3
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 5 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2012 MODELVRAE TOETS MEMORANDUM

ANA ET12 Grade 5 Afrikaans FAL Memo

  • Upload
    lmuziva

  • View
    63

  • Download
    19

Embed Size (px)

DESCRIPTION

ANA ET12 Grade 5 Afrikaans FAL Memo

Citation preview

Page 1: ANA ET12 Grade 5 Afrikaans FAL Memo

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

GRAAD 5

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

2012 MODELVRAE TOETS

MEMORANDUM

Page 2: ANA ET12 Grade 5 Afrikaans FAL Memo

1

VRAAG VERWAGTE ANTWOORD(E) PUNTE

1. C/Die kraanvoël en die wolf. 1

2. Teen die voet van die berg, langs 'n groot pragtige meer. 1

3.1 B/ondankbaar 1

3.2 wys en behulpsaam 2

4. A/Om die visgraat te laat verwyder. 1

5. C/Ons moet ons belofte nakom. 1

6.

Ja of Nee

Redes vir Ja- Sy was behulpsaam/verstandig/vriendelik.

Aanvaar enige ander antwoord wat relevant tot die teks is.

Redes vir Nee- Sag/Kon maklik beïnvloed word.

Aanvaar enige ander antwoord wat relevant tot die teks is.

Slegs ja of nee, geen punt word toegeken nie.

2

7.1 gevlekte kunstande. 1

7.2 Joan 1

7.3 Vanielje geursel 1

8. A/Hanna 1

9.1 A/olyfolie en witdulsies 1

9.2 Elizabeth 1

10. omring 1

11.1 D/vinniger

1

11.2 B/hongerste 1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

GRAAD 5 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

2012 MODELVRAE TOETS MEMORANDUM

Page 3: ANA ET12 Grade 5 Afrikaans FAL Memo

2

15. RUBRIEK VIR DIE ASSESERING VAN PARAGRAAF BEPUNTING

Geen sin met onderwerp en gesegde in/ irrelevante idees geskryf. 0

Ten minste een sin met onderwerp en gesegde. Sin meestal sonder foute/leestekens korrek gebruik/geen spel of taalfoute nie. Sin is relevant tot die teks.

1

Ten minste twee of meer sinne met onderwerp en gesegde. Sin meestal sonder foute/leestekens korrek gebruik/geen spel of taalfoute nie. Sin is relevant tot die teks.

2

Ten minste drie of meer sinne met onderwerp en gesegde. Sin meestal sonder foute/leestekens korrek gebruik/geen spel of taalfoute nie. Sin is relevant tot die teks./Idee meer uiteengesit in logiese volgorde

3

Ten minste vier of meer sinne met onderwerp en gesegde. Sin meestal sonder foute/leestekens korrek gebruik/geen spel of taalfoute ni.e Sin is relevant tot die teks./Idee meer uiteengesit in logiese volgorde.

4

Ten minste vyf of meer sinne met onderwerp en gesegde. Sin meestal sonder foute/leestekens korrek gebruik /geen spel of taalfoute nie. Sin is relevant tot die teks./Idee meer uiteengesit in logiese volgorde.

5

Ten minste ses of meer sinne met onderwerp en gesegde. Sin meestal sonder foute/leestekens korrek gebruik/ geen spel of taalfoute nie. Sin is relevant tot die teks./Idee meer uiteengesit in logiese volgorde.

6

12. ʺMoeder Kraanvoël ʺ het vir wolf vir haar belonging gevra, maar(sy) het dit nie gekry nie. 2

13. in 1

14.1 was 1

14.2 gevang 1

15. Sien rubriek 6

TOTAAL 30