44

Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly
Page 2: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

Kontak ons vir ‘n afspraak

Anton Swanepoel 082 5529 654

Kantoor:

Tel: (012) 661 1160 Faks: (012) 661 1549

2

Page 3: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

Mei 2015

Uitgawe : No 9

Item: Bls: NOVS BESTUUR 2014/2015 4 GEBIEDSBESTUUR 5 REDAKSIONEEL 6 VOORSITTERS VERSLAG 7 LIEF EN LEED 10 RSG OPPIWATER TOER 12 VERJAARSDAE 21 PRESIDENTE 2015 28 KAN JY NOG ONTHOU 31 PADWERKE 36 NOG TEGNIES 43

3

Page 4: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

Bestuur 2014/5

4

VOORSITTER: JOHAN

VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark,

1900

082 772 5815 (S)

jpjvdberg@ gmail.com

ONDER-VOORSITTER:

KOOS BOSHOFF Posbus 557 Koppies

9540 082 335 5359

056 777 2900(h) Koos.boshoff@draglobal

.com

PENNINGMEESTER:

IZAK LESSING Colin Straat 3

Sasolburg 1947

082 940 2833(S)

[email protected]

SEKRETARESSE: ELIZE BOSHOFF

Posbus 557 Koppies 9540

082 455 8591(S) 056 777 2990 (h)

elizengkoppies

@vodamail.co.za

KAMPKOMITEE: NICK ROOS Patriot Str 55

Sasolburg 1947 083 284 3355 016 976 4420

Nickroos

@telkomsa.net

JEUGOUERS:

Vakant

REDAKSIE JOHAN

VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark,

1900

082 772 5815 (S)

jpjvdberg@ gmail.com

Snr Burger Vert : BURGIE TURNBULL

Lombard str 34 Vaalpark 1910

084 909 2740(S)

sales@atlassystems.

co.za

Page 5: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

ALLE DEPOSITO’S NA DIE SAWA NOVS REKENING MOET GEPAARD GAAN MET VOLLEDIGE BESKRYWING OP DIE VERWYSING GEDEELTE VAN DIE DEP. STROKIE. (LID SE NAAM, VAN EN NOMMER) INDIEN MOONTLIK FAKS OF E-POS DEP. STROKIE AAN DIE PENNINGMEESTER OF SEKRETARESSE BANKBESONDERHEDE: NAAM VAN BANK: FNB IN NAAM VAN: SAWA NOVS TAK: VAAL MALL REKENING NOMMER: 51290039010 TAK KODE: 250945 TIPE REKENING: TJEKREKENING

Elize : [email protected] Izak : [email protected]

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - Die SAWA Webtuiste is te kry by:

www.sawa.org.za

Die SAWA kantoor kan gekontak word by: 011 918 0699

of [email protected]

5

VAALDRIEHOEK—GEBIEDSBESTUUR 2014/15

VOORSITTER: Frans Kloppers 082 336 7009 (s) kloppers.frans@

gmail.com

ONDER-VOORSITTER: Johan van den Berg 082 772 5815 (S)

[email protected]

SEKRETARIS Tienie Herold

083 304 0604 (S) [email protected]

Page 6: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

6

Kyk ek wil darem vir julle vertel, die mense van NOVS kan darem vir jou toer deur die land ! Ek hoor van mense in die Kaap, in die Woestyn, by KKNK, by die see, in die Oos Kaap, maar nie ‘n enkele verhaal of fototjie wat by my opeindig nie.

So gese, so gedaan. Dankie aan die wat wel vir ons ‘n ietsie gestuur het vir die Stronkie, ek plaas dit met graagte.

Dan ook nog iets, dit blyk al hoe meer dat ons die uitgawes van die Mieliestronk voortaan elektronies gaan uitstuur, die fondse raak skaars en die druk kostes net beter vir hulle en slegter vir ons. Die “File” groote is so om en by 2 tot 3Mb, wat darem nie te groot is nie en self Gmail kan dit verwerk..

Stuur asseblief julle bydrae’s aan sodat ons dit met ander kan deel.

Johan en Joke.

Page 7: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

Hallo Novsie’s,

Met my en Joke gaan dit goed, ons kleinkinders hou ons besig en maak ons moeg—maar dit is ‘n lekker moeg.

Winter is op ons en die jaar vlieg verby met rasse skrede. Dit is skrikwekkend om so om ‘n mens te hoor van al die mense wat siek is met ernstige siektes, dit blyk of kanker nie net meer word nie, maar tussen ons inkruip soos ‘n verkoue vroëer jare. Ons bid elkeen wat siek is toe met gesondheid en God se genade en beskerming.

Op ‘n ander noot, die AJV is ook nie meer so ver nie, ek gaan beslis bedank as voorsitter, my termyn is verby en dit is weer iemand anders wat die leisels moet oorneem, die pos van penningmeester is ook vakant met die AJV, ek vra dat julle asseblief mooi moet dink oor die saak, stel iemand voor en bespreek dit met hom/haar. Ek sal aanbly as Redaksie aangesien Addi nie nou daarvoor kans sien nie.

Verder is dit seker die ekonomie en beurtkrag se skuld, maar dit blyk of die Novsies al hoe minder kamp, ons is by sommige kampe onder 5 gesinne wat bywoon, laat so bietjie weet wat is die gevoel, dalk kan ons dit oplos. Dink ook aan nuwe kampplekke vir volgende jaar, gee dit deur sodat ons dit kan voorstel vir die nuwe jaar se kampe.

Groetnis—Johan.

7

Page 8: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

Ek behoort aan die Here Die Here is my eintlike Baas Ek kom niks kort nie Hy maak my rustig, al is daar chaos rondom my. Hy bring my by waters waar daar vrede is, Al woed die kantoorpolitiek rondom my. Hy gee my telkens nuwe krag, wanneer die werkslas en die verantwoodelikhede my wil oorweldig. Wanneer die gevaarlike weë van korrupsie vir my wink, lei Hy my tot Sy eer op die regte pad. Selfs al gaan ek deur die donker dieptes van ontelbare e-posse, rekenaars en netwerke wat "oppak", die rugstekery van kollegas, bestuurders wat diskrimineer, onrealistiese spertye, verkleinde begrotings, 'n moeë liggaaam wat ek soggens uit die bed moet sleep, en wat skynbaar nie meer so skerp is soos voorheen nie, sal ek nie bang wees nie, want Hy is met my. In sy Hande is ek veilig. Hy laat my by die feesmaal van sy liefde aansit, selfs al dreig die regering my met "regstellende aksie" en om te "rasionaliseer". Hy ontvang my soos 'n eregas, selfs al word ek telkens oor die hoof gesien deur mede kollegas. Ek word oorlaai met Sy hartlikheid al ontvang ek nie altyd erkenning vir my harde werk. Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly. Al is my mediese voordele en my pensioen maar skraps, sal ek tot in lengte van dae by Hom tuis wees, in die Ewige Aftreeoord wat Hy vir my beloof!

8

Page 9: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

9

R60-00 –klein R80-00—groot

Page 10: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

Lief

Hallo julle, my naam is Catherine Elizabeth Topham, my Oupa en Ouma is Corrie en Johnette. Ek is gebore op 9 Maart 2015 en is gedoop op 3 Mei 2015, in Ouma Elize se dooprok wat sy in gedoop was, mnnnn…. baie baie jare gelede.

Dit gaan onder omstandighede baie beter met Adelaide, die behandeling gaan goed, en sy waardeer die boodkappe en oproeppe.

Oom Gertjie se skouer operasie was ‘n sukses.

Roelf en Hetta se dogter is getroud. Geluk Pierre en Elrita.

Johan en Joke is 31jaar getroud.

10

Page 11: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

Leed

Ons innige meegevoel aan Jan, Anton en Christel, die skoonkinders en die kleinkinders met die afsterwe van Rita. Gerty se Borskanker is verwyder, sy is tans besig met bestraling, ons dink aan haar en dra haar op in ons gebede. Hans Swanepoel het ernstige probleme met die lewer, die doktors is skepties oor die uitslag, maar die plate en PET scan wys kolle op die lewer. Behandeling begin sodra hulle bepaal het presies wat die probleem is.

11

Page 12: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

RSG OPIWATER TOER 9-19 Maart 2015 Opgewonde staan ons in die ry om op die MSC OPERA te gaan, daar is so baie mense ek wonder of almal slaapplek gaan kry. Soos ons al nader aan die uitgang na die skip kom raak die knop op my maag net groter, ook maar lekker bang!! Ons kry ons kaartjies en is op die skip, dit is WOW!!!!! Alles is so mooi, die Titanic kan gaan slaap, hierdie skip is mooier. (Gelukkig is daar nie ysberge in die see van ons nie) Uiteindelik kry ons die res van ons groep, nou kan die vakansie begin, met ‘n heerlike cocktail in die hand. Toe die skip begin wegvaar uit die hawe was dit met ‘n groot opgewonden-heid in ons, ons weet nie wat op ons wag nie maar dit maak nie saak nie, ons vat dit soos dit kom. Uiteindelik kry ons ook ons kamers en kan gaan uitpak, toe moet ons gaan vir die veiligheids les op dek 4, jy mag nie met die hysbak ry nie jy moet trappe klim, en dit is baie mense, nou wonder jy as daar regtig ‘n probleem is wat dan, maar ons gaan maar saam met die stroom, daarna het ons net lekker gekuier.

12

Page 13: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

13

Magtig ! Maar die ding is groot so van die kant af…..

Maar die “Cocktails is darem lekker…….

Page 14: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

14

Lyk die klomp darem nie vir julle netjies nie.

Page 15: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

.

Van ons het Dinsdag bietjie afgeklim en op Nhaka eiland gaan kuier terwyl die res na opvoerings gaan kyk het, Woensdag het ons weer na die Por-tugese eiland toe gegaan en net so lekker gekuier, lekker R&R gedrink, dit was groot pret op die rubberduck’s, bietjie vreemd maar baie lekker, die eilande is baie arm en leef maar van toeriste, maar dit was baie interre-sant. Die kos op die skip is uit die boonste gestoeltes, en die diens ook. Die vertonings wat ons gaan kyk het was uitstekend, Doep is nie dood nie, met Jannie du Toit was baie goed, so ook die Griekwa psalms van Randel Wickom. Maar Pieter Smit, Pietman die Scot en My boetie se boetie se boetie se baba, was uitstekend!!!! Ons sal dit vir seker weer wil doen. Baie dankie, Corrie en Johnette vir jul reelings en saamnooi op die toer, dit was onvergeetlik. Koos en Elize Nog foto’s verder…...

17

Page 16: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

18

Lessing Versekering Makelaars BK 2008/210880/23

Persoonlike & Kommersiële versekering

Tel: 016 976 8972 / 016 976 9508

Your Insurance,

4 X 4 & Outdoor Assurance Specialists

3 Collin Street/straat Gelisensieerde Finansiële Dienste verskaffer Sasolburg FSP no 36936 Org no 3744 1947 Faks: 086 572 6574 Sel: 082 940 2833 E-Pos: [email protected]

Page 17: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

19

B o l l y w o o d

Page 18: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

15

Page 19: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

Vir die jongspan .......

16

Page 20: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

20

Page 21: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

April

1 Anton Swanepoel 24 Charne De Villiers

Mei.

1 Carien Malan 1 JP v/d berg 1 Tersia Oberholzer 14 Jaco de Swardt 19 Johnette Topham 24 Dawie Malan 30 Wynand Marx

Junie

4 Koos Boshof 22 Christo Viljoen 29 Sean Goethe

21

Page 22: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

22

Kyk hoe sny so ‘n Sjef die waatlemoen op ‘n boot.

Ons bly sommer net hier !

Stem saam !!

R&R staan nie vir Rest en Recreation nie !

Page 23: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

23

As ek so dam op my plaas gehad het, het ek nou geplant...

Die toergroep onder leiding van Corrie en Johnette.

Page 24: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

24

Die sleepvoertuig wat jy bestuur … (met appologie—Red.)

Audi SUV Jy wil graag glo jy’s deel van die nuwe generasie wat omgee, omge-wingsbewus en familie-georiënteerd is. En eintlik is jy maar kwaai vervelig en ry niks meer as ‘n krismis-bus nie. Jy sal waarskynlik eendag met ‘n BMW ry, maar sal altyd wonder of jy nie maar daardie LandRover moes gekoop het nie.

BMW X3 & X5 SUV Selfgesentreerd, ambisieus, dinamies en uiters bewus van jouself. Gewoonlik ‘n windgat, hou daarvan om te beïndruk, maar eintlik net ‘n yuppie wie se ver-valdatum al verstryk het. Dink jy sal eendag die CEO van die maatskappy wees, maar jy’s net ‘n kantoor-nerd wat dink jy’s die spil waarom die hele wêreld draai.

Daewoo SUV Gee nie „om vir “image” nie en verkies betroubaarheid, daarom word jy nie maklik by ‘n kamp raakgesien nie, daarom stel “hi-jackers” ook nie in jou belang nie. Jy‟s ook „n pyn in die gat oor die toestand en instandhouding van jou beskeie voertuigie en laat niemand anders toe om te bestuur nie, net vir in-geval hulle dalk in jou ou karretjie sou ‘n wind los.

Ford Ranger Jy leef nog in die 70’s “ Big 6 ”, sukkel jou bas af om by die 90’s aan te pas, wat nog van die millennium! ‘n Lojale, getroue werker, maar oorbluf deur die kantoor- en arbeidsbeleid. Jou volgende bakkie sal waarskynlik weer ‘n Ford wees.

Page 25: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

25

Isuzu Bakkie Jy‟s mal oor die reuk van diesel en het „n geheime fantasie om „n lorriedrywer te wees.

Hyundai /Kia Nogal vooruitstrewend, intelligent en prakties, maar mislei. Die tipe persoon wat „n subkomitee sal voorstel om die oplossings te vind wat die komitee nie kon nie. Jy sal daarby hou dat „n Koreaanse kar beter as die Japanese model is.

Jeep Jy sal graag wil glo jy beleef die Amerikaanse droom van die ongerepte buite-lewe. Die naaste wat jy egter daaraan kom is om op TV na “Voet spore” en die “Adventure Channel” te kyk!

Land Rover Jy is „n ontwerperspersoon with a ontwerperslewe, wat altyd te veel vir alles be-taal. Ontwerpersmodder word gratis saam met die Landrover-“badge” voorsien. Jy’s ‘n rasis en het fantasieë oor Koningin Elizabeth van Engeland. As jy ‘n Free-lander het, is dit waarskynlik ‘n geskenk vir jou vrou om in Sandton se “Modder baddens” te gaan ry.

Mazda ‘n Ford-bestuurder met meer geld, vervelig, geen “image” en minder verbeel-ding. Baie afgetrede mense bestuur Mazdas. Jy’s net in almal se pad en behoort by die huis te bly. Sukkel so ‘n bietjie sonder ‘n turbo met Jurgens Exclusives.

Page 26: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

26

Nissan Goeie, standvastige, hardwerkende, verantwoordelike kantoorwerker. Jy hou daar-van om te reis en hou vol jy’t die vermoë om ys aan die Eskimo’s te verkoop. Jou geliefkoosde antwoord : “Dis ‘n maatskappybakkie.”

Toyota Alhoewel daar duisende van hulle is, word hulle gewoonlik nie in hulle “zero-image”karre raakgesien nie. Toyotas is goeie, betroubare karre en word deur ‘n ver-skeidenheid mense met zero-persoonlikheid gekoop, om by hulle karre te pas. Bang mense wat nooit enige kanse waag nie en daarom vir ewig Toyotas sal bes-tuur. Die mees “zero-image” bakkie ter wêreld? ‘n wit Toyota!

Volkswagen Hoogs oordrewe vir betroubaarheid sedert die Beetle-dae, maar het “n goeie her-verkoopwaarde. Gewoonlik praktiese, verstandige mense wat daarvan hou om vin-nig te ry waar niemand hulle kan sien nie. Gewoonlik irriterend VW-lojaal omdat hul eerste gefofel op die agterste sitplek van ‘n Beetle plaasgevind het.

Page 27: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

27 KAMPE VIR 2015

Datum Plek Kamp Kommandante

23-25 Jan Klipdraai Roelf en Hetta

20-22 Feb Koppisol Streekskamp

9 –13Maart Opiwater Toer Corrie en Johnette

3—6 April Presidente—Klipdraai Luiperds en Suid-Oos.

22-24 Mei Umfula parys Dawie en Carien

14—21 Junie Weesgerus Nylstroom

Jaco en Laurika / Johan en Joke

21-23 Aug AJV Sionsberg Bestuur

24-27 Sept Koppisol Nasionaal –Gebied oosrand

16-18Okt Buffelspoort /Kongres Streek Bosveld

23-25 Okt Klipdraai Johan & Magda en Susan

27-29 Nov Malonjeni Izak ,Henda, Susan en Terien

Page 28: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

Hallo almal

Ons was so bietjie afwesig vir so jaar of wat…….maar het nou weer ‘n kamp of twee gedoen. Februarie by Koppisol was NOVS net drie…ja 3 waens, maar heerlik gekuier saam met Overvaal en Vaalrivier wat dit toe genoeg waens gemaak het dat ons die spesiale tarief kon kry. Die Presidente…..net nog ‘n Presidente….? Toe nie!!!!! Ons het ongelooflik lekker gekuier!!!! Dit was ‘n ervaring om saterdag tydens die kermis biltong te verkoop – en te beleef hoe die Novsies saam kan staan en die “ding” doen!!!!! Sater-dag aand heerlik musiek pret gehou…..die gees onder die Sa-wanante is een duisend. Om natuurlik die kroon op die hele naweek te sit, was die dominee wat hierdie jaar daar was, Ds Otto Clasen en sy vrou ‘n “blessing”….hy het een en elk aangegryp deur die Gees. Waar het jy gesien ‘n dominee kry ‘n “standing ovation” tydens die afsluiting Maandag oggend. Van Donderdagaand tot Maandag oggend was die tent tjok ‘n blok gepak. Mens konnie of wounie wegbly nie. Wens hom en sy gesin alle seen en voorspoed in sy bediening toe. Hy mag Maar……As julle in Warmbad (Bella Bella) kom gaan soek hom op vermoed hy’s by NG Kerk Moedergemeente……as hy nie iewers met sy “bike” bediening doen nie. Wat ‘n voorreg is dit nie om ‘n NOVS’ie te wees nie….. Tot ons weer almal saam kamp Karien & Lawrence Thysse

28

Page 29: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

29

Kuier en ontspan is die lekerste.

Kyk watter ou lede het weer saam gekuier.

Dit raak nou tyd om jou eie wa aan te skaf ou seun.

Page 30: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

30

Lekker rus-tig sit ons hier.

Wat ! Vertel my weer..

Lekker het die kid’s geswem.

Page 31: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

31

Nou gaan ons Braai !

Ons biltong stalletjie het nogal goed gedoen, dankie almal wat gehelp het.

Ek is nou so dors, ek drink sommer koel-drank.

Page 32: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

32

Musiek Pret !

Maak my siek Fabriek !!

Ek weet –ek weet !!

Ek druk die knoppie, maar ons wen niks...

Page 33: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

33

Spookhuis !

Whaaa, skrik ek my G.. Af !

Selfs Jannie en Alet was bang-gemaak.

Page 34: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

34

Ek soek nog net 2 nom-mers..

Kyk wat het ek gewen met die Bingo ! ‘n mal koei !!

BINGO !!

Page 35: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

35

33

SPECIALISING IN:

• Air-Conditioning • Refrigeration • Ventilation • Evaporative Cooling

FOR THE BEST PRICES ON: • Room air-conditioners • Split air-conditioners

• Console air-conditioners • Package air-conditioners

• Computer room air-conditioners • Cassette air-conditioners

• Underceiling air-conditioners • Caravan air-conditioners

PO Box 9552 Kempton Gate 1619

Page 36: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

36

Wat doen ‘n mens as die Munisipaliteit nie die strate wil reg-maak nie ? Jy doen dit self…………………. so sê Lawrence.

Jy gaan “haal “so paar sakke teer.

Dan maak jy dit warm met ‘n gas-brander, en stamp vas.

En laaste, kry jy Padverf en verf die strepe…….. Maklik !!

Page 37: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

37 NOVS – LEDELYS – 2014

LIDNR

VAN & VOORLETTERS POSADRES/STRAATADRES

NOEM NAAM

VER-JAAR DAG

TELEFOON NOMMERS

8996 Barnard, WH Posbus 3339, Vereeniging, 1930 Joubertstr. 37, Vereeniging [email protected]

Bill Irene Melissa Michelle

25 Sep 25 Sep 25 Jun 16 Feb

082 442 0576 082 450 9950 016 4212084(w)

10343 Barnard, JH Posbus 14802, Dersley, 1569

Jannie Bernice Carla Lisa Johan

14 Jul 5 Jan 21 Mei 14 Okt

082 894 1480

11941 Boshoff,K Posbus 557 Koppies 9540

Koos Elize Christian Madri

4 Junie 17 Julie 5 Okt 9 Feb

082 335 5359 082 455 8591 056 777 2990(h)

12586 De Beer, MS Pierneef straat 11 Sasolburg 1947

Johan Magda

22 Okt 10 Jul

016 976 7128 082 451 6114

12719 De Swardt, GJ Timbavati str 251 Pin Oak 82 Moreletapark, Pretoria 0181

Jaco Laurika GJ Zelmene

14 Mei 8 Sept 17 Feb 10 Jan

082 806 7115 084 315 1955

8706 Du Toit AHJ Posbus 2263 Potchefstroom 2520

Awie Madelene

02 Jan 19 Sept

0833902042

12230 Goethe, SK Posbus 15185 Sinoville 0129

Sean Monika Bianka Alexander

29 Jun 8 Feb 19 April 5 Aug

083 501 7586 082 487 0986

10175 Greef, TN Posbus 4554, Vereeniging, 1930 Cameliastr. 24, Arconpark, Vrg tjaart of [email protected]

Tjaart Annette Danelle Nicolene

11 Sep 9 Aug 18 Des 16 Aug

082 552 5933 082 4133 277 016 428 5307(w) 016 428 4245 (f)

12262 Groenewald, N John Malan straat 4 Sonlandpark, 1929 [email protected]

Nico Nooi

23 Mrt 26 Mrt

082 654 3074 082 536 6373

12756 Grey, G Adam Tas straat 10 Sasolburg, 1947 [email protected]

Gavin Marlize Andrew Brendan Dillan

29 Sept 21 Sept 13 Aug 26 Jun 14 Aug

079 509 8009 082 554 6734

5688 Harmse, RHJ Posbus 1698, Vanderbijlpark, 1911 Protealaan 3, Flora Gardens [email protected]

Roelf Hetta

19 Jul 13 Feb

083 630 4745 016 933 0517(h)

12656 Jacobs, JB Posbus 3343 Vanderbijlpark, 1900

Jan Susan

12 Mrt 18 Des

016 932 3648

12287 Jordaan, JJ Posbus 2460 Sasolburg, 1947

Jay-Jay Linda

24 Aug 8 Okt

083 786 2390 083 786 2390

9919 Koekemoer, GP Posbus 416 Nigel 1490

Gert Rina

20 Nov 27 Des

083 308 1390 011 814 5287(h)

9353 Laubscher, MC Posbus 54431 Ninapark, 0156 [email protected]

Mike Annemera

7 Sep 14 Mar

082 041 1121 084 587 6997 016 423 4357(h)

Page 38: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

38 LIDNR

VAN & VOORLETTERS POSADRES/STRAATADRES

NOEM NAAM

VERJAAR DAG

TELEFOON NOM-MERS

12244 Lessing, IZ Posbus 483 Sasolburg, 1947

Izak Henda

22 Des 01 Jan

082 940 2833 076 189 5868 016 976 8972(w)

12612 Loots, SJH & [Van Heerden] Posbus 60937 Sasolburg, 1947

Susan Rudolf Terien

16 Mrt

016 971 2807 072 178 0814

11739 Malan DE Posbus 5357 Vanderbijlpark 1911

Dawie Carien Dawie (jnr) Anel

24 Mei 1 Mei 22 Junie 30 April

016 933 4134 082 923 0495 083 608 4579

10671 Marx, WM Posbus 1389, Randburg, 2125 [email protected]

Wynand Diana Sumari Stephan

30 Mei 27 Feb 13 Mar 26 Sep

082 459 3190 083 266 0711 011 886 3002(w)

Matthysen, MC Posbus 18 Chrissiesfontein Meyerton 1963

Marnus 15 Apr 081 025 8904

11351 Oberholzer, G Posbus 263703 Drieriviere 1935 [email protected]

Gawie Tersia Charne Dylan

11 Nov 1 Mei 24 April 13 Des

082 551 0154 082 574 8107

2766 Pretorius, AJ Eugene Maraisstr. 48, Sasolburg, 1947 [email protected]

Arend Nelie

3 Feb 22 Feb

083 627 6529 082 9544276

9741 Roos, NJ Patriotstr. 55, Sasolburg, 1947 [email protected]

Nick Gerty

16 Jul 19 Jan

083 284 3355 016 976 4420(h)

10626 Sgammini P Van Eeden laan 16 Risiville Vereeniging 1929

Pino Hester

5 Mar 6 Feb

083 232 8865 016 423 1634(h)

11375 Swanepoel, D Posbus 6471, Birchleigh 1621 [email protected]

David Annelize Nicolene Michelle

1 Sep 10 Sep 17 Sep 18 Apr

083 263 8633 083 452 2338 011 967 2057(h)

3907 Swanepoel, JP Posbus 186, Sasolburg, 1947 Waterson st. 5 , Sasolburg

Jan Rita

6 Mar 11 Mei

082 455 3049 016 976 1248(h) 016 976 2350(w)

10217 Swanepoel, H Posbus 8, Sasolburg, 1947 Belladona 50 Floragardens, Vanderbijlpark

Hans Rita

29 Okt 16 Okt

083 444 1129 016 932 2840(h) 016 976 2350(w)

I9595 Swanepoel, AC Posbus 225, Rooihuiskraal, 0154 GompouhoekieSingel 143, Rooihuiskraal [email protected]

Anton Heleen Chrisjan Katelyn

1 Apr 21Jan 6 Mar 30 Jun

082 552 9654 012 661 1160(w)

11190 Thysse, L Herman Ecksteen str 5 Vanderbijlpark, 1911 [email protected]

Lawrence Karien Jacques Brendan

12 Jul 17 Mrt 29 Jul 22 Sep

083 229 8156 084 5829434 016 9813774 (h) 016 9704242 (w)

Page 39: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

39

LIDNR

VAN & VOORLETTERS POSADRES/STRAATADRES

NOEMNAAM

VER-JAAR DAG

TELEFOON NOMMERS

6015 Topham, C Kosmossingel 12, Flora Gardens, Vanderbijlpark, 1911 [email protected]

Corrie Johnette

11 Okt 19 Mei

083 663 5047 016 981 2680(h) 016 950 9330(w)

6027 Turnbull, BC Posbus 247 Park South Lombard st 34, Vaalpark, 1910

Burgert Adelaide

28 Des 31 Des

083 399 2604 016 981 7843 (w)

9596 Van den Berg, JP Posbus 9552, Kempton Gate, 1617 [email protected]

JP Chiquita,Snr Chiquita,Jnr Sheney

1 Mei 12 Des 12 Des 1 Jan

082 412 1863 082 374 3526 011 975 5255 (h/w)

10923 Van den Berg, JPJ Posbus 601, Park South, 1910 Rameau str. 15, SW5, [email protected]

Johan Joke

3 Okt 12 Jul

082 772 5815 082 573 9448

12044 Van der Merwe, BTW Posbus 4311 Middelburg 1050

Willem Karien Reggie

4 Mrt 1 Nov 27 Jun

082 441 9651 082 355 6417 013 244 1947 (h)

9500 Van der Merwe, MC Dirkstr. 11, Villiers, 9840

Chris Sannie

25 Jul 23 Aug

083 4410839 058 821 0884 (h)

4245 Van der Walt, GC Posbus 305, Vanderbijlpark, 1900

Lieb Martie

23 Okt 4 Jul

083 326 3672 082 901 3841 016 987 1921(h)

11332 Van Der Westhuizen, SF Posbus 11432 Middelburg 1050

Sakkie Hannetjie

11 Des 27 Jul

083 264 1779 083 273 6621 013 2442746 (h) 013 6562761 (w)

6014 Van der Westhuizen W Posbus 2874 Vanderbijlpark 1900

Wink Driekie

14 Aug. 21 Okt.

016 932 4346 (h) 016 933 3056 (w) 083 453 7533

12784 Van Rooyen, B Braam

10427 Viljoen, CJ Posbus 3167, Montanapark, Pretoria 0159 [email protected]

Christo Elmarie Christel Anja

22 Jun 14 Mar 25 Aug 1 Jul

083 321 6502 082 921 3121 012 5675502 (w)

Page 40: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

EKSAMEN FLATERS WAARVOOR WORD BEESVELLE GEBRUIK? A: OM DIE BEES BINNE TE HOU. WAT IS OUTOBIOGRAFIE? A: DIS DIE ONSTAAN EN GESKIEDENIS VAN DIE MOTORKAR. WAARVOOR STAAN DIE AFKORTING T.O.V.? A: TOT ONDER DIE VOETE. WAT IS DIE DOEL VAN DIE KIES- EN OOGTANDE? A: DIE KIESTANDE KOU DIE KOS EN DIE OOGTANDE KYK DAT HULLE DIE KOUWERK GOED DOEN. VOLTOOI DIE VOLGENDE IDIOOM: HOE MEER HAAS............ A: HOE GROTER HAASPASTEI. WAT IS DIE TEENOORGESTELDE VAN KLEINNEEF? A: KLEINTEEF. WAT IS DIE MEERVOUD VAN KABELJOU? A: KABELJULLE.

40

Page 41: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

VERGELYKINGS WAT HOëRSKOOLLEERLINGE IN HUL OP-STELLE GEBRUIK HET: * SY GEDAGTES HET IN SY KOP RONDGETUIMEL EN VER-WANTSKAPPE GESMEE EN GEBREEK SOOS ONDERBROEKE IN 'N TUIMELDROM * DIE BOOTJIE HET SAGGIES OOR DIE DAM GEDRYF PRE-SIES SOOS 'N ROLBAL NIE SOU NIE. * HY WAS SO LANK SOOS 'N TWEE METER LANGE BOOM. * HY HET DIEP UIT SY KEEL GELAG - SOOS DAARDIE GE-LUID WAT 'N HOND MAAK NET VOOR HY OPGOOI. * HAAR WOORDESKAT WAS SO SLEG SOOS, WEL, WAT OOK AL. * DIT WAS 'N WERKERSKLAS-TRADISIE, SOOS PA'S WAT HUL KINDERS MET ELEKTRIESE BORE RONDJAAG. * SY HET NADER AAN HOM GEGROEI - ASOF SY BAKTERIE WAS EN HY BRITSE BEESVLEIS TEEN KAMERTEMPERATUUR. * DIE SON HET UIT DIE SEE OPGERYS SOOS 'N GLOEILAMP UIT 'N BAD WATER. * HY IS SO MAER SOOS 'N VARK OP 'N GRONDHERVORM-INGSPLAAS * EK HET SO MINDERWAARDIG GEVOEL SOOS 'N ZIM-DOLLAR

41

Page 42: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

YUMMY - BRAAI-PAAI 2 rolle skilferkorsdeeg (maak of koop) Enige tipe gaar vleis, maar gerookte hoenderborsies is lekker 250 g spek 1 groot ui 1 rooi soetrissie 1 geel soetrissie 250 gr sampioene 100 gm Fetta kaas 100 gm Cheddarkaas 100 gr Mozzarella kaas 1 hoendereier ¼ koppie melk Metode Ontdooi die deeg vooraf en rol uit op ‘n snyplank. Braai die ui en spek en laat effens afkoel. Kerf die vleis, spinasie, kaas en rissies grof Plaas nou eers die helfte van die rou spinasie op die deeg, pak dan die vleis op, dan die spek en uie, gevolg deur die sampioene. Sprinkel so nou en dan ‘n bietjie Ina Paarman se Rosemary en Olive speserye en swart peper op, nie sout nie. Nou volg die 3 kase en laastens word alles afgerond met die an-derhelfte van die spinasie. Sit die boonste laag deeg op en vou die rante dig toe. Dis nogal ‘n hoe hopie bestanddele, maar druk dit maar vooraf ‘n bietjie plat en sit dan die deeg op. Verf die deeg met ‘n mengsel van eier en melk. Gebruik ‘n toebroodjierooster met randjies en braai die pastei nie te lank op die kole nie. Draai gedurig om en braai vir ongev-eer 20 minute tot die deeg mooi bruin is. Sny in porsies en geniet dit.

42

Page 43: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly

As u 'n woonwa sleep, is dit baie belangrik om die data op die plaatjie te leer ken en die van die woonwa lesensie skyf.

43

JJ VERY LIGHT CARAVANS

VIN No. CTFS651JTP016933

T 1000kg GCM *********** GVM/BVM 2000kg V 2000kg GA/BA 2000kg A 2000kg MODEL 5M VLT VUPWAP FOR PUBLIC ROAD OPERATION

1.

1. Die Woonwa ID Nommer

2.

2. Die massa van Leë woonwa

3.

4.

5.

3. Doe Gross massa van woonwa bepaal deur CI

4. Die totale Gross As massa enkel of dubbel wiel

5. Die Model en Tipe woonwa

6.

7.

8.

6. Die totale gross gewig van u sleep voertuig en woonwa (disc ww + disc motor)

7. Die Max. toegelate gewig van woonwa

8. Die Max. toegelate gewig limiete van die tipe as, gespek deur die as vervaardiger (Trailco)

Page 44: Mieliestronk Mei '15 - SAWA › wp-content › uploads › NOVS.1505...Die Here se goedheid en liefde is vir my meer werd, as enige bonustjek, want dit sal my lewe lank by my bly