Upload
others
View
0
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Presented By: Miss N Mark
Pitlochry Primary School Educator
Woordeskat (Vocabulary)
Leer die volgende woorde.
1.Koerantberig2.Berei3.Kaalvoet4.Glimlag5.Rolstoel6. Trots7. Selfvertroue8.Matrikuleer9. Fabel10.Geduldig
LEESTYD
Verwys na bl 143 in jou Afrikaans Sonder grense.
Lees die koerantberig hardop. Probeer vloeiend en duidelik wees.
VOORSETSELS (Prepositions)
‘n Voorsetsel is ‘n woordjie wat gewoonlik die vraag waar? of wanneer? antwoord. Dit dui ook die posisie van iets aan.
BYVOEGLIKE NAAMWOORDE (Adjectives)
Byvoeglike naamwoorde is woorde soos lank, ver en sag wat mense, dinge
en plekke beskryf.
Die woord rooi en oud vertel ons meer van die motor. Die woord goed vertel ons meer van die enjin en nuut vertel ons meer van die bande. Jy sal oplet dat die byvoeglike naamwoord voor die selfstandige naamwoord kan staan, maar dit kan ook na is gebruik word.
Dit is ’n rooi motor. = Die motor is rooi.Dit is ’n ou motor. = Die motor is oud.Dit is ’n goeie enjin. = Die enjin is goed.Dit is nuwe bande. = Die bande is nuut.
Kan jy sien dat die byvoeglike naamwoord nie altyd presies dieselfde lyk nie? Dit hang af waar dit in die sin staan. Kyk na:
Byvoeglike naamwoorde voor die selfstandige naamwoord.
Byvoeglike naamwoorde sonder –e (by dieselfde)
Die meeste kort byvoeglike naamwoorde (met een lettergreep) kry nie ‘n –e nie as dit voor die selfstandige naamwoord staan nie.
’n Lang woord (met meer as een lettergreep) wat op -er eindig, kry ook nie’n -e nie.
Byvoeglike naamwoorde met –e
As kort woorde (met een lettergreep) op ’n -f, -s, -d of -g eindig, gebeurSnaakse dinge met die spelling:
Byvoeglike naamwoorde wat in –ig eindig
Die tuin is pragtig. Die pragtige tuin.
Die is besig. Die besige man.
Leer die volgende:
Asemrowend: Die asemrowende Victoria val is in Zimbabwe.dood: Daar le ̂’n dooie kat.
koud: Dit is ’n koue dag.Spesiaal: Hierdie kat is ‘n spesiale kat.
goed: Dit is ’n goeie opstel.Jonk: Hy is ‘n jong seun.
Interessant: Dit is ‘n interessante boek.breed: Baie motors ry in die bree ̈straat.
laag: Daar is ’n lae muurtjie voor die huis.Trots: Sy is ‘n trotse vrou.
vroeg: Hoe laat vertrek die vroee ̈trein?droog: Die droe ̈blare le ̂op die grond.leeg: Die lee ̈kamer kry mor̂e meubels.
Leegierig: Sy is ‘n leergierige kind.
Lang woorde (met meer as een lettergreep) kry gewoonlik -e.
Byvoeglike naamwoorde met -ng
Taal in Konteks 1A.Voltooi die sinne met die regte woorde (voorsetsels). Kies uit die blokkie.
1. Sello woon _________ Soweto, Johannesburg.2. Sy ma is baie trots _________ haar seun.3. As Sello _________ die huis is, oefen hy om te lees en skryf.
B. Gee die regte vorm van die byvoeglike naamwoorde tussen hakies.
1. Die koerantberig gaan oor Sello, die (jonk) seuntjie van agt.2. Mev.Moepi is die (trots) ma van Sello.3. Sello is ‘n (spesiaal) seuntjie, want hy is ‘n (leergierig) kind.
In op in by met
C. Gee trappe van vergelyking van die volgende woorde.
1. hard 2. Gelukkig 3. Trots 4. Spesiaal 5. Leergierig
D. Vra die vraag waarop die woorde in vet druk die antwoord is (vraagsinne). Begin met die word tussen hakies.
1. Sello Moepi is die seun wat wou skool toe gaan. (Wie?)2. Hy woon in Soweto in Johannesburg. (Waar?)3. Hy het op Maandag 1 September skool toe gegaan. (Wanneer?)
E. Redigeer die volgende sinne (lees- en skryftekens).
Sello se Ek wil nou leer asseblief In watter klas kan ek gaan sit Wie gaan my onderwyseres weesMnr Nel se Sello as jy so graag wil leer is jy welkom
‘n KoerantberigVerwys na bl 145 in jou Afrikaans SondergrenseLees die koerantberig en beantwoord die vrae.
Vrae
1. Watter drie opeenvolgende woorde in die titel sê vir ons dat Candace nie kan loop nie?2. Hoe oud is Candace Hartogh? Skryf die getal voluit.3. Haal een word in paragraaf 2 aan wat sê dat Candace graad 12 geslaag het.
Taal in konteks 2
A.Herskryf die sinne. Begin met die woorde in vet druk.
1.Candace kon van geboorte af nie loop nie.2. Sy was eers by die Eros-skool vir gestremdes.3. Sy het daarna in Londen by ‘n universiteit gaan klas gee.4.Haar boodskap is ten slotte dat haar soos ‘n gewone
mens moet behandel. B. Redigeer die spel- en taalfoute.
As ‘n mens vir Candace nie weet nie, lyk sy net na ‘n skam mens, maar sy het al baie in haar lewe beryk.
KOERANTBERIGTE (Newspaper articles)
Waaruit bestaan ‘n koerantberig?
ʼn Opskrif:Dit moet kort wees en aandag trek as ook by die onderwerp pas. ʼn Inleiding:Dit is ʼn kort en kragtige paragraaf wat die leser dadelik by die gebeurtenis/onderwerp betrek. Feite oor wie, wat, waar, wanneer, waarom en hoe word kortliks gegee. Inhoud:Die wie, wat, waar en wanneer word in die volgendeparagrawe uitgebrei. Meer inligting – die hoe en die hoekom – kan ookgegee word. Die feite word duidelik uiteengesit en moet maklik leesbaar wees. Die teikengroep moet in gedagte gehou word. Aanhalings kan gebruik word. Slot:Bring artikel tot ʼn einde deur ʼn gevolgtrekking te maak.
SKRYF ‘N KOERANTBERIG (Write a Newspaper article)
• Bied die inligting in die vorm van ‘n driehoek aan, sodat die belangrikste feite eerste genoem word en die minder belangrike laaste.
• Indien moontlik, moet die volgende vrae in ‘n koerantberig beantwoord word: Wat? Wie? Waar? Wanneer? Hoe? Hoekom? (vier W’s en twee H’s)
• Gebruik aanhalingstekens waar mense se eie woorde gebruik word.• Gee die belangrikste inligting eerste.• Let op die chronologiese volgorde van paragrawe.• Probeer vooroordeel en stereotipering vermy.• Onthou, die doel van die berig is om nuus en inligting aan die teikengroep
(die leser) oor te dra.• Onthou ‘n koerantberig word in formele taal geskryf.
Skryf
ʼn Koerantberig is ʼn skryfstuk wat in ʼn koerant gepubliseer word. Die berig lig lesers in oor aktuele onderwerpe of gebeurtenisse.Skryf jou eie kort koerantberig van 80 – 100 worde oor iets wat onlangs in jou skool/gemeenskap plaasgevind het.
Onthou om eers jou artikel deeglik te beplan deur die bogenoemde punte toe te pas. Proeflees jou artikel voordat jy die finale produk inhandig
‘n Fabel van Aesopus
Bestudeer die woordeskat en kies die regte betekenis vir elke woord.
Verwys na bl 148-149 in jou Afrikaans Sonder grense. Lees die fabel en bespreek die les in hierdie fabel.
Woord Betekenis1. Fabel a. Hardloop teen mekaar om te kyk wie
die vinnigste kan hardloop2. Wenpaal b. Om rustig met iets aan te gaan sonder
om te kla3. Resies hardloop
c. ‘n verhaal of storie wat vir ons ‘n les leer
4. geduldig d. Die paal aan die einde in ‘n resies waarby die wenner eerste kom
BYWOORDE (Adverbs)
Bywoorde is woorde wat die werkwoord beskryf. Dit vertel ons meer van die werkwoord.
Byvoorbeeld: Ek skryf leilik met ‘n grys potlood. (Hoe skryf ek? Leilik)
Die seun spring hoog oor die hoogspringpaal. (Hoe spring die seun? Hoog)
When you are required to add an adverb to a sentence, simply identify the verb in the sentence. The adverb will be written immediately after and the rest of the sentence should be written as is.
Example: Hasie spring weg. (vinnig)Answer: Hasie spring vining weg.
TRAPPE VAN VERGELYKING (DEGREES OF COMPARISON)
As ’n mens goed met mekaar wil vergelyk, kan jy woorde soos sterk,sterker as en die sterkste gebruik. Dit laat ’n mens aan trappies dink.
Vergelyk die drie diere met mekaar:
’n Leeu is sterker as ’n muis, maar ’n olifant is die sterkste van diedrie.
Lees die volgende trappe van vergelyking hardop.
Kan jy sien dat -er word by die woord in TRAP 2 gevoeg word; die wordaltyd saam met die woord + -ste in TRAP 3 geskryf.
Die trappe van vergelyking van woorde wat op -e eindig, word gevorm deur meer en mees te gebruik.
Opgewonde - meer opgewonde as - die mees opgewondeOntevrede - meer ontevrede as - die mees ontevrede
Leer die volgende Trappe van vergelyking:
1.Hard – harder – die hardste2.Droog – droër – die droogste3. Lig – ligter – die ligste4.Gelukkig – gelukkiger – die gelukkigste5.Nuut – nuwer – die nuutste6.Oud – ouer – die oudste7. Trots – trotser – die trotsste8. Spesiaal – meer spesiaal – die spesiaalste9.Doof – dower – die doofste10.Leergierig – leergieriger – die leergierigste
Taal in Konteks 3
A. Voltooi die sinne met die regte woorde (antonieme). Kies uit die blokkie.
1. Skilpad is nie vining nie, hy is _____________.2. Haas is nie agter nie, hy is _____________.3. Hy is nie geduldig nie, hy is _____________.4. Dit is nit vroeg nie, dit is _____________.5. Haas het nie gewen nie, hy het _____________.
B. Voeg die woorde tussen hakies op die regte plek in die sin in (bywoorde)
1. Skilpad kyk op. (verbaas)2. Hasie hardloop voor. (gou)3. Hy gaan slaap. (sommer)4. Skilpad stap verder. (geduldig)5. Hasie skrik wakker. (skielik)6. Skilpad het gewen. (sowaar)
Laat voor veloor stadig ongeduldig
C. Gee trappe van vergelyking van die volgende byvoeglike naamwoorde.
1. vining2. Geduldig3. Vroeg
‘n GedigVerwys na bl 150 in jou Afrikaans sonder grense. Lees die gedig. Kyk na die vorm van die gedig en beantwoord die vrae.
Vrae
1. Uit hoeveel strofes bestaan die gedig?2. Skryf al die rymwoorde in die gedig neer.3. In die gedig lag Skilpad. Lees die fabel. Kyk wie daar lag.4. Wie nooi vir wie in die gedig om resies te hardloop?5. Soeklees: Hoeveel keer sien jy die woord Haas? En Skilpad?
Verwys na bl 151 in jou Afrikaans sonder grense. Voltooi die Hersiening aktiwiteit.
WOORDSOORTE (Parts of speech)
Leer die volgende woordsoorte:
Leestyd
Lees die storie “Temo en die plantdiewe” in jou werkboek en soek die volgende woordsoorte
• Bywoord• Byvoeglike naamwoord• Werkwoord• Selfstandige naamwoord• Voegwoorde• Eiename• Direkte rede• Onomatopee
Taal
A. Ontkennende vormBeantwoord die vrae en begin jou antwoord me “Nee”.
1. Sien jy êrens ‘n TV-antenna?2. Praat iemand op ‘n selfoon?3. Koop die taxibestuurder iets?4. Het jy al ooit so ‘n stukkende pad gesien?5. Kan daar nog iets in die vullisblik kom?
B. VoegwoordeVerbind die volgende sinne met die voegwoorde tussen hakies.
1. Die mense ry taxi. Hulle het nie motors nie. (want)2. Die mense ry taxi. Hulle moet by die werk kom. (omdat)3. Die band is oud. Hulle gooi dit weg. (daarom)4. Die hond soek kos. Hy is honger(want)5. Die mense koop by die Spaza. Dit is naby. (omdat)6. Die blikkie is leeg. Hulle gooi dit weg. (daarom)
C. VraagsinneMaak vraagsinne en begin met die vraagwoord tussen hakies. Die onderstreepte deel moet die antwoord wees.
1. Die plank staan teen die muur. (Waarteen)2. Die vrouens gesels oor hulle kinders. (Waaroor)3. Die werkers ry met die taxi. (Waarmee)4. Die vullis is in die vullisblik. (Waarin)5. Die vrou en kind wag vir die taxi. (Waarvoor)6. Daar is drie vrouens by die Spaza-winkel. (Hoeveel)7. Die hoender hardloop oor die pad. (Wat)
Verwys na die bl 152-153 in jou Afrikaans sonder grense. Kyk na die wêreldkaart en beantwoord die vrae.
1. Op watter kontinent is die Amasonrivier?2. Watter kontinent lê Noord van Suid-Amerika?3. Op watter kontinent is Italië, Spanje en Frankryk?4. Watter plekke sou jy graag oorsee wou besoek?5. Watter plekke wil jy in ons eie land besoek?6. Stem jy saam met die idiom “Oos, wes, tuis bes”?
Verwys na bl 154 in jou Afrikaans sonder grense. Lees die gedig en beantwoord die vrae.
1. Uit hoeveel strofes bestaan die gedig? Hoekom, dink jy, is dit so?2. Skryf al die rymwoorde neer.a. piranhab. belandc. pitd. opgeëete. geskopf. geboueg. verby3. Na hoeveel lande (plekke) het die spreker gereis? Skryf die getal in woorde neer (telwoord).4. Wat gebeur in Italië met die spreker?5. Watter dier trap op die spreker se toon in Ghana?6. In watter land is die Nylrivier?7. Kies die regte antwoord. Pens en pootjies beteken:a. letterlik – net met die maag en voete b. figuurlik – heeltemaal, met jou hele lyf8. Waar kry ‘n mens kangaroes?9. Watter vervelige dinge sien die spreker in Engeland?10. In watter land is dit baie, baie koud?11. Dink jy die spreker het die reis geniet? Dink aan alles wat in elke land verkeerd geloop het.12. Wat, dink jy, is die tema of boodskap van die gedig?
LuisterbegripVerwys na bl 156 -157 in jou Afrikaans sonder grense. Luister aandagtig na die kortverhaal wat jou onderwyser lees en beantwoord die vrae op bl 157.
LIDWOORDE (Articles)
Lidwoorde word voor selfstandige naamwoorde gebruik.
Taal in konteks 1
Verwys na bl 157 – 158 in jou Afrikaans sonder grense. Voltooi die taal aktiwiteit.
Skryf
Jy gaan ‘n beskrywende opstel van 130-180 woorde skryf. Kies enige vreemde plek (nie in Suid-Afrika nie), soos Rome, Londen or Parys (stede) of Engeland, Frankryk of Meksiko (lande). Doen narvorsing oor die plek en skryf dan ‘n beskrywende opstel daaroor.
• Kies die plek wat jy wil beskryf. Dit is jou titel.• Gebruik byvoeglike naamwoorde.• Insluit al beplanning
https://www.pitlochryps.co.za/