17
LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016 LaVaria Town Residence First-years 2016 Eenheid inVerskeidenheid

LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016 LaVaria …...LaVaria het ‘n Huiskomitee wat die lewe positief aanpak en 350 mede-eerstejaars wat saam met jou help skryf aan jou nuwe hoofstuk

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016 LaVaria …...LaVaria het ‘n Huiskomitee wat die lewe positief aanpak en 350 mede-eerstejaars wat saam met jou help skryf aan jou nuwe hoofstuk

LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016

LaVaria Town Residence First-years 2016

Eenheid inVerskeidenheid

Page 2: LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016 LaVaria …...LaVaria het ‘n Huiskomitee wat die lewe positief aanpak en 350 mede-eerstejaars wat saam met jou help skryf aan jou nuwe hoofstuk

Brief vanaf die Koshuismoeder

Om deel te wees van ’n daghuis soos LaVaria Dames Daghuis is ’n voorreg wat baie mense

net van kan droom. Elkeen van ons dames van LaVaria het ’n verantwoordelikheid om elke

oomblik, daarvan ten volle te gebruik en om betrokke te wees by elke aktiwiteit, soos kultuur,

sport en aksies wat dan weer sal verseker dat ons koshuis steeds ’n beter Huis sal wees vir

nog baie generasies.

Ons beplan hope nuwe dinge vir 2016 en onthou eerstejaar: “Ons skep ons eie toekoms, dis

nie net ’n plek waarheen ons oppad is nie. Moet nooit ophou glo dat môre beter as vandag kan

wees nie, leef jou droom, en niks minder is genoeg vir jou nie.” Ons is vol vertroue dat julle

voetspore in LaVaria eendag ’n nuwe generasie dames op dié wyse positief beïnvloed en op

julle manier die wêreld ’n beter plek sal maak! Maak elke dag vir jouself en jou medestudente

by hierdie PIENK koshuis ’n onvergeetlike ervaring!

Mag julle horisonne verbreed, mag God julle paaie gelyk maak en mag julle ware vrede en

geluk ervaar in julle nuwe Huis.

Groete

Tannie Christa

Sel: 073 193 1358

Huismoeder: LaVaria-Damesdorpskoshuis

Page 3: LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016 LaVaria …...LaVaria het ‘n Huiskomitee wat die lewe positief aanpak en 350 mede-eerstejaars wat saam met jou help skryf aan jou nuwe hoofstuk

Brief van Primaria

Beste matrikulante, voornemende 1stejaars en toekomstige studente van die NWU-PUK.

Welkom by LaVaria Dameskoshuis.

Die einde van die jaar kruip al hoe nader en soos elke eindeksamen afgehandel word, word

nog 'n bestemming van jou lewensreis voltooi. Ons is vreeslik opgewonde om jou te ontvang

en wil deel raak en help met jou nuwe avontuur wat nou gaan begin. Helen Keller het gesê,

"Life is either a daring adventure or nothing at all." By LaVaria weet ons die lewe is 'n reis

en maak ons elke oomblik van jou reis 'n avontuur. LaVaria is 'n moderne en unieke koshuis

met groot gees en baie pienk wat alles aanpak met entoesiasme en volharding. Ons vra nie,

"Wat kan jy vir ons doen?" nie, maar eerder, "Wat kan ons vir jou doen?”. Op elke reis wat

mens aanpak is daar aanwysings wat jou op die regte pad lei en so wil ons jou help om jou

voete te vind en jou volle potensiaal te bereik. Nie net kan jy deelneem aan aktiwiteite soos

kultuur, sport, sosiale aksies en gemeenskapsdiens nie, maar jy maak vriende en skep

herinneringe wat jy altyd saam jou sal dra deur jou lewensreis. Pak jou tasse en maak jouself

gereed vir 'n nuwe bestemming met groot geleenthede, LaVaria sal jou help om daar te kom.

Ek laat jou met die woorde van Audrey Hepburn, "I believe in pink. I believe that laughing is

the best calorie burner. I believe in kissing, kissing a lot. I believe in being strong when

everything else seems to be going wrong. I believe that happiest girls are the prettiest girls. I

believe tomorrow is another day. I believe in miracles."

Mag jy baie wonderwerke in jou avontuur ervaar.

LaVaria groete

Tasha Kock

LaVaria Primaria

Sel: 082 455 0652

Page 4: LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016 LaVaria …...LaVaria het ‘n Huiskomitee wat die lewe positief aanpak en 350 mede-eerstejaars wat saam met jou help skryf aan jou nuwe hoofstuk

Brief vanaf Eerstejaars HK-lid

Tyd is gratis, maar dit is prysloos. Jy kan dit nie besit nie, maar jy kan dit gebruik. Jy kan dit

nie hou nie maar jy kan dit spandeer.

So stap die tyd nader vir jou om te begin skryf aan ’n nuwe hoofstuk in jou lewensverhaal.

Elke goeie verhaal begin egter met ’n avontuur en hiermee wil ek jou uitnooi om saam ons

nuwe avonture aan te pak met LaVaria Dameskoshuis en die tyd op die NWU-PUK saam met

ons te geniet. LaVaria is ’n dorpskoshuis wat jou al die voordele bied van koshuis- en

studentelewe in die gemak van jou eie blyplek.

Ons het ook ons eie blok woonstelle waar net meisies wat by LaVaria geregistreer is woon.

Met verskeie aktiwiteite soos eerstejaarskonsert, JOOL en ander aktiwiteite gedurende die

jaar soos Sêr, Koshuissport, Toneel en nog vele meer. LaVaria het ‘n Huiskomitee wat die

lewe positief aanpak en 350 mede-eerstejaars wat saam met jou help skryf aan jou nuwe

hoofstuk. Tesame met ons Huisouers wat daarna streef om net die beste vir jou te gee en te

verseker dat jy die tyd hier geniet. Ek sien uit om deel te wees van die nuwe hoofstuk in jou

lewensverhaal. Sterkte met die eindeksamen, geniet Matriekvakansie en die Feesseisoen.

Ek los jou met die volgende “Your life is your story. Write well. Edit often.”

Groete

Monique van Tonder

Eerstejaars

Sel: 084 853 6987

Epos: [email protected]

[email protected]

Page 5: LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016 LaVaria …...LaVaria het ‘n Huiskomitee wat die lewe positief aanpak en 350 mede-eerstejaars wat saam met jou help skryf aan jou nuwe hoofstuk

Voorgestelde Begroting

Op die eerste dag van Registrasie en Oriëntering sal daar betalings gemaak kan word vir die

verskeie pakkette.

Verpligte Kostes:

Registrasiefooi (reeds betaal) R1200.00

* 2x Hempies

* Formele Hemp

* Broek

* Hoed

* Rugsak

* Baadjie

Ek wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om julle in te lig van LaVaria se ADDISIONELE kledingstukke en geleenthede wat beskikbaar is.

Neem asseblief kennis dat die kostes OPSIONEEL is maar aanbeveel word die gelde is betaalbaar vanaf 9 Januarie 2016. Daar sal ook verskeie betaalmiddels beskikbaar wees soos kontant en kaartfasiliteite. Vir enige navrae skakel gerus.

Addisionele Kostes: JOOL-Pakket R400.00 * Overall * Gumboots * NWU-Pukke Hemp * 1 x Ete op JOOL Plaas

Sleephemp R80.00 JOOL-Plaasingang - Sluit in R170.00 twee aande se ingang Eerstejaarsdinee Kaartjie - Prys R170.00 mag verskil Etepakket: 2 x per dag vir 10 dae R855.00

Ons bied ook ’n addisionele diens vir ons eerstejaars wat etes tydens Registrasie en Oriëntering aanbetref. Aangesien die eerstejaars nie tyd het om gou huis toe te gaan met etenstye nie, het ons ’n spysenier gekry om 2 etes per dag vir elke student wat daarvan gebruik wil maak, te voorsien.

Page 6: LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016 LaVaria …...LaVaria het ‘n Huiskomitee wat die lewe positief aanpak en 350 mede-eerstejaars wat saam met jou help skryf aan jou nuwe hoofstuk

Letter from the House Mother

To be part of a Town Residence such as LaVaria Ladies Day House is a privilege that many

people can only dream of. Each of the ladies that are a part of LaVaria has a responsibility to

live each moment to the fullest, and to be involved in various activities such as culture, sports

and social gatherings which again will ensure that our residence only becomes a better

Residence for many generations to come.

We plan many new things for 2016 and you as first year should remember that: "We create

our own future, it's not just a place where we are heading towards. Never stop believing that

tomorrow is better than today, may not be living your dream, and nothing less is sufficient for

you. "We are confident that your footprints in LaVaria become a new generation of women

positively influenced in this way and you way the world will make a better place! Make every

day an unforgettable experience for yourself and your fellow students at this PINK residence!

May you broaden your horizons, may God make your roads equal and may you experience

true peace and happiness in your new house.

Kind Regards

Tannie Christa

Cell: 073 193 1358

LaVaria House mother

Page 7: LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016 LaVaria …...LaVaria het ‘n Huiskomitee wat die lewe positief aanpak en 350 mede-eerstejaars wat saam met jou help skryf aan jou nuwe hoofstuk

Letter from the Primaria

Best matriculants, prospective first years and future students of the NWU-PUK. Welcome to

LaVaria women's residence.

The end of the year is creeping ever so close and as every final exam is completed, another

destination of your journey through life has ended. We are very excited to welcome you and

for you to become a part of our hostel and help you with the new adventure which will be

beginning. Helen Keller said, "Life is either a daring adventure or nothing at all."

At LaVaria we know that our life is a journey and want to make every moment of your trip an

adventure. LaVaria is a modern and unique hostel with great spirit and very pink that

approaches everything with enthusiasm and perseverance. We don’t ask, "What can you do

for us?”, but rather, "What can we do for you?". On each trip that you endure, there are

indications that lead you in the right direction and so we want to help you find your feet and

for you to reach your full potential. Not only can you participate in activities such as culture,

sports, social activities and community service, but you make friends and create memories that

you will always carry with you through your lifetime. Pack your bags and get ready for a new

destination with great opportunities, LaVaria will help you to get there.

I leave you with the words of Audrey Hepburn, “I believe in pink. I believe that laughing is the

best calorie burner. I believe in kissing, kissing a lot. I believe in being strong-when everything

else seems to be going wrong. I believe that happiest girls are the prettiest girls. I believe

Tomorrow is Another Day. I believe in miracles.” May you experience many miracles in your

adventure.

LaVaria greetings

Tasha Kock

LaVaria Primaria

Cell: 082 455 0652

Page 8: LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016 LaVaria …...LaVaria het ‘n Huiskomitee wat die lewe positief aanpak en 350 mede-eerstejaars wat saam met jou help skryf aan jou nuwe hoofstuk

Letter from First years HC member

Time is free, but it is without price. You cannot own it, but you can use it. You cannot keep,

but you can spend it.

So the time draws nearer for you to start writing a new chapter in your life. However every

good story begins with an adventure, and with this I would like to invite you to enjoy the

adventures with us that LaVaria and the NWU-PUK has to offer you. LaVaria is a town

residence that offers you all the benefits of a campus residence and student life in the comfort

of your own home.

We also have our own accommodation where only girls who are registered in LaVaria live.

With various activities such as first-year concert, RAG and other activities throughout the year

such as Serenade, Residence Sports, Theatre and many more. LaVaria has a House Committee

that has a positive outlook towards life and with 350 fellow first years that will help you write

your new chapter. Together with our House Parents who seek only the best for you and to

ensure that you enjoy your time here. I look forward to be part of the new chapter in your life.

Good luck with the exam, enjoy Matric holidays and the festive season.

I leave you with the following "Your life is your story. Write well. Edit often.”

Greetings

Monique van Tonder

First years

Cell: 084 853 6987

Email: [email protected]

[email protected]

Page 9: LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016 LaVaria …...LaVaria het ‘n Huiskomitee wat die lewe positief aanpak en 350 mede-eerstejaars wat saam met jou help skryf aan jou nuwe hoofstuk

Proposed budget:

On the day of registration payments can be made for the different packages.

Compulsory Costs:

Registration Fees (Already paid for) R1200.00 * 2x Shirts * Formal shirt * Pants * Hat * Backpack * Jacket

I would like to take this opportunity to inform you of LaVaria’s ADDITIONAL clothing

costs and the various opportunities available.

Please note that the costs are OPTIONAL but is recommended, the fees are payable on 9

January 2016. There will also be various means of payment available such as Card facilities

as well as Cash payments. For inquiries please feel free to call.

Additional costs:

RAG-Packet R400.00

* Overall

* Gumboots

* NWU-Pukke T-Shirt

* 1x Meal on RAG farm

Sleephemp R80.00

RAG-Farm Entrance includes 2 Nights R170.00

First years Dance- price may vary R170.00

Meal Package: 2 x per day for 10 days R855.00

We also have an additional service for our first years for lunch and dinner during

Registration and Orientation. Because of the hectic schedule the first years get the minimal

time to go home and get something to eat. We arranged a catering service for our students to

supply 2 meals per day.

Page 10: LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016 LaVaria …...LaVaria het ‘n Huiskomitee wat die lewe positief aanpak en 350 mede-eerstejaars wat saam met jou help skryf aan jou nuwe hoofstuk

Spyskaart/ Menu

Datum Aandete: Middagete:

Maandag 11 Januarie

Tropiese hoenderslaai met appel, pynappel, pekaneute en ‘n soeterige mayosous met volgraan & wit cocktail broodrolletjies

Krummel- varktjops met “mash & gravy” saam met ‘n growwe mengelslaai

Dinsdag 12 Januarie

Gebraaide hoenderfillet met saadbrood en mieliebrood platters en ‘n franse mengelslaai

(groente)

Blatjang hoenderdye met stampmielies, gemengde groente met kaassous en gewone

mengelslaai

Woensdag 13 Januarie

Boereworsrol met griekse slaai en aartappelslaai

Hoenderlasagnè met spek en sampioene, griekse slaai en verskeie cocktail broodrolletjies

Donderdag 14 Jauniarie

Sweet chilli frikkadelle met ‘n medley slaai: Brokkolie en kaasslaai, salami-noedel, wortel

en pynappelslaai en mengelslaai.

Biefstew met rys, geroosterde meditereense groente en mengelslaai

Vrydag 15 Januarie

Kwart hoenderstuk (boudjie) met mieliekoekies, wedges en ‘n perinaise dip.

Vrugteslaai en roomys

Bou eie kaasbuns met verskeie vulsels en pynappelnoedelslaai

Saterdag 16 Januarie

GEEN GEEN

Sondag 17 Januarie

GEEN GEEN

Maandag 18 Januarie

Vetkoeke met vulsel opsies: Kerriemaalvleis, geurige maalvleis, hoendermayo, kaas &

stroop. (2pp) Mengelslaai

Alfredo pasta met griekse-slaai en verskeidenheid cocktail broodrolletjies

Dinsdag 19 Januarue

Vrugte & Groente uitpakslaaie , hoendersosaties en doopsouse.

Bobotie met geelrys, pampoentert en griekseslaai.

Woensdag 20 Januarie

Ceasarslaai met gebraaide hoenderborsies, parmasankaas en avo. Verskeie broodrolletjies

Skaapskenkels, roomspinasie, pampoenpoffers en mengelslaai

Donderdag 21 Januarie

Medley van slaaie: Ham & kaasnoedel, groentepasta, kerrienoedel, griekseslaai,

mielieslaai, beetslaai met Lae GI saadbrood

Hoenderpastei met soetpatats, groenbonegereg met spek en sampioene en mengelslaai

Vrydag 22 Januraie

Hoenderpastaslaai met growwe mengelslaai en broodrolletjies. “Stickey” sjokolade poeding

met vla

Wraps met gebraaide hoenderrepies, koolslaai, blaarslaai, tamatie & kaas. Aartappelslaai

Saterdag 23 Januraie

GEEN GEEN

Page 11: LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016 LaVaria …...LaVaria het ‘n Huiskomitee wat die lewe positief aanpak en 350 mede-eerstejaars wat saam met jou help skryf aan jou nuwe hoofstuk

ONTHOU om die volgende saam te bring vir R&O/ REMEMBER the following when packing:

Eerstejaars-benodighede Spesifiek Waterbottel/Water bottle X1 Skryfbehoeftes/ Stationary Alles/ Everything Mediese Inligting/ Medical information X6 Vorms/ X6 Forms NB!! Swart sakke/ Black Refusal bags X1 Pak/ 1x Pack

Toilet Papier/ Toilet Paper X4 Rolle / X4 Rolls Aandrok vir Eerstejaars dinee/ Formal dress for first years dance

Kontant/ Cash Snoepie Energie/ Vitamienes Energy/ Vitamins’

Dit wat vir jou werk/ That which works for you

Tekkies (Gemaklik/ Comfortable) BAIE belangrik/ VERY important

Musiek instrument/ Music instrument

(Indien jy dit kan speel)/ (If you can play one)

5 Blikkies kos (Opsioneel)/ 5 Canned Foods (Optional)

SJGD- Liefdadigheidsprojek/ SRCS- Charity Project

2L vol sente vir JOOL (Opsioneel) /2L full of Change for RAG (Optional)

Belangrik vir Fin-JOOL Important for Fin-RAG

Sport toerusting/ Sport equipment Algemene koshuis sport/ General sport

Sonbrand/ Sunblock Dit raak baie warm/ It gets very hot

Lawwe kleure soos pruike ens./ Funny dress up outfits

Vir JOOL / for RAG

Swart formele langbroek, netjiese Swart Denim/ Black Formal Pants or Black Jean

Vir Algehele koshuis drag op Maandae/ General Hostel wear

Identiteitsdokument/ ID

Page 12: LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016 LaVaria …...LaVaria het ‘n Huiskomitee wat die lewe positief aanpak en 350 mede-eerstejaars wat saam met jou help skryf aan jou nuwe hoofstuk

Vir die wat in LaVaria se woonstel intrek die volgende word voorsien. For those who will be staying in the LaVaria flat the following will be provided:

• Mikrogolfoond/ Microwave

• Yskas/ Fridge

• ¾ Bed

• Ketel/ Kettle

• 2 Potte en ’n Pan (Induksie)/ 2 Pots and a Pan (Induction)

Vir die van julle wat by LaVaria se woonstelle intrek, bring die volgende saam. For those of you who at the LaVaria flats, please remember the following.

• Persoonlike goedjies/ Personal things.

• Linne vir ‘n driekwartbed/ Bedding for a ¾ bed.

• Handoeke/ Towels

• Eetgerei/ Cutlery

• Kombuisbenodighede/ Kitchen utencils

• Hangers

• Waaier vir die warm dae in Potch/ A fan for the extremely hot days in Potch.

• Bedlampie/ Bedlamp

• Wasgoedmadjie/ Laundry Basket

Vir meer inligting of gebeure besoek ons Facebook blad/ For more information and events visit our Facebook Page: NWU-Pukke LaVaria Dameskoshuis

https://www.facebook.com/NWU-Pukke-LaVaria-Dameskoshuis-441348389245208/?ref=hl

Sowel as die NWU-PUKKE se Eerstejaars Blad/ As well as the NWU PUKKE First years Page:

NWU-Pukke Eerstejaars 2016/ NWU Pukke First-years 2016

https://www.facebook.com/NWU-Pukke-Eerstejaars-2016-NWU-Pukke-First-years-2016-788011167941738/timeline/

Page 13: LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016 LaVaria …...LaVaria het ‘n Huiskomitee wat die lewe positief aanpak en 350 mede-eerstejaars wat saam met jou help skryf aan jou nuwe hoofstuk

Koshuislied/ Residence song

Hier staan ons nou gereed om ’n belofte te sluit in Eenheid en Verskeidenheid met ons huis

LaVaria

Deur Geloof vind ons ons pad in Eenheid ons stem Uniek elke dame opreg saam gemeng om nederig jou fondament te lê en met Trots ons

naam hoog te hou

In you we trust our hearts on fire to stand in honour a presence of valour Unite with a

common cause

LaVaria our stronghold LaVaria our name

Page 14: LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016 LaVaria …...LaVaria het ‘n Huiskomitee wat die lewe positief aanpak en 350 mede-eerstejaars wat saam met jou help skryf aan jou nuwe hoofstuk

Eenheid in Verskeidenheid

HK 15/16

Portuurhelper 15/16 Lulama Khosa

Recreation and Psychology Student

31 May

[email protected]

Page 15: LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016 LaVaria …...LaVaria het ‘n Huiskomitee wat die lewe positief aanpak en 350 mede-eerstejaars wat saam met jou help skryf aan jou nuwe hoofstuk

“Strength lies in differences, not in similarity”

Potchefstroom Campus

Vaccination against bacterial meningitis

September 2015

Dear Parent/Guardian

Seeing a son or daughter off to university is a major milestone for any family. Mixed with pride, there is usually a certain sense of anxiety. Although we do not wish to add to that anxiety, we would like to share some important information that is in the interest of your child’s wellbeing.

As the parent of a student who will be studying at the North West University, Potchefstroom Campus, you should be aware that globally, university students may have an increased risk of meningococcal disease (bacterial meningitis), measles, mumps and German measles in comparison to the general population.

Meningococcal disease is rare but unpredictable. While many are exposed to the organism, not everyone succumbs to the disease. Clinical studies suggest that university students are more susceptible because they live and work in close proximity to each other, such as in residences, dormitories and lecture halls. Lifestyle also appears to be a risk factor. Exposure to cigarette smoke, alcohol consumption, sharing kitchen utensils, bar patronage and physical contact, all increase the chance of getting meningitis from an infected individual.

The good news is that meningococcal disease can be prevented with a vaccine. The vaccine has been in use for over three decades, worldwide, and effectively protects against some of the most common strains of the disease. Protection from the vaccine lasts for at least 3-5 years. A booster dose may be required thereafter. Vaccine side-effects are rare and usually mild, consisting mainly of redness and swelling at the site of injection, which may last for up to two days. We recommend that you speak to your healthcare professional or the university campus health services staff for more information on the disease, the vaccine, and whether your child is eligible for vaccination.

The university suggests you discuss meningococcal disease vaccination with your son or daughter, and be informed that the vaccine can be obtained here on the Potchefstroom Campus at the Health Care Centre, Building E16, where qualified healthcare professionals will be on hand to administer the vaccine.

Additional vaccination against measles, mumps and German measles (3-in-one) is also strongly recommended.

Attached to this letter is a consent/request form to be completed by the parent/guardian of the prospective student.

Page 16: LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016 LaVaria …...LaVaria het ‘n Huiskomitee wat die lewe positief aanpak en 350 mede-eerstejaars wat saam met jou help skryf aan jou nuwe hoofstuk

The vaccine can also be obtained at a health clinic, a pharmacy or your family doctor.

Potchefstroom Campus

STUDENT VACCINATION

PARENTAL CONSENT AND REQUEST FOR VACCINATION

I,……………………………ID number:………………… parent/guardian of

……………………………..ID number:......................... hereby consent to and request that

he/she receive vaccination against bacterial meningitis and/or measles, mumps, and German measles.

I understand that these vaccines will be administered by health professionals employed by North-West University, Potchefstroom.

It is further noted that the vaccination will be done at the Health Care Centre, Building E16, Potchefstroom Campus on appointment and with proof of payment:

Vaccination Select by ticking

Cost

Meningitis R150.00

Measles, mumps and German measles R150.00

Total R300.00

Students may pay with their student card at the Health Care Centre.

(This information is required in order to ensure sufficient stock of the vaccines)

Please provide the following details:

Student Number:..............................

Cellphone number:...........................

Address in Potchefstroom:...........................................................................

.....................................................................................................................

Page 17: LaVaria Dameskoshuis Eerstejaars 2016 LaVaria …...LaVaria het ‘n Huiskomitee wat die lewe positief aanpak en 350 mede-eerstejaars wat saam met jou help skryf aan jou nuwe hoofstuk

SIGNATURE OF PARENT/GUARDIAN:...................................DATE:.............

SIGNATURE OF STUDENT:.....................................................DATE:.............