9
Omsendbrief 12/17 2017 04 24 “’n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme te verstaan en naby aan God om dit te kan oplos.” ~ PT Forsyth~ Geagte ouers Baie welkom terug aan al ons ouers, kinders en personeel - n spesiale welkom aan al ons nuwe ouers en leerders, ons vertrou dat u sommer baie gou tuis sal voel by ons! Ons sien baie uit na hierdie kwartaal en vertrou dat u, soos ons, lekker uitgerus het en vol ywer is vir die kwartaal wat voorlê. Joshua 24:15 “Ek en my huis, ons sal die Here dien.” 1. PERSONALIA Baie geluk aan mnre Koos Kruger en Deon Gouws wat gedurende die vakansie in die huwelik bevestig is. (Bestuur) 2. SPORT 2.1 Toere Die volgende toere het gedurende die vakansie plaasgevind: Chillies – George Kwaggas – Sportweni o.11A – Jubaweni o.11B – Bekker o.9A en B – Bekker Baie dankie aan die seuns, dogters en personeel wat gedurende die vakansie op verskeie toere was. Harde werk en oefening word altyd beloon! 2.2 Netbal 2.2.1 Mini-Netbalkliniek Baie dankie vir elke dogter wat die kliniek bygewoon het op Vrydag, 21 April. Dankie aan mee Karen Lourens en Ezanne de Klerk wat die leiding geneem het. 2/... Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected] Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Dit is met leedwese dat ons verneem het van die afsterwe van Elouise van Zyl se vader. Ons innige meegevoel en gebede gaan uit na hierdie gesin en familie!

n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme te ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2017/04/Kruiner-Klets-1217.pdf · “’n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme te ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2017/04/Kruiner-Klets-1217.pdf · “’n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme

Dit

Omsendbrief 12/17

2017 04 24

“’n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme

te verstaan en naby aan God om dit te kan oplos.”

~ PT Forsyth~

Geagte ouers

Baie welkom terug aan al ons ouers, kinders en personeel - „n spesiale welkom aan al ons nuwe

ouers en leerders, ons vertrou dat u sommer baie gou tuis sal voel by ons! Ons sien baie uit na

hierdie kwartaal en vertrou dat u, soos ons, lekker uitgerus het en vol ywer is vir die kwartaal wat

voorlê. Joshua 24:15 “Ek en my huis, ons sal die Here dien.”

1. PERSONALIA

Baie geluk aan mnre Koos Kruger en Deon Gouws wat gedurende die vakansie

in die huwelik bevestig is.

(Bestuur)

2. SPORT

2.1 Toere

Die volgende toere het gedurende die vakansie plaasgevind:

Chillies – George

Kwaggas – Sportweni

o.11A – Jubaweni

o.11B – Bekker

o.9A en B – Bekker

Baie dankie aan die seuns, dogters en personeel wat gedurende die vakansie

op verskeie toere was. Harde werk en oefening word altyd beloon!

2.2 Netbal

2.2.1 Mini-Netbalkliniek

Baie dankie vir elke dogter wat die kliniek bygewoon

het op Vrydag, 21 April. Dankie aan mee Karen Lourens en

Ezanne de Klerk wat die leiding geneem het.

2/...

Privaatsak X01, Helderkruin 1733

Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected]

Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

Dit is met leedwese dat ons verneem het van die afsterwe van Elouise van Zyl se

vader. Ons innige meegevoel en gebede gaan uit na hierdie gesin en familie!

Page 2: n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme te ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2017/04/Kruiner-Klets-1217.pdf · “’n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme

2

2.2.2 Netbalkliniek

Baie dankie aan die senior netbaldogters wat so hard gewerk het Dinsdag,

18 April 2017 tydens die netbalkliniek.

Dankie aan elke ouer vir jul ondersteuning tydens ons wedstryde op Donderdag,

20 April teen Laerskool Dr Havinga en op Saterdag, 22 April by Maragon.

Dankie aan ons dogters vir jul pragtige spel. Ons is trots op julle.

2.3 Skaak

Geen skaakoefening op Woensdag, 26 April nie.

(T Breet en J Breet)

3. KULTUUR

3.1 Redenaars

Baie geluk aan Alexander Galatis en Karli Marais wat deur is na die semifinale rondte

van die ATKV redenaars.

(K Lourens)

4. AFVALPAPIER/HERWINNING

Dit sal waardeer word indien u alle afvalpapier soos ou tydskrifte, koerante

ensovoorts saam met u kind skool toe sal stuur. Ons vra ook enige leë 2 of

5 plastiekbottels. Die skool ondersteun „n herwinningsprojek waarby ons

finansieël baat. (R van der Watt)

5. GRAAD RR/R ONDERWYSERES AAN DIENS DIE WEEK

Mee élRaana Venter (Graad RR), Mari Müller en Lizette Kruger (Graad R‟e) sal hierdie week aan

diens wees vanaf 06:45. U neem dus u kleuter na die bogenoemde klasse/personeel. Die ander

personeel is eers van 07:15 af by hul klasse.

(L Kapp)

6. SKOOLDRAG

Leerders mag gedurende April, na gelang van die weersomstandighede,

somers- of wintersdrag dra. Dit is egter belangrik dat die klere nie

“gemeng” mag word nie. Wintersdrag is verpligtend vanaf Dinsdag,

2 Mei 2017. Ons is bewus daarvan dat daar nêrens skooldasse

beskikbaar is nie. Ons verstaan dus as u kind daarsonder skool toe kom.

(Bestuur)

7. INSKRYWINGS 2018

Inskrywingspakkette, vir graad RR, R en 1 vir 2018, is vanaf vandag 24 April 2017 beskikbaar by

die kantoor. Laerskool Helderkruin se huidige graad RR en R leerders sal Dinsdag 25 April hulle

inskrywingspakkette vir 2018 ontvang.

U het geleentheid om graad 1 pakkette terug te stuur tot 25 Mei, graad RR/R pakkette moet so

spoedig moontlik ingestuur word. Maak asseblief seker dat alle dokumentasie voltooi en

aangeheg is om die inskrywingsproses te vergemaklik. Graad 1 inskrywings wat ná 12 Junie 2017

ontvang word, sal as laatinskrywings hanteer word. Die skool hanteer alle elektroniese

registrasie (Graad 1 – 2018) namens die ouers. „n Vriendelike versoek dat ouers nie self

registreer nie aangesien dit verwarring veroorsaak.

(Bestuur)

3/…

Page 3: n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme te ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2017/04/Kruiner-Klets-1217.pdf · “’n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme

3

8. BELANGRIKE DATUMS

Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie

aktiwiteite betrokke is!

24 April 2017 - Oueraand (Graad RR tot 7)

-

-

IT Smart Klub

Netbal: Gewone oefening vir almal

25 April 2017 - GLRU proewe (o.12 en o.13)

-

-

Netbal: Liga vs Laerskool Roodekrans (o.10 tot o.13 A, B en

C-spanne) (weg)

Mini-Netbal: gewone oefening vir almal

26 April 2017 - Bakkersdag : Graad 6

-

-

-

GLRU proewe (o.12 en o.13)

Geen skaakoefening

Skool verdaag om 12:00 (Leerders trek skoolklere aan.)

27 April 2017 - Vryheidsdag: Publieke vakansiedag

28 April 2017 - Skoolvakansiedag

1 Mei 2017 - Werkersdag: Publieke vakansiedag

2 Mei 2017 -

-

Netbal: gewone oefening vir almal

Rugby: Liga vs Laerskool Roodekrans (weg)

3 Mei 2017 - Mini-Netbalfees te Weltevreden Park Primary (weg)

- Kinderkooroptrede (Wonderboom Pretroria)

- Bakkersdag: Graad 5

- KGR uitstappie

Helderkruingroete

C SCHUTTE EN REDAKSIE

HOOF

Page 4: n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme te ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2017/04/Kruiner-Klets-1217.pdf · “’n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme

“Bakkersdag”

Die jaarlikse Oppikruin Feesdag vind die jaar op Saterdag, 2 September 2017 plaas. Die Feesdag begin om 09:00.Om die klasse hierdie jaar te help met die fondsinsameling vir hulle stalletjies, het ons dit goedgedink om weer hierdie jaar ‘n “Bakkersdag” te hou. Die dag gee aan elke graad die geleentheid om “tuisgemaakte”produkte soos pakkies klapperys, fudge, soetkoekies, beskuit ensovoorts te verkoop. Daar word een dag in die week afgestaan vir die Graad om dan hulle produkte te verkoop. Dit vind slegs tydens die twee pouses plaas. Die personeel sal die leerders bystaan en help met die verkope. Verkope sal met Kruinermunte gedoen word. U kan dus vroegtydig munte aankoop by Elouise in die kantoor. Mamma’s is welkom om te kom hand bysit met die verkope. Alle produkte is skenkings vanuit die klasse en absoluut vrywillig – dit kan tuisgemaakte of gekoopte produkte wees. U kan ook heel koeke of terte skenk wat ons in skywe sal opsny. Die produkte moet asseblief die dag voor u betrokke graad se verkoopsdag by die skool afgegee word. Die rooster vir verkope is as volg:

Gr 6 26 April Gr 5 3 Mei Gr 4 7 Junie Gr 3 28 Junie Gr 2 26 Julie Gr 1 2 Augustus Gr RR & R 30 Augustus By voorbaat dankie vir u samewerking en ondersteuning met hierdie projek.

Page 5: n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme te ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2017/04/Kruiner-Klets-1217.pdf · “’n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme

GEKLASSIFISEERDE BERIGTE

Nuwe Algemene Praktisyn Dr. Nicolette Oliver(B.Phys.T) (MBCHB) (CDE Diabetes Management Course) 263 Ontdekkersweg (Hoek van Dienspad en Snipe straat) Horison 1724 0117601756 / 0117602355 / 0840322670 Kantoor ure: Maandag- Vrydag: 8:00- 17:00 , Saterdag: 8:00 - 12:00 Ons aanvaar meeste Mediese Fondse en eis direk.

Young Engineers Build your tomorrow, today!

“Die PRETVOLLE manier om Wetenskaplike-, Tegnologiese-, Ingeneurs- en Wiskundige Konsepte te leer”

Ons maak gebruik van gespesialiseerde Lego® produkte om u kind te leer.

Ons bied die volgende twee programme aan: Lego® Challenge vir Gr 1 – 4 (1 jaar kursus) GaliLego Technic vir Gr 5 – 7 (1 jaar kursus)

Klasse word nou elke Maandag en Donderdag middag by Laerskool Helderkruin aangebied.

Vir meer inligting kontak ons by: [email protected] of 079 176 9796

W A L L Y M O R E T O N

T E N N I S

P r o f e s s i o n e l e

T E N N I S A F R I G T I N G

Af r ig te rs t en vo l l e gek wa l i f i s ee r d en TSA goedgek eur

Groep lesse

by

L a e r s k o o l H e l d e r k r u i n t e n n i s b a n e

O p n

W o e n s d a g

O f

V r y d a g m i d d a g n a s k o o l

M i c h a e l M o r e t o n : 0 8 3 5 8 3 9 4 8 0

T r e v o r M o r e t o n : 0 8 3 5 8 3 9 5 9 2

M a r y a n n M o r e t o n : 0 8 3 7 6 3 5 9 8 6

m o r e t o n t e n n i s @ t e l k o m s a . n e t

L e s s e s l e g s m e t T S A e n U S P T R

o p g e l e i d e e n g e k w a l i f i s e e r d e

P r o f e s s i o n e l e T e n n i s a f r i g t e r s :

T r e v o r M o r e t o n , M i c h a e l M o r e t o n e n M a r y a n n M o r e t o n

CDV ACCOUNTING

EXELLENCE ~ INTEGRITY ~ PROSPERITY www.cdvaccounting.co.za

We consult with: Business, Sole

proprietors, Independent Contractors, HOA’s,

Individuals and Trusts And provide cost

effective solutions for:

Bookkeeping

Accounting

Taxation Services

CIPC assistance

Annual Financial

Statement

Independent Review

services

Call / SMS / WhatsApp: 082 564 3136 (Christel) Email: [email protected]

Page 6: n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme te ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2017/04/Kruiner-Klets-1217.pdf · “’n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme

A& B KUNSSENTRUM

Kunsklasse met ‘n ander kleur! Net belangstelling en bereidwilligheid is hier nodig! ‘n Sessie per week sal u kind se talent, kennis en sluimerende vaardigheid stimuleer en nie frustreer! Vir meer inligting haal ‘n inskrywings-vorm af by me A Botes in die kunsklas van Laerskool Helderkruin.

Leerders vanaf graad 2 tot graad 7 is welkom!

POOL MANAGEMENT SERVICES

FOR TOTAL POOL CARE

Monthly Pool Maintenance Repairs to Motors, Pumps, Filters & piping Re-Marbelite Acid Treatments Water Analysis Leak Detection Weirs & Lights All Repairs & Maintenance

SIMPLY DIAL 08 6000 POOL (7665)

Johan 082 414 041

Strandhuis op Marina Beach

Pragtige 3 slaapkamer vakansiehuis op Marina Beach langs Sanlameer in KZN. Geleë teen die lagoon by Kent Baai en 2km vanaf die blouvlag hoofstrand. Billike verblyftariewe. Kontak Suzette Prinsloo op 082 928 7515. [email protected]

Vakansieprogram Kontak ons sentrum en bespreek jou plek vir die vakansieprogram! Professionele Wiskunde en Wetenskap ekstra klasse in Roodepoort. Interaktiewe lesse en persoonlike aandag van tutors. Lesse is op die Suid-Afrikaanse kurrikulum gebaseer. Kontak ons by 011 764 4430. E-pos: [email protected]

Tina Cowley

Reading Centre - Leessentrum

Studiekursus

„n 3-dag studiekursus vir Gr 4 – 9 !

3-5 April 2017

Wat gaan ek leer en ontvang?

HOE om te beplan, op te som en te

studeer

HOE om makliker te onthou

My breinprofiel

„n Subliminale CD om vir die res van my

lewe met studie te gebruik.

Aansoeke sluit 17 Maart 2017

Kontak: Wilma 072 913 0785

Page 7: n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme te ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2017/04/Kruiner-Klets-1217.pdf · “’n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme

Te koop : Statige familiewoning Nerinastraat Wilropark. Naby Laerskool. Huis kan sonder aanbouing verander word van 3 na 5 slaapkamers. Studeerkamer, sitkamer , eetkamer, familiekamer. Dubbele motorhuis en afdak. Lapa, braai, boorgat. Pragtige tuin. Goeie sekuriteit. Kom kyk ! Kom koop en geniet! ! R 1420 000. Fred 084-960-0219

Even Faster Electrical Services (Pty) Ltd No job to big or small, we fix it all!! 24/7

No Call Out Fee!! Free Quotes!! Same Day Service!!

Coc’s

No Powers

Faulty Lights

Geysers

Stoves And Many Many More

Lourens: 076 219-4963

Gerda: 079 663-5498

Office: (011)056-7222

Email: [email protected]

Website: [email protected]

5 bedroom home with a view R1 970 000 - Urgent sale Property offers 5 bedrooms, study and 3 full bathrooms 2 automated garages and carport Swimming pool Borehole Situated close to Laerskool Helderkruin Call Nateli : 082 773 7392 [email protected] Chas Everitt web ref: CEWR-0499

SASSY CHARITY FEES / MARKDAG

6 Mei 2017 09:00 – 18:00 Laerskool Helderkruin

Dit gaan ‘n AMAZING dag wees met

BAIE genot vir jonk en oud!!!!!

~’Live Music & Entertainment’ ~Boeresport

(Eiergooi / Kruiwastoot / Sak-Spring / 3-Beentjie / Tou-trek, ens.)

~Rodeo Bull ~Kosstalletjies

~Geskenkstalletjies ~Foto’s

~’Inflatables” ~”Dunk Tank”

….…..en vele meer……..

Ingang: Grootmense R80, Kinders R50

Bespreek kaartjies op Whatsapp of skakel 084 506 2921 Of epos [email protected]

Aktiwiteite-kaartjies kan ook op bostaande manier

bespreek word. (Vir elke R500 of meer wat spandeer word op kaartjies voor

of op 25 April, kry 1 ingangskaartjie VERNIET)

Page 8: n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme te ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2017/04/Kruiner-Klets-1217.pdf · “’n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme

Musieklesse in Krugersdorp area! Dromme, kitaar, en klavier asook musiekteorie! Leer om jou gunstelingliedjies te speel! Trinity & Rock school eksamens word ook aangebied! Gereelde opnames word geneem om vordering te beskou! Beginners is welkom! Bekostigbare pakkette beskikbaar! E-pos: [email protected] Web Blad: www.christosodenmusic.co.za Selfoonnommer: 082 453 2624

Pilates is ‘n ongelooflike hulpmiddel om kroniese rug- en nekpyn te genees, om sterk, soepel spiere te bou en jou postuur wonderbaarlik te verbeter. Studio in Beulah Crescent, Helderkruin. Groepsklasse: R150 per klas. Privaatklasse: R280 per sessie. Vir verdere inligting kontak kliniese Pilates instruktriese Bernadine Lightfoot: 083 966 7250.

Page 9: n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme te ...kruiners.co.za/wp-content/uploads/2017/04/Kruiner-Klets-1217.pdf · “’n Leier moet naby aan sy span lewe om hulle probleme

Moeg vir by die huis sit… Oorweeg Brocor Eiendoms Agente & Afslaers. Buigbare ure en ekstra inkomste. Sluit jou by ons Wesrand tak aan. Vereistes: Eie vervoer, selfoon, rekenaar. Opleiding sal voorsien word. Kontak ons vir meer inligting Kirsty: 072 341 2394 [email protected]

Durrheim Letley Ing is gerieflik gebasseer in die Jurisdiksie van die Krugersdorp, Kagiso, Randfontein en Roodepoort Landdroshowe. Ons spesialiseer in:

Testamente Kontak Besonderhede: E-pos: [email protected] Tel: 010 591 8165 Faks: 086 539 0058 Adres: Voortrekker Straat 229, Monument, Krugersdorp

Mondskerms

Dis sportseisoen!!!

Laat maak jou mondskerm teen billikste prys van R350 elk!!

Afdrukke kan by die skool gedoen word vir 10 of meer, of by die praktyk,

17 Van Oordstraat, Noordheuwel.

Vir verdure navrae kontak die kamer van Dr Johan Baard op 011 665 1327 of vir

Swane op 083 564 6808.

Wiskunde klasse! Graad 1 tot 7 Me Ronelle Grobler 082 527 9571 Graad 8 tot 12 Me Euréka Jansen 072 432 1430 Vanaf 2de Kwartaal 2017. Geen oproepe tydens skoolure nie. Skakel enige tyd vanaf 14:00.

Sukkel u kind met Engels of wiskunde? Ekstra klasse word aangebied na skool by Kip Mc Grath Sentrum Adres: Galena Laan 30, Helderkruin Skakel : 011 768 3098 www.kipmcgrath.co.za

Child Wise Nursery School / Kleuterskool We are a registered Christian based pre-school (Under New Ownership) and are proud to announce the opening of our Baby Centre! Don’t miss out on this amazing offer “50% discount on the first month’s fees for the first 5 babies to enroll (ages 3-18 months)” Tel: 011 768 6992