24
Nuusbrief 8 Vrydag, 6 Maart 2015 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

Nuusbrief 8 Vrydag, 6 Maart 2015 www.wouwtjies.co.za

Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: [email protected]

LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 2: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

2

2

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Beheerliggaamverkiesing Ons herinner u weereens aan die nominasie en verkiesing van die toekomstige

Beheerliggaam wat op Wo. 11 Maart om 18:00 in die skoolsaal plaasvind. Ons

doen weereens ʼn vriendelike beroep op élke ouer om die aand by te woon,

aangesien daar ʼn kworum van 15% nodig is van álle ouers (Gr. 0 tot Gr. 7) - m.a.w.

ʼn totaal van 183 ouers. Indien daar nie ʼn kworum teenwoordig is nie, sal ʼn

alternatiewe verkiesing gehou moet word. Die verkiesing sal dan op Wo. 18 Maart

om 18:00 plaasvind.

Laerskool Anton van Wouw en Afrikaans Hoër Seunskool se

Beheerliggaamverkiesings vind op dieselfde datum plaas. AFHS se vergadering

begin reeds om 17:00, dus kan die betrokke ouers gerus daardie vergadering

bywoon en steeds betyds wees vir ons nominasievergadering wat om 18:00 begin

en ons verkiesing wat om 18:45 ʼn aanvang neem.

ATKV-redenaars Hartlik geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het na die

Gr. 1-3

Ruan Vorster

Ruben van Nieuwenhuizen

Nina Goosen

Leandry Smith

Daniel van Tonder

Gr. 4-5

Nicus van Heerden

Taryn van den Berg

Milandri Schutte

Mia Fourie

Cobus Kok

Gr. 6-7

Leshan Curlewis

Cimón van der Westhuizen

Veronique Wasserman

Nicole Sutton

Lindy Grobbelaar

Page 3: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

3

3

Herwinning Vrydag 20 Maart is die laaste inhandiging van herwinningskaartjies, om af te sluit vir die eerste kwartaal. Leerders kan steeds herwinning skool toe bring en kaartjies versamel. Hulle kan die kaartjies hou vir die tweede kwartaal. BELONINGSTELSEL: Eenmalig: Wapentjie vir elkeen wat 50 plakkers en meer versamel het - ‘n wapentjie word eenmalig gegee sodra leerder hierdie aantal kaartjies bereik. Per kwartaal: Beloning word gegee aan die leerder in die skool wat daardie kwartaal die meeste herwinningskaartjies versamel het. ‘Groengeld’ word toegeken. Tien plakkers is gelyk aan 1 Wouwtjie Groengeld. Leerders gebruik hul Groengeld om ’n prys te ‘koop’ op ’n spesifieke dag en tyd. Die Groengeld kan ook gespaar word tot ’n volgende kwartaal, maar moet binne dieselfde jaar gebruik word. Die klasse waarvan elke leerder in die klas herwin het kan gewone klere aantrek op ’n spesifieke dag. Einde van die jaar: ’n Addisionele eerste, tweede en derde plek prys vir leerders wat algeheel deur die jaar die meeste herwin het word toegeken. Onthou asseblief van die glaskompetisie. Ons staan weer ‘n goeie kans om voor te bly met hierdie kompetisie aangebied deur die Glass Recycling Company. Bring al u herwinbare glasbottels en houers na die groen glasbanke by die herwinningsterrein. BAIE BELANGRIK!! Daar mag onder geen omstandighede los rommel gestort word by die herwinnningsterrein nie, aangesien dit baie slordig lyk en die wind dit in die straat inwaai. Daar is ongelukkig ook elke week hope rommel wat nie herwinbaar is, wat wel afgelaai word by die herwinningsterrein. Hierdie rommel moet dan ten duurste aangery word na die munisipale stortingsterrein omdat die skool se swart

munisipale asblikke nie die volumes kan hanteer nie. Asseblief help ons in hierdie verband. Ons herwinningsprojek gaan in die gedrang kom indien ons nie dringend hieraan aandag gee nie.

GEEN KOS OF ORGANIESE MATERIAAL

MAG OP DIE HERWINNIGSTERREIN GESTORT WORD NIE!!

Wêreld Waterdag 22 Maart en Waterbesparingsmaand Maart maand is waterbesparingsmaand en Sondag 22 Maart is Wêreldwaterdag.Om dit te vier gaan ons op 23 en 24 Maart waterweek hou,waarin elke kind gryswater(dis gebruikte water soos byvoorbeeld badwater en skottelgoedwaswater)moet skooltoe bring.Ons gaan die water gebruik om die skool se tuine nat te gooi.Daar sal ook ‘n prys wees vir die drie klasse wat die meeste gryswater skool toe bring. Envirouw-groete Juf. Anè Friedrich Riana

Page 4: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

4

4

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Belangrike kennisgewing: Aktiwiteite buite skoolverband Stuur asseblief foto’s van sport- of kultuuraktiwiteite waaraan u kind buite skoolverband deelgeneem het, elektronies vir Juf. Elize Cronjé. Heg ook ‘n beskrywing daarvan aan, insluitend u kind se naam, van, graad en die aktiwiteit. U kan die foto’s e-pos (indien hulle minder as 1MB groot is) aan [email protected] of plaas dit op ʼn CD of geheuestokkie. Bg. is met die oog op die 2015 Jaarblad. Dit bly u as ouer se verantwoordelikheid om foto’s aan die Jaarblad organiseerder te stuur, sou u wou hê dat u kind erkenning vir Sport / Kultuur buite skoolverband moet kry. Die sluitingsdatum vir alle jaarbladfoto’s in díe verband is 21 Oktober 2015.

MA’S WAT OMGEE

‘“In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense. Die LIG skyn in die

duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie: (Joh 1:4-5)

“What came into existence was Life, and the Life was LIGHT to live by. The

Life-Light blazed out of the darkness; the darkness couldn’t put it out” (John

1:4-5 Amp)

Mammas en Pappas, kom sluit by ons aan op Donderdae tussen 07h30 en

08h30 in die raadsaal. Ons bid vir die kinders, skool en onderwysers!

Salomé Jansen van Rensburg (0827891053)

Die Lig verdryf die duisternis!

Page 5: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

5

5

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Die Voortrekkers (Dirkie Uys Kommando)

Twee ekstra aktiwiteite word oor die volgende twee weke aangebied. 21-22 Maart vind daar ‘n staptog vir die PD’s in die Magaliesberge plaas. Kom stap gerus saam en swem in die Dome poele ná ‘n lang dag se stap! Woensdagaand, 25 Maart word ‘n “Kom skaats saam”-geleentheid by The Grove-ysskaatsbaan vanaf 17:00 tot 19:00 aangebied. Voortrekkers geniet spesiale tariewe!

Dinsdag, 14 April, bied die Staatmakers ‘n Veldfliek op die rugbyveld vir die hele Laerskool aan. Dit begin om 18:00. Maak asb. seker dat die amptelike Voortrekker registrasievorms voltooi is. Registrasie van lede kan slegs plaasvind sodra die vorm voltooi is en ‘n kind se jaargelde van R650 betaal is. Die jaargelde moet voor einde Mei inbetaal word. Afbetaalopsie (R170/per maand) : hou asb. by die terme indien u van dié opsie gebruik maak.

Enige kind wat ‘n gebiedskamp in die vakansie wil bywoon moet reeds geregistreer wees.

Rekening besonderhede: Dirkie Uys ABSA 9080977955

Ons jaarlikse GLASkamp (Singkamp) vind 1-3 Mei plaas.

Voriegroete Susan de Bruin by ([email protected] / 082 786 4602)

Aktiwiteit

Datum van Akt.

Prys

Sluitings- datum

Gr 1 Gr 2 Gr 3 Gr 4 Gr 5 Gr 6 Gr 7

PD Stap

21-22 Maart Stapnaweek vir die PD’s in die Magaliesberge

Ysskaats Ysskaats aangebied deur Oord by Grove Winkelsentrum tussen 17:00 en 19:00

Veld-fliek

14 April Veldfliek op Anton van Wouw se rugbyveld vir al die Voortrekkers en maats van Anton van Wouw

Singkamp

1–3 Mei Lekker Sing Volksp

ele Sang Musiek &Sang

Genl. Hert-zog

23 Mei R90 4 Mei Jnr Kok

Dierewaar- neming

Spoorkennis

Anglo Boere Oorlog Gestremdhede

Volkskennis Godsdiens

Snr Paraat-heid

Page 6: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

6

6

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

‘U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad’ (Ps 119:105)

Reassessment of Grade 7 English Comprehension

A reassessment of Grade 7 English Comprehension will take place on:

Wednesday, 18 March 2015 (during class time)

Learn: Figures of speech

Koslegging vir Bramley Kinderhuis 16 – 20 Maart

Bramley Kinderhuis het tans 44 kindertjies waarna hulle omsien, waarvan 10 in ons skool is. As gevolg van finansiële druk, sukkel Bramley Kinderhuis om kop bo water te hou. Ons het dit goedgedink om ‘n vrywillige koslegging te hou gedurende die week van 16-20 Maart om hulle te ondersteun met hul taak om na hierdie kindertjies om te sien. Die produkte kan na die registerklasse geneem word. Items sal op Vrydag, 20 Maart in die amfi uitgepak en aan Bramley Kinderhuis oorhandig word. Pre-primêr Grondboontjiebotter, stroop & konfyt Graad 1 Koffie Graad 2 Blikkies gemengde groente & soppoeiers (bv. bruinuie of oxtail) Graad 3 Suiker Graad 4 Rys, macaroni & spaghetti Graad 5 Mieliemeel, oats & enige ontbytpap Graad 6 Blikkies baked beans & tee (gewoon & rooibos) Graad 7 Tamatiesous & blikkies tamatie en uie Dankie vir julle liefde, ondersteuning en omgee!! Anita Kotzé Juf Elize Cronjé 082 568 7386

“Wouwtjies maak ‘n verskil”

Page 7: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

7

7

Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige kultuuruitslae: Naam Instansie Kategorie Simbool Jani Olivier UNISA Musiekteorie Gr.1 Lof Tanya du Plessis UNISA Musiekteorie Gr.1 Lof Leila Mellet UNISA Musiekteorie Voor Gr.1 Lof Werner Guldenpfennig

UNISA Musiekteorie Gr.2 Lof

Inge Potgieter UNISA Musiekteorie Voor Gr.1 Lof Karlise Scheepers UNISA Musiekteorie Gr.1 Lof Inneke Josling UNISA Musiekteorie Gr. 2 Ererol Celia Coetzee UNISA Musiekteorie Gr.2 Lof Ererol Anchen du Toit UNISA Musiekteorie Gr.2 Ererol Ryno de Beer UNISA Musiekteorie Gr,1 Ererol Ethel Coetzee UNISA Musiekteorie Voor Gr.1 Lof 94% Ėla de la Bat Trinity Viool Gr.2 Lof

Open Dance Championships East Coast Swing 1ste Open Dance Championships Salsa 1ste Open Dance Championships Argentine tango 1ste Open Dance Championships Boogie 1ste Open Dance Championships Cha-Cha 1ste Open Dance Championships Sampa 1ste Open Dance Championships Rumba 1ste Open Dance Championships Jive 1ste Open Dance Championships Walze 1ste Open Dance Championships Foxtrot 1ste Open Dance Championships Quickstep 1ste

Open Dance Championships Latin Algehele 3de Brons

Open Dance Championships Ballroom Algehele 2de Silver

Lily-Suzanne Louw Dance Art Festival Jazz High Gold 95%

Show & Character Groep High Gold 97%

Mia Coombe Dance Art Festival Jazz High Gold 95%

Celia Coetzee National Soc of Dance Teach Ballet A+

Kristin Victor Dance Art Festival Jazz High Gold 95%

Erin Coombie Dance Art Festival Jazz High Gold 95%

Mia Fourie

Kultuur

Page 8: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

8

8

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Ons nooi gr[[g @LLE OUERS (GR. RRR TOT 7)@LLE OUERS (GR. RRR TOT 7)@LLE OUERS (GR. RRR TOT 7)@LLE OUERS (GR. RRR TOT 7) om ^i_ [[n^ s[[m m_t ons t_ kom g_ni_t!

B[rny[r^ P[rkvi_wB[rny[r^ P[rkvi_wB[rny[r^ P[rkvi_wB[rny[r^ P[rkvi_w BIED @@N

Platinum Jukebox

D[tum: Vry^[g, 20 M[[rt

Kost_: R165p/p

B_spr_kings \y Simoné

012 346 3282

(@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling)

Page 9: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

9

9

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Page 10: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

10

10

Belangrike nuus Algemeen Skole is deesdae die teiken van misdadigers en ons skool het verlede week ongelukkig ook deurgeloop onder inbrekers. Die herstelskade aan die administratiewe kantore en kluis was egter groter as die verlies aan toerusting wat gesteel is. Ouers word ook weer vriendelik versoek om géén waardevolle items in hul motors te los nie. Sport Die rugby- en netbalseisoen is in volle swang. Oefening is goed op dreef en wedstryde teen skole van meer as dubbeld ons grootte, is reeds gespeel. Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders onder baie druk verkeer t.o.v. sport en akademie, maar ons wil u verseker dat die kinders se programme minder druk gaan wees, sodra ons sportspanne wedstrydgereed is. Wat u as ouers kan doen:

• Vir u gerief word die afbakening van toetse en assesseringstake reeds twee weke voor die tyd verskaf. Maak asseblief seker dat leerders betyds leer en nie ʼn dag voordat ʼn toets geskryf word nie.

• Moedig u kind aan om te volhard. Groot moeite is gedoen om B en C-spanne vir die liga in te skryf en afrigters vir dié spanne te bekom. Ons kan nie bekostig dat leerders wat hulle bereid verklaar om rugby en netbal te speel, in die middel van die seisoen ophou nie.

• Rugby en Netbal is die voorkeur-sportsoort in die tweede kwartaal. Ons wil u vriendelik versoek om hierdie twee sportsoorte te ondersteun. Hokkie word in die derde kwartaal deur die skool beoefen. Daar is wel ouergedrewe klub-hokkie in die tweede kwartaal vir o.11-o.13 leerders wat spesifiek voorsiening maak vir leerders wat geen ander sportsoort beoefen nie. Leerders moet asseblief nie die rugby en netbal los om hokkie in die tweede kwartaal te speel nie. U word vriendelik versoek om ons in die verband te ondersteun.

• In die tweede kwartaal is daar geen kwartaaltoetse wat geskryf word nie, slegs eksamens wat na afhandeling van die rugby en netbalseisoen geskryf word. Moedig weereens u kinders aan om toegewyd te volhard, aangesien die akademiese program minder uitdagend gaan wees.

• U het reeds die program vir die oefentye en wedstryddae ontvang. U word vriendelik versoek om toe te sien dat die leerders die oefeninge getrou sal bywoon. Moet asseblief nie ander buite-kurrikulêre aktiwiteite en privaat afrigtingsessies in die oefentye te reël nie. Geen span kan sy potensiaal bereik as al die spelers nie gereeld kom oefen nie.

Page 11: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

11

11

Belangrike nuus Die gebruik van alkohol op 'n skoolterrein: Soos u gemerk het, is daar bordjies op die skoolterrein aangebring om u aandag te vestig op die feit dat die gebruik van alkohol op énige skoolperseel verbied word in terme van die Veiligheidsregulasies tot die Skolewet. Die skool is verplig, onder die Skolewet, om hierdie feit onder u aandag te bring. Die beweegrede agter hierdie regulasies is daarop gemik om leerders te beskerm teen alle aspekte wat verband hou met die gebruik of misbruik van alkohol op ‘n skoolperseel. Die uitsondering tot hierdie regulasies is wanneer daar ‘n formele fondsinsameling gereël word. Enige ouer of persoon wat beplan om ‘n Fondsinsameling te hou waarby voorgenome alkohol oorweeg word, moet hiervoor eers skriftelike toestemming by die BEHEERLIGGAAM verkry. Die verantwoordelike gebruik van alkohol kan slégs toegelaat word, mits dit gedoen word op ‘n basis wat nie aanstoot gee aan ander, of die leerders benadeel op enige wyse nie. Bogenoemde aangeleentheid is ook bespreek met Mnr. Paul Colditz (regsbeampte by FEDSAS [Federation Of Governing Bodies Of South Africa])waarvan Laerskool Anton Van Wouw ‘n lid is. Dit is deurentyd die Skoolbestuur en Beheerliggaam se plig om eerstens na die belange en veiligheid van ons leerders om te sien en tweedens dat enige aangeleentheid in belang van die skool is. Ons weet ons kan op al die ouers staatmaak om Laerskool Anton van Wouw se naam te alle tye hoog te hou. Gerhard Dreyer Regsbeampte: AvW Beheerliggaam Wouwtjiegroete

Page 12: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

12

12

Page 13: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

13

13

NEEM ASB. KENNIS: Die gebruik en besit van alkohol op die Skoolterrein is verbode. Op las die Skolewet.

Page 14: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

14

14

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Tiekiedraai Snoepie Snoepietye: 06:30 tot 16:00

Onthou dat daar heerlike, yskoue koeldrank voor en ná die kaskar by die

Snoepie te koop is!

UITKAMP: Ons is oop op Vrydag, 13 Maart vanaf 06:30 tot 24:00 en Saterdag, 14 Maart vanaf 05:00.

Kom geniet heerlike toebroodjies en koffie!

Onthou: Heerlike BOEREWORS te koop vir die Uitkamp!

Kontak gerus vir Caroline

082 495 0274

Page 15: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

15

15

Anton van Wouw Hokkieklub 2015 Vir die ouers wat dalk nuut in die skool is, of nou vir die eerste keer ‘n gr. 5-7 (o11-13) seun of dogter het, verduidelik ons graag hoe die hokkie by Laerskool Anton van Wouw in die tweede kwartaal bedryf word.

Enige belangstellendes in die bogenoemde ouderdomsgroepe kan vrywillig by die Anton van Wouw Hokkieklub aansluit om sodoende in die tweede kwartaal reeds blootstelling aan volveld-hokkie (o11’s) en Astro-bane (o12 & 13’s) te kry. Om vir die Noord-Gauteng Hokkie-proewe in aanmerking te kom, is dit ook ‘n voorvereiste om in die tweede kwartaal aan ‘n geregistreerde klub te behoort wat in die tweede kwartaal-liga ingeskryf is.

Ons wil dit egter benadruk dat rugby en netbal in die tweede kwartaal die voorkeur-sporte is en derhalwe sal die hokkieklub-oefeninge onder geen omstandighede met die rugby of netbal-oefeninge (of enige ander skoolaktiwiteite) bots nie!

Die hoofdoel van die hokkieklub is om aan so veel as moontlik spelers die kans vir speldeelname en spelblootstelling saam met hul maats te gee, voor die meer kompeterende derde kwartaal aanbreek en om aan ons sterk spelers die kans te gee om vir die Noord-Gauteng Proewe in aanmerking te kom.

Daar sal op Donderdag 12 Maart om 18h00 in die saal ‘n inligtingsvergadering in verband met al die detail van die klubaktiwiteite wees. ‘n Nuwe klubkomitee moet ook verkies word. Ons vra dus alle bellangstellendes en hokkie-entoesiaste om asseblief die datum te dagboek vir ‘n kort vergadering.

Vriendelike groete Voorlopige hokkieklub-komitee

NS: Enige vrae kan in die tussentyd gerig word aan: Me. Anlie Fourie ([email protected]) of Me. Retha Grobler ([email protected] / 082 466 2400)

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Page 16: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

16

16

Klastyd Opdrag Eenheid 15 bl. 25-26; Eenheid 18 bl. 29-30; Eenheid 21 bl. 33-34 Eenheid 24 bl. 37-38

Page 17: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

17

17

skrif skrif skrif

Page 18: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

18

18

Page 19: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

19

19

Page 20: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

20

20

BELANGRIKE SPORTNUUS BELANGRIKE TOERDATUMS: Teken asb. die toerdatums aan - dit is die geleentheid waar die spanne gefinaliseer gaan word vir die ligas. RUGBY: 25-27 Maart 2015 o.9 en o.10 28-31 Maart 2015 o.11 26-31 Maart 2015 0.13 NETBAL: 26 – 28 Maart 2015 o.13 ATLETIEK: 19-21 Maart 2015 SA Kampioenskappe RUGBYOEFENTYE: SKOOL: o.9 14:00 – 15:15 Maandae, Dinsdae en Donderdae o.13 A&B 15:15 – 16:45 Maandae, Dinsdae en Donderdae BRUINSLICHPARK: o.10 & o.11 14:15 – 15:30 Maandae, Dinsdae en Donderdae o.13 C 15:30 – 16:45 Maandae, Dinsdae en Donderdae RUGBYDATUMS 10 Maart 2015 Genl. Hendrik Schoeman (Tuis) 17 Maart 2015 Hennopspark (Weg) 21 Maart 2015 AvW Rugbydag (Tuis) Garsfontein en Helderkruin 16 April 2015 Menlopark (Weg) 28 April 2015 Villieria (Weg) 7 Mei 2015 Tygerpoort (Weg) 12 Mei 2015 Skuilkrans (Tuis) 21 Mei 2015 Louis Leipoldt (Tuis) 23 Mei 2015 Olienpark Kermisdag (Weg) 28 Mei 2015 Swartkop (Tuis) 4 Junie 2015 Elarduspark (Weg) 11 Junie 2015 Monumentpark (Tuis) RUITERSPORT Amory Smith het tydens die Sanesa skou ‘n eerste plek vir Dresseer (vlak 7) behaal. Sy het ook ‘n eerste en tweede plek vir Dresseer op Elementary medium behaal. Baie geluk Amory!

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Page 21: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

21

21

BULLETJIE RUGBY Ons wil graag ons dank uitspreek teenoor Dr. Willie van Aardt van Finbond.

Elke Bulletjie ontvang hierdie jaar ‘n trui en ‘n rugbybroek, ten volle geborg deur

Finbond. Ons bedank graag vir Willie en sy vrou Linda, vir hul volgehoue

ondersteuning - dit word opreg waardeer.

Daar bestaan steeds ʼn dringende behoefte aan pappas wat bereid sal wees om te

help met afrigting - spesifiek vir die Graad 1’s. Pappas wat belangstel kan asb.

dringend met Andrew Varnfield (082 854 2641) in verbinding tree.

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Aandag alle Gr. 1-pappas! Help ons asb.

met afrigting van ons Bulletjies!

ATLETIEK Baie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het na die Gauteng-

byeenkoms wat vandag en môre plaasvind:

Tuané Lindeque, Leshan Curlewis, Edwin van Vuuren.

Baie dankie vir ál ons atlete se harde werk hierdie seisoen!

STOEI Alexander Louw het ʼn derde plek by Gauteng-Noord en ʼn vierde plek by die

SA-streekkampioenskappe behaal. Baie geluk, Alexander!

NETBAL 9 Mei - L/s Dankie Malan; 16 Mei - L/s Hermanstad (slegs o.7); 22 Mei L/s

Wierdapark (C en D spanne); Wedstryd van 12/03 teen Tuine gekanselleer.

Page 22: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

22

22

Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste

Studeerkamers ‘Dry walling’ & Plafonne

Teëlwerk & verfwerk 3D-program. GRATIS KWOTASIES

Glen Lord : 082 788 2772

Ultimate upholstery Herstoffering van meubels

Maak van kussings

Ottomans en headboards

‘Pelmits’

Gordyne & Blindings

Binnehuisversiering

Christa : 082 376 7605

Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

REKENAARKLASSE Rekenaarklasse gaan van die begin van Maart af op die skoolterrein aangebied

word vir leerders en volwassenes. Tariewe is R400 per maand vir een les per week. Klasse van 15:15 tot 16:00

Kontak Ilze van Wyk by 0622757345 vir verdere inligting.

Koeke, Cupcakes &

Macaroons

Let Them Eat Cake

Angelique 082 332 8913

www.letthemeat.co.za

Clever...more clever...the cleverest We build confidence and improve marks as we go. No extra homework, together we handle learning loop-holes in Eng-

lish, Afrikaans and Maths. On the premises of L/s Anton van Wouw

next to tennis courts. 082 445 6781 - Lynette

Mini-Mark: Vrydag 8 Mei 2015 08:00 – 12:00

Princess Christian Tehuis, 120 Middelstraat, New Muckleneuk, Pretoria.

Kom geniet pannekoek en ander VERSNAPPERINGS, asook afslagpryse op klere, speelgoed, breekware, linne, boeke en tydskrifte! Alle fondse wat by die Mini-Mark gegenereer word is ten bate van die Princess Christian Tehuis se inwoners. Donasies word benodig. Vir meer inligting, kontak ons by

012 460 2221 [email protected] www.pch24.org

Page 23: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

23

23

Bel ons vir jou Kommersiële &

Industriële Eiendomsbehoeftes!

Areas:

Route 21 Corporate Park, Centurion & Louwlardia

T 012 345 55 55

[email protected] www.abacusdivisions.co.za

Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

VOERTUIGLISENSIES Hernuwings – Registrasies

Nommerplate Verander van ander provinsies

na Gauteng CAS 082 431 5073

Bediende soek dringend

voltydse inslaap/uitslaap

werk.

Josisa : 076 507 6973

Baie ervare en netjiese

verwer. Ook waterdigting

van dakke. Verw.

beskikbaar. Eric : 082 067

Ruim 1 slaapkamer

woonstel te huur.

Monumentpark. 1 Maart -

R5 500

Uiters betroubare huishulp, Patience benodig voltydse inslaap-werk in die omgewing - werkgewer verhuis. Intelligent, vriendelik en tot alles in

staat. Kontak gerus vir verw: 083 263 1523

Page 24: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa ... · Wedstryde word gereël om spelers 'n geleentheid te gee om te ontwikkel en in verskeie posisies te speel. Ons besef dat leerders

24

24

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Wellness Made Simple (Liggaamsanalise en voedingsadvies)

Bogemelde maatskappy het onlangs ʼn opname deur middel van ʼn skrywe aan die

ouers van Laerskool Anton van Wouw gedoen.

Alle ouers wat koevertjies met betaling teruggestuur het skooltoe, word vriendelik

versoek om me. Petro van Wyk (Finansies) by 012 460 6181 of

[email protected] te kontak, aangesien hierdie inligting verlore geraak het na

afloop van die inbraak by ons skool.