Romeinse kuns

  • View
    1.060

  • Download
    5

Embed Size (px)

Transcript

  • 1.Romeinse Kuns Graad 10

2. 3. 4. 5. n Dag in antieke Rome

  • Staat het die mag
  • Wat noem n mens die Ideologiese sisteem?
  • Neem Griekse gode en geloof oor.
  • Gee nuwe name
  • Verslaan verskeie beskawings

6. Godsdiens

  • Keiser is die hoof
  • Tempels nie die belangrikste
  • Openbare geboue

7. Romeinse Boukuns

  • Hoogtepunt
  • Tussen 31 V.C. en 14 N.C.
  • Vitruvius
  • Tien boeke
  • De Architectura
  • Brei uit op Griekse teorie

8. Romeinse Boukuns

  • Word Bybel vir argitektuur
  • Renaissance argitekte
  • Reflekteer mag en status
  • Hou steeds Griekse pilare
  • Kan julle onthou wat dit is?
  • Nuwe strukturele oplossings

9. Bydrae van Romeinse Kuns

  • Nuwe strukture ontwikkel
  • Om aan behoeftes te voldoen
  • Akwadukte moes water na die publieke baddens, latrines en geboue vervoer
  • Insula wat 'n soort woonstelgebou
  • Paaie ontwikkel
  • Forum = hart van die stad
  • Die koepelgewelf

10. Romeinse Argitektuur- Materiale

  • Nuwe geboue = nuwe boutegnieke
  • Itali verskeidenheid van materiale
  • Pozzolana
  • n skoon, sanderige grond wat in dik gesteentelaag gevind is
  • Meng met kalk
  • As dit droog word= beton
  • Bindlae gebruik

11. Materiale

  • Noord Italie, die Etrutriers
  • Leer boogkonstruksie
  • Ontwikkel tot tonnelgewelf
  • Die tipe konstruksie= groter spanwydtes
  • Sonder baie pilare
  • Kruisgewelf

12. Kruisgewelf

  • Groter spanwydtes
  • Stutte moet net sterk genoeg wees om drukkragte te weerstaan
  • Beton is uitgevind= nuwe boumetodes
  • Pozzola (vulkaniese stof)

13. Publieke Administrasie

  • Grootste prestasies
  • Baie strukture ontwikkel a.g.v hierdie behoefte

14. Forum

  • Sentrale plein
  • Mense het handel gedryf en vergader
  • Daar was n Tempel,Biblioteek, 'n Basilika (hofgebou), publieke toilette, drinkfonteine, en beeldhouwerke.

15. Akwadukte 16. Akwadukte

  • Waterleiding
  • Water van die berg af na Rome
  • Huishoudelike gebruike
  • Kanaal met bo
  • Elf akwadukte het daagliks ongeveer16 000 megaliters wateraan Rome verskaf.

17. Baddens

  • Ontspanning
  • Versorging
  • NB!
  • Die baddens was eintlik 'n kombinasie stoei/oefen/swem/stoombad, waar allerlei vermaaklikhede en kulturele aktiwiteite beoefen was.
  • Daar was selfs stoombaddens

18. Basilika van Maxentus 19. 20. 21. Die Basilikas (Basilika van Maxentus)

  • Een van die belangrikste staatsgeboue
  • Dit moes as hofsaal, sake kamer en vergaderplak vir staatsamptenare en politici dien
  • Voltooi tydens Alexander die Grote
  • Daar is drie vertrekke wat deur tonnelgewelwe bedek word aan weerskante van die sentrale skip (groot gang)wat deur drie reuse kruisgewelwe gespan was

22. Basilika

  • Doel= funksioneel
  • Kruisgewelwe- ho r as tonnelelgewelf
  • Ruimte vir vensters aan die kante
  • Vensters= meer lig
  • Ingang=middel
  • Apsis= westekant

23. 24. Amfiteaters Amphi = rondom, theatron = teater 25. Die Colosseum 26. 27. 28. Die Colosseum

  • Vermaak
  • Nie ons idee van vermaak nie
  • Sport en vermaaklikheidsbyeenkomste
  • 50 000 mense
  • Diere geslag
  • Onderkant is van sand
  • Hoekom?

29. Die Colosseum

  • Dak kon toetrek
  • Was ook waterdig

30. Buite-aansig:

  • Bestaan uit 4 verdiepings.
  • Onderste 3 verdiepings het arkades - 80 op elke vloer met seile tussenin.
  • Steunpilare word ook as versiering gebruik (dra by tot die ritme van die gebou, verenig die boe tot 'n eenheid)
  • By elke verdieping is 'n ander bou-orde gebruik:
    • Iste Verdieping: Dories
    • 2e Verdieping: lonies
    • 3e Verdieping: Korintiese
  • Die 4e verdieping is 'n muur sonder arkades en is versier met Korintiese
  • Pilasters (halwe pilare) wat die boonste kroonlys ondersteun.
  • Hierdie samestelling van bou-ordes word stapel-ordes genoem.

31. 32. Binne-aansig:

  • Ellipsvormige arena.
  • Rondom die arena vind ons verskillende kamers/hokke waar die diere, gevangenis en swaardvegters moes wag totdat hulle deur was om tot die dood te veg.
  • Sitplekke volgens klasse rangskik
  • Aan die een kant kom die suil voor wat die colosseum beskerm teen die son.
  • Die Keiser saam met all die belangrike mense het hulle eie boks waar hulle sit.