Upload
others
View
5
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
2
BASF, your partner for growth Why?
3
An “expertise” within various segments
Insecticides Herbicides
Pest Control Solutions
Fungicides Functional Crop Care
Inoculants
Seed Coatings
Turf & Horticulture
Hunter
Stomp Aqua
Stellar Star™
BASF – the “innovative” company Our portfolio speaks for itself !
5 INTERNAL 2011/05/25
OBARO Maart 2015 JR Holmes 082 900 0746
Produkte - Koring Flite - Triasool saadbehandeling vir die beheer van Losbrand, Stinkbrand,
Poeieragtige skimmel, Vaalblaar en Streeproes.
Abacus – AgCelence™- Translaminêre swamdoder vir die voorkomende beheer van Vaalblaar en Bruinaar, Bruinroes, Stamroes, Poeieragtigeskimmel, Geelroes
Duett – Korrektiewe swamdoder vir die beheer van Geelroes, Vaalblaar en Bruinaarsiekte, sowel as Oogvlek
Fastac – Insekdoder vir die beheer van Snywurms en Amerikaanse bolwurm
CeCeCe – Plantgroeireguleerder wat omval en windskade in koring verminder.
6
Flite® - Saadbehandeling
DD.MM.YYYY INTERNAL 7
Gemoedsrus:
Uitstekende saadgedraagde siektebeheer
Lang beskermingstydperk – ook teen vroeë blaarsiektes
Sistemies – beskermende & kuratiewe eienskappe
Hoogs selektief vir alle kleingrane – geen vertraging in ontkieming
Die saadbedekking wat blywende dubbeldekking bied - ’n gesonde begin vir jou koring en gars
Cecece® - Plantgroeireguleerder
DD.MM.YYYY INTERNAL 8
Gerieflik: Wateroplosbaar
Verminder verliese gedurende oes
Lug- & grondtoediening
Mengbaar met insekdoders, swamdoders, onkruiddoders en kunsmis
Betroubaar: Produseer korter, dikker en sterker stamme
Meer weerstand teen omval
Sterker stamme beperk oogvlekskade
9
Abacus- AgCelence™
Inhibering van etileen-produksie
10
Abacus - Koring Weliger groei
Behandel met Abacus® Onbehandel
BASF-reeks 2015
DD.MM.YYYY INTERNAL 11 DD.MM.YYYY INTERNAL 11 11 2011/10/28 25 30 37 31 39 49 51 59 61 00 71 INTERNAL
Flite® CeCeCe®
Flite® Abacus® Duett®
Groente Produkte
Tricho Plus – Bioswamdoder vir verwelk siektes, groeikragtigheid
Frontier Optima – Vooropkoms onkruiddoder, vir die beheer van Grasse, Breëblare en die onderdrukking van Geeluintjies (Aartappels en Tamaties)
Acrobat – Voorkomende, plaaslik sistemiese swamdoder vir die beheer van Laatroes in aartappels en tamaties asook Donsige skimmel in uie.
Bellis - AgCelence™ - Voorkomende swamdoder vir die beheer van vroeë roes in aartappels en tamaties asook Persvlek in uie. Antraknose in rissies.
Focus Ultra – Selektiewe, kontak grasdoder in breëblaar gewasse.
12 INTERNAL 2011/05/25
Groente produkte - vervolg Basagran – Kontak onkruiddoder vir die beheer van Breëblaar onkruide
en geeluintjies in aartappels, bone, erte en rissies.
Fastac - Insekdoder vir die beheer van Snywurm, Amerikaanse bolwurm, Aartappelmot en Klein komandowurm.
Hunter – Translaminêre insekdoder vir die beheer van Aartappelmotlarwes in aartappels, Rooispinmyt in tamaties, Ruitrugmot en Groot wit koolmot in kool.
Broadband – Spoor konsentraat (Beauveria bassiana) kontak insekdoder, vir die populasiebeheer van insekte. Ruitrugmot, False codling mot, Dopluis, Rooi spinmyt, Aartappelmot, Stinkbesie, Blaaspootjie, Witvlieg
13
Tricho Plus – Alle gewasse TrichoPlus™ – ’n spoorkonsentraat swam inokulant vir die beheer van wortelsiektekompleks in gewasse
en vir verhoogde plantgroei.
TrichoPlus™ is ’n bioswamdoder wat in die grond toegedien word en gebruik word vir die beheer van verwelksiektes
Die belangrikste patogene wat by verwelk betrokke is, is:
Rhizoctonia solani
Pythium spp.
Sclerotinia spp.
Fusarium spp.
Phytophtora.
TrichoPlus™ is veral doeltreffend in die beheer van wortelsiektes wat sal lei tot gesonde gewasse wat uiteindelik jou winste positief sal raak.
14
15
Aartappels
16 INTERNAL 2011/05/25
Tamaties
17
Uie