Upload
others
View
0
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
#2 / 2019 Kontakbesonderhede: 051—522 6801 [email protected]
Martie Nuus News
We are honouring the achievers of the star certificates by placing them on the front page of our newsletter as the reasons for achieving this specific award are often being overlooked.
Hierdie ster-sertifikaat word toegeken vir uitsonderlike positiewe gedrag, netheid en pligsgetrouheid. Ons is baie trots op hierdie leerders.
Kayla & Marzé Pieterse Gr 7 Ilé Viviers Gr 7 Zieta van Zyl Gr 7
Jean Joubert Gr 8 Wiehann Fourie Gr 7
Arnold Beukes Gr 8 Stefan Snyman Gr 8 Freek Alexander Gr 8
Our intermediate phase stars:
Our senior stars:
Zandré & Zane Wessels Hloni Monatosa
Juliana van Lingen Zandro Coetzee
Staff Congratulations
to two of our Occupational Therapists who became the proud parents of little boys.
Mrs. Petro du Plessis’ son Aaron was born on the 2nd of May and Mrs.
Lizelle Cronje’s son Ryan was born the 24th of May.
May they be the same blessings in your lives as you are to our learners.
Bradley Baadjies Christian v/d Walt Corniel Albertyn
MESSAGE FROM THE PRINCIPAL
Mislukkings is deel van die lewe…
Sometimes we experience many failures on our journey and yet the failure that we experience doesn’t need to be something negative nor does it need to be something that stops us from carry-ing on with our journey and reaching our destination.
Suksesvolle mense is beslis nie mense wat nooit mislukkings beleef het nie; inteendeel, suksesvolle mense is mense wat iets verstaan van mislukkings en hoe om dit te hanteer.
Successful people interpret failures in different ways. Suksesvolle mense interpreteer mislukkings op ander maniere:
Failures definitely doesn’t mean that you as a person has failed.
Mislukkings beteken beslis nie dat jy as persoon ‘n mislukking is nie.
2. Failures are the beacons along your journey to redirect you.
Mislukkings is die bakens op jou pad wat jou in nuwe rigtings stuur.
3. Failures are lessons to stop you from repeating the mistakes you have made.
Mislukkings is lesse wat jou verhoed om dieselfde foute te te maak.
4. Failures build character.
Mislukkings bou jou karakter.
5. Failures can make you strong if you learn from it.
Mislukkings kan jou sterk maak as jy daaruit leer.
6. Failures create opportunities for personal growth.
Mislukkings skep geleenthede vir jou om te groei.
7. The only people who never experience any failures are people who do nothing.
Die enigste mense wat nooit mislukkings ervaar nie, is mense wat niks doen nie.
May God grant you the wisdom to always remember that you have a choice about how you turn failures into suc-cess and may God fill you with the courage to stand up
after each failure and turn the failures into stepping stones for success.
Groete/Regards
Francois van Heerden
Die aand van die 9de Mei het uiteindelik aangebreek en alles was gereed vir ‘n onvergeetlike aand. Die seremoniemeester was Anri Powel van Ace Models. Die beoordelaars was Frans Bouwer, Annette Kasselman, Janice Christians en Annemie Willers.
Die finaliste het pragtig gelyk in rokke van Maryna’s en aandpakke van Rêve Bridal House. Die dames se grimering is gedoen deur Mari van Wyngaard van Titivate en hulle hare is gedoen deur Chrisna en haar span van Chrisna @ Cutting Lounge.
Tau Pele het gesorg vir pragtige versierings om die konstruksie tema uit te beeld. Verder het vele borge bygedra tot die sukses van die aand. Die wenners het met fantastiese pryse weggestap saam met ‘n kontantprys geborg deur Annette Kasselman.
Die wenners vir die aand was:
Mnr & Mej Persoonlikheid – Flippie Kotze & Randa Erasmus
Mnr & Mej Fotogenies – Dade Boyes & Beauty Mhlauli
Beste dansers – Monique Pretorius & Dade Boyes
2de Prins – Ronan Opperman & 2de Prinses – Monique Pretorius
1ste Prins – Katleho Makhenne & 1ste Prinses – Randa Erasmus
Mnr Martie – Flippie Kotze & Mej Martie – Daniela Janse van Rensburg
Dankie
aan elke persoon wat
betrokke was om van hierdie
aand ‘n reuse sukses te maak.
Congratulations to all these athletes from the Ad Lucem Sports club who achieved outstanding results at the 2019 Toyota National Championships for physically disabled and visually impaired. They participated in Stellenbosch from 15 – 22 March in athletics, cycling, boccia and swimming.
Para Athletics:
Ance Immelman Long Jump 4th
Keketso Moeketsi Discus Bronze
Shotput Bronze
Leon van Schalkwyk Long jump Gold
Katleho Makhenne Discus Gold
Javelin Gold
Shot put Silver
Naudine Booyens Discus Gold
Shotput Gold
Buhle Mhlauli 100m Gold
Boccia:
Malefetsane Molise BC 2 individuals Silver
Molipa Masoetsa BC 2 individuals -
Karabo Morapedi BC 3 individuals, pairs Quarter finals
Faith Lesibe BC 5 individuals -
Para Swimming:
Marnus van Straaten 100m Free Style Gold
50m Back Gold
50m Breast Gold
50m Free Style Gold
Baie geluk Jaedan! Jaedan Gouws is op 23 Mei vir sy prestasies tydens die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe
vereer. Hy het ‘n
Rosestad 100.6 meriete toekenning ontvang tydens ‘n ontbyt waar al die Vrystaatse
sportsterre vereer is.
Ons is trots op jou!
Para Cycling:
Sindi Hugo 800m Gold
1500m Gold
Time trial 6.6km Gold
Road race 13.2km Gold
Leon van Schalkwyk 800m Bronze
1500m Bronze
Time trial 6.6km 4th
Road race 13.2km 4th
Ruan Grubble Newcomer trophy
800m Gold
1500m Gold
Time trial 6.6km Gold
Road race 13.2km DNF
Jaedan Gouws 800m Gold
1500m Gold
Time trials 6.6km Gold
Road race 13.2km Gold
Ance Immelman 1000m Gold
3000m Gold
Time trials 6.6km Gold
Road race 13.2km Gold
FSSAPD Annual Awards 2019 The annual FSSAPD awards function took place on Saturday, 25 May, at Duppies Park. Athletes, coaches and administrators from Ad Lucem Sports Club were awarded for outstanding achieve-ments during the past season.
Merit certificates
Newcomer of the Year: Ruan Gribble – para-cycling Junior Female Sport Star:
Ance Immelman – para-cycling Sindi Hugo – para-cycling
Junior Male Sport Star: Jaedan Gouws – para-cycling Marnus van Straaten – para-
swimming Senior Female Sport Star:
Naudine Booyens – para-athletics Senior Male Sport Star:
Katleho Makhenne – para-athletics Malefetsane Molise – boccia
Coach of the Year: Mrs Lizelle Cronje – para-cycling
Most Valued Contribution: Mr Vincent Ramochela – boccia Me Inge Pieterse – boccia
Administrator of the Year: Mrs Marisa Potgieter Me Deidri vd Hever
Mentorship: Me Ernesta Strydom
In appreciation certificates
Annually FSSAPD hands out In appreciation awards to people that went the extra mile for the disabled athletes.
Mrs Lizelle Cronje Me Deidri vd Hever Mr Alfred Thena Mr & Mrs van Straaten (parents of Marnus
van Straaten) Mr & Mrs Gouws (parents of Jaedan
Gouws)
Chairman’s Award
The Chairman of FSSAPD awards special acco-lades to outstanding athletes and administra-tors.
Me Inge Pieterse – boccia Mrs Magda Wessels – classification
International Participation
Mrs Marisa Potgieter – Boccia: Dubai chief classifier December 2018; Croatia chief classifier April 2019
Mrs Zelma Basson – Boccia: Technical Boc-cia classifier to Hong Kong World Cup 2019
Trophy winners
Senior Female Sport Star: Naudine Booyens – para-athletics
Coach of the Year: Mrs Lizelle Cronje – para-cycling
Most Valued Contribution: Mr Vincent
Ramochela
Congratulations
to all our athletes, coaches and administrators
for their dedication and commitments. You
make us proud. A special word of thanks to all
the parents for their continuous support.
SA Atletiek uitslae - Hoërskole Port Elizabeth – 20-23 Maart 2019
AJ Roodt – Spiesgooi en Diskus: Silwer
Tshepo Thulo – High Jump: Bronze
Joane de Bruyn – 1500m: Silwer
Inca Annandale— 1500m
Charlene Marais—1500m
Hoërskool Netbal
Landloop
The Free State team had too many qualifying athletes and therefore
only the best in each age group and item were selected.
Devantè Claasen (Long Jump) and JB Stevens (100m) also qualified for SA’s, but unfortunately could not attend because of the number of
athletes participating in their items. We are very proud of all our ath-
letes!
Die Suid-Vrystaat netbalproewe
het op 3 Mei 2019 by UOVS se
buitebane plaasgevind.
Twee van die eerstespan
netbalmeisies, Ruchelle van Straat
en Karabo Mashego, is opgeneem
in die Suid-Vrystaat span wat op
21 Mei aan die finale proewe
deelgeneem het.
Ongelukkig het Karabo ’n besering
opgedoen en kon nie aan die
proewe deelneem nie. Ruchelle is tot die
Vrystaat span verkies wat gedurende die
Junie vakansie aan die Winterspele gaan
deelneem.
Baie geluk en baie sterkte Ruchelle. Ons is trots op jou!
Die landloopseisoen het begin en Joané de Bruin se prestasies dui reeds daarop dat sy baie goeie tye gaan hardloop hierdie jaar. Sy het gedurende die eerste liga-byeenkoms 6de geëindig in die 4km vir dogters o/14 met ‘n tyd van 18:84.
Ons wens haar voorspoed toe en weet dat sy Martie du Plessis se naam sal hoog hou!
Hoërskool Hokkie
Die hokkie het die kwartaal met ‘n reuse “bang” afgeskop! Die seuns en dogters het reeds met hul liga wedstryde begin wat nog tot diep in die 3de kwartaal strek.
Op 1 Mei het die hokkie leerders ‘n spanbou dag gehad waar hul ekstra oefening gekry het en mekaar beter leer ken het. Almal het dit vreeslik baie geniet.
‘n Paar leerders het deelgeneem aan die Suid-Vrystaat proewe. Baie geluk aan Gareth
Sefatsa wat opgeneem is in die 0/18 B Suid-Vrystaat span. Hulle gaan in Paarl deelneem vanaf 23 – 27 Junie. Baie sterkte aan Gareth en die res van die span!
Congratulations!
Southern Free State Colours Gareth Sefatsa
We are practising very hard to improve our ball and netball skills.
Die meisies het geleer om verskeie posisies te speel sodat hulle volle potensiaal ontwikkel kan word.
If you look at the photograph you will see we also made time to have fun.
Die meisies het die laerskool rugbyspan uitgedaag in ‘n netbalwedstryd.
The boys actually impressed us with their skills. It was a lot of fun.
This term the learners had to design a wedding outfit and do a mandala. Hier is ‘n paar van die trou uitrustings en mandala ontwerpe wat die leerders self ontwerp het.
Juliana van Lingen Anele Ntlola Kayla Smith
Valerie Louw Anica v Vuuren Joané de Bruin
Zandré Wessels Jesse Hoffman Zane Wessels Bohlale Kayne
Hoërskool Skaak
Die Hoërskool skaakspelers het die naweek van die 6de en 7de April ‘n oefenkamp by
die skool gehad. Die alombekende skaakspeler, mnr. Piet van Zyl, het die naweek die
leerders touwys of eerder skaak-wys gemaak.
Die leerders wat dit bygewoon het, was: Heinrich van der Walt, Dian van Eyk, Richard
Botha, Ruben Klopper, Marco Klopper, Stefan Snyman, Arnold Beukes en Zander de
Jager. Mc Donalds het die leerders Saterdag geborg met ‘n heerlike ete. Baie dankie
aan almal wat dit bygewoon het, asook aan die afrigter en McDonalds. Die leerders het
regtig baie geleer!
Perdry Mandie vd Watt het tydens die Bloemskou
deelgeneem aan verskeie afdelings en baie
goed gevaar. Haar perd se naam is
Summer Rain en is een van Mev. Jani
Oelofse van Pony Academy se perde.
Baie geluk Mandie, ons is trots op jou!
Die Intermediêre fase leerders het op 9 Mei by Mnr en Mej Martie opgetree ter
voorbereiding van hulle optredes later in die jaar.
The learners really enjoyed themselves and danced beautifully. They were also dressed in
colourful outfits.
Leerders oefen hard vir hulle groot optrede by die Hoërskool Sand du Plessis se revuefees
in die Sand du Plessis teater.
This big event takes place during the week of 12 - 15 August 2019. The final date of our
performance evening will only be available later. Tickets are available at teacher Marie-
Louise @ R130 per person.
Ons jaarlikse oefenkamp het die naweek van 5 en 6 April by Mizpah lodge plaasgevind.
We arrived on Friday and practiced and played games before supper. The learners enjoyed
the zipline most and according to them the food was top class. Thulo and Leroy, two grade
8 learners, enjoyed the games with the teachers very much.
On Saturday we woke up early and started practicing until brunch. After brunch the learn-
ers were spoiled with some off-time.
Ten spyte van die reën het almal die oefenkamp vreeslik baie geniet.
Uitslae van ons leerders en klasse wat handgemaakte items by die jaar se skou uitgestal het.
S5: Corniel Hoogs Aanbeveel Marius Hoogs Aanbeveel Charlie 3de plek KC 1ste plek Unathi Hoogs Aanbeveel Dominique 2de plek
S1: Shaylin 3de plek Franje 1ste plek Tanatswa 2de plek Ruben 3de plek Anrike Hoogs Aanbeveel
Middelvaardigheidsklas: Zack Hoogs Aanbeveel Valerie Hoogs Aanbeveel Jenne-Leigh 2de plek Elrina 1ste plek Ria 2de plek Ruan Hoogs Aanbeveel
Seniorvaardigheidsklas: Juan 3de plek Ernike 2de plek Nina 2de plek Suzan 1ste plek Leon Hoogs Aanbeveel Cindy Hoogs Aanbeveel Wikus Hoogs Aanbeveel Keketso Hoogs Aanbeveel Teri Hoogs Aanbeveel Kristen Hoogs Aanbeveel Martin Hoogs Aanbeveel
Collage: Gr 1E 1ste plek Gr 2E 2de plek Gr 2A 3de plek Gr 2B 3de plek
Gr 1E
Gr 2A
Gr 2E
Gr 2A
Gr 2B
Die Gr 12 Landboutegnologie
klas en die Vaardigheids-
akademie leerders het vanjaar op 14
Mei na Nampo
vertrek waar hulle eerstehands kon
kennis maak met al die verskillende
afdelings van die landbousektor.
LEERDERS BESOEK...
Behalwe dat die leerders met
kenners kon praat oor landbou, was dit ook ‘n goeie
spanbou geleentheid.
Ons bedank graag vir Meneer
Janse van Rensburg van Backsaver Landbou
Implemente vir die borg van die hemde.
Our Grade 3 – 6 learners visit-ed the elderly residing in “Ons Tuiste" old age home on the 24th of May.
They spoiled the residents with gifts, con-taining coffee, chocolates and soup.
Through this experience they learned a valu-able lesson of giving gifts, being kind and spreading love.
Naam Gr Item Sim-bool
% Afrigter
Samoné Wilson 8 Sangsolo B+ 75 J Hoffman
Monique Pretorius 12 Sangsolo B+ 79 J Hoffman
Beancé Golden 8 Sangsolo A 80 J Hoffman
Juliana van Lingen 6 Sangsolo A 80 C de Waal
Lida Byleveld 9 Sangsolo A 80 C de Waal
Kayla Smith 6 Gedig A 80 N de Kock
Ilé Viviers 7 Gedig A 82 B Hugo
Inca Annandale 7 Gedig A 83 B Hugo
Mieke Kotzé, Lida Byleveld en JP Smith 9-11 Eksperimentele Aanbieding A 83 G du Buisson
David Botha 3 Gedig A 84 J Cronjé
Gabrielle Roberts 4 Gedig A 84 R Uys
Jodey Williams 5 Gedig A 84 J Cronjé
Lida Byleveld 9 Gedig A 84 G du Buisson
Nina Neethling SV Gedig A+ 85 L Pieterse
Tristin de Witt 6 Gedig A+ 85 N de Kock
Vaardigheidsklas MV&SV Spreekkoor A+ 85 C Deacon & L Cronjé
Juliana van Lingen 6 Gedig A+ 86 N de Kock
Mieke Kotzé 9 Gedig A+ 88 G du Buisson
Anrique Nortjé 9 Gedig A++ 90 J Barker
Jan-Harm du Plessis 11 Gedig A++ 90 B Lombard
Carla van Vuuren 4 Gedig A++ 93 R Uys
Jan-Harm du Plessis 11 Prosa A++ 93 B Lombard
Dimitri Marais 3 Gedig A++ 94 J Cronjé
Ludwig Gelderblom 11 Gedramatiseerde Gedig B+ 78 Purple Cat Studio
Ludwig Gelderblom 11 Gedig A 84 Purple Cat Studio
Wallie Arpin 7 Klaviersolo A+
Wallie Arpin 7 Klavierduo A
Wallie Arpin 7 Sopraanblokfluitsolo B
Wallie Arpin 7 Blokfluittrio A+
Wallie Arpin 7 Ensemblespel: Blokfluit B
Marlize Erasmus 8 Fotografie: Humanitêr A C Klopper & L Meiring
Mark Louw 8 Fotografie: Pikturaal A C Klopper & L Meiring
Kian Lindenberg 8 Fotografie: Sport B+ C Klopper & L Meiring
Kian Lindenberg 8 Fotografie: Pikturaal A+ C Klopper & L Meiring
Juanné Lowings 8 Fotografie: Natuur A+ C Klopper & L Meiring
Juanné Lowings 8 Fotografie: Pikturaal A+ C Klopper & L Meiring
David Kuhn 10 Fotografie: Sport A C Klopper & L Meiring
David Kuhn 10 Fotografie: Pikturaal A+ C Klopper & L Meiring
Juanné Lowings (algehele wenner) en David
Kühn (2de plek) is onderskeidelik, tydens ‘n gala
-prysuitdelingsgeleentheid aangewys as wenners
vir die Vrystaatse Kunswedstryd se fotografie-
afdeling (Gr 8—12). Juanné het ingeskryf in die
afdelings Natuur en Pikturaal en in albei
afdelings ‘n A+ simbool verwerf. David Kühn
het op sy beurt ‘n A simbool vir die afdeling
Sport en ’n A+ vir die afdeling Pikturaal
ontvang.
Ons is baie trots op julle prestasies en sien uit
na nog prag-foto’s in die toekoms.
Ons vaardigheidsklasse werk hard. Hier verf hulle skink-bordlappies vir die skou, waar hulle ook braaf genoeg was om aan die slange te vat. Hulle werk getrou elke Donderdag by
Steers en Crazy Daisy en het dan nog die tyd afgeknyp om so hard vir die spreekkoor te oefen dat hulle ‘n A+ simbool ver-
werf het tydens die Kunswedstryd.
Ons is baie trots op julle!
Spelling competition 2019
This fundraiser has already started on the 29th of April 2019. The aim is to raise as much money as possible to expand the usage of technology at school. We want to use technology to make school work more attractive and presentable to learners.
The target is to raise R100 000. If each learner raises only R200, we can easily reach this target.
Money raised should be paid in by the end of the first week of the third term.
The prizes for the learners who raised the most money are:
1st prize: R1 200; 2nd prize: R600; 3rd prize: R300
Learners who collect more than R500 will enjoy a meal at McDonalds.
Every learner who collects R200 will receive a small reward.
We appreciate everyone’s co-operation and support.
Die graad 4-6 leerders het ‘n jaarlikse spelkompetisie gehou, die WOW SPELFEES.
Each learner studied 200 words in their own time. All the learners had the oppor-tunity to participate in round one. 24 learners went through to round 2.
Hierdie leerders moes 400 woorde se spelling ken en die woorde het moeilik-er geraak. Ons het twee groot rondtes in die skoolsaal gehou om die beste spellers te bepaal.
Ons twee beste WOW SPELFEES-leerders is albei in graad 6, Juliana van Lingen (links) en Anja Rossouw.
Willie en die Wenspan het vir die Gr.R-3 leerders en die Vaardigheidsklasse kom kuier. Ons
het lekker saam met Oom Willie gekuier.
Poppekas want ons skool verjaar
en word 62 jaar oud.
Gr 3 leerders maak kos om meting in
Wiskunde prakties te demonstreer
Gr 3 se 3-D modelle vir
lewensvaardigheid.
Dagboek - 3de kwartaal 2019/ DIARY - 3rd TERM 2019
Datum/Date Aktiwiteit/Activity
9 July Skole heropen
12 Julie Spelkompetisie eindig
23 July Parents Evening (on invitation)
26-28 Julie Koshuis uitnaweek
2-4 August Cape Recife PE
9 August Cars in the Park
9-11 Augustus Koshuis uitnaweek
Datum / Date Aktiwiteit / Activity
12—15 August Revue Festival (Sand du Plessis)
15 Augustus Pre-primary Parents Evening
24 Aug Matriekafskeid
24 Aug Classify Athletes FSSAPD
30 Aug– 1 Sept Koshuis Uitnaweek
12 September Aand van die Sterre
20 September School Closes
Reminder to parents
DANKIE AAN ONS BORGE / SPONSORS WE THANK YOU