6
Bergsig Boodskap 21 Mei 2017 NUUS: NUUS: NUUS: NUUS: 22 Mei: Kerkraadsvergadering 25 Mei: Hemelvaart 19:00 Erediens 10 Dae van Gebed (D4J) 27 Mei: Betesda-mark 28 Mei-31 Mei: Pinkster Prof. Dirkie Smit 7-10 Jun: Vinkel & Koljander-mark 16 Jun: Jeugdag 18 Jun: Vadersdag 24 Jun: Betesda-mark 25 Jun: Uitstuursondag 29 Jun: Seniors 30 Jun: Skole sluit 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo Deuroffer: Arbeidsbediening 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo Kinderdiens (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Bea Pretorius 21 Mei 2017, NAGMAAL 21 Mei 2017, NAGMAAL 21 Mei 2017, NAGMAAL 21 Mei 2017, NAGMAAL WêRELDBIDDAG WêRELDBIDDAG WêRELDBIDDAG WêRELDBIDDAG Pinkster 28 - 31 Mei Arbeidsbediening is ’n ekume- niese, nie-winsgewende maatskappy – ’n diensarm van Christelike kerke wat alle mense in die werkplek landswyd onder- steun en verteenwoordig die hele kerk van Christus. 08:15 Klassieke diens Ouditorium Prof. Dirkie Smit Deuroffer: Bybelgenootskap 10:00 Informele diens Ouditorium Prof. Dirkie Smit Kinderdiens (Saal) Ds. Johan Els 18:00 Aanddiens Prof. Dirkie Smit 28 Mei 2017, PINKSTER 28 Mei 2017, PINKSTER 28 Mei 2017, PINKSTER 28 Mei 2017, PINKSTER 25 Mei 2017, HEMELVAART 25 Mei 2017, HEMELVAART 25 Mei 2017, HEMELVAART 25 Mei 2017, HEMELVAART 19:00 Erediens Ouditorium Dr. Kobus de Jager Die Pinksterreeks sal deel wees van vanjaar se wêreldwye 500-jarige herdenking van die Hervorming. Dirkie Smit beoog om ’n lerende reeks aan te bied oor die Werk van die Heilige Gees volgens die Reformasie. Die gemeente sal herinner word aan die belangrikste oor- tuigings van die Gereformeerde tradisie aangaande die werk van die Heilige Gees. Dirkie Smit is ’n professor by Stellenbosch Universiteit. Pinkster is op 28 Mei om 8:15, 10:00 en 19:00. Vanaf 29 - 31 Mei soggens om 9:30 en saans om 19:00. Kinderpinkster is saans om 19:00 met die tema: Timon se avontuur. Met Bea Pretorius Tienerpinkster is om 19:00 met die tema: Meer ... Met Arno Mattheus & Wynand Breytenbach Kerkkantoor gesluit 25 Mei HEMELVAART Die werk word voltooi Soos die muur voltooiing nader, verhoog die weer- stand van buite en van binne teen die bouwerk al meer. Die vyand spits hulle aanvalle op Nehemia toe en probeer hom van die werk weglok en sy lei- erskap onder verdenking bring. Hulle koop selfs van sy medeburgers om, om Nehemia van die werk weg te rokkel. Nehemia staan egter vas en die werk aan die muur word suksesvol voltooi. Wat is hier van belang? Die aanslae op die kerk en sy lidmate hou nooit op nie. Die pogings om die werk van God te ondermyn is soms uiters subtiel en vol finesse. Die gelowige moet onkreukbaar wees in sy getrouheid aan die Here. Bly die Here dien te midde van aanslae teen die kerk. Bly bid terwyl jy voortgaan met werk en lewe. Dit vra onbaatsugtige opoffering. Eerbied vir God bring ook eerbied vir mense. Nehemia 6:1 - 7:3

BB 21 Mei 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · Mizelle Prinsloo Kinderdiens (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Bea Pretorius ... Johan Haasbroek Vierlandenstr. 24, 021 976 0425

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: BB 21 Mei 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · Mizelle Prinsloo Kinderdiens (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Bea Pretorius ... Johan Haasbroek Vierlandenstr. 24, 021 976 0425

Bergsig Boodskap 21 Mei 2017

NUUS:NUUS:NUUS:NUUS:

22 Mei: Kerkraadsvergadering

25 Mei: Hemelvaart 19:00 Erediens

10 Dae van Gebed (D4J)

27 Mei: Betesda-mark 28 Mei-31 Mei: Pinkster

Prof. Dirkie Smit

7-10 Jun: Vinkel & Koljander-mark

16 Jun: Jeugdag

18 Jun: Vadersdag 24 Jun: Betesda-mark

25 Jun: Uitstuursondag

29 Jun: Seniors

30 Jun: Skole sluit

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo

Deuroffer: Arbeidsbediening

10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo

Kinderdiens (Saal)

Bea Pretorius

18:00 Aanddiens Bea Pretorius

21 Mei 2017, NAGMAAL21 Mei 2017, NAGMAAL21 Mei 2017, NAGMAAL21 Mei 2017, NAGMAAL

WêRELDBIDDAGWêRELDBIDDAGWêRELDBIDDAGWêRELDBIDDAG

Pinkster 28 - 31 Mei Arbeidsbediening is ’n ekume-

niese, nie-winsgewende

maatskappy – ’n diensarm van Christelike kerke wat alle mense

in die werkplek landswyd onder-

steun en verteenwoordig die hele

kerk van Christus.

08:15 Klassieke diens Ouditorium Prof. Dirkie Smit

Deuroffer: Bybelgenootskap

10:00 Informele diens Ouditorium Prof. Dirkie Smit

Kinderdiens (Saal)

Ds. Johan Els

18:00 Aanddiens Prof. Dirkie Smit

28 Mei 2017, PINKSTER28 Mei 2017, PINKSTER28 Mei 2017, PINKSTER28 Mei 2017, PINKSTER

25 Mei 2017, HEMELVAART25 Mei 2017, HEMELVAART25 Mei 2017, HEMELVAART25 Mei 2017, HEMELVAART

19:00 Erediens Ouditorium Dr. Kobus de Jager

Die Pinksterreeks sal deel wees van vanjaar se wêreldwye 500-jarige herdenking van die Hervorming.

Dirkie Smit beoog om ’n lerende reeks aan te bied oor die Werk van die Heilige Gees volgens die Reformasie.

Die gemeente sal herinner word aan die belangrikste oor-tuigings van die Gereformeerde tradisie aangaande die werk van die Heilige Gees.

Dirkie Smit is ’n professor by Stellenbosch Universiteit.

Pinkster is op 28 Mei om 8:15, 10:00 en 19:00. Vanaf 29 - 31 Mei soggens om 9:30 en saans om 19:00.

Kinderpinkster is saans om 19:00 met die tema: Timon se avontuur. Met Bea Pretorius Tienerpinkster is om 19:00 met die tema: Meer ... Met Arno Mattheus & Wynand Breytenbach

Kerkkantoor

gesluit 25 Mei

HEMELVAART

Die werk word voltooi Soos die muur voltooiing

nader, verhoog die weer-

stand van buite en van binne teen die bouwerk al

meer. Die vyand spits hulle

aanvalle op Nehemia toe

en probeer hom van die werk weglok en sy lei-

erskap onder verdenking

bring. Hulle koop selfs van

sy medeburgers om, om Nehemia van die werk weg

te rokkel. Nehemia staan

egter vas en die werk aan

die muur word suksesvol voltooi.

Wat is hier van belang?

Die aanslae op die kerk en

sy lidmate hou nooit op nie.

Die pogings om die werk

van God te ondermyn is

soms uiters subtiel en vol finesse.

Die gelowige moet

onkreukbaar wees in sy

getrouheid aan die Here.

Bly die Here dien te midde van aanslae teen die kerk.

Bly bid terwyl jy voortgaan

met werk en lewe. Dit vra

onbaatsugtige opoffering.

Eerbied vir God bring ook

eerbied vir mense. Nehemia 6:1 - 7:3

Page 2: BB 21 Mei 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · Mizelle Prinsloo Kinderdiens (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Bea Pretorius ... Johan Haasbroek Vierlandenstr. 24, 021 976 0425

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Bergsigprojekte op ons voorstoep

Vanuit die Uitreikkantoor ...

STRAATUITREIK:

Die uitreik beplan vir 26 Mei is afgestel en word vervang met

die straatuitreik soos beplan vir 2 Junie.

D4J sentrum vir HOOP: Koop gerus van die koepons om vir straatpersone te gee. Een koepon kos R5 en ’n boekie kos R50. U kan dit in u motor hou, en uitdeel soos persone u nader vir geld. Alle wins wat gemaak word met die boekies, word weer teruggeploeg in die dienslewering aan ons eie mense op straat. Koop gerus u boekie by Bergsig kerk-kantoor, Aurora Spar of by die Green Grocer.

NOG HULP:

Dit is winter! Komberse en sopdonasies baie, baie wel-kom. (Plaas jou donasie in die houtkiste in die binnehof asseblief.) Kontantdonasies vir die aankope van kos baie dringend benodig. So ook maatskaplike fondse vir eie lidmate ten einde te ondersteun met huur, kos of elektrisiteit.

Merk enige kontantbydraes baie duidelik vir die betrokke projek. Moet liefs nie afkortings gebruik nie. Baie baie dankie Bergsig dat julle die hande en voete daarbuite is.

HOUSE OF GRACE Pinkster SOPVERKOPE Daar sal elke aand gedurende die Pinkster sop en kerrie-vetkoeke verkoop word ten bate van House of Grace.

ATTIE VAN WYK WINTERPROJEK / FONDSINSAMELING Die kinders by Attie van Wykskool het voorheen reeds ser-pe, mussies en komberse deur ons winterprojek vir die skooltjie ontvang en hierdie jaar weer mussies elders gekry. Daarom het ons besluit om eerder fondse in te samel vir Wit-borde vir elke klas en ook plastiekborde en –lepels vir die kinders om mee te eet.

Ons aansoek vir ’n tafel by die Vinkel- en Koljandermark om items asook gourmet jaffels te verkoop is goedgekeur en almal is hard aan die werk om goedjies te maak en te versier vir die verkope. Ons wil egter vra vir julle ondersteuning met die volgende benodigdhede:

So gou as moontlik:

Leë 2 liter koeldrankbottels van plastiek

Leë koffie- of groot konfytblikke

Voor 29 Mei asseblief:

Maalvleis (“Lean” as dit kan, maar enige is welkom)

Ham of “Bacon bits”

Cheddar-kaas

Mozzarella-kaas

Brood (Wit en Bruin)

Flora Margarien

Blikkies tamatie- en uiesmoor

Blatjang

Spray ’n Cook

3 x vol gasbottels en koppe (Gemerk met naam en telefoon- nommer asb)

Kontak asb vir Nelda Rousseau by 083 235 1400 of 021 975 5228, of per epos by [email protected]

Baie dankie dat ons die vrymoedigheid kan hê om op julle samewerking en hulp staat te maak. Die Span by Attie van Wyk uitreik van Bergsig.

Alta du Toit Nasorgsentrum Trollieprojek! Enige basiese toiletware vir mans en dames

(soos seep, tandepasta en tandeborsels, aanrol-deodorant, waslappies, lyfroom, sneesdoekies en weggooibare

skeermessies) sal waardeer word!

Bring gerus na die kerk en merk duidelik TROLLIEPROJEK. Ons sal op 16 Julie dit oorhandig.

Vir meer inligting kontak uitreikkantoor.

Alta du Toit Nasorgsentrum Damesoggend!

Alta du Toit Nasorgsentrum se damesoggend is op 24 Junie 2017 by Nelsons Creek! Kom kuier saam met

Andriette Norman, Ilse Roux Bridal Wear en Theresa Be-nade terwyl jy lekker eetgoed en vermaak geniet!

Besprekings is NOU oop so maak seker dat jy

vir [email protected] kontak om jou plek te verseker!

Kleredrag vir die oggend is: Room, wit, goud, ligpienk, blospienk

Durbanville Kinderhuis: Ons kinders het ’n be-hoefte aan toiletware – die allerdaagse goedjies soos tandepasta, seep en shampoe (om slegs ’n paar op te noem). Ons benodig vrywilligers om op ’n maandelikse basis betrokke te raak deur maandpakkies te borg. Kontak ons gerus: [email protected] of (021) 975 6822.

Indien enige lidmate daarin belangstel om gedurende die wintervakansie uit te reik na Mosambiek moet hulle voor Woensdag 13:00 met Annamaré skakel.

MOSAMBIEK

Page 3: BB 21 Mei 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · Mizelle Prinsloo Kinderdiens (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Bea Pretorius ... Johan Haasbroek Vierlandenstr. 24, 021 976 0425

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

Voorbidding

Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: [email protected]

Knieltyd 14 Mei

D4J koördineer weer die 10 Dae van Gebed tydens Pinkster. 18 gemeentes van Durbanville bid van 25 Mei tot 4 Junie 24 uur per dag in die El Shaddai Skool se gebedskamer. El Shaddai rig hulle gebedskamer vir hierdie geleentheid in en almal is welkom om gedurende hierdie 10

dae van gebed daar te kom saam bid. Daar is gebedssta-sies en gebedsriglyne wat jou sal begelei. Die tema is vol-gens Josua 1:3 waar God vir Moses belowe het dat Hy vir sy volk elke plek sal gee waar hulle gaan. Saam gaan Dur-banville in El Shaddai gebedskamer bid dat God sal regeer in ons huise, besighede, dorpe, land en wêreld en daarna moet elkeen uitgaan in Durbanville en by verskillende

plekke gaan bid.

JOU HULP WORD BENODIG: Daar is elke dag ’n kerk gekoppel aan die gebedskamer, wat moet sorg dat daar elke uur vir 24 uur ’n persoon in die gebedskamer is. Bergsig is verant-

woordelik vir 26 Mei en jy kan jou naam op die lys in die binnehof skryf indien jy vir ’n uur betrokke wil wees.

BOEKE VIR BETESDA Hans Human by 082 549 0518

Die Betesda Uireikprojek vir Gestremdes van Bergsig hou hul vol-gende maandelikse mark op Saterdag 27 Mei 2017 by Bergsig se Kerksentrum van 8:30 - 14:00. By die mark word al die boeke en CDs vir R10.00 elk verkoop. Daar mag ’n persepsie bestaan dat die prys van R10.00 daarop dui dat die boeke nie van ’n goeie gehalte is nie. Die teendeel is egter waar. Ons het ’n groot voorraad boeke van bekende Afrkaanse en Engelse skrywers. Daar is fiksie, nie-fiksie, geeste-like, koffietafel-, kook-, bak-, selfhelp- en kinderboeke. Waarde-volle boeke wat lank nie meer in druk is nie en boeke wat baie onlangs gepubliseer is. Ook te koop is kuns- en handwerk, panne-koek, pasteie, soetigheid, koeldrank, koffie en tee. Die Betesda projek ondersteun die sewe inwoners vir persone met kwadruplegie in Gazellestraat Uitzicht asook Adri Cloete se Yarden Children’s Enrichment Centre in Vierlanden waar sy tans 5 kinders met ernstige en diepgaande intellektuele en fisiese gestremdhede versorg in haar motorhuis in Crownstraat, Vierlan-den. Die projek finansier ook PerdePret ’n terapeutiese aktiwiteit met perde. Kinders van Durbanville Kinderhuis en volwassenes en kinders uit die gemeenskap met ’n intellektuele, emosionele of fisiese beperking neem aan die aktiwiteit deel.

Doreen de Villiers W/S 229, Legato, 021 976 0914 Bloeding op brein Herstel en bemoediging

Ester Lombard Manor on Lords Walk 6, 021 976 5582 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Iris Bester Greenwoodweg 28, 021 976 5907 Suster oorlede Troos en bemoediging

Danie Muller Zandkloofweg 10, 076 177 7626 Kanker Herstel en bemoediging

Hendrik le Roux Leanerstraat 4, 021 979 1269 Vrou oorlede Troos en bemoediging

Chrisna Aldrich Westerkimsingel 7, 021 976 4055 Moeder oorlede Troos en bemoediging

Carinne Coetzee Columbinestraat 3, 021 976 2224 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Johan Haasbroek Vierlandenstr. 24, 021 976 0425 Ligte beroerte Herstel en bemoediging

Elrie du Preez Penniesingel 1, 021 976 5491 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Marietjie Mostert Bishopsingel 6, 021 975 9558 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Elena Kriel Skilpadvleiweg 5, 021 976 8868 Kankerdiagnose Herstel en bemoediging

Joan Hoffmann La Gratitude 54, 021 976 4037 Geslaagde operasie Dank vir beterskap

Alouette Kühn De Keurlaan 37, 021 975 3511 Kanker in remissie Dankie Here

Koba Pieterse Lisbonstraat 1, 072 373 7087 Kanker Volkome herstel

Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Page 4: BB 21 Mei 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · Mizelle Prinsloo Kinderdiens (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Bea Pretorius ... Johan Haasbroek Vierlandenstr. 24, 021 976 0425

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

GEMEENTE-BYBELSTUDIE VIR SENIORS Die aanvanklike groep het besluit op twee-weeklikse By-belstudie in skoolkwartale, Dinsdae 09:30. Dit word gelei deur dr. Kobus de Jager by Bergsig. Enige seniorlidmaat kan aansluit om saam te

kom groei en mekaar ook sommer te geniet. Die datums tot einde Junie is:

6 Jun, 20 Jun. Kom sluit gerus enige tyd aan!

Skakel met die Kerkkantoor of dr. Kobus (083 230 7124) indien u belangstel

om in te skakel.

ZAPPER & SNAPSCAN Bergsig het Zapper en Snap-

scan as betaalmetode geïmplementeer om bank-

kollektes en dankoffers te be-taal.

Die Zapper en Snapscan blok-

kies is by die ontvangstoonbank aangebring asook teen die

glasvensters op pad na die

binnehof vir maklike gebruik.

Bel Pieter Henning, indien daar

navrae is, by 021 976 4106.

Dames TGIF 23

Mei om 18:30 Henry Pike, sanger en

leraar by Die Bron

gemeente kom by ons dames TGIF getuig.

Maak seker jy mis nie

die geleentheid nie.

Liewe Seniorlidmaat, ons wil met ’n proses begin om na te gaan of die in-ligting aangaande ons seniorlidmate korrek is.

Ons doel is om be-trokkenheid by mekaar te bevorder. Dis egter net moontlik as ons bewus is van waar u woon, wat u kontakbesonderhede is, en in watter mate u

ondersteuning benodig.

Indien daar van u is wat bereid is om ons met die inwin van inligting te help, kan u vir Magdalena bel: 021 976 8152 / 083 557 6075.

Dankie vir u ondersteuning in die verband.

AFTREE-OORD BESTUURDER

(DURBANVILLE)

’n Algemene Bestuurder met bewese bestuurservaring word verlang.

Finansiële, personeel-, rekenaar- en administratiewe vaardighede is basiese vereistes vir hierdie pos.

Gekwalifiseerde belangstellendes kan hul CV’s en navrae stuur aan: [email protected]

In die Junie-uitgawe vertel

Minki hoe die pad na haar hart

loop. Die opera-ster, Pretty Yende, gesels eksklusief met

LiG. En die ma van ’n blinde

seuntjie vertel hoe hy vir haar ’n

bril van hoop geword het.

Ons gee raad vir daardie vurige kind van jou en hoe om in elke

seisoen van jul huwelik die

liefdesvlam hoog te laat brand.

LiG gee ook al die goeie redes waarom kinders buite moet

speel.

Het jy al ooit gewonder watter

woorde God eer? En waarom dit belangrik is om deel van ’n

gemeenskap van gelowiges te

wees? Lees hieroor in LiG.

Nuut in LiG! Milanie Vosloo

skryf oor stilwees en Lizette Murray oor gesinsake.

Die Junie-uitgawe van LiG is

nou in winkels beskikbaar.

Ondersteun gerus deur die goeie nuus tydskrif te koop.

LiG is die mediavennoot van

Bergsig by die Durbanville

Plaasfees.

“Pure Basic Acting Club” is ’n platform vir volwassenes wat een keer per week

bymekaar wil kom vir ’n lekker dramaklas, stresontlading en ook om selfvertroue te bou.

Kontak Adele Rix op 082 783 7727 of

[email protected] vir meer inligting. Alle ouderdomme bo 18 jaar is welkom -

sien julle daar!

SENIORLIDMATE: BESONDERHEDE-OPDATERING

Wêreldbiddag

170 lande bid saam sedert 1982. Die

biddag is vir alle Christene om stil te word en ingelig te bid vir aksie oor ak-

tuele sake.

Page 5: BB 21 Mei 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · Mizelle Prinsloo Kinderdiens (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Bea Pretorius ... Johan Haasbroek Vierlandenstr. 24, 021 976 0425

HET JY ’n PREEK GEMIS? Ons poog om alle preke op die web beskikbaar te stel vir lidmate om te luister. Met groot uitsondering ondervind ons soms

tegniese probleme en is dit nie moontlik nie. Gaan luister gerus by skakel MEDIA/preke.

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap

Die mark met ’n twist by Bergsig kerk.

Tye: 7 Junie – 9 Junie 9:00 – 20:00 10 Junie vanaf 8:30 – 14:00.

Hierdie mark is nie jou ge-wone mark nie, maar ’n uitreik- en omgeemark, met die klem op verhoudings bou. Uitreike soos House of Grace, Frontida Outreach(sendeling in Thailand), Be-tesda Uitreikprojek, Moslem-bediening, Magdalenahuis, Attie van Wyk Skool, Alpha Skool, Sopkombuis- Durban-ville en MENA (Middle east and North Africa) gaan ver-teenwoordig wees.

Kom geniet heerlike panne-koek, sop, jaffels, soetge-

bak en aandetes van Deli-licious. Die beste koffie en cuppucino’s van Die Kof-fieman kan ook hier geniet word.

67 handwerk-, kuns- en klerestalletjies met kaartfasiliteite, sentrale be-taalpunt en gratis volop par-kering is beskikbaar.

Die opbrengs van hierdie mark word aangewend in die gemeenskap plaaslik, asook in die buiteland, waar daar ook al ’n behoefte is.

Skakel Edna by: 083 302 4838 vir verdere

inligting. Of e-pos by

[email protected].

VINKEL- EN KOLJANDER- MARK

SOPVERKOPE Sop sal verkoop word ten

bate van Die Sopkombuis-

uitreik in Durbanville.

Ons benodig ongeveer 25 liter sop per dag (vir drie

dae).

Indien u bereid is om te help

sop kook kontak:

Louise Kotze: 071 157 7601 / 021 976 0623

Vinkel- & Koljander- mark is op soek na

gemeentelede wat ge-durende 7-10 Junie

wil help met kassiere- werk asook op die vloer in die saal wil

diens doen.

Kom gee ’n helpende hand!

Vinkel- & Koljander-Mark

Jong energieke man met Christen-waardes soek posisie. Het tersiêre opleiding.

Bewese ondervinding: bemarking, verkope,voorman

Ten volle tweetalig en rekenaarvaardig. Verwysings beskikbaar. Gawie Mienie 083 557 1367 [email protected]

Te Koop: Biltongbesigheid

Groothandel Biltongbesigheid wat bedryf word in die Noordelike Skiereiland. Kliënte behels super-

markte, biltongwinkels en vleiskleinhandelaars.

Ideaal vir afgetrede persoon wat inkomste wil

aanvul. Werk vanaf jou huis om koste te bespaar. Naas by 082 77 11652 of

[email protected] as jy ’n portefeule wil

ontvang. R180 000

Page 6: BB 21 Mei 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · Mizelle Prinsloo Kinderdiens (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Bea Pretorius ... Johan Haasbroek Vierlandenstr. 24, 021 976 0425

NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106

Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606

S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

’n Lekka ou Jan, Grietjie en Dolly Parton

Die seniorbediening kuier heerlik saam

en maak baie grappe.