5
LAERSKOOL CONCORDIA SEDERT 1937 INSKRYWINGS VEREISTE DOKUMENTASIE KONTROLELYS AFSKRIFTE VAN: 1. GEBOORTESERTIFIKAAT 2. KLINIEKKAART 3. RAPPORT 4. OUERS IDs 5. BEWYS VAN WOONADRES (INDIEN NAASTE AAN SKOOL) NEEM KENNIS: INDIEN DAAR ENIGE DOKUMENTASIE UITSTAANDE IS, SAL INSKRYWINGSVORM NIE AANVAAR WORD NIE. GEEN INSKRYWINGS SAL PER E-POS /FAKS AANVAAR WORD NIE. ALLE INSKRYWINGS MOET PERSOONLIK BY DIE KANTOOR INGEHANDIG WORD. VIR ENIGE NAVRAE KONTAK DIE KANTOOR GERUS: - E-POS: [email protected] - Tel: 011 826 6130 6. BEWYS VAN WERKADRES (INDIEN NAASTE AAN DIE SKOOL)

LAERSKOOL CONCORDIA€¦ · Die skool mag volgens eie oordeel inligting kontroleer. 2. Ek sal die skool behulpsaam wees om te verseker dat my kind hou by alle skoolreëls en regulasies

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: LAERSKOOL CONCORDIA€¦ · Die skool mag volgens eie oordeel inligting kontroleer. 2. Ek sal die skool behulpsaam wees om te verseker dat my kind hou by alle skoolreëls en regulasies

LAERSKOOL CONCORDIA SEDERT 1937

INSKRYWINGS – VEREISTE DOKUMENTASIE KONTROLELYS

AFSKRIFTE VAN:

1. GEBOORTESERTIFIKAAT

2. KLINIEKKAART

3. RAPPORT

4. OUERS ID’s

5. BEWYS VAN WOONADRES (INDIEN NAASTE AAN SKOOL)

• NEEM KENNIS: INDIEN DAAR ENIGE DOKUMENTASIE UITSTAANDE IS, SAL

INSKRYWINGSVORM NIE AANVAAR WORD NIE.

• GEEN INSKRYWINGS SAL PER E-POS /FAKS AANVAAR WORD NIE.

• ALLE INSKRYWINGS MOET PERSOONLIK BY DIE KANTOOR INGEHANDIG WORD.

VIR ENIGE NAVRAE KONTAK DIE KANTOOR GERUS:

- E-POS: [email protected]

- Tel: 011 826 6130

6. BEWYS VAN WERKADRES (INDIEN NAASTE AAN DIE SKOOL)

Page 2: LAERSKOOL CONCORDIA€¦ · Die skool mag volgens eie oordeel inligting kontroleer. 2. Ek sal die skool behulpsaam wees om te verseker dat my kind hou by alle skoolreëls en regulasies

LAERSKOOL CONCORDIA SEDERT 1937

FAMILIE INLIGTING

Mediese besonderhede:

Dokter naam: Tel. Nommer:

Opmerkings:

Vader besonderhede: Moeder besonderhede:

Van: Van:

Naam: Naam:

Voorletter/s: Voorletter/s:

ID Nommer: ID Nommer:

Maatskappy: Maatskappy:

Beroep: Beroep:

Telefoon (w) Telefoon (w)

Huwelikstatus: Huwelikstatus:

Etniese Groep Etniese Groep

Kontakbesonderhede:

Vader Telefoon: Moeder Telefoon:

Vader Selfoon: Moeder Selfoon:

Vader E-pos: Moeder E-pos:

Addisionele kontakte:

Volle naam: Volle naam:

Verwantskap: Verwantskap:

Selfoon nommer: Selfoon nommer:

Woonadres: Posadres:

Straat Nommer: Straat Nommer:

Straat Naam: Straat Naam:

Voorstad: Voorstad:

Stad: Kode: Stad: Kode:

Adres vir Rekening: Merk hoe u die rekening verkies

Straat Naam:

Voorstad: E-pos

Stad: Kode: Per hand

FAMILIE VAN:

Page 3: LAERSKOOL CONCORDIA€¦ · Die skool mag volgens eie oordeel inligting kontroleer. 2. Ek sal die skool behulpsaam wees om te verseker dat my kind hou by alle skoolreëls en regulasies

LAERSKOOL CONCORDIA SEDERT 1937

EK IS CONCORDIA

Leerlingbesonderhede:

Persoonlike

Besonderhede: Leerling 1 Leerling 2 Leerling 3 Leerling 4

Van:

Eerste naam:

Middel naam:

Noemnaam:

Geslag:

Geboortedatum:

Vorige Skool /

Kleuterskool:

Mediese Fondsnaam:

Mediese Fondsnommer:

Mediese Fonds Lid:

Nasionalitieit:

ID Nommer:

Etniese Groep:

Kerkverband:

Gebrek:

Allergie:

Graad waarvoor aansoek

gedoen word:

Ouer boetie of sussie in

skool se graad:

Posisie in Familie bv. 1

van 3 of 2 van 2

Toelatingsnommer:

Klaskode:

Toelatingsdatum:

Page 4: LAERSKOOL CONCORDIA€¦ · Die skool mag volgens eie oordeel inligting kontroleer. 2. Ek sal die skool behulpsaam wees om te verseker dat my kind hou by alle skoolreëls en regulasies

LAERSKOOL CONCORDIA SEDERT 1937

EK IS CONCORDIA

Afdeling C:

SLUIT AFSKRIF VAN LEERLING SE ID DOKUMENT IN!

VERKLARING DEUR OUER / VOOG

Ek, die ondergetekende verklaar hiermee dat:

1. Die bogenoemde besonderhede, na die beste van my wete, waar en korrek is en dat GEEN

toepaslike inligting met betrekking tot my kind weerhou is nie.

Die skool mag volgens eie oordeel inligting kontroleer.

2. Ek sal die skool behulpsaam wees om te verseker dat my kind hou by alle skoolreëls en

regulasies en dat die toepaslike skoolfonds/e betaal sal word.

3. Ek onderneem ook om saam te werk met die skool in soverre dit vereis word van die Suid

Afrikaanse Skolewet ne Provinsiale Onderwys Regulasies, insluitende die Gauteng Departement

van Onderwys en die skool se gedragskode.

4. Hierdie is slegs ‘n aansoek om toelating en bindend vir die skool nie.

Handtekening van Ouer / Voog Datum

Dag Maand 2021

Page 5: LAERSKOOL CONCORDIA€¦ · Die skool mag volgens eie oordeel inligting kontroleer. 2. Ek sal die skool behulpsaam wees om te verseker dat my kind hou by alle skoolreëls en regulasies

LAERSKOOL CONCORDIA SEDERT 1937

EK IS CONCORDIA

Onderneming ten opsigte van Skoolfonds

1. Ek, die ondergetekende, ___________________________________________

ouer / voog van

kom hiermee ooreen met, en onderneem teen Laerskool (die skool) om die skoolfonds vir

bogenoemde leerling(e) vir die 2021 skooljaar te betaal.

Die skoolfonds vir 2020 is soos volg:

Die skoolfonds vir 2021 sal later in die jaar bekend gemaak.

Die skoolfonds is maandeliks vooruitbetaalbaar in elf gelyke paaiemente of inbetalings.

Betalings moet gemaak word sodra die skool begin en dan voor of op die 7de van elke maand.

2. Indien ek versuim om enige of meer van die betalingsklousule 1, na te kom sal die volle

uitstaande saldo van die skoolgelde onmiddelik opeisbaar en betaalbaar word.

3. Indien ek versuim om die betaling van hierdie onderneming na te kom en dit vir die Skool nodig

word om enige regstappe teen my in te stel, sal ek aanspreeklik wees vir die koste, soos

bereken volgens die skaal tussen prokureur en kliënt.

ONDERTEKEN TE OP DIE DAG VAN

GETUIE 1:

GETUIE 2:

HANDTEKENING VAN OUER/VOOG KONTAK NOMMER VAN OUER/VOOG

ID Nommer:

Kind 1: Graad:

Kind 2: Graad:

Kind 3: Graad:

AANTAL BEDRAG PER MAAND

1ste Leerling R 1450-00 R1450-00

2de Leerling R 1300-00 R2750-00

3de+ Leerling R 1250-00 R4000-00

2021