico en Lorraine, Hennie en Charmaine ontvang hul aansporings plaatjie

Ons se geluk aan ons nuwe lede wat aangesluit

het