35
Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 1 Graad 7 Tuisbly werkspak Naam: ________________

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

  • Upload
    others

  • View
    12

  • Download
    1

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

1

Graad 7

Tuisbly werkspak

Naam: ________________

Page 2: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

2

Woordeskat: Alweer-siek Susan

Lees die woorde en sinne hardop en voltooi die aktiwiteite. Dit gaan jou help om die

storie beter te verstaan. Maak ook goeie sinne met elke woord.

1. lekkergoed – sweets

Ek mag net oor naweke lekkergoed eet.

Engels _____________________________________________________________

Eie sin _____________________________________________________________

2. laat – late

Ek hou daarvan om laat te slaap op „n Saterdag.

Engels _____________________________________________________________

Trappe van vergelyking

laat __________________________ ______________________________

___________________________________________________________________

3. wegneemete – take away

KFC maak lekker burgers vir „n wegneemete.

Engels _____________________________________________________________

Meervoud ___________________________

Verkleinwoord __________________________

___________________________________________________________________

4. gunsteling – favourite

Afrikaans ___________________________________________________________

Ek hou van pampoen, dit is my gunsteling.

___________________________________________________________________

5. gereeld – often

Ons eet gereeld pasta vir aandete.

Engels _____________________________________________________________

___________________________________________________________________

6. dieëtkundige – dietician

Die dieëtkundige werk vir my „n eetplan uit.

Page 3: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

3

Engels _____________________________________________________________

Meervoud _________________________________

___________________________________________________________________

7. gesond – healthy

Afrikaans ___________________________________________________________

My granny is old but she is still very healthy.

Trappe van vergelyking

gesond ______________________________ ____________________________

Die vrou is gesond, sy is „n _____________________________ vrou.

Antoniem ______________________________

___________________________________________________________________

8. voedselgroep – food group

Ons moet elke dag kos uit die verskillende voedselgroepe eet.

Engels _____________________________________________________________

Meervoud ________________________

Verkleinwoord ________________________

___________________________________________________________________

9. gebalanseerd – balanced

My ma kook altyd gebalanseerde maaltye.

Engels _____________________________________________________________

Antoniem ________________________________

___________________________________________________________________

10. voedsaam – nutritious

Afrikaans ___________________________________________________________

The vegetable soup is really nutritious.

Trappe van vergelyking

voedsaam __________________________ _____________________________

___________________________________________________________________

Page 4: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

4

Lees die storie oor Alweer-siek Susan en beantwoord daarna die vrae:

Susan was „n vriendelike meisie. Sy het graag op die bank gelê en was mal daaroor

om lekkergoed en skyfies te eet terwyl sy stories op TV kyk. Haar ma het altyd laat

gewerk en haar pa kon nie baie lekker kos maak nie, so hulle het meeste aande

wegneemetes vir aandete gehad. Haar heel gunsteling was „n Big Mac van Mac

Donald‟s.

Maar arme Susan was gereeld siek.

Sy was altyd doodmoeg en

was elke paar weke verkouerig. By die

skool het haar maats gevra: “Is jy

alweer siek, Susan?” Dan het sy gesug

en gewonder wat sy kon doen om beter te

voel.

Een oggend toe al die kinders in die

skoolsaal was, het Mnr. Crous, die

skoolhoof aangekondig dat „n dieetkundige,

Penny Jackson, met die kinders gaan praat.

Sy het die leerders alles oor gesonde kos geleer

en het met hulle oor die verskillende voedselgroepe

gepraat. Sy het vir hulle vertel dat hulle gesonde kos moet eet om hulle liggame

gesond te hou.

Susan het nooit geweet dat sy kos uit die verskillende groepe moet eet omdat elke

voedselgroep verskillende take in die liggaam verrig nie. Die boodskap was duidelik,

dat elke leerder gesonde, gebalanseerde en voedsame maaltye moet eet, en dat

wegneemetes vermy moet word.

Susan het sommer dadelik geweet dat haar gesin hul eetgewoontes moet verander,

en sy kon nie wag om vir haar ouers alles te vertel wat sy by die skool geleer het nie!

1 Beantwoord die vrae in volsinne:

1.1 Wat het Susan gedoen terwyl sy op die bank gelê het?

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

Page 5: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

5

1.2 Wat het hulle meeste van die tyd vir aandete gehad?

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

1.3 Wat was die naam van die dieëtkundige?

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

1.4 Hoekom dink jy was Susan opgewonde om vir haar ouers te vertel wat sy geleer

het? _______________________________________________________________

2. Vind die volgende:

2.1 „n Antoniem vir vroeg ____________________________________

2.2 „n Sinoniem vir vriende ___________________________________

2.3 „n Byvoeglike naamwoord _________________________________

2.4 „n Hulpwerkwoord _______________________________________

2.5 „n Intensiewe vorm ______________________________________

3. Haal twee agtereenvolgende woorde in die eerste paragraaf aan wat aandui dat

Susan baie van „n Big Mac gehou het. ____________________________________

4. Die volgende sinne is onwaar. Verander dit sodat dit waar is.

4.1 Susan het geweet wat sy kan doen om beter te voel.

___________________________________________________________________

4.2 Leerders moet gereeld wegneemetes eet.

___________________________________________________________________

5. Vul die korrekte woorde in:

5.1 Penny Jackson het die kinders alles oor ________________________ kos

geleer en het met hulle oor verskillende __________________________ gepraat.

6.1 Dink jy dat jy elke dag gesonde en gebalanseerde maaltye eet? _____________

6.2 Wat dink jy moet jy in jou eie dieët verander om gesonder te eet?

___________________________________________________________________

Page 6: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

6

Trappe van vergelyking – Degrees of comparison

The second column mostly gets –er added to the word, but some spelling

rules might apply.

Look for the word „as‟. This indicates that the word belongs to the second

column.

gesond as lekkerder as belangriker as

The third column always gets –ste added to the original word. (This is an

easy column, no extra spelling rules)

Look for the word „die‟. This indicates that the word belongs to the third

column.

die gesondste die lekkerste die belangrikste

Probeer hierdie.

siek

sleg

gevaarlik

heerlik

slim

vervelig

lank

goed

hard

ver

Page 7: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

7

1. Ek weet min van gesonde kos. Jessica weet ____________________________

as ek, maar Samantha weet die ___________________________.

2. My pa het „n vet vis gevang. Hy het verlede week „n ________________________

een as hierdie een gevang, maar laas jaar het hy die _______________________

vis gevang.

3. Pampoen proe vir my (goed) ____________________________ as spinasie.

4. As my ma blomkool maak, eet my boetie die (baie) ________________________.

Woordsoek: Alweer-siek Susan

Soek die woorde en gee dan die Engelse betekenis.

d y w d l e e r e g l e p l i

p r c e g m k a s q g q e e r

t p e a g a n g g i b r o k m

a d r e h n h n d j t l r k t

a k n e s w e n v z r w g e a

i y n o h n u e m q q w l r a

h u k z s k a z m c s p e g l

v q c o t e t l v e t l s o x

w b o ë q m g o a w t j d e t

c t e z f u e i k b t e e d b

i i f e n d z n r b e p o i t

d g u n s t e l i n g g v j f

b x j a b d d j l i z x p q v

j n a c c p v m h q j d o a p

o m i d m p j u o l r e h p n

dieëtkundige _______________________ gebalanseerd _____________________ gereeld ___________________________ gesond __________________________ gunsteling ________________________ laat _____________________________ lekkergoed _______________________ voedsaam ________________________ voedselgroep _____________________ wegneemete ______________________

Page 8: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

8

Verlede tyd – Past tense

Remember how these words change:

is -> was moet -> moes

kan -> kon sal -> sou

wil -> wou

If these words are in the sentence, only change the word. Don‟t move the verb.

Ek moet my hande was. --> Ek moes my hande was.

Probeer hierdie:

1. Ek kan my eie resepte uitdink.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

2. Sam wil nuwe tandepaste koop.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

3. My ma sal haar hare was.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

Remember that normal sentences without the above words get het and ge

Ons skryf sinne in verlede tyd.--> Ons het sinne in verlede tyd geskryf.

Words that start with:

be- ge- ver -er her- ont-

(beplan verloor erken herwin ontslaan)

do NOT get ge

1. Die man beskryf die verhaal.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

Page 9: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

9

2. Ek onthou almal se adresse.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

3. My ma gebruik al die groente in die yskas.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

When the sentence has a conjunction, it will have two verbs. Deal with each part of

the sentence separately.

Ek is so honger, want ek oefen hard.

Ek was so honger, want ek het hard geoefen.

My ma is laat vir die vergadering, want daar is baie verkeer.

My ma was laat vir die vergadering, want daar was baie verkeer.

Probeer hierdie:

1. Ek wil die toets skryf, want ek leer hard.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

2. Ek loop huis toe omdat ons kar stukkend is.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

3. Veronica verjaar en sy sal koek bring.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

4. Die honde wil swem, want hulle kry warm.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

Page 10: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

10

Sinsdele – Parts of the sentence

onderwerp – subject

The person or the thing that the sentence is about.

This is also the person or thing that performs / does the action

gesegde (werkwoord) – verb

The action that is taking place

voorwerp – object

The person or thing that receives the action.

Die vrou plant blomme.

Die vrou – onderwerp (The lady is performing the action. The sentence is about her)

plant – gesegde (This is the action)

blomme – voorwerp (the flowers are receiving the action.)

Sê wat die onderwerp, gesegde en voorwerp is:

1. Die kat jaag „n skoenlapper.

O ________________________________

V ________________________________

G ________________________________

2. Ashley teken „n prent van die maan.

O ________________________________

V ________________________________

G ________________________________

Page 11: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

11

Praattyd – Let’s chat

Verbeel jou jy is „n dieëtkundige en jy moet met „n groep laerskoolleerders gaan

praat oor gesonde eetgewoontes. Verduidelik hoekom ons gesond moet eet en gee

raad oor hoe hulle hul eetgewoontes moet aanpas.

Beplan „n praatjie van ongeveer 3 minute en lewer jou praatjie dan aan jou ouers of

broers / susters.

Jy kan bietjie navorsing doen om jou te help.

Blokkiesraaisel: Alweer-siek Susan

1

2

3

4

5

6

I

7

Dwars

3. Wanneer jy nie siek is nie, is jy ____

5. Antoniem van ongebalanseerd

6. KFC en Steers is voorbeelde hiervan

7. As jy die heel meeste van iets hou is dit jou ___

Af

1. Hierdie persoon help jou om jou dieët te verbeter

2. Te veel hiervan is sleg vir jou tande

4. Antoniem van vroeg

Page 12: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

12

Meervoude – Plurals

Study these plural rules!

If a word ends on f -> Change the f to w and add e

stoof = stowe

If a has 1 short vowel -> Double the last consonant and add e

ballon = ballonne

If a word has 2 of the same vowels -> Remove 1 vowel and add e

sambreel = sambrele

If a word ends on –aag -> remove 1 a and the g and add e

vraag = vrae

If a word ends on an accented o or a -> add „s

foto = foto‟s ma = ma‟s

If a word ends on a that is not accented -> Just add s

pappa = pappas

Probeer hierdie:

1. wolf __________________________________

2. pa ____________________________________

3. selfoon_________________________________

4. plaag _________________________________

5. kroon _________________________________

6. balju __________________________________

7. wipmat_________________________________

8. ouma _________________________________

9. kraag _________________________________

10. balkon _________________________________

Page 13: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

13

Infinitief – Infinitive

When you have to add om...te into the sentence:

Place te in front of the verb.

Look at the examples to see where om goes.

Dis lekker (koekies bak). (om...te)

Dis lekker om koekies te bak.

Dis belangrik (tande borsel). (om...te)

Dis goed om hard te werk.

Probeer hierdie:

1. Dis gevaarlik (diep in die see swem). (om...te)

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

2. Dis goeie maniere (dankie sê). (om...te)

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

3. Dis sleg (seer kry). (om...te)

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

4. Dis maklik (tee maak). (om...te)

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

5. Dis moeilik (my kamer aan die kant hou). (om...te)

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

Page 14: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

14

Skryftyd: Jy gaan ‘n kosstorie skryf! (Write a food story.)

Jy gaan „n dobbelsteen gebruik om te bepaal waaroor jou storie gaan! (Roll a dice

three times to find out the character, setting and problem that you must use, and

then write a silly story! Have fun! (And remember capital letters and full stops!) Give

your story a name.)

Page 15: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

15

Page 16: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

16

Woordeskat: Slim advertensies

1. advertensie – advertisement

Daar is elke tien minute „n advertensie op TV.

Engels _____________________________________________________________

Meervoud ___________________________

Verkleinwoord __________________________

Eie sin _____________________________________________________________

2. koop – buy

Afrikaans ___________________________________________________________

I buy a new pair of shoes.

Antoniem _____________________________

___________________________________________________________________

3. verstaan – understand

Ek verstaan al die nuwe werk wat ons doen.

Engels _____________________________________________________________

___________________________________________________________________

4. onskuldig – innocent

Ek het dit nie gedoen nie, ek is onskuldig.

Engels _____________________________________________________________

Antoniem _________________________

___________________________________________________________________

5. heerlik – delicious

Afrikaans ___________________________________________________________

Page 17: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

17

The cake that she baked is really delicious!

Trappe van vergelyking

heerlik ___________________________ ___________________________

Die kos is heerlik, dit is ____________________________ kos.

6. sappig – juicy

Afrikaans ___________________________________________________________

This is a very juicy apple.

Trappe van vergelyking

sappig ____________________________ _____________________________

7. geld – money

As jy werk verdien jy geld.

Engels _____________________________________________________________

___________________________________________________________________

8. beursie – wallet / purse

Ek hou al my geld in my beursie.

Engels _____________________________________________________________

Meervoud ___________________________

Verkleinwoord _____________________________

9. slim – clever

Afrikaans ___________________________________________________________

The teacher is really smart.

Trappe van vergelyking

slim _____________________________ ___________________________

Page 18: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

18

Lees die volgende gedig en beantwoord daarna die vrae:

Slim advertensies

“Oppas vir advertensies!” het oupa altyd gesê,

dit kry jou om goed te koop, wat jy nie eintlik wil hê!

Ek‟t nooit heeltemal verstaan wat hy bedoel,

want advertensies lyk dan altyd so onskuldig en so koel!

Maar nou die dag toe ek weer sit en lekker TV kyk

sien ek „n advertensie van „n burger wat so lekker lyk.

Ek kon nie ophou dink aan hoe heerlik dit sou proe

om daai burger te eet, so sappig, so smaaklik, sjoe!

“Ek hou nie eers van burgers nie!” sê ek toe vir myself,

maar toe ek weer sien was ek besig om vir geld in my beursie te delf!

“Hallo? Is dit die burger plek? Ek soek een burger baie gou,

anders gaan ek dalk net my eie vingers begin kou!”

Daar sit ek toe, burger in hand en hoor my oups se stem,

“Die advertensie‟s slim, my kind, hult jou ook gewen!”

Volgende keer gaan ek wegkyk as ek „n advertensie hoor,

dis beter so want anders gaan ek net weer geld verloor!

1. Beantwoord die volgende vrae in volsinne:

1.1 Wat het die persoon op „n advertensie gesien?

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

1.2 Hoe het die persoon toe „n burger in die hande gekry?

___________________________________________________________________

Page 19: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

19

1.3 Dink jy die persoon was honger toe hy die burger bestel?___________________

1.4 Hoekom sê jy so? _________________________________________________

___________________________________________________________________

2. Gee twee byvoeglike naamwoorde wat die persoon gebruik om die burger in die

advertensie te beskryf: ________________________________________________

___________________________________________________________________

3. Uit hoeveel verse bestaan hierdie gedig? ________________________________

4. Uit hoeveel versreëls bestaan elke vers? ________________________________

5. Vind die volgende:

5.1 „n Antoniem vir skuldig ______________________________________________

5.2 „n Sinoniem vir vinnig _______________________________________________

5.3 „n Voornaamwoord _________________________________________________

6. Skryf die volgende sin in indirekte rede:

Oupa sê: “Die advertensie is te slim.”

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

7. Dink jy ook dat advertensies jou goed laat koop wat jy nie nodig het nie?

___________________________________________________________________

8. Sê of die volgende sinne waar of onwaar is, indien onwaar, verander dit dat dit

waar is.

8.1 Die skrywer hou van burgers. ________________________________________

___________________________________________________________________

8.2 Die skrywer het geld uit sy beursie uitgehaal. ____________________________

___________________________________________________________________

9. Vul die korrekte woorde in:

9.1 Die skrywer het nooit ________________________ wat sy oupa bedoel het nie.

9.2 Volgende keer gaan die skrywer _________________ as hy „n advertensie hoor.

Page 20: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

20

Soorte sinne – Types of sentences

Stelsin – Statement

A normal sentence that does not ask anything or tell someone to do something.

It ends on a full stop (punt)

My naam is Amanda. Hy is „n goeie atleet. Ek doen huiswerk.

Skryf jou eie stelsinne:_________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

Vraagsin – Question

Something that you ask.

It ends on a question mark. (vraagteken)

Hoe laat is dit? Waar is die sleutels? Wanneer gaan jy winkel toe?

Skryf jou eie vraagsinne:_______________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

Bevelsin – Command

When you tell somebody to do something.

It ends on an exclamation mark. (uitroepteken)

Maak jou boek oop! Was jou hare! Gee vir my die pen!

Skryf jou eie bevelsinne: _______________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

Page 21: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

21

Uitroepsin – Exclamation

Something that you shout out of emotion.

It ends on an exclamation mark. (uitroepteken)

Eina! Pasop!

Skryf jou eie uitroepsin: ________________________________________________

___________________________________________________________________

Sê watter tipe sin elk van die volgende is:

1. Hoekom het jy nie jou werk gedoen nie? _____________________________

2. Ek is nie lus vir huiswerk nie. ______________________________________

3. Wees versigtig! _________________________________________________

4. Doen jou eie werk! ______________________________________________

5. Ek soek my boek. _______________________________________________

Woordsoek: Slim advertensies

s k n k b z x s e b x e g e p

o l s a p p i g c p a i e n n

p n i y a a z w o d h s l t b

t s u m g t p h v f v r d l e

n f q k s u s e w k m u l m e

q w o q v t r r k q k e p l t

n o x t j t n i e q i b j k o

p g s e e a l v p v c w s b v

s h v n x r l n l q s l n a d

t h s a e i u o d k n r c t e

y i x e w n c d p g d j s o p

e c h k b q p j z s h a l k c

v f p n f n n h h g r y f h m

c o f g j a c v i n t u u d b

q i u q g i d l u k s n o o y

advertensie

___________________

beursie

___________________

geld

___________________

heerlik

___________________

koop

___________________

onskuldig

___________________

sappig

___________________

slim

___________________

verstaan

___________________

Page 22: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

22

Kyk na die volgende voorbeelde en maak dan jou eie advertensie.

Page 23: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

23

My eie advertensie:

Page 24: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

24

Direkte en Indirekte rede – Direct and indirect speech

When changing a sentence from direct to indirect speech:

remove the inverted commas “ “ and the colon :

put dat after sê OR of after vra

change the pronoun (If there is one)

ek my

For a boy hy sy

For a girl sy haar

Move the verb to the back of the sentence

Werner sê: “Ek is moeg vir pasta.” ->Werner sê dat hy moeg vir pasta is.

Mpho sê: “Ek hou van my nuwe beursie.” -> Mpho sê dat sy van haar nuwe beursie

hou.

If the sentence has 2 verbs like ‘wil eet’, both must move to the back.

Mnr. Sithole sê: “Ek moet vir die klas „n toets gee.” -> Mnr. Sithole sê dat hy vir die

klas „n toets moet gee.

It is a lot to remember, but if you learn the steps and follow them, you won‟t get it

wrong!!!

1. Veronica sê: “Ek wil „n sjokoladekoek vir my verjaardag hê.”

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

2. Jacob vra: “Is jou tand seer?”

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

3. Josh sê: “Die wind waai vreeslik buite.”

___________________________________________________________________

Page 25: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

25

___________________________________________________________________

4. Sy sê: “Ek kan al die antwoorde onthou.”

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

5. Hy sê: “Die kas se deur is oop.”

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

6. My ma sê: “Ek maak hoender vir aandete.”

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

7. Die vrou sê: “My hele rok is vol koffie.”

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

8. Die man vra: “Is daar „n storm oppad?”

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

9. Aggie sê: “Dit was „n baie snaakse storie.”

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

Page 26: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

26

Voorsetsels – Prepositions

Look at the following examples to see how we can use these prepositions.

na – Ons luister na die radio. (We listen to the radio.)

Ek kyk na die storie op TV. (I look at the story on TV.)

Ek gaan na die winkel toe. (I am going to the shop.)

Ons gaan na skool huis toe. (I am going home after school.)

aan – Ek trek klere aan. (I put clothes on.)

Ek neem aan sport deel. (I participate in sports.)

Ek sit die lig aan. (I switch the light on.)

oor – Ek praat oor die kind. (I talk about the child.)

Ek spring oor die muur. (I jump over the wall.)

Ek huil oor my ouma. (I cry over my grandmother.)

met – Ek eet met „n vurk. (I eat with a fork.)

Ek praat met jou. (I talk to you.)

Ek speel met „n bal. (I play with a ball.)

in - Ons sit in die klas. (We sit in the classroom.)

Die koekies is in die blik. (The cookies are in the jar.)

Ek swem in die swembad. (I swim in the pool.)

op - Ek sit op „n stoel. (I sit on a chair.)

My hoed is op my kop. (My hat is on my head.)

Die kos is op die stoof. (The food is on the stove.)

Ons speel sokker op die veld. (We play soccer on the field.)

Page 27: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

27

1. Ek skakel die radio ______________________.

2. Ons luister ___________________ die liedjies wat speel.

3. Ons loop ________________ die straat _________________ die winkel toe.

4. Ek gesels _______________ my vriendin ____________ ons naweek planne.

5. Ek pak al die boeke wat _____________ die tafel is ___________ my tas.

6. Die veld is __________________________ die brand

7. Ons skool neem ___________________ die super 12 deel.

8. Ek is lus _____________________ die sap _______________ die yskas.

9. Ek skryf „n brief _______________ my ouma _______________ „n pen.

Ontkenning – Negative

Do you know how these words change in a negative sentence?

ooit - ___________________________________

al - _____________________________________

êrens - __________________________________

iemand __________________________________

iets _____________________________________

al ooit ____________________________________

al iets ____________________________________

Page 28: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

28

Now follow these steps:

Start with Nee,

Change the word (like those above) to its negative form

Add nie at the end.

Look at the example and notice how the word order changes after Nee,

Change the pronoun where applicable

Het jy al ooit aspersies geëet? --> Nee, ek het nog nooit aspersies geëet nie.

Is daar iets op die bord geskryf? --> Nee, daar is niks op die bord geskryf nie.

Kan iemand die som vir my verduidelik? --> Nee, niemand kan die som vir jou

verduidelik nie.

Was jy al by mnr. Brown? --> Nee, ek was nog nie by mnr. Brown nie.

1. Weet jy van iemand wat ekstra lesse gee?

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

2. Het Pieter al sy taak gedoen?

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

3. Is daar iets lekker in die yskas?

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

4. Moet ek die boek êrens bêre?

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

5. Het hy iets gesê?

___________________________________________________________________

Page 29: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

29

Indirekte rede – Indirect speech

Can you remember the steps?

remove the ___________________ and the ___________________:

put _________________ after sê OR ____________________ after vra

change the _______________________ (If there is one)

ek my

For a boy

For a girl

Move the _________________________ to the back of the sentence

If the sentence has 2 verbs like „wil eet‟, ___________________________________

Mark sê: “Ek moet al die sakke in die kar laai.”

Mark sê dat hy al die sakke in die kar moet laai.

1. Lynn vra: “Kan ek nog koeldrank kry?”

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

2. Mia sê: “Die werk is baie maklik.”

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

3. Hy vra: “Moet die koek nog in die oond wees?”

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

4. My pa sê: “Ek is lus vir „n vakansie.”

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

Page 30: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

30

Lydende en bedrywende vorm – Active and Passive

The first thing that you should do is to identify the subject and the object.

The subject (Onderwerp) is the person or thing that the sentence is about. It

is also the person or thing that performs (carries out) the action (verb).

The object (Voorwerp) is the person or thing that receives the action - that the

action is being done to.

Now study these steps to see where all the words should go:

1. Object

2. „Word deur‟

(If there is a time word, it goes in between „word‟ and „deur‟

3. Subject

4. Everything else EXCEPT the verb

5. „ge‟ + verb

Matthew verfilm „n advertensie. -> „n Advertensie word deur Matthew verfilm.

1. Die man koop „n splinternuwe wit kar.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

2. Daardie voël bou „n klein nessie.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

3. Sy lees vandag „n nuwe boek.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

4. My ma kook in die aande kos.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

Page 31: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

31

Woordeskat: 5 in 1 Wondersap Advertensie

Voltooi die woordeskat aktiwiteit en kyk daarna na die advertensie.

1. kerm – moan

Die kind kerm baie vandag omdat hy moeg is.

Engels _____________________________________________________________

Eie sin _____________________________________________________________

2. groente – vegetables

My ma sê dat ons elke dag groente moet eet.

Engels _____________________________________________________________

___________________________________________________________________

3. daagliks – daily

Afrikaans ___________________________________________________________

We get homework daily.

___________________________________________________________________

4. suurlemoen – lemon

Die suurlemoen is baie suur.

Engels _____________________________________________________________

Meervoud __________________________

Verkleinwoord __________________________

___________________________________________________________________

5. kersie – cherry

Afrikaans ___________________________________________________________

I like to eat the cherry on top of the cake.

Meervoud ____________________________

Verkleinwoord ____________________________

___________________________________________________________________

Page 32: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

32

Die wondersap het

5 wonder groente

en vrugte in wat

jou gesond hou!

Die wondersap het 5 wonder bestanddele wat jou gesond hou!

Kerm jou ma

altyd dat jy

nie genoeg

groente en

vrugte eet

nie?

Hierdie heerlike

sap bevat al die

porsies groente

en vrugte wat jy

daagliks nodig het

om gesond en

gebalanseerd te

leef.

Jou ma sal

trots wees,

want kyk net

wat is hier

in:

Avokado

Suurlemoen

Kersies

Brocolli

Waatlemoen

Kry joune vandag nog (en elke dag hierna) by jou naaste winkel.

Vergeet ‘n appel ‘n dag, Wondersap

‘n dag laat die dokter wag!

Jy het nog

nooit iets

gedrink wat

so lekker

smaak nie!

heerlik

Page 33: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

33

Beantwoord hierdie vrae oor die advertensie

1. Wie dink jy is die teikengroep vir hierdie advertensie?

___________________________________________________________________

2. Watter produk word geadverteer? ______________________________________

3. Wat is die produk se slagspreuk?

___________________________________________________________________

4. Waar kan jy hierdie sap koop? ________________________________________

5. Hoe gereeld kan jy hierdie sap drink? ___________________________________

6. Dink jy dit is „n goeie advertensie? _____________________________________

7. Hoekom / hoekom nie? ______________________________________________

___________________________________________________________________

8.Kies die korrekte woorde:

8.1 Die sap het (vier / vyf) bestanddele.

8.2 Die sap is (lekker / sleg)

9. Skryf die 5 bestanddele in alfabetiese volgorde:

______________________________ ______________________________

______________________________ ______________________________

______________________________

Page 34: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

34

Verlede tyd en toekomende tyd– Past and future tense

What do these words change to in past tense?

is - ________________________________

moet - _____________________________

kan - ______________________________

sal - _______________________________

wil - _______________________________

When the verb is is, for future tense:

Replace is with sal and add wees at the end.

Ek is honger. --> Ek sal honger wees.

Ons is by die skool. --> Ons sal by die skool wees.

Probeer hierdie toekomende tyd sinne:

1. Die man is baie vriendelik.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

2. Ek is baie besig.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

3. Ek is die naweek by my ouma.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

4. My kat is baie kwaai.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

Page 35: Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak Graad 7 ...€¦ · Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak 2 Woordeskat: Alweer-siek Susan Lees die woorde en sinne hardop

Juffies en Slimmies Afr EAT Gr 7 Tuisbly werkspak

35

Skryf nou hierdie sinne eers in verlede tyd en dan in toekomende tyd. (Write the

sentences in past and future tense)

1. Ek is by die skool en ek werk hard.

V _________________________________________________________________

___________________________________________________________________

T __________________________________________________________________

___________________________________________________________________

2. Ek staan in die kombuis en maak kos.

V__________________________________________________________________

___________________________________________________________________

T __________________________________________________________________

___________________________________________________________________

3. My ma is laat want die verkeer is erg.

V__________________________________________________________________

___________________________________________________________________

T__________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________