2
Deel 328 April 2019 Die Goedheid van God Joh 10:10(b) ‘ Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed.’ Ps 23:5 ‘...U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor.’ 1 Joh 2:27 ‘Die Gees waarmee Hy julle gesalf het, bly in julle...’ 1. Salwing: Bevestig ons roeping 1 Tes 5:24 ‘Hy sal dit ook doen, want Hy wat julle roep, is getrou.’ 2. Salwing maak my beter 1 Sam 10:1&6 ‘Nadat die slaaf vooruitgeloop het, het Samuel 'n kruik olie gevat en dit oor Saul se kop uitgegiet, hom gesoen en gesê: “Die Here het jou tot regeerder oor sy besitting gesalf.... Dan sal die Gees van die Here kragtig in jou werk. Jy sal ...'n ander mens word.’ 3. Salwing maak moeilike take makliker Ef 3:16-19 ‘Ek bid dat Hy deur Sy Gees uit die rykdom van Sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees. Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek. Mag julle Sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God.’ 4. Salwing maak die onmoontlike moontlik Luk 18:27 “Wat vir die mense onmoontlik is, is vir God moontlik.” 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/04/Die-Goedheid-van-God-salf-n…  · Web viewMag julle Sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul

  • Upload
    others

  • View
    21

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/04/Die-Goedheid-van-God-salf-n…  · Web viewMag julle Sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul

Die Goedheid van God

Joh 10:10(b) ‘ Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed.’

Ps 23:5 ‘...U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor.’1 Joh 2:27 ‘Die Gees waarmee Hy julle gesalf het, bly in julle...’

1. Salwing: Bevestig ons roeping 1 Tes 5:24 ‘Hy sal dit ook doen, want Hy wat julle roep, is getrou.’

2. Salwing maak my beter1 Sam 10:1&6 ‘Nadat die slaaf vooruitgeloop het, het Samuel 'n kruik olie gevat en dit oor Saul se kop uitgegiet, hom gesoen en gesê: “Die Here het jou tot regeerder oor sy besitting gesalf.... Dan sal die Gees van die Here kragtig in jou werk. Jy sal ...'n ander mens word.’

3. Salwing maak moeilike take maklikerEf 3:16-19 ‘Ek bid dat Hy deur Sy Gees uit die rykdom van Sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees. Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek. Mag julle Sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God.’

4. Salwing maak die onmoontlike moontlikLuk 18:27 “Wat vir die mense onmoontlik is, is vir God moontlik.”

5. Salwing maak my ‘n kanaalHand 10:38 ‘Julle weet van Jesus van Nasaret, dat God Hom met die Heilige Gees gesalf en met krag toegerus het. Hy het rondgegaan, oral goeie werke gedoen en almal gesond gemaak wat in die mag van die duiwel was, want God was by Hom.’

6. Salwing maak my bekwaam vir nuwe uitdagingsKlaagl 3:21 Lei ons terug na U toe Here, sodat ons na U toe kan terugkom. Maak ons lewens weer nuut soos dit in die begin was. (Parafrase)

U ontvang my soos ‘n eregas!

Deel 3 28 April 2019

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste