8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Breederivier Year 18 • 17 Junie 2014 | Tel. 023 626 5212 HILDERINE SCHRÖDER Die afgelope weke se ysige weer het die lewe van ’n hawelose man van Bessiekop buite Montagu geëis. Vriende van Henry Pietersen (41) het voorverlede Donderdagoggend (5 Junie) op Pietersen afgekom waar hy in sy skuilplek – aanmekaar geflans met onder meer sink en stukke seil – gelê het. Hulle kon nie daarin slaag om hom wakker te maak nie, waarop hulle die plaaslike polisie ontbied het. Beamptes sowel as die plaaslike ambulansdiens het hulle na die toneel gehaas, maar Pietersen is op die to- neel dood verklaar. Hy het vermoede- lik verkluim. Volgens sers. Suria Meyer, woord- voerder van die Montagu-polisie, het vriende van Pietersen gesê hy was ’n geruime tyd reeds siek gewees. Die polisie doen ’n beroep op inwo- ners van die area om enige komberse en warm klere te skenk wat aan be- hoeftige mense in die omgewing uit- gedeel kan word. Intussen het boere in die area die koue en reën verwelkom.Volgens Koos du Toit, voorsitter van die Ro- bertson-landbouvereniging, het die koue en reën ietwat later as gewoon- lik gekom, maar is dit goeie nuus vir boere. Die koue is veral nodig vir vrugtebome en wingerde om in ’n rus- fase te gaan. Hoewel sommige dagtemperature die afgelope ruk redelik matig was, is die nagtemperature steeds koud ge- noeg om te verseker dat wingerde en vrugtebome nie begin bot nie, aldus Du Toit. Ten spyte van goeie reënval die afgelope paar weke hoop boere steeds op meer reën. “Die Brandvleidam is nog nie vol nie en die Breërivier is afhanklik van dié water. Dit is ons lewensaar,” sê Du Toit. Wingerde en boorde word gedu- rende die somermaande uit die Breë- rivier besproei, wat op sy beurt deur die Brandvleidam gevoed word. Volgens Du Toit is alle aanduidings tans daar dat boere kan uitsien na ’n goeie seisoen. Boere in die Langeberg-streek het die afgelope paar weke se sneeu en reën verwelkom. FOTO: LARESA PEARLMAN Ysweer eis hawelose

Breederivier gazette 17 jun 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Breederivier gazette 17 jun 2014

Citation preview

Page 1: Breederivier gazette 17 jun 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Breederivier

Year 18 • 17 Junie 2014 | Tel. 023 626 5212

HILDERINE SCHRÖDER

Dieafgelopewekeseysigeweerhetdie lewe van ’n hawelose man vanBessiekop buite Montagu geëis.

Vriende van Henry Pietersen (41)het voorverlede Donderdagoggend (5Junie) op Pietersen afgekomwaar hyin sy skuilplek – aanmekaar geflansmet onder meer sink en stukke seil –

gelê het. Hulle kon nie daarin slaagom homwakker temaak nie, waarophulledieplaaslikepolisieontbiedhet.Beamptes sowel as die plaaslike

ambulansdienshethullenadietoneelgehaas, maar Pietersen is op die to-neel dood verklaar.Hyhet vermoede-lik verkluim.Volgens sers. Suria Meyer, woord-

voerder van die Montagu-polisie, hetvriende van Pietersen gesê hy was ’n

geruime tyd reeds siek gewees.Die polisie doen ’n beroep op inwo-

ners van die area om enige komberseen warm klere te skenk wat aan be-hoeftige mense in die omgewing uit-gedeel kan word.Intussen het boere in die area die

koue en reën verwelkom.VolgensKoos du Toit, voorsitter van die Ro-bertson-landbouvereniging, het diekoue en reën ietwat later as gewoon-

lik gekom, maar is dit goeie nuus virboere. Die koue is veral nodig virvrugtebomeenwingerdeomin ’nrus-fase te gaan.Hoewel sommige dagtemperature

die afgelope ruk redelikmatigwas, isdie nagtemperature steeds koud ge-noeg om te verseker dat wingerde envrugtebome nie begin bot nie, aldusDu Toit. Ten spyte van goeie reënvaldie afgelope paar weke hoop boere

steeds op meer reën.“Die Brandvleidam is nog nie vol

nie endieBreërivier is afhanklik vandiéwater.Dit isonslewensaar,”sêDuToit. Wingerde en boorde word gedu-rende die somermaande uit die Breë-rivier besproei, wat op sy beurt deurdie Brandvleidam gevoed word.VolgensDuToit is alle aanduidings

tans daar dat boere kan uitsien na ’ngoeie seisoen.

Boere in die Langeberg-streek het die afgelope paar weke se sneeu en reën verwelkom. FOTO: LARESA PEARLMAN

Ysweer eis hawelose

Page 2: Breederivier gazette 17 jun 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 17 Junie 20142

BAKKIE BELAND INSLOOT: Roekelosepadgebruik het verledeweek opnuut ’n sleutel-rol in ’n ongeluk op dieR60 tussen Worcesteren Robertson gespeel.Die bestuurder en pas-sasier van die Toyota-bakkie was gelukkigom ongedeerd uit dievoertuig te klim ná ditin ’n diep sloot langsdie pad, reg oorkantCape Lime, beland het.Dít ná die bestuurdervan die bakkie, wat vanWorcester na Robert-son op pad was, verle-de Donderdagoggend (12 Junie) moes uitswaai vir ’n aankomende minibus taxi. Dietaxi was glo besig om ’n vragmotor op ’n sperstreep verby te steek. Die bestuurdervan die taxi het versuim om op die toneel van die ongeluk te stop.

FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Aanrandingsaak weer voor hofHILDERINE SCHRÖDER

Die saak teen die viermanswat daarvanaangekla word dat hulle twee werkersvan die Rietvallei Wynlandgoed buiteAshton aangerand het, is opnuut uitge-stel.

WilhelmTreurnicht, bestuurder vanRiet-vallei, Jakobus Swart (35), Fanie Beukman(38) enDaniël vanderMerwe (40)hetverledeWoensdag (11 Junie) vlugtig in die Ashton-landdroshof verskynwaardie saak tot 4 Sep-tember uitgestel is.

Die viertal staan tereg op aanklagte vanaanranding met die opset om ernstig te be-seer ná hulle na bewering twee werkers vanRietvallei, Willem September (38) en KoosMinnaar(40),op21Augustus2009aangeranden met ’n skokstok vir beeste bygedam het.Hulle is nog nie gevra om op die aanklagteteen hulle te pleit nie.Intussen dien die tweede aanrandingsaak

waarin Treurnicht betrek word steeds voordieWorcester-streekhof. Dié verhoor, waar-in hy ook op aanranding met die opset omernstig tebeseer teregstaan, salop14Augus-tus hervat word.

Treurnichtword daarvan aangekla dat hyFlippieEngelbrecht,wat indaardie stadiumby sy ouers (wat by Rietvallei gewerk het)gewoon het, ses jaar gelede aangerand het.Die aanklagte in dié saak is aanvanklik

laat vaar, maar is verlede jaar te midde vangroot omstredenheid heropen.Engelbrecht, nou 20 jaar oud, beweer sy

kop is tydens dié voorval in Januarie 2008teen ’n wyntenk gekap waarna hy, volgenshom en sy ouers, blind geword en gereeldeepileptiese aanvalle begin kry het. Treur-nicht het onskuldig op dié aanklag teen homgepleit.

Jakobus Swart, Fanie Beukman, Daniël van der Merwe en Wilhelm Treurnicht (nie in volgorde) verlaat die Ashton-landdroshof ná hulle verlede week vlugtigop aanklagte van aanranding hiér verskyn het. FOTO’S: HILDERINE SCHRÖDER

) Die Bonnievale-polisie waarsku allekelders in dié area om te waak teen swen-delaars wat hul werknemers se bankbe-sonderhedebekomendandiérekeningbe-sonderhede verander waarna hulle diewerknemer se salarisse in hul eie sakkesteek. Volgens konst. Cristal Geldenhuis,polisiewoordvoerder, kontak die swende-laars kelders in die area en doen hullevoor as ’n polisiebeampte. Hulle versoekdat ’n lys van die kelder se werknemers,tesame met hul bankbesonderhede, aanhullegefaksword,waarophullediekelderbel, hul voordoen as een van dié werkne-mers en versoek dat dié persoon se reke-ningbesonderhede verander word. Tweesake van dié aard is reeds by die polisieaangemeld. Die polisie ondersoek sakevan bedrog. Geldenhuismaan kelders omonder geen omstandighede werkers sebankbesonderhede oor die foon te veran-der nie.

)DieBonnievale-polisiehouvanaand (17Junie) ’n buurtwagvergadering. Enigeenwat belangstel om by die buurtwag aan tesluit word genooi na dié vergadering om18:00 in dieVangnet-gebou, HappyValley.

)DieRobertson-polisie doen ’nberoep opinwoners omna vore te kommet enige in-ligting oor ’n botsing tussen ’n rooi Unoen ’n wit Tata Indica op die hoek van PietRetief- en Van Reenenstraat. Die voorvalhet op 23 Mei, omstreeks 21:25, plaasge-vind. Die Uno, waaroor die polisie inlig-ting benodig, is aan die linkerkant beska-dig. Enigeenmet inligting oor die voorvalkan ao. Rachel Burger by 023 626 8353 bel.

) Die Ashton-polisie ondersoek ’n saakvan moord ná ’n 47-jarige man verledeweek tydens ’n woordewisseling doodge-steek is.Die slagoffer enverdagte, ’n 23-ja-rige vrou, het skynbaar verledeMaandag(9 Junie) omstreeks 18:50 oor kos gestrytoe sy hom na bewering met ’n mes in diebors gesteek het. Die slagoffer het op padna die Montagu-hospitaal aan sy bese-rings beswyk. Sy vermeende aanvallerhet reeds op aanklag van moord in dieAshton-landdroshof verskyn.

) Die Ashton-polisie het verlede weekheelwat suksesse behaal met betrekkingtot misdaadbestryding. Vier mense is virdronkbestuur in hegtenis geneem, 11 virdie besit van dagga en een vir die besitvan drie Mandrax-tablette.

Twee in hegtenis vir dwelms

McGregor – ’n Wenk het on-langs gelei tot die inhegtenis-neming van twee mans náhulle met dwelmmiddels inhul besit betrap is.Volgens sers. HendrikWil-

lemse, woordvoerder van dieMcGregor-polisie, het be-amptes ’n minibus taxi watvan Robertson na McGregorop pad was, voorgekeer náhulle ’nwenkontvanghetdattwee mans ’n broodsakkiemet dagga by hulle het.Insittendes van die taxi is

gevra om uit die voertuig teklim, waarna dit deur konst.SivuyileMantshule enkonst.MelindaWentzel gevisenteeris.Geendwelmsisegterindievoertuig gevind nie, waarop

die twee verdagtes ook deur-soek is.Diepolisiehet opdag-ga, versteek in ’n inkopiesak,afgekomwaaropdieverdagte(29) in hegtenis geneem is.Die polisiehet ookdie tweedeverdagte (44) deursoek envier Mandrax-tablette in sybesitgevindwaaropookhýinhegtenis geneem is. Albeiverdagtes het reeds op aan-klagvandiebesitvandwelmsindieRobertson-landdroshofverskyn.Die polisie bedank die ge-

meenskap vir die inligtingwat tot dié inhegtenisne-mings gelei het. Enigeen metinligting kan die polisie sespeurkantoor by 023 625 8000bel.

Page 3: Breederivier gazette 17 jun 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 17 Junie 2014 3

Nóg ’n bruidwennerDie Gazette se Bruidskompetisie,wat in samewerking met die Ro-bertson Lenteskou aangebiedword, het nog ’n finalis.

Lesers het hul stem laat hoor enGretchen Williams (née Oktober) ashul gunsteling bruid onder verledeweek se inskrywings aan-gewys.

Syendievorigewekesefinaliste,WidadPretoriusenEldoretteSwartz,sal10Oktober tydens ’n galage-leentheid by die Lente-skou die kans s hê om aswenbruid gekroon teword.

Alle bruide wat van Ju-lie 2013 tot Augustus 2014getroudis,kaninskryfvirdié kompetisie. Bruidewat in Robertson, Monta-gu, Ashton, Bonnievale

en McGregor woon, kom in aanmer-king vir die kompetisie. Die inskry-wingsfooi is R60 per vollengte-foto.

’nNaweekvirtweetelonderdiepry-se wat vir die Bruid van die Jaar opdie spel is. Ander pryse is onder meer’ngratisbootreisvanViljoensdrift,ge-skenkbewyse deur AP Stipp, Country

Styles, Robertson Apteeken Peckers/Bon Appetit,’n vrugtemandjie van Lo-carno Droëvrugte, tweebottels Four Cousins-vonkelwyn en ’n ysbakvan Van Loveren, gratiswas- en blaassessies byCathy & Sarah’s Hair, ’nuurlangefotosessievanCPhotography, ’ngeskenk-bewysvanCara-LeLinneterwaardevanR500 en ’nwegbreeknaweek van Ri-vierzicht-rivieroord.

Vir meer inligting oor

die kompetisie, bel Annelda Groot-boom by die Gazette se kantoor by023 626 5212.

Om vir jou gunsteling bruid te stemSMS die woord “Bruid” en die bruidse naam na 35405. SMS’e kos R1,50.Wenners word bepaal deur lesers sestemme. Die Gazette het geen invloedop die aanwys van die wenners nie.Diebeslissingtenopsigtevanwennersis finaal.

Gretchen Williams (neéOktober) is die nuutste fi-nalis in die Gazette seBruidskompetisie.

Melissa Pieterse (neé Jones), van Robertson,se troudag was op 1 Maart vanjaar.

Andreulene Stanfliet (née Anthony), vanRobertson, het op 26 Mei vanjaar dieknoop deurgehaak.

Amber Terblanche (née Christians), vanRobertson, semooi dagwas op21Desem-ber verlede jaar.

Dandeline Jaruis (neé Beukman) is op12 April vanjaar in Robertson getroud.

Widad se verhaalANNELDAGROOTBOOM

Widad Pretorius(neé Abrahim) vanRobertson is verle-de week gekies asdieGazette se twee-de finalis van diebruidskompetisie.

Widad en haarman, Ghakeem, hetmekaar in 2010 bydie huis van ’nvoormalige kollegavan Widad ont-moet. Aanvanklikhet dit lank gevatvoor hulle gepraathet, maar toe hulvriendskap eers be-gin bot het, het dieband tussen hulleál sterker gegroei.

Widad vertel met’nknop inhaarkeelvanhulverlo-wing. Haar ouers en skoonouersen skoonsuster was saam met hulop ’n bootrit by Viljoensdrift. Syhet in haar agterkop geweet datdit dié dag Ghakeem se verjaar-dagwas,maarmingeweetdathul-le verloof sal raak. Toe sy eers virSteve Jacobs, die bekende sax-ofoonspeler hoor liefdesliedjiesspeel, het sy besef hy gaan diegroot vraag vra en het sy in traneuitgebars.

Hullehet op30Novemberverle-de jaar die knoop deurgehaak. Sygiggel as sy praat oor die man wathaar voete onder haar uitgeslaanhet. “Ghakeem is sowaar dié eenwat my menswees vervul, hy’s ’ngrapmaker, het respek vir my, al-tyd stiptelik en baie puntenerig –iemand wat weet wat hy in die le-

we wil hê.”Widad koester

veral die feit datGhakeem eershaar ouers se toe-stemming gevrahet om meer as net’n blote vriend-skapmethaartehêvoorhyhaar gevrahet om vas uit tegaan.

Die twee het hullangafstandver-houding – Gha-keem was in Her-manus en sý in Ro-bertson – gemaakwerk. Volgens Wi-dad beteken af-standminas jyreg-tig lief is vir ie-mand. Ghakeemhet soms saansvanuit Hermanus

na Robertson gery om Widad teverras.

Volgens Widad het sy geweetGhakeem is die man met wie sywil trou. “Daar was geen twyfelin my hart nie.”

Gevra na die geheim van ’n ge-lukkige huwelik, sê Widad ’n ge-lukkige huwelik kan nie in eensin beskryf word nie. “Elke bo-baasresep bestaan uit verskillen-de bestanddele wat liefde, respek,kommunikasie, humor en een-heid insluit.

Om waarlik lief te hê, is om najou lewensmaat se belange om tesien soos jy na jou eie belange om-sien.”

Diepaartjie,wat tans inHerma-nus woon, het nog nie planne ommet ’n gesin te begin nie en wilmekaar eers geniet.

Widad Pretorius

Page 4: Breederivier gazette 17 jun 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 17 Junie 20144

Al meer inskrywingsvir BabakompetisieDie Gazette se Babakompetisie is goedop dreef met ál meer inskrywings watontvangword en Valleiers wat in grootgetalle stem vir hul gunsteling klein-ding.

Dieeerste finalisvandiékompetisie,watsaam met die res van die finaliste in aan-merking kom vir groot pryse is JermaineDavids (in die kategorie 0-18 maande).Valleiers wat hul kleinding wil inskryf

vir die kompetisie kan ’n gesigfoto van hulbabanadieGazette sekantoorbyPaulKru-gerstraat 22 (Absa-gebou) bring.Kleingoed ding mee in twee kategorieë:

0-18 maande en 18 maande tot drie jaar.Die pryse vir die kategoriewenners sluit

in ’nR250-geskenkbewys van Spur vir elkewenner, ’n ButterflyWorld-geskenkbewysterwaardevanR125, tweedoen-dit-selfpar-tytjies vir 10 kinders van Beauty@Heartevents van Worcester (kliënt moet dit selfgaan haal en aflewer), ’n uur lange fotoses-sie vir albei wenners en hul gesinne deurMaryke Zeelie fotografie ter waarde vanR450elk, ’ngeskenkbewysvir ’nspringkas-teel vir ’n partytjie deur Madelein vanJaarsveldt (MadAboutCakes) en geskenk-bewys deur Shoprite Robertson, wat ’n ba-babad en benodigdhede insluit.Lesers sal van die Dinsdag wat die koe-

rant verskyn tot die volgendeMaandag om10:00 vir hul gunstelingbabas kan stem

deur BABA, gevolg deur die baba se naam,na 35405 te SMS. SMS’e kos R1,50. Die wen-nersword bepaal deur lesers se stemme endieGazette het geen invloed op die aanwysvan die wenners nie. Die beslissing ten op-sigte van wenners is finaal.Hierdie week se inskrywings is op bl.6

te sien.

Dít maak Pappaspesiaal sê kleingoedPappas landwyd het dié Sondag (hopelik) ’nslag die braaitang neersit toe hulle op Vaders-dag bederf is. ’n Paar kleingoed het vir dieGa-zette vertel wat húlle pappas spesiaal maak.

)“LiewePappa,Pappaisspesiaalvirmyom-dat ons baie goed saam doen. Pappa laat mysaamPappa jag )sic). En ook Pappa laat my lag(sic). Van: Bernard” – gr. 3

) “MyPappa is sterk en slim.As daar ’n pro-bleem is help Pappa ons. Pappa bring vir onsworsies vandiewerkaf.Asdit ’n langvakansieis dan vat hy ons na die see.” – NatalieWagner(9).

) “My pa is die beste pa in die wêreld. Mypa is my superhero. Jy gaan altyd in my hartwees. Hy help my met alles. Ek is baie lief virhom. Henrechia.” – Henrechia Wiese, gr. 4.

)“Hydoenvirmybaiegoed.Mypappabraailekke fleis (sic). Hy help mymet my huis werk(sic). Ek is lief vir hom. Luani Marais, gr. 2B.”“My Dad is special because he is sweet and

kind.” – M.O. Anouk (9)) “Jy is so spesiaalwant jy sorg ver (sic)my.

Ek is lief vir jou. Ek hou van jou.” – KahloDou-glas, gr. 2A

) “My Dad is great because he braais boere-wors.” – Ephraim, gr. 1

KINDERBESKERMING ONDER OË: Landsdiens-leerders van die Hoërskool Montagu het onlangs hul stemlaat hoor tydens Kinderbeskermingsweek. Hulle het vir die Montagu-polisie borde geverf waarin hulle hulopinie oor kinderregte en misdaad teen kinders verwoord. Met die toestemming van onder meer die plaaslikeSpar, is dié vyf borde by die parkeerarea agter Spar in Du Toitstraat opgesit. By een van die borde is(van links) konst. Carmen Gentleman, sers. Suria Meyer en konst. Charlene Pekeur.

Jermaine Davids

Page 5: Breederivier gazette 17 jun 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 17 Junie 2014 5

EERSTE SATERDAG VAN ELKEMAAND

) Teetuin en oggendmark by RobertsonMuseum. Navrae: 0 023 626 3681.

SECOND THURSDAY OF EACHMONTH

) The Montagu Alzheimer’s Support Groupmeets at 15:00 in the bottom lounge of HuisUitvlucht, Montagu.

VRYDAG 20 & SATERDAG 21 JUNIE) Robertson Logos Christian School hoen-derbraai. Navrae: 0 023 626 4364.

SATERDAG 21 JUNIE) Ooskerk Karnaval by die NG kerk Robert-son-Oos se gemeentesentrum.) Liewe Heksie en die Rolskaatsemet MargitMeyer-Rodenbeck om 18:00 by Janeza.Kaartjies R70. Navrae: [email protected] of0 082 978 7020.

Star Search soeknuwe sangsterreDit is weer tyd vir dié met sangtalent om na-der te staan. Die grootste sangkompetisie indie Wes-Kaap, aangebied deur die MountainMill-sentrum op Worcester, is weer hier enis dié keer groter as ooit.

Deelnemers hoef nie ’n gevestigde naam indie musiekbedryf te wees om in te skryf nie,inskrywings is oop vir almal en laat inskry-wings sal op die dag van oudisie aanvaarword. Hierdie jaar het deelnemers ’n keuseom van nou tot op 1 Augustus ’n aanlyn oudi-sie te doen. Stuur jou mp3 na [email protected] of laai dit op ons Facebook-bladby www.facebook/westerncapestarsearch.Indien die internet nie jou ding is nie, kanjy ook op 16 en 17 Augustus of 23 en 24 Augus-tus ’n oudisie by die Mountain Mill-sentrumaflê.

Die kompetisie spog vanjaar met fantastie-se mediaborgskappe, Boland Media (waar-van dieBreederivier Gazette deel is) en HeartFM, wat sal bydra tot die sukses en blootstel-ling van die kompetisie.

Met meer as R100 000 se pryse op die spel,is die Star Search-kompetisie ’n geleentheidwat beslis nie gemis moet word nie. Die se-nior wenner sal ’n allemintige R30 000 kon-tantindiesaksteek, terwyldiejuniorwennerR5 000 kontant sal wen.

Diéwêreldklas-kompetisie geedeelnemersnie net die geleentheid om voor baie menseop te tree nie, maar ook om deur platemaat-skappye raakgesien te word. Deelnemers seloopbaan kan beslis ’n hupstoot kry, soos diegevalwasmetdie2012-wenner,CharnéHugo,wat nou die nuwe “liefling” is saam met RudiClaase.

Finaliste sal tydens ’n glansgeleentheidsaammet ’nlewendeorkesenagtergrondsan-gers optree.

Diekompetisiese junior finaal salop11Ok-tober plaasvind met die senior finaal op 25Oktober. Elvis Blue, die bekende sangsensa-sie en Idols-wenner, sal die aanbieder en gas-kunstenaar wees by laasgenoemde.

Vir meer inligting besoek Mountain Millse webtuiste by www.mountainmill.co.za,facebook www.facebook/westerncapestar-search of bel Johan Groenewald by082 772 4658.

Die Mountain Mill-inkopiesentrum op Worcester sejaarlikse Star Search-kompetisie skop eersdaags af.Bussine Mbadinga (23), hier saam met sentrumbe-stuurder Sam Orton, was verlede jaar se wennerin die senior afdeling. FOTO: MATTHEW SHELDON

Page 6: Breederivier gazette 17 jun 2014

Breederivier Gazette Schools - Skole Dinsdag 17 Junie 20146

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

DR. SNYDERS JOHN JGeb.12/12/1961Gest.12/06/2014Met hartseer neem onsafskeid van my man en onspa. Die Roudiens vindplaas Donderdag 19 Junieom 19:00 in die LangebergSkoolsaal, Robertson.Begrafnisdiens vind plaasSatedag, 21 Junie 2014 om11:00 by die huis in Wat-soniastraat 21 en 12:00 byLangeberg skoolsaal.Privaat verassing teWorcester. Sal met liefdeonthou word deur sy vrou,dogter en kleindogter.

WIESE STEPHANUSJOHANNES(Oom Steven)Geb.14/11/1932-Gest.10/06/2014Die Roudiens vind plaasWoensdag 18 Junie 2014om 19:00 te Populierlaan21, Ashbury, Montagu.Begrafnisdiens vind plaasSaterdag 21/06/2014 om9:00 by die huis en 10:00te VGK- kerk, Montagu.Sal met liefde onthouword deur sy vrou, kinders,kleinkinders, broer,susters, agterkleinkindersen familie.

GELUKWENSINGS

1030

OCTOBER JOHANNA(Aunt Henna)19 Junie 2014Ons dank ons Hemelsevader dat Hy ons die lief-devolste Mammie gegeehet. Mammie, baie dankievir al die liefde, ondersteu-ning en dat u altyd daar isvir ons. Ons kon nie vir ’nbeter Ma gevra het nie.Geniet die spesiale ver-jaarsdag. Weet dat ons askinders, skoonseuns enkleinkinders is baie lief virMammie en waardeer alswat u vir ons beteken.Tonne liefde van: Titus,Philander, Davids en Kriel-gesinne en Madia.

PERSOONLIKE

DIENSTE

LENINGS

1445

LOANS. ConsolidationsR 1 000 to R120 000,5 minutes approval.Same day pay-out.Fiona 082 422 2271

SAKE

DIENSTE

2420

EIENDOMME

TE KOOP

3201

ERF te koop, 375 vier-kante meter in Coetzee-straat, Uitbreiding 15.Kontak 076 523 6517 vir ’naanbod of meer inligting.

GOLDEN TALENT: Theselearners at the RobertsonLogos Christian School re-cently participated in the Ju-nior Convention inWellington.They competed in a numberof categories including Art,Culture and Sport. Theybrought back 27 medals, twocertificates and two trophies.At the back are (from left) An-gelique Prinsloo, LaraFouché, Uphile Goba, LisaRossouw, Kaylee-Jade Mei-ring and Angelique Delder-field. In front are Ela Meiring,KristenSlaney, Danica Viljoenand Bianca le Roux.

GOUE STEMME: Diéleerders aan die La-erskool Robertson(van links), Henriëttede Villiers, MoniqueOctober, PlaxedesMbovu en RiancaLotter, is in die Lan-geberg Distrikjeug-koor opgeneem. Diekoor, onder leidingvan Marvin Booysen,bestaan uit 60 kin-ders van die Lange-berg-area.

WOORDWYS: Dié gr. 7-leerders aan Wakkerstroom-Wes Primêr, Johandré Davids (eerste plek), CameronLewis (tweede plek) en Jerado Adonis (derde plek),was die uitblinkers in die onlangse Korrek! spel- ensinne-kompetisie by die Kaapse Wynland Onderwys-distrikkantoor op Worcester. Die kompetisie was ’nnuwe ervaring vir die drietal, maar dit het hulle niegestuit om die toekennings van die dag – die eerste,tweede en derde plekke – sowel as die Beste Skool-trofee voor 14 ander skole (wat ses Kaapse skoleingesluit het) se neuse op te raap nie.Wakkerstroom-Wes, buite Ashton, was al landelike skool onder diedeelnemende skole. Die leerders se opvoeder, An-nette van der Berg, en hoof, Felecia Abrahams, be-vestig dat hulle die skool se mantra “Ek kan, ek wil,ek sal” daagliks uitleef. Leerders word geleer om nieterug te staan vir enige geleentheid nie en om testrewe na ’n lewe van sukses en nie mislukking nie.

DIENSTE2420

Page 7: Breederivier gazette 17 jun 2014

Breederivier GazetteSchools - SkoleDinsdag 17 Junie 2014 7

PRESTEERDERS: ’n Groot groep leerders aan die Laerskool Montagu se harde werk het vrugte afgewerpná hulle met toekennings vir hul akademiese prestasies vereer is. Onder die gr. 4’s is (agter, van links)Hannes Neethling en Franco de Kock, Thomas Gordon, Anro Nel, JG van Deventer, Philip Olivier vereer.Voor is Lynn-Mari Stemmet, Iné Fisher, Elsje Esterhuyse, Lia du Plessis, Janie Marais, Anene Rahl, ShaylynPekeur en Nienke Strauss.

Gr. 5-leerders wat vereer is, is (agter, van links) Zindi van Zyl, Cobus Nel, John Wright, Tiaan Viljoen, JacobusEsterhuyse, Dirk-Louw van der Westhuizen en Wendy Visser. Voor is Mechyla Schoeman, Anton Jordaan,Ankia Ellis, Tanika Crafford, Antjie van Rooyen, Liné Stemmet, Cobus Potgieter en Antuan Nel.

Onder die gr. 6’e het (agter, van links) Franco de Kock en Pieter Visseren (voor) Tia Esterhuyse, Anke le Grange en Suné den Engelsmantoekennings losgeslaan.

Dié gr. 7-leerdershet ook toeken-nings ontvang.Van links is Jaco-bus Uys, HenryViljoen, BrentHendricks en JoaTheron. MichelleIsaacs was afwe-sig met die neemvan die foto.

TENNIS: Chris Carstens vandie Laerskool Ashton het on-langs aan die Boland WilsonJunior Tennistoernooi op Ce-res deelgeneem en ’n bronsmedalje losgeslaanvir syder-de plek in die Goue Plaat virdie o.10-span,

SLIMPRAATJIES: Tydens dieATKV Redenaars se semi-fi-nale ronde het Carli Prins,van die Robertson Voorberei-dingskool, ’n eerste plek indie Wes-Kaap behaal. Carlineem inAugustusaandiena-sionale eindronde deel.

Page 8: Breederivier gazette 17 jun 2014

Breederivier

Year 18 • 17 Junie 2014 | Tel. 023 626 5212

Altus conquers GiantMontagu motorcyclistAltus de Wet has finallyconqueredtheraceknownas the “Iron Giant”.

Known as the toughestone-day extreme endurorace in the world, De Wet hastried three times before tocomplete the Erzberg Rodeoin Austria.

De Wet finished the 2014Red Bull Harescramble – thefour hour main race of theErzberg Rodeo. Some 1 500entrants started the Pro-

logue, while only 500 riderscan qualify for the Hare-scramble and only 31 com-petitors completed thistough challenge.

De Wet experienced twoflat tyres on his first attemptand posted the 58th fastesttime. He knew he had to bet-ter his time if he wanted tostart the race from the frontrow, but he also knew that itis almost impossible to posta better time the next day asthe short Prologue route(about 13 km this year)

would have deterioratedbadly due to so many motor-cycles and quads having rid-den it.

A different approach sawhim then posting the 22ndfastest time and securing hisposition between 49 otherriders on the front row. DeWet finished the race in 24thplace. His next race is theRed Bull Romaniacs, whichtakes place in Romania inJuly and also features on thelist as one of the world’stoughest enduro races.

A happy Altus de Wet (right) at the finish of the 2014 Erzberg Rodeo. With him is Karl Katoch, routedirector of the Erzberg Rodeo. PHOTO: ANDREEA ALEANDRU

PLUIMBAL: Robertson-pluimbal se vierde liga-spanhet tot hede in dié winterseisoen ál sy Kaapse teen-standers die loef afgesteek. Die span het al drie wed-stryde waaraan hy so ver deelgeneem het met 5 – 2elk gewen. Op die foto’s is (foto bo, van links) FrancoisGrobbelaar, Carina Burger, Cornel Hough, Jurina Swa-nepoel en Anja de Kock. Op die foto links is (agter,van links) Wynand Du Toit, Cornel Hough en WouterMarais. Voor is Jurina Swanepoel, Anja De Kock enCarina Burger.

Gerovan op pad Londen toeHILDERINE SCHRÖDER

Wanneer die veertienjarigeGerovanOttoaanlêmetsybil-jartstok, begin selfs harde-baard potspelspelers se broe-ke bewe en met goeie rede.

Gerovan, van Robertson,sit nie net die ouer garde vansy potspelklub Hillside opgroot skaal ore aan nie, hy isook die jongste lid van dieSuid-Afrikaanse junior pot-spelspanwatdiéweeknaBrit-tanje vertrek waar die span inLonden aan die wêreldkam-pioenskappe gaan deelneem.

Hy was ’n skrale vyf jaaroud toe hy die eerste keer ’nbiljartstok opgetel het, vertelGerovan. Sedertdien is daargeen keer aan dié leerder vandie Langeberg SekondêreSkool nie.

Sy pad na die Suid-Afri-kaanse span het verlede jaarby die Bolandkampioenskap-pe by Kleinplasie op Worce-ster begin. Hiér het hy ’n mag-dom ander spelers uitgeska-kel en is hy ingesluit in dieo.18 Bolandspan wat aan dieprovinsiale kampioenskappedeelgeneem het. Hiér het Ge-

rovan, wat die jongste deelne-mer was, derde gekom uit aldie deelnemers. Sy prestasieenhardewerkisbeloontoehytydens die Suid-AfrikaanseJunior Potspel-kampioen-skappe, wat ook by Kleinpla-sie gehou is, in die nasionalespan ingesluit is.

Dat hy die jongste lid vandie span is, skeel Gerovanmin. Hy is immers ook eerstein die streek se Sondagligawaaraan 80 spelers, almalbaie ouer as hy, deelneem.

Hoewel hy in die wolke is

met sy mees onlangse presta-sie, bly Gerovan stewig opMoeder Aarde geanker. “Diseintlik maar net ’n stokperd-jie,” vertel hy beskeie. Dit kosmooipraat voor hy erken dathy eintlik ure lank agter diepotspeltafel oefen.

Intussen sien Gerovan ge-weldig uit na sy oorsese toer-nooi. Dit sal nie net die eerstekeer wees wat hy in die buite-land gaan wees nie, maar ookdie eerste keer wat hy salvlieg. Maar hy is glad nie opsy senuwees hiéroor nie, ver-seker hy vinnig.

Intussen straal sy ouers,Gerald en Charolene, vantrots. Om Gerovan dié ge-leentheid te gee het baie opof-ferings gekos, vertel Gerald.“Maar ’n geleentheid soos diékry ’n mens net een keer.”

Gerovan koester reedsgroot drome om eendag pro-fessioneel te speel. Intussenfokus hy eers op sy skoolloop-baan waarin hy ook uitste-kend presteer.

Enigeen wat ’n bydrae totGerovan se reiskostes wilmaak kan Gerald by079 801 1713 bel.

Gerovan Otto