30
BEEFMASTER | 2012 1

BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 2 1

Page 2: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 22

Page 3: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

3B E E FMA S T E R | 2 0 1 2

CONTENTSword laaste gedoen

Page 4: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

4 B E E FMA S T E R | 2 0 1 2

2012Voorwoord Ons as vleisbeesboere beleef tans ‘n periode van positiewe speenkalf en aanteelvee pryse, en dus kan ons goeie geld uit ons beeste maak. Nietemin, as ‘n boer se beeste hoogs vrugbaar en produktief is, sal hulle nog beter vaar en nog meer wins vir hom kan maak.

Tom Lasater se doelwit toe hy die Beefmaster ras ontwikkel het, was om beeste wat ‘n wins kan maak te teel, en ons Suid-Afrikaanse Beefmaster telers voel dat ons dit ook hier reggekry het. Ons vroulike diere is oor die hele land goed aangepas, en die groot aanvraag na Beefmasterbulle en die sukses van die veilings die afgelope seisoen is ‘n goeie maatstaf en bewys hiervan.

We like to stress that the Beefmaster is a cow / calf breed and that the goal of all breeders is to breed fertile and functional cows. During the past couple of years we have publicized the official performance testing statistics which show that Beefmaster females’ fertility, measured by the breed’s average intercalving period, compares very well against our competitors. The figures also show that we are the most productive breed in terms of kilo’s of weaner produced per kilogram of cow. Beefmaster females are therefore highly profitable.

Vleisbeesboere besef ook dat ons nie vir ‘fancy points’ selekteer nie, maar streng vir Lasater se ‘Six Essentials’, naamlik: vrugbaarheid, temperament, gehardheid, massa, bouvorm en melkproduksie. Aan alle telers wil ek my opregte dank uitspreek vir wat julle doen om ons besondere ras te bevorder. Die gees by ons algemene jaarvergadering en funksie was spesiaal, en die nasionale veiling het goed afgeloop. Ons is vasbeslote dat die 2012 veiling groter en nog meer suksesvol gaan wees.

The differences between Studbook and the ARC experienced over the past year or more have been a worry to the Board. After an unsuccessful mediation, which resulted in them splitting, Studbook went on their own to offer both registration and performance testing services from January 2012. As decided by the 2011 AGM, we entered into an agreement with Studbook and have been assured by them that from a breeder’s perspective, there will be no noticeable changes. We will monitor and keep breeders informed.

Baie dankie aan al die raadslede vir julle wonderlike ondersteuning en vir julle passie vir ons ras. Helga en Elaine het die kantoor uitstekend bestuur en ons wens Christo en Helga geluk met hulle klein Beefmastertjie, Wian, wat in Desember 2011 gebore is.

Because of the constant growth in both breeder and animal numbers, and the positive vibe in the Society, I feel sure that the next 25 years of Beefmaster breeding in Southern Africa will be even more successful than the first quarter century completed last year.

Arthur Gilbert

President

Page 5: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

5

2012Voorwoord

Page 6: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 26

BeefmasterRaad 2011/2012

Voor van lnr - P Hart (Vise President) H Prinsloo (kantoor) A Gilbert (President)E Nieuwoudt (kantoor) PMB Human, L Du ToitAgter van lnr – K Muller, J van Heerden, J Tait, N Badenhorst, GF Scheepers, G Hart,CA J v Rensburg, J Schoeman, JC Coetzee, F Odendaal, C J v Vuuren

Page 7: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

Raad 2011/2012

Page 8: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

DIE IMPAK VAN FAKTORE volhoubaarheidsoos bestuur, seleksie en optimalisering van omgewing op

1. INLEIDING:

1.1 Koördinering van ALLE aksies of faktore wat ’n impak het op die volhoubaarheid van ’n VLEISBEESBOERDERY, is van kardinale belang.

1.2 Die mite dat “as die bul en die windpomp werk, gaan dit voor die wind met beesboerdery”, is beslis ’n spyker in enige beesboer se doodskis.

1.3 Beesboerdery is beslis ook nie meer tegnologies agtergeblewe en/of oningelig nie.

1.4 BESTUUR per sé, is miskien dié aspek wat meer aandag behoort te verdien, aangesien dit te maklik “as vanselfsprekend of gegewe” beskou word.

Die praktyk bewys dat daar t.o.v. die siening ’n fenomenale verskil is tussen die ouer geslag en die nuwer generasie beesboere, voltydse en deeltydse boere, ekstensiewe en intensiewe bedryfstakke en veral tussen die bees- en gewasproduksiebedrywe!

1.5 Bestuur se impak is waarskynlik meer as 66% verantwoordelik vir die sukses en volhoubaarheid van u beesboerdery.

1.6 Bestuur het juis uitsluitlik te doen met die OPTIMALISERING van die OMGEWING.

1.7 OMGEWING per sé het in die meeste gevalle meer as 50% invloed op die vordering in ’n kudde. Byvoorbeeld, by vrugbaarheid met ‘n erfbaarheid van ±10%, is die omgewing se impak dus ±90%!

1.8 SELEKSIE is die instrument om genetiese vordering te bewerkstellig.

Hennie Snyman Pr.Sci.Nat.Paradigm Landboukundige Adviseurs

8 B E E FMA S T E R | 2 0 1 2

Page 9: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 2 9

volhoubaarheidDie rigtingwysers vir die SELEKSIEPROSES is teeldoelwitte en korrelasies (hetsy positief of negatief ), tussen verskillende eienskappe.

2. BESTUUR:

Om effektiewe BESTUUR te kan toepas, moet ons ingelig en oor die vermoë beskik om innoverend en dinamies te kan wees.

Tegnologiesehulpmiddels in die seleksieproses het reuse vordering die afgelope 10 jaar gemaak. Vir hierdie rede moet die BESTUURDER beslis rekenaargeletterd wees, want daarsonder is sy hande letterlik afgekap.

Dit is ’n riem onder die hart om te sien hoe die ouer garde selfs hul staal in die verband wys!

2.1 Tegnologiesehulpmiddels is onder andere.:

• Beraamde teelwaardes, waarna soms verkeerdelik as Blup verwys word (BLUP is die model om beraamde teelwaardes te bereken), is rasspesifiek en stel die teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te vergelyk.

• Beraamde teelwaardes is die resultaat waar prestasiedata en stambome gekombineer word, terwyl die omgewingsinvloed deur die teler geïdentifiseer en gekodifiseer word, sodat BLUP daarvoor kan korrigeer.

Die resultaat is beraamde teelwaardes (genetiese potensiaal) wat ’n aanduiding is hoe ’n spesifieke dier se nageslag behoort te presteer.

Die mates waarin beraamde teelwaardes weergegee word is dieselfde waarin dit gemeet word nl. kilogram, gram, millimeter en selfs in rand en sent. Die waardes word as positief of negatief aangegee, nie dat positief altyd reg is en negatief altyd verkeerd is nie. Die waardes dui die vordering aan vanaf ’n sogenaamde basisjaar (nie rasgemiddeld nie!), wat rasspesifiek is.

• DNS-tipering is veral handig met vaderskapbepaling, veediefstal, identifisering van verdagtes, en selfs die identifisering van organismes soos Trichomoniase, Brucella, ens.

• Genetiesemerkers is weer baie handig met die identifisering van sekere eienskappe en selfs die graad daarvan, byvoorbeeld waar vleissagtheid geïdentifiseer word en waar die graad in aantal sterre aangedui word.

• Merkerpakket (kit) wat ’n bondel is van al die eienskappe wat reeds oor merkers beskik.

• Genome wat ’n totale DNS-pakket van ’n dier is.

2.2 Basiese beginsels t.o.v. Bestuur moet egter nooit uit die oog verloor word nie, en vorm inteendeel die spil waarom alles draai, soos:

• Weiding vorm die basis van teling. Daarsonder is teling en genetika gedoem. Die volle genetiese potensiaal van ’n dier kan alleenlik geopenbaar word namate die hoeveelheid kos wat beskikbaar is, of andersins, tot watter mate die omgewing geoptimaliseer word.

• Drakragnorme vir spesifieke gebiede moet as riglyn gebruik word.

• Weidingsdruk verskil dramaties van drakrag en word aangewend om sekere resultate te verkry en verskil drasties t.o.v. verskillende weidingstelsels.

• Daar is sekere basiese beginsels vir beweiding, alhoewel daar verskillende en uiteenlopende weidingstelsels bestaan.

• 70% van die gras op ’n plaas word benodig slegs vir onderhoud.

• Drie keer meer energie word benodig om ’n kilogram vet te produseer, as een kilogram spier.

• Weiding in verskillende stadia van ontwikkeling verskil in samestelling, veral t.o.v. proteïen en energie.

• Weiding in verskillende gebiede verskil hoofsaaklik i.t.v. mineraalsamestelling.

• Grondverskille binne dieselfde gebied veroorsaak smaaklikheidsverskille binne dieselfde spesies.

• Suurveld vs. soetveld verskil drasties in die voorsiening van die verskillende produksiestadia se onderhoudsbehoeftes

• Diere se onderhoudsbehoeftes in verskillende produksiestadia verskil dramaties (in prioriteitsvolgorde), nl.:

- Eerstekalfkoeie (veral namate ouderdom met eerste kalwing vervroeg word)

- Koei met kalf

- Dragtigevers

- Dragtigekoei

- Oopvers

• Aanvullings vs. byvoedings verskil dramaties van mekaar.

• Proteïen, energie en minerale (makro en mikro) is die belangrikste komponente wat d.m.v. lekke aangevul moet word.

• Tipe lekke is spesifiek t.o.v. die produksiestadia, seisoen en doelwit.

• Lekbakbestuur is van groter belang as tipe lekke i.t.v. die doeltreffendheid van aanvullings.

• Daar is ’n besliste interaksie tussen verskillende minerale (spoorelemente), daarom is gebalanseerde lekke van kardinale belang.

Page 10: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 210

Page 11: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 2 11

Page 12: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 212

• Daarisspoorelement-antagonistesoosCa,S,MoenFeteenwoordigwatdieopnamevanbelangrikespoorelementeonderdrukensodoendewanbalanseveroorsaak.

• Verlaagdespoorelementstatus(a.g.v.tekorteen/ofwanbalanse)het’nbeslisteimpakopreproduksiesowelasproduksie.

• Mineraalwanbalanseeerderastekorte,isvirverskeieredesaandieordevandiedagenveroorsaakkliniesetoestandesoosbyvoorbeeldAtrose,metgeweldigenegatieweekonomieseimplikasies.SowordKopertekorteookoralinSuider-Afrikafisiesopdierewaargeneem.

• Voorkomingisbetergenesing.

• Tydigheidvanbesluiteenaksiesisbeslisdiespilwaaromsuksesdraai.

3. SELEKSIE:

Seleksieisdieproseswaarverskeiehulpmiddelssoosobjektieweinligting(prestasiedata),subjektieweinligting(visuelebeoordeling),teeldoelwitte,omgewingsvereistes,ens.gebruikwordomvorderingopverskeievlakkein’npopulasieofkuddetebewerkstellig.

Seleksiewatdeurdiemenstoegepasword,verskilvannatuurlikeseleksieindiesindatdienatuurditwilhêdatvariasiesowydmoontlikmoetwees,endatalleenlikdiesterksteenbesaangepastediereoorleef.Onspoogweeromvariasiesonoumoontlik(uniformiteit)tehê.

Diemensisegterinstaatomdieseleksieprosestebespoedig,deurdievermoëomakkumulatiefenvoortdurend,metbepaaldedoelwitteenriglyne,in’nbepaalderigtingtekanselekteer.

Seleksievorderinghangvanverskeiefaktoreaf,soos:

3.1Erfbaarheid:

Ditverwysnadiegenetieseerfbaarheidvan’neienskapengee’naanduidingvandiegenetiesevorderingwattewagtekanweesmetdieseleksievan’nspesifiekeeienskap.

Dievorderinginseleksievan’neienskapworddeurtweehooffaktorebeïnvloed,nl.:

*GenetieseErfbaarheid

*Omgewingsimpak

Tenopsigtevanvrugbaarheidmet’nerfbaarheidvan±10%,

betekenditdieomgewingsimpak±90%salwees.Hoehoërdieerfbaarheid,hoekleinerdieomgewingsimpak.

Diealgemeneverwysingnadieintensiteitvanerfbaarheidis:

<10% Laag

11-30% Medium

>31% Hoog

3.2Herhaalbaarheid:

Ditkanookgesienwordasdiekansdatdieeienskapweertot’nspesifiekematetotuitingsalkom.Hoewelgeboortegewigbyvoorbeeld±35%erfbaaris,isdieHerhaalbaarheiddaarvan±25%.Speengewigisbyvoorbeeld±30%vs.40%,watbetekendat’nversmetredelikeakkuraatheidreedsophaareerstekalfsespeenindeksuitgeskotkanword.

3.3Seleksiedifferensiaal:

Ditisdiematewaarindiegemiddeldvandiegeselekteerdegroep,dievandieoorspronklikegroepoorskry.

Faktorewatdiegroottevandieseleksiedifferensiaalbeïnvloed,is:

o Inherentevariasievandieeienskap

o Proporsiewatgeselekteerword

o Aantaleienskappewaarvoorgeselekteerword.Hoemeereienskappevoorgeselekteerword,hoestadigerdievordering.

Dievervangingspersentasie(normaalweg20-25%),endiespeenpersentasievandiebetrokkekudde,het’ngrootinvloedopdieproporsiewatgeselekteerkanword.

Tabel1:DIEEFFEKVANSPEEN%OPSELEKSIEVORDERING:

Met’nspeenpersentasievan90%hetonsvirdieeerstekeervyfsurplusverseomuitteskot,nadatvervangingvanuitskotteennormalevervangingvanminstens20%omgenetiesevorderingtebewerkstellig,plaasgevindhet!

3.4Aantaleienskappewaarvoorgelyktydiggeselekteerword:

Invleisbeesteisditnormaalomgelyktydigvirmeeraseeneienskapgelyktydigteselekteer.Hoemeereienskappebetrokkeis,hoestadigerisdievorderingpereienskap.

3.5Korrelasietusseneienskappe:

Meesteeienskappeispositiefofnegatiefgekorreleertotmekaar.

Soisgroei(GDT)feitlikmetalleeienskappositiefgekorreleer.

Ditkannatuurlikgoedofslegwees!Geboortegewigenvolwassegewigkandusookverhoogwordwanneervirverhoogdespeengewiggeselekteerword,metnegatiewegevolgesoosgeboorteproblemeenhoëronderhoud.

UITSKOTTE

Speen% NVerse NieBeset Ander Totaalte Redes vervang Saldo

50 25 50 10 60 -35

60 30 40 10 50 -20

70 35 30 10 40 -5

73 37 27 10 37 0

80 40 20 10 30 +10

90 45 10 10 20 +25

Page 13: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 2 13

Page 14: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

14 B E E FMA S T E R | 2 0 1 2

Page 15: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

15B E E FMA S T E R | 2 0 1 2B E E FMA S T E R | 2 0 1 2 15

Baiestoetkuddessegetalleisegterrelatiefklein(<30diere),enisgenetiesevorderingdusrelatiefstadig.

3.8Genetiesevordering:

Dietempowordvoorspeldeurdievolgendeformule,nl.

Jaarliksevordering=(erfbaarheidxseleksiedifferensiaal)÷Diegenerasie-interval

Vinnigevorderingkandusbewerkstelligwordmeteienskappemet’nhoëerfbaarheid,’ngrootseleksiedifferensiaalen’nkortgenerasie-interval.

3.9Omgewing:

Omgewinghet’nnegatieweinvloedopdievorderingmetekonomiesbelangrikeeienskappe.Dithetegter’ngroterinvloedopeienskappemet’nlaererfbaarheid,soosvrugbaarheid.

Bestuursveranderingskandus’ngrootinvloedhêopsulkeeienskappe.Virdieredekandaarbyvoorbeeldvinnigendrastieseverbeteringinkalfpersentasiebewerkstelligword,deuroptimaliseringvandieomgewing.

4.OPTIMALISERINGVANDIEOMGEWING:

Dieimpakvandieomgewingkanlangdurigofaanhoudendwees,somsvinnigendrasties,maargelukkigookvankorteduurwees.

Omgewinghetgewoonlik‘ngroterimpakaswatdiegenetiesebydraekanwees.DitbeklemtoondusdieabsolutebelangrikheidwaaromOMGEWINGgeoptimaliseermoetword,sodatdieindividu,kuddeofselfsdiepopulasieinstaatisomsyvollegenetiesepotensiaalteopenbaar.

OPTIMALISERINGvandieOMGEWINGgeskieddeurdievolgende:

- ’nEffektiewebestuursprogramsodataksiesproaktiefkanplaasvindendatonsniegedurigbesighoefteweesmetreaktiewebestuurnie.

- ’nDoeltreffendegesondheidsprogramomonsweereensinstaattestelomproaktieftekanoptree.

Speenkalwerswordbyvoorbeeldvoorbereivirdiespeenprosesomspeenskoksodoendeteminimaliseerenaanpassingdaarnateoptimaliseer.

- Lekbestuurlaatgewoonlikveeltewenseoor,metnegatieweekonomiesegevolge!Voorsiendieregtetipelekperseisoen(situasie),produksieklasendoelwit,enkontroleerinnamesperdagviroptimaleresultate.Ditwerk!

TABEL2:AANDUIDINGVANDIETIPELEKKE,INNAMESENDOEL:

Lekkeisdiéhulpmiddeltotonsbeskikkingomfluktuasiesindiewispelturigeklimaattebestuur,veralvaneenseisoennadievolgende.

Ditisbelangrikomteweethoedieverskillendeweefselsdeurdieontwikkelingsfasemeedingvirnutiënteindiebloedstroom.

Dievolgendevoorbeeldeisvankardinalebelangenmoetgedurigtydensdieseleksieprosesingedagtegehouword:

o Positiefgekorreleerdeeienskappe:

- Geboorte-enspeengewig

- GDTenwins

- Skrotumomvangenvrugbaarheid

- VOVenliggaamslengte

- VOVenwins

- Vetheidsgraadenuitslagpersentasie

- Liggaamslengteenuitslagpersentasie

o Negatiefgekorreleerdeeienskappe:

- Melkproduksieenbottervet

- Omgewingenerfbaarheid

- Bespieringenmelkproduksie

- Bespieringenvrugbaarheid

Met’nomsigtigeseleksieprogramkandienegatiwiteithiervantogomgedraaiword,aangesiendaaraltydvariasieis,alhoeweldit’nbaietydsameprosesis.

o Positiefgekorreleermaarwatinpraktyknegatiefis:

- GDTenvolwassegewig

- GDOenraamgrootte

- Alleverwysingspunteopdieontwikkelingskurwe

o Negatiefgekorreleermaarwatinpraktykpositief is:

- VOVenwins

- VOVenGDT

TerwylGDT+0.25gekorreleerismetwins,isVOV-0.79.DitimpliseerdatVOVuit’nekonomieseoogpunt3.2keerbelangrikerisasGDT.Anderstudiestoondatditselfs6.5keerbelangrikeris,terwylAustraliesedatatoondatditonderekstensiewetoestandetot14keerbelangrikeris.

3.6Generasie-interval:

Ditkangedefinieerwordasdiegemiddeldeouderdomvandieouerswanneerdienageslaggeboreword.

Diegemiddeldegenerasie-intervalvandievolgendespesiesisasvolg:

*Beeste 4–8jaar

*Skape 2–3jaar

*Varke 1.5–2jaar

*Hoenders1–1.5jaar

Omseleksievorderingteverhoog,moetdiegenerasie-intervalverkortworddeur:

* Diegemiddeldeouderdomvandieteelkuddena±60maandeteverlaag

* Versetepaaropgewigenniesoseeropouderdomnie.Dienormomversevirdieeerstekeertepaarisop±66%vanhulpotensiëlevolwassegewig.Mediumraamrassebereikgewoonlikdiegewigop±18maandeouderdom.

* Vervangbulleookteen’nvervangingstempovan20-25%perjaar.Ditbetekendusdatallebulleelkeviertotvyfjaarvervangword.

3.7Kuddegrootte:

Hoegroter’nkuddeis,hoevinnigerkanseleksievorderingwees,veralasditmet’nhoëspeenpersentasiegepaardgaan.

TipeLek Inname(g/dag) Doel

Sout&Fosfaat ±150 Onderhoud

Somerlek10 ±250 Onderhoud

Winterlek40 ±500 Onderhoudopsoetveld

Winterlek50 ±500 Onderhoudopsuurveld

Onderhoudslek ±1200 Onderhoud&groei

Energielek ±1500 Opjonggroenweidings

Page 16: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 216

Uitdievoorstellingisditegterduidelikdatweefselsniemeedingomnutriënteopteneemnie,maardatnutriëntevolgens’nbepaaldeprioriteitsvolgordevoorsienword.M.a.w.asdaar’ntekortvannutriënteindiebloedstroomis,wordditwatbeskikbaarisnieverdeeltussendieverskillendeweefselsnie.Diegevolgisdatbeenbyvoorbeeldontwikkel,terwylspieronderontwikkelisengeenvetneergelêwordnie.Rankerigeverseofbullemetkoppewatuitverhoudinggrootis,enwatmaertotbrandmaeris,ismos’nredelikealgemenegesigop10–18maandeouderdom?

Daaris’naanduidingdatwanneerverseopdieouderdomaanergestresonderwerpword,datdiestreslewenslanki.t.v.swakreproduksiereflekteer.Inpraktykgebeurditsomsdat’nspesifiekejaarseaanteel“netverdwyn”uitdiekudde.(Navorsingopskapehetjuisdiepuntbewys).

Hierdieaspekisvankardinalebelangindiegrootmaakvanvervangingsverseenmoetdeeglikvankennisgeneemword!

Optimaliseringvandieomgewingisdaarom’nbaiebelangrikebestuursaksie.

-Kalfseisoeneis’nmoetomeffektiewebestuursprogrammetelaatslaagenookomeffektiefvirhoërvrugbaarheidtekanselekteerdeurvankorttotmediumdekseisoenevan66daegebruiktemaak.

Benewensbg.voordele,worddiedek-enkalfseisoeneookmetdienatuurgesinchroniseer!(Skematiesevoorstellings.Fig.1–8aangeheg)

Ontleeddiekalwingspatroonvs.speengewigteomsodoendedieidealekalfseisoenviruspesifiekeomstandighedetekanidentifiseer,viroptimaleproduksie.(Fig.9aangeheg)

Page 17: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 2 17

5.OPSOMMING:

Bestuurisbeslisdiespilwaaromdiesuksesin’nbeesboerderydraai.

DieBESTUURDERmoetdaarombeslissysoutwerdwees,wantdaarsondersaldiebesteteeltegniekeenhulpmiddelsgedoemwees!

Page 18: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 218

Aanbevelingst.o.v.veldbestuurvinddikwelsniedieinslagoftoepassingsoosverlangnie,deelsomdatveldverbeteringasresultaatvangoeieveldbestuuroor‘nrelatieflangtydplaasvind,engoeiereaksieniealtydgouwaarneembaarisnie.

Die weiding-ekosisteem se produktiwiteit op die kort termyn is ‘n gevolg van klimaatvariasies,veeladings,bestuurstelselsendiesoortdierwaarmeegeboerword.Dusisveldin‘ngoeietoestanddieresultaatvankorrektebestuurbinnediekompleksewisselwerkingeninteraksietussendieveldplanteasweiding,dieveeasdieagentwaarmeedieveldbenutword,dieklimaatendiebestuurderwatbesluiteneemenuitvoer.Dieklimaatassulksis‘ngegewe,endiereaksievanplanteopverskillendetipesontblaring,isgenetiesvasgelê.Dieenigsteentiteitewaarooronsduswerklikbeheerhet,isdieveewaarmeeonsdieveldbenutendiemaniervanbenutting.

Nagenoeg66%vanSuid-Afrikaseweiveldisin‘nredeliketoternstigefasevanagteruitgang.Ditisdierelatiewegehardheid,betreklikestabiliteitenveerkragtigheidvanveld,watonoordeelkundigebenuttingenoorbenutting

begin ek?waar

Goeie veldbestuur…

DrIBOosthuizenTerratech,SuidWesLandbou

Page 19: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 2 19

doeltreffenderusvanveld,diedoeltreffendebenuttingvanveldendieaanhouvannienetdieregteaantalnie,maarookdieregtetipediere.Diebeginselsblyaltyddieselfde,maardie toepassing van hierdie 3 beginsels verskil egter metbetrekking tot die omgewing, die klimaat, die tipe dier endieveldbestuurstelselwatgebruikword.

Diedoeltreffenderusvanveldiswaarskynlikdiebelangrikstebeginsel,maarasdieregteaantaldierenieaangehouwordnie, sal veld nie doeltreffend kan rus of benut word nie.Faktoresoosaantal,grootteenvormvankampe,aantalenplasing van waterpunte, skeiding van veldtipes, ens. speelook‘nrolindiedoeltreffendebenuttingendaarnarusvanveld.Ditisveralkampgrootteenvorm,saammetdieskeidingvanveldtipesendieregteaantaldierewat‘ngrootrolspeelin die doeltreffende benutting van veld. Die toevalligeafwesigheidvandierein‘nkampbetekennienoodwendigdatdieveldgerushetnie, tensydieperiodeso lank isdatdit‘n defnitiewe doel dien. Hoelwel doeltreffende rus vanveldwaarskylikdiebelangriksteveldbestuursbeginsel is, isdie aanhou van die die regte aantal diere nie juis minderbelangrik nie. Uit navorsingsresultate is dit duidelik datveegetalleenigeweidingstelselkanmaakofbreek.

Inkortsêdiebeginselsvanveldbestuurdatdieweiperiodesokort-endierusperiode(‘nvollegroeiseisoenisdieideaal)solankpraktiesmoontlikmoetwees.Veldtipesmoetgeskeiwees, kampe nie te groot nie en so na as moontlik aanvierkantigofdriehoekiginvorm,omeenvormigeeffektiewebenutting te verkry. Vir die doeltreffende benutting enomskakelingvandiebeskikbarebenutbaremateriaal,moetdie regtetipeaangepasteengesondedieregebruikword.Genoeg kampe per trop (wat tot ‘n groot mate deur dietipebestuurstelselwattoegepasbepaalword)isbelangrik,omdatbynageenveldbestuurstelselmetteminkampekanslaagnie.

Virmeerdetaileninligtingskakelgerus0185811000.

Bron

SnymanHA.2000.Planwatomgewingkanredvirvolhoubareboerdery.Landbouweekblad,24Maart2000

oordekadesmoontlikgemaakhet.Permanenteveranderingendegenerasievanbedekkingvindsolangsaamplaasdat‘nboerditinsyaktieweleeftydnieeintliksosalagterkomdathy ernstige bedenkinge daaroor het, of dit hom tot anderinsigte tot veldbenutting en -bewaring instem nie. Diebetreklikespoedigereaksievanveldnagoeiereëndrabytotdiesogenaamdeoptimismevandieboer.Hoeweldieboersekeredoelstellingst.o.v.veldbestuurmagnastreef,oortrefdie voordurende drang en strewe na die bevrediging vanonmiddelikefinansiëlebehoeftesdikwelsdieselfdissiplinevirdiebereikingvanstabiliteitoordielangtermyn.

Doelstellingsvanveldbestuur

Die doelstellings van veldbestuur kan opgesom word as‘n strewe na volgehoue maksimale diereproduksie oor dielangtermyn,omdiemaksimumbeskermingaandievrugbaregrond te verleen en om ‘n ekonomies geregverdigdebenuttingsmetode as bewaringsboerdery daar te stel. Omhierdie drie (3) doelwitte binne die breë doelstelling tebereik,isdaarnoodwendig‘nkompromie.

Vir maksimale of optimale diereproduksie is volgehouekonstantehoëproduksievanhoëkwaliteitvoeropdieveldnodig. Verder is doeltreffende benutting en omskakelingvanbeskikbaremateriaalnahoëkwaliteitdiereprodukte‘nvereiste.

Vir maksimum beskerming aan die grond, moet gestreefwordnadiedigstemoontlikebedekkingensoveelmoontliksmaaklike meerjarige grasse in verhouding tot bossies enstruike.

Om ‘n ekonomies geregverdigde benuttingsmetode asbewaringsboerderydaartestelvereisdeeglikebeplanningendie inskakelingvanbewarings-enbenuttingsmaatreëlsindieselfdesisteem.

Beginselsvanveldbestuur

Byna alle veldbestuurstelsels in Suid-Afrika is opwisselweiding gebaseer en berus op die beginsel van diealternatiewebenuttingenrusvanveld.Daar ishoofsaaklik3 beginsels van veldbestuur wat universeel is, nl. die

Page 20: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 220

Page 21: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 2 21

Page 22: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

22

Page 23: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 2 23

Crossbreedingwith Beefmasters

Science and experience have taught us that we can maximize production efficiency through the use of crossbreeding. Beefmasters are the ideal breed for beef cattle crossbreeding programs for a wide range of reasons.

The most important of these, and one unique to Beefmasters, is our founding philosophy, The Six Essentials (Disposition, Fertility, Weight, Conformation, Milk Production, and Hardiness). My Grandfather developed this philosophy as he developed Beefmasters beginning in the 1930’s. He did so in an effort to maximize production efficiency in a challenging environment. Incredibly, the Lasater Philosophy is as pertinent 80 years later as it was then. This concept is especially relevant in a crossbreeding program which is expressly used to produce more beef, more efficiently. This is without regard to many of the non-economic selection criteria often employed in a purebred model, such as color, size, and pedigree.

Another trait in Beefmasters that makes them perfect for crossbreeding is that they can easily adapt to nearly any environment, and still yield the production efficiency they are famous for. So whether you are in a very cold environment as is the Foundation Herd on my grandfather’s ranch in Eastern Colorado, or in the desert or in the tropics, they will excel. This means that you can cross them on your existing herd and not be concerned about the adaptability of the offspring.

Tom Lasater, founder of Beefmaster Breed

Something that is tremendously important in considering Beefmasters in a crossbreeding program is heteroisis or hybrid vigor. This is simply defined as an increase in the performance of hybrids over that of purebreds. Because of their genesis as a 3-breed composite (commonly expressed as roughly 50% Brahman, 25% Hereford and 25% Shorthorn), Beefmasters’ built in heteroisis much higher than a straight-bred or two-way cross.

As a three breed composite, Beefmasters would have a built in heterosis of 62.5%. But I maintain it is actually higher than that, because the “Brahman” in Beefmasters actually refers to Bos Indicus blood, and that came into the Beefmaster breed in the form of Nelore cattle from Brazil and Ghir and Guzerat from India. That would actually put the retained heteroisis in Beefmasters at somewhere closer to 75%.

What does this actually mean in financial terms? Let’s say your crossbreeding scheme resulted in about 67% of maximum heterosis. A 16% increase in the kilos of calf weaned per cow exposed to breeding is expected above the

Mating System % Retained Heteroisis

Straight breeding 0%

2-breed rotation (A,B) 67%

3-breed rotation (A,B,C) 86%

4-breed rotation (A,B,C,D) 93%

2-breed composite (5/8 A, 3/8 B) 47%

2-breed composite (.5 A, .5 B) 50%

3-breed composite (.5A, .25 B, .25C) 63%

4 breed composite (.25A,.25B,.25C,.25D) 75%

F1 bull rotation (3-breed: AB, AC) 67%

F1 bull rotation (4-breed: AB, CD) 83%

Lasater Ranch, Colorado

South Florida

Lorenzo LasatorIsa Cattle Co, Inc in San Angelo Texas

Page 24: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 224

average of the parent breeds. So, if 227 kilos of calf weaned per cow exposed is the expected average of 2 straightbred breeds, then using those breeds together in a 2-breed rotational crossbreeding system will result in 263 kilos of calf weaned per cow exposed. This is a 36 kilo improvement just by taking advantage of heterosis. In the U.S., we call this a “free lunch”, because there is no additional cost to gaining this advantage.

Beyond just weight, another financial manifestation of the power of Beefmasters in cross-breeding can be found in the length of the production cycle, especially in hot and tropical environments. A great example I am personally familiar with is in Brazil, were we worked extensively with a Beefmaster breeder to establish the breed there. Their traditional product is a 3-year old, grass-fat steer, sold directly off the ranch. Correspondingly, their heifers calved at 3 years old. By crossing Beefmasters on their native Nelore cows, they were able to not only increase weights, but also decrease the time to get to slaughter weight or to calving by 6 months! With the second cross, this was further reduced to a full year. What would eliminating one year’s worth of production expenses be worth to your bottom line?

The beautiful thing about using Beefmasters in a crossbreeding program is you don’t have to do a bunch of complicated rotational breeding. Just breed a Beefmaster bull to the cow of your choice and the resulting calves get a tremendous boost of heteroisis. But the real magic happens when you breed that Beefmaster-cross heifer back to Beefmaster. Instead of losing heteroisis, it is retained. And you can keep coming back with Beefmaster without ever losing efficiency. The system is beautiful in its simplicity and awesome in its results.

Nelore

Beefmaster x Brahman, Panama

F1 Beefmaster calf, Thailand

Gir Guzerat

Prepotency is another important consideration in crossbreeding with Beefmasters. This is defined as the ability of one parent to transmit more characteristics to its offspring than the other parent. While this is not scientific, I have seen it many times in many different countries; when you breed a Beefmaster to any other type of cow, the result looks like a Beefmaster.

I’ll share with you and interesting story relating to this. We have undertaken an extensive program in Thailand to introduce Beefmasters over the past several years. When the first F1 calves were born out of Beefmaster semen and native commercial cows, they looked just like Beefmasters. I circulated a picture to Beefmaster breeders in the U.S. and one commented that that must be a purebred embryo calf. I corrected him that it was only 50% Beefmaster, the result of one-time use of L Bar genetics!

Partly due to retained heteroisis and partly due to prepotency, Beefmasters just have that little bit of magic that makes them a first-cross a homerun. This is especially true on plainer cattle, where you get a huge improvement in the first cross, with the resulting animal looking like a Beefmaster.

Beefmasters provide the perfect outcross with English or Continental breeds, complementing them in traits like fertility and carcass, and improving them in traits related to productive efficiency. The same can be said of Bos Indicus cattle, where Beefmaster can refine their conformation and improve beef quality while complementing their strengths such as heat tolerance and low cost of production.

Page 25: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

25B E E FMA S T E R | 2 0 1 2

Page 26: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

26 B E E FMA S T E R | 2 0 1 226

Page 27: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 2 27

I would think there is a tremendous opportunity in South Africa for crossing Beefmasters with commercial Bonsmara cattle which, while developed with similar goals in mind, are composed from different gene pool and have been selected differently since their creation. The result would be a tremendous bang of heterosis.

An interesting side note, many U.S. purebred Beefmaster breeders came into the business through BBU’s upgrading program. They initially used a Beefmaster bull on their commercial cows of whatever type and loved the resulting calves, so they stayed with it. In BBU, the third cross, or 7/8 Beefmaster, can be registered as a purebred. This allowed many commercial cattlemen to transition into the registered side using cattle they had already invested time and genetic effort in. This helped fuel the tremendous growth of the Beefmaster breed in the 1970’s and 80’s.

It is also important to note that the Beefmaster advantage from cross-breeding works both ways, meaning that you can use an outside bull on Beefmaster cows and also yield tremendous results. I have run a large number of E6 Beefmaster cows (certified by BBU as 50% or more Beefmaster) and bred them to Charolais bulls I raised. The results were fantastic! The Charolais brought the continental look that US buyers like, but the cattle were easier keeping, more maternal and, in general, better “ranch” cattle.

Bull Sale

minds

isa PROVEN

isa performance

the

Laurie, Annette & Lorenzo Lasater

Box 60327 • San Angelo, TX 76906

(915) 949-3763 • (915) 942-1458 FAX

FALL 2001 ISA CATTLE COMPANY

the

www.isacattleco.com

40th BEEFMASTER BULL SALE

isa genetics

Carcass Trait # of Calves Adj. Avg. Rank Overall Avg. Ratio

TEXAS A&M PROGENY EVALUATIONL Bar 5502’s Results (compared to 11 Beefmaster bulls)

Birthweight (lbs.)

Weaning Weight (lbs.)

Hot Carcass Weight (lbs.)

Ribeye Area (sq in.)

Yield Grade

Marbling Score

Percent Choice & Prime

Percent YG 1 & 2

14-Day Shear Force (lbs.)

18

14

14

14

14

14

14

14

14

75.32

528.48

689.64

12.21

2.93

Sm50

85.71%

50.0%

6.35

2

1

1

2

4

3

4

6

5

80.76

482.41

637.90

11.51

3.21

(Choice) Sm27

72.08

51.64

6.42

1.07

1.09

1.08

1.06

1.09

1.85

1.18

.97

1.01

You are cordially invited to our 40th

Beefmaster Bull Sale. We have a terrific set

of bulls again this year and hope you’ll join us.

Everyone talks about the performance of

their bulls—Isa Cattle Co. has gone to great

lengths to prove it. The top herd sires in our

program have gone through the Progeny and

Carcass Test at Texas A&M. Below are the

results of over 100 calves.

L Bar 5502 X Angus daughter ready for harvestat the Texas A&M Carcass Evaluation, McGregor, TX

Meeting of the minds

TOM LASATER OF COLORADO

AND JAN BONSMA OF

SOUTH AFRICA—THE TWO

PRINCIPAL INFLUENCES ON

CATTLE BREEDING IN THE

20TH CENTURY—LECTURE AT

BECKTON FARMS IN SHERI-

DAN, WYOMING, 1964.

Photo by: Archie L. Nash

PRSRT STD

U.S. Postage Paid

San Angelo, TX

Permit No. 314

40th Beefmaster Bull Sale

S e e i n s i d e f o r S a l e D ay S p e c i a l !

Quality is genetics.

Quality is performance.

Quality is PROVEN.

40th BEEFMASTER BULL SALE

10:00 a.m. • Saturday, Oct. 6, 2001

Producers Auction

San Angelo, Texas

Headquarters:

Holiday Inn (915) 658-2828

L Bar 5502 x Angus heifer

Tom Lasater and Jan Bonsma

Charolais Bull x E6 (commercial) Beefmaster cow

In summary, cross-breeding is an ideal way to inexpensively improve production efficiency in a Beef cattle operation. And Beefmasters are the best choice to maximize this advantage because they bring so many excellent traits to the table.

Lorenzo Lasater is President of Isa Cattle Co, Inc in San Angelo Texas. He is the grandson of Beefmaster founder Tom Lasater and Immediate Past President of Beefmaster Breeders United. He plans to be in South Africa in July for the National Auction.

Page 28: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 228

Page 29: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 2 29

Teling vir optimale produksie – Beefmaster die regte raskeuseKoeigetalle in Suid-Afrika het konstant gebly die afgelope 50 jaar. Die groot rede is dat grondoppervlak ‘n gegewe is en dat produksie daarvolgens bepaal word. Die prys van grond het egter die laaste dekade vervyfdubbel en boere kyk na ander alternatiewe as beesboerdery. Dieselfde tendens word wêreldwyd herhaal, met CattleFax wat beweer dat beesproduksie met 6% wêreldwyd afgeneem het die laaste dekade.

Indien ‘n kombinasie van die moeder se reproduksie en melk tesame met die kalf se gewig en oorlewingseienskappe in ag geneem word, is al bereken dat basterkrag 19% verbetering aanbring per kalf blootgestel. Dit is 238kg per koei teenoor 200 kg per koei gespeen in die totale kudde.

Voordele van basterkrag is klaar in die Beefmasterras vasgeteel. Die kommersiële boer kan net die bul koop en die voordele van basterkrag benut, sonder om uniformheid in sy eie kudde te verloor.

Reproduskie

Dit is alombekend dat die ekonomiese waarde van reproduksie 5 keer meer is as die van groei. Daar is egter verskeie maniere om reproduksie te verhoog.

Die eerste is om verse te dek op 12-14 maande. Dit verg egter meer intensiewe bestuur, maar die opbrengs op kapitaal is 14% teenoor 10% in ‘n koei/kalf sisteem waar speenkalwers verkoop word.

Om op 2 jarige ouderdom te kalf, is daar 2 punte van belang. Genetiese seksueel aktiewe vermoë van die vers en die vermoë om vroeg uit te groei. Verse bereik puberteit tussen 7 en 30 maande. Oorerflikheid van puberteit is 43%. Dit is moeilik om puberteit te meet, maar ons het inligting van vaars en moers om besluite te neem. Kyk na die bul of koei wat jy koop se ma se TKP en OEK.

Die onderstaande tabel wys die gemiddelde gewigte van verse wat gedek is in die WO kudde sedert 2005.

Ekonomiese waarde van BasterkragEienskap Ekonomiese Gemiddelde Gemiddelde % waarde % Oorerflikheid basterkrag

Reproduksie Hoog 5-10 10-15Produksie Gemiddeld 20-35 5-10Karkaseienskappe Laag 40-50 0-5

Gem Speengewig 12 maande gewigVerse nie op 2 jarige ouderdom gekalf 221 298Verse kalf op 2 jaar, maar nie op 3 jaar 241 321Verse kalf op 2 jaar en op 3 jaar 238 320

Aan die anderkant is die vraag na beesvleis wêreldwyd en plaaslik aan die toeneem. Die wêreldbevolking is tans 7 biljoen mense waarvan byna 40% van China en Indië afkomstig is. Huidiglik ondervind die twee lande die mees positiefste ekonomiese groei in die wêreld en die verbruik van rooivleis gaan al hoe meer toeneem soos hierdie lande hulle dieët begin verander na meer protïene.

As ‘n mens na hierdie inligting kyk is dit al hoe duideliker dat meer beesvleis per hektaar geproduseer sal moet word. Die groot vraag is hoe kry jy meer vleis per hektaar of hoe verhoog ‘n mens wins met beesboerdery?

Die eertse punt van belang is basterkrag.

Basterkrag is die ekstra produksie wat verkry word deur die kruising van rasse. Dit is gratis en baie doeltreffend en speel ‘n groot rol in winsgewendheid.

Dit is egter duidelik dat verse ten minste 65% van hulle volwasse gewig moet bereik voor paring plaasvind. Dit gaan gepaard met aanvullende voeding. Verse met ‘n lae speengewig bly gewoonlik ook agter en sukkel om op te vang.

Frans OdendalWO Beefmasters

Page 30: BEEFMASTER | 2012 · 2018. 4. 24. · teler in staat om oor geslagte, behandelingsgroepe (bestuursgroepe), jare, plase en selfs internasionale grense diere binne dieselfde ras te

B E E FMA S T E R | 2 0 1 230

wat jy wil verkoop. Teen huidige pryse is dit R1200/kalf.

Koei /kalf verhouding

Groter koeie is nie meer winsgewend as kleiner koeie nie. Hulle eet meer en daar kan eerder meer koeie per eenheid gebruik word. Die volgende grafiek illustreer die verhouding van koei/kalf gewig teenoor koei massa in die WO kudde.

Die volgende toon werklike speengewig teenoor koeigewig in die WO kudde. Die grafiek vertoon koeigewig teenoor werklike speengewig. Gemmiddelde kalfouderdom is 6 maande op speen.

Volgens bostaande data is dit duidelik dat die gemiddelde koei baie meer ekonomies funksioneer as die te groot koeie. Dit lyk of die optimum koeigewig ongeveer 500 kg is in die omstandighede by die WO kudde. Groter koeie kalf later of speen kleiner kalwers. Maak gebruik van BLUB data om bulle met hoë speenmassas en laer volwasse massas te identifiseer en gebruik dit.

Die bostaande grafiek toon die geboortegewig teenoor gekorroleerde speengewig aan. Dit is egter duidelik dat daar ‘n groot korrelasie bestaan. Ligter kalfies gee ligter speenkalwers. Moenie bang wees om ‘n 40 kg kalf by koeie aan te kry nie. Hulle moet dit kan kalf. By verse is dit egter ‘n ander situasie. Die groot kalf gaan meer skade doen met herbesetting. Verse moet bestuur word, veral die voeding die laaste 2 maande voor kalftyd.

Die onderstaande tabel wys die hoeveelheid aktiewe koeie per geboortejaar in die WO kudde.

Aangesien ‘n groot deel van die vroulike diere in die WO kudde KI kalwers is en alle koeie uitgeskot word wat nie kalf op twee jarige ouderdom of ‘n jaar oorslaan, kan gesien word dat die belangrikheid van vrugbaarheid oor die nageslag nie onderskat moet word nie. Reproduserende koeie bring baie meer geld in as vervangingsverse. Daar kan dus duidelik gesien word dat die bulle wat in 2003 kalfseisoen gebruik is, ‘n meer vrugbare koeilyn teel.

Nog ‘n belangrike punt is kalfseisoen. Volgens Alan Nation is die twee belangrikste dinge vir reproduksie, daglengtes en kondisietelling. Seksuele aktiwiteit in koeie is op sy hoogste aan die einde van die lente (einde November). Post partum periode is die kortste wanneer dit die langste dag van die jaar is. (31 dae vs 69 dae in die winter) 3 Keer meer energie word benodig om ‘n kg vet aan te sit as ‘n kg vleis. Liggaamsvet is die beskibare energiebron vir die koei en is noodsaaklik vir reproduksie. Die enigste tyd wat dit goedkoop is om vet aan te sit, is einde lente, begin somer. BG Ruffin beweer ‘n koei benodig 2 .5 keer meer TVV om ‘n kg vleis aan te sit voor speen as na speen. Om met ‘n kalf deur die winter te gaan of wanneer die veld afgaan, word baie meer druk op die vroulike dier geplaas. Volgens bostaande inligting moet met die natuur gesinkroniseer word en maak dit sin om slegs een somerdekseisoen te hê. Die gevaar van 2 dekseisoene is dat dit oorslaankoeie weer ‘n kans gee en dat daar nie vir reproduksie geselekteer word nie.

Indien koeie uitgeskot moet word of wanneer kontantnood druk, verkoop altyd die koeie wat laaste gekalf het. Koeie wat later kalf of nie beset raak aan die begin van die dekseisoen nie, is geneig om daar te bly en nie sommer vroeër te kalf nie. Die volgende jaar gaan sy weer later kalf en jy as speenkalfprodusent gaan tot 60kg moet inboet op jou kalf

Verse moet op 14 maande bul vat en moet vroeg kan uitgroei