16
SAWA ALBATROS NUUSBLAD

SAWA ALBATROS NUUSBLAD · André Kotzé se Bierbrood resep Bestandele: • Een bottel bier. • Knypie sout. • 1 kg Self rasing meel • Kaas • Spek Voeg mengsel by mekaar en

Embed Size (px)

Citation preview

SAWA ALBATROS

NUUSBLAD

UIT DIE BURGEMEESTER SE PEN Beste Albatrossers

Die afgelope Paasnaweek was dit my en Louise Viljoen se voorreg om die

Presidente saamtrek by Klipdraai by te woon. Daar was 184 woonwaens die

naweek teenwoordig. Ons is goed ontvang en het in ‘n goeie toegeruste

woonwa van R320 000 geslaap.

Dit was ‘n heerlike kuier

naweek met ’n baie goeie

gees tussen vriendelike

mense wat vir my en Louise baie goed ontvang het. Die gees

van Paasfees was ook teenwoordig en Willie Joubert en sy vrou

het die boekevat deur die naweek hanteer. Saterdag was die

groot kermis in die tent met baie heerlike eetgoed wat te koop

was. Daar was ook verskeie ander goed te koop. Die kermis

het vir SAWA ongeveer R97 000 verdien. Dit is ‘n naweek wat

ek beslis vir almal sal aanbeveel.

Burgemeesters groete

Christo

GEDAGTE VIR DIE DAG…

Die lewe word gekenmerk deur keuses. Ons kan dit beskryf as gewone keuses, byvoorbeeld: Watter

uitrusting en klere verkies ek, of meer gekompliseerde keuses soos ‘n huweliksmaat en ‘n beroep.

Soms moet jy net kies tussen reg en verkeerd en met watter vriende jy meng. Om dié keuses te maak,

is nie noodwendig maklik nie, en jy soek dikwels hulp en raad.

Die volgende is tog belangrik:

Jy mag maar foute maak in die keuses wat jy uitoefen, want daar is altyd ander moontlikhede om ‘n

saak te hanteer. Jy kan goeie keuses maak as jy bereid is om na ander te luister.

Goeie keuses berus op die feit dat jy die voor- en nadele van ‘n besluit teen mekaar kan opweeg en in

vertroue ‘n besluit neem. Die begrip keuse het as grondslag dat jy jou gawes ken. Dit is om nie

oorhaastig besluite in jou lewe te neem nie.

Omdat keuses jou hele lewe kan beïnvloed, is dit raadsaam om te luister na ander en na die Here. Dan

lees ek in Psalm 119: 9: “Hoe kan ‘n jongmens sy lewe skoon hou? Deur hom te hou aan u woord.”

Ons kan vandag begin met ons keuse om vir die Here te vra: “Here, wat is u wil vir my lewe?

De Hollandsche Molen

Die naweek van 2-4 Maart was daar ‘n

kamp by Hollandsche Molen. Daar was

altesaam 27 Albatros lede en 7 gaste.

Die kampleiers vir die naweek was

Francois en Wilma Vivier

Dit was ‘n baie rustige en warm naweek.

Vrydagaand was boekevat en almal moes inteken. Saterdag was markdag waar die lede hul handewerk

kon verkoop aan die res van die lede. Sondagoggend was kerk wat deur Andre Potgieter waargeneem

was en voorsitterstee.

Oud en jonk het die naweek geniet en het

almal lekker geswem.

Lief en leed

Lief

• Erna Venter gaan ouma word

• Erna Venter het haar 50ste verjaarsdag gevier

• Jannik en Sane Rademeyer se seuntjie is gebore

• Lelani van der Merwe is verloof

• André Kotzé en Erna Venter is verloof

• Belinda en Vicky Oosthuizen se kleinkind is getroud

• Helouise Jacobs het ‘n werk gekry

• Christo Snyman en Louise Viljoen het die President naweek bygewoon

Leed

• Louise Viljoen was vir ‘n rug operasie

• Nico Spammer se woonwa is te koop en Christo Snyman het die geleentheid deur sy vingers laat glip

• Helouise Jacobs was in die hospitaal met haar blindederm en enkel besering

• Lezaan en Rene Kok se seuntjie was in die hospitaal

• Christel Sadler was in die hospitaal

• André Potgieter was in die hospitaal met sy blindederm

• Florence Snyman gaan vir ‘n operasie

• Leani Coetzee was in die hospitaal

Toekennings

Alta Potgieter – 10 Streek saamtrekke

Theo Roux – Gat plaatjie (was deur Zandro

geduik)

Alfred en Nicholl Hollis – 20 Streek

saamtrekke

Francois en Wilma Viviers - Kampleiers

Wiaan Hanekom – Gat plaatjie (Pale en

penne vergeet)

Esme Coetzee – Gat plaatjie (Ken nie haar

lede)

Debbie Smit – Gat Plaatjie (Stamp

haar man se bakkie)

André Kotzé se Bierbrood resep

Bestandele:

• Een bottel bier. • Knypie sout. • 1 kg Self rasing meel • Kaas

• Spek

Voeg mengsel by mekaar en meng. Gooi kaas in en meng. Smeer broodbak uit met botter. Vat die spek

en pak dit in die bak uit. Gooi broodmengsel in broodpan en vou spek toe na binne. Bak vir 45 min of tot

gaar. Ander bestandele kan ook in die brood deeg gesit word bv green peppers ens.

Verjaarsdae

Mei

De Goede - Jaydin 3

Smith - Evert 6

Smith - Erhardt 7

Rademeyer - Jannik 10

Van der Merwe - Corrie 13

Tattersall - Maretha 13

Oosthuizen - Belinda 15

Mulder - Coenie 15

Mennigke - Alisha 16

Roelofse - Morné 17

Fester - Elizabeth 20

Grobler - Corné 21

Theart - Kobus 22

Stander - Riaan 22

Kotze - Jean-Marie 23

Brandt - Hein 24

Oosthuizen - Vickey 26

Staples - Alma 28

Sandilands - Conrad 30

Sandilands - Malandri 30

Junie

Stramrood - Alexander 2

Kuhn - Martha 2

Coetzee - Martin 3

Smit - Debbie 4

Smit - Reinhardt 4

Kok - Rene 5

Larcher - Francois 6

Bothma Tian 6

Potgieter - Andre 7

Prinsloo - Milan 7

Jordaan - Luhann 9

Van Greunen - Roline 14

Van Niekerk - Ava 14

De Koker - Jeanne 16

Schauteet - Luana 16

Van Niekerk - Luan 20

Jordaan - Werner 20

Sandilands - Corlene 20

Potgieter - Riana 22

Potgieter - Alta 22

Basson - Wilma 23

Jansen van Rensburg - Zelda 27

Kuhn - JM 28

Jordaan - Gerhard 28

Jacobs Luan 29

Volgende kamp

Kommentaar

Baie dankie aan die bestuur weereens vir ‘n wonderlike naweek. De Hollandsche Molen. Lekker

naweek!!! André

Dit was weereens ‘n baie lekker naweek. Lekker gerus en ontspan saam met goeie vriende en

geselskap. Dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het. Francois Vivier

Kiekies

IETS VIR DIE MANS Real men take care of and support their families always, in all ways. The greatest honour and duty any man can

have bestowed on him is the honour and the privilege of being put in a position where his purpose in life is to

support, love, protect and provide for a family. There is no greater love than the love a woman gives to a man.

There is no greater gift in life than when a woman bears a man’s children. The least you can do is take

responsibility and give your life to them.

The greatest problem facing the world today are men, sorry, “males” who do not stand by and provide for their

families. It is, in this man’s opinion, the greatest evil and the greatest sin one can commit against humanity

when a man does not provide for and support his wife (mother of his kids) and children. I truly believe that if it

were not for the love and commitment of single moms (who for the most part are abandoned by males) this

world would be in a greater state of anarchy than it is today.

Real Men stand by their wives, girlfriends and lovers. Real Men provide for and are role models to their

children. There can be no excuse for a man not supporting, providing for and loving his family. Yes, this is

another one of those pesky actions that Real Men do every day because they care and love their families; they

do this because they are Real Men.

THE REWARD

You my friend, will change the world.

You will be regarded as a Real Man.

You will be the envy of other males.

You will create and leave a legacy for generations to come.

You will know and experience the true love of a woman.

You will experience and know the true love of a child.

You will be someone’s hero.

You will be a man amongst men.

Oh, but if you need to look for a reward for doing this you are a chop.

THE HOW TO

1. There is no manual on how to stand by and provide for your family. You do not need one because you

know what to do and how to do it. Yes, it does take time, patience and sacrifice. You have all of these

skills in abundance. If you do it right (hell even if you do it wrong), you will learn more about yourself

than you will ever teach them. If you do it consciously – having a family will show you so much about

yourself and what you need to change.

2. Your wife and your children are gifts from God. They give you a purpose in life. They inspire you to do

great things and to learn the true meaning of the word’s sacrifice and unconditional love. If you allow

them to show you – yourself, you will receive joy beyond words or imagining.

3. It’s not really that difficult. Someone once said that all we can do for our children is to love them

unconditionally and give them a good education. Sigmund Freud said the greatest gift you can give your

children is to love their mother. So, you love by doing and being there. You give them all of you; by your

actions and the role model behaviour you give them an outstanding informal education; and you love

them and their mother unconditionally.

4. Woman and children spell the word love -T I M E. Spend the time and they will feel the love. Be with

them, support them, encourage and provide for them, and you will have little else to do.

5. It is true that Real Men love a good challenge. You will never find a greater challenge than the challenge

of raising well-rounded, special children. A greater challenge still will be to love, honour and understand

a woman. Believe it or not, a lot of men actually do understand women. Are you ready for the challenge

of your life? If so go to it with passion, courage and a sense of humour.