8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Breederivier Year 18 • 4 Maart 2014 | Tel. 023 626 5212 HILDERINE SCHRÖDER More than a year after the Lange- berg Municipality announced that the Nkqubela sports grounds will receive a much needed up- grade, not much has come of the proposed plans. The Gazette reported in October 2012 the municipality had made pro- vision for R150 000 which was meant to be put toward the planting of grass and provision of irrigation. At the time the three fields were little more than dust plains. However, upon a re- cent visit to the fields, the Gazette found that the situation had not changed much. The fields are no more than dust fields and, when wet, become a slippery hazard. Some 11 soccer teams make use of the fields, according to a Nkqubela resident who has spoken to the Ga- zette on condition of anonymity. However, these teams can no longer compete in the South African Foot- ball Association league since they do not have a suitable home pitch on which they can play their matches. The state of the fields has had a tre- mendously negative impact on the various clubs in Nkqubela, the Ga- zette’s source revealed. “Players have suffered major injuries and the dust is very bad for their eyes.” Al- though the municipality did plant grass after announcing the upgrade, it didn’t even last a month, he says. Training is further hindered by the fact that fields have no soccer goal posts but rugby posts instead. There are no rugby teams in Nkqubela, the Gazette’s source says. “The rugby posts are white elephants.” Currently, he adds, teams have no other choice but to rent the Callie de Wet sports grounds with great ex- pense to the clubs. “This also means spectators have to cross a very busy road in order to reach the sports grounds to go watch the match. It is very dangerous for them to do so.” Teams have approached the mu- nicipality on numerous occasions for answers, the Gazette’s source states, but they have not received any answers. When approached for comment by the Gazette the municipality re- sponded stating the matter is cur- rently sub judice and that other proc- esses are under way. It did not elabo- rate on the judicial nature of the matter. More than a year after some R150 000 had been allocated to improve the sports fields in Nkqubela the soccer fields are still in a terrible condition. PHOTO: HILDERINE SCHRÖDER Soccer fields still in a terrible condition

Breederivier gazette 4 mar 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Breederivier gazette 4 mar 2014

Citation preview

Page 1: Breederivier gazette 4 mar 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Breederivier

Year 18 • 4 Maart 2014 | Tel. 023 626 5212

HILDERINE SCHRÖDER

More than a year after the Lange-berg Municipality announcedthat the Nkqubela sports groundswill receive a much needed up-grade, not much has come of theproposed plans.

The Gazette reported in October2012 the municipality had made pro-vision for R150 000 whichwasmeantto beput toward theplanting of grass

and provision of irrigation. At thetime the three fields were little morethandustplains.However,uponare-cent visit to the fields, the Gazettefound that the situation had notchanged much. The fields are nomore than dust fields and,whenwet,become a slippery hazard.Some 11 soccer teams make use of

the fields, according to a Nkqubelaresident who has spoken to the Ga-zette on condition of anonymity.However, these teams can no longer

compete in the South African Foot-ballAssociation league since theydonot have a suitable home pitch onwhich they can play their matches.The state of the fields hashada tre-

mendously negative impact on thevarious clubs in Nkqubela, the Ga-zette’s source revealed. “Playershave sufferedmajor injuries and thedust is very bad for their eyes.” Al-though the municipality did plantgrass after announcing the upgrade,it didn’t even last a month, he says.

Training is further hindered by thefact that fields have no soccer goalposts but rugby posts instead. Thereare no rugby teams in Nkqubela, theGazette’s source says. “The rugbyposts are white elephants.”Currently, he adds, teams have no

other choice but to rent the Callie deWet sports grounds with great ex-pense to the clubs. “This also meansspectators have to cross a very busyroad in order to reach the sportsgrounds to go watch the match. It is

very dangerous for them to do so.”Teams have approached the mu-

nicipality on numerous occasionsfor answers, the Gazette’s sourcestates, but they have not receivedany answers.When approached for comment by

the Gazette the municipality re-sponded stating the matter is cur-rently sub judiceand thatotherproc-esses are underway. It did not elabo-rate on the judicial nature of thematter.

More than a year after some R150 000 had been allocated to improve the sports fields in Nkqubela the soccer fields are still in a terrible condition. PHOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Soccer fields still ina terrible condition

Page 2: Breederivier gazette 4 mar 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 4 Maart 20142

EERSTE SATERDAG VAN ELKE MAAND)Teetuin en oggendmark by die RobertsonMuseum. Navrae: 0 023 626 3681.

VRYDAG 7 MAART)NG kerk Ashton dorpsbasaar. Navrae:0 023 615 1520.

SATERDAG 8 MAART)HoërskoolRobertsonstraatete inDirkieUys-straat.Koste: R150 per persoon vir ’n driegangsteak-ete. Drag is semi-formeel. Kaartjies be-skikbaar by die skool en OOF-bestuur tot 6Maart.Bringeiedrinkgoed.Navrae:Christole-ne,0 084 701 4765.)APK basaar. Navrae: 0 023 615 2164.)Breede River Hospice Corporate Golf Day.Enquiries: 0 023 626 5710.

SATERDAG 15 MAART)Theuns Jordaan tree by Excelsior Landgoedop. Kaartjies: R120 vir volwassenes en R60 virkinders tussen 6 en 12. Gratis toegang vir kin-ders onder ses. Navrae: Ernma,0 023 615 1980of 082 336 1785 of 2 [email protected] kan vooraf bespreek wordby Riette, 073 606 7682. Excelsior-wyn sal tekoop wees.

THURSDAY 20 MARCH)Burgundy poetry evening for all budding po-ets at 20:00 upstairs at the Burgundy Gherkin,Montagu. Enquiries: 0 023 614 3734 or084 875 7698.

SATERDAG 22 MAART)Laerskool Ashton Gholfdag by die Silwer-strand Gholflandgoed. Navrae:0 083 226 1272.

TUESDAY 25 MARCH)Absa Cape Epic Mountain Bike Challenge atMcGregor from 08:30 – 13:30. Entrance free.More information: 0 023 635 1954, www.tour-ismmcgregor.co.za or info@tourismmcgre-

gor.co.

WEDNESDAY 26 MARCH)Burgundy Open Mic Night, upstairs at theBurgundy Gherkin, Montagu. Cover charge:R30 p.p. Enquiries: 0 023 614 3734 or084 875 7698.

SATERDAG 29 MAART)Steve Hofmeyr tree op by Worcester Gimna-sium. Kaartjies by Computicket. Navrae:0 084 059 3029.

MONDAY 31 MARCH)Quiz Night at Prestons, Montagu, at 18:30.Book in advance, seating is limited. Booking:0 023 614 3013.

SATERDAG 12 APRIL)Kliphard 8-yster gholfuitdaging. Navrae:0 023 626 5442.)Willem Buccholz 50-jaar reünie. Navrae:Frans, 071 604 7744 of 023 626 4679.Valleikalender:0 023 626 5212 of2 [email protected].

LANGPAD WAG: Robertson se Antonette Greenaway het Saterdag uit Port Elizabeth weggespring ophaar reusetog van 650 km ten bate van die Breederivier-hospies. Haar pa, Johann Steyn, hou vanuitdié spesiaal gemerkte kar ’n ogie oor Antonette wat van plan is om, vir 15 dae, elke dag om enby 45 km af te lê. Mense wat haar geldinsamelingspoging wil steun kan R30 bydra deur die woord“Heart” na 42030 te SMS. Diegene wat haar roete per kilometer wil borg, of ’n vaste bedrag wilbydra kan Charmain Little, bemarkingsbestuurder by die hospies, by 0 023 626 5710 bel, of stuur’n e-pos na [email protected] vir ’n borgvorm. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Hare waaivir KansaHILDERINE SCHRÖDER

Valleiershetdieafgelopenaweekniegeskroomom hul steun aan die Kankervereniging vanSuid-Afrika (Kansa) seShavathon-projek toe tesê nie.Hoewel die meerderheid verbygehou het by

die skeermes het verskeie hul hare in ’n tydeli-ke reënboogvankleur laat omskepensógehelpom broodnodige geld vir Kansa in te samel.DieGazettehet ’n paar inwoners betrapwaar

hulle hul koppe laat spuitverf het.

Valleiers het dié na-week hul deel gedoenvir die stryd teen kan-ker deur aan die Kansase Shavathon deel teneem. Morné Maraisen sy dogter, Emma(3), het hulle haresaam-saam laat kleur.FOTO’S: HILDERINESCHRÖDER

Marchelle Ros-ser, ’n leerlingaan die Hoër-skool Robertson,was een van minwat ’n gedeeltevan haar harelaat waai het.

Lou Slingers het nie omgegee om met ’n baie bontkop rond te loop nie.

Page 3: Breederivier gazette 4 mar 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 4 Maart 2014 3

Sportprojek beoogvir MaraisdalHILDERINE SCHRÖDER

Kinders, jongmense envolwassenes gaanbin-nekort konstruktief besig gehouworddanksy’n dinamiese projek wat by die MaraisdalNGK Primêr van stapel gestuur gaan word.Verskeie rolspelers het verlede Dinsdag (25

Februarie) ’n dinkskrum bygewoon waarty-dens fyner besonderhede van die uitrol vandie sportprojek in diepte bespreek is.Diemoontlikheid van die sportprojekword

sedert verlede jaar ondersoek ná ’n besoekvan Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister vansport en kultuur, aan die area. Meyer het tóégenoemdatdiegemeenskapindieareamoont-lik kan baat by ’n sportprojek wat hulle op’n positiewewyse sal besig hou.Die projek be-oog om die gemeenskap, van kinders in dieskool se intermediêre fase tot volwassenes, bysport te betrek en só ’n positiewe impak opdie breër gemeenskap te bewerkstellig.Volgens Rosaline Wolmarans, die departe-

ment se sportontwikkelingsbeampte, is soort-gelykeprojekteelders indieprovinsie ’ngrootsukses. Die departement staan pa vir die aan-stelling en salarisse van ’n projekkoördineer-derenafrigter, dienodigekapasiteitopleidingen sporttoerusting sowel as hulpbronne (soosonder meer skryfbehoeftes) wat nodig is omdie projek suksesvol te bedryf.“Ouers het nie altyd die nodige tyd om be-

hoorlik aandag aan hul kinders te gee niemetdie gevolg dat kinders se ontwikkeling, huis-werk, ensovoorts daaronder ly,” het Wolma-rans gesê. Die sportprojek bevorder nie netkinderssedissiplinenie,maarookhulkoördi-nasie en verskeie ander vaardighede.DieprojeksalaanvanklikbyMaraisdal,wat

oor ’n sportveld met spreiligte beskik en toe-gang tot water het, begin. Indien suksesvolkandit dalknaander skole indie areauitbrei.Idees om groot maatskappye in die area te

nader om die projek te borg is een van tallevoorstelle wat by die dinkskrum geopper is.Sportklinieke, waarby die hele area betrek

sal word, is ook een van diemikpunte van dieprojek.Daar sal in ’n grootmate gesteunwordop die kennis van plaaslike sportlui om diekoördineerder en afrigter by te staan.Volgens Wolmarans sal daar later ook ge-

kyk word na ’n projek was sal fokus op in-heemse speletjies.

Rosaline Wolmarans, sportontwikkelingsbeampte bydie departement van sport en kultuur, Kaapse Wyn-land, het die Maraisdal NGK Primêre Skool besoek

Page 4: Breederivier gazette 4 mar 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 4 Maart 20144

Belê so in jou kindse gesondheidOuers en opvoedersweet: Gesonde kindersis gelukkige kinders, en gelukkige kindersgeniet hul skoollewe en presteer goed.

Hier is ’n paar stappe om ’n gesonder en ge-lukkiger jeug te verseker:

) AanvullingsDis ’n bestaande feit dat ’n gesonde leefstyl

met ’n gebalanseerde dieet begin. Maar ouersweet ook hoemoeilik dit in vandag se gejaagdelewe is om seker te maak ons kinders eet dieregte kossoorte. Die voedingswaarde van baiekosse is ook nie meer wat dit jare terug wasnie en minerale en vitamien-tekorte kan mak-lik voorkom.“Daar is baie goeie produkte beskikbaarwat

as aanvullings vir ons kinders se diëte gebruikkan word,” sê Rina Koen, apteker byWynlandApteek in Robertson. “Daar is natuurlike aan-vullingswat die nodige en ekstra voedingstow-weverskafwat die algehele gestel versterk, omnie van die reeks natuurlike sportaanvullings

wat beskikbaar is, te praat nie. Moet ook niediewaardeonderskatvanaanvullingswathelpmetkinderswatmet leerproblemesukkelnie.”Bespreek jou kind se leefstyl en moontlike

probleemareas met jou gemeenskapsapteker,wat dan ’n natuurlike aanvullingsproduk salkan aanbeveel.

) Griepinspuitings en ekstra immunise-ringsMaak seker die hele gesin kry hul griepin-

spuitings lekker vroeg vanjaar. “Daar is toene-mende gevalle van jonger mense wat met ge-vaarlike griepvirusse soos H1N1 (varkgriep)gediagnoseerword,endiegriepinspuitingbiedbaie goeie beskerming teen hierdie lewensbe-dreigendevirusse,”sêsr.GrethaMcCallaghan,Wynland Apteek se klinieksuster.Vind ook by jou gemeenskapsapteek-kliniek

uit van bykomende inentings wat jou kinderskan kry as ekstra belegging in hul gesondheid.“Daarisbyvoorbeeld ’nnuweinentingteenwa-terpokkieswatbeskermingbied teen ’nkinder-siekte wat ernstige komplikasies kan hê,” sêsr. McCallaghan.

) KopluiseDit mag dalk grillerig wees om oor te praat,

maardis ’ngrootrealiteitengesondheidsuitda-gingvir skole enkleuterskolewaardiekindersdirekte kontakmetmekaar het. Ouers kan hulkinders teen kopluis-infestasies beskerm deurvoorkomendekopluissjampoetegebruikofsoudie infestasie reeds plaasgevind het, vinnig opte treemet die regtemiddels en ’n kopluiskamte gebruik.Vra jou gemeenskapsapteek om die beste

middel voor te stel en inspekteer jou hele fami-liesekoppegereeldasdaar ’nskoolgaandekindin jul huis is.

) EerstehulpDeel van gesonde kinders se daaglikse akti-

witeite is baie beweging en om buite te speel.Maak seker die huis of skool se eerstehulptas-sie is reg toegerus om seerplekke ná ’n val, in-sekbyte of -steke, of enige ander basiese eerste-hulp-behandeling toe te pas. ’nNoodhulptassiewat slim verpak is en die regte produkte bevatkan ouers ekstra mediese onkoste bespaar.

Gee jou kinders ’n voorsprong deur seker te maakhulle eet gesond. ’n Gesonde dieet is baie belangrikvir kinders se ontwikkeling. Klop aan by jou apteekvir natuurlike aanvullings om seker te maak jou kindkry al die nodige voedingstowwe.FOTO: SHUTTERSTOCK

Langeberg Shellhole openedMore than 120 people from as far afield asSaldanhaandMuizenbergrecentlygatheredatthe old Swellendam commando office inChurch Street for the official opening of theMemorable Order of Tin Hats (MOTH) Lange-berg Shellhole.The MOTH is an association of ex-service

personnelwhohaveservedtheircountryinthearmed services in an active theatre of opera-tion.The order was founded in 1927 by Charles

Alfred Evenden, a British WW1 veteran in the

Australian armywho later emigrated to SouthAfrica.The order is based on concord and harmony

andoperates in thesamewayas front-lineserv-ice, but with full democracy.During the event, the Langeberg Shellhole’s

management was inaugurated and visitingunits also handed gifts to the new unit. Theevent was concluded with a sociable lunch.Anybody interested in getting involved in

the Langeberg Shellhole can contact LeonRosser on 082 920 2304.

The newly elected management of the Memorable Order of Tin Hats’ (MOTH) new Langeberg Shellhole are (fromleft) Jannie Rall (Deputy Old Bill), Leon Rosser (Old Bill), Dawie van Deventer (Paybill) andWouter Brewis (Adju-tant).

Page 5: Breederivier gazette 4 mar 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 4 Maart 2014 5

FoutiewefeitereggestelDieGazettehet verle-de week in sy berig“Oorleef na kar rol”verkeerdelik berigdat die drie insitten-des van ’nMazdawatin ’nbotsingnabydieGrahamBeckKelderoorlede is, na ’n be-grafnis in Welling-tonoppadwas.Hullewas in der waarheidvan Khayelitsha na’n begrafnis in Swel-lendam op pad.DieGazette vra om

verskoning vir enigeongerief wat veroor-saak is.

Smokkelaars in polisie-visierDie Bonnivale-polisie het sedertdie begin van die jaar sy optredeverskerp teen smokkelhandel in’n daadwerklike poging om diémisdade hok te slaan.

Dít volg na ’n skerp styging in in-brakegedurendeDesember.Volgenskonst. Christal Geldenhuys, polisie-woordvoerder, speeldwelms ’ngrootrol in dié tipe misdaad.Die polisie se verskerpte optrede

het vrug afgewerp met vyf inhegte-nisnemings wat verbind kan word

met ses inbraaksake in die area.Daar is ook op ’n gesteelde vuurwa-pen sowel as groot hoeveelhede dag-ga, tikengesteeldegoederebeslagge-lê gedurende klopjagte op onwettigedwelm- en alkoholpersele.Volgens die polisie het misdaad ’n

afname getoon sedert die bekam-pingsoperasiesvanstapelgestuuris.Die gemeenskapword bedank vir al-le inligting wat tot inhegtenisne-mings gelei het.Daar word ’n beroep op inwoners

gedoen om hul eiendom so ver

moontlik te beveilig deur ondermeer seker te maak sekerheidska-meras is in ’n werkende toestand –selfs in die geval van kragonderbre-kings – en die polisie onmiddellik inkennis te stel indien hulle enige ver-dagte persone of voertuie opmerk.Die polisie fokus nou daarop om

groter samewerking tussen plaasli-ke sekerheidsmaatskappye, onder-nemings en die polisie te kry in ’npogingominbrake tevoorkom.“Onsdoelwit isommeerproaktief as reak-tief te wees,” aldus Geldenhuys.

STOLEN ITEMS: The Robertson police is looking for the owner of theitemspictured above. The itemswere found in the possession of suspects.Anybody who can identify the items and think they might be the ownercancontactW/OAubreySeteraon0 023 626 8355or079 011 8640.

Page 6: Breederivier gazette 4 mar 2014

Breederivier Gazette Schools - Skole Dinsdag 4 Maart 20146

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

SOLOMON ADONISJOHANNES (Anton)Geb.05/03/1973-Gest.6/12/2013Dis jou eerste verjaarsdagen ook op 6/03/2014 is jy3 maande weg van ons. Jysal vir ewig in ons hartewoon al is daar net ’n grafom na toe te gaan. Jouson het finaal ondergegaan.Ons mis jou, maarlaat jou gaan. Van jou MaMelia, susters, seun, fami-lie en vrou.

DANKBETUIGINGS

1020

GELUKWENSINGS

1030

RAAI wie word 1 vandag(4 Maart 2014)?FILANDER ADANBaie geluk met jou ver-jaarsdag, God's ryksteseën word jou toegewens.Van ouma Rhoda en al diefamilie.

PERSOONLIKEDIENSTE

LENINGS

1445

LOANS and Consolida-tion. R1 000 to R120 000,5 minutes approval andsame day pay-out. Fiona082 422 2271.

SAKE

DIENSTE

2420

NUWE HANDE: AlexandréLevendal het by die Laer-skool De Villiers se spanonderwysers aangesluit. Hysal natuurwetenskappe enAfrikaans aan die skool segr. 6- en 9-leerders gee.FO-TO: HILDERINE SCHRÖDER

NOORD-BOLAND: Die Hoërskool Robertson het rede om trots te wees ná altesaam 23 leerders van die skool opgeneem isin die Noord-Boland-atletiekspan. Op die foto is die atlete wat na hul opname in die span nou aan die Boland-kampioenskappesal deelneem.

ATLETIEK: Aliza Rossouw en Maronique Eksteen vandie Laerskool Robertson is in die Boland-atletiekspanopgeneem. Aliza neem aan hoogspring deel en Maro-nique aan gewigstoot.

VOERTUIE

VOERTUIE GESOEKOM TE KOOP

3075

24/7 CASH for yourBakkie or Car. Just SMS orPHONE 072 620 1126.

BETREKKINGS

3600

DEELTYDS/TYDELIK

3720

DIENSTE2420

Page 7: Breederivier gazette 4 mar 2014

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 4 Maart 2014 7

Skoolkore kan nou inskryfvir ATKV-ApplousSuid-Afrika se oudste skoolkoorkompeti-sie, ATKV-Applous, nooi alle skoolkoreom deel te word van hierdie nasionaleprestige koorkompetisie.Laer- en hoërskoolkore kan inskryf vir

dié skoolkoorkompetisie wat vanjaar virdie 37ste keer aangebied word.Laerskole kan inskryf in die volgende

afdelings: meer en minder ervare seniorkore, asook junior kore.Nie-Afrikaansmoedertaalsprekende

skole kan inskryf in die afdeling vir seni-or- en of junior kore.

Die hoërskole-afdeling bestaan uit Afri-kaans en nie-Afrikaanse minder ervarekore, asook ’n meer ervare-afdeling.Albei afdelings sluit die volgende kate-

gorieë in: seuns, meisies en gemengde ko-re.Skole en koorleiers het tot 14 Maart om

hul skoolkore in te skryf.Vir meer inligting besoek

www.atkvprojekte.co.za of bel BessieKeun by 0 082 454 6060 of stuur ’n e-posna Johan Esterhuizen by 2 [email protected].

Page 8: Breederivier gazette 4 mar 2014

Altus in top gearThe 2014 Liquorland NationalEnduro Championship startedvery well for the defending Na-tional Open Class EnduroChampion, Altus de Wet, whowon his class (E2 Open Class).

De Wet, who hails from Mon-tagu, scoredanotherpodiumposi-tionby finishing secondoverall atthis tough event, held in the Win-terton area in KwaZulu-NatalHe competes under the Cargo-

Tac Husqvarna Factory Racingbanner this year.The eventwas nomean feat and

hadDeWetnot used some innova-tion and his mechanical knowl-edge in the bush, the result wouldprobably have looked different.“Going up a climb called Bam-

bi’s, I tried a new line to getaround a slower rider and fell offa big rock damaging one of theradiator pipes badly. I lost 30

minutes fixing it in the bush andfrom there it was a race to thefinish to give Shaun Duckhamand the crew in the pits enoughtime to fix what needed to befixed,” De Wet said.“That was notmy only problem

thoughaswediscovered thatbothmy forkswere leaking oil onto thebrakes due to the very fine mudwe went through.”This problem took some initia-

tive to solvewithDeWetusinghisunderpants as a temporary band-age on the leaking fork seals.De Wet and his crew will now

travel to Wolmaransstad in theNorth-Westprovince for theopen-ing round of the 2014 SA NationalOff-road Championship where hewill compete in the OR2 (250cc)Class this year.He finished this event in third

place last yearandwill aim foran-other podium finish this year.

Altus de Wet in action at the Liquorland Champagne Valley Enduro.PHOTO: ELZA THIART-BOTES

Naweek se sportuitslaeGholf:Bonnievale (72): Enkel-syferplus– A. van Wyk +8, D. van Eeden+7, D. Plaatjies gelyk, W. Roosgelyk, C. Rouch -2, H. van derRiet -3.Hexvallei (72): Samespel-Stable-ford – D. Massenheimer en T. Es-terhuizen 45, C. de Villiers en W.de Villiers 43, K. van Eeden en A.van Deventer 43.Montagu (72): Enkel-Stableford–D.Thornton43,P.Conradie40,J. Rossouw 40, L. Denysschen40, J. van der Westhuizen 39, H.Jansen 39, H. Thiart 38, J. Con-radie 38, R. Bruwer, S. de Koker

38, A. Swart 37, L. Mitchell 37.Krieket:Premierliga (T20-reeks): Brac-kenfell t. Robertson: ROBERT-SON 147/4 (Warrick Ebrahim58*, 4x6, 2x4, Danico Philmon45, 1x6, 5x4; Tertius Dippenaar2/30). BRACKENFELL 91/7 (Ju-an Mong 29, 1x4; A. Philander2/12, B. Erasmus 2/15). Robert-son wen met 56 lopies.

Rugby:Gemeenskapsuitdaag-toernooi:Durbanville-Bellville 38, Ceres21; United Bulk Villagers 17, Bel-har 14.

LANGASEM: Die Montagu-atletiek-klub se Henk Bos (68) het bewys datander atlete steeds met hom moetrekeninghou.Hywasdiederde groot-meester tydens die onlangse Moun-tain Mill Model Sport St. Valentine’sNite-wedloopenhetdiéprestasieop-gevolg deur as die tweede groot-meester oor die wenstreep te hard-loop in die Cango-halfmarathon inOudtshoorn. Bos het dié taai mara-thon in minder as twee ure voltooi.

FOTO: VERSKAF

RANGERS KRAAI KONING: Rangers Robertson RVK het onlangs koning gekraai in sy wedstryd teen Robertson RVK toe diéspanne in die jaarlikse Build It Cup derby-wedstryd op die Van Zylstraat-sportterrein kragte gemeet het. In dié wedstryd,wat voor ’n reuseskare toeskouers gespeel is, het Rangers in die eerste helfte ’n agterstand van 14-0 gehad. Die span hetegter in die tweede helfte verbete teruggeveg om uiteindelik die wedstryd met 21-17 te beklink. FOTO: VERSKAF

Breederivier

Year 18 • 4 Maart 2014 | Tel. 023 626 5212