28
1 Koninkrykstyd II NG Kerk Impalapark Spreuke 21-31 Josua 24:1-3a, 14-25; Rigters 4:1-7; Psalm 100 Persoonlike Bybelstudie 3de en 4de Kwartaal 2020 1 1 Opsteller: Ds Marius Gertzen 2020

Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

1

Koninkrykstyd II

NG Kerk Impalapark

Spreuke 21-31

Josua 24:1-3a, 14-25; Rigters 4:1-7; Psalm 100

Persoonlike Bybelstudie

3de en 4de Kwartaal 20201

1 Opsteller: Ds Marius Gertzen 2020

Page 2: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

2

Voorwoord

Ons maak hierdie jaar klaar met die boek Spreuke. Ons begin met Spreuke 21 en eindig met

Spreuke 31. Die laaste drie tekste, Josua 24:1-3a, 14-25; Rigters 4:1-7 en Psalm 100, is

leesrooster tekste waarmee ons die kerkjaar klaarmaak. Al gaan ons die hoofstukke van

Spreuke 21-31 as aparte hoofstukke hanteer, is daar ook onderlinge opdelings wat nie in die

Bybel weergegee word nie. Spreuke 22 het twee opdelings naamlik verse 1-16 en verse 17-29.

Vanaf Spreuke 22:17-29 verander die spreuke ook van taamlike kort twee sin spreuke, wat of

sinoniem of antoniem teenoor mekaar staan, na langer drie tot vier vers spreuke wat elkeen ‘n

aparte tema behandel. Spreuke 24 is ook opgedeel in Spreuke 24:1-22 en Spreuke 24:23-34.

Spreuke 25-29 is spreuke deur Salomo, maar wat deur koning Hiskia van Juda se amptenare

opgeteken is en is weer korter spreuke. Spreuke 30 en 31 is nie van Salomo afkomstig nie,

maar is uitsprake van Agur, koning Lemuel en die gedig vir ‘n knap vrou.

Met eerste oogopslag lyk dit ook asof hierdie spreuke mekaar herhaal, maar ons vind ook hier

oorhoofse temas wat die heeltyd weer besoek word. Daarom, alhoewel al die spreuke gelees

gaan word, sal sekere spreuke meer benadruk word.

Kyk of jy vir jou ‘n paar gunstelinge spreuke kan bymekaar maak.2

2 Materiaal is opgestel vir gebruik deur die omgeegroepe en lidmate van Impalapark NG Gemeente. Vir die opstel

van die materiaal is daar gesteun op vorige omgeegroep materiaal, eie materiaal, en Bybelskool materiaal van

Chris van Wyk.

Daar word moeite gedoen om die materiaal so korrek as moontlik op te stel. Dit kan egter gebeur dat ‘n fout/e

insluip. Enige voorstelle vir die verbetering van die materiaal word verwelkom. Kontak gerus ds M. Gertzen by

[email protected].

Page 3: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

3

Inhoudsopgawe

23 Augustus

Week 1: Spreuke 21

bl 4-5

30 Augustus

Week 2: Spreuke 22

bl 6-7

6 September

Week 3: Spreuke 23

bl 8-9

13 September

Week 4: Spreuke 24

bl 10-11

20 September

Week 5: Spreuke 25

bl 12-13

4 Oktober

Week 7: Spreuke 27

bl 14-15

11 Oktober

Week 8: Spreuke 28

bl 16-17

18 Oktober

Week 9: Spreuke 29

bl 18-19

25 Oktober

Week 10: Spreuke 30

bl 20-21

1 November

Week 11: Spreuke 31

bl 22-23

8 November

Week 12: Josua 24:1-3a, 14-25

bl 24-25

15 November

Week 13: Rigters 4:1-7

bl 26-27

22 November

Week 14: Psalm 100

bl 28

Page 4: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

4

23 Augustus

Week 1: Spreuke 21

Samevatting:

Goeie verhoudinge word deur God se geregtigheid gemotiveer. Geregtigheid is daarom kenmerklik

aan goeie verhoudings.

Rus en ontvang

a. Ingenooi in God se rus en tyd.

Word stil voor die Here.

Ontspan en probeer om te vergeet van die dag en die week se drama en spanning.

Hierdie is jou en God se tyd. Word bewus van God se teenwoordigheid.

i. Die stilte kan die tyd wees om oor jou week te dink. Dié een wat verby is of

dié een wat voorlê.

1. Dink aan waar en hoe God die afgelope week in jou lewe aan die werk

was? Waar het God vir jou van sy Koninkryk gewys? Wat hoor jy God

vir jou sê?

2. Dink aan take vir dié week wat voorlê waarin jy God se bystand soek?

Luister en toepassing

b. Lees die teks.

a. Lees die teks deur.

b. Gee so 3 minute en lees dan weer die teks deur.

c. Kyk of jy ‘n ander vertaling as die 1983 vertaling beskikbaar het en vergelyk die teks

met die ander vertaling/s.

d. Wees oop vir woorde, frases of gedagtes wat die Gees op jou hart lê.

c. Gesprek met jou en die teks.

Page 5: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

5

Gesprek:

1. Wat sê vers 2 en 3 oor ‘n uiterlike beoefening van godsdiens?

_________________________________________________________________________

2. ‘n Werksetiek bepaal hoe jy jou werk doen. Wat sê verse 5 en 25 oor ‘n gesonde werksetiek?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

3. Verhoudingsetiek bepaal hoe jy ander mense behandel. Wat sê verse 4; 10; 15 en 23 oor ‘n

gesonde verhoudings etiek?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

4. Wat se raad gee vers 14 oor hoe ons vrede tussen mense kan bewerkstellig? Stem jy saam

met die raad? Hoekom sê jy so?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

5. Wat bedoel vers 13?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

6. Augustus is vrouemaand. Hoe lees en verstaan julle verse 9 en 19?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

7. Ons lewe in ‘n verbruikerskultuur wat beteken dat ons, as verbruikers, vooropgestel word.

In hierdie kultuur is dit belangrik dat jy as verbruiker die heeltyd te vrede gestel moet word.

In hierdie kultuur is dit ook belangrik dat jy die heeltyd goed moet gebruik; op gebruik; en

dan weer vervang. Is verse 17 en 20 “teen” of “vir” ‘n verbruikerskultuur? Hoekom sê jy so?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

d. Sluit af met gebed

Page 6: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

6

30 Augustus

Week 2: Spreuke 22

Samevatting:

Spreuke 22 word in twee gedeeltes opgedeel: Spreuke 22:1-16 handel oor die invloed van armoede

en rykdom op verhoudings; Spreuke 22:17-29 handel oor die verband tussen wysheid en vertroue in

God.

Rus en ontvang

a. Ingenooi in God se rus en tyd.

Word stil voor die Here.

Ontspan en probeer om te vergeet van die dag en die week se drama en spanning.

Hierdie is jou en God se tyd. Word bewus van God se teenwoordigheid.

i. Die stilte kan die tyd wees om oor jou week te dink. Dié een wat verby is of

dié een wat voorlê.

1. Dink aan waar en hoe God die afgelope week in jou lewe aan die werk

was? Waar het God vir jou van sy Koninkryk gewys? Wat hoor jy God

vir jou sê?

2. Dink aan take vir dié week wat voorlê waarin jy God se bystand soek?

Luister en toepassing

b. Lees die teks.

a. Lees die teks deur.

b. Gee so 3 minute en lees dan weer die teks deur.

c. Kyk of jy ‘n ander vertaling as die 1983 vertaling beskikbaar het en vergelyk die teks

met die ander vertaling/s.

d. Wees oop vir woorde, frases of gedagtes wat die Gees op jou hart lê.

c. Gesprek met jou en die teks.

Page 7: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

7

Gesprek:

1. Rykdom en armoede het ‘n invloed op verhoudings? Kan jy aan persoonlike voorbeele dink

waar vers 1 veral op van toepassing is?

________________________________________________________________________

2. Sien jy jouself as ryk of arm (in finansiële terme)? Hoekom sê jy so? Wat is die verskil

tussen relatiewe en absolute armoede?

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

3. Het finansiële oorwegings al ‘n invloed op van jou persoonlike verhoudings gehad?

Verduidelik.

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

4. Hoe verstaan jy vers 16?

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

5. Wat sê vers 10 oor ons hantering en aanvaarding van kwaadstokers?

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

6. Dink julle vers 22 is ‘n konstante boodskap in die Bybel? Hoekom sê julle so? Hoekom is

die “arme” en die “hulpelose” so belangrik vir die Here?

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

7. Kan jy dink aan voorbeelde in jou eie persoonlike lewe waar jy gesien het dat vers 24 waar

is?

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

d. Sluit af met gebed

Page 8: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

8

6 September

Week 3: Spreuke 23

Samevatting:

Hierdie versameling spreuke besoek temas soos tevredenheid (vv.1-3); die gevare van rykdom (vv.4-

5); kies jou vriende (vv. 6-8; 9; 17-18); geregtigheid (v. 10); dissipline (vv. 13-14; 15; 23-25; 26-28;

en die gevare van alkohol (vv. 19-22; 29-35).

Rus en ontvang

a. Ingenooi in God se rus en tyd.

Word stil voor die Here.

Ontspan en probeer om te vergeet van die dag en die week se drama en spanning.

Hierdie is jou en God se tyd. Word bewus van God se teenwoordigheid.

i. Die stilte kan die tyd wees om oor jou week te dink. Dié een wat verby is of

dié een wat voorlê.

1. Dink aan waar en hoe God die afgelope week in jou lewe aan die werk

was? Waar het God vir jou van sy Koninkryk gewys? Wat hoor jy God

vir jou sê?

2. Dink aan take vir dié week wat voorlê waarin jy God se bystand soek?

Luister en toepassing

b. Lees die teks.

a. Lees die teks deur.

b. Gee so 3 minute en lees dan weer die teks deur.

c. Kyk of jy ‘n ander vertaling as die 1983 vertaling beskikbaar het en vergelyk die teks

met die ander vertaling/s.

d. Wees oop vir woorde, frases of gedagtes wat die Gees op jou hart lê.

c. Gesprek met jou en die teks.

Page 9: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

9

Gesprek:

1. Waaroor dink jy gaan vers 1 regtig? Oor stand en status of oor vraatsug? Hoekom sê jy so?

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

2. Wat aan “rykdom” maak dit nie die moeite werd om jou daarvoor af te sloof nie volgens

verse 4 en 5?

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

3. Hoe verstaan jy verse 6 tot 8? Is dit dan verkeerd om suinig te wees? Hoekom sê jy so?

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

4. Het jy al dit gevoel waarteen vers 17 en 18 waarsku? Kan jy aan ‘n voorbeeld/e dink?

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

5. Wat is die belangrikste dinge wat ouers hulle kinders moet leer volgens verse 19 tot 28?

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

6. Verse 29 tot 35 is lang relaas oor die gevare van alkohol. Wat presies is die gevare van

alkohol behalwe die voorhandliggende liggaamlike effekte van dronkenskap?

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

d. Sluit af met gebed

Page 10: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

10

13 September

Week 4: Spreuke 24

Samevatting:

Spreuke 24:1-22 het agt spesifieke temas: Moenie op slegte mense jaloers wees nie (vv. 1-2); bou met

verstand, insig en kennis (vv. 3-4); die belangrikheid van raad soek en raad aanvaar (vv. 5-10); help die

hulpelose (vv. 11-12); wysheid en kennis help vir die toekoms (vv. 13-14); moet jou nie verlekker in

jou vyand se ondergang nie (vv. 15-18); moenie dat goddelose mense jou ontstel nie (vv. 19-20); en

lewe met respek vir gesagsfigure (vv. 21-22). Die volgende gedeelte van Spreuke naamlik verse 23 tot

34 handel oor eerlikheid en harde werk.

Rus en ontvang

a. Ingenooi in God se rus en tyd.

Word stil voor die Here.

Ontspan en probeer om te vergeet van die dag en die week se drama en spanning.

Hierdie is jou en God se tyd. Word bewus van God se teenwoordigheid.

i. Die stilte kan die tyd wees om oor jou week te dink. Dié een wat verby is of

dié een wat voorlê.

1. Dink aan waar en hoe God die afgelope week in jou lewe aan die werk

was? Waar het God vir jou van sy Koninkryk gewys? Wat hoor jy God

vir jou sê?

2. Dink aan take vir dié week wat voorlê waarin jy God se bystand soek?

Luister en toepassing

b. Lees die teks.

a. Lees die teks deur.

b. Gee so 3 minute en lees dan weer die teks deur.

c. Kyk of jy ‘n ander vertaling as die 1983 vertaling beskikbaar het en vergelyk die teks

met die ander vertaling/s.

d. Wees oop vir woorde, frases of gedagtes wat die Gees op jou hart lê.

c. Gesprek met jou en die teks.

Page 11: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

11

Gesprek:

1. Hoe verstaan jy verse 3 en 4? Kan die verse figuurlik verstaan word? Hoe sal jy dit dan

verstaan?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

2. Kan jy dink aan persoonlike voorbeelde in jou lewe waar verse 5 tot 10 al tot hulle reg gekom

het?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

3. Hoe dink jy kan jy verse 11 tot 12 in ‘n hedendaagse konteks verstaan?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

4. Hoekom dink jy verheug mense hulle in hulle vyande se ondergang? Hoekom dink jy wil

God nie hê dat ons ons in ons vyande se ondergang verheug nie?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

5. Hoe verstaan jy vers 26?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

6. Hoe verstaan jy vers 27 in ‘n hedendaagse konteks?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

7. Teen wat se drie sondes waarsku verse 28 en 29?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

d. Sluit af met gebed

Page 12: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

12

20 September

Week 5: Spreuke 25

Samevatting:

Spreuke 25 dek ook agt temas: gesag (vv.2-7); goeie buurmanskap (vv. 8-10); die regte woord op die

regte tyd (vv. 11-14); die belangrikheid van geduld en selfbeheersing (vv. 15-17); die verkeerde gebruik

van woorde (vv. 18-20); liefde vir jou vyand (vv. 21-22); die belangrikheid van goeie kommunikasie

(vv. 23-25); en die noodsaaklikheid van selfbeheersing(vv. 26-28).

Rus en ontvang

a. Ingenooi in God se rus en tyd.

Word stil voor die Here.

Ontspan en probeer om te vergeet van die dag en die week se drama en spanning.

Hierdie is jou en God se tyd. Word bewus van God se teenwoordigheid.

i. Die stilte kan die tyd wees om oor jou week te dink. Dié een wat verby is of

dié een wat voorlê.

1. Dink aan waar en hoe God die afgelope week in jou lewe aan die werk

was? Waar het God vir jou van sy Koninkryk gewys? Wat hoor jy God

vir jou sê?

2. Dink aan take vir dié week wat voorlê waarin jy God se bystand soek?

Luister en toepassing

b. Lees die teks.

a. Lees die teks deur.

b. Gee so 3 minute en lees dan weer die teks deur.

c. Kyk of jy ‘n ander vertaling as die 1983 vertaling beskikbaar het en vergelyk die teks

met die ander vertaling/s.

d. Wees oop vir woorde, frases of gedagtes wat die Gees op jou hart lê.

c. Gesprek met jou en die teks.

Page 13: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

13

Gesprek:

1. Hoe verstaan jy vers 2?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

2. Lees Lukas 14:7-11. Hoe stem wat Jesus in Lukas vertel ooreen met verse 6 en 7?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

3. Kan verse 8 tot 10 wyer as net ten opsigte van buurmanskap toegepas word? Dink aan

verhoudings tussen kollegas en medewerkers. Waarteen spesifiek waarsku verse 8 tot 10?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

4. Het jy vers 14 al persoonlik ervaar? Hoe het jy gevoel?

_________________________________________________________________________

5. Kan vers 16 figuurlik verstaan word? Hoe sal jy vers 16 figuurlik verstaan? Met wat se ander

vers in Spreuke 25 kan vers 16 mee verbind word?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

6. Dink jy vers 17 is wyse raad? Hoekom sê jy so?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

7. Hoe sien jy die verbintenis tussen ‘n seer tand en ‘n voet wat meegee en om op ‘n

onbetroubare mens staat te maak?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

8. Met wat se bekende “riglyne vir die Christelike lewe” van Paulus in Romeine kan verse 21

en 22 mee vergelyk word?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

d. Sluit af met gebed

Page 14: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

14

4 Oktober

Week 7: Spreuke 27

Samevatting:

Spreuke 27 het kort spreuke wat fokus op sosiale gedrag en hoe belangrik die regte sosiale gedrag is.

Rus en ontvang

a. Ingenooi in God se rus en tyd.

Word stil voor die Here.

Ontspan en probeer om te vergeet van die dag en die week se drama en spanning.

Hierdie is jou en God se tyd. Word bewus van God se teenwoordigheid.

i. Die stilte kan die tyd wees om oor jou week te dink. Dié een wat verby is of

dié een wat voorlê.

1. Dink aan waar en hoe God die afgelope week in jou lewe aan die werk

was? Waar het God vir jou van sy Koninkryk gewys? Wat hoor jy God

vir jou sê?

2. Dink aan take vir dié week wat voorlê waarin jy God se bystand soek?

Luister en toepassing

b. Lees die teks.

a. Lees die teks deur.

b. Gee so 3 minute en lees dan weer die teks deur.

c. Kyk of jy ‘n ander vertaling as die 1983 vertaling beskikbaar het en vergelyk die teks

met die ander vertaling/s.

d. Wees oop vir woorde, frases of gedagtes wat die Gees op jou hart lê.

c. Gesprek met jou en die teks.

Page 15: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

15

Gesprek:

1. Hoe belangrik dink jy is vers 2? Hoekom sê jy so?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

2. Stem jy saam met verse 5 en 6? Hoekom sê jy so?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

3. In watter mate stem vers 9 met verse 5 en 6 ooreen?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

4. In watter mate stem jy saam met verse 15 en 16? Is hierdie verse regverdig? Hoekom sê jy

so?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

5. In watter mate stem vers 17 met verse 5 en 6 ooreen?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

6. Dink jy dat werkers nog na hulle werkgewer se belange omsien? Hoekom sê jy so?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

7. Dink jy vers 20 is waar? Het jy dit al self beleef? Verduidelik.

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

8. Wat is die verband tussen vers 21 en vers 2?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

9. Hoe verstaan jy verse 23 tot 27?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

d. Sluit af met gebed

Page 16: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

16

11 Oktober

Week 8: Spreuke 28

Samevatting:

Spreuke 28 se hooffokus is op die nakoming van die wet van die Here. Die nakoming van die wet van

die Here is ook wat die regverdige van die goddelose onderskei.

Rus en ontvang

a. Ingenooi in God se rus en tyd.

Word stil voor die Here.

Ontspan en probeer om te vergeet van die dag en die week se drama en spanning.

Hierdie is jou en God se tyd. Word bewus van God se teenwoordigheid.

i. Die stilte kan die tyd wees om oor jou week te dink. Dié een wat verby is of

dié een wat voorlê.

1. Dink aan waar en hoe God die afgelope week in jou lewe aan die werk

was? Waar het God vir jou van sy Koninkryk gewys? Wat hoor jy God

vir jou sê?

2. Dink aan take vir dié week wat voorlê waarin jy God se bystand soek?

Luister en toepassing

b. Lees die teks.

a. Lees die teks deur.

b. Gee so 3 minute en lees dan weer die teks deur.

c. Kyk of jy ‘n ander vertaling as die 1983 vertaling beskikbaar het en vergelyk die teks

met die ander vertaling/s.

d. Wees oop vir woorde, frases of gedagtes wat die Gees op jou hart lê.

c. Gesprek met jou en die teks.

Page 17: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

17

Gesprek:

1. Hoekom is dit belangrik om na die wil van die Here te vra volgens vers 5?

_________________________________________________________________________

2. Hoe verstaan jy vers 8?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

3. Hoekom is dit belangrik om jouself nie doof vir die wet van die Here te hou nie volgens vers

9?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

4. Hoekom moet jy nie eerlike mense mislei nie?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

5. Hoekom moet ‘n mens jou sonde bely en daarvan afsien volgens vers 13?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

6. Hoe verstaan jy vers 17? Dink jy dit is regverdig?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

7. Wat sê verse 19 tot 22 ten opsigte van rykdom en harde werk?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

8. Hoe verstaan jy vers 23?

_________________________________________________________________________

9. Verse 25 en 26 verwys na ‘n belangrike aspek van wysheid. Wat is hierdie aspek?

_________________________________________________________________________

d. Sluit af met gebed

Page 18: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

18

18 Oktober

Week 9: Spreuke 29

Samevatting:

In hierdie spreuke word die verskille tussen die regverdige en die goddelose verder geneem. Die

regverdiges word geken aan hulle respek vir ander wat gegrond is in hulle ontsag vir God. Die

goddelose is die teenoorgestelde; hulle respekteer nie ander nie omdat hulle ook geen respek vir God

het nie.

Rus en ontvang

a. Ingenooi in God se rus en tyd.

Word stil voor die Here.

Ontspan en probeer om te vergeet van die dag en die week se drama en spanning.

Hierdie is jou en God se tyd. Word bewus van God se teenwoordigheid.

i. Die stilte kan die tyd wees om oor jou week te dink. Dié een wat verby is of

dié een wat voorlê.

1. Dink aan waar en hoe God die afgelope week in jou lewe aan die werk

was? Waar het God vir jou van sy Koninkryk gewys? Wat hoor jy God

vir jou sê?

2. Dink aan take vir dié week wat voorlê waarin jy God se bystand soek?

Luister en toepassing

b. Lees die teks.

a. Lees die teks deur.

b. Gee so 3 minute en lees dan weer die teks deur.

c. Kyk of jy ‘n ander vertaling as die 1983 vertaling beskikbaar het en vergelyk die teks

met die ander vertaling/s.

d. Wees oop vir woorde, frases of gedagtes wat die Gees op jou hart lê.

c. Gesprek met jou en die teks.

Page 19: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

19

Gesprek:

1. Hoe is ‘n regverdige mens ingestel teenoor arm mense?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

2. Hoe kan jy die volgende verse in jou eie lewe toepas?

Vers 8____________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

Vers 9:___________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

Vers 12:__________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

3. Hoe verstaan jy vers 13?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

4. Hoe verstaan jy vers 19?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

5. Dink jy dat vers 20 op jou eie lewe van toepassing is? Hoekom sê jy so?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

6. Dit gebeur baie kere dat mense die probleme van ons land by die voete van die regering gaan

lê. Dink jy dat nét die regering alleen verantwoordelikheid vir die probleme in ons land moet

aanvaar? Verduidelik

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

d. Sluit af met gebed

Page 20: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

20

25 Oktober

Week 10: Spreuke 30

Samevatting:

In verse 1 tot 14 maak Agur ‘n paar belangrike opmerkings oor God en die lewe. In verse 15 tot 33 kry

ons vyf numeriese spreuke waar getalle gebruik word om ‘n punt te maak.

Rus en ontvang

a. Ingenooi in God se rus en tyd.

Word stil voor die Here.

Ontspan en probeer om te vergeet van die dag en die week se drama en spanning.

Hierdie is jou en God se tyd. Word bewus van God se teenwoordigheid.

i. Die stilte kan die tyd wees om oor jou week te dink. Dié een wat verby is of

dié een wat voorlê.

1. Dink aan waar en hoe God die afgelope week in jou lewe aan die werk

was? Waar het God vir jou van sy Koninkryk gewys? Wat hoor jy God

vir jou sê?

2. Dink aan take vir dié week wat voorlê waarin jy God se bystand soek?

Luister en toepassing

b. Lees die teks.

a. Lees die teks deur.

b. Gee so 3 minute en lees dan weer die teks deur.

c. Kyk of jy ‘n ander vertaling as die 1983 vertaling beskikbaar het en vergelyk die teks

met die ander vertaling/s.

d. Wees oop vir woorde, frases of gedagtes wat die Gees op jou hart lê.

c. Gesprek met jou en die teks.

Page 21: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

21

Gesprek:

1. Wat se ooreenkomste sien jy tussen vers 4 en Jesaja 40:12-14? Kan jy jouself met hierdie

verse vereenseldig? Hoekom sê jy so?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

2. Vers 7 is ‘n belangrike wens vir enige mens wat wonder hoeveel genoeg is. Wat se belangrike

verhouding word deur die ‘n mens se verhouding met geld beïnvloed? In watter mate word

hierdie verhouding beïnvloed?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

3. Vers 11 tot 14 verwys na sekere sondes wat in opeenvolgende generasies na volgende sondes

lei. Om nie jou ouers te eer nie (5de gebod) lei tot

(vers 12)__________________________________________________________________

in ‘n volgende generasie.

‘n Gebrek aan sondebesef (vers 12) lei tot

(vers 13)__________________________________________________________________

in ‘n volgende generasie.

Eiegeregtigheid (vers 13) lei tot

(vers 14)__________________________________________________________________

in ‘n volgende generasie.

4. Stem jy saam met verse 15 en 16? Hoekom sê jy so?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

5. Is die vier dinge van vers 19 ook bokant jou begrip? Verduidelik.

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

6. Stem jy saam met verse 21 tot 23? Verduidelik

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

7. Wat se belangrik lewensles leer ons van verse 32 en 33?

_________________________________________________________________________

d. Sluit af met gebed

Page 22: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

22

1 November

Week 11: Spreuke 31

Samevatting:

‘n Huldeblyk aan ‘n knap vrou.

Rus en ontvang

a. Ingenooi in God se rus en tyd.

Word stil voor die Here.

Ontspan en probeer om te vergeet van die dag en die week se drama en spanning.

Hierdie is jou en God se tyd. Word bewus van God se teenwoordigheid.

i. Die stilte kan die tyd wees om oor jou week te dink. Dié een wat verby is of

dié een wat voorlê.

1. Dink aan waar en hoe God die afgelope week in jou lewe aan die werk

was? Waar het God vir jou van sy Koninkryk gewys? Wat hoor jy God

vir jou sê?

2. Dink aan take vir dié week wat voorlê waarin jy God se bystand soek?

Luister en toepassing

b. Lees die teks.

a. Lees die teks deur.

b. Gee so 3 minute en lees dan weer die teks deur.

c. Kyk of jy ‘n ander vertaling as die 1983 vertaling beskikbaar het en vergelyk die teks

met die ander vertaling/s.

d. Wees oop vir woorde, frases of gedagtes wat die Gees op jou hart lê.

c. Gesprek met jou en die teks.

Page 23: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

23

Gesprek:

1. Gebruik die struktuur en die sentrale idees van Spreuke 31 om vir ‘n belangrike vrou

(moeder, vriendin, suster of familielid) in jou lewe ‘n huldeblyk te lewer. As sy nog lewe

kan jy dit vir haar gee. As jy nie meer lewe nie, kan jy die huldeblyk opvou en in ‘n

koevert plaas wat jy kan bêre om later weer te lees.

d. Sluit af met gebed

Page 24: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

24

8 November

Week 12: Josua 24: 1-3a; 14-25

Samevatting:

Josua stel aan die volk Israel by ‘n samekoms by Sigem dat hy en sy familie die Here sal dien. Die volk

Israel moet op hulle beurt kies wie hulle wil dien.

Rus en ontvang

a. Ingenooi in God se rus en tyd.

Word stil voor die Here.

Ontspan en probeer om te vergeet van die dag en die week se drama en spanning.

Hierdie is jou en God se tyd. Word bewus van God se teenwoordigheid.

i. Die stilte kan die tyd wees om oor jou week te dink. Dié een wat verby is of

dié een wat voorlê.

1. Dink aan waar en hoe God die afgelope week in jou lewe aan die werk

was? Waar het God vir jou van sy Koninkryk gewys? Wat hoor jy God

vir jou sê?

2. Dink aan take vir dié week wat voorlê waarin jy God se bystand soek?

Luister en toepassing

b. Lees die teks.

a. Lees die teks deur.

b. Gee so 3 minute en lees dan weer die teks deur.

c. Kyk of jy ‘n ander vertaling as die 1983 vertaling beskikbaar het en vergelyk die teks

met die ander vertaling/s.

d. Wees oop vir woorde, frases of gedagtes wat die Gees op jou hart lê.

c. Gesprek met jou en die teks.

Page 25: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

25

Gesprek:

1. Wat se aksies van God in vers 2 maak dat God eienaarskap van Israel kan opeis?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

2. Wat is die keuse wat Josua aan die volk Israel stel volgens verse 14 en 15

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

3. Wat sal Josua doen volgens vers 15?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

4. Hoekom besluit Israel ook om die Here te dien volgens verse 16 tot 18?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

5. Hoekom dink Josua sal Israel nie vir God kan dien nie volgens verse 19 en 20?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

6. In Israel se geval was dit vreemde gode wat gepla het met hulle dien van die Here (1ste

gebod). Wat strem jou en jou huis om die Here te dien soos Hy gedien behoort te word?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

d. Sluit af met gebed

Page 26: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

26

15 November

Week 13: Rigters 4:1-7

Samevatting:

Koning Jabin van Kanaän onderdruk vir Israel vir twintig jaar. Israel roep om hulp by die Here en Hy

stuur vir Debora om vir Israel te verlos met die hulp van Barak.

Rus en ontvang

a. Ingenooi in God se rus en tyd.

Word stil voor die Here.

Ontspan en probeer om te vergeet van die dag en die week se drama en spanning.

Hierdie is jou en God se tyd. Word bewus van God se teenwoordigheid.

i. Die stilte kan die tyd wees om oor jou week te dink. Dié een wat verby is of

dié een wat voorlê.

1. Dink aan waar en hoe God die afgelope week in jou lewe aan die werk

was? Waar het God vir jou van sy Koninkryk gewys? Wat hoor jy God

vir jou sê?

2. Dink aan take vir dié week wat voorlê waarin jy God se bystand soek?

Luister en toepassing

b. Lees die teks.

a. Lees die teks deur.

b. Gee so 3 minute en lees dan weer die teks deur.

c. Kyk of jy ‘n ander vertaling as die 1983 vertaling beskikbaar het en vergelyk die teks

met die ander vertaling/s.

d. Wees oop vir woorde, frases of gedagtes wat die Gees op jou hart lê.

c. Gesprek met jou en die teks.

Page 27: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

27

Gesprek:

1. Hoekom het God vir Israel gestraf volgens vers 1?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

2. Wat het Israel gedoen volgens vers 3?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

3. Die boek Rigters het ‘n opvallende struktuur: Israel doen verkeerd; God straf vir Israel; Israel

roep tot die Here om hulp; Hy verlos vir Israel; en dan doen Israel weer verkeerd. Dink jy

dat die Here nogsteeds so optree? Hoekom sê jy so?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

4. Depora is ‘n profetes en een van die min vroue wat ‘n prominente leierskapsfunksie in die

Ou Testament beklee het. Hoekom word daar so min aandag aan vroue se rolle in die Ou

Testament gegee? Is dit reg? Hoekom sê jy so?

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

5. Lees gerus die verhaal van Depora verder.

d. Sluit af met gebed

Page 28: Koninkrykstyd II - onskerk.co.za · bl 10-11 20 September Week 5: Spreuke 25 bl 12-13 4 Oktober Week 7: Spreuke 27 bl 14-15 11 Oktober Week 8: Spreuke 28 bl 16-17 18 Oktober Week

28

22 November

Week 14: Psalm 100

Samevatting:

Psalm 100 is ‘n lofsang vir die Here.

Rus en ontvang

a. Ingenooi in God se rus en tyd.

1. Word stil voor die Here.

2. Steek ‘n kers aan.

3. Dink aan die afgelope jaar en die uitdagings wat hierdie jaar aan jou gestel het.

4. Dink aan die afgelope jaar en die uitdagings wat hierdie jaar aan jou nabye vriende en

familie gestel het.

5. Lees Psalm 100.

6. Gee ‘n oomblik vir stilte.

7. Dink aan die mense in die wêreld wat aan die Covid-19 pandemie gesterf het.

8. Lees Psalm 100 weer.

9. Gee ‘n oomblik vir stilte.

10. Dink aan die mense in jou wêreld (familie, vriende, kollegas) wat aan die Covid-19

pandemie gesterf het.

11. Lees Psalm 100 weer.

12. Eerskomende Sondag is die feesdag van Christus die Koning. Dit is ook die afsluiting

van die kerkjaar. Waarvoor alles in 2020 wil jy vir God voor dankie sê?