Upload
others
View
6
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
34
Hoofstuk 5 Visuele kuns
Studies in wit en swart
1. Die leerders kyk na eenvoudige, mensgemaakte en natuurlike voorwerpe en let
buitelyne het nie.
vereis. Die onderwyser demonstreer verskillende potloodtegnieke en bespreek
voorbeelde van goeie sketswerk.
voorwerpe op die bladsy. Goeie bladvulling is belangrik. Hulle gebruik HB-
van voorwerpe.
sakdoek onder jou skryfhand).
(toonwaardes).
verkieslik net onder ooghoogte.
3. Fikseer die voltooide werk. Dit word dan uitgestal en bespreek.
Materiaal en hulpmiddels
• Potlode in B-reeks
• Fikseermiddel
• Voorwerpe soos tandeborsel, skoenborsel, haarborsel, hamer, papierknyper, passer,
sout- en peperpot en bliksnyer.
Tonale waarde
35
Tekstuur (sien ook tegnologie-aantekeninge)
Dit is die oppervlakkwaliteit / karaktersamestelling van enige stof of voorwerp.
(en soms kleur)
sebravelpatroon op)
geweefde materiaal.
Toepassing (huiswerk)
en kontras bly belangrik!
Enkele arseertegnieke
Formele kruisarsering Kort lineêre tegniek
36
Eenrigtingtegniek Stippeltegniek
Sketstegniek Lineêre- en vlaktegniek
Lineêre- en uitveetegniek Lineêre- en stippeltegniek
Maskeertegniek Informele kruisarsering
37
Informele multirigtingtegniek Gooitegniek
Frottage-tegniek (afvryftegniek) Krabbeltegniek
Kromlynige tegniek Reglynige tegniek
Inkeeptegniek
38
Basiese verhoudings van die gesig
te doen.
1.5 Neem nou die spasie vanaf die neus-onderpunt tot by die ken. Verdeel dit
haarlyn.
1.7 Skat nou die breedte van die mond en neus ten opsigte van die oogbreedte. Hoeveel
• Moet daar weggeneem word aan die gesig aan die kante om byvoorbeeld die
39
Prakties (selfportret)
1. Kyk nou hoe lig en skaduwee val, sodat die gesig volumetries korrek afgerond
kan word.
belangrik.
nie gedraai word tydens waarnemings nie.
3. Voltooi die selfportret op pastel / suikerpapier (een kleur plus wit en bietjie
vaardighede toe wat jy in die vorige les geleer het.
4. Fikseer die werk en stal dit uit. Bespreek dit tydens die klasgesprek.
Belangrik om te onthou
groter, neus smaller en fyner, die lippe voller en die kakebeen ronder, die
• Die oogbol (wit gedeelte) is groter as wat sigbaar is, omdat die ooglede
daaroor strek.
beklemtoon).
40
Toepassing
gesig verander by verskillende ouderdomme.
Baie goed
verskeidenheid van gesigte - dit wys God
se almag! Geen mens kan verbeter op God
nederigheid ons voorkoms aanvaar en nooit ydel wees nie.
Soms maak kunstenaars gebruik van oordrywings en distorsie. Byvoorbeeld in illustrasies
uit te lok.
Klasbespreking
Kyk na die volgende optiese illusies
Maak kunstenaars gebruik van optiese illusies in skilderye, beeldhouwerk en
Heraldiek
hulle sou dit selfs met hul lewe beskerm.
41
mense / voorwerpe daaraan uitgeken kan word. Sekere simbole en kleure het geregistreerde
betekenisse.
wees wat die skild aan die kante ondersteun.
belangrike voorwerpe bo-op die skild.
• Voetstukke kan deur plante, linte en krulle (motiewe) gevorm word.
• Die leuse kan op verskillende plekke voorkom. Die gewildste posisie is onder.
primêre kleure plus wit en swart te gebruik.
(vereenvoudig).
Prakties
1. Soek en kyk na voorbeelde van familiewapens, skoolwapens, landswapens, en ander.
2. Praat met jou ouers / volwassenes oor wapens.
3. Vir ons is dit belangrik om te weet wat die Bybel sê oor wapenrustings en visuele
voltooi in tempera, koki-pen, ink en balpuntpen (dit wil sê, in een medium of in
trefkrag is baie belangrik. Stal jou wapen uit en bespreek dit in groepe.
*
• Simmetrie in balans
• Radiale balans
fokuspunt
Kunstenaar onthou ook altyd die rol wat positiewe en negatiewe spasie in balans speel.