6
BOBBY VAN JAARSVELD ‘N BEKENDSTELLING

BOBBY VAN JAARSVELD · 2017-08-25 · BOBBY V AN JAARSVELD 02 TOEKENNINGS TONEELSPEL Liefling ~ Die Movie (manlike hoofrol) Die rolprent was in November 2012 vrygestel en het alle

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: BOBBY VAN JAARSVELD · 2017-08-25 · BOBBY V AN JAARSVELD 02 TOEKENNINGS TONEELSPEL Liefling ~ Die Movie (manlike hoofrol) Die rolprent was in November 2012 vrygestel en het alle

BOBBY VAN

JAARSVELD‘ N B E K E N D S T E L L I N G

Page 2: BOBBY VAN JAARSVELD · 2017-08-25 · BOBBY V AN JAARSVELD 02 TOEKENNINGS TONEELSPEL Liefling ~ Die Movie (manlike hoofrol) Die rolprent was in November 2012 vrygestel en het alle

B O B B Y V A N J A A R S V E L D 01

BOBBY VAN JAARSVELD

Bobby was op 06 Maart 1987 gebore, en is die middelkindvan 3 kinders.

Hy het sy professionelesangloopbaan aan dieeinde van sy Graad 11skooljaar begin toe hysy eerste platekontrakaangebied was.

Hy het op 7 Januarie 2011getrou met AnnaRheeders.

Hulle het twee seunsen een dogter. Sion (gebore 24 Okt 2011),Leben (gebore20 Des 2012) enArmani (gebore7 Maart 2016)

BIOGRAFIE

01 Duisend Ure Vrygestel in 2006Goud Status

02 Net Vir Jou Vrygestel in 2009Dubbel Platinum Status

03 Wat Geld Nie Kan Koop Nie Vrygestel in 2012Dubbel Platinum Status

04 05

Maak ‘n Wens Vrygestel in 2014Platinum Status

Die Eerste 10 Jaar Vrygestel in 2015Goud Status

ALBUMS DVD’S

Twintig Groot TreffersVrygestel in 2016

MUSIEKVIDEOS

Spieëltjie

[ KLIEK HIER ]

Wat geld nie kan koop nie

[ KLIEK HIER ]

Een vir een

[ KLIEK HIER ]

Kyk waar is ons nou

[ KLIEK HIER ]

Eens in ‘n Leeftyd feat. Riana

Nel

[ KLIEK HIER ]

It’s always been You

[ KLIEK HIER ]

Net vir jou

[ KLIEK HIER ]

My lewe draai om jou

[ KLIEK HIER ]

MiddernagSerenade

[ KLIEK HIER ]

Geloof, Hoopen Liefde

[ KLIEK HIER ]

H.O.L.Y

[ KLIEK HIER ]

Totaal Finaal

[ KLIEK HIER ]

My Alles

[ KLIEK HIER ]

‘n Vrou wil dit hoor

[ KLIEK HIER ]

Beter Helfte

[ KLIEK HIER ]

Page 3: BOBBY VAN JAARSVELD · 2017-08-25 · BOBBY V AN JAARSVELD 02 TOEKENNINGS TONEELSPEL Liefling ~ Die Movie (manlike hoofrol) Die rolprent was in November 2012 vrygestel en het alle

02B O B B Y V A N J A A R S V E L D

TOEKENNINGS

TONEELSPEL

Liefling ~ Die Movie (manlike hoofrol)Die rolprent was in November 2012 vrygestel en het alle Suid Afrikaanse rekords vir ‘n Afrikaanse rolprent gebreek. Bobby het die manlike hoofrol in die rolprent vertolk - as ‘n jong student wat verlief word op sy professor se dogter. Dit was ‘n musiekblyspel en die vervaardigers het van Suid Afrika se mees gewilde sangers en akteurs ingespan in die rolverdeling.

Tot op hede, is Liefling die grootste afrikaanse film.

As Jy Sing (manlike hoofrol)Bobby het die manlike hoofrol vertolk in the Afrikaanse loket-treffer rolprent - As Jy Sing - vrygestel op 15 Nov 2013. Die rolprent was ‘n reuse sukses en het die no.1 kaartjieverkoper landswyd geword by al dieSter Kinekor teaters. Dit is ook ‘n musiekblyspel en weereens word beidesangers en akteurs ingespan vir die rolverdeling. In hierdie rolprent vertolkBobby die rol van ‘n onderwyser.

01

02

2006 Huisgenoot Tempo Toekennings > Beste Nuweling

2010 KykNet DKNT > Gunsteling Kunstenaar vir 2009

2010 SAMA Toekennings > Beste Afrikaanse Kontemporêre Album: Net Vir Jou

2010 Huisgenoot Tempo Toekennings > Beste Afrikaanse Liedjie: Spieëltjie > Beste Afrikaanse Kontemporêre Album: Net Vir Jou

2010 Vonk Toekennings > Beste Manlike Kunstenaar > Beste Afrikaanse Kontemporêre Album: Net vir jou > Beste Oorspronklike Liedjieskrywer > Beste Afrikaanse Liedjie: Spieëltjie

2011 MK Toekennings > Beste Solo Album: Net Vir Jou > Beste Kontemporêre Liedjie: Spieëltjie

2011 Huisgenoot Tempo Toekennings > Mees Gewilde Manlike Kunstenaar

2011 Jacaranda 94.2 Toekennings > Wenner van plaaslike kompetisie op radiostasie: ‘World Cup of Music’

2012 Ghoema Toekennings > Liedjie van die Jaar: Kan Ek Met Jou Praat

2012 90.6 FM Stereo Toekennings > Top 15 Kunstenaar

2012 Huisgenoot Tempo Toekennings > Mees Gewilde Manlike Kunstenaar

2013 Ghoema Toekennings > Beste Musiekvideo: ‘n Vrou Wil Dit Hoor > Beste Manlike Kontemporêre Album: Wat Geld Nie Kan Koop Nie > Manlike Kunstenaar van die Jaar > Liedjie van die Jaar: ‘n Vrou Wil Dit Hoor

2013 Huisgenoot Tempo Toekennings > Album van die Jaar - Wat Geld Nie Kan Koop Nie > Musiekvideo van die Jaar - ‘n Vrou Wil Dit Hoor > Liedjie van die Jaar - ‘n Vrou Wil Dit Hoor

2015 Ghoema Toekennings > Beste Musiekvideo - EENS IN ‘N LEEFTYD met Riana Nel > Pop Album van die Jaar – MAAK ‘N WENS > Manlike Kunstenaar van die Jaar > Album van die Jaar – MAAK ‘N WENS

2015 Huisgenoot Tempo Toekennings > Pop Album van die Jaar – MAAK ‘N WENS > Liedjie van die Jaar – MY ALLES > Musiekvideo van die Jaar – EEN VIR EEN

Page 4: BOBBY VAN JAARSVELD · 2017-08-25 · BOBBY V AN JAARSVELD 02 TOEKENNINGS TONEELSPEL Liefling ~ Die Movie (manlike hoofrol) Die rolprent was in November 2012 vrygestel en het alle

03B O B B Y V A N J A A R S V E L D

TEATERPRODUKSIES

MUSIKALE PRODUKSIES

MUSIEKSKOUSPEL

Na die wegholsukses van Liefing – Die Movie, het die vervaardigers die storielyn omskryf vir ‘n teaterproduksie. Die vertoning het uitverkoop en was ‘n reuse sukses met ‘n verstommende 38 000 kaartjies verkoop. Aanhangers het so ver as 1500 km gereis om die produksie te sien en dring daarop aan dat verdere vertonings geskeduleer moet word.Bobby het die manlike hoofrol vertolk in die produksie.

LIEFLING was in Desember 2014 by Monte Casino se Teatro gewees. Dit was die eerste afrikaanse teater stuk wat byMonte Casino aangebied is.

DROOMKIND, Die Storie van Josef - Bobby vertolk die hoofrol van Josef. Die produksie was aangebied by dieStaatsteater in April 2014 en het uitstekende resensies ontvang.

Gedurende Junie - Julie 2012 was Bobby deel van ‘n musiekproduksie wat geskryf is deur Nathaniël, ‘n welbekendekunstenaar in Suid Afrika. Optredes het in Pretoria, Bloemfontein en Kaapstad plaasgevind.

Gedurende KKNK 2016 was Bobby deel van ‘n musiekproduksie “Al lê die berge nog so blou” wat geskryf is deurSchalk Joubert Produksie. Die produksie het die KANNA vir Beste Musiek Produksie gewen.

Vanaf 2007 - 2011 was Bobby deel van die Huisgenoot Skouspel wat jaarliks aangebied word by die Sun City Superbowl. In 2012 het Bobby deelgeneem aan die eerste Afrikaans is Groot Skouspel wat in Pretoria aangebied word. 28 000 Aanhangers het hierdie musiekskouspel bygewoon en daar word beraam dat die 2013 vertoning sal bygewoon word deur soveel as 63 000 aanhangers.

Bobby was uitgenooi om op te tree by die 2010 en 2013 SAMA Toekennings wat jaarliks by die Sun City Superbowl gehou word. Hy het by menigte mede-kunstenaars en politieke hooggeplaasdes wat die funksie bygewoon het komplimente ontvang oor sy optrede.

Bobby was in 2012, 2013, 2014, 2015 en 2016 deel van die grootste Afrikaanse konsert in die Suidelike Halfrond. Afrikaans is Groot, die konsert wat elke jaar in Pretoria en Kaapstad plaasvind. Bobby is weer genooi om deel te wees van die AIG 2017 konserte! Meer as 350,000 mense het al hierdie konserte bygewoon.

INTERNASIONALE LIEDJIESKRYFKOMPETISIE:Bobby het ‘n geestelike liedjie geskryf, ‘Thank You’, wat op sy tweede album “Net vir Jou’

opgeneem is. Hy het die liedjie ingeskryf in die 2011 Liedjieskryfkompetisie wat deur dieISC Nashville TN aangebied word. Die liedjie het deurgedring tot die Top 20 lys van liedjies -

vanuit 16 000 inskrywings in dié kategorie en het ‘n ere-erkenning gekry tydens die kompetisie.

SOSIALE MEDIA

Bobby se Facebook Blad:www.facebook.com/bobby.van.jaarsveld

Bobby se Twitter Blad:@bobbyvjaarsveld

Bobby se Instagram Blad:@bobbyvanjaarsveld

Bobby se Webblad:www.bobbyvanjaarsveld.com waar al sy besonderhede enaktiwiteite aangeteken word

+312 300 aanhangers (Mei 2017)

+369 600 aanhangers (Mei 2017)

+160 000 aanhangers (Mei 2017)

Page 5: BOBBY VAN JAARSVELD · 2017-08-25 · BOBBY V AN JAARSVELD 02 TOEKENNINGS TONEELSPEL Liefling ~ Die Movie (manlike hoofrol) Die rolprent was in November 2012 vrygestel en het alle

04B O B B Y V A N J A A R S V E L D

HOOGTEPUNTE

Mei 2010 > Bobby ontmoet vir Nelson Mandela saammet ‘n paar van die SAMA Toekenning Wenners.

Aug 2010 > Bobby sing die Nasionale Volkslied voor ‘n skarevan 90 000 by die eerste internasionale rugbytoets wat bySoccer City in Soweto gehou was (SA teen NZ)

Aug 2012 > Bobby het die voorreggehad om na Michael W Smith severtoning by Moreleta Kerk gaan kyken dit was great! Hy was ook baiebevoorreg om hom te ontmoet ensaam met hom en sy gesin te eet.

Bobby is gekies aseen van die afrigtersvan The Voice SA

Gestem as die‘Cosmopolitan Sexiest Man’deur die publiek

2011

Aandeelhouerby SportsmaxSupplements

The Voice SA

The Voice SA

2010 2010

2012

2016

2017

2013

Page 6: BOBBY VAN JAARSVELD · 2017-08-25 · BOBBY V AN JAARSVELD 02 TOEKENNINGS TONEELSPEL Liefling ~ Die Movie (manlike hoofrol) Die rolprent was in November 2012 vrygestel en het alle

“My grootste droom is om ‘n Engelse album op te neem wat

internasionaal versprei kan word. Meeste van my Afrikaanse

liedjies wat ek self geskryf is gebore as Engelse liedjies en dan

vertaal ek in Afrikaans. Ek glo en vertrou dat hierdie droom nog

waar gaan word”

BOBBY VAN JAARSVELD